breederivier gazette 12 aug 2014

12
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Breederivier Year 18 • 12 Augustus 2014 | Tel. 023 626 5212 Dit het gegons in die Vallei toe die reisprogram Mooi- loop, wat Vrydagaande om 19:00 op SABC2 uitgesaai word, die Langeberg-streek besoek het. Hulle het ver- skeie besienswaardighede op Bonnievale en Robertson besoek. Op Robertson het hulle onder meer by Rooiberg en De Bakkerij ingeloer, by Passio Restaurant iets gekry om te eet en ook die Robert- son Harmonic Youth Band ontmoet. Valleiers wys hul slag op televisie

Upload: boland-gazette

Post on 02-Apr-2016

248 views

Category:

Documents


7 download

DESCRIPTION

Breederivier gazette 12 aug 2014

TRANSCRIPT

Page 1: Breederivier gazette 12 aug 2014

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Breederivier

Year 18 • 12 Augustus 2014 | Tel. 023 626 5212

Dit het gegons in die Valleitoe die reisprogram Mooi-loop, wat Vrydagaande om19:00 op SABC2 uitgesaaiword, die Langeberg-streekbesoek het. Hulle het ver-skeie besienswaardighedeop Bonnievale en Robertsonbesoek. Op Robertson hethulle ondermeer byRooibergen De Bakkerij ingeloer, byPassio Restaurant iets gekryom te eet en ook die Robert-son Harmonic Youth Bandontmoet.

Valleierswys hulslag optelevisie

Page 2: Breederivier gazette 12 aug 2014

Breederivier Gazette Entertainment - Vermaak Dinsdag 12 Augustus 20142

Montagu wil sy voorste vroue vereerDis weer tyd om vroue tevereer en te bederf by dieMontagu-gemeenskaps-polisiëringsforum-vrouetoekenningswat op28 Augustus plaasvind,met die Olimpiese swem-mer Ryk Neethling watgaan gasheer speel.

Die nominasieproses virformidabele vroue vanMontagu het reeds begin,met nominasievorms en-bokse wat op verskeie stra-tegiesepunteopdiedorpbe-skikbaar is. Diegene watnog nie ’n raakvatter vanhul keuse genomineer hetnie, kan steeds nominasiesindien.Kategorieë waarin vroue genomineer kan

word sluit in:Montaguer van die jaar, voorvat-

ter in die gasvryheids-bedryf, raakvatter ingemeenskapsdiens,vriendelikste kassierof ontvangsdame, bes-te fabriekswerker,sportvrou van die jaar,sakevrou/entrepre-neurvandie jaarenop-voeder van die jaar.Hierdie jaar se toeken-ningsgeleentheid spogook met ’n splinternu-we kategorie: bestekunsambassadeur.Die gehalte van die

nominasies speel ’n be-langrike rol in die pro-ses en inwoners watvroue nomineer word

aangemoedig om soveel moontlik uit te vindoor die doen en late van genomineerdes om se-ker te maak dat beoordelaars alle moontlik as-

pekte van die persoon se goeie werk in ag kanneem. Wenners van die vorige twee toeken-ningsgeleenthedekannieweervirdieselfdeka-tegorie genomineer word nie.Die vrouetoekennings vind elke twee jaar

plaas en is daarop gemik omhulde te bring aanvroue wat ’n positiewe impak in die plaaslikegemeenskap maak.Kaartjies nadie geleentheidkosR180 en sluit

’n driegang-steakete, met wyn en sap op die ta-fel, in.Vir navrae en besprekings, bel sers. Suria

Meyer by 023 614 8300 of 082 499 3860.

Ryk Neethling

EERSTE SATERDAG VAN ELKE MAAND) Teetuin en oggendmark by RobertsonMuseum.Navrae: 0 023 626 3681.

SECOND THURSDAY OF EACH MONTH) The Montagu Alzheimer’s Support Groupmeets at 15:00 in the bottom lounge of HuisUitvlucht, Montagu.

6-16 AUGUST) Montagu Youth Arts Festival at the DutchReformed Church hall (music, art, dance anddrama) with choir performances in the DutchReformed Church on Friday 8 August.

SONDAG 17 AUGUSTUS) Die Robertson-krieketklub hou om 14:00 syalgemene jaarvergadering in die klubhuis bydie Van Zylstraat-sportterrein.

WOENSDAG 3 SEPTEMBER) Die Ses Snare tree om 18:30 op by Janeza.Navrae: [email protected] of 0 082 978 7020.Koste: R195 vir volwassenes, R100 vir kinders.

VRYDAG 5 SEPTEMBER) Manuel Escorcio, saam met die LangebergDistrik-jeugkoor onder leiding van die Ad Li-bitum-orkes, tree om 19:00 in die Robertson-stadsaal op ten bate van Huis le Roux. Kaart-jies: R70 vir volwassenes, R40 vir kinders on-der 12. Navrae: 0 023 626 3163 (kantoorure),079 734 3642 (ná ure)Valleikalender: 0 023 626 5212 of 2 ga-

[email protected].

Delectable fest in McGregorMake sure you clearyour diary for theweekendof 29 to 31Au-gust. This is oneweek-end youwillmost defi-nitely not want tomiss.The mmm..McGre-

gor Festival promisesto not only be a feastfor the tastebuds, butthe eyes and ears aswell. The inauguraland irresistiblemmm..McGregor Fes-tival brings togethergalleries and gastron-omy, entertainmentand eateries.This year festival goers have an entire week-

end of fun to look forward to.Kick off the weekend on the Friday with,

amongst other activities, a Quaff n Quiz, Kosen Kwas (three-course dinner and paintingclass) an Afro Couture and Cuisine (fashionshow and buffet).On the Saturday festival goers can look for-

ward to a funpacked day with a wide varietyof activities.Try tastings from local wineries and finger-

food in the main “mmm..Marketplace”, orbreak from themain venue for cool contempla-tion in creativity echoed on plate and canvasfrom a chef working alongside a leading localartist.Other activities include beer tasting at the

hand of amaster brewer, or Desserts onDishes

(a selection of mus-cadel-inspired des-serts served on hand-crafted, wood-fireddishes).Anothereventnotto

be missed is the PizzaChallenge where TVMasterchef Peter Gof-fe-Wood, the GlobalPizza Challenge win-ner, will take on Colindu Plessis (fromLord’s Lodge), thewinner of the SouthAfrican leg of thiscompetition.Return toMcGregor

for a “final fling” dance and cabaret comedywith Irit Noble, a screening of the classic filmBabette’s Feast, or dance the night away at theCurry & Classics dance with Gary G.End the weekend at an easy pace by booking

ahead for a “Spring Brunch in the Bush” or en-joy some tranquillity with “Art in the Garden”(weather permitting) with Benjamin Fouriewho will soothe all your troubles away on hispiano.Along with the festival, readers can look for-

ward to a competition with a number of prizesup for grabs. More on this will be featured innext week’s Gazette.Entry to the mainmmm..Marketplace is R75

for adults for the weekend (wine tasting glassand programme included).For the full programme visit www.tourism-

mcgregor.co.za or phone 023 625 1954.

Make sure you visit the mmm..McGregor Festival fora weekend packed with fun activities!

Page 3: Breederivier gazette 12 aug 2014

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 12 Augustus 2014 3

Clark case: men chargedHILDERINE SCHRÖDER

The Robertson police havemade a breakthrough in theirinvestigation into the murderof Raymond Clark (92).

Shortly after reporting that no-bodyhadbeenarrestedinconnec-tionwithClark’s death inAugustlast year, local police confirmedthat three suspects are nowbeingcharged with his murder. “Wecan confirm that three suspectshave been arrested,” CaptainMarchel Klaasten, police spokes-person, said last week.The men, aged 18, 22 and 25, will appear in

the regional court on 4 September. Accordingto Klaasten there is strong evidence tying themen to the case. Clark’s murder sent shockwaves through the Robertson area. He was

found dead in his home on 23Au-gustafterstaffat theBreederiverHospice, who he had the habit ofvisiting twice a day, became sus-picious after he didn’t show upand contacted the local police.Only days before his murder,

Clark had also been the victimofa robbery. His assailants fledwith R150 in cash, as well as hisID and bank card.Clark, originally from the

former Rhodesia (now Zimbab-we), fought as a Spitfire pilot inWorld War II. He was an electri-cal engineer but moved to Rob-

ertson after retiring. He is still rememberedfondly as someone who always stopped for achat with anyone who crossed his path.The Robertson police thanked everyone

who came forward with information regard-ing the case.

Three suspects have been arrested and charged for the murder of Raymond Clark in August last year.

Raymond Clark

McGregor-sentrum opgeknapHILDERINE SCHRÖDER

McGregor. – Die McGregor-polisie se perseel is tans ’nmiernes van bedrywigheid.Die huidige toestand van sygemeenskapsdienssentrumhet gelukkig niks te doenmet die onlangse aardbe-wing wat in groot dele vandie land gevoel is nie, maaris die resultaat van ’n groot-skaalseopknappingsprojek.Waar die dienssentrum

tot onlangs nog was, is nou’n gat of wat in die muur enis die toonbank skoonveld.Dít sal egter alles van korteduur wees, verseker sers.Hendrik Willemse, polisie-woordvoerder.Wanneerdiebouwerkvol-

tooi is, sal die dienssentrumaansienlik groterwees, aldusWillemse.Wattot onlangs die stoep van die sentrum was,sal na afloop van die bouwerk deel van diekantoorareawees. “Die beknoptheid vandiearea wat mense dus tot nou ervaar het, saliets van die verlede wees.”Benewens dié bouwerk, gaan van die mo-

torhuise op die perseel ook in kantoorspasieomskep word. Die bouwerk sal na verwag-

ting drie tot ses maande duur. “Ons doen ’nberoep op die gemeenskap om geduld te hêgedurende dié tyd,” sê Willemse. “Die hoof-doel van dié projek is om ’n beter diens aandie gemeenskap te bied.”Die gemeenskapsdienssentrumword tans

in die ou hofsaal op dieselfde perseel gehuis-ves. Die sentrum se nommer is onveranderden mense kan steeds 023 625 8000 skakel.

Die McGregor-polisie se gemeenskapsdienssentrum word tans opge-knap. Die sentrum sal aansienlik groter wees na afloop van dié projek.

FOTO: HILDERINE SCHRÖDER

Page 4: Breederivier gazette 12 aug 2014

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 12 Augustus 20144

Groot pryse wag op wenbruidBruide wat nog wil inskryf vir dieGazette se Bruidskompetisie beterspring!

Met ’n rits fantastiese pryse op diespelkanbruidevandieLangeberg-areanie bekostig om die kans om as bruidvan die jaar gekroon te word, deur hulvingers te laat glip nie.HierdieweeksewenbruidisWilmaré

May(néeBaartman).Systaansaammetdie vorigeweke se finaliste die kans omop 10 September by ’n galageleentheidby die Robertson Lenteskou as wen-bruid gekroon te word.’nNaweekvirtweetelonderdiepryse

wat vir die Bruid van die Jaar op diespel is. Ander pryse is onder meer ’ngratis bootreis van Viljoensdrift, ge-skenkbewyse deur AP Stipp, CountryStyles, Robertson Apteek en Peckers/Bon Appetit, ’n vrugtemandjie van Lo-carno Droëvrugte, twee bottels FourCousins-vonkelwyn en ’n ysbak vanVan Loveren, gratis was- en blaasses-siesbyCathy&Sarah’sHair, ’nuur-lan-ge fotosessie van C Photography, ’n ge-skenkbewys van Cara-Le Linne terwaarde van R500 en ’n wegbreekna-week van Rivierzicht-rivieroord.Alle bruide van Robertson, Ashton,

Bonnievale,McGregor enMontaguwatvan Julie 2013 tot Augustus 2014 dieknoop deurgehaakhet, kom in aanmer-king vir deelname aan die Bruidskom-petisie,wat insamewerkingmetdieRo-bertson Lenteskou aangebied word.InskrywingskosR60pervollengte-fo-

to. Vir meer inligting oor die kompeti-sie, bel Annelda Grootboom by die Ga-zette se kantoor by 023 626 5212.Om vir jou gunsteling-bruid te stem

SMS die woord “Bruid” en die bruid senaam na 35405. SMS’e kos R1,50. Wen-nerswordbepaaldeurleserssestemme.

Wilmaré May (née Baartman), van Robertson, is die Gazette se nuutste finalis in die Bruids-kompetisie.

Ontmoet babas sevoorlaaste finalisteDie Gazette se Babakom-petisie spog met sy voor-laaste finaliste.Valleiershet inhulmas-

sas gestem om QuintonLee-Marvin Isaacs (0-18maande) en Willow Lex-lon Anthony (18 maandetot 3 jaar) as hul wenfina-liste vir hierdie week indiékompetisieaan tewys.Dié tweetjies het nou

saam met die ander fina-liste ’n kans om aswenba-bas in hul onderskeie ka-tegorieë gekroon te word.Fantastiese pryse wag

op die kompetisie se tweekategoriewenners.Dit sluit in ’n R250-ge-

skenkbewys van Spur virelke wenner, ’n ButterflyWorld-geskenkbewys terwaarde van R125, tweedoen-dit-selfpartytjiesvir10 kinders van Beau-ty@Heart Events van Worce-ster (kliënt moet dit self gaanhaal en aflewer), ’n uur langefotosessieviralbeiwennersenhul gesinne deur Maryke Zee-lie Fotografie (R450 elk), ’n ge-skenkbewys vir ’n springkas-

teel deur Madelein van Jaars-veldt (Mad About Cakes) en ’ngeskenkbewys deur ShopriteRobertson, wat ’n bababad enbenodigdhede insluit.Sien dié week se inskry-

wings op bl. 9.

Quinton Lee-Marvin Isaacs (2 maande)

WillowLexlonAnthony(2 jaaren3maande)

Page 5: Breederivier gazette 12 aug 2014

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 12 Augustus 2014 5

Middelmisbruik moetso hokgeslaan wordHILDERINE SCHRÖDER

Middelmisbruik is onlangs op ’n vergaderingtussen die Wes-Kaapse departement van ge-meenskapsveiligheid, die polisie en verskeierolspelers geïdentifiseer as een van die groot-ste bydraende faktore tot misdaad in diestreek.Die Gazette het onlangs berig dat die vlak

vanmiddelmisbruik indieLangeberg-area ’nbronvangrootkommer isvirowerhedesowelas alle ander rolspelers wat gemoeid is metdie bekamping van middelmisbruik en diewye uitkringeffek daarvan.Middelmisbruik, sêMelanyKühn,waarne-

mende hoof van kommunikasie van die Wes-Kaapse departement van maatskaplike ont-wikkeling, is ’n kompleksemaatskaplike pro-bleem wat in verskillende vorme regoor dieLangeberg-area voorkom en die gesin as ’nentiteit negatief beïnvloed.Dagga is weens die beskikbaarheid en be-

kostigbaarheid daarvan steeds die voorkeurdwelmmiddel in die Langeberg-area, sêKühn, hoewel die misbruik van methamphe-tamine,beterbekendastik,assekondêremid-del vinnig aan die toeneem is. Robertson istansdiedorpwatdiehoogstevlakvanmiddel-gebruik het, sê Kühn. “Moontlike redes sluit’nmeermoderne kultuur asook ’n gevestigdeenaktiewedwelmnetwerkin.”Diehoëvlakkevan middelmisbruik kan aan verskeie fakto-re toegeskryfword,aldusKühn.“Dieeenredekan wees dat baie gesinne disfunksioneel is.Dit word verder beïnvloed deur armoede,werkloosheid, ledigheid, afwesige vaders, ’ngebrek aan ouerleiding en portuurdruk.” Diéfaktore is ook deur verskeie mense geoppertydens die onlangse vergadering met die de-partement van gemeenskapsveiligheid. DanPlato, minister van gemeenskapsveiligheid,het in reaksie hierop gesê dié faktore moetdringend aangespreek word en die gemeen-skap moet hierby betrek word.Die deursnee ouderdom van diegene wat

hulle tot middelmisbruik wend, sê Kühn, is15 tot25 jaarmetdiegrootstepersentasiehier-vanmans. Kühn gee toe dat daar ’n sterk ver-band is tussen middelmisbruik en misdadesoos huisbraak, aanranding en seksuele mis-dade, soos daar ook op die onlangse vergade-ring gemeld is. “Mense betrokke by middel-misbruik is in ’n verslawingsproses en toonpatologiese gedrag tot só ’n mate dat die per-soon net fokus op die administrasie van diemiddel van voorkeur in sy of haar lewe. “Dithet tot gevolg dat die persoon dikwels tot dieuiterste sal gaan om die middel te bekom endit in te neem,” sê Kühn.Volgens Kühn is die grootste struikelblok

met betrekking tot die stryd teen die bekam-ping van verslawing gesinslede wat nie hulsamewerking gee nie, die fisieke teenwoor-digheid van die verskillende middels in diegemeenskappe asook die gebrek aan onder-steuning binne die gemeenskappe. “Die de-partement, insamewerkingmetanderrolspe-lers, is tans besig omdiemoontlikheid vir dieuitbouing van die steunstelsels aan gesinnete ondersoek.”Die bekamping van middelmisbruik is een

van die programme van die department vanmaatskaplike ontwikkeling en het ’n totalebegroting van R87 miljoen.Dié departement het verskeie programme

inplekommiddelmisbruik aan te spreek.Diéprogramme sluit in ’n jeugintervensiepro-gram by skole en fokus op leerders in die pre-en vroeë fase van afhanklikheid, ’n wekroep-program wat fokus op insigontwikkeling virouers ten opsigte van dwelmmisbruik onderkinders, die behandeling van verslaafdes te-same met ’n nasorgdiens en ’n Bel-’n-vriend-programwaartydensmense indieherstelpro-ses mekaar veral oor naweke vir ondersteu-ninggedurendedieherstelproseskanbel.Diedepartement sal ook hierdie maandmet tera-peutiese ondersteuningsdienste aan hoë risi-ko swanger vroue begin.Op plaaslike vlak is die departement in sa-

mewerking met die Langeberg SubstanceAbuse Action Group (LSAAG) besig om uit-voeringtegeeaandienasionaledwelmbestry-dingsplan. Benewens die onlangse vergade-ring word daar ook verskeie ander vergade-rings beplan:

) 19 Augustus: McGregor om 16:30 by diemunisipale kantore.

) 20 Augustus: Ashton om 11:00 by die Bar-nardsaal

) 21 Augustus: Montagu om 11:00 by dieCentre of Hope

) 26 Augustus: Bonnievale om 19:00 byMountain and Valleys.

Page 6: Breederivier gazette 12 aug 2014

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 12 Augustus 20146

Gazette vier Vrouedag met talent en swierHILDERINE SCHRÖDER

Wie is ek?

Dít is ’n vraagwaarmee vroue byna daagliksworstel en dítwas ook die temavan dieGazettese eerste Vrouedag-geleentheid wat daarop ge-mik was om plaaslike vroue se vrou-wees tevier.Die geleentheid is in die Robertson Wynkel-

der se konferensiesaal aangebied en is deur so-wat 90 vroue bygewoon. Hulle is bederf metpragtig-versierde tafels en heerlike eet- endrinkgoed.Gaste het hulle verlustig in sangitems deur

Elvana Padiachy van Route 62 Band en JaninePickenMujahiedGeorgevanKaapstad, terwyldie verhoogpersoonlikheidQueenieMadikize-lamalema hulle behoorlik laat skater het.Ditwasook ’ngeleentheidwaartydensvroue

opnuutdaaraanherinnerishoewaardevolhul-le isendathulle ’ngeweldige impakopdiemen-se om hulle het.Terwyl die twee gassprekers, DianaGagiano

(uitvoerendeburgemeestervandieLangeberg-munisipaliteit) en Amanda Quwe (’n boorlingvan Ashton en deesdae ’n bekende aktrise inondermeerMuvhango enRythmCity), behoor-lik met hulself gespot het, het albei ook ’n ern-stige boodskap vir gaste gehad. “As vroumoetjy alles pakmet ’n volle vertroue in jou eie ver-moë,” het Gagiano gesê. Baie vroue, het sy by-gevoeg, is geneig om hul drome prys te gee omMa,VrouofVriendintewees.“Maakjoudrome’n werklikheid,” het sy hiéroor gesê. “Dit isnooit te laat om te begin of iets oor te doen nie.Jou doel op aarde is uniek. Vind jouself en leefjou passie uit.”Quwe het gaste gemaan omversigtig te wees

inhuloptrede teenoorhulmedemens. “Onshet

’n manier om mekaar seer te maak. Menslikenatuur wil dat ons van ander wil hê wat onsnie aan hulle kan gee nie.” Baie mense, het sybygevoeg, is geneig om vriendskap en liefde asvanselfsprekend te aanvaar. “Dít is iets wat jynooit moet doen nie.”Quwe het gaste gemaan om nie vertroue in

hulself te verloor nie. “Ons is pragtig gemaak.Dit is so bestem dat alles waaraan ons raak ingoud sal verander. Ons is geseënd.”Dit is veralwanneervrouegee, dat vrouwees

tot sy volle uitingkom, sêQuwe. “Gee ’n bietjievan dít wat God aan jou gegee het aan anderen wees só vir ander tot seën.”

Die Gazette se Vrouedag die afgelope naweek was’n reusesukses. Onder die eregaste by dié geleent-heid was (van links) Queenie Madikizelamalema(verhoogpersoonlikheid), Mujahied George (san-ger), Theresa Olivier (uitgewer en redakteur van dieBreederivier Gazette en Standard), Diana Gagiano(uitvoerende burgemeester van die Langeberg-mu-nisipaliteit) en Amanda Quwe (boorling van Ashtonen aktrise). FOTO’S: HILDERINE SCHRÖDER

NasionaleVrouedagSaterdag9 Augustus

Page 7: Breederivier gazette 12 aug 2014

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 12 Augustus 2014 7

Page 8: Breederivier gazette 12 aug 2014

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 12 Augustus 20148

Robertson Slowweer ’n trefferDie Robertson Slow, wat die afgelope naweek plaasgevind het, het ’n groot aantalbesoekers gelok.

Die Slow lok veral die meer ernstige wynliefhebbers wat by dié fees aan die handvan die streek se wynmakers kan leer hoe hul gunsteling wyne gemaak word en wátdie streek se wyne so besonders maak. Die intieme geleenthede waar wyne met allerleidisse gepaar word, selfs sjokolade, het oudergewoonte ook groot byval gevind.Vir dié wat eerder wou terugsit en bietjie ontspan was daar ook die Robertson Slow

Mark, wat op die plaas Klipdrift gehou word.Altesaam 26 kelders en gastehuise van Ashton, Bonnievale, McGregor en Robertson

het hul deure vir feesgangers oopgegooi en hulle met plattelandse gasvryheid ontvang.Die Gazette het so paar oomblikke van die fees vasgevang.

Feesgangers by die Robertson Slow kon ’n wye verskeidenheid aktiwiteitegeniet, van wynproeë tot ’n mark en unieke kos- en wynparings.

Page 9: Breederivier gazette 12 aug 2014

Breederivier GazettePeople - MenseDinsdag 12 Augustus 2014 9

Bo-dorpgeskiedenis sy passieHILDERINE SCHRÖDER

Jeff Lakey is ’n versame-laar. Waar dié bekendedigter ook al gaan, versa-melhy stories oorRobert-son en symense;maak hystukkies geskiedenis by-mekaar.

Sy passie vir Robertsonen sy mense loop diep, hy isimmers op dié dorp geboreen getoë, maar dit is sygrootword-buurt wat homdie naaste aan die hart lê:die Bo-dorp. Hiéroor hetverskeie digbundels al uitsy pen gevloei.Diéoudonderwyser isook

al jare lank besig om die ge-skiedenis van die Bo-dorpvas te lê. Borde en borde volknipsels getuig hiervan.Hy wys foto’s waar hy as

jong onderwyser die talentvan vele jong kinders by dieDe Villiers Primêre Skool,waar hy sélf ’n leerder was,geslyp het. Hy was vir 30jaar ’n onderwyser hiér. “Dis ’n leef-tyd!” spothymet ’nvonkel indieoog.Vra jy hoe oud hy is, lag hy net on-

deund.Dít, antwoordhy, gaanhynieverklap nie.Hy hoef nie ver te soek vir inspira-

sie vir sy gedigte nie. “Ek het eersgewone gedigte geskryf, maar toeontaard ek in ’n volksdigter. Menseinspireer my. Ek is mal oor mense.Álle mense!”Die digkuns, gee oom Jeff toe, is

maar dikwels ’n eensame werk.Nooit, voeg hy by, het hy dit oorweegom op te hou skryf nie, selfs al wasdie kans om sy werke gepubliseer tekry beperk.

Net soosdie publikasie van sywer-ke,hetoomJeffhomnooitdeurenigestruikelblokke laat stuit om sy dro-me te bereik nie. Hy het as laerskool-kannetjiebesluithywil eendag ’non-derwyser word.“Ek het uit ’n brandarm gesin ge-

kom. My pa het voorgestel ek gaandoen eerder bouwerk, maar ek wouniks daarvan weet nie.”Ná hy aan Noorder Paarl Hoër ge-

matrikuleer het, het hy vir sy onder-wysdiploma aan die Bridgton Oplei-dingskollege op Oudtshoorn inge-skryf. Om sy studiegeld bymekaar teskraapwasniemakliknie, erkenhy.“Ek het vakansies gewerk omgeld te

verdien.Enigietsvantuin-werk tot werk in winkelsen die poskantoor.”Virhomwas elke opoffe-

ring die moeite werd. “Ekhet ’npassievirkindersenhulouers.Ekglosteedson-derwys is ’n roeping enniebloot ’n beroepskeusenie.”In sy jare as onderwyser

het hy gereeld huisbesoekgedoen. “Dit gee jou ’n in-sig in die kind en sy gesinse lewe.” Dit is dalk die af-skaffing van huisbesoekwat ’n bydrae lewer tot diekrisis in die huidige on-derwysstelsel, mymer hy.Wanneer hy nie met sy

geskiedenisprojek oor dieBo-dorp of sy digkuns be-sig is nie, sal jy oom Jeffop die verhoog kry, of ag-ter die skerms besig metdie regie. Hy is ook ’n be-kendesanger indie streek.Eenvandiehoogtepunte

in sy lewe was ’n onder-houd wat die joernaalpro-

gramPasella in 2008met homgevoerhet. “Dit was een van my grootsteoomblikke. Ek sal dit nooit vergeetnie!”Syvrou,Liz, endogters, Jeflin (28),

Lucinde (27) en Delivia, (24) staanbankvas agter als wat hy aanpak,vertel hy met ’n glimlag. Hy het seskleinkinders, Fabrizhio, Linique,Gailin, Jevan, Jadelin en Sheldon.Hy het nog een groot hoop, mymer

oom Jeff. Met ’n besoek aan die dorphet ’n minister belowe om hom by testaan met sy poging om die Bo-dorpsegeskiedenisvas te lê. “Eksalbittergraag wil sien dat dít bewaarheidword.”

Jeff Lakey is nie net ’n bekende digter nie, hy is ook druk besigom die mense van Robertson se Bo-dorp se geskiedenis vaste lê. FOTO: HILDERINE SCHRÖDER

Moira Daniels is gebore en getoëop Robertson

) Hoe lank woon jy al hier?My hele lewe lank. Drie-en-

dertig jaarompresiestewees.Ekwounie graagmyouderdomver-klap nie, maar nou ja!

) Wat maak die Langeberg virjou spesiaal?Diemooinatuurtonelewatons

daagliks kan aanskou, asook diegasvryheid en bedagsaamheidvan ons mense.

) Wat sou jy in die Langebergwou verander?Beter samewerking tussen

verskeie organisasies en kerkeomRobertson en die omliggendeareas ’n beter en veiliger plek temaak.

) As jy nie hier gebly het nie,waar sou jy bly?Stellenbosch. Dis ’n verskrik-

like mooi plek.) Watter werk doen jy en hoe-

kom geniet jy dit?Gemeenskapsontwikkeling.

Dit gee my soveel plesier om ’nverskil in mense se lewens temaak, deel te wees van hulle leweenontwikkeling te sienplaasvind

) Watter drie mense sou jygraag vir ete wou nooi (hede of ver-lede) en waarom?Mr.Bean(RowanAtkinson).Ek

hou van sy droë humor. MichelleObama.Sy ismyrolmodel.Madea(Tyler Perry). Met haar skreeu-snaaksesêgoed, isdaarbaiewaar-hede en lesse te leer.

) Wat is die beste raad wat jyal gegee of ontvang het?Daar is soveel vrede envreugde

injoueie lewesodrajyregleefmetmekaar. So, vergewe en vergeeten gaan aan.

Moira Daniels

Meet a localMeet a local

Bly te kenneBly te kenne

Page 10: Breederivier gazette 12 aug 2014

Breederivier Gazette Geklassifiseerd Dinsdag 12 Augustus 201410

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

STERFGEVALLE

1005

JOSEPH WILLIAMJACOB (Niekie)Geb.03/06/1961Gest.05/08/2014Die Roudiens vind plaasDonderdag, 14/08/2014om 19.00 by die huis inMalvastraat 101.Begrafnisdiens Saterdag16/08/2014 om 9.00 by diehuis in Malvastraat 101 en10.00 in die Anglikaansekerk. Sal onthou word deursy Ma, 2 kinders, 3 klein-kinders en familie.

IN MEMORIAM

1015

MULLER ELIZABETHMammie, 12 Augustus isdit jou eerste verjaarsdagweg van ons. Vandag wouons jou so graag geluk-wens op jou 70ste ver-jaarsdag, maar nie ’n daggaan verby wat wat onsnie aan jou dink en jou misnie. Met tere herinneringvan jou man, kinders,kleinkinders en agterklein-kind Chrislin.

VAN STADE KATYGeb.15/8/1931-Gest.21/2/2013Dis Mamma se 2de ver-jaarsdag weg van ons. Dieverlange en gemis is groot,maar ons troos is , dat uveilig by Jesus is. Ons isdankbaar vir so ’n moederwie se woorde vêr bokorale was. In ons hartesal u altyd voortleef.Dankie vir die voetsporewat u vir ons getrap het.Van: U verlangende kin-ders, skoonseuns, skoon-dogters, kleinkinders enagterkleinkinders.

GELUKWENSINGS

1030

RAAI wie word 50?SWANEPOEL LENDABaie geluk met Mamma se50ste verjaarsdag,13 Augustus 2014. Magdie Here u ryklik seën.Dankie vir dit wat oumavir ons beteken en vir aldie liefde en omgee. Vandie kleinkinders Féran &Torian.

PERSOONLIKE

DIENSTE

LENINGS

1445

LOANS. Up to R200 000.Same day pay-out. CallFiona 082 422 2271.

SAKE

BELEGGINGS

2410

BENODIG VENNOTEVIR nuwe unieke produk.Kapitale uitgawe van ±R20 000 benodig. Deon:082 713 4000.

DIENSTE

2420

BETREKKINGS

3600

ALGEMEEN

3680

BISCUIT SALES agentswanted at factories, offi-ces and farms, etc. Addyour own profit. Cell: 082687 3403.

All welcome at AFMWithout a vision my people will perish.

Forthelast threeyearsAFMRobertsonCen-tral had a dream to start an English service.During the course of this year God promptedus again with what He has laid upon ourhearts. As obedience is better than sacrifice,we now have begun with a service conductedin English every Sunday at 08:00.The long-term vision of our church is to

make sinners disciples of the Lord JesusChrist. In order to fulfil this, our missiontherefore is to equip people and give them anopportunity for service.What does this imply in practical terms?

First of all we would like all people to be ina living relationship with the Lord. This will

ask of you to spend time and love Him. It willcauseyoutogrowintoaplaceofreachingyourfull potential. This is achieved also by preach-ing theWord of the Lord. The imparting of theWord will equip you to then reach a place ofservice to the Master, our Lord and Saviour.Our theme for 2014 is to equip people and

to give them opportunity for service. We areaministry-basedchurch.Wehave19 function-ing ministries to slot into. By doing this youwill be equipped by the ministry-leader togrow to the next level in your walk with theLord. Personal and spiritual growth is of es-sential value for us.Our core values are fellowship, disciple-

ship, ministry, evangelism, praise and wor-ship. We engage into meaningful fellowship,offer a discipleship course, and will give youa place to live out your ministry. We stronglybelieve in the value of evangelism and win-ning souls.In our service your will also experience a

celebration of the Lord during our praise andworship.Please feel free to contact us.Weare looking

forward to see you!

DIENSTE2420

Page 11: Breederivier gazette 12 aug 2014

Breederivier GazetteSchools - SkoleDinsdag 12 Augustus 2014 11

UITGEVAT! Die Hoërskool Robertson het verlede week sy matriekafskeidgehou. Onder die leerders wat dié swierige geleentheid bygewoon het,was Karni du Plessis (gr.10) en Mervyn Keyser (gr.12). Stuur gerus virons enige matriekafskeidfoto’s na [email protected].

REGVIRDIESEISOEN:DieHoërskool Robertsonhet onlangsnuwe rugbyoefentoe-rusting, geborg deur Excelsior, ontvang. Op die foto is ’n paar van die o.19-rugby-spelers met duiksakke.

Page 12: Breederivier gazette 12 aug 2014

Breederivier

Year 18 • 12 Augustus 2014 | Tel. 023 626 5212

Agtjarige Stormertjie draf voor’n Paar foute het verledeweek indié berig oor MC Bruwer en syonvergeetlikeervaringopNuwe-land ingeglip.DieGazettevra omverskoning vir enige ongeriefveroorsaak. Hiermee word diefeite graag reggestel.

Terwyl duisende geesdriftige toe-skouers onlangs bankvas agter hulspanne gestaan het gedurende dieStormers en Sharks se kragmetingop Nuweland, was daar waarskyn-lik één hart wat vinniger as enigeander een geklop het.Vir MC Bruwer van Robertson,

wat pas sy agtste verjaardag gevierhet, was dit ’n dag wat hy nooit salvergeet nie toe hý die een was watbal in die hand in sy Stormers-uit-rusting voor dié span op die veld ge-draf het.Diéknapie, ’ngr. 2-leerderaandie

Robertson Voorbereidingskool, seouers, Marius en Alett, tesame metsy peetouers, Anton en Jean Bru-wer, was in die skare om hul eieStormertjie kliphard toe te juig.Dit is hoeka danksy sy peetpa dat

dié groot eer MC te beurt geval het.Anton het dié baie spesiale geskenktydens ’n veiling by ’n gholfdag op

Robertson losgebie.VolgensMaAlett isMC se gunste-

lingspelers Schalk Burger enDuane Vermeulen.Die dag het ongelukkig vir die

Stormers-ondersteuners op ’n laag-tepunt geëindig toe hulle op hultuisveld die knie teen die Sharksmoes buig. Nietemin bly dit ’n dagwat één knapie nooit sal vergeetnie!MC is self ’n kranige rugbyspeler

vir sy skool. Wie weet, dalk washierdie die begin van ’n opwinden-de loopbaan op die rugbyveld virdié mannetjie.

MC Bruwer van Robertson, hier met die bal in die hand, het onlangs ’n onvergeetlike ervaring gehad toe hy die Stormers opdie veld gelei het met hul kragmeting teen die Sharks.

’n Trotse oomblik vir MC.

MC saam met een van sy helde, SchalkBurger.

R’son RFC byeen

Alle oudspelers vanRobertsonRFC word genooi na ’n verga-deringop14Augustusom19:00in die Schoongezicht-diens-sentrum. Vir navrae skakel0 083 368 2704.

Sportuitslae

Gholf:Bonnievale (72): Enkel-Stableford

– I.Arries41,M.Botha41,D.Plaatjies38, L. Wentzel 38, Q. van der Merwe37, S. van Eeden 36.Montagu (72): Samespel-Stable-

ford –P. Stemmet enD. vanderWest-huysen 48, J. Kriel en R. Kriel 47, R.vanEedenenE.Stemmet47,L.Nobleen B. Jeneke 46.Robertson (72): Enkel-syferplus –

J. duPlessis+6,A.Cilliers+5, J.Mul-ler +4, L. Vercuiel +3, L. Jordaan +1.Worcester (72): Houespel – L. Lam-

brechts65,N.duPlessis 68,P.Cilliers68, A. Rossouw jr. 69, A. Rossouw 72.

Rugby:Premierliga: Worcester Villagers

45, Never Dispair 33.Superliga-Oos: Montagu Villagers

30, Standards 29; Ashton United 54,Hamlets 34; Young Hamiltons 17,Kleinmond 15; Genadendal 34, Prote-as 27.