breederivier gazette 3 dec 2013

8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Breederivier Year 17 • 3 Desember 2013 | Tel. 023 626 5212 Daar is die afgelope maande hard gewerk om die “nuwe” Eseltjiesrus op die Robertson-McGregor-pad in gereedheid te bring en verlede week kon die donkies hul intrek in hul nuwe kampe neem. Die ouer donkies is per sleepwa na hul nuwe blyplek geneem, maar die jongeres kon die sowat 2 km na hul nuwe tuiste stap. Lees die volledige berig op bl. 4. FOTO: VERSKAF Eseltjiesrus-donkies is weer tuis Tersiêre studie nou moontlik in Vallei HILDERINE SCHRÖDER Valleiers sal van aanstaande jaar af op eie bodem hul tersiêre oplei- ding kan bevorder. Dít volg na ’n ooreenkoms tussen die Robertson Logos Christian School en Cornerstone Christian In- stitute of Higher Education. Danksy dié ooreenkoms kan Val- leiers van Julie aanstaande jaar af uitsien na afstandonderrig in ’n wye reeks kursusse en dít boonop op hul tuisdorp. Logos sal die lesinglokale aan stu- dente verskaf, terwyl Cornerstone die onderrig en leermateriaal ver- skaf. Studente sal kan kies uit kur- susse in ondernemingsbestuur, bin- neshuise ontwerp, teologie, onder- wys, skone kunste en kuns en sosiale studies. Die geakkrediteerde studierig- tings bied aan Valleiers die geleent- heid om ’n graad of diploma teen ’n bekostigbare prys te bekom, sê Talita Lloyd, hoof van die Robertson Logos Christian School. “Hierdie kans aan studente gaan ’n geweldige positiewe impak op die gemeenskap hê.” Studente ontvang met hul registra- sie tablette wat ingespan word vir die verskaf van studiemateriaal, inhan- dig van take en wedersydse korres- pondensie, terwyl studente ook via videokonferensies onderrig sal ont- vang. Cornerstone het reeds ’n samewer- kingsooreenkoms met ’n gemeente op Worcester. Plaaslike studente kan reeds in Januarie vir kursusse hiér inskryf en dan in Julie oorskakel na Robertson, sê Lloyd. Volgens Lloyd is hul verbintenis met Cornerstone ook vir die skool be- langrik omdat dit aan leerders die ge- leentheid bied om hul studies voort te sit in ’n omgewing met dieselfde etos waaraan hulle gewoond is. Hulle is geweldig opgewonde oor die geleenthede wat Cornerstone aan plaaslike inwoners gaan bied, Lloyd. “Maar ons besef dis ’n groot ding om aan te pak. Jy sit met jong- mense se lewe in jou hande en ons neem dít nie ligtelik op nie.” Omdat die kursusse baie goedko- per is as dié by hoofstroom-instel- lings, sal dit plaaslike ondernemings in staat stel om jongmense te borg om hul studies voort te sit, meen Lloyd. “Ons hoop regtig ondernemings gaan dié geleentheid aangryp.” Valleiers wat belangstel om deur Cornerstone te studeer kan ’n SMS na 082 797 9006 of ’n e-pos na clc@cor- nerstone.ac.za stuur. Vir meer inligting oor Cornersto- ne en die kursusse wat dié instelling aanbied, besoek sy webtuiste by www.cornerstone.ac.za.

Upload: boland-gazette

Post on 06-Mar-2016

317 views

Category:

Documents


67 download

DESCRIPTION

Breederivier gazette 3 dec 2013

TRANSCRIPT

Page 1: Breederivier gazette 3 dec 2013

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Breederivier

Year 17 • 3 Desember 2013 | Tel. 023 626 5212

Daar is die afgelope maande hard gewerk om die “nuwe” Eseltjiesrus op die Robertson-McGregor-pad in gereedheidte bring en verlede week kon die donkies hul intrek in hul nuwe kampe neem. Die ouer donkies is per sleepwa nahul nuwe blyplek geneem, maar die jongeres kon die sowat 2 km na hul nuwe tuiste stap. Lees die volledige berigop bl. 4. FOTO: VERSKAF

Eseltjiesrus­donkies is weer tuisTersiêrestudie noumoontlikin ValleiHILDERINE SCHRÖDER

Valleiers sal van aanstaande jaaraf op eie bodemhul tersiêre oplei-ding kan bevorder.

Dít volg na ’n ooreenkoms tussendie Robertson Logos ChristianSchool en Cornerstone Christian In-stitute of Higher Education.

Danksy dié ooreenkoms kan Val-leiers van Julie aanstaande jaar afuitsien na afstandonderrig in ’n wyereeks kursusse en dít boonop op hultuisdorp.

Logos sal die lesinglokale aan stu-dente verskaf, terwyl Cornerstonedie onderrig en leermateriaal ver-skaf. Studente sal kan kies uit kur-susse in ondernemingsbestuur, bin-neshuise ontwerp, teologie, onder-wys, skone kunste en kuns en sosialestudies.

Die geakkrediteerde studierig-tings bied aan Valleiers die geleent-heid om ’n graad of diploma teen ’nbekostigbareprystebekom,sêTalitaLloyd, hoof van die Robertson LogosChristian School. “Hierdie kans aanstudentegaan ’ngeweldigepositieweimpak op die gemeenskap hê.”

Studenteontvangmethulregistra-sie tablettewat ingespanwordvirdieverskaf van studiemateriaal, inhan-dig van take en wedersydse korres-pondensie, terwyl studente ook via

videokonferensies onderrig sal ont-vang.

Cornerstone het reeds ’n samewer-kingsooreenkoms met ’n gemeenteopWorcester.Plaaslikestudentekanreeds in Januarie vir kursusse hiérinskryf en dan in Julie oorskakel naRobertson, sê Lloyd.

Volgens Lloyd is hul verbintenismet Cornerstone ook vir die skool be-langrik omdat dit aan leerders die ge-leentheid bied om hul studies voortte sit in ’n omgewing met dieselfdeetos waaraan hulle gewoond is.

Hulle is geweldig opgewonde oordie geleenthede wat Cornerstone aanplaaslike inwoners gaan bied, sêLloyd. “Maar ons besef dis ’n grootding om aan te pak. Jy sit met jong-mense se lewe in jou hande en onsneem dít nie ligtelik op nie.”

Omdat die kursusse baie goedko-per is as dié by hoofstroom-instel-lings, sal dit plaaslike ondernemingsin staat stel om jongmense te borg omhul studies voort te sit, meen Lloyd.

“Ons hoop regtig ondernemingsgaan dié geleentheid aangryp.”

Valleiers wat belangstel om deurCornerstone te studeer kan ’n SMSna 082 797 9006 of ’n e-pos na [email protected] stuur.

Vir meer inligting oor Cornersto-ne en die kursusse wat dié instellingaanbied, besoek sy webtuiste bywww.cornerstone.ac.za.

Page 2: Breederivier gazette 3 dec 2013

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 3 Desember 20132

) Africa InternationalMission (AIM)will behosting a Bible seminar on 7 December.The event will take place from 10:00 at theRobertson Libary in Van Reenen Street.Theseminar is freeandeveryone iswelcome.Seating, however is limited.For the free Bible correspondence course,write to Denville Willie, PO Box 36024, Glos-derry, 7702.

) Die RobertsonHarmonic Youth Band biedop 7 Desember om 19:00 ’nmusiekaand saammet die Robertson-koperblaasorkes aan.By dié geleentheid, wat in die Robertson-ge-meenskapsaal gehou word, sal daar ook ’nvoorlesing van ’n gedig deur dieWorcestersedigter Floris Brown wees.KaartjieskosR10perpersoon.Virmeer inlig-ting, bel Bazil Malgas by 0 079 395 2929.

GOSPEL CHOIR LAUNCHESALBUM: The Luxolo GospelChoir of Zolani celebrated the launch of their secondalbum and their 15th anniversary, on Saturday 30November. Andisiwe Wankie Ndongeni, chairpersonof the choir, says this community choir’s celebrationevent was a huge success with five choirs from asfar as Worcester, George and Cape Town performing.Ndongeni says the choir, which was established in1998, will now aim to engage with members of thecommunity on issues such as HIV/Aids, teenage preg-nancy and alcohol abuse in order to bring about posi-tive change. For more information, phone Ndongenion 079 454 9645.

ENTREPRENEURSDAG: Die Robertson Voorbereiding-skool se graad 3-leerders het gister (Maandag 2 De-sember) ’n entrepreneursdag gehou waartydens hulleprodukte kon verkoop. Daarna moes hulle ’n sakeplanindien by die skool. Op die foto is Talia de Wet enIsabella Retief.

Big news for rock lovers!SouthAfrica’srockchickKarenZoidwillgiveone concert in Worcester on 15 December atThe Golden Valley Casino.

Over the past ten years Zoid has received aSouth African Music Award (Sama) for Best Fe-male Artist, as well as many other awards. Shehas also performedwith international artists likeJohnMayer,AnnieLennox,Metallica, Seal,UB40and Hothouse Flowers and has been highlightedinTimemagazine for her role as an icon in SouthAfrican music.ForherGoldenValleyconcertZoidwillbelarge-

lysingingsongs fromher latestalbumZoidAfrika

as well as some of her many hits.Zoid’s personal growth is tangible in themusic

industry andZoidAfrika contains soulful balladsas well as some hard rock n roll numbers. Zoid,who has never shied away from social commen-tary, also includeda fewsongswithsatirical over-tones.Her unmistakeable voice, razor sharp lyrics

and passionate delivery, make a Karen Zoid con-cert unmissable.Zoid will perform at the Winners Bar. Tickets

(R80 each) are obtainable fromTheGoldenValleyCasino Cash Desk. For more information, phone023 348 7200. Book early to avoid disapointment. Karen Zoid

HELPING HANDS (OR LEGS?): Residents recently came together to help raise money for baby ElizabethJordaan’s continual medical expenses by taking part in a Spin-a-thon. The event, sponsored by Robert-son Gym, was held at Robertson Pick n Pay on 20 November. Elizabeth Jordaan was diagnosedwith a genetic muscle disorder named SMARD 1 (spinal muscular atrophy with respiratory distress).She is permanently on a ventilator due to her diaphragm being paralysed. The ventilator is attachedto her neck with a tracheotomy which helps her to breath. All this requires 24/7 professional nursingcare, which is not covered by the medical aid. Elizabeth is able to live at home with her family.Surrounded with so much love she can live a fulfilled life notwithstanding her daily challenges. Toextend and improve her quality of life she needs sophisticated equipment, specialist medical care,physiotherapy and ongoing care. Cycling here are Stacy Joannou, Riette Rabie and Vera Gelderblomwhile Elizabeth Jordaan and a carer are watching. R23 000 was raised.

Page 3: Breederivier gazette 3 dec 2013

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 3 Desember 2013 3

R4,5 million Nkqubela public library openedA long-awaited dream came truefor the 6 000 residents of Nkqube-la in Robertson when their ownpublic library opened onMonday25 November.

The Department of Cultural Af-fairs and Sport partnered with theLangeberg Municipality and thecommunity to build the library at acost of R4,5 million.

Learners from the Nkqubela Pri-mary School and the MasakhekeHigh School and many others are ex-pected to benefit.

About 4% of registered membersat the Robertson Library hail fromNkqubela. Until the opening of thenew facility, members had to travel7 km to the Robertson Library, someof them on foot.

As many as 75 Masakheke learnersused the library every day afterschool to study and to do schoolprojects.

According to the municipality, thefirst library service in Nkqubela wasrendered from a container with ma-terial from Biblionef, but a shortageof funding for staff meant the facilityhad to close in 2011.

The need for a proper library wasnoted in the Langeberg Municipali-ty’s Integrated Development Planand an application for conditionalgrant assistance was duly submittedto the provincial department’s li-brary service.

The new library will start with twodedicated computers to manage cir-

culation and another five computerstations to provide free public inter-net access.

Patrons will have access to 12 912books worth almost R719 000.

Two staff members will assist thepublic while a gardener and cleanerwill ensure a neat and clean environ-ment.

There are high security facilitiesin the library; a new book detectorwas installed to secure the safety ofmaterial and books in the building.

The minister of Cultural Affairsand Sport, Dr Ivan Meyer, said thelibrary will enhance learning condi-tionsinNkqubelaandprovidestimu-lation and entertainment to resi-dents.

“This library is a programme of ex-cellence through which people canstay connected to the world. It willopenanewworldofopportunities forthis community,” Meyer said.

Executive Mayor of the LangebergMunicipalityDianaGagianosaidthepeople of Nkqubela can use the li-brary as a gateway to information to-ward a better future.

A happy Rodine Filander (11) ofVergesig Primary School said shewill definitely visit the library withher friends so they can gain knowl-edge together.

The process of establishing the li-brary began in January last yearwhen it was initially advertised inthe Government Gazette.

The first payment from the provin-cial government, of R2 million, was

received in July last year and the sec-ond, of R2,5 million, in May this year.

According to the municipality, theprogramme created a total of 35 jobopportunities,ofwhich25employeeswere residents of Nkqubela.

“The team worked hard to organ-

ise the books in appropriate orderand the construction workers put inlong hours to make sure the buildwas a success.

“This gave much-needed financialrelief to some community membersas they were able to get an income,”

the municipality said in a statement.The building was completed in

June.Practical completion took place on

7 August, after which all outstandingitems, defects and other small faultswere dealt with.

Roleplayers pose for the cameras at the official opening of the Nkqubela Library last Monday. The library was built at a costof R4,5 million.

19­jarige vermoorHILDERINE SCHRÖDER

Die Robertson-polisie on-dersoek ’n saak van moordná die dood van ’n 19-jarigeman van die Robertson-area.

Donavan Grobbelaar isverlede Woensdag (27 No-vember) met sy aankomsby die Robertson-hospitaaldood ná hy met ’n skerpvoorwerp in die rug ge-steek is.

Volgens lt. CynthiaMngcele, woordvoerdervan die Robertson-polisie,was Grobbelaar en ’n 20-ja-rigemanin’nargumentbe-trokke waarop laasge-noemde hom met ’n mes indie rug gesteek het.

Die omstandighederondom die voorval, wat opdie plaas Goree plaasge-

vind het, word steeds on-dersoek. Grobbelaar seaanvaller iskortnásydoodin hegtenis geneem en hetverlede Donderdag (28 No-vember) op ’n aanklag vanmoord in die Robertson-landdroshof verskyn.

Die motief vir die moordword steeds ondersoek.

Dié moord volg op diehakke van dié van ’n 78-ja-rige vrou van die plaas LeGrand Chasseur.

Anna Januarie se lewe-lose liggaamisvoorverledeweek in ’n sloot op die plaasaangetref. Sy het ernstigekopwonde gehad. Nie-mand is al in verband metdié voorval in hegtenis ge-neem nie. Enigeen met in-ligting kan die ondersoek-beampte, ao. Rachel Bur-ger by 023 626 8353 bel.

L’berg­staking eers afHILDERINE SCHRÖDER

Die voortslepende staking by Lange-berg & Ashton Foods is vir eers ietsvan die verlede.

Honderde werkers het meer astwee weke gelede vir hoër lone by diéinmaakreus,watdeel isvandieTigerBrands-groep, begin staak.

Met seisoentyd op hande en dui-sende werksgeleenthede wat in dieslagkanblyasdiestakingvoortgaan,het werkers wat deur die vakbondBawusa verteenwoordig word eindeverlede week na hul werk terugge-keer, sê Bawusa-voorsitter, AngusSyster. “As die staking nog ’n weekof twee moes aanhou, sou die fabriekmiljarde rande se skade gely het.Hierdie is die enigste bron van in-komste vir baie mense in die area enons kan nie bekostig dat die fabriektoemaak nie,” aldus Syster.

Werkers wat deur Solidariteit endie Food and Allied Workers Union(Fawu) verteenwoordig word, hetreeds verlede week ’n 8,25%-loonver-

hoging aanvaar, maar Bawusa-lededring aan op ’n 15%-verhoging.

Hoewel werkers na hul poste te-ruggekeer het, sê Syster, is hullesteeds nie tevrede met die aanbod nieen kan hulle heel moontlik volgendejaar weer staak.

Die staking het nie ’n wesenlikeimpak op produksie by die fabriekgehad nie aangesien die eerste vrug-te eers einde verlede week afgeleweris. Die fabriek bied in seisoentydwerk aan sowat 6 500 mense, aldusSyster.

Tydens voorverlede week se sta-kings is werkers tot laatnag deur sta-kende werkers op die fabrieksper-seel vasgekeer. Polisiebeamptes is ingroot getalle ontplooi om orde tehandhaaf. Kapt. Sylvan Smith,woordvoerder van die Ashton-poli-sie, het vandeesweek bevestig datverskeie sake, insluitend opsetlikesaakbeskadiging, ondersoek word.

Die woordvoerder van Langeberg& Ashton Foods kon teen druktyd nievir kommentaar bereik word nie.

GESTEELDE FIETS: Die Robertson-polisie soek na dieregmatige eienaar van dié fiets. Enigeen wat vermoeddat dit aan hom behoort, kan ao. Julian Stevens by023 626 8354 bel.

Page 4: Breederivier gazette 3 dec 2013

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 3 Desember 20134

Landbou kan hultoekoms wees

Leerders van skole in Robert-son, Ashton, Bonnievale, Monta-gu,CeresenWorcester,watpoten-siaal getoonhet invakkesooswis-kunde en fisiese wetenskappe hetin Julie vanjaar beroepsvoorlig-ting ontvang. Gedurende die Sep-tember-vakansie het 20 van diéleerders deelgeneem aan werk-skadu-programme by verskeiemaatskappye.

Robertson Wyne, MontaguFoods, Graham Beck EnterprisesenRainbowChickenshet leerdersingeneem en eerstehands blootge-stel aan dié bedrywe.

Die projek is deur die Graham& Rhona Beck-vaardigheidsen-trum gekoördineer en beloof om’n jaarlikse instelling te wees.

DieGraham&RhonaBeckOnt-wikkelingsforum in samewer-kingmetdieAgriwetenskappe-fakulteit van die UniversiteitStellenboschwerk reeds die af-gelope drie jaar saam om land-bouwetenskappeonderstuden-te te bevorder.

Die antwoorde tot die meestekwessies lê in landbou, soosondermeer voedselveiligheid en -seker-heid wat een van die groot uitda-gings vir ’n snelgroeiende bevol-king is.

Die Graham & Rhona Beck Ont-wikkelingsforum bied graad 11-leerders beroepsvoorligting enwerkskadu-geleenthede binne dieverskillende landbousektore.

Die 20 leerders wat deelgeneem het aan die Graham & Rhona Beck Ontwikke-lingsforum se werkskadu-program is verheug nadat hulle sertifikate ontvang het.

FOTO: MORNÉ MARAIS

Eseltjiesrus se donkies is weer tuisVolgens Van Zijl is daar ook baie

opwindende planne vir die donkiesse nuwe tuiste. Dít sluit ’n opleiding-sentrum in waar besoekende skool-groepe meer oor donkies en hul sorgkan leer, of waar donkie-eienaars op-leiding kan ontvang.

Die donkies, sê Van Zijl, het reedsaangepas in hul nuwe tuiste. “Hulledink hulle het die donkie-lotto ge-wen!”

Intussen gaan geldinsamelingspo-gings steeds voort. Mense kan steeds’n donkie aanneem of skenkingsmaak.

Besoekers is welkom by Eseltjies-rus en die restaurant is Donderdaetot Sondae oop.

Vir meer inligting, kontak Esel-tjiesrus by 023 625 1593 of besoek diewebwerf www.donkeysanctua-ry.co.za.

gevolg van baie jare se geldinsame-lingspogings, sê Van Zijl, en dit gaannog baie meer sulke pogings kos omdie koste te dra.

Om die donkies se nuwe tuiste ge-reed te kry, het baie harde werk ge-kos. Besproeiing is aangelê, kampeen skuilings is gebou en intensiewevoorbereiding van lande het verse-ker dat die voedsame weiding op diedonkies gewag het.

Die nuwe plaas bied tans blyplekaan 23 donkies wat almal uit haglikeomstandighede gered is. Die getaldonkies sal na verwagting mettertydna 50 groei.

Die “nuwe” Eseltjiesrus spog metsy eie restaurant en winkel waardonkie-aandenkings gekoop kanword. Die winkel het ook ’n boeke-hoekie waar boekwurms na harteluskan rondsnuffel.

HILDERINE SCHRÖDER

Die donkies van Eseltjiesrus het ’nnuwe tuiste.

Dít volg na hulle verlede week nahul nuwe permanente tuiste getrekhet.

Die afgelope maande is daar hardgewerk om die plaas op die Robert-son-McGregor-pad in gereedheid tebring en verlede week kon die don-kies hul intrek in hul nuwe kampeneem.

Die plaas is ’n skamele 2 km vanwaar die donkieskuiling tot onlangswas, naby genoeg dat sommige vandie donkies sommer daarheen konstap. Die res is per sleepwa na hulnuwe tuiste, sê Annemarie van Zijl,een van die stigterslede van Esel-tjiesrus.

Die donkies se nuwe tuiste is die

WENK WERP VRUGTE AF:Danksy ’n wenk van die ge-meenskap kon die Robert-son-polisie onlangs ’n ver-dagte met gesteelde arti-kels betrap en dit boonopook aan die regmatige eie-naar oorhandig. Konstt. Fe-zile Gqabi en Daniel vanEden, hiér met die artikelswaarop beslag gelê is, hetdie verdagte op die hoekvan Malva- en Nerinastraatmet die sakke vol gesteeldeartikels betrap. Die polisiebedank die gemeenskap virsy hulp in hierdie saak.

FOTO: VERSKAF

Feeste, toerisme stem Vallei positief

sê sy opgewonde.Dit blyk dat die besoekerspatroon

vanjaar effe anders daar uitsien.“Vanjaar kry ons meer plaaslike be-soekers,menseuit die stede.VirbaieKapenaarsveral isonsmaarnet tweeure weg,” verduidelik sy.

Die omgewing se natuurskoon enlieflikeweerisdie groottrekpleister.“Mense hou van die plaaslewe-effek.Diewarmbronne is terselfdertydookbaie aanloklik vir toeriste.”

DieMontagu-enAshtonstrekever-wag dat ’n bedrywige Kersseisoenterselfdertyd ’n ekonomiese inspui-ting vir die streek sal beteken. “Onshet in elk geval reeds ’n bedrywigejaar agter die rug,” aldus Van Zyl.

Mira Weiner, toerismebeampte byMcGregor Toerisme, sê daar word ’ntoename in toeriste gemerkgeduren-de die laaste paar jaar. Hulle hetreeds talle besprekings vir die va-kansie.

Die feeste wat gereel word, veraldie Appelkoosfees en Poësiefeesasook die Bergfietsryfees, bring nu-we groepe toeriste na die dorp. Gedu-rende November en Desember isdaar vir seker ook ’n toename vanBritse en Duitse toeriste.

kerslig.Die Jakarandafees, wat beslis dié

van vorige jare oortref het, is waar-skynlik die voorloper vir ’n positie-we vakansieseisoen vir die dorp enstreek. Cookson sê die feit dat diedorp deel van Roete 62 is, is tot hulvoordeel. Die Toerismekantoor krytoenemend navrae van mense watdie area wil besoek.

Buitelanders veral, sê Cookson,vlug uit die koue lande hierheen enstelveral indiestreeksewyneenkel-ders belang. Baie binnelanders ver-neem ook na akkommodasie en plek-ke wat besoek kan word.

“Ons maak ons reg vir ’n goeie enbeter Kersseisoen vir die streek asvoorheen,” het Cookson die toeris-me-vooruitsigte vir die dorp enstreek opgesom. Die Toerismekan-toor isgevolglikooksewedaevandieweek oop vir navrae of vir besoekerswat hier aandoen.

Op Montagu word ’n besondergoeie seisoen verwag. Mareletta vanZyl, toerismebestuurder vir Monta-guenAshton, sêdievakansieseisoenhet reeds hier begin en op Montaguself isbaieminbeddensnogoop.“Dieoorsese toeriste veral is reeds hier,”

Was dit nie vir die reën nie, het Ro-bertson se jaarlikse Jakarandafeesverlede Saterdag dié van vorige jareoortref.

Dit is moeilik om die getal besoe-kers te bepaal omdat dit ’n buitelug-fees is, sê Johan Cookson van die Ro-bertson Toerismekantoor. Maar diereën in ag genome, is hulle tevredemet die opkoms.

Die Farmers’ Market was die spilwaaromdie feesgedraaihet.Vanjaarhet dié mark iets vir almal gebied –vanvarsvrugte, groente engebak tot’n groot verskeidenheid handge-maakte artikels wat as Kersinkopiesopgeraap is. Jaarliks lok die markmeerenmeermenseenvolgensNico-lette Mouries, ook van die Toerisme-kantoor, was daar vanjaar meer pro-dukte te koop as in die verlede.

VanjaarseMnr.enMej.Jakarandahet effe anders verloop en net ’n Mej.Jakaranda isgekies.TianéPietersen(11) het met dié titel weggestap.

Mense wat hul stemme in gedigte-kompetisie wil uitbring, het vanjaar’n week langer kans om oor hul gun-steling te dink. Die stemmery sluitnou hierdie Vrydag (6 Desember).

Die danskompetisie het, ten spytevan die reën, groot aftrek gekry engaannou’njaarlikseinstellingword,het Cookson gesê.

Maar dit was die Jakaranda-para-de met die Drummer Boys aan dievoorpunt wat die kersie op die koekwas. Dié vrolike optog het oral langsdie strate waar die jakarandas bloei,gestap.

Ennieeensdie reënkondievrolik-heid demp nie, aldus Cookson.

Nog ’n fees, die afgelope Appel-koosfees in McGregor, was volgensdieorganiseerder,MarindaOosthui-zen, ’n dawerende sukses.

Die fees,watopdiegemeenskapge-mik is, is baie goed ontvang, vertelOosthuizen. “Die fees is vir die men-se van McGregor maar dit was goedom te sien dat daar soveel toeristewas wat die fees bygewoon het,” sêOosthuizen.

Dié gemeenskapsfees het ’n men-gelmoes van kulture gevier tydens ’nstraatparade op Saterdag. VanMcGregor se Skotse erfenis tot dieplaaslike blaasorkeste, trompop-pies, staaldrom-orkeste en danspas-sies en toneelstukke deur plaasliketalentvolles was op die program.Daar was selfs vuurdansers.

Kosstalletjies en gesigverwers hetgroot opwinding vir die kinders ver-seker.DiekloutermuurasookdieFa-nie-reklamebord het gesorg vir urese pret.

Die gemeenskap is ook bekend ge-stel aan die Petanque-speletjie, watglo nou ’n instelling in baie gesinnegaan word. Na afloop van die dag hetMcGregor Toerisme sowat 130 kin-ders van potjiekos voorsien.

Sondag het die pret aangegaan met’n skattejag wat ’n paar mense laatkopkrap het en Sondagaand is diefees afgesluit met Kersliedere by

Die kies van Mej. Jakaranda was een van die Jakarandafees se hoogtepunte.FOTO:VERSKAF

Die Skotse kultuur is tydens McGregor se Appelkoosfees gevier. FOTO: VERSKAF

Page 5: Breederivier gazette 3 dec 2013

Breederivier GazetteSchools - SkoleDinsdag 3 Desember 2013 5

NUWE PREFEKTE: Die De VilliersLaerskool in Robertson se prefektevir 2014 is onlangs aangewys. Bydie span is (voor, van links) Elvrade Wit (adjunkhoof), MichealaMatthys (hoofmeisie), Dimitri Koert(hoofseun), Abri Thompson (on-derhoofseun), Deunick Jansen(onderhoofmeisie) en RusselSampson (hoof). FOTO: VERSKAF

KRIEKETBEKER-WENNERS: Die Laerskool Robertson het onlangs sy sport-prysuitdeling gehou. Die krieketbeker-wenners was (agter, van links) Ste-fan Gouws, Theo Louwrens, Roelou Bruwer, Reynecke Crous en (voor)Andries van Tonder. FOTO: VERSKAF

ATLETIEKMEDALJES: Die atletiekmedalje-wenners wat by die sport-prysuitdeling vereer is, is Theo Louwrens (seuns o.13 hoogspring),Andre Nel (seuns o.13 spiesgooi) en Aliza Rossouw (meisies o.11hoogspring en 70 m-hekkies). FOTO: VERSKAF

HOKKIEBEKER-WENNERS: Die Laerskool Robertson se hokkiebeker-wenners vir 2013 is (agter, van links) Marli Burger, Nina-Lari Brewis,Joshua Riddle, Karla Bruwer en (voor) Timothy Williams en Juan Drot-schie. FOTO: VERSKAF

NETBALBEKER-WENNERS: Die netbalbeker-wenners van 2013 van dieLaerskool Robertson is (agter, van links) Ro-Ann Fortuin, BrithneySnyman,Emma du Preez, Nicky Eksteen, Anina van Deventer en (voor) JuwairiyyahValentyn. FOTO: VERSKAF

RUGBYBEKER-WENNERS: By die Laerskool Robertson se onlangsesportprysuitdeling is dié leerlinge vereer as die rugbybeker-wenners.Van links is William Retief, Stefan Gouws, Gerko de Kock en ReyneckeCrous. FOTO: VERSKAF

TENNISBEKER-WENNERS: Die Laerskool Robertson se tennisbeker-wenners vir 2013 is (agter, van links) Carla Visser, Phillip Falck,Theo Louwrens, Emma van Deventer en (voor) Getha Klopppers enKeanan Barnard. FOTO: VERSKAF

Page 6: Breederivier gazette 3 dec 2013

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 3 Desember 20136

Stem weervir gedigteLesers het steeds kans omvir hul gunstelinggedig testem indie gedigtekompe-tisiewatdeel isvandieJa-karandafees.

Al isdie feesverby,het dieorganiseerders gevra dat le-sersnog totVrydagkanskryom vir hul gunstelinggedig

te stem.Daar isnouvyfgedigteom

voor te stem.Om te stem, SMS die

woord “Gedigte” saam metdie naam van die gedig na45527.SMS’e kos R1,50 en moet

teen Vrydag (6 Desember)om 12:00 gestuur wees.

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

STERFGEVALLE

1005

PHILANDER RACHEL(Nanna)Geb.28/07/1944-Gest.28/11/2013Die Roudiens vind plaasDonderdag om 7nm VGK-kerk, Loopstraat. Begraf-nisdiens Saterdag 7Desember om 12nm by diehuis in Keeromstraat en1nm in VGK kerk,Loopstraat. Sal onthouword deur man, kinders,kleinkinders en familie.

GELUKWENSINGS

1030

RAAI WIE'S 3 JAAR OUD?SWART JEWANOPETRéGeluk met jou kroonver-jaarsdag, 3 Desember2013. Van:René, Lizelle,Mamma Johanna, Janovan,Geneva, Rezonne, Zia &Edgar.

PERSOONLIKE

DIENSTE

LENINGS

1445

LENINGS. Konsolida-sies.R1 000 tot R12000.00, 5 minutes pre-approval. Same day pay-out. Fiona 0824222271

TE KOOP

ALLERLEI

1655

HOUT TE KOOP. Black-wattle R500 (1000) stuk-kies sluit aflewering inBonnievale en onmiddelikeomgewing in asook inander dorpe. Goed, droogen reg om gebruik teword.Bestel nou en maakvoorsiening vir die somerbraaivleis vure.Skakel 072 1780475.

SAKE

DIENSTE

2420

KOM geniet die avontuu-ren ontspanning van per-dry by die Robertson Rys-kool.* Ons bied verskei-denheid van rylesse virkinders en grootmense virbeginners en ervare rui-ters.* Outrides tussen diewingerde en langs dieBreërivier. *Wynproeë op’n perd se rug of met diewaentjie by Major's Hill enSpringfield*Perdrykampevir kinders gedurendeskoolvakansies.*Minikommando's op Saterdae*Kinderpartytjis. Skakel072 2917631 of 082 4027088.

Verlore inVerlore injakarandajakaranda’n Land met goue pragblare so sag soossterre in die nag.’n Boom met die kleur persskyn helder sonder ’n brandendekers.Die boom is gemaak van gouddaar kry jy nooit koud.Jakaranda ontvang net dromenie drome van ’n stoute kind.Jakaranda is ’n vriendelike boomsy dra ook elke dag haar goue kroon.Sy het ook maats wat elke dag ’n nesboudis waarvan jakaranda baie houjy kan haar ook dag en nag vertrou.Indie somerhousydaarvanommen-se te koester,en geen jakaranda in Worcester.Maar als geleë in Robertson,daar is nie min maar omtrent baie.In die winter is sy baie soet,want sy’s goed opgevoed.Jakaranda het geen slegte kwaalen sy hou niks daarvan om rond tedwaal.Dis ons jakarandaswat niks hou van sterk brandersso pas haar goed op.

NICOLE KOERT

Die jakarandasDie jakarandasDie jakarandas blomen violet blomme lê soosconfetti gestrooi.In die strate van Robertsonmaar dis sowaar wonder-mooi.Want die indringerplantgeskep deur die Vader sehand.

So dat óns dag vir dagkan sien God se wonder-prag.Vanjaar se Jakarandafeesis in ieder en elk se gees.Want dis grote plesierwat net ’n kort tydperkduur.

EDWARD JENEKE

Purple beautyPurple beautyEvery late Octoberand early Novemberthe trees start to bloomand fill the streets with col-our.The blossomsdangling fromeach stem so soft and lightlooking like purple bellsswaying ever so slightly.The bees adore them as wellso when you stroll amongthembe sure to look aroundand observe how they playon the purple ground.People easily awed by thebeautysoon forget about their dutyas the flowers fall like con-fettireminding several of theirwedding.It’s a shame it onlyhappens once a year.This means the lovelysight will soon disappear.So take in as much as youcanto remember them ‘tilnext time they bloom again.

MEGAN JANSEVAN RENSBURG

JakarandafeesJakarandafeesBoom in die grondFris en gesondJakaranda is die daadIn pers gewaadJakaranda is die daadLangs die tuin en bome-laanKuier plesierige skareaanStrate word getooiSoos jy jou blommestrooiDeur die jakarandabo-

me luisterIs dit of daar stemmefluisterKom laat ons jolytOp die pers tapytDie skare dans dat ditknetterSoos ’n crackervanaldielekkerSterk sal jy moet staanTot die fees gedaan

SHANNONJANSEN

Lekseltjie persLekseltjie persDie jakarandas is weervol in blom,Ek is gefassineer enheelverstomOnder jakarandasam-breel;Kan ek van geluk lag enspeel.Soos sagte sneeuvlok-kiesdaal persblou klokkiesin vlindervlug

en bring my terug na...Strate van pers tapytwat tot spytonder voete barsen tot verlep knars.Gou-gou verby’n lekseltjiegelukvirmyJakarandadae, persblouskilderyIn my hart en verstandsal jy bly.

NATASHA PRINS

DIENSTE2420

Page 7: Breederivier gazette 3 dec 2013

Breederivier GazetteSchools - SkoleDinsdag 3 Desember 2013 7

YSTER OP DIE SPORTVELD: TheoLouwrens van die Laerskool Robert-son is deur die Boland Skolesportver-eniging aangewys as die laerskoletennisspeler vir 2013 en is ook deurdie assosiasie vereer as die laerskolesportman vir 2013. Louwrens is ookgedurende die jaar opgeneem in dieBoland o.13-span wat in Desemberaan die nasionale skolekriekettoer-nooi gaan deelneem.

JONG LEIER: Stephan van Rensburg van dieHoërskool Montagu is gekies omDie Burgerse 55ste Jeugleierskonferensie by te woon.Leiers van die Noord-, Suid-, Oos- en Wes-Kaap sal 6 – 12 Desember in Die Burgerse strandhuis in Muizenberg tuisgaan. Indié tyd sal hulle onder meer Robbeneilanden die Vlootbasis in Simonstad besoek,asook die Universiteit Stellenbosch, Me-dia24 en die Wes-Kaapse premierswoning,Leeuwenhof. Die tema is “Twintig jaar sedertdemokrasie – die jeug se perspektief”.

Laerskool Montagu hou erkenningsaandeTwee pragtige aande om aanleerders erkenning te gee, isonlangs by Laerskool Monta-gu gehou.

Op 22 en 29 Oktober is daar er-kenning gegee aan leerders watuitsonderlik presteer het gedu-rende die jaar. Leerders was aan-genaam verras toe Mari-LenaJoubert (Protea-netbalspeelsterenoudleerder) gehelphet omser-tifikate,medaljes en trofeë teoor-handig.

Die hoogtepunt was beslis dieaanwysingvan2013 se leerderlei-ers, Jayden Johnson en JuliaJoubert. Julia het ook die skool-hooftoekenning ontvang.

Die skool sê dankie aan elkeenwat sykindersbystaansodathul-le hul talente kan ontwikkel.

Die graad 3-leerlders wat akademiese toekennings ontvang het is hier (agter van links) ThomasGordon, JG van Deventer en Janie Marais. Voor is Lia du Plessis en Nienke Strauss.

FOTO’S: VERSKAF

Die leerderleiers is Jayden Johnson en Julia Joubert saam met mnr. J. Krüger(skoolhoof).

Julia Joubert het ook die skoolhooftoekenning vanmnr. J. Krüger ontvang.

Page 8: Breederivier gazette 3 dec 2013

Breederivier

Year 17 • 3 Desember 2013 | Tel. 023 626 5212

ATLETIEK: Dié atlete het onlangs aan die Robertson Voorbereidingskool sevriendskaplike byeenkoms deelgeneem. Agter (van links) is Tarah Abrahim,Carli Prins en Jadah Kraukamp. Voor is Heizeen Jack, Craig Rossouw, LukeMuller en Jeandré le Roux.

ROLBAL-VETERAAN: Die Bonnievale-rolbalklub het die afgelope Saterdag (30November)sy laaste toernooi van die jaar, die Gert Groenenberg-dag, aangebied. Die doel vandié geleentheid was om alle oudspelers, sowel as huidige en voornemende rolbalspelersop die baan te kry. Tot almal se verbasing het Sarie de Bruin ook by die geleentheidopgedaag. Sy het onlangs op 90-jarige ouderdom haar tweede heupvervanging gehad,maar het steeds kans gesien om aan een ronde deel te neem. FOTO: VERSKAF

RUNNING: Runners from the Montagu AthleticsClub recently took part in the Winelands Mara-thon inStellenbosch. From left are FreekFortuin,who ran his first marathon after 20 years andcompleted it in 04:10, Andrea Biffi, a new clubmember who completed the half marathon in01:33, Patti van Dyk, who completed the halfmarathon in 01:07. Paola Vignani (right), whoruns for the elite club Nedbank, completed themarathon in 03:30. Vignani ended third in theveteran women’s category. She also receiveda silver medal for the second best Boland seniorchampion and a gold medal for the best Bolandwoman veteran champion.

OUDLEERDER PRESTEER: Mari-LenaJoubert, ’n oudleerder van die HoërskoolMontagu en Protea netbalspeler, is ver-lede week by die Boland Sporttoeken-nings as die sportvrou van die jaar aan-gewys. Met haar is Peter de Villiers, oud-afrigter van die Springbok-rugbyspan.

Robertson-krieket vaar goedDie Robertson-krieketklub hetonlangs in ’n eendag-kompetisievirZuniselaEasternmet 95 lopiesgeklop.

Robertsonhetdie lootgewenenhetbesluit om eerste te kolf.Dié span se Danico Philmon het

vroegindiewedstryddieboulersvanEasterns ’nmoeilike tydgegee toehy’n pragtige 113 lopies behaal het.Ferisco Adams (35) en Warrick

Abrahim (26) van Robertson het ookgoed gekolf.Easterns se boulers J. Faro (2/34),

G. Isaacs (3/53) en J. Grobbelaar

(1/39) het alles in die stryd gewerpom Robertson se kolwers uit te kik-ker. Robertson behaal ’n stewige237/9.Easterns kon slegs 143 lopies aan-

teken in 43 boulbeurte.Robertson se boulers J. Hopp

(3/29), W. Abrahim (2/20) en B. Eras-mus (2/20) het geskitter met die bal.Robertson B het teen Koue Bokke-

veld gespeel en met een paaltjie ver-loor. Robertsonhet die loot gewen enbesluit om eerste te kolf. Dié span sekaptein en kolwerW.Matthys het 20lopies aangeteken.Uitstekendeboul-werk van Robertson se boulers Jero-

me Adams (3/16), G. Padiachy (2/14)enW.Matthys (2/8) het vir ’n drama-tiese einde gesorg toe Robertson net-net verloor het.Die bestuurwil vir FeriscoAdams

(Boland Amateur) en Danico Phil-mon (Boland Amateur) gelukwensmet hul opname in die provinsialespanne.Robertson A speel Sondag 8 De-

sember teen Vredenburg/Saldanhain Saldanha. Dié klub hou Vrydag 6Desember ’n model-aand in die civicsentrumen 14Desember sy jaarlikseses-’n-kant-toernooi. Vir inligtingbel Jeremy Lucus by 082 397 2773.

SA KARATE: Hierdie leerders van die Hoërskool Montagu is in die SA Karatespanopgeneem wat tydens die komende Desembervakansie in Indië gaan deelneem.Agter is Arnot Joubert, Jacqui Kriel, Jeanne Joubert en Alrich Sauer. Voor is GregGabriel en Jason Benjamin. FOTO: VERSKAF