ddrr. . ppetretrusushherbererbertt sielkundige · ttwweeeeddee plek ttyyddeennss vvaannjjaaaarr se...
TRANSCRIPT
Dr. Dr. PetrusPetrus HerbertHerbert
SIELKUNDIGESIELKUNDIGE
TEL: 021 919 1909 (Na ure)
E-POS: [email protected]
ONTLEDING – WOORD SKOOL
• SKOOL – WAARVOOR STAAN ELKE AFSONDERLIKE LETTER :
–S - STAAT
–K – KOMITEE/BL –K – KOMITEE/BL
–O – OUERS
–O - OPVOEDERS
–L - LEERDERS
WAT MAAK VAN WAT MAAK VAN HOëRSKOOLHOëRSKOOLTYGERBERG ‘N WÊRELDKLAS TYGERBERG ‘N WÊRELDKLAS
SKOOL ?SKOOL ?� 193 van die 194 matrieks van 2012 slaag
� Slaagpersentasie van 99,5%
� LeandreLeandre ScholtzScholtz bekleebeklee die die derdederde plekplek op op die WKOD se die WKOD se merietelysmerietelys –– voorwaarvoorwaar ‘n ‘n die WKOD se die WKOD se merietelysmerietelys –– voorwaarvoorwaar ‘n ‘n briljantebriljante prestasieprestasie
�� SlegsSlegs moontlikmoontlik gemaakgemaak deurdeur volgehouevolgehouehardeharde werkwerk deurdeur beidebeide leerdersleerders en en onderwysersonderwysers
�� TweedeTweede plekplek tydenstydens vanjaarvanjaar se MTBS se MTBS
EbenEben EtzebethEtzebeth –– BESTE SLOT OP BESTE SLOT OP PLANEETPLANEET
ONDERWERPE ONDER BESPREKING
Stadium Benaderde ouderdomme
1. Prenatale stadium Konsepsie tot geboorte
2. Babastadium Geboorte tot 2 jaar
3. Kleuterstadium 2 tot 4 jaar
4. Vroeë skooljare 4 tot 6 jaar
5. Middel-kinderjare 6 tot 12 jaar
ELF STADIA VAN DIE LEWENSPAN EN BENADERDE OUDERDOMME
6. Vroeë adolessensie 12 tot 18 jaar
7. Laat-adolessensie 18 tot 22 jaar
8. Vroeë volwassenheid 22 tot 34 jaar
9. Middel-volwassenheid 34 tot 60 jaar
10. Laat-volwassenheid 60 tot 75 jaar
11. Bejaardheid 75 tot die dood
WAAROOR WAAROOR GAAN DIE GAAN DIE
LEWE?LEWE?
� GoeieGoeie gesondheidgesondheid� GoeieGoeie gesondheidgesondheid�� GelukGeluk�� MáárMáár volgendevolgende 35 35 –– 40 40 jaarjaar (70 000 (70 000 –– 75 75 000 000 ureure) ) nana skoolskool/studies /studies moetmoet ekek my my kenniskennis en en vaardighedevaardighede verkoopverkoop aanaangemeenskapgemeenskap waarinwaarin ekek my my gaangaan bevindbevind
Leerprobleme
GestremdGeremd
Wordingsprobleme
Ontwikkelings-
probleme
FisiekPsigies
Affektieve/
Gedragsprobleme
GedragAffek
LEERGEREMDHEIDLEERGEREMDHEID VS VS LEERGESTREMDLEERGESTREMD--HEIDHEID
� LEERGEREMDHEIDLEERGEREMDHEID is per definisie ‘n
leerprobleem waarvan die oorsake
aanvanklik buite (eksogene) die kind lê en
wat potensieel ophefbaar is.
� D.m.v. hulpverlening aan kind en
voorligting aan ander betrokkenes (bv.Gesin & onderwysers) kan oorsaak of
oorsprong van kind se probleme uit die weg
geruim word.
��LEERGESTREMDHEIDLEERGESTREMDHEID het sy oorsprong
gewoonlik binne (endogeenendogeen) die kind. Hul
leergestremdheid word egter nie net in hul
leer gemanifisteer nie, maar onder meer ook
in hul gedraggedrag,, swakswak sosialiseringsosialisering,,taaltekortetaaltekorte en swakswak motoriesemotoriesekoördinasiekoördinasie.koördinasiekoördinasie.
��LEERGEREMDHEIDLEERGEREMDHEID – Die remmende
faktore laat hul invloed dikwels vanaf so ‘n
vroeë stadium in kind se lewe (en oor so ‘n
lang tydperk) geld dat bykans onoorkomelike
kognitiewe en ander ontwikkelingsagter-stande en ontwikkelingsgapings ontstaan
� Samevattend is beidebeide leergeremdeleergeremde kinderskindersnet soos leergestremdesleergestremdes onderpresteerdes
OORSAKE VAN LEERGEREMDHEIDOORSAKE VAN LEERGEREMDHEID
� MILIEUMILIEU--GEREMDHEIDGEREMDHEID�� PROBLEME BINNE DIE GESINSITUASIEPROBLEME BINNE DIE GESINSITUASIE�� Die ouer-ouer-verhouding�� Die ouer-kind-verhouding� Gebrekkige ingrypng� Gebrekkige ingrypng� Toegeeflikheid en verwenning� Oorvraging� Oorbesorgdheid en oorbeskerming� Teenstrydigheid� Ontoereikende dissipline
�Gesinsonvolledigheid� Werkende moeders� Kind-kind-verhoudings in die gesin� Substitusiesorg � Didaktiese verwaarlosing� Verhouding tussen onderwyser en kind� Gereedheid� Die aard van die onderrig� Organisatoriese probleme� Gapings in die kind se kennis� Differensiasie� Frustrasies in die klaskamer
�Onvanpaste leerstof�Onderwyser as opvoeder �Chroniese siekte
STUDIE MOET AS STUDIE MOET AS EINDDOEL EINDDOEL HêHê DIE DIE VOLLEVOLLE
VERWESENLIKINGVERWESENLIKING VAN MY VAN MY MENSLIKE POTENSIAAL MENSLIKE POTENSIAAL MENSLIKE POTENSIAAL MENSLIKE POTENSIAAL
TIPIESE PROBLEME BY DIE TIPIESE PROBLEME BY DIE HOëRSKOOLHOëRSKOOL LEERDER EN DIE LEERDER EN DIE
REMEDIëRINGREMEDIëRING DAARVAN DAARVAN
� Manifestasie van taalprobleme� Word gewoonlik by jong kind op ‘n vroeë
stadium geïdentifiseer – in primêre skool.stadium geïdentifiseer – in primêre skool.
� Taalprobleme op sekondêre skoolvlak kan
in geskrewe taal, maar ook spesifiek in
spelling of lees (meganies/begripslees) en
gesproke taal manifesteer.
� ‘n Taalprobleem word gekenmerk deur ‘n
onvermoë in korrekte gebruik van taalsimbole in
woorde en betekenisse of in toepaslike gram-
matikale partone
� RemediëringRemediëring van van gesprokegesproke taaltaal�� Leerderdeelname in klasgesprekke t.o.v.
Wedersydse vraagstelling, parafrasering,
rolspel, dramatisering, maak van afleidings, rolspel, dramatisering, maak van afleidings,
voorspellings, en terugrapportering
� Praat eers op konkrete vlak en daarna
abstrakte vlak
� Bevordering van taal moet op alle
vakgebiede aandag kry bv. wiskunde moet
deur leerders gepraat word deur bespreking
van opdragte in klein klasgroepe ens.
� Wetenskappe & Geskiedenis &
Aardrykskunde – leerders gee terugvoer
mondelings
� RemediëringRemediëring van van geskrewegeskrewe taaltaal
�� Die kies van eie skryftake�� Die kies van eie skryftake
� Wys leerders op belangrikheid van ‘n doel in
skryfwerk
� Laat leerders hul werk met ander deel
� Die skryf van opstelle en briewe bv. iemand
uitnooi na ‘n geselligheid
VOORDELEVOORDELE VAN VAN LEESLEES OP OP SKOOLVLAKSKOOLVLAK
� My ekspressiewe woordeskat verbeter en
brei uit
� My spelling sal verbeter
� My meganiese leesspoed en leesbegrip� My meganiese leesspoed en leesbegripsal verbeter
� My skriftelike stelwerk sal verbeter
� DeurDeur tete lees is lees is ekek besigbesig met met taalwerktaalwerk
RAAK RAAK RAAK RAAK VERSLAAF VERSLAAF AANAAN LEESLEES
HULPVERLENING AAN LEERDERHULPVERLENING AAN LEERDER
� Spelling� Aanleer van spelling gaan dikwels gepaard
met lees.
� Maak aantekening van leerder se tipespelfoute. Laat leerder ‘n woord visualiseer.spelfoute. Laat leerder ‘n woord visualiseer.Let op na enigiets vreemd in woord.
Visualiseer woord en skryf dit.
� Groepeer woorde wat probleme besorg en
leer dit aan.
� Stel u eie spellys op.
ALTERNATIEWE ASSESSERINGALTERNATIEWE ASSESSERING� Assesseringsminuut 0007/2009 (AOS) &
Omsendbrief 0013/2008 maak daarvoor
voorsiening. Konsessies soos bv. die
volgende word toegestaan aan leerders :
� Ekstra tyd (10-15 minute per uur by skryf
van toetse en eksamens)van toetse en eksamens)
� Spelling
� Handskrif
� Amanuensis (lees en skryf)
� Leser
�Skryf ens.
PROSES BETROKKE BY PROSES BETROKKE BY ALTERNATIEWE ASSESSERINGALTERNATIEWE ASSESSERING
�Konsessies word toegestaan aan leerders in
Grade 4-12
� Leerder moet verkieslik ‘n geskiedenis van
intervensies hê wat al sedert laerskooldae
strekstrek
� Indien nie kan opvoeders in bv. die
hoërskool dit aanbeveel sou hulle dink/voel
dit sal tot die leerder se voordeel wees ens.
� Die skool kontak die betrokke
skoolsielkundige verantwoordelik vir die
skool
� Dit staan ‘n ouer natuurlik ook vry om hul
kind na ‘n sielkundige in privaatpraktyk te
neem vir ‘n volledige assessering
� Indien ‘n leerder bv. akademies baieswak vaar op skool, sal die konsessie niesommer goedgekeur word nie. Sal togaanbeveel dat die betrokkeaanbeveel dat die betrokkeprivaatpraktisyn met skool kontak maakrakende die geval
‘N KYKIE NA DIE LEWE AS ‘N KYKIE NA DIE LEWE AS SKOLIERSKOLIER
WAAROM STUDEER JY ?WAAROM STUDEER JY ?
WAAROM STUDEER JY ? Om WAAROM STUDEER JY ? Om jou verstandelike vermoë te ontwikkel en om jou voor te berei op ’n beroepskeuse / studierigting
NUTTIGE WENKE RONDOM NUTTIGE WENKE RONDOM STUDIESSTUDIES
� U lees die betrokke stuk werk 1-2 keer deur
met ‘n potlood in u hand en onderstreep al
die moeilike woorde vaarvan u nie die
betekenis verstaan nie. Soek op in ‘n
verklarende woordeboek.
� In u handboek is opskrifte (hoofgedagtes)
met inligting onder die opskrifte (waaruit
kernwoorde kom).
� Wanneer ons werk opsom moet dit nie ‘n
regstreekse oorskryf van die handboek wees
nie maar ‘n verkorte verstaanbare weergawe
van inligting.
� Wanneer u leerstof lees, bevraagteken dit
die heeltyd. M.a.w. u lees ‘n sin en probeer
dan ‘n vraag formuleer. U direkte antwoord op
die vraag is gewoonlik die kernwoord(e)
� Opsommings moet op ‘n daaglikse basis
geskied. Dit moet ‘n leefwyse word.
� Wanneer u leer moet dit altyd teen die
horlosie geskied.
� U sien bv. ‘n hoofgedagte of kernwoord – u � U sien bv. ‘n hoofgedagte of kernwoord – u
sê dit en u kontroleer dit en dan skryf u dit
neer.
� Daar is bv. verskillende leerstyle – die
visuele leerder en die ouditiewe leerder
� Daar is verskillende maniere van
opsommings maak. Kies een waarmee u
gemaklik sal wees.
AKADEMIESE WERKSETIEKAKADEMIESE WERKSETIEK� Daaglikse skoolbywoning is noodsaaklik EN
verpligtend
� Werk aan die hand van ‘n vasgestelde
studierooster (Maandae tot Donderdae en
ten minste een dag oor die naweek)
�Moet nooit enige vorm van skoolwerk uitstel
nie
�Doen gereeld en op ‘n daaglikse basis
opsommings. Hou dus u vinger op die pols
� Stig studiegroepe (3-4 koppe beter as my
een platkop) en praat oor die werk
� Onthou dat ‘n mens 75% van feite binne 24
uur vergeet. Herhaling van werk is dus
noodsaaklik
� Wees gedissiplineerd in alles wat u doen
� Neem deel aan klasbesprekings waar
moontlik
� Wanneer u leer, begin met moeilike werk � Wanneer u leer, begin met moeilike werk
heel eerste
� Wanneer u toetse of eksamens skryf,
beantwoord werk wat u die beste ken, eerste
� Moet nooit SPOT nie
Hoeveel uur is ek veronderstel om per dag Hoeveel uur is ek veronderstel om per dag te studeer?te studeer?
Graad 8: Ongeveer Graad 8: Ongeveer 33 uur per daguur per dag
Graad 9: Ongeveer Graad 9: Ongeveer 3½3½ uur per daguur per dag
Graad 10: Ongeveer Graad 10: Ongeveer 44 uur per daguur per dagGraad 10: Ongeveer Graad 10: Ongeveer 44 uur per daguur per dag
Graad 11: Ongeveer Graad 11: Ongeveer 4½4½ uur per daguur per dag
Graad 12: Ongeveer Graad 12: Ongeveer 5 5 uur per daguur per dag
DIE OUER AS ONDERSTEUNERDIE OUER AS ONDERSTEUNER� Gee en help skep vir u kind geleenthede om
suksesvol te kan wees
� Verseker dat u kind elke dag skool bywoon
� Maak seker dat u kind daagliks én op ‘n
gereelde basis tuiswerk doengereelde basis tuiswerk doen
� Maak seker dat u kind die skool se
gedragskode(s) nakom en eerbiedig
� Gee vir die opvoeders en die skoolhoof u
volle ondersteuning
� Onthou – Die ouerhuis is ‘n verlengstuk van
die skool
� Vermy vakke omdat hulle nie van die
opvoeder hou nie
� Kies ‘n vak omdat ‘n vriend dit gekies het
� Kies ‘n vak omdat dit kwansuis ‘n maklike� Kies ‘n vak omdat dit kwansuis ‘n maklike
vak is
NeemNeem assebliefasseblief kenniskennis van van die die volgendevolgende::
� Ten minste 60% máár verkieslik 65%vir Wiskunde in Graad 9 indien in vir Wiskunde in Graad 9 indien in Graad 10 wil neem
� Indien nie – beveel aan dat jy niéFisieseFisiese WetenskappeWetenskappe, , EkonomieEkonomie, , IngenieursIngenieurs GrafikaGrafika & & OntwerpOntwerp en InligtingsInligtings TegnologieTegnologie neem nie
� UNIVERSITEITUNIVERSITEIT
� Puik akademiese prestasie – gemiddelde van
ten minste 75%, 75%, verkieslikverkieslik bokantbokant 80% 80%
� Effektiewe studie metode wat insluit
konsekwente harde werkkonsekwente harde werk
� Hoë vlakke van emosionele intelligensie,
verantwoordelikheid & pligsgetrouheid
� Voldoen aan toelatingsvereistes - kursus
� UNIVERSITEIT VAN TEGNOLOGIEUNIVERSITEIT VAN TEGNOLOGIE
� Goeie akademiese prestasie – gemiddelde van
ten minste 65% en 65% en hoërhoër
� Effektiewe studie metode wat insluit,
konsekwente daaglikse harde werkkonsekwente daaglikse harde werk
� Hoë vlakke van emosionele intelligensie,
insluit verantwoordelikheid & pligsgetrouheid
� Voldoen aan toelatingsvereistes van kursus
� KOLLEGEKOLLEGE
� Akademiese prestasie van ten minste 50%
� Voldoen aan toelatingskriteria van kursus
NeemNeem assebliefasseblief ookook kenniskennisvan die van die volgendevolgende::
� Uitsak syfer onder eerste jaars op tersiêre vlak is oor die 40%tersiêre vlak is oor die 40%
� Gemiddelde persentasie per vak sakmet ongeveer 20%
The future belongs to The future belongs to The future belongs to The future belongs to
those who prepare for itthose who prepare for itthose who prepare for itthose who prepare for itthose who prepare for itthose who prepare for itthose who prepare for itthose who prepare for itRalph Waldo Emerson
BAIE DANKIE !!! NOU WEET BAIE DANKIE !!! NOU WEET ONS ONS OOK !!!OOK !!!