die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · pdf filebaie van die hoërisiko-...

49

Upload: truongcong

Post on 31-Jan-2018

315 views

Category:

Documents


7 download

TRANSCRIPT

Page 1: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het
Page 2: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het

Die aarde se drooglande is besig om uit te brei.

Die proses word verwoestyning genoem.

Dit behels die verandering van produktiewe grond in woestyn en kom veral voor in semi-droë gebiede, wat aan die wêreld se groot woestyne grens.

Verwoestyning

Page 3: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het
Page 4: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het

Verwoestyning word gedefinieer as 'n proses van gronddegradasie

in veral droë, semi-droë en subhumiede droë gebiede.

Dit is die gevolg van verskeie faktore, wat klimaatprosesse, soos onbetroubare reënval, en menslike optrede, soos die wanbestuur van 'n kwesbare omgewing, insluit.

Grondagteruitgang behels:

gronderosie,

waterskaarste,

verminderde landbou produktiwiteit,

verlies aan plantegroei en biodiversiteit,

droogte en armoede.

Dit is 'n proses waardeur drooglande hul produktiwiteits vermoë verloor.

Dit veroorsaak voedselonsekerheid en armoede.

Wat is verwoestyning?

Page 5: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het

Verwoestyning is 'n ernstige en groeiende kwessie in die wêreld.

'n Beraamde 12 miljoen hektaar grond verander jaarliks in 'n woestyn.

Dit sal die lewensbestaan van ongeveer 900 miljoen mense bedreig.

Hulle woon hoofsaaklik in arm lande. Is op die volhoubare gebruik van grond vir hul voedsel, inkomste en werk afhanklik.

Baie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië.

'n Karteringsprojek in 2009 het aangedui dat 25% van Indië verwoestyning ondergaan.

Ooruitbuiting van waterbronne in Sentraal-Asië het tot die uitbreiding van woestyne gelei.

Sedert die 1960’s het die Aral See in Sentraal-Asië, eens een van die vier grootste mere in die wêreld, amper verdwyn as gevolg van die verlegging van riviere wat daarheen vloei.

Die gebied in die grootste gevaar in Afrika is die Sahel. Dit is die oorgangsgebied tussen die Saharawoestyn en natter ekwatoriale streke.

Wat is die omvang van verwoestyning?

Page 6: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het
Page 7: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het
Page 8: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het
Page 9: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het
Page 10: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het

Aral See in Sentraal-Asië

Page 11: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het
Page 12: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het
Page 13: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het
Page 14: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het
Page 15: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het
Page 16: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het
Page 17: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het
Page 18: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het

Die oorsake van verwoestying is ingewikkeld.

'n Kombinasie van sosiale, politiese, ekonomiese en natuurlike faktore wat van streek tot streek verskil.

Wat is die oorsake van verwoestyning?

Page 19: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het
Page 20: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het

Klimaatverwante prosesse, soos wêreldwye

klimaatsverandering, lyk asof dit veranderende temperature en reënvalpatrone tot gevolg het, asook die poolwaartse beweging van die aarde se subtropiese hoogdrukstelsels.

In party gebiede is daar jare lank al droogte en die gemiddelde reënval neem af.

Direkte faktore wat verwoestyning veroorsaak

Page 21: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het
Page 22: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het

Boerdery in kwesbare gebiede - Bevolkingsgroei vereis meer

voedsel en hulpbronne; dus word landerye uitgebrei na gebiede met grond wat nie geskik is daarvoor nie.

Swak landboupraktyke - Oorbeweiding en besproeiings-tegnieke lei tot 'n toename in erosie.

Boerdery op gemiddelde grond - Grondvrugbaarheid word verminder as skoongemaakte, gemiddelde grond sonder 'n wagperiode gebruik word. Dit moet toegelaat word om te rus en aan te vul voordat nuwe boerdery begin.

Die opbou van sout - en grond wat versadig is met water laat bogrond kwesbaar vir verwoestyning.

Grondgebruikpatrone en -praktyke wat bydra tot verwoestyning

Page 23: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het
Page 24: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het
Page 25: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het
Page 26: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het
Page 27: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het
Page 28: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het
Page 29: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het
Page 30: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het
Page 31: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het
Page 32: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het

Ontbossing - Afkap van bome vir brandstof, boumateriaal, en vir

grond vir woongebiede en industriële gebruik, sonder om weer bome aan te plant.

Ontoepaslike bestuur van grondvogtigheid - Waar ondergrondse water uitgepomp word om landerye te besproei, veroorsaak die gevolglike daling van die watertafel dat boomwortels nie meer die water kan bykom nie.

Erosie - Wanneer plantegroei verwyder word, word die grond nie meer deur wortels bymekaar gehou nie. Gronderosie vind plaas deur wind in die droë seisoen en deur water in die nat seisoen.

Oppervlakmynbou sonder grondherwinning.

Grondgebruikpatrone en -praktyke wat bydra tot verwoestyning

Page 33: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het
Page 34: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het
Page 35: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het
Page 36: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het
Page 37: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het
Page 38: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het
Page 39: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het
Page 40: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het

Toenemende menslike bevolking en die nievolhoubare

gebruik van beperkte hulpbronne laat die grond agteruitgaan.

Gebrek aan ondersteunende infrastruktuur soos verbeterde toegang tot produktiewe grond, kapitaal, arbeid en tegnologie moedig mense aan om die grond oor te benut en dit te laat agteruitgaan.

Beleide wat lei tot onvolhoubare gebruik van hulpbronne lei tot agteruitgang van grond.

Verwydering van internasionale handelsversperrings sonder om nasionale beleide aan te pas, lei ook tot nievolhoubare landboupraktyke.

Indirekte faktore wat verwoestyning veroorsaak

Page 41: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het

http://www.youtube.com/watch?v=OW2UvW6xLP8

http://www.youtube.com/watch?v=nuuPI2hyt6M

Page 42: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het

Landbou-opbrengste verminder en word onvoorspelbaar weens

die verlaagde natuurlike potensiaal van die ekosisteme.

Gevolglik word voedselsekuriteit in gebiede wat geraak word, bedreig, na gelang van hoe fel die verwoestyning is.

Ten einde te oorleef, kan arm mense wat nie toegang tot hulpbronne het nie moontlik toeganklike natuurlike hulpbronne oorbenut.

Dit lei dikwels tot probleme ten opsigte van samehorigheid tussen gemeenskappe en huishoudings.

Dit moedig individualisme en uitsluiting aan en lei tot konflik tussen verskillende groepe.

Mense begin migreer, wat lyding en soms dood meebring.

Die ekonomiee van lande wat geraak word, verswak, veral as hulle geen hulpbronne buiten landbou bet nie.

Die gevolge van verwoestyning

Page 43: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het

Vroue wat grond bestuur in die afwesigheid van mans wat

elders werk soek, kan nou aandring op makliker toegang tot grond.

Gemeenskappe kan die kennis begin ontwikkel oor hoe om die kwesbare omgewing te rehabiliteer en op 'n volhoubare manier te bestuur.

Regerings word meer bewus van hul rol om wette te maak vir volhoubare leefwyses, en saam te werk met ander lande.

Positiewe gevolge van verwoestyning

Page 44: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het

Die wêreldwye koolstofsiklus word beïnvloed. Koolstof wat in

die plantegroei van drooglande geberg word, neem af wanneer plantegroei verdwyn. Die aftakeling van koolstofryke grond stel koolstof vry, en vererger sodoende die kweekhuiseffek.

Biodiversiteit word minder as die habitatte van diere, plante en mikro-organismes vernietig word. Dit verminder ook die moontlikheid om nuwe plantgebaseerde medisyne te produseer.

Verwoestyning verminder die wêreld se varswaterbronne direk. Die verminderde riviervloeitempo's en die verlaging van grondwatervlakke lei tot die toeslik van riviermondings, versouting van watertafels en die besoedeling van water deur swewende partikels.

Verwoestyning lei tot versnelde en dikwels onbeheerde benutting van ondergrondse fossielwater reserwes en uiteindelike uitputting daarvan.

Gevolge van verwoestyning op wêreldvlak

Page 45: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het

In die verlede het mense droogte en verwoestyning

bestuur deur die gevolge te hanteer.

Gemeenskappe het dus van een ramp na die volgende beweeg sonder dat die risiko's of die gevolge verminder is.

Mense kan deesdae spesiale risiko- en krisisbestuur-strategiee gebruik om hierdie rampe meer effektief te bestry.

Bestuurstrategieë

Page 46: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het

Probeer die intensiteit van die ramp verminder

(tempering van skade).

Wees voorbereid.

Benut klimaat- en weermonitering om droogte/ verwoestyning te voorspel.

Skep vroeë waarskuwingstelsels wat waarsku as 'n ramp dalk kan gebeur.

Bestuur die risiko

Page 47: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het

Doen 'n wanneer daar droogte en verwoestyning is.

Vind maniere om die probleem te hanteer.

Reageer so effektief moontlik op die gevolge van die ramp.

Herbou.

Bestuur die krisis

Page 48: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het
Page 49: Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. · PDF fileBaie van die hoërisiko- drooglande is in Afrika en Sentraal-Asië, asook in Australië. 'n Karteringsprojek in 2009 het