die onegalige verhitting van die atmosfeer · sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde...

58
DROOGTES. TAAK 12.

Upload: others

Post on 31-Oct-2019

9 views

Category:

Documents


5 download

TRANSCRIPT

Page 1: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag

DROOGTES.

TAAK 12.

Page 2: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag

1. Wat is drooglande?

2. Noem die VIER drooglande en gee elkeen se kenmerke.

3. Watter streke vorm nie deel van drooglande nie? Sê hoekom hierdie streke nie deel vorm van die drooglande nie.

4. Hoe strek die frekwensie van droogte oor Suid-Afrika?

5. Hoekom strek Suid-Afrika se droogte frekwensie soos in vraag 4 bespreek?

6. Hoeveel persent van Suid-Afrika word as droog, halfdroog of subhumied beskou?

7. Wat beteken die woorde (a) verwoestyning en (b) gronddegradasie?

8. Wat het bygedra tot verwoestyning in (a) die Kalahari in Botswana en (b) die Karoo in Suid-Afrika?

9. Wat is droogte?

10. Hoekom verskil droogte van ander gevare?

11. Noem en bespreek die VIER tipes droogtes.

12. Wat beweer die mense het bygedra tot die wêreldwye droogtes?

13. Veranderde weerpatrone is die hoof oorsaak van droogtes.Wat dra by tot die veranderde weerpatrone?

14. Watter menslike aktiwiteite dra by tot droogtes?

15. Bespreek die (a) korttermyngevolge en (b) die lang termyn gevolge van droogtes.

Page 3: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag

Gebiede in gevaar: droë streke van die wêreld:

Die wêreld se droogland-ekosisteme word deur 'n tekort aan

water gekenmerk.

Dit sluit bewerkte lande, struikveld, grasveld, savannas,

halfwoestyne en woestyne in.

Drooglande word in vier groepe verdeel, op grond van dalende

vlakke van droogheid of ariditeit.

Dit is:

1. hiperdroë,

2. droë,

3. semi-droë (halfdor) en

4. droë subhumiede gebiede.

Page 4: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag
Page 5: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag
Page 6: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag
Page 7: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag
Page 8: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag

Gebiede in gevaar: droë streke van die wêreld:

Droogland-subtipes word deur die droogheidsindeks bepaal (sien

TABEL).

Drooglande verwys na gebiede waar die gemiddelde jaarlikse

neerslag minder as twee derdes van moontlike evapotranspirasie

is.

Dit sluit poolstreke en party hoë bergstreke uit.

Hierdie streke voldoen aan die kriteria, maar het heeltemal

verskillende ekologiese kenmerke en is dus nie drooglande nie.

Page 9: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag

Droogland-subtipes, hut droogheidsindeks en

kenmerke:

Hiperdroë omgewings

DI < 0,05

Daar is geen heersende seisoenale reënval nie, en hierdie

gebiede bied baie min geleenthede vir menslike aktiwiteite

(woestyngebied).

Page 10: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag

Droogland-subtipes, hut droogheidsindeks en

kenmerke:

Droë gebiede

0,05 ≤ DI < 0,20

Jaarlikse neerslagwaardes tot sowat 200 mm in winterreën-

streke, en 300 mm in somerreënvalstreek.

Interjaarlikse veranderlikheid is 50 - 100%.

Page 11: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag

Droogland-subtipes, hut droogheidsindeks en

kenmerke:

Semi-droë gebiede

0,20 ≤ DI < 0,50

Heersende reënval is hoogs seisoenaal en jaarlikse

neerslagwaardes van tot 500 mm in winterreënstreke en 800 mm

in somerreënstreke.

Interjaarlikse veranderlikheid is nietemin hoog, tussen 25 en

50%.

Page 12: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag

Droogland-subtipes, hut droogheidsindeks en

kenmerke:

Droë subhumiede gebiede

0,50 ≤ DI < 0,65

Minder as 25% interjaarlikse reënvalveranderlikheid, en

reëngebaseerde boerdery word wyd beoefen.

Page 13: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag

Gebiede in gevaar op plaaslike skaal:

Droogtes vind oor die hele Suid-Afrika plaas.

Die frekwensie van droogtes neem na die noordweste van die

land toe (sien FIGUUR), aangesien reënval van die ooste na die

weste afneem.

Dit vind plaas weens veranderings in die temperatuur van

omliggende oseane, die vermoë van plaaslike winde om vogtige

lug vanaf die oseane te dra, die antisiklonale lugsirkulasie oor die

binneland en groot wisseling in die hoeveelheid reënval weens

die El Niño/Suidelike Ossillasie.

Sowat die helfte van Suider-Afrika is halfdroog.

Page 14: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag
Page 15: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag

Gebiede in gevaar op plaaslike skaal:

Ongeveer 90% ~ van Suid-Afrika word as droog, halfdroog of

subhumied beskou, en loop die gevaar van verwoestyning en

gronddegradasie.

Die gebiede wat agteruitgaan, is hoofsaaklik aan die rand van die

suidelike Kalahari.

Die installering van kunsmatige waterpunte in die Kalahari in

Botswana, tesame met die grootskaalse oprigting van heinings,

veroorsaak vinnige verwoestyning van groot gebiede.

Page 16: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag
Page 17: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag

Gebiede in gevaar op plaaslike skaal:

In die Karoo het dit waarskynlik in die vorige eeu reeds begin,

toe skape daar bekendgestel is.

Verwoestyning het toegeneem toe landbougrond in die

voormalige tuislande dekades lank oorbewei en uitgeput is.

In baie gevalle het die grond nou so verswak dat dit nie meer

herstel kan word nie.

Page 18: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag
Page 19: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag
Page 20: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag
Page 21: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag
Page 22: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag

Droogte:

Droogte verskil van ander gevare omdat dit stadig ontwikkel.

Dit raak ook 'n groter gebied en bestaan vir 'n langer tydperk

(maande tot jare).

Dit is moeilik om te sê wanneer 'n droogte begin en eindig.

Droogte is dikwels verwant aan ariditeit en verwoestyning.

Droogheid is 'n natuurlike en permanente toestand.

Verwoestyning vind plaas wanneer menslike aktiwiteite

ekosisteme aftakel.

Page 23: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag
Page 24: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag
Page 25: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag
Page 26: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag
Page 27: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag
Page 28: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag

Wat is droogte?

Droogte word gedefinieer as: 'n lang tydperk van ontoereikende reënval in 'n streek, relatief tot die statistiese gemiddeld oor 'n aantal jare.

Gebiede het gewoonlik 'n gemiddelde hoeveelheid reënval vir 'n

tydperk.

Droogtes vind plaas wanneer die reën in die area vir 'n tydperk minder

is as die gemiddelde.

Die lae reënval veroorsaak 'n ernstige wanbalans in die hidrologiese

stelsel.

Opgaardamme kan nie water voorsien nie, en boorgate droog op.

Droogte lei tot oesskade of algehele oesmislukkings.

Industrieë, besighede en huishoudings word almal geaffekteer deur

ontoereikende watervoorsiening.

Page 29: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag

Wat is die verskillende tipes droogte?

Droogte is meer as net minder neerslag, hoër temperature en

laer grondvoginhoud.

Dit behels die waterhulpbron-aanvraag wat verwant is aan 'n

watertekort.

Wetenskaplikes kategoriseer droogte in VIER verskillende tipes,

op grond van aanvraag.

Page 30: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag

Wat is die verskillende tipes droogte?

1. Meteorologiese droogte vind plaas wanneer reënval vir 'n

lang tydperk onder die streek se gemiddeld is.

Dit is streeksgebonde, want atmosferiese toestande verskil van

streek tot streek.

Page 31: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag

Wat is die verskillende tipes droogte?

2. Landboudroogte vind plaas wanneer tekorte aan neerslag en

grondvog die gebied se opbrengs beïnvloed.

Landboudroogtes vind dikwels oor droë, warm tye met min

reënval plaas.

Dit kan egter ook tydens periodes met gemiddelde neerslag

plaasvind, wanneer grondtoestande of boerderytegnieke meer

water vereis.

Page 32: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag

Wat is die verskillende tipes droogte?

3. Hidrologiese droogte kom voor wanneer waterreserwes tot

onder 'n bepaalde gemiddeld daal.

Dit gebeur selfs in tydperke met gemiddelde of bogemiddelde

neerslag, as die aanvraag na water hoog is en die waterreserwes

dus verlaag word.

Page 33: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag

Wat is die verskillende tipes droogte?

4. Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde

watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en

omgewingsaanvraag te bevredig.

Page 34: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag

Wat is die wêreldwye omvang van droogte?

Droogtes van verskeie intensiteite kom op elke kontinent voor.

Australië is in 'n dekadelange droogte, sy ergste droogte in 110

jaar.

Die droogte in die suidwestelike VSA het in 2000 begin.

Wetenskaplikes dink dit is direk verwant aan die wêreldwye

klimaatsverandering, en lang El Niño-gebeurtenisse.

Page 35: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag
Page 36: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag
Page 37: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag
Page 38: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag
Page 39: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag

Wat is die wêreldwye omvang van droogte?

Afrika ondervind dikwels talle erge droogtes.

In SKETS kan jy duidelike ruimtelike patrone sien.

Die hoogste voorkoms van droogtes is in die Sahelstreek (gordel van

grasvlaktes suid van die Sahara, wat strek vanaf Senegal tot by

Soedan en langs die sentrale ooskus).

Die laagste voorkoms van droogte is in die ekwatoriale klimaatstreek.

Droogte is een van die belangrikste klimaatverwante rampe in Afrika.

Daar is groot kommer dat klimaatverandering die voorkoms van

klimaatverwante rampe soos droogtes kan verhoog.

Page 40: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag
Page 41: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag
Page 42: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag
Page 43: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag

Wat is die oorsake van droogtes?

Die vernaamste oorsaak van die meeste droogtes is veranderende

weerpatrone.

Dit hou verband met:

uitermatige opbou van hitte op die aardoppervlak

weerveranderinge, soos 'n vermindering in die hoeveelheid waterdamp

beskikbaar en die lug se vermoë om te styg en tot doupunttemperatuur af te

koel, wat lei tot 'n vermindering in reënval

hoogdrukstelsels kom meer algemeen voor

winde dra kontinentale lugmassas met verminderde waterinhoud, eerder as

vogtige, oseaniese lugmassas

verminderde wolkbedekking, wat lei tot hoe verdampingstempo's

oseaniese en atmosferiese weersiklusse, soos die El Niño-Suidelike

Ossillasie (ENSO), maak droogte 'n gereelde herhalende gebeurtenis in die

Amerikas in die Middelweste, asook in Australië.

Page 44: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag

Wat is die oorsake van droogtes?

Die gevolglike uitwerkings van droogte word vererger deur menslike

aktiwiteite soos ontbossing, oorbeweiding en swak boerderypraktyke.

Al hierdie dinge verminder die waterhouvermoë van die grond, tesame met

ontoepaslike grondbewaringstegnieke wat lei tot gronddegradasie.

Page 45: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag

Korttermyngevolge van droogte:

Die korttermynimpak van droogte is veeverliese, mislukte oeste,

verminderde opbrengs en voedseltekorte.

Hierdie verliese word aan verbruikers oorgedra in die vorm van

hoër pryse vir goedere.

Veldbrande en stofstorms neem dikwels gedurende droë tye toe.

Toerisme word geaffekteer.

Boorgate droog op.

Hidroëlektriese kragstasies kan ophou werk.

Waterbeperkings word ingestel en daar is groter gesondheids-

risiko's.

Page 46: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag
Page 47: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag
Page 48: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag
Page 49: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag

Lang termyn - verskille ten opsigte van

kwesbaarheid:

Oor die lang termyn bedreig droogtes die kwesbaarheid van

ekosisteme en mense.

Kwesbaarheid verskil na gelang van hoe fel en lank die droogte

is, asook na gelang van die toegang wat verskillende mense tot

hulpbronne het om te oorleef.

Namate besproeiingsdamme begin toeslik, verdamp meer water

uit waterbronne.

Kleiner damme in opvanggebiede verlaag die hoeveelheid afloop.

Page 50: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag

Lang termyn - verskille ten opsigte van

kwesbaarheid: Oorbeweiding veroorsaak 'n afname in die drakrag van die grond.

Grond kan sak as die grondwatervlak daal.

Die verlies aan plantegroei en gronderosie het langtermyn-gevolge vir die

volhoubaarheid van landbou.

Die gehalte van water neem af.

Die uitbreking van giftige alge kan voorkom.

Plante en diere word ook bedreig deur 'n verlies aan spesie-biodiversiteit.

Mense word gedwing om te migreer.

Hulle laat kulturele tradisies agter en verander hul lewenstyl.

Daar is toenemende konflik oor kommoditeite, vrugbare grond en

waterhulpbronne.

Page 51: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag
Page 52: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag
Page 53: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag
Page 54: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag
Page 55: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag
Page 56: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag
Page 57: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag
Page 58: Die onegalige verhitting van die atmosfeer · Sosio-ekonomiese droogtes gebeur wanneer verminderde watervoorrade lei tot die onvermoë om sosiale, ekonomiese en omgewingsaanvraag