fakkel-flitse - framesby

8
Kontakbesonderhede: [email protected] FAKKEL-FLITSE UITGAWE 209 · 11 SEPTEMBER 2020 Weeklikse nuusflitse vir n ingeligte Framesby familie! - HIERDIE WEEK SE FAKKEL-FLITSE WORD MET TROTS GEBORG DEUR SUNRIDGE VILLAGE Ons is hard aan die werk om Hoërskool Framesby se terrein bietjie op te knap. Ons is tans besig om die skool te verf en het nuwe omheining om die C-veld opgerig. Ons het ook ‘n nuwe kolfbladroller gekoop en sien daarna uit om ons kolfblad in ’n puik toestand te kry. Hou hierdie spasie dop!! OPKNAPPING VAN TERREIN

Upload: others

Post on 23-Dec-2021

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Weeklikse nuusflitse vir

Kontakbesonderhede: [email protected]

FAKKEL-FLITSEUITGAWE 209 · 11 SEPTEMBER 2020

Weeklikse nuusflitse vir n ingeligte Framesby-familie!‘ -

HIERDIE WEEK SE FAKKEL-FLITSE WORD MET TROTS GEBORG DEUR

SUNRIDGE VILLAGE

Ons is hard aan die werk om Hoërskool Framesby se terrein bietjie op te knap. Ons is tans besig om die skool te verf en het nuwe omheining om die C-veld opgerig. Ons het ook ‘n nuwe kolfbladroller gekoop en sien daarna uit om ons kolfblad in ’n puik toestand te kry. Hou hierdie spasie dop!!

OPKNAPPING VAN TERREIN

Weeklikse nuusflitse vir ‘n ingeligte Framesby-familie!

Ons moedig u aan om so spoedig as moontlik in te skryf om teleurstelling tevermy. Slegs ‘n beperkte hoeveelheid leerders word aanvaar. Inskrywingvormsis by die algemene kantoor of op ons webtuiste beskikbaar.

INSKRYWINGS VIR 2021

FRAMESBY DINK AANREAGAN STERK GOED AAN

Ons is baie bly om te verneem dat dit met Reagan van Loggenberg goedgaan na sy leweroorplanting. Hy sterk goed aan en ons wens hom alle sterkte toe. Reagan, jy is in Framesby se gebede.

GROOT DANK AANAL ONS BORGE