gr 8 nw mesobeplanning kw2 2010 - hoërskool jan van …  · web view2010-08-01 · definieer en...

26
Graad 8 Natuurwetenskappe Mesobeplanning Kwartaal 3 2010 Siklusse 1 – 2 Hoofstuk 5 KLASSIFISERING Bl. 47 - 60 Kernkennis Uitbreiding LU en AS´e Klassifisering van lewende dinge Biologiese sleutels 1. Vertakkende 2. Genommerde Gewerwelde diere Ryke van lewende organismes + voorbeeld van elk Vertakkende sleutel & genommerde sleutel gebruik vir identifiseering van diere 1. Soogdiere se algemene kenmerke 2. Voëls se algemene kenmerke 3. Reptiele se algemene kenmerke 4. Amfibieë se algemene kenmerke 5. Visse se algemene kenmerke Siklusse 3 – 5 Hoofstuk 6 LEWENDE DINGE & HUL OMGEWING Bl. 61 – 78 Kernkennis Uitbreiding LU en AS´e Ekologie Ekosisteem Voedselketting Voedselwebbe Mededinging om voedsel Energie in voedselkettings Bestudeer habitats 1. Monster-metode 2. Kwadraat-metode Mense & ekosisteme Gemeenskappe, bevolkings, biodiversiteit Fotosintese, produseerders, verbruikers, verhoudings in voedselkettings & webbe Voorbeelde noem bv. olifante in Kruger Nas. Park Voedselenergiepiramide Monster & kwadraatmetode kan gebruik vir berekening van diere/ plante in habitat Gifstowwe in ekosisteme , plante & besoedeling, oorbenutting van plant- en dierehulpbronne, plante van ander ekosisteme Siklusse 6 – 6.5 Hoofstuk 7 AANPASSING VAN LEWENDE ORGANISMES Bl. 79 – 90 Kernkennis Uitbreiding LU en AS´e Aanpassings vir Hoe lewende dinge by hul

Upload: tranxuyen

Post on 09-Jun-2018

321 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Gr 8 NW Mesobeplanning kw2 2010 - Hoërskool Jan van …  · Web view2010-08-01 · Definieer en gee ‘n verduideliking van die proses in woorde ( verwys na die inneem van rou produkte,

Graad 8 Natuurwetenskappe

Mesobeplanning Kwartaal 3 2010

Siklusse 1 – 2 Hoofstuk 5 KLASSIFISERING Bl. 47 - 60Kernkennis Uitbreiding LU en AS´e

Klassifisering van lewende dinge Biologiese sleutels

1. Vertakkende2. Genommerde

Gewerwelde diere

Ryke van lewende organismes + voorbeeld van elkVertakkende sleutel & genommerde sleutel gebruik vir identifiseering van diere

1. Soogdiere se algemene kenmerke2. Voëls se algemene kenmerke 3. Reptiele se algemene kenmerke4. Amfibieë se algemene kenmerke5. Visse se algemene kenmerke

Siklusse 3 – 5 Hoofstuk 6 LEWENDE DINGE & HUL OMGEWING Bl. 61 – 78Kernkennis Uitbreiding LU en AS´e

Ekologie Ekosisteem Voedselketting Voedselwebbe Mededinging om voedsel Energie in voedselkettings Bestudeer habitats

1. Monster-metode2. Kwadraat-metode

Mense & ekosisteme

Gemeenskappe, bevolkings, biodiversiteit

Fotosintese, produseerders, verbruikers, verhoudings in voedselkettings & webbeVoorbeelde noem bv. olifante in Kruger Nas. ParkVoedselenergiepiramideMonster & kwadraatmetode kan gebruik vir berekening van diere/ plante in habitat

Gifstowwe in ekosisteme , plante & besoedeling,oorbenutting van plant- en dierehulpbronne,plante van ander ekosisteme

Siklusse 6 – 6.5 Hoofstuk 7 AANPASSING VAN LEWENDE ORGANISMES Bl. 79 – 90Kernkennis Uitbreiding LU en AS´e

Aanpassings vir oorlewing Soorte aanpassings Dier- & plantaanpassings vir

woestynlewe Dier- & plantaanpassings vir

voeding Dier- & plantaanpassings vir

voortplanting

Hoe lewende dinge by hul omgewing aanpasFisieke aanpassings & gedragsaanpassingsGemsbok, nagmuis, erdmannetjieHoodia Gordonii-plantKameelperd & die akasiaboom; Uil & die muisWind- & dierbestuifde blomVuurvliegies, paddas, Voëls, sebras

Siklusse 6.5 – 8.0 Hoofstuk 8 MIKRO-ORGANISMES Bl. 91 – 100Kernkennis Uitbreiding LU en AS´e

Ontbinders Hersirkuleringschemikalieë

Mikro-organismes & siektes

Ontbinders in die voedselketting1. Die koolstofkringloop2. Die stikstofkringloop

1. Virusse – Menslike immunogebreksvirus2. Bakterieë - Cholera

Assessering Kwartaal 3 2010

1. Projek - Navorsings- / ondersoekprojek volgens ESKOM WETENSKAP EXPO STANDAARD & KRITERIA

Datum – INHANDIG: Vrydag 23 Julie Tyd – 7 Junie – 23 Julie Punte – 100

2. Toets – Hoofstuk 5 & 6 Datum – Augustus ( toetsrooster later in Jannewales beskikbaar)

Page 2: Gr 8 NW Mesobeplanning kw2 2010 - Hoërskool Jan van …  · Web view2010-08-01 · Definieer en gee ‘n verduideliking van die proses in woorde ( verwys na die inneem van rou produkte,

Tyd – 1h Punte – 60

BevorderingskriteriaProjek 75%Toets 25%

Graad 9 Natuurwetenskappe

Mesobeplanning Kwartaal 3 2010

Siklusse 1 – 2 Hoofstuk 6 Bl. 79 - 94Kernkennis Uitbreiding LU en AS’eplante belangrikheidplant organeplantselle stomatachloroplastvakuoolselkernmitochondriagroeiondersoekehipoteseveranderlikesbeplan, evalueerinterpreter, komunikeer,toepasasing

Bou van plantselFunksiesFotosinteseRespirasieUitwering van suurreenOntleed voedselgroepePrakties: StyseltoetsSonlig nodig vir fotosinteseSuursatof vrystelling tydens fotosinteseEnergie vrystelling tydens respirasie Transpirasie Akti 1- Akt.14Summatiewe assessering bl 93

Siklusse 3 - 4 Hoofstuk 7 Bl. 94 - 115Kernkennis Uitbreiding LU en AS´e

BiodiversiteitOoreenkomste en verskilleVariasieDominante kenmerkeResessiewe kenmerkeOmgewingsvariasieGenetiesevariasieKlassifikasie van menseGenetika en oorerflikheidMutasies AlbinismeSelektiewe telingGenetiese modifikasieEvolusieNatuurlike seleksieUitsterwingFossiele

Begrippe en definisiesWat veroorsaak dat lewende organismes verskil?Identifiseer omgewings ,genetiese variasie.Gesels oor probleme met klassifikasieWat is mutasie ?Houdings teenoor AlbinismeWat is selektiewe teling?Wat is genetiese ingryping / GM- voedsel?Natuurlike seleksie by kewers,Galapagos- vinkies,PepermotUitsterwing Uitsterwing van swartrenosterBedreigde plante en diereFosiele as bewys van ewolusie Akt.1-Akt.13 Summatiewe assessering Bl 113

Siklusse 5 – 6 Hoofstuk 8 Bl. 115 -130Kernkennis Uitbreiding LU en AS´e

SwangerskapGeboorteGrootmaak van kinders/versorgingSeksBevrugting

Begrippe en definisiesWat weet jy oor seksuele omgang, bevrugting, voorbehoeding, versorging van baba, geboorte en borsvoeding ?Kinders en dissipline

Page 3: Gr 8 NW Mesobeplanning kw2 2010 - Hoërskool Jan van …  · Web view2010-08-01 · Definieer en gee ‘n verduideliking van die proses in woorde ( verwys na die inneem van rou produkte,

VoorbehoedingPlasenta Borsvoeding

Gevallestudies en grafieke Akt 1- Akt 12 Summatiewe assessering Bl. 129

Siklusse 7 – 8.0 Hoofstuk 9 Bl. 131 - 181Kernkennis Uitbreiding LU en AS´e

Intern kragte wat ons aarde vormNatuurverskynsels

Eksterne kragte

Hulpbronne uit die aarde

Bou van aardeAarde se plate en beweging van plate Verskynsels langs plaatgrense (plooiberge, Mid-oeseaanrue, vulkaneGevallestudiesAardbewings VerweringErosieAfsettingRivierafsettingSee-afsettingGesteentes MineraleMynbouFosielbrandstowweVolhoubare energiegebruik

Assessering Kwartaal 3 2010

1. Projek - Navorsings- / ondersoekprojek volgens ESKOM WETENSKAP EXPO STANDAARD & KRITERIA

Datum – INHANDIG: Vrydag 23 Julie Tyd – 7 Junie – 23 Julie Punte – 100

2. Toets – Hoofstuk 6 & 7Datum – Augustus ( toetsrooster later in Jannewales beskikbaar) Tyd – 1h Punte – 80

BevorderingskriteriaProjek 75%Toets 25%

Graad 10 Lewenswetenskappe

Mesobeplanning Kwartaal 3 2010 Siklusse 1 Hoofstuk 5 Bl. 143 – 154

Page 4: Gr 8 NW Mesobeplanning kw2 2010 - Hoërskool Jan van …  · Web view2010-08-01 · Definieer en gee ‘n verduideliking van die proses in woorde ( verwys na die inneem van rou produkte,

Leeruitkomstes (Vaardighede en subvaardighede

Voorgeskrewe inhoud (Uitbreiding)

LU1: Versamel data en analiseer data/inligting. Maak afleidings/gevolgtrekkings

LU2: Konstruksie van kennis (Versamel inligting uit verkeidenheid bronne),verwerf verstaanbaarheid en maak betekenis van kennis en pas verworwe Lewenswetenskap kennis toe op nuwe en onbekende konteks.

Beweging deur selmembraneDemonstreer en verduidelik hoe die proses diffusie, osmose en aktiewe vervoer plaasvind. (fokus op die beweging oor membrane)Seldeling – mitose

Selsiklus – ingesluit mitose: interfase, mitose, sitokinese, groei Die prose van mitose as ‘n tipe seldeling waar die sel in twee identiese selle verdeel Dei belangrikheid van mitose m.b.t. groei, herstel en reproduksie in eenvoudige

organismes Struktuur van ‘n chromosoom

LU3: Beskryf geskiedenis van wetenskaplike ontdekkings en pas Lewenswetenskapkennis toe op nywerheid, alledaagse lewe en ondrsoek loopbaangeleenthede in Lewenswetenskappe

Doen navorsing oor EEN soort kanker. Fokus op oorsake & behandeling. Verwys na biotegnologie van kanker &:

Tradisionele medisyne / geneesers Radioterapie & chemoterapie

Bespreek houdings & gelowe oor kanker.

Siklusse 2 – 4 Hoofstuk 6 WEEFSELS & ORGANE Bl. 156 – 178LU1: Versamel data en analiseer data/inligting. Maak afleidings/gevolgtrekkings

LU2: Konstruksie van kennis (Versamel inligting uit verkeidenheid bronne),verwerf verstaanbaarheid en maak betekenis van kennis en pas verworwe Lewenswetenskap kennis toe op nuwe en onbekende konteks.

LU3: Beskryf geskiedenis van wetenskaplike ontdekkings en pas Lewenswetenskapkennis toe op nywerheid, alledaagse lewe en ondrsoek loopbaangeleenthede in Lewenswetenskappe

Plant- en dierweefselStel die konsep van weefsel as ‘n groep van dieselfde soort selle wat aangepas is vir die spesifieke funksie, voor. Weefsel: fokus op die verhouding tussen basiese struktuur en funksie Plant weefsel: xileem, floeem, parenchiem, kollenchiem en scklerenchiem, epidermis Dier weefsel: 4 basiese tipes m.a.w. epiteel, bindweefsel, spier en senuwee en voorbeelde van

elk.Ondersoek & versamel inligting oor EEN veld in biotegnologie wat verband hou met dier- of plantweefsel, bv. kloning, stamselnavorsing Fokus ook op die etiek en wetgewing rondom die onderwerp.

LU1: Versamel data en analiseer data/inligting. Maak afleidings/gevolgtrekkings

LU2: Konstruksie van kennis (Versamel inligting uit verkeidenheid bronne),verwerf verstaanbaarheid en maak betekenis van kennis en pas verworwe Lewenswetenskap kennis toe op nuwe en onbekende konteks.

OrganeDefinieer ‘n orgaan en ‘n sisteem [Blaar struktuur sal gebruik word as voorbeeld van ‘n orgaan. Ander organe sal in hulle onderskeie relevante seksie in lewensprosesse behandel word..]

Blaar struktuurBestudeer die dwarssnit van ‘n dikotiele blaar om sy struktuur te verduidelik i.t.v. sy funksies bv. rol in fotosintese, gaswisseling en vervoer.

Bring in verband met plant weefsel, toepaslike selorganelle, beweging oor membrane en beweging van molekules in en uit die blaar.

Siklusse 5 – 6 Hoofstuk 7 GASWISSELING Bl. 180 – 203

Page 5: Gr 8 NW Mesobeplanning kw2 2010 - Hoërskool Jan van …  · Web view2010-08-01 · Definieer en gee ‘n verduideliking van die proses in woorde ( verwys na die inneem van rou produkte,

LU2:Konstrueer kennis (ontleen inligting uit ‘n verskeidenheid bronne). Verkry, verstaan en maak betekenis van inhoude. Pas Lewenswetenskappe kennis in nuwe, onverwante kontekste toe.

LU1:Versamel en ontleed data/inligting en maak afleidings

LU3: Beskryf geskiedenis van wetenskaplike ontdekkings en pas Lewenswetenskapkennis toe op nywerheid, alledaagse lewe en ondrsoek loopbaangeleenthede in Lewenswetenskappe

GaswisselingOnderskei tussen selrespirasie, asemhaling en gaswisseling

Kenmerke van ‘n suksesvolle gaswisselingsoppervlakte: lGroot oppervlakte, dun, klam, goeie ventilasie, beskermd, vervoersisteem.

Beskryf hoe die bogenoemde vereistes in elk van die volgende organismes bereik word met verwysing na die dier se volume area: volume ratio en ook sy habitat. Gaswisseling by die mens: Die struktuur (makro en weefsel vlak), ligging, aanpassings en funksie van die ventilasie sisteem ( tragea, brongi, brongioles, lone en alveoli)Maak ‘n model van die asemhalingstels en bespreek die model se tekortkomings. Gee ‘n demonstrasie om te wys dat lug wat uitgeblaas word koolstofdioksied bevat. Doen ‘n praktiese ondersoek om die gemiddelde long kapasiteit van die klas te ondersoek.a practical investigation to measure the average lung capacity of the classVentilasie van die longe, gaswisseling op longvlak, vervoer van gasse in die liggaam, gaswisseling op weefselvlak.

Analiseer en interpreteer data wat die effek van hoogte bo seevlak op atlete se vertonings in Johannesburg teenoor Cape Town of Durban toon.Homeostatiese beheer van asemhaling.

Doen navorsing oor respiratoriese siektes: ontstaan, simptome en behandeling van TB in SA. Ander siektes bv. asma, hooikoors, brongitus, emfiseem en long kanker.

Debateer die effek van rook op gaswisseling

Nagebootsde asemhaling: hoe mond-tot-mond asemhaling werk.

Siklusse 7 - 8 Hoofstuk 8 FOTOSINTESE (TOT BL. 216) Bl. 205 – 216

LU2:Konstrueer kennis (ontleen inligting uit ‘n verskeidenheid bronne). Verkry, verstaan en maak betekenis van inhoude. Pas Lewenswetenskappe kennis in nuwe, onverwante kontekste toe.

LU1:Versamel en ontleed data/inligting en maak afleidings

FotosinteseDefinieer en gee ‘n verduideliking van die proses in woorde ( verwys na die inneem van rou produkte, tapping en stoor van energie, formasie van voedsel in ‘n chloroplast en die stoor daarvan.) Leerders oet die onderstaande ondersoeke uitvoer: Stysel word geproduseer tydens fotosintese Lig is nodig vir fotosinteseDemonstreer/Ondersoek: Koolstofdioksied is nodig vir fotosintese Chlorofil is nodig vir fotosintese Fotosintese gee suurstof af

Bespreek die uitwerking van verskeie ligintensiteite, hoeveelheid koolstofdioksied en verskeie temperature op die tempo van fotosintese. Bespreek die rol van koolstofdioksied toevoeging, opimum lig en temperatuur in ‘n kweekhuis.

Bespreek die gevolge van grootskaalse ontbossing.

Assessering Kwartaal 3 2010

1. Navorsingsprojek - Massa uitwissingsDatum – INHANDIG: Maandag 2 Augustus Tyd – 7 Junie – 2 Augustus Punte – 100

2. Toets – Hoofstuk 5 ( vanaf bl. 143) - 7Datum – Augustus ( toetsrooster later in Jannewales beskikbaar) Tyd – 1h Punte – 100

Die formaat van toetsvraestelle is dieselfde as eksamenvraestelle vir grootter kontinuïteit.AFDELING BESKRYWING PUNTE

A Bestaan uit `n verskeidenheid van objektiewe vraag-tipes soos veelkeusige, terminologie, paringsvrae, 20

Page 6: Gr 8 NW Mesobeplanning kw2 2010 - Hoërskool Jan van …  · Web view2010-08-01 · Definieer en gee ‘n verduideliking van die proses in woorde ( verwys na die inneem van rou produkte,

diagramme, stellings en items, ens.

B Bestaan uit twee vrae wat `n verskeidenheid vaardighede en bevoegdhede assesseer. Vrae mag drie tot vier onderafdelings bevat. Vrae mag gebaseer word op verskeie gegewe tipe data, soos paragrawe, tekeninge, tabelle, grafieke, elektronmikrograwe, ens.

(2 x 25)

Totaal: 50

C Bestaan uit twee dele (verwante onderwerp)

Vraag(e) gebaseer op `n gevalle studie of gebaseer op data-analise en interpretering.

`n mini-opstel

15

15Totaal: 30

DIE VERHOUDING TUSSEN DIE DRIE LEERUITKOMSTES

Die verhouding tussen die drie leeruitkomstes vir elke vraestel is soos volg:

LU1 LU2 LU3 30% 60% 10%

DIE VERHOUDING TUSSEN DIE KOGNITIEWE VLAKKE

Die verhouding tussen die kognitiewe vlakke vir elke vraestel is soos volg.

Kategorieë A (Basiese Kennis)

B (Insig en begrip)

C (Toepassing)

D Evaluering en

sintese) Gewigswaard

e (%) 20% 40% 30% 10%

BevorderingskriteriaFormeleAssessering

Program van assesseringAssesseringstaak Einde van die jaar eksamen

25% 75%Praktiese ondersoeke Navorsings=

projekKontrole toets Half-jaar eksamen November eksamen

Aantal 2 1 2 1 Vraestel I Vraestel IIPunte 25

2520 20 10 150 150

Sub-totaal 100 300Groottotaal 400

Graad 11 Lewenswetenskappe

Mesobeplanning Kwartaal 3 2010 Siklusse 1 – 2.5 Hoofstuk 4 UITSKEIDING Bl. 87 – 110Leeruitkomstes (Vaardighede en subvaardighede

Voorgeskrewe inhoud (Uitbreiding)

LU1: Versamel data en analiseer data/inligting. Maak afleidings/gevolgtrekkings

LU2: Konstruksie van kennis (Versamel inligting uit verkeidenheid bronne),verwerf verstaanbaarheid en maak betekenis van kennis en pas verworwe Lewenswetenskap kennis toe op nuwe en onbekende konteks.

Mikroskopiese struktuurOndersoek deur disseksies die struktuur van ‘n skaapnier. Maak ‘n benoemde diagram van die waargenome strukture in die gedissekteerde nier en noem die funksies van elke deel

Gebruik skyfies, modelle en muurkaarte om die dele van die nefron te identifiseer.

Gebruik muurkaarte en modelle en identifiseer die bloedvate wat geassosieer word met die nefron.

Beskryf die funksie van die nefron in : ultra-filtrasie tubulêre herabsorpsie tubulêre ekskresie

Gebruik ‘n vloeidiagram om die homeostatiese beheer van water en soute in die nier te bespreek

Page 7: Gr 8 NW Mesobeplanning kw2 2010 - Hoërskool Jan van …  · Web view2010-08-01 · Definieer en gee ‘n verduideliking van die proses in woorde ( verwys na die inneem van rou produkte,

LU3: Beskryf geskiedenis van wetenskaplike ontdekkings en pas Lewenswetenskapkennis toe op nywerheid, alledaagse lewe en ondrsoek loopbaangeleenthede in Lewenswetenskappe

wat verband hou met ADH en aldosteroon.

Bespreek die rol wat die nier speel in pH regulering.

Leerders interpreteer data wat verband hou met die samestelling van die vloeistowwe in verskillende dele van die nefron en versamelbuis.

Siektes:Verduidelik dialise en hoe dit werk met betrekking tot niermasjiene.

Tabuleer die voor-en nadele van nieroorplantings in vergelyking met dialise behandeling.

Debatteer etiese kwessies en wetgewing rakende orgaanoorplantings.

Bespreek siektes wat lei tot nierversaking bv. nierstene nierinfeksies bilharzia

Siklusse 2.5 – 6 Hoofstuk 5 VIRUSSE & BAKTERIEë Bl. 112 – 130 Hoofstuk 6 PROTISTE & FUNGUSSE Bl. 132 - 148

Leeruitkomstes (Vaardighede en subvaardighede

Voorgeskrewe inhoud (Uitbreiding)

LU2:Konstrueer kennis (ontleen inligting uit ‘n verskeidenheid bronne). Verkry, verstaan en maak betekenis van inhoude. Pas Lewenswetenskappe kennis in nuwe, onverwante kontekste toe.

LU1:Versamel en ontleed data/inligting en maak afleidings

LU2:Konstrueer kennis (ontleen inligting uit ‘n verskeidenheid bronne). Verkry, verstaan en maak betekenis van inhoude. Pas Lewenswetenskappe kennis in nuwe, onverwante kontekste toe.

LU3:Beskryf die geskiedenis van sommige wetenskaplike ontdekkings en die toepassing van Lewenswetenskappe in nywerhede, loopbaangeleenthede in alledaagse lewe

LU1:Versamel en ontleed data/inligting en maak afleidings

LU3:

Ondersoek kortliks die historiese ontwikkeling van virusse en bakterieë deur na die volgende te verwys:

Ontdekking van viruses en bakterieë

Bestudeer die biodiversiteit van virusse, bakterieë, protiste en swamme (Skakel met graad 10)

Maak diagramme met byskrifte om die basiese struktuur van die onderstaande organismes en noem die algemene kenmerk van:VirusseBakterieëProtisteSwamme

Soek bewyse van virale, bakteriële of swamsiektes op plante, bv. in die skooltuin, leerders se tuin, in hulle groente of gewasse. Identifiseer EEN van hierdie siektes en beskryf die effek op die plant. Vind meer uit oor ten minste TWEE maniere om hierdie siekte te behandel en onderneem 'n wetenskaplike ondersoek om die doeltreffendheid van hierdie behandelings te vergelyk, bv. verskillende chemikalieë en natuurlike behandelings, ens.

Noem die belangrike rol van die organismes om die balans in die omgewing /voedselweb te handhaaf (Skakel met grade 10 en 12)

Rolle in simbiotiese verwantskappe bv. stikstofhoudende bakterieë in plante; E. coli in menslike ingewande (Skakel met graad 10)

Ondersoek 'n siekte wat veroorsaak word deur EEN van die mikro-organismes en wat algemeen in die gemeenskap voorkom, bv. MIV/VIGS, malaria, cholera, TB, griep. Selekteer data oor voorkoms, effek op die liggaam, weerstand teen medisyne en geskikte behandeling.Gebruik ook ander bronne bv. boeke, gesondheisspamflette

Debatteer van die opvattings, houdings en waardes rakende oorsake van en genesing van tenminste EEN siekte, bv. MIV/VIGS, malaria, TB, cholera

Ondersoek die effek en bestuur van ten minste EEN siekte van elk van die vier groepe:

Page 8: Gr 8 NW Mesobeplanning kw2 2010 - Hoërskool Jan van …  · Web view2010-08-01 · Definieer en gee ‘n verduideliking van die proses in woorde ( verwys na die inneem van rou produkte,

Beskryf die geskiedenis van sommige wetenskaplike ontdekkings en die toepassing van Lewenswetenskappe in nywerhede, loopbaangeleenthede in alledaagse lewe

LU3:Beskryf die geskiedenis van sommige wetenskaplike ontdekkings en die toepassing van Lewenswetenskappe in nywerhede, loopbaangeleenthede in alledaagse lewe

virusse – MIV/VIGS, bakterieë, bv. cholera, tuberkulose, antraks protiste – bv. malaria fungi – bv. Skimmel, roes, sproei, omloop

Debatteer die ekonomiese gebruik van bakterieë, protiste en swamme deur na tradisionele tegnologie te verwys bv. bier en biotegnologie in voedselindustrie bv. kaas, wyn

Verduidelik:Immuniteit, passiewe en aktiewe immuniteit, rol van witbloedselle en antibiotika en immunisasie.

Verduidelik die immuunsrespons teen die dwelms/medikasie deur die organismes wat besmetting veroorsaak bv. Hoe die patogene organismes hulself teen die medikasie beskerm wat gebruik word om hulle te vernietig

Siklusse 7 – 8 Hoofstuk 9 DIEREDIVERSITEIT Bl. 180 – 202 Hoofstuk 10 MODIFIKASIE VAN LIGGAAMSPLANNE EN BIOGEOGRAFIE E Bl. 204 - 219

Leeruitkomstes (Vaardighede en subvaardighede

Voorgeskrewe inhoud (Uitbreiding)

Page 9: Gr 8 NW Mesobeplanning kw2 2010 - Hoërskool Jan van …  · Web view2010-08-01 · Definieer en gee ‘n verduideliking van die proses in woorde ( verwys na die inneem van rou produkte,

LU1:Versamel en ontleed data/inligting en maak afleidings

LU2:Konstrueer kennis (ontleen inligting uit ‘n verskeidenheid bronne). Verkry, verstaan en maak betekenis van inhoude. Pas Lewenswetenskappe kennis in nuwe, onverwante kontekste toe.

LU3:Beskryf die geskiedenis van sommige wetenskaplike ontdekkings en die toepassing van Lewenswetenskappe in nywerhede, loopbaangeleenthede in alledaagse lewe

LU1:Versamel en ontleed data/inligting en maak afleidings

LU2:Konstrueer kennis (ontleen inligting uit ‘n verskeidenheid bronne). Verkry, verstaan en maak betekenis van inhoude. Pas Lewenswetenskappe kennis in nuwe, onverwante kontekste toe.

LU3:Beskryf die geskiedenis van sommige wetenskaplike ontdekkings en die toepassing van Lewenswetenskappe in nywerhede, loopbaangeleenthede in alledaagse lewe

LU1:Versamel en ontleed data/inligting en maak afleidings

LU2:Konstrueer kennis (ontleen inligting uit ‘n verskeidenheid bronne). Verkry, verstaan en maak betekenis van inhoude. Pas Lewenswetenskappe kennis in nuwe, onverwante kontekste toe.

LU3:Beskryf die geskiedenis van sommige wetenskaplike ontdekkings en die toepassing van Lewenswetenskappe in nywerhede, loopbaangeleenthede in alledaagse lewe

DIEREDIVERSITEIT

Inleiding: Verduidelik die konsep van ‘n filum soos geïllustreer deur ‘n liggaamsplan van die ses dier filums hieronder.

Die diereryk bevat ongeveer 30 filums, maar ons sal slegs op ses fokus, d.i. Porifera, Cnidaria, Platyhelminthes, Annelida, Arthropoda, Chordata, met betrekking tot die volgende liggaamsplanne:

Simmetrie (asimmetrie, bilaterale simmetrie, radiale simmetrie) Aantal weefsellae wat uit die embrio ontwikkel(twee of drie) Teenwoordigheid of afwesigheid van 'n seloom ('n holte in die mesoderm) Teenwoordigheid of afwesigheid van 'n deurgangsverteringskanaal

Interpreteer ‘n filogenetiese boom wat die evolusionêre geskiedenis van die diere verteenwoordig.

Vergelyk die liggaamsplanne van die onderstaande filums. (Kort vergelykende ontleding van die liggaamsplan. Verduidelik in die konteks van evolusie).

Filum Porifera: asimmetries, geen weefsel en geen seloom; eenvoudig maar hoogs gespesialiseer vir filtervoeding

Filum Cnidaria: radiaal simmetries, twee weefsellae, geen seloom, enkele opening na die gastroïntestinale holte. Eenvoudig, maar het hoogs gespesialiseerde nematosiste.

Filum Platyhelminthes: bilateraal simmetries, drie weefsellae, geen seloom, enkele opening na die ingewande.

Filum Annelida: bilateraal simmetries, drie weefsellae, 'n seloom, 'n deurgangsingewande. Filum Arthropoda: bilateraal simmetries, drie weefsellae, 'n seloom, 'n deurgangsingewande,

'n eksoskelet van chitien Filum Chordata: bilateraal simmetries, drie weefsellae, 'n seloom, 'n deurgangsingewande.

Interne skelet van kraakbeen en been. Identifiseer Suider-Afrikaanse verteenwoordigers van elk van die filums hieronder, deur middel van foto's, toepaslike boeke of besoeke aan museums of veldbesoeke waarin veldgidse gebruik word. Porifera (sponse) Cnidaria (jellievisse, bloublasies, korale, see-anemone) Platyhelminthes (Planaria, slakke soos bilharziawurm, lintwurm) Annelida (erdwurm, Polychaetae, bloedsuiers) Nematoda (rondewurms, haakwurms, haarwurms) Arthropoda (insekte, arachnidae, skaaldiere, myriapoda) Mollusca (slakke, oesters, klipmossels, seekatte en inkvisse) Echinodermata (seekastaiings, seesterre) Chordata (visse, amfibieë, reptiele, voëls, soogdiere).

Bespreek enige EEN van die parasitiese wurms wat in Suid-Afrika aangetref word: verspreiding, voorkoms, lewensiklus, effek op gasheer, behandeling en maniere om verspreiding te beperk. (Kies 'n plaaslike parasitiese wurm wat problematies vir mense of ander diere is).

Bespreek die rol van arthropoda as ektoparasiete en vektore van patogene wat siektes veroorsaak, bv. vlieë en cholera, bosluise en bosluiskoors, muskiete en malaria, tseste-vlieë en slaapsiekte.

Bespreek die rol van ongewerweldes in landbou en ekosisteme (bv. bestuiwers, ontbinding, belugting van die grond).

Bespreek die volhoubare gebruik van diere in Suid-Afrika, bv. perlemoen, vis, wildsboerdery: ekonomiese en werksgeleenthede. Probleme met wilddiefstal.

AANPASSINGS VAN BASIESE LIGGAAMSPLANNE

Kies EEN van die volgende vir verdere studie:

Soogdier se voorste ledemaat: basiese plan wat aangepas is vir grawe (mol), vlieg (vlermuis), vinnig hardloop (perd), swem (rob) en boomklim (aap).

Identifiseer en vergelyk die ledemate van vertebrate vanaf diagramme, en maak aantekeninge hoedat bene aangepas is vir hul funksie

OFAanpassing van voedings- of bewegingsuitsteeksels van insekte vir verskillende voedsels wat geëet word

Identifiseer voeding of bewegende aanhangsels van insekte

OF

Page 10: Gr 8 NW Mesobeplanning kw2 2010 - Hoërskool Jan van …  · Web view2010-08-01 · Definieer en gee ‘n verduideliking van die proses in woorde ( verwys na die inneem van rou produkte,

LU1:Versamel en ontleed data/inligting en maak afleidings

LU2:Konstrueer kennis (ontleen inligting uit ‘n verskeidenheid bronne). Verkry, verstaan en maak betekenis van inhoude. Pas Lewenswetenskappe kennis in nuwe, onverwante kontekste toe.

LU3:Beskryf die geskiedenis van sommige wetenskaplike ontdekkings en die toepassing van Lewenswetenskappe in nywerhede, loopbaangeleenthede in alledaagse lewe

LU2:Konstrueer kennis (ontleen inligting uit ‘n verskeidenheid bronne). Verkry, verstaan en maak betekenis van inhoude. Pas Lewenswetenskappe kennis in nuwe, onverwante kontekste toe.

LU3:Beskryf die geskiedenis van sommige wetenskaplike ontdekkings en die toepassing van Lewenswetenskappe in nywerhede, loopbaangeleenthede in alledaagse lewe

Aanpassing van blomme soos orgideë (of enige ander geskikte groep) vir spesifieke bestuiwers.

Identifiseer aangepaste blomme

Aard van wetenskap:Soek verduidelikings vir aanpassings van basiese liggaamsplanne. Charles Darwin het voorgestel dat aanpassing van basiese liggaamsplanne op gesamentlike afkoms vanaf 'n enkele voorouer dui. [Hou verband met voorbeelde in LU 2]

Biogeografie

Definieer biogeografie

Gebruik ‘n filogenetiese boom om te illustreer hoedat die loopvoëls verwant is aanmekaar)

Trek ‘n kaart van die wêreld en plaas prente van ‘n volstruis, emu, nandoe en moa op kaart waar hulle voorkom.

Noem die ooreenkomstes en tabuleer die verskille tussen die groot loopvoëls onder die volgende hoofde:

Habitat Voortplanting Dieët

Bespreek Darwin se verduideliking van die biogeografiese verspreiding van spesies en doen ‘n ondersoek of voëls ‘n gemeenskaplike voorouer gehad het.

Gebruik kontinentale drywing om die verwantskap tussen die loopvoëls te verduidelik.

Assessering Kwartaal 3 2010

1. Navorsingsprojek - AfvalDatum – INHANDIG: Maandag 26 JulieTyd – 7 Junie – 26 Julie Punte – 100

2. Toets – Hoofstuk 4 - 6Datum – Augustus ( toetsrooster later in Jannewales beskikbaar) Tyd – 1h Punte – 100

Die formaat van toetsvraestelle is dieselfde as eksamenvraestelle vir grootter kontinuïteit.AFDELING BESKRYWING PUNTE

A Bestaan uit `n verskeidenheid van objektiewe vraag-tipes soos veelkeusige, terminologie, paringsvrae, diagramme, stellings en items, ens.

20

B Bestaan uit twee vrae wat `n verskeidenheid vaardighede en bevoegdhede assesseer. Vrae mag drie tot vier onderafdelings bevat. Vrae mag gebaseer word op verskeie gegewe tipe data, soos paragrawe, tekeninge, tabelle, grafieke, elektronmikrograwe, ens.

(2 x 25)

Totaal: 50 Bestaan uit twee dele (verwante onderwerp)

Page 11: Gr 8 NW Mesobeplanning kw2 2010 - Hoërskool Jan van …  · Web view2010-08-01 · Definieer en gee ‘n verduideliking van die proses in woorde ( verwys na die inneem van rou produkte,

C Vraag(e) gebaseer op `n gevalle studie of gebaseer op data-analise en interpretering.

`n mini-opstel

15

15Totaal: 30

DIE VERHOUDING TUSSEN DIE DRIE LEERUITKOMSTES

Die verhouding tussen die drie leeruitkomstes vir elke vraestel is soos volg:

LU1 LU2 LU3 30% 60% 10%

DIE VERHOUDING TUSSEN DIE KOGNITIEWE VLAKKE

Die verhouding tussen die kognitiewe vlakke vir elke vraestel is soos volg.

Kategorieë A (Basiese Kennis)

B (Insig en begrip)

C (Toepassing)

D Evaluering en

sintese) Gewigswaard

e (%) 20% 40% 30% 10%

BevorderingskriteriaFormeleAssessering

Program van assesseringAssesseringstaak Einde van die jaar eksamen

25% 75%Praktiese ondersoeke Navorsings=

ProjekKontrole toets Half-jaar eksamen November eksamen

Aantal 2 1 2 1 Vraestel I Vraestel IIPunte 25

2520 20 10 150 150

Sub-totaal 100 300Groottotaal 400

Graad 12 Lewenswetenskappe

Mesobeplanning Kwartaal 3 2010

Siklusse 1 – 5 Hoofstuk 8 TEORIë VAN EVOLUSIE Bl. 187 – 212 Hoofstuk 9 FOSSIELE Bl. 214 – 238 Hoofstuk 10 MENSLIKE EVOLUSIE Bl. 240 – 256BIODIVERSITEIT, VERANDERING EN KONTINUÏTEIT Vroeë Evolusieteorieë, & verduidelikings van evolusie ingevolge huidige kennisBewyse van evolusie, Massa uitwissings;Ons plek in die diereryk, Eienskappe wat ons met ander primate deel, Eienskappe wat ons verskillend maak van primate, Tendense in menslike evolusie, Soektog na die wieg van die mens, Argumente teen evolusie

Page 12: Gr 8 NW Mesobeplanning kw2 2010 - Hoërskool Jan van …  · Web view2010-08-01 · Definieer en gee ‘n verduideliking van die proses in woorde ( verwys na die inneem van rou produkte,

INHOUD UITBREIDING/VOORGESTELDE VOLGORDEInleidingLU2: Konstruksie en toepassing van kennis aangaande lewenswetenskappeLU3: lewenswetenskappe, tegnologie, omgewing en gemeenskap LU1: Wetenskaplike ondersoek en probleemoplossings-vaardighede

Hersien die aard van die wetenskap Onderskei tussen feit, hipotese, teorie, model, wet en doel (geestelike waarde) van lewe Definieer die terme: bevolking en spesie Verduidelik wat bedoel word met diversiteit en hoe die ontdekking van nuwe spesies hierdie

biodiversiteit vergroot Verduidelik wat bedoel word met uitwissing en hoe dit uitloop op 'n afname in biodiversiteit Noem dat daar verskille is in die voorkoms van organismes binne 'n spesie, en lys bronne van

hierdie variasie, naamlik: Meiose (oorkruising en willekeurige rangskikking van chromosome) Mutasies Reproduksie (willekeurige samesmelting van gamete)

Noem dat evolusie kan lei tot 'n toename in diversiteit of tot die uitwissing van spesies

Vroeë Evolusieteorieë

Jean Baptiste de Lamarck(1744 – 1829)

Charles Darwin (1809-1882)

LU2: Konstruksie en toepassing van kennis aangaande lewenswetenskappeLU1: Wetenskaplike ondersoek en probleemoplossings-vaardighede

LU3: lewenswetenskappe, tegnologie, omgewing en gemeenskap

Beskryf die volgende twee "wette" van Lamarck Wet van gebruik en onderbenut Wet van oorerwing of gemodifiseerde eienskappe

Beskryf voorbeelde van die toepassing van Lamarck se teorie soos in die lang nek van die kameelperd, “ledemate” van die slang, ens

Verduidelik hoekom Lamarck se teorie sedertdien nie meer deur die meeste lewenswetenskaplikes aanvaar word nieDaar is geen bewyse om te toon dat verandering wat gekom het as gevolg van aanpassing by die omgewing van ouer na kind oorgeërf word nieLamarck het geglo dat organismes het ‘n interne dryfveer om te verander

Beskryf Darwin se teorie van evolusie deur natuurlike seleksie ten opsigte van: Die historiese ontwikkeling

o Darwin se 5-jaar reis om die wêreld in die HMS Beagle, toe hy voorbeelde versamel het en notas gemaak het van plante, diere gesien en aardrykskunde van die lande wat hy besoek het soos skilpaaie en vinke, ens

o Publikasie van Darwin se On the Origin of the Species in 1859 Observasies waarop Darwin sy teorie gebaseer het:

o Afstammelinge van dieselfde spesie lewer 'n groot getal afstammelingeo Variasie in spesieo Van die groot getal afstammelinge wat voortgebring is, oorleef slegs 'n paaro Oorlewing van organismes is die gevolg van natuurlike seleksie. Doen iets

prakties om te toon watter variasie binne die afstammelinge van 'n spesie bestaan en dat nie almal van hulle oorleef nie, soos bv. deur mosterdsade te plant, na die voorkoms van die saailinge te kyk en die proporsie van sade wat ontkiem/oorleef vir 'n sekere tydperk aan te teken

Tabuleer verskille tussen de Lamarck en Darwin se teorieë

Page 13: Gr 8 NW Mesobeplanning kw2 2010 - Hoërskool Jan van …  · Web view2010-08-01 · Definieer en gee ‘n verduideliking van die proses in woorde ( verwys na die inneem van rou produkte,

LU2: Konstruksie en toepassing van kennis aangaande lewenswetenskappeLU3: lewenswetenskappe, tegnologie, omgewing en gemeenskap LU1: Wetenskaplike ondersoek en probleemoplossings-vaardighedeVariasie as 'n verduideliking van evolusie

LU2: Konstruksie en toepassing van kennis aangaande lewenswetenskappeLU3: lewenswetenskappe, tegnologie, omgewing en gemeenskap LU1: Wetenskaplike ondersoek en probleemoplossings-vaardighede

Bewyse van evolusie

LU2: Konstruksie en toepassing van kennis aangaande lewenswetenskappe

LU3: lewenswetenskappe, tegnologie, omgewing en gemeenskap

LU1: Wetenskaplike ondersoek en probleemoplossings-vaardighede

Noem dat huidige kennis van evolusie Darwin se idees ondersteun, maar addisioneel …… verduidelikings verskaf vir Darwin se observasies van variasie van afstammelinge bv. vinke van Galapagos onderskei tussen mikro-evolusie, vorming van spesies (spesiëring) en makro-evolusie

probeer verduidelikings bied vir massa uitwissings bewyse verskaf van evolusie

Noem dat fenotipiese variasie die gevolg is van genetiese variasie, bv. Vinke van Galapagos, Jagluiperd of die wit leeu

Verduidelik die rol van elk van die volgende as bron van variasie: Meiose (herkombinasie en willekeurige rangskikking van chromosome) Mutasies op (geen en chromosoom) sellulêre en molekulêre vlak (dodelike, neutrale of gevestigde mutasies) Reproduksie (willekeurige samesmelting van gamete)

Kies TWEE voorbeelde (een menslik en een niemenslik) om die praktyk van inteling en uitteling in populasies te illustreer, bv. by plante, diere en mense, en kyk na voordele en nadele van elk

Maak gebruik van voorbeelde en verduidelik hoe variasie oor 'n tydperk kan lei tot: mikro-evolusie (variasie binne spesies) spesiëring/spesievorming (vorming van nuwe spesies op ekologiese, reproduktiewe en genetiese vlakke) EEN voorbeeld van allopatriese en EEN voorbeeld van simpatriese spesiёring makro-evolusie (patrone, tendense en koers van verandering tussen afstammelinge oor geologiese tye)

Skets/Oorsig die bydrae van elk van die volgende tot die verskaffing van bewyse van evolusie: Paleontologie

o Noem wat 'n fossiel iso Noem die rol wat fossiele vervul in die verstaan van die antieke leweo Verduidelik hoe fossiele gevorm wordo Verduidelik hoe die interpretasie van fossielrekords help om patrone van

ontwikkeling te ontwikkel van spesies deur die observasie van homoloë en analoë strukture

o Radiometriese datering as 'n metode om die ouderdom van fossiele deur middel van radioaktiewe isotope te bepaal

o Lys die gebruike van fossiele volgens wat ons uit die fossielrekord kan leer aangaande

die ouderdom van die aarde wanneer lewensvorms eerste ontwikkel het die kompleksiteit van lewensvorme vandag in vergelyking met dié wat

in die verlede bestaan het die voorkoms van vandag se lewensvorme in vergelyking met dié van

die verlede Vergelykende embriologie

o Vergelykinig van die embrio's van verskillende gewerweldes om ooreenkomste aan te toon

Vergelykende anatomie o Vergelyking van homoloë en analoë strukture by organismes om ooreenkomste

en verskille aan te toon, bv. homoloë beenstrukture in die voorste ledemate van verskillende gewerweldes, vestigiale organe

Vergelykende biochemieo Lys die volgende eienskappe wat 'n moontlike gemeenskaplike oorsprong van

verskillende organismes aantoon Identiese DNA-struktuur eenderse volgorde van gene eenderse gedeeltes van DNA sonder enige funksie

identiese proteïensinteseeenderse metaboliese roetes soos glikolise, Kreb se siklus en elektroniese vervoerstelsel

Page 14: Gr 8 NW Mesobeplanning kw2 2010 - Hoërskool Jan van …  · Web view2010-08-01 · Definieer en gee ‘n verduideliking van die proses in woorde ( verwys na die inneem van rou produkte,

BiografieNoem dat verskillende maar nouverwante spesies in eenderse biome oor die wêreld heen eenderse eienskappe toon in die aanpassing by daardie bioom, wat aandui dat hulle moontlik van 'n gemene oerspesies kon ontwikkel het

Massa uitwissings

LU2: Konstruksie en toepassing van kennis aangaande lewenswetenskappeLU3: lewenswetenskappe, tegnologie, omgewing en gemeenskap LU1: Wetenskaplike ondersoek en probleemoplossings-vaardighede

Noem wat bedoel word met massa-uitwissing Noem dat massa-uitwissings tydperke is in die aarde se geskiedenis wanneer biodiversiteit

ineenstort Beskryf die bydrae van die volgende faktore tot die vyf massa-uitwissings:

Aardse teorieë van massa-uitwissings (verwant aan faktore aangaande die aarde)o Ystydperko Kontinentskuiwingo Plaattektonieko Vulkaniese aktiwiteito Siekte

Buiteaardse teorieë (veroorsaak deur faktore buite die planeet aarde)o "Iets groots" vanuit die buitenste ruimte het die aarde getref Hierdie "iets groots"

kon 'n komeet, 'n asteroïed of deel van 'n ster gewees heto Gevolge daarvan as iets groots die aarde tref: groot stofwolke blokkeer die son en

stop fotosintese, globale verkoeling, wêreldwye brande, reusagtige tsoenami's en uitwissing van baie lewensvorme

Page 15: Gr 8 NW Mesobeplanning kw2 2010 - Hoërskool Jan van …  · Web view2010-08-01 · Definieer en gee ‘n verduideliking van die proses in woorde ( verwys na die inneem van rou produkte,

Ons plek in die diererykLU1: Wetenskaplike ondersoek en probleemoplossings-vaardighede LU2: Konstruksie en toepassing van kennis aangaande lewenswetenskappeEienskappe wat ons met ander primate deel

LU2: Konstruksie en toepassing van kennis aangaande lewenswetenskappeLU1: Wetenskaplike ondersoek en probleemoplossings-vaardighede Eienskappe wat ons verskillend maak van primate

LU2: Konstruksie en toepassing van kennis aangaande lewenswetenskappe

LU1: Wetenskaplike ondersoek en probleemoplossings-vaardighede

Interpreteer 'n fillogenetiese boom om die plek van die familie Homionidae in die diereryk te toon Lys die volgende as eienskappe wat ons met ander primate deel:

Opponeerbare duim (ape het slegs ‘n kraggreep – mense het ‘n kraggreep sowel as ‘n fyn motoriese/presiese greep)

Kaal vingertoppe Lang arms Vry-roterende arms Stereoskopiese visie Oë met keëls (buiten en behalwe stawe) Groot brein in vergelyking met liggaamsmassa Porsies van breinsentrums wat inligting van hande en oë prosesseer Reukbreinsentrums verminder Min nakomelinge

Lys die volgende as eienskappe wat ons verskillend maak van ander primate Twevoetigheid (altyd tweevoetig) Plat gesig (geen uitsteekkakebene) Tandstruktuur gelyk aan dié van stertapies en ape maar verskillend van ouer primate Kleiner hondagtiges Kakebene waarin alle tande op 'n matige kurwe geleë is Groot brein (1200 tot 1800 ml; gemiddeld 1400 ml) Opponerende duim (mense het ‘n kraggreep sowel as ‘n fyn motoriee/presiese greep) Kunsmatige taal

Tendense in menslike evolusie

LU2: Konstruksie en toepassing van kennis aangaande lewenswetenskappe

LU1: Wetenskaplike ondersoek en probleemoplossings-vaardighede

Soektog na die wieg van die mens

LU2: Konstruksie en toepassing van kennis aangaande lewenswetenskappeLU1: Wetenskaplike ondersoek en probleemoplossings-vaardighede LU3: lewenswetenskappe, tegnologie, omgewing en gemeenskap

Lys die volgende veranderings in struktuur wat die evolusie van die mens kenmerk: Verskuiwing van foramen magnum na 'n meer voorwaartse posisie 'n Meer geronde skedel en vergrote kopbeen 'n Platter gesig as gevolg van:o 'Minder skuins voorkopo Minder uitstekende kakebene (verminderde prognatisme)o 'n Meer ontwikkelde ken

o 'n Meer geronde kakebeeno Groter geraamteo Verandering in tandstruktuur

Met verwysing na die organismes wat hieronder gelys is, spoor die evolusie van die bogenoemde eienskappe na vanaf aapagtiges tot by die mens: (maak gebruik van fossielbewyse waar aangedui) Aapagtige wesens Eerste ape op dieselfde ontwikkelingslyn as mense Eerste tweevoetige primate Australopithecines (Me Ples, Taung kind, Little Foot, Lucy) Homo habilis (Handyman) Homo erectus Homo sapiens (moderne mens, Florisbad-man)

Verduidelik wat bedoel word met antropologie, paleontologie en argeologie Noem dat die soektog na die wieg van die mens verskuif het vanaf Suid-Afrika na Oos-Afrika na

Sentraal-Afrika in die lig van fossielbewyse Lys redes vir populasiebewegings Skets die bydraes van Suid-Afrikaanse wetenskaplikes in die uitgrawing van fossielbewyse

Page 16: Gr 8 NW Mesobeplanning kw2 2010 - Hoërskool Jan van …  · Web view2010-08-01 · Definieer en gee ‘n verduideliking van die proses in woorde ( verwys na die inneem van rou produkte,

Argumente teen evolusieLU2: Konstruksie en toepassing van kennis aangaande lewenswetenskappeLU3: lewenswetenskappe, tegnologie, omgewing en gemeenskap

Die ouderdom van die aarde Die moontlikheid dat organiese molekules toevallig gevorm het Die neiging tot onordelikheid Gapings in die fossielrekord

Assessering Kwartaal 3 2010

1. Navorsingsprojek - Natuurlike seleksieDatum – INHANDIG: Maandag 26 JulieTyd – 7 Junie – 26 Julie Punte – 100

2. Eksamen – Vraestel I Hoofstuk 1 - 5 Datum – Donderdag 2 SeptemberTyd – 2h 30min.Punte – 150

- Vraestel II Hoofstuk 6 - 10 Datum – Woensdag 15 SeptemberTyd – 2h 30min.Punte – 150

Page 17: Gr 8 NW Mesobeplanning kw2 2010 - Hoërskool Jan van …  · Web view2010-08-01 · Definieer en gee ‘n verduideliking van die proses in woorde ( verwys na die inneem van rou produkte,

TABEL WAT DIE GEWIGSWAARDE VAN DIE VERSKILLENDE KENNISAREAS IN DIE TWEE VRAESTELLE AANDUI

Vreastel Vraestel 1 Vraestel 2 Kennisarea Weefsels, Selle &

Molekulêre Studies

Struktuur, Beheer en Prosesse

Omgewing-studies

Biodiversiteit, Verandering & Kontinuïteit

Onderwep DNA, RNA, Proteïensintese & Genetika

Voortplanting in mense en plante

Plaaslike omgewingskwessies & Impak van besoedel-ende stowwe op mense

Vroeë Teorieë van Evolusie, Bewyse, Massa uitwissing & Menslike evolusie

Gewigswaarde (%)

60% 40% 50% 50%

Bevorderingskriteria

FormeleAssessering

Program van assesseringAssesseringstaak Einde van die jaar eksamen

25% 75%Praktiese ondersoeke

Navorsings=projek

Kontrole toets Half-jaar & rekord eksamen

November eksamen

Aantal 2 1 2 2 Vraestel I Vraestel IIPunte 20 20 20 10 10 10 10 150 150Sub-totaal 100 300Groottotaal 400

Glossarium:

Page 18: Gr 8 NW Mesobeplanning kw2 2010 - Hoërskool Jan van …  · Web view2010-08-01 · Definieer en gee ‘n verduideliking van die proses in woorde ( verwys na die inneem van rou produkte,