kathu bulletin 12 mar 2014
DESCRIPTION
Kathu bulletin 12 mar 2014TRANSCRIPT
-
Verspreidingsgebied: Kathu, Kuruman, Danilskuil, Lime Acres, Olifantshoek, Postmasburg, Upington, Keimoes, Kakamas en Groblershoop
13 MAART 2014 WWW.KALAHARIBULLETIN.CO.ZA WWW.KALAHARIBULLETIN.MOBI GRATIS
Kathu
Benneli Olivier Van der Walt
DIE Lewis-meubelwinkel in die Heritage
Square het skade gely toe daar Saterdag
hier ingebreek is. Die bestuur van BUCO
het dieselfde aand n vleisbraaigeselligheid
vir sy personeellede agter die BUCO-gebou
gehou. Omstreeks 20:53, n die geselligheid,
het die bestuurder van BUCO opgemerk die
Lewis-meubelwinkel se voordeur is oopge-
breek. Hy het die Kathu-polisie en Roos-se-
kuriteitsmaatskappy dadelik in kennis
gestel. Die polisie het 21:27 opgedaag. Die
Roos-sekuriteitsmaatskappy het intussen
ook die toneel kom besigtig.
Vier skootrekenaars en agt televisiestelle
is gesteel. Niemand is nog in hegtenis
geneem nie.
Enigiemand wat inligting oor die voorval
het, kan ao. George Miles by 053-723-9125 of
076-150-5584 bel.
) Die diewe in Kathu was die naweek baie
bedrywig. Daar is by nog 11 plekke in die
dorp ingebreek.
Diefstal vier hoogty
Twaalf inbrake di naweek in Kathu aangemeld
DIE deur van die Lewismeubelwinkel in Kathu is met n onbekende voorwerp oopgebreek. Foto: Madri Scheepers
DIE Kathupolisie het Sondag vingerafdrukke
van verdagtes geneem.
Foto: Benneli Olivier Van der Walt
-
2 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 13 MAART 2014
A MAN appeared in the local
Magistrates Court on 5
March for the possesion of
dagga.
He was arrested on 3
March. Sgt Kabelo Jonas was
patrolling in Mapoteng near
Kathu when he saw a
suspiciouslooking person.
He stopped and searched
the suspect and found a bag
of dagga on his person.
The streetvalue of the
dagga amounts to R50.
The police are also
requesting the help of the
community of Kathu and its
surrounding areas to come
forward with information
regarding the recent house-
breakings.
Anyone with information
that can lead to a successful
arrest and conviction will be
awarded. Please report any
information directly to the
station commander, Lt Col
Cecilia Kgobe on 082-454-3784
or Capt. Johannes Barnard
on 084-588-3796. Information
can also be provided via the
Crime Report Board in
Shoprite.
Info
needed
KUMBA IRON ORES Kolomela
Mine announced another 20
bursaries to learners in Postmas-
burg who will join the Kolomela
Scholarship Bursary Programme.
They received the necessary
support to equip themselves for
their future studies and careers.
Kolomela has given away 54
bursaries to learners from the
Blinkklip, Ratang Thuto and
Postmasburg High Schools since
2011 to develop, prepare and enable
them for tertiary studies to follow
any career and hopefully to join
the Kumba talent pool when they
have completed their studies.
As part of the bursary program-
me, participants will do a reading
course as well as English, Mathe-
matics and Science classes to aid
their cognitive development.
Emotional development courses
throughout the year will also be
provided to enable them to, among
other things, motivate themselves
and effectively cope with pressure.
Furthermore, in order for them to
develop their career interest and
provide exposure to engineering,
geology and surveying, they will
attend the University of Pretorias
engineering week, go on a mine
tour and do career guidance
psychometric assessments. Health
assessments are also provided as
part of physical support.
This year, the programme is
available to any learner of these
schools from gr. 9 to gr. 12 who
achieved 60% for Mathematics and
Physical Science at the end of the
previous year. With this scholar-
ship, learners have the opportunity
to receive cognitive, emotional and
social support that will aid in
improving school achievement in
order for them to study after
school.
Aart van den Brink, general
manager of the Kolomela Mine,
says Kumba is committed to
furthering social development of
the communities around its
operations. We are committed to
contributing to the steady supply of
suitably qualifed professionals from
Postmasburg in future as well as
providing access to high-quality
training, which is a key attraction
and retention tool for us as a
company. Uplifting the youth by
providing a bursary programme
like this, is one of Kumbas
strategic initiatives, and we are
proud of the successes that this
programme has already demonstra-
ted.
Learners receive bursaries
SOME of the recipients of the Kumba Iron Ore Kolomela Mine bursaries. Photo: Supplied
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 13 MAART 2014 3
DIE Kathu-tak van die Suid-Afrikaanse
Nasionale Bloeddiens (SANBD) benodig
skenkers. Almal word aangemoedig om bloed
te skenk. Diegene wat graag wil bloed skenk,
kan Woensdae van 08:00 tot 19:00 na die
kliniek kom.
Bloed kan ook Vrydae tussen van 09:00 van
17:00 by die kliniek geskenk word.
Die kliniek is in Rietbokstraat in die Old
Mutual-gebou langs OK Furniture gele.
Rig navrae aan suster Ansie Klemp by
082-305-4249.
Bloedskenkers nodig
Benneli Olivier Van der Walt
DAAR is nog barmhartige Samarita-
ne in Kathu.
S het Sonja Schloms verlede
naweek uitgevind toe haar kat,
Tigger, byna agt uur in n boom
vasgesit het.
Tigger het by vriende van die
Schlomse oorgebly.
Omstreeks 10:00 het die kat uit
die oppasser se arms gespring en in
n ses meter ho boom geklim.
Daarna het die kat vreesbevange
in die boom gebly sit toe dit besef
dit is nie so maklik om af te klim
nie.
Nadat Schloms by die vriendin
se huis aangekom het om die kat
huis toe te vat het sy haar onder
die boom aangetref.
Hier het sy heeltyd vir Tigger
gewag om terug aarde toe te keer.
Scholms het Dawie Lombaard
van Kathu omstreeks 17:30 gebel om
te kom probeer om die kat uit die
boom te red.
Hy is bang vir niks nie, s
Scholms. Sonder om te huiwer het
Lombaard in die boom geklim en
die benoude kat gered.
Die Scholmse bedank Lombaard
van harte vir sy goeie daad.
Boomkat semoses
TIGGER die kat met hoogtevrees. Foto: Benneli Olivier Van der Walt
DAWIE LOMBAARD, die held van die dag.
DIE bykans sesmeter ho boomwaaruit Tigger
gered is. Hier klim Dawie Lombaard na die kat
toe. Fotos: Verskaf
-
4 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 13 MAART 2014
minder verkragtings wees.
3. Noem dit iets anders: So word
geslagsongelykheid afgemaak as
die aangebore stryd tussen die
geslagte.
4. Dit is beter so: Waar sou ons
gewees het as daar nie apartheid
was nie?
Ons stoot die probleem van
magsmisbruik van onsself af weg.
Ons haal ons skouers op en s
dis nou maar hoe die lewe is.
Die uitdaging l voor elkeen
van ons om te kies: Volgens
watter een van hierdie verhale
gaan ek my lewe rig?
Die natuurlike uitweg is om
maar saam te gaan met die
maghebbers. Dit is die weg van
die minste weerstand en in lyn
met die natuurlike vloei van
dinge.
Die evangelie maak dit duidelik
dat die weg wat God kies en wil
h ons moet kies die ander een
is. Die weg van die doelbewuste
prysgee van mag, die weg van
doelbewuste bemagtiging van die
wat verwerp word en verstote is.
n Keuse vir Jesus en sy
evangelie is n keuse teen elke
oorheersende en onderdrukkende
magstelsel.
Dit verg dat jy sal standpunt
inneem teen gewilde neigings.
gepaard gaan met mag. Almal
bestee tyd daaraan om op te
beweeg in hierdie rangordes van
mag. As jy n klerk is, wil jy n
opsigter wees, as jy n opsigter is,
wil jy n bestuurder wees, as jy
n bestuurder is, wil jy n
direkteur word.
Daar is eenvoudig magskatego-
rie en ons samelewing word
daarvolgens georden.
Die moeilikheid met mag is
tweeledig:
) As jy dit het, word dit as
vanselfsprekend aanvaar. Jy
bevraagteken dit nie. Jy groei
daarin en lewe daarvolgens, en
) Dit is verslawend. Dit is
lekker. Niemand wil dit prysgee
nie.
Daarteenoor het ons baie slim
maniere ontwikkel om die
magsbalans wat daar is, in stand
te hou en te beskerm.
1. Ontken die probleem: Ons
probleem is nie rassisme nie, dit
is regstellende aksie.
2. Plaas die skuld op die slagoffer:
As vroue net minder uitdagende
klere wil aantrek, sal daar
Ds. Andr de Villiers
MATTHEUS 2:16-18: Hierdie
verhaal word net deur Mattheus
vertel. Daar is ook nie buite-By-
belse bronne wat hieroor skryf
nie.
Mattheus noem dit waarskynlik
om vir die Jode te wys op die
ooreenkoms tussen Moses
(kindermoord) en Jesus. Verder
gaan dit ook oor die maghebber
(farao/Herodes) en die magtelose
(Moses/Jesus) en die goeie nuus
dat verlossing uit die onverwagse
en magtelose kant kom.
So verkondig Mattheus aan ons
die doelbewuste prysgawe van
mag, wat ons in die Jesusverhaal
kry, teenoor die doelbewuste gryp
na mag en misbruik van mag,
wat ons in die Herodesverhaal
vind. Hoe staan dit met mag en
magsmisbruik in ons leefwreld?
Dit is natuurlik vir ons om
mag te probeer behou. Niemand
is bereid om mag af te staan nie,
want dit is lekker om in beheer
te wees. Niemand sal kies om n
vlugteling te wees as jy n veilige
plekkie het nie. Of is jy bereid
om met jou huiswerker plekke te
ruil?
Ook in ons samelewing het ons
duidelike maatskaplike lae wat
Vroueregte
n in kollig
MET die onlangse nuusstorm
rondom die Oscar Pistorius-
hofsaak kyk die wreld ook weer
na vroueregte en die veldtogte
teen geweld teen vroue en kinders
in Suid-Afrika.
Tydens Pistorius se verhoor het
die ANC-vroueliga sy ondersteu-
ning buite die hof vir die regte
van vroue oor Suid-Afrika heen
gegee. Die liga het ook alle vorme
van geweld teen vroue veroordeel
en die geval van Reeva Steen-
kamp as voorbeeld voorgehou.
Van die lede is opgemerk waar
hulle n foto van Steenkamp op
hul lapelle vasgesteek het.
Die regter wat die Pistorius-
saak behartig, regter Thokozile
Masipa, is bekend daarvoor dat sy
nie skroom om streng vonnisse te
gee weens oortredings teen vroue
en kinders nie.
Vroueregte-aktiviste het regter
Masipa se betrokkenheid by die
saak verwelkom nadat sy in 2013
die berugte verkragter Shepherd
Moyo tot 250 jaar tronkstraf
gevonnis het. Sy het ook n
polisieman, wat sy vrou vermoor
het, tot lewenslank gevonnis.
Jy verdien om die res van jou
lewe in die tronk te sit, want jy is
n moordenaar, nie n beskermer
nie, het sy ges.
Regter Masipa is n voormalige
joernalis wat op 34 n prokureur
geword het. Sy het 15 jaar gelede
Suid-Afrika se tweede swart
regter geword.
Die Pistorius-hofsaak sal nie net
n keerpunt in haar loopbaan
wees nie, maar ook in die
Suid-Afrikaanse regstelsel as n
geheel. Die hele wreld het nou
di regstelsel onder o weens die
regstreekse televisieuitsendings
van di verhoor.
Die jurie-stelsel is in 1969
uitgefaseer.
Regters mag egter assessore vra
om bewysstukke te help evalueer
en te verduidelik iets wat regter
Masipa van die begin van die
verhoor af gedoen het, hoewel hul
identiteit in party gevalle be-
skerm word.
Steenkamp, wat verlede jaar op
Valentynsdag deur Pistorius
doodgeskiet is, word deur vriende,
familie en kollegas as n spontane
mens beskryf wat niks in haar
pad na sukses laat staan het nie.
Steenkamp was ook in die
veldtog teen geweld teen vroue en
kinders in Suid-Afrika betrokke.
Gesinnemoet saam
lag . . . en saamhuil
Lizette Slabber
EK is mal oor die Oscars. Net soos
my man vasgenael sit voor die
Superrugby-wedstryde sit ek
amper deur die nag en kyk wie
di gesogte goue beeldjie wen.
My liefde vir flieks kom al van
kleintyd af. Ek het elke Sondag-
middag wanneer my ouers n
middagslapie geniet het eers R5 en
later R7 in my sak gesteek, my
fiets gevat en videowinkel toe
gery.
Dan het ek teruggery huis toe
met eers n Betamax-video en later
n VHS-video, swaaiend in n
plastieksak oor die handvatsel van
my fiets.
My ma het di liefde vir flieks
aan my oorgedra. Van my geluk-
kigste kleintydherinneringe is die
aande dat ek en sy gesit en fliek
kyk het, terwyl my pa lekker in
die leunstoel geslaap het.
Sy het my aan tydlose treffers
soos Gone with the Wind, Doctor
Zhivago, Steel Magnolias en The
Sound of Music bekend gestel.
Ons het die sneesdoekies heen
en weer aangegee terwyl ons hard
probeer het om sagter te snik
sodat ons darem kon hoor wat die
mense in die moewie s.
Ons het die lagtrane net so
lekker afgevee.
Menige aand het sy as die laaste
name oor die skerm gerol het na
my gekyk terwyl sy die trane
afgevee het en snikkend ges: Dit
was nou n mooi storie.
Ek het my liefde vir fliek ook
aan my kinders oorgedra. Ons is
mal daaroor om n groot krismis-
bed voor die televisie te maak, n
klomp DVDs te huur en tot laat
in die nag fliek te kyk. Dan hou
ons sommer terselfdertyd n
piekniek op daardie groot krismis-
bed.
Dit was vir my heerlik om hulle
op my beurt aan flieks soos Mary
Poppins, E.T., The Princess Bride
en The Goonies bekend te stel.
n Oomblik saam met van my
kinders tydens n fliek wat ek
saam met my sal dra totdat ek
aftree, is toe ons The Big Miracle
gekyk het.
Aan die einde van fliek het drie
betraande gesigte na my gedraai
en my dogtertjie het snikkend
ges: Dit was nou n mooi storie.
Almal s gesinne moet saam lag,
maar soms kan hulle maar saam
huil ook.
n JAGLUIPERD in die Kgalagadioorgrenspark jaag n trop springbokke. Dit was in die middel van die dag
en erg warm en die jagluiperd was n bietjie lui. Foto: Ilse Watson
15/26 15/28
16/28
15/29 16/30
17/31
N-15 NNO-10
NNO-10
NW-5 NNW-5
NW-5
17/35
18/35
N-10
NNO-10 NNO-10
17/34
Kies die weg vanGod, niemag
Daar gaan my middagete!
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 13 MAART 2014 5
Lizette Slabber
STUUR dadelik jou pragfotos vir die
Kalahari Bulletin, want die koerant begin
vandag n splinternuwe fotokompetisie.
Die kompetisie gaan elke maand n tema
h waarvolgens lesers fotos kan instuur.
Die tema vir Maart is Landskappe.
Elke maand sal daar uit die inskrywings
n wenner gekies word wat n finalis sal
wees vir die finale kompetisie waaruit die
beste foto gekies gaan word.
Die maandwenner sal n prys wen en uit
al die maandwenners word die algehele
wenner gekies wat dan die groot prys gaan
wen.
Hou die Bulletin dop vir die groot pryse
wat met die wenfotos gewen kan word.
Elke maand sal die inskrywings op
www.kalaharibulletin.co.za en op die
koerant se Facebookblad geplaas word.
Die foto wat die meeste likes op
Facebook kry, sal ook n prys wen.
Die sluitingsdatum vir inskrywings is
altyd die laaste dag van die maand en die
vyf finaliste sal dan in die eerste uitgawe
van die volgende maand verskyn. Die
wenfoto sal die volgende week op die
voorblad verskyn.
Stuur landskapfotos na lizette.slab-
[email protected] voor 31 Maart.
Fotos moet groter wees as 500 KB en
300 DPI en moet in JPG-formaat aan die
e-pos geheg wees. Verskaf asseblief n
kontaknommer in die e-pos, sowel as
inligting oor waar en deur wie die foto
geneem is.
Daar is geen beperking op die getal
inskrywings per persoon nie en fotos van
oor die land heen mag ingeskryf word,
maar slegs mense van die Noord-Kaap mag
hulle inskryf.
Geen professionele fotograwe mag hulle
inskryf nie.
Jou kiekies kan groot pryse wen
OATLEYCOETZERwas een van diemaandwenners in die 2011kompetisie. DieKalahari Bulletin
begin vandag weer n fotokompetisie vir al sy plaaslike amateurfotograwe. Foto: Oatley Coetzer
SUSAN MYBURGH was die eerste maandwenner van die 2011kompetisie met die foto Skadus
en Lyne. Stuur nou jou landskapfotos na [email protected]. Foto: Susan Myburgh
-
6 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 13 MAART 2014
LEEFSTYL
KALAHARI BULLETIN het n Facebook-blad. Al die nuutste
berigte word op die Facebook-blad geplaas en dit verskaf n
skakel na die berigte op die webblad.
Gaan na www.facebook.com/kbulletin.
BLOED drup-drup op die vloer.
Daar is n hand met n vleis-
wond groot genoeg vir n
vlermuis om in nes te maak.
Angstige helpers soek
verbande, terwyl kreungeluide
van ware pyn oor jou lippe
kom.
En al wat ek probeer doen
het, was om n wynbottel oop te
maak. Toe gly die kurktrekker,
die skerp staalskroef tref n
weerlose hand en die res is n
bloederige geskiedenis.
Wyndrinker, wees asseblief
versigtig. Benewens bogenoem-
de voorbeeld, is daar n rits
beserings wat jy kan opdoen
deur jou gunsteling-tydverdryf
aan te durf.
Vonkel-vonkel-kolskoot
Di besering is algemener as
wat vermoed word. Die skuldi-
ges is n oorywerige partytjie-
dier en n bottel vonkelwyn. Di
partytjiedier, wat oorkant jou
sit of staan, pluk roekeloos die
foelie van die bottelnek af en
begin dan om sorgeloos en in
regte partytjieluim die draad
om die kurkprop af te ruk. Wat
die outjie nie verstaan nie, is
dat daar drukking binne die
bottel ontstaan weens die gas
wat die vonkelwyn sy vonkel
gee. Sodra die draadbeskerming
van die prop dus af is, is daar
n gesonde pop-geluid, gevolg
deur die knoetserige prop wat
sierlik deur die lug trek en jou
teen die voorkop tref met die
krag van n gholfbal wat deur n
tweehout geslaan is . . . eina.
n Kishou vir die rug
n Man het ruggraat nodig om n
kis wyn as geskenk te aanvaar of
om die hemelho pryse te betaal
wat sommige wynkelders vandag
vra. Dit is dus te verstane dat jy
met doelgerigte ywer die kis wyn
sal wil optel en in jou motor laai
om te verseker die geskenk of
aankope kry nie voete nie.
Let daarop dat n kis wyn met 12
bottels maklik 18 kg weeg. En in
jou ywer om af te buk en jou buit
op te tel gebeur dit gereeld dat die
optelslag dieselfde invloed op jou
rugwerwels het as wat n Eben
Etsebeth-skouerduik sou h.
Anders as Eben, is jy nie meer
vandag se kind nie.
Dis seer.
Verkeerde lugweg
Gulsigheid is werklik nie s n
groot sonde nie. Veral as die
gasheer n spoggerige, duur wyn
tafel toe bring, want jy is immers
die gas en geregtig op jou regverdi-
ge deel. Jy het dus al geleer hoe
om jou glas gevul te hou en vinnig
af te sluk sodat jy jou demokratie-
se kans kry om meer van die
kosbare Kanonkop Black Label
Pinotage of Waterford The Jem te
drink as jou minder-waarderende
tafelgenote.
Wees net versigtig vir wyn wat
in jou haas in die verkeerde
keelgat afgaan. Nee, jy ken nie die
korrekte mediese terme nie. Wat
wel bekend is, is die versmo-
rende gevoel van n mond vol
wyn wat te vinnig gesluk word
en jou laat stik. Jy gryp eers
met o wat traan na n servet
en skud jou kop verwoed
wanneer iemand vra of jy
oukei is. Maar dan trek jou
keel toe en jy maak die
benoude kreet van iemand wat
verstik. Dit is dan wanneer jou
besorgde gasheer opstaan en
jou galant tussen die blaaie
slaan met die krag van n perd
se skop. Dan buk hy af en
fluister: Moenie weer al my
d*nn*rse goeie wyn suip nie.
Jy sal nie.
Verweerde elmboog
Statistieke is n verstommen-
de ding. Kyk byvoorbeeld die
harde werk wat dit verg om
wyn te drink.
As jy n skamele twee glasies
wyn per dag drink, lig jy
omtrent 14 keer die glas na jou
mond. S nou maar die glas
wyn weeg n gemiddeld van
120 g beteken dit dat jy in een
jaar meer as 600 kg met daardie
drinkarm lig.
Geen wonder nie dat n mens
n 15 jaar ontdek dat die
elmboog van jou drinkarm nie
meer so lekker wil werk nie.
Die verweerde skarniere en
ontsteekte senings mag medisy-
ne verg en die ongerief is
permanent, maar gelukkig nie
verlammend nie.
As daar nou een pyn is wat
die moeite werd is om te kry is
dit wynpyn. Gesondheid!
Yolandi van Deventer
GOEIE nasorg van n wond is van
uiterste belang om komplikasies te
voorkom. N chirurgie is dit beter
om die wond te los totdat die
dokter dit self oopmaak en
evalueer.
Op n mens se hande en onder
die naels kom daar baie organis-
mes voor wat, indien daar nie
asepties (skoon) met die wond
gewerk word nie, infeksie kan
veroorsaak.
Infeksie het tot gevolg dat die
wond langer neem om te genees,
dit lei tot verlengde pyn en
ongemak vir die pasint. Daarmee
saam gaan verhoogde mediese
koste aangesien die pasint
moontlik langer in die hospitaal
sal moet bly, of dan duurder
wondsorgprodukte moet gebruik.
In party gevalle mag dit dalk
gebeur dat wondversorging op
aanvraag van die dokter tuis sal
moet geskied. In so n geval is dit
belangrik dat iemand aan die
persoon wat die wond gaan
skoonmaak, moet demonstreer hoe
presies om te werk te gaan om
sodoende komplikasies te voorkom.
Eerstens is dit belangrik om te
vra of die wondbedekking waterdig
is of nie. Dit sal benvloed of die
pasint kan bad of stort of liewers
net moet was sonder om in water
te l.
Verder moet daar seker gemaak
word waarmee die wond skoonge-
maak moet word. Gewoonlik is
steriele soutwater of n chlorhex-
idine-oplossing die beste om te
gebruik. Vermy oor-die-toonbank-
middels vir groot, gekompliseerde
wonde aangesien dit weefselskade
kan aanrig. Maak ook seker watter
soort salf (indien enige) op die
wond gesit moet word en waarmee
die wond bedek moet word.
Wondversorging moet altyd met
handskoene aan gedoen word.
Dit is baie belangrik om te
evalueer vir tekens van infeksie in
die wond wat insluit: oormatige
pyn, rooiheid, hitte (die vel om die
wond), afskeiding, onwelriekende
wond en koors (in sommige
gevalle).
n Dokter moet gekontak word
indien die pasint koors het.
Wees bedag daarop om baie
noukeurig die instruksies van jou
dokter te volg rakende jou wondbe-
handeling en kontak hom of haar
indien jy enigsins onseker is.
) Gesondheidswenke deur die
Mediclinic Kathu verskaf.
Regte sorg vir
wonde kritiek
Klink n glas hierop
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 13 MAART 2014 7
-
8 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 13 MAART 2014
All prices quoted in RSA rands and include VAT where applicable. Prices exclude accessories used for advertising purposes. All Major Credit Cards accepted. Foodco endeavours to meet the demand on all promotional lines, but stocks are limited. No Traders Please. We reserve the right to limit quantities.
L
o
w
e
s
t
P
r
i
c
e
G
u
a
r
a
n
t
e
e
d
o
r
w
e
l
l
B
E
A
T
i
t
*
E
x
c
h
a
n
g
e
o
r
R
e
t
u
r
n
-
N
O
P
R
O
B
L
E
M
!
W
i
t
h
S
O
M
U
C
H
V
A
L
U
E
,
w
h
y
s
h
o
p
a
n
y
w
h
e
r
e
e
l
s
e
!
*
S
e
e
w
w
w
.g
a
m
e
.c
o
.z
a
fo
r
te
rm
s
a
n
d
c
o
n
d
it
io
n
s
W
i
t
h
s
o
m
u
c
h
v
a
l
u
e
,
w
h
y
s
h
o
p
a
n
y
w
h
e
r
e
e
l
s
e
?
We reserve the right to limit quantities. View this catalogue online at www.game.co.za
Prices apply to Game Kathu
and Upington stores only.
12 - 16 March 2014
S
A
V
I
N
G
S
!
Beef Mince Mix
39
90
per kg
Texan Steak
54
90
per kg
Lamb Lion
Rib Chops
79
90
per kg
Whole
Beef Biltong
169
90
per kg
Lamb
Stew
62
90
per kg
23
90
Rainbow Simply
Chicken
Viennas 500g
t Assorted
each
Dairy
Corporation
Full Cream or
Low Fat Milk 2l
16
50
each
Large Eggs 18s
R
20
per tray
Not Available In
Kathu Village
for
3
R
24
Pineapples
Royal Gala
Apples 1,5kg
16
90
per pack
Bananas 750g
7
90
per pack
for
2
R
25
for
5
R
20
Avocados
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 13 MAART 2014 9
OP 14 Maart is dit eindelik tyd vir die
opening van BUCO se nuwe winkel in
Kathu.
Die BUCO-span berei reeds geruime tyd
voor vir die nuwe winkel van 5 135m wat
n bykomende 11 000 produkte gaan
huisves.
BUCO gaan nou aan die mense van
Kathu en omliggende gebiede n wyer
verskeidenheid verf, tuinprodukte, bou-
materiaal, elektriese en loodgietersware
as voorheen bied.
Boonop gaan dit die grootste reeks
kraggereedskap in Kathu aanhou. Di
nuwe winkel gaan ook met n groothandel-
skroewe-en-moere-afdeling spog waar
klante aankope per kilogram kan doen en
s spaar, sowel as kan kies uit n wye
reeks spesialis-sweistoerusting.
Meer ruimte beteken ook meer produkte
wat in voorraad aangehou kan word, en
dit verbeter dienslewering aan klante. Die
dag beloof om n opwindende geleentheid
te wees met hope spesiale aanbiedings en
aantreklike uitstallings van verskeie
verskaffers, sowel as pryse wat op die dag
gewen kan word.
Johan Joubert, bestuurder van BUCO in
Kathu, wil graag al die lojale BUCO-klante
bedank vir hul geduld tydens die verhui-
singsproses van die bestaande na die nuwe
winkel en herinner klante daaraan dat die
bestaande winkel ongelukkig op 12 en 13
Maart gesluit gaan wees.
Hy raai klante aan om n nota te maak
of om te onthou om op 14 Maart n draai
by die nuwe perseel in die Heritage
Square, hoek van Frikkie Meyer- en
Rooisandstraat, te kom maak. Vir meer
inligting bel Joubert by 082-920-2469.
BUCO nou groter en beter
DIE nuwe BUCO. Fotos: Benneli Olivier van der Walt
FOKUSOP BUCO
-
10 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 13 MAART 2014
Kyk gerus na n video op die
webblad www.kalaharibulletin.co.za
van die Huppel Hasies se
dansnommer op verlede naweek
se Doringfees.
Benneli Olivier Van der Walt
DIE Volle Evangelie-kerk (VEK) Kathu het
verlede naweek lekker tussen die kameeldo-
rings feesgevier.
Die kerk se Doringfees het gewemel van
mense wat die stalletjies, kos en vermaak
kom geniet het. Dit is op die kerk se terrein
gehou.
Daar was n geskarrel in die kombuis om
braaivleis en bykosse aan die honger
feesgangers te verskaf. Daar was ook n
verskeidenheid kosstalletjies om van te kies
en keur.
Niemand was verveeld met al die verskil-
lende aktiwiteite vir oud en jonk nie. Mense
kon verfbal-teikenskiet en daar was n
springkasteel vir die jonges.
Van die vermaak is deur Annemie van
Huyssteen, n katagorie-wenner van Mevrou
Verenigte Nasies, en Edmund Jones verskaf.
Die Huppel Hasies- onafhanklike kleuter-
skool se pom-pon-meisies het die gehoor met
n oulike dansnommer vermaak.
Die Doringfees het geld vir die VEK Kathu
ingesamel.
Marietjie, die vrou van past. Alan Bam, s
die fees was n reuse-sukses. Sy bedank die
mense van die gemeenskap van Kathu vir
hul ondersteuning.
Doringfees,
jou doring!
DIE gemeenskap van Kathu het die Volle Evangeliekerk Kathu se Doringfees terde geniet.
SOETDORINGTUISGEBAK het lekker terte en koekies verkoop. Fotos: Benneli Olivier Van der Walt
DIE pomponmeisies van die Huppel Hasies onafhanklike kleuterskool vermaak die gehoor.
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 13 MAART 2014 11
Charn Kemp
DIE Kalahari sal nie sy unieke
karakter h sonder die ikoniese
kameeldoringbome wat soos
beeldhouwerke op rooi duine pryk
nie.
Di beskermde boom, wat as n
hoeksteenspesie beskou word,
word steeds deur te veel mense
uitgekap.
Kenners meen mense besef nie
watter onmeetbare skade hulle aan
hul eie omgewing en voortbestaan
aanrig nie.
n Hoeksteenspesie is n plant
wat, relatief teenoor sy versprei-
ding, n ongewone groot invloed op
die omgewing het.
Hennie Erasmus, bekende
omgewingskonsultant en beroeps-
jagter, se o is op skrefies getrek
wanneer hy oor die bedreiging van
die boom praat. Hy is bekend
daarvoor dat hy sowat drie uur
oor di boom, wat sowat 300 jaar
oud kan word, kan praat.
Die boom staan ook bekend as
die mokala (Tswana), kanaap
(Hottentot), camel thorn (Engels)
en mpantsaka (Sotho). Die botanie-
se naam, Acacia erioloba, is afgelei
van die harde saadhuid.
In Botswana word die boom,
waarvan die digte koelte as
vergaderplek gebruik word, as n
koninklike boom beskou. Dit kom
voor in Suid-Angola, Namibi, dele
van Botswana, Suidwes-Zimbabwe,
die noordwes-dele in Suid-Afrika
en Suidwes-Mosambiek.
Die boom ondersteun verskeie
plant- en dierespesies en verryk
die grond in n dorre landskap wat
onskynlik onherbergsaam is, s
Erasmus.
Die ontploffing van mynboube-
drywighede, gepaardgaande
verstedeliking en die soeke na
alternatiewe energiebronne, maak
die boom kwesbaar.
Die boomslagting
n Eeu en n paar dekades gelede
het diamantdelwers en handelaars
al die kameeldoringbome om
Kimberley uitgekap.
Bome is afgekap en gebruik vir
waens, brandhout en stutte in
myne.
Kameeldoringtakke dra steeds
die dak van die Moffat-sendingsta-
sie in Kuruman. Handelaars met
ossewaens het n week geneem om
van Kimberley tot in Kathu en
Postmasburg en terug te ry om
bome af te saag. Die hout is ook as
brandstof vir masjiene by die
diamantmyne gebruik. Omdat die
boom so stadig groei, is sy hout
dik en brand lank.
Die grootste bome is dieper in
die Kalahari waar die handelaars
nie was nie.
Nou beskerm
Deesdae word alle kameeldoringbo-
me, dood of lewend, beskerm.
Kameeldoringbome het penwor-
tels wat tot 60 meter diep groei en
bome kan tot 16 meter hoog groei.
Bome waarvan die wortels op n
sekere vlak rondom n oopgroef-
myn is, vrek van dors weens die
grootskaalse wateronttrekking.
Die afgelope jaar se droogte het
ook die bome se voortplanting
benvloed. Daar is min peule aan
die bome. Die droogte het dalk
veroorsaak dat die peule geabor-
teer is om nie energie te vermors
nie.
Die sade kan dekades lank in die
sand oorleef en ontkiem wanneer
toestande baie gunstig is.
Bome vrek darem ook van
natuurlike oorsake, veral as hulle
deur n weerligstraal getref word
of van brande, of wanneer yster-
varke die bas afvreet.
Soms moet hy met sy eie spesie
vir kruin-ruimte meeding. Die
boom wat uiteindelik bo die groep
uitkom en die meeste lig kry, oorleef.
Jong bome word deur bokke omge-
stoot om by die blare uit te kom.
Wurmplae kan ook die boom bedreig.
Luidens n inligtingstuk wat deur
Tania Anderson saamgestel is, bevat
peule sowat 10% tot 20% proteen,
wat dit baie voedsaam vir diere
maak. Lewende bome is ook n
fantastiese habitat vir ander wesens.
Aasvols maak hul neste in di
boom weens die hoogte bo die grond
en sy plat kroon. Versamelvols en
koringvols se grasneste anker goed
teen die growwe bas en dik stamme.
Kewers boor in die dorings om hul
eiers te l, wat die doring laat
verdik. Haarwurms spin kokonne in
die takke. Reptiele en boomrotte
vreet, soos wild, die peule. Miskrui-
ers gebruik di bokke se mis om hul
eiers in te l. Wilde katte, soos
luiperds, gebruik die boom vir
beskutting en om prooi te vreet.
Hoeksteen bedreig
DI kameeldoringboom in die Dronfieldnatuurpark is dood nadat dit
deur weerlig getref is. Hennie Erasmus bekyk die skade.
KEWERS het in die kameeldoring se
doring ingeboor om eiers te l. Dit het
n irritasie veroorsaakwat die doring laat
verdik het.
YSTERVARKE het al die onderste bas van di kameeldoringbome afge
vreet. Die bome sal waarskynlik nou vrek.
DI dro bome in die Dooie Vallei in Namibi pryk soos beeldhouwerk.
Foto: Charn Kemp
DAAR is vanjaar weens die droogte nie baie
peule aan sommige kameeldoringbome nie.
Fotos: Emile Hendricks
-
12 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 13 MAART 2014
*SV QSVI WEZMRK XMTW ERH MRJSVQEXMSR SR )WOSQW IRIVK] IJGMIRG] TVSKVEQQIW JSV XLI LSQIS[RIV
ZMWMX [[[IWOSQGS^EMHQ
)WOSQ [SYPH PMOI XS MRZMXI EPP 7SYXL %JVMGER VIWMHIRXW XS NSMR XLI GSPPIGXMZI IRIVK] IJGMIRG] HVMZI
this summer, by setting your homes air-conditioner to a cool 23C. Ensure the air-conditioner is
off in unoccupied rooms or alternatively open windows and doors to keep cool. By using these
simple tips, youll be helping ease the pressure on the national power grid and you can save
up to 10% on your electricity bill.
' MW XLI IRIVK]WEZMRK XIQTIVEXYVI
XLMW WYQQIV
Eskom Holdings SOC Limited Reg No 2002/015527/06
MOHLALENG_1820_E1
THE Gamagara Development Forum (GDF)
held a farewell event at the Namakwari
Lodge for its recent interns who had
successfully completed their one-year
internship programme.
The interns, Delicia Cloete (finance),
Lorato Magida (personal assistant), Odette
Hantise (reception), Meagan Julius (welfare,
humanitarian and health care), Monei
Tonyane-Monchwe (safety) and Phemelo
Phakedi (infrastructure, land and housing),
got to sit around the table with their
colleagues. Their supervisors, Lepulane
Maboshego, (CEO of the GDF), Thami
Mgcina, (financial manager) and Tshenolo
Mampe (project manager) joined them for
the event. Experiences were shared and
even a few tears were shed. The interns
received certificates of completion for their
one-year internship contract.
GDF has prioritized education as its most
important focus area. In this regard GDF
has invested in the youth of Gamagara with
the internship programme, which involves
creating temporary work opportunities for
unemployed youth graduates of the Gama-
gara communities, using the work-skills
development concept.
The aim of the internship programme is
to equip members of the Gamagara area
with vast qualities to help them advance in
the work environment, as well as to arm
them with the necessary competitiveness
that is advantageous in the various indus-
tries.
This initiative has been operational for a
year and it has proven to be successful.
Overall, the interns are happy with the
exposure to skills and training that they
received at the GDF and extended their
sincere gratitude to the management for the
experiential opportunity. They comprehend
the difference that the training they have
gained here will have in their future
endeavours in the work environment.
The GDF team would like to extend a
word of thanks to all the interns for their
contribution to the work done and the great
efforts put in. Mqcina wished the interns
the best of luck for their future. He added
that he believed that they would be succes-
sful in their respective careers. We would
like to wish you all the best from here on
and may you prosper to greater heights.
Goodbye,
interns
1759 27th recorded perihelion passage of
Halleys Comet.
1781 Sir William Herschel sees comet
(really discovered Uranus).
1887 Chester Greenwood of Maine patents
earmuffs.
1888 De Beers Consolidated Mines Ltd is
founded to exercise control over diamond
production in South Africa.
1900 British troops occupy Bloemfontein,
Orange Free State.
1935 Driving tests introduced in Great
Britain.
1991 The ANC meets government
officials.
) Sources: www.historyorb.com and
www.sahistory.org.za
Today in history
HALLEYS COMET. Photo: Supplied
THE GDF interns with their certificates. From the left are Lorato Magida, Monei TonyaneMonchwe, Meagan Julius, Lepulane Maboshego (GDF CEO), Delicia Cloete, Oddette Hantise and
Phemelo Phakedi. Photo: Supplied
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 13 MAART 2014 13
PERSOONLIKE
DIENSTE
SOSIAAL &
ONTSPANNING
1475
MUSIEK VIR ALLE GELEENT-
HEDE, troues, funksies, ens. Skakel
Dirk 079 877 7134.
TE KOOP
TROETELDIERE
1660
YORKIES TE KOOP: Kan KUSA-
registreer. Skakel 082 819 0767.
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
DSTV/TV/DVD
DIENSTE
1807
DStv INSTALLATIONS, repairs
and upgrades, Explora, PVR and Xtra-
view. Phone Kobus 082 040 5801.
ELEKTRIES
1810
ELEKTRIESE HEININGS:
Beveilig u eiendom. Vir profes-
sionele, geakkrediteerde installasies.
Skakel Francois 072 156 4035.
HEKMOTORS EN GARAGE-
DEURE: Motorhestel en installasies.
Skakel Okker 082 829 0292.
HUISVERBETERINGS
BINNE
1835
VOLWASSENES
PRIVAAT
2015
WARRIOR VIAGRA
en
STOK-STIMULANT
Beskikbaar by Jimmy's Drankwinkel
h/v Livingston- en Shortstraat
073 522 8346.
Sterker, langer ereksie
Hou tot 5 keer langer uit
Medies getoets en veilig vir ho
bloeddruk.
WARRIOR: R150 VIR 6
STOK-STIMULANT: R150 VIR 6
Skakel Jandre 073 894 5273.
LANDBOU
LEWENDE HAWE
EN PLUIMVEE
2210
EK KOOP SKAPE, bokke
en ou bakkies vir kontant.
Koop u immergroen Rus-
siese gras by my - tot 80
skape per hektaar. Ook
geskik vir alle diere. Sien
www.russiangrass.co.za
Skakel 072 604 5219.
VAKANSIE
& REIS
AKKOMMODASIE
2635
Akkomodasie te huur: Har-
tenbos. Slaapplek vir 4 in
vieligheidskompleks.
R600/dag. 20 minute vanaf
George. 031 270 6664.
GASTEHUISE/
B&O/HOTELLE
2625
Guest house in Kuruman.
7 en-suite bedrooms, erf
size 1927 sq m. Borehole.
On road parallel to Main
Road. 079 798 3970.
VOERTUIE
BAKKIES/4X2s
TE KOOP/HUUR
3010
1989 Conquest, R19 500. 1992
Golf, R16 500. 1992 Jetta, R16 500.
071 967 0285.
1994 Uno, R11 500. 1985 Ford, R12
500. 1985 Mercedes, R8 500.
071 967 0285.
1995 Hilux, 2400, R29 500.
Isuzu, 260, R29 500.
1998 Colt, 2000, R29 500.
071 967 0285.
2002 Golf 4, R38 500. 2001
Mazda, R32 000. 2001 Ford
Fiesta, R25 000. 071 967 0285.
NISSAN HARDBODY D/KAJUIT-
BAKKIE, 2008-MODEL, 102 000
km. Prys R125 000. Skakel 071 603
9170.
MOTORS TE KOOP
3025
2008 GWM Multiwagon
2.2 te koop, 80 000 km.
Goeie toestand. Skakel
0723884426/0723002645
SLEEPWAENS
3040
NATIONAL TRAILER RENTAL
KURUMAN: For one-way and local
hire countrywide. Phone 083 310
0272. 12 Cilliers Avenue.
V-TEC TRAILERS, KURUMAN:
Ons diens en herstel sleepwaens en
verkoop nuwe sleepwaens, onderdele
en tweedehandse sleepwaens. Dryf
ook handel in nuwe en 2de-handse
Challenger- en Karet-sleepwaens.
Louw 083 310 0272/053 712 1072.
EIENDOMME
SAKEPERSELE
3215
POSTMASBURG: Kantoorruimte te
huur. Ongeveer 70 vk meter. Lugver-
sorging, alarmstelsel, eie krag,
aparte kombuis. Onmiddellik beskik-
baar. Skakel 082 406 8526 of 083 305
0083.
Shop to let: Shop 20, Village Mall
in Kathu,72 m2. Immediate occupa-
tion.Call Jarque on 082 259 7446.
WOONSTELLE
TE HUUR
3250
AIDA KURUMAN
WOONSTEL TE HUUR:
2 slaapkamers, 1 badk, sitk en kom-
buis, skadunet. Geen diere. Dadelik
beskikbaar. R5 500 p.m.
Oumawoonstel: 1 slk, kombuis, badk.
Geen diere. Dadelik beskikbaar.
R5 500.
SKAKEL ANNATJIE
076 395 9422.
TE HUUR
3205
LUUKSE OORNAGKAMERS te
huur. R600 per nag, B & B. Veilige
parkering. Skakel 082 260 2181.
HUISE TE HUUR
3270
KURUMAN: 3-slaapkamer-/2-badk-
plus 2 twee-slaapkamer-houthuise
te huur. Huis is loopafstand van
Palmgate-sentrum. Skakel 073 870
3269.
KURUMAN: 3 slaapkamers, 2 bad-
kamers. Beskikbaar 1 April. Skakel
Martin 078 477 7392.
BETREKKINGS
3600
ADMINISTRATIEF
3605
ADMIN. COPY/PASTE WOR-
KERS NEEDED: For info SMS full
name, address to 084 904 6873 or e-
mail [email protected]
ALGEMEEN
3680
GUESTHOUSE MANAGER
WANTED: Preferably married cou-
ple to live in. Accommodation and
company car included. E-mail CV to:
[email protected] or phone
Nadine 076 154 1339.
HUISWERKER BENODIG: Moet
goed kan stryk. Skakel 071 361 2522.
TUPPERWARE: CAREER oppor-
tunities. Work from home, part/ or
full time. Earn cash and incentives.
Management opportunities. With
company car. Phone 053 723
1717/082 578 5215 Hester. It can
change your life.
BOEDELKENNIS-
GEWINGS
BOEDELS:
KREDITEURE EN
DEBITEURE
4201
GB Makoku
In the estate of the late Gobatlwang
Beginning Makoku, identity number
570815 0945 080 and surviving
spouse Michael Mmolai Makoku,
identity number 5504015793 082 of
House E25, Tsineng Village.
Estate number: 3237/2013
All persons haveing claims against
the estate must lodge it with the
executor concerned within 30 days
from 14 March 2014.
KBVS ATTORNEYS
PO Box 565
51 Beare Street
Kuruman
8460
MM Obuditswe
logo
In die boedel van wyle Mphuphulo-
lang Matthews Obuditswe, identi-
teitsnommer 500606 6447 089, en
nagelate gade, Gaolese Mary Obu-
ditswe, identiteitsnommer 520219
0288 081, van No 18B Cahar Village
Mothibistad.
Boedelnommer: 3565/2013
Skuldeisers van bogenoemde boedel
word hiermee versoek om binne 30
dae vanaf 14 Maart 2014 hul eise te
bewys en hul skulde te betaal by die
ondergetekende.
KBVS PROKUREURS
Posbus 565
Bearestraat 51
Kuruman
8450
-
14 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 13 MAART 2014
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 13 MAART 2014 15
-
16 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 13 MAART 2014
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 13 MAART 2014 17
Die gebruik van die letter
, leestekens soos
of of die gebruik van
syfers met die doel om die
advertensie na die bopunt
van die klassifikasie-lys te
skuif, is streng verbode.
"A" "!"
"*"
SMALLS NOTICE
AANDAG
ALLE
ADVERTEERDERS
-
18 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 13 MAART 2014
SWEMMERS van die Laerskool Oranje-
Noord het van 8 tot 11 Januarie aan die
Noord-Kaapse swemkampioenskapsbyeen-
koms deelgeneem.
Jenny Steenkamp is as die beste o.13-
meisieswemmer en die victrix ludorum op
die byeenkoms aangewys. Sy is gekies om
as lid van die Noord-Kaapse span aan die
4+1- interprovinsiale gala deel te neem.
Met Jenny, Francois du Plessis en
Lieben Engelbrecht se deelname aan die
vlak 2-swemkampioenskapsbyeenkoms in
Sasolburg het hulle vir vlak 2 gekwalifi-
seer.
Jonges tuis inwater
VAN links is, voor: Elseri Pienaar, Lieben Engelbrecht en Nicola du Plessis; agter: Ruan le Roux,
Mia Benade, Jenny Steenkamp en Francois du Plessis. Foto: Verskaf
WEENS die vakansiedag op Vrydag 21
Maart moet die verskillende uitgawes
van die Kalahari Bulletin vroer beplan
en voltooi word.
Nuus en fotos vir die uitgawe van
Donderdag 27 Maart, wat skole en
instansies graag in di uitgawe wil h,
moet die onderskeie redakteurs nie
later nie as Donderdag 20 Maart (voor
12:00) bereik.
Sien die verskeie redakteurs se
kontakbesonderhede op bl. 4.
Nuus, fotos vroeg benodig
ENIGE van Kalahari Bulletin se vorige uitgawes misgeloop?
Lees artikels oor sport, nuus, leefstyl en dagboek-gebeure
op die webblad www.kalaharibulletin.co.za.
Kalahari Bulletin is ook op Facebook
besoek www.facebook.com/kbulletin.
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 13 MAART 2014 19
NOMINATION OF CANDIDATES FOR THE APPOINTMENT TO THE
NORTHERN CAPE PROVINCIAL SUBSTANCE ABUSE FORUM
(PSAF) IN TERMS OF THE PREVENTION OF AND TREATMENT FOR
SUBSTANCE ABUSE ACT, 70/2008
In terms of section 57 of Act 70/2008, the MEC must establish a PSAF through the
appointment of PSAFmembers representing different stakeholders in the field of substance
abuse prevention. The PSAF is a statutory body established in terms of Act 70/2008.
The MEC for Social Development invites persons and stakeholders to nominate suitably qualified persons to be
considered for appointment to the PSAF.
Civil society and expert nominations are awaited from each of the following categories:
N Community action groups
N Research institutions
N Substance abuse treatment institutions
N Non-governmental organisations
N Business community
Terms of reference for PSAF members
N Members of the PSAF will serve a term of five (5) years.
N Members are required to serve in their capacity and act in the best interest of the people of the Northern Cape
and function in accordance with the Act.
N Members will perform the following functions of the PSAF, as set out in Act 70/2008:
M Strengthen member organisations to carry out functions related directly or indirectly to addressing the
problem of substance abuse;
M Encourage networking and the effective flow of information between members of the Forum,
M Assist Local Drug Action Committees established in terms of section 60 in the performance of their functions;
M Compile and submit an integrated Mini Drug Master Plan for the province for which it has been established;
M Submit a report and inputs by no later than the last day of June annually, to the Central Drug Authority for the
purposes of the annual report of the Central Drug Authority; and
M Assist the Central Drug Authority in carrying out its functions at a provincial level.
N Members will be required to attend PSAF meeting and perform tasks, in between PSAF meetings, as decided in
PSAF meetings.
N The PSAF meets four (4) times a year.
N Members must have special knowledge of and experience in the field of combating substance abuse.
N The PSAF will consist of representatives of relevant provincial government departments and law enforcement
agencies.
N Civil society and expert members will be reimbursed for transport and subsistence while attending PSAF
meetings.
Note:
Preference will be given to candidates whose appointment will enhance representivity. Candidates will be subject
to security clearance. Correspondence will be limited to short-listed candidates only. Short-listed candidates will be
subjected to an interview as part of the selection process.
Nominations must be done on a completed official nomination form (available on the departmental website: http://
socdev.ncpg.gov.za/ and at all District Offices) and must be accompanied by a CV of the nominee. Nominations that
do not comply with the mentioned requirements will be invalid and will not be considered.
Nominations with CVs should reach the Department of Social Development at the address mentioned below by no
later than 31 March 2014. Nominations can be:
Hand-delivered: The Head of Department: Department of Social Development
Mimosa Complex
257 Barkly Road
Kimberley
Posted: The Head of Department: Department of Social Development
Private Bag X5042
Kimberley, 8300
E-mailed: [email protected]
Building a Caring Society. Together
LAST week members of the Gamagara Municipalitys cleaning crew picked up rubbish
in Kathu. This cleaning operation forms part of the municipalitys effort to keep Kathu clean.
These workers braved the hot Kalahari sun to clean up Frikkie Meyer Street. They are
from the left, front: DorahMoagi, Thapelo Diseame, Naledi Motihwaepe andComfort Galoi
tsiwe; back: Confidance Ntupe, Mosadiotswe Thaole, Goitseone Skyman, Shiela Masego,
Ketshepaone Peni and Simon Mokwene. Photo: Benneli Olivier van der Walt
Mariska Fischer
SMILEY DIE TANDMUIS het die
Preprimre Skool Pikkie Pret
verlede week besoek. Smiley en
dr. William Walker, wat ook as
dr. Von Tooth bekend staan, het
goeie tandhigine aan die leerlin-
ge verduidelik. Die vriendelike
tandmuis het die leerlinge n
liedjie oor skoon tande, asook n
oulike dansie, geleer. Almal kon
n foto saam met Smiley neem
om hulle te help onthou tande
borsel is baie belangrik.
Kleuters leer van tande
DIE leerlinge het stroopsoet gesit en luister na dr. Von Tooth en Smiley oor hoe om hul tande
mooi op te pas. Fotos: Verskaf
ANNETJIE ROUX (links) saam met Annika Greyvenstein by Smiley die tandmuis.
JOZETTE BURGER (links) saam met Smiley die tandmuis en Mariska Fischer.
DR. WILLIAM WALKER, oftewel, dr. Von
Tooth, het die leerlinge geleer hoe omhul tande
mooi op te pas.
-
20 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 13 MAART 2014
Enige van die Kalahari Bulletin se vorige uitga-
wes misgeloop? Stuur enige klub- of skool-
sportnuus na [email protected].
Die Kalahari Bulletin is ook op Facebook
besoek www.facebook.com/kbulletin.
DI leerlinge van
die Horskool
Kathu het op 1
Maart vir die
NoordKaapse
span tennis ge
speel. Die Noord
Kaapse span het
die toernooi ge
wen. Van links is
Kyla Gricius
(o.15), Waldo
Wessels (o.15) en
Henry Wolsten
holme (o.17).
Foto: Verskaf
Speel vir NK-span
DIE o.15-krieketspan van die
Horskool Kalahari het die
goeie voorbeeld van die skool
se eerste span gevolg en met
die Horskool Kathu in die
eindronde van die o.15-liga
afgereken.
Nadat die span n paar weke
gelede teen die span van die
Horskool Kathu in n ligawed-
stryd verloor het, is hy deur
die eerste span se pragtige
vertoning vroer teen Kathu
genspireer.
Kalahari het eerste gekolf
en 130 lopies in sy toegelate 30
boulbeurte aangeteken.
Baie verblydend was die
goeie vertoning van twee
gr. 9-leerlinge, Louis du Plessis
en Henrico Theron, wat baie
volwassenheid met die kolf
getoon het.
Layton van Zyl het ook
waardevolle lopies met die
wilgerlat behaal.
Kalahari het toe vir Kathu in
n baie spannende einde vir
124 lopies uitgeboul met Layton
van Zyl wat drie paaltjies
geneem het.
Kalahari se o.15-span het die
afgelope twee seisoene baie
goeie krieket gespeel met
veral Gerhard Gregory,
Phillip Greeff en Jan-Hendrik
Deetlefs wat gereeld uitgeblink
het.
Wen sy liga
DIE krieketspan van die Horskool Kalahari wat die o.15krieketliga on
langs gewen het, is van links, voor: Shawn Grobler, JohnWilliam van
Heerden, Henrico Theron, Hendri van der Merwe en Jaco Gregory; ag
ter: Louis du Plessis, Gerhard Gregory, Layton van Zyl, Philip Greeff,
JanHendrik Deetlefs, Heinrich Fourie en Joe Swartz (afrigter). Christian
Jansen van Vuuren is afwesig. Foto: Dalene Coetzee