meganiese tegnologie - western cape · web view3.1 figuur 3.1 toon die presisiemeetinstrument wat...

16
MEGANIESE TEGNOLOGIE Graad 11 Tyd 3 ure November 2011 Punte 200 INSTRUKSIES EN INFORMASIE 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Lees AL die vrae aandagtig deur. 3. Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 4. Skryf netjies en leesbaar. 5. Toon AL die bewerkings en eenhede. 6. Die waarde van gravitasieversenellingskonstante moet as 10 m/s² geneem word. 7. Gebruik die onderstaande kriteria om jou met die beplanning van jou tyd te help: Vraag Assesserings Standaard Inhoud wat gedek word Punte Tyd 1 1-9 Meervoudigekeuse vrae 20 18 minute 2 6-8 Toegepaste Meganika 50 45 minute 3 2 Gereedskap en toerusting 20 18 minute 4 3 Materiale 20 18 minute 5 1, 4 en 5 Vervaardigingsproses, Konstruksiemetodes, Veiligheid en berekeninge 50 45 minute 6 7 en 9 Pompe en Onderhoud 40 36 minute TOTAAL 200 180 minute

Upload: others

Post on 08-Feb-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

MEGANIESE TEGNOLOGIE

MEGANIESE TEGNOLOGIE

Graad 11

Tyd 3 ure

November 2011

Punte 200

INSTRUKSIES EN INFORMASIE

1. Beantwoord AL die vrae.

2. Lees AL die vrae aandagtig deur.

3. Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie

vraestel gebruik is.

4. Skryf netjies en leesbaar.

5. Toon AL die bewerkings en eenhede.

6. Die waarde van gravitasieversenellingskonstante moet as 10 m/s² geneem word.

7. Gebruik die onderstaande kriteria om jou met die beplanning van jou tyd te help:

Vraag

Assesserings

Standaard

Inhoud wat gedek word

Punte

Tyd

1

1-9

Meervoudigekeuse vrae

20

18 minute

2

6-8

Toegepaste Meganika

50

45 minute

3

2

Gereedskap en toerusting

20

18 minute

4

3

Materiale

20

18 minute

5

1, 4 en 5

Vervaardigingsproses,

Konstruksiemetodes,

Veiligheid en berekeninge

50

45 minute

6

7 en 9

Pompe en Onderhoud

40

36 minute

TOTAAL

200

180 minute

VRAAG 1:MEERVOUDKEUSE VRAE

(Leeruitkoms 3 : Assesserings Standaarde 1-9)

By elke vraag word vier moontlike antwoorde verskaf, aangedui deur a, b, c en d. Kies die korrekte antwoord en merk die ooreenstemende blokkie op jou antwoordblad.

Elke vraag het slegs een korrekte antwoord: Voorbeeld :

A B C D

Indien meer as een blokkie gemerk is, sal GEEN punte vir daardie antwoord toegeken word nie.

1.1Die volgende is moontlike redes vir ‘n ongeluk in die werkswinkel:

A‘n deurmekaar werkplek

Bdie onakkurate stel van masjiene

Clospassende klere

Dal die bogenoemde

(1)

1.2Watter een van die volgende stappe is nie deel van die Tegnologiese Proses?

ANavorsing

BLys van materiaal

CMaak

DEvalueer

(1)

1.3Waarvoor word ‘n wyserplaatmeter gebruik?

Aom die diepte van ‘n gat te bepaal

Bom die buite en binne diameter te meet

Com hoogte akkuraat te meet, wanneer daar met ‘n sinusstaaf gewerk word,

Dom vas te stel of ‘n werkstuk op ‘n draaibank suiwerlopend is

(1)

1.4Wat is die waarde van die mikrometerlesing soos aangetoon?

A

10,76 mm

B

10,67 mm

C

10,17 mm

D10,71 mm

(1)

1.5‘n ………… word gebruik om die temperatuur binne die oond akkuraat te meet.

Askaal

Btermopaar

Cpirometer

Dtermometer

(1)

1.6Watter van die volgende stellings omskryf dopverharding?

Aom ‘n harde dop oor ‘n taai kern te skep

Bom enige vervorming weens die verhardingsproses te verminder

Com brosheid na verharding te verhoog

Dom maksimum hardheid te verseker

(1)

1.7Terugflitsweerders word op oksiasetileenbottels gebruik om :

A. die sweis te verbeter

B. die druk te verbeter

C. ontbranding te ondersteun

Dterugvloeiing te voorkom

(1)

1.8Identifiseer die sweissimbool vir ‘n “Fusion spot weld”: uit die vier getoon hieronder.

A

B

C

D

(1)

1.9Identifiseer die tipe sweislas wat in die figuur hieronder aangetoon word.

AHoekslas

BOorslaglas

CStuiklas

DT-vormige hoeksweislas

(1)

1.10Wat is eenheid van Krag?

ANewton

BPascal

CNewton meter

DJoule

(1)

1.11Watter van die volgende beskryf “rollende wrywing”?

Adie bewegende weerstand namate ‘n voorwerp oor ‘n oppervlak beweeg

Bdie krag wat keer dat ‘n voorwerp beweeg.

Cvertraag die beweging van ‘n rollende voorwerp

Dvoorwerpe wat deur ‘n vloeistof beweeg

(1)

1.12Die hoof rede vir “oorverhitting” is …

Awerk teen ‘n hoë spoed.

Bte veel olie.

Cfoutiewe temperatuur meter

Donvoldoende verkoeling

(1)

1.13 Die hoek van die wiel in grade, soos gesien vanaf die voorkant van die voetuig

verwys na watter een van die volgende wielsporing hoeke?

AWielvlug

BNasporing

CToesporing

DKrinkspilhelling

(1)

1.14‘n ………. word gebruik om die vonkreeling van ‘n enjin na te gaan

AKompressietoetser

BWringsleutel

CStroboskopiese tydreëllamp

DKomparator

(1)

1.15 Watter van die volgende tipe ratte word gebruik om krag tussen twee asse oor

te bring wat haaks met mekaar geposisioneer is?

AReguittandratte

BKeëlratte

CHeliese ratte

DTandstange en kleinratte

(1)

1.16Die doel van die aftapklep op ‘n lughouer is om …

Ate voorkom dat die maksimum drukperk oorskry word

Baan te dui die hoeveellheid druk in die stelsel.

Cvan die water in die lughouer daagliks ontslae te raak.

Dte verhoed dat vullis binne in die sistem kom

(1)

1.17Watter klas hefboom word in die skets hieronder getoon?

AEersteklas

BTweedeklas

CDerdeklas

DVierdeklas

(1)

1.18Die tipe hidrouliese klep wat hieronder aangedui word is ‘n voorbeeld van ‘n

…………. .

Askietklep

Bdraaiklep

Cterugslagklep

Ddrukontlasklep

(1)

1.19Die volumetriese stroomtempo wat deur rat-omwenteling teweeggebring word,

word …………….. genoem, en word in liters per minuut uitgedruk.

Avullingsgraad

Bpompverplasing

Cpompsyfering

Dwaterslag

(1)

1.20Waarvoor stand die afkorting “SI’?

AStandarde internasional

B“International Safety”

CInternasionale stelsel van eenhede

DSimbole internasional

(1)

[20]

VRAAG 2:TOEGEPASTE MEGANIKA (Kragte)

Leeruitkoms 3 : Assesserings standaard 6 en 8

2.1 FIGUUR 2.1 toon 'n balk met kragte wat daarop inwerk.

FIGUUR 2.1

2.1.1Bereken die grootte van die onbekende krag Y om die balk te balanseer.

(5)

2.1.2Bereken die belasting op die steunpunt A

(2)

2.2 Figuur 2.2 verwys na ‘n balk wat aan twee puntlaste en een GVL onderwerp,

en word aan elke kant deur RL en RR ondersteun.

FIGUUR 2.2

Bereken:

2.2.1Die grootte van RL en RR

(6)

2.2.2Die buigmoment by punt A, B en C

(6)

Teken die volgende:

2.2.3Die skuifkragdiagram met behulp van ‘n skaal van 1cm = 1m, en

1cm = 1N

(6)

2.2.4Die buigmomentdiagram met behulpvan ‘n skaal van 1 cm = 1 m,

1cm = 1 Nm, en dui die grootste buigmoment aan.

(6)

2.3Meld TWEE voordele van enkel- heliese ratte.

(2)

2.4Wanneer dit kom by bande en katrole, meld die DRIE faktore wat die

potensiaal van die greep bepaal.

(3)

2.5 Wanneer dit kom by die voordele van rolkettings, noem VYF faktore wat die

doeltreffendheid van rolkettings beïnvloed.

(5)

2.6 Skroefdraad word algemeen in die bou- en ingenieurswerk gebruik.

Noem DRIE verkillende tipes skroefdraadvorms of profiele.

(3)

2.7Gee VIER funksies van die reservoirs (vergaarbakke) in ‘n hidrouliese system.(4)

2.8 Die meeste moderne motors vandag is toegerus met brandstofinspuiting.

Meld TWEE nadele van brandstofinspuiting.

(2)

[50]

VRAAG 3GEREEDSKAP EN TOERUSTING

Leeruitkoms 3 : Assesserings Standaard 2

3.1FIGUUR 3.1 toon die presisiemeetinstrument wat gebruik word om enige afmetingafwykings wat nie met die blote oog waargeneem kan word nie,

aan te toon.

FIGUUR 3.1

3.1.1Identifiseer die meetinstrument wat in FIGUUR 3.1 voorgestel word.

(1)

3.1.2Noem die funksies van die instrument in FIGUUR 3.1

(2)

3.1.3Benoem die onderdele genommer A tot G.

(7)

3.2Gee TWEE redes waarom ‘n mens ‘n wringsleutel op ‘n motorenjin sal gebruik.(2)

3.3Noem die DRIE soorte snytappe wat jy sal gebruik om moer-/ binnedraad te sny.(3)

3.4 Bepaal die minimum aantal Johansson-blokke wat nodig is om ‘n grootte van

193,95 mm met behulp van ‘n M.50-stel meetblokke op te bou.

(5)

Stel Nr. M.50

Reikwydte

Differensiaal in mm

Aantal blokke

1,0025 to 1,0075

0,0025

3

1,01 to1,09

0,01

9

1,10 to1.90

0,1

9

1 to 25

1,0

25

50,75,100

-

3

0,50

-

1

Totaal

50

[20]

VRAAG 4:MATERIALE

Leeruitkoms 3 : Assesserings Standaard 3

4.1Alle hittebehandelingsprosesse behels metaalverhitting en –afkoeling.

Van watter DRIE faktore hang die hardheid af wat deur ‘n gegewe

hittebehandelingsproses verkry kan word?

(3)

4.2 Noem VIER veiligheidsmaatreëls wat getref moet word met hitte-

behandeling

(4)

4.3Verduidelik die verskil tussen verharding en tempering.

(4)

4.4Noem DRIE dopverhardingsmetodes.

(3)

4.5 Noem VIER blusmedia wat gebruik word om verskillende afkoelings-

tempo’s te verkry.

(4)

4.6 Noem TWEE toetse wat gedoen kan word om die hardheid van ‘n metal

te bepaal.

(2)

[20]

VRAAG 5:VERVAARDIGINGSPROSESSE, KONSTRUKSIE, VEILIGHEID EN

BEREKENINGE

Leeruitkoms 3 : Assesserings Standaarde 1, 4 en 5

5.1Jy moet ‘n werkstuk vervaardig deur die gebruik van ‘n freesmasjien.

Noem VYF veiligheidsmatreëls wat nagekom moet word wanneer ‘n

freesmasjien gebruik word.

(5)

5.2Meld VYF veiligheidsmatreëls wat nagekom moet word wanneer jy boog-

en puntsweis.

(5)

5.3Defineer TWEE tipe sweisprosesse en gee ‘n voorbeeld van elk.

(4)

5.4 Sweissimbole bestaan uit sewe elemente. Noem enige VYF van hierdie

elemente.

(5)

5.5 Die gebruik van simbole bespaar tyd en gee die werker baie inligting.

Skets die simbole wat gebruik word om volgende swieslasse aan te dui.

5.5.1Gerondehalf-v-stuikswieslas

(2)

5.5.2J- stuiklas

(2)

5.5.3Hoek flens

(2)

5.6 Verduidelik in jou eie woorde die verskil tussen ‘n linksgasweising en regs-

gassweising.

(6)

5.7

Noem die pneumatiese of hidrouliese simbole wat hieronder aangedui word:

5.7.1

(1)

5.7.2

(1)

5.7.3

(1)

5.7.4

(1)

5.8‘n Senterdraaibank stel die operateur daartoe in staat om ‘n verskeidenheid

prosesse op’n werkstuk uit te voer. Noem enige VYF prosesse wat op ‘n

draaibank uitgevoer kan word.

(5)

5.9Vir die snybeitel om die materiaal te kan doeltreffend sny berus op sekere

faktore. Noem VYF faktore waarop doeltreffende snywerk berus.

(5)

5.10Jy word verwag om‘n M14 x 2.5 wielbout vir jou motor in die werkswinkel

te kan vervaardig. Verduidelik die spesifikasie: M14 x 2.5

(3)

5.11Noem TWEE voordele van die driekloukop.

(2)

[50]

VRAAG 6:POMPE EN ONDERHOUD

Leeruitkoms 3 : Assesserings Standaard 7 en 9

6.1 Pompsyfering geskied wanneer die vloeistof om een of ander rede uit die

pompstelsel wegsyfer. Dit laat lug by die pompstelsel in glip en vernietig die

lugleegte. Gee VYF redes vir pompsyfering.

(5)

6.2Figuur 6.2 toon ‘n pomp wat gebruik word om olie in ‘n enjin te verplaas.

FIGUUR 6.2

6.2.1Noem die tipe pomp getoon in figuur 6.2

(1)

6.2.2Noem die dele van die pomp genommer A tot E.

(5)

6.2.3Gee VYF voordele van hierdie spesifieke pomp.

.

(4)

6.3 Noem TWEE ander soorte olie pompe wat gebruik kan word binne ‘n binnebrandenjin.

(2)

6.4Noem TWEE soorte drukontlaskleppe wat op oliekanale aangetref word.(2)

6.5Gee VYF voordele van sentrifugale bo suierpompe

(5)

6.6Verduidelik kortliks die volgende wrywing begrippe:

6.6.1Skuifwrywing

(2)

6.6.2Statiese wrywing

(2)

6.6.3Vloeiwrywing

(2)

6.7 ‘n Rubber buiteband van ‘n voertuig, wat rol op die padoppervlak, het ‘n

wrywingskoëffisiënt (µ) van 0,8. Bereken die wrywingskrag tussen die

band en die pad oppervlak indien die band 5 kg. weeg. (F=µ x N)

(3)

6.8 Gee TWEE redes waarom dit belangrik is om onderdele wat roteer op

‘n voetuig te balanseer.

(2)

6.9 Noem VIER belangrike dinge wat voertuigeienaars van wielsporing moet

weet.

(4)

[40]

TOTAAL:/200/

MEGANIESE TEGNOLOGIE ANTWOORDBLAD

MECHANICAL TECHNOLOGY ANSWER SHEET

NAAM:NAME

GRAAD:GRADE

ONDERWYSER:

DATUM:DATE

VRAAG/QUESTION 1: MEERVOUDKEUSE VRAE / MULTIPLE CHOICE

Antwoord hierdie vraag op die antwoorblad. Answer these questions on this answer sheet.

Kies net een korrekte antwoord. Select only one answer / question.

1.1

A

B

C

D

1.11

A

B

C

D

1.2

A

B

C

D

1.12

A

B

C

D

1.3

A

B

C

D

1.13

A

B

C

D

1.4

A

B

C

D

1.14

A

B

C

D

1.5

A

B

C

D

1.15

A

B

C

D

1.6

A

B

C

D

1.16

A

B

C

D

1.7

A

B

C

D

1.17

A

B

C

D

1.8

A

B

C

D

1.18

A

B

C

D

1.9

A

B

C

D

1.19

A

B

C

D

1.10

A

B

C

D

1.20

A

B

C

D

2 N/m

1 m

1 mmm

2 m

2 m

2 m

2 m

2 N

4 N

1 N

A

B

C