projek peiwjortel militere gemeenskap€¦ · ring van vuurwapens in huishou- delike situasies....

11
PROJEK PEIWJORTEL Militere gemeenskap kry sy eie noodlyn N QPESIALE projek w o r n maatskaptike probleme binne die mi- litere gemeenskap aan te spreek, PROJEK PENWORTEL, is in Fe- bruarie 1990 van stapel iaat loop, ’n Noodlyn en ’n koffiekamer maak deel uit van die projek. Baie individue en gesinne er- vaar in een of ander stadium een of ander vorm van maat- skaplike probleem, hetsy in ver- band met persoonlike verhou- dings, gewoontevormde mid- dels, misdaad of ander vorms van onaanvaarbare gedrag. Sulke probleme raak dikwels on- hanteerbaar omdat die betrok- kenes nie toegang tot n profes- sionele en simpatieke oor in ’n vroee stadium het nie. Juis daarom het Kommande- ment Noord-Transvaal en Noor- delike Mediese Kommandement se militere gemeenskap, asook die militere dorp Voortrekker- hoogte, die inisiatief geneem met die instelling van Projek Penwortel. Die doel hiervan is juis om ’n professionele en sim- patieke oor aan die militere ge- meenskap beskikbaar te stel. Die bree doelstelling is dus 'n gesonder gemeenskapslewe. Brig Gert Opperman, Bevel- voerder van Kmdmt Noord- Transvaal en brig Rinus van Rensburg, Bevelvoerder van Noordelike Mediese Kmdmt, neem die leiding in hierdie "mi- litere” operasie met 'n verskil. Hulle verduidelik dat Projek Penwortel die daarstelling van ’n Militere Gemeenskapsontwik- kelingskomitee behels wat die sosio-maatskaplike uitdagings sal aanspreek wat alle gemeen- skappe in die hedendaagse sa- melewing ondervind. Die Militere Gemeenskaps- ontwikkelingskomitee word by- gestaan deur subkomitees om opvoedkundige, geestesge- sondheid, regsdienste en onder- steuningsdienste te lewer. Daar kan anoniem na die noodlyn - bekend as "Teen-ex- tension” - geskakel word. Die koffiekamer, “Teen-chat", sal sekere tye oop wees waar pro- fessionele hulp informeel ver- leen sal word. Die koffiekamer en noodlyn sal beman word deur professionele militere maat- skaplike werkers, asook opge- leide vrywilligers uit die militere gemeenskap. Daar word egter gesoek na Staandemaglede en eggenotes wat vrywillig betrokke wil raak by Projek Penwortel. Vrywilligers word 'n gratis kursus aangebied van 6 tot 9 Maart 1990 vanaf 08:30 tot 12:30. Die kursus be- hels die volgende: 1. Orientering tov die diens wat gelewer sal word vanuit die hulpverleningsoogpunt. 2. Selfkennis. Ken jouself en jou eie temperament. 3. Oorsig van sosio-maatskap- like probleme. Militere Akademie beur nou vooruit Deur Chari Hattingh B rig freddy du TOIT, ’n stigterslid van die Lugmag se kuns- vliegspan, die Silwer Valke, het onlangs bevel- voerder geword van die Militere Akademie op Sal- danha. Kdoor Robert Simpson-An- derson, wat die afgeiope drie jaar bevelvoerder was, is aange- stel by Vloothoofkwartier in Pre- toria. Hy het gese 'n fondament is in sy termyn gele vir ontwikke- ling by die Akademie. Die stu- dentetal was met sy bevelsaan- vaarding laer as twintig jaar van- tevore. Deur middel van wer- wingsveldtogte en druk op die Weermagsdele is die studente- tal die afgeiope drie jaar met 52% verhoog tot die huidige so- wat 200 studente. Die personeel is nie ooreenkomstig vergroot nie - produktiwiteit is bloot ver- hoog. 4. Gesprekvoering op die vol- gende wyses: Een-tot-een, groeps- en telefoongesprek. 5. Vertroulikheid en die afle van die vertroulikheidseed. 6. Administrasie. N& voltooiing van so ’n krusus ontvang die vrywillige werker ’n sertifikaat en na gelang van haar of sy persoonlikheid en voorkeur word sy/hy deur 'n maatskaplike Die Akademie pas hom tans aan by die vereistes wat die Weermag in die toekoms gaan stel. Die graadkursusse is gera- sionaliseer om hulle meer toe- paslik en Weermagsberoepsge- rig te maak. Die druippersentasie onder eerstejaarstudente is die afge- iope jaar met nege persentasie- punte verlaag, maar die akade- miese standaard is gehandhaaf. Die sportgeriewe is uitgebrei en opgeknap en die Akademie het tans die beste sportklubhuis en ander sportgeriewe aan die Weskus. Die voorkoms en netheid van die Akademie-geboue is ook - in samewerking met die Departe- werker by 'n spesifieke taak in- geskakel. Indien u bereid is om u ener- gie en tyd aan u gemeenskap beskikbaar te stel, is hierdie ’n ideale geleentheid. Vir nadere inligting skakel as- seblief die volgende mense: maj M. Steyn by 012-314 3356, of kap C. Kilian by 012-711 211 x 2128. ment van Openbare Werke - verbeter. Brig Du Toit was die afgeiope drie jaar Direkteur van Mags- voorbereiding by Lugmaghoof- kwartier. Hy het hom in 1960 by die Lugmag aangesluit en sy vleuels dieselfde jaar ontvang. In 1961 het hy aan die Militere Akademie begin studeer en die graad B Mil (BA) verwerf met lugvaartkunde en militere aard- rykskunde as hoofvakke. Van 1964 tot 1969 was hy vlieginstrukteur by verskeie Lug- magbasisse, onder meer by Langebaanweg, waar hy ’n Im- pala-loods was. Hy was bevel- voerder van verskeie Lugmag- basisse en ook Lugmag-attache in Washington. Van links: mev Geesje Simpson-Anderson, kdoor Robert Simpson-An- derson, brig Freddy du Toit en mev Corrie du Toit.

Upload: others

Post on 27-Jul-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: PROJEK PEIWJORTEL Militere gemeenskap€¦ · ring van vuurwapens in huishou- delike situasies. Eers n& die publikasie van so 'n standaard sal vervaardigers wie se produkte aan die

PROJEK PEIWJORTEL

Militere gemeenskap kry sy eie noodlyn

N Q P E S IA L E projek w o r n maatskaptike

probleme binne die mi­litere gemeenskap aan te s p r e e k , P R O J E K PENWORTEL, is in Fe- bruarie 1990 van stapel iaat loop, ’n Noodlyn en ’n kof f iekamer maak deel uit van die projek.

Baie individue en gesinne er- vaar in een of ander stadium een of ander vorm van maat- skaplike probleem, hetsy in ver- band met persoonlike verhou- dings, gewoontevormde mid- dels, misdaad of ander vorms van onaanvaarbare gedrag. Sulke probleme raak dikwels on- hanteerbaar omdat die betrok- kenes nie toegang tot n profes- sionele en simpatieke oor in ’n vroee stadium het nie.

Juis daarom het Kommande- ment Noord-Transvaal en Noor- delike Mediese Kommandement se militere gemeenskap, asook die militere dorp Voortrekker- hoogte, die inisiatief geneem met die instelling van Projek Penwortel. Die doel hiervan is juis om ’n professionele en sim­patieke oor aan die militere ge­meenskap beskikbaar te stel. Die bree doelstelling is dus 'n gesonder gemeenskapslewe.

Brig Gert Opperman, Bevel- voe rde r van Km dm t N oord- Transvaal en brig Rinus van Rensburg, Bevelvoerder van Noordelike M ediese Kmdmt, neem die leiding in hierdie "m i­litere” operasie met 'n verskil.

Hulle verduidelik dat Projek Penwortel die daarstelling van ’n Militere Gemeenskapsontwik- kelingskomitee behels wat die sosio-maatskaplike uitdagings sal aanspreek wat alle gemeen- skappe in die hedendaagse sa- melewing ondervind.

Die Militere Gemeenskaps- ontwikkelingskomitee word by- gestaan deur subkomitees om opvoedkundige, geestesge- sondheid, regsdienste en onder- steuningsdienste te lewer.

Daar kan anoniem na die noodlyn - bekend as "Teen-ex- tension” - geskakel word. Die koffiekamer, “ Teen-chat", sal sekere tye oop wees waar pro­fessionele hulp informeel ver- leen sal word. Die koffiekamer en noodlyn sal beman word deur professionele m ilite re maat- skaplike werkers, asook opge- leide vrywilligers uit die militere gemeenskap.

Daar word egter gesoek na Staandemaglede en eggenotes wat vrywillig betrokke wil raak by

Projek Penwortel. Vrywilligers word 'n gratis kursus aangebied van 6 tot 9 Maart 1990 vanaf 08:30 tot 12:30. Die kursus be­hels die volgende:1. Orientering tov die diens wat

gelewer sal word vanuit die hulpverleningsoogpunt.

2. Selfkennis. Ken jouself en jou eie temperament.

3. Oorsig van sosio-maatskap­like probleme.

Militere Akademie beur nou vooruit

Deur Chari Hattingh

Br i g f r e d d y d uTOIT, ’n s tig te rs lid

van die Lugmag se kuns- v lie g s p a n , d ie S ilw e r Valke, het onlangs bevel­voerder geword van die Militere Akademie op Sal- danha.

Kdoor Robert Simpson-An- derson, wat die afgeiope drie jaar bevelvoerder was, is aange- stel by Vloothoofkwartier in Pre­toria.

Hy het gese 'n fondament is in sy termyn gele vir ontwikke- ling by die Akademie. Die stu- dentetal was met sy bevelsaan- vaarding laer as twintig jaar van- tevore. Deur middel van wer- wingsveldtogte en druk op die Weermagsdele is die studente- tal die afgeiope drie jaar met 52% verhoog tot die huidige so- wat 200 studente. Die personeel is nie ooreenkomstig vergroot nie - produktiwiteit is bloot ver­hoog.

4. Gesprekvoering op die vol­gende wyses: Een-tot-een, groeps- en telefoongesprek.

5. Vertroulikheid en die afle van die vertroulikheidseed.

6. Administrasie.

N& voltooiing van so ’n krusus ontvang die vrywillige werker ’n sertifikaat en na gelang van haar of sy persoonlikheid en voorkeur word sy/hy deur 'n maatskaplike

Die Akademie pas hom tans aan by die vereistes wat die Weermag in die toekoms gaan stel. Die graadkursusse is gera- sionaliseer om hulle meer toe- paslik en Weermagsberoepsge- rig te maak.

Die druippersentasie onder eerstejaarstudente is die afge­iope jaar met nege persentasie- punte verlaag, maar die akade- miese standaard is gehandhaaf. Die sportgeriewe is uitgebrei en opgeknap en die Akademie het tans die beste sportklubhuis en ander spo rtg e riew e aan die Weskus.

Die voorkoms en netheid van die Akademie-geboue is ook - in samewerking met die Departe-

werker by 'n spesifieke taak in- geskakel.

Indien u bereid is om u ener- gie en tyd aan u gemeenskap beskikbaar te stel, is hierdie ’n ideale geleentheid.

Vir nadere inligting skakel as- seblief die volgende mense: maj M. Steyn by 012-314 3356, of kap C. Kilian by 012-711 211 x 2128.

ment van Openbare Werke - verbeter.

Brig Du Toit was die afgeiope drie jaar Direkteur van Mags- voorbereiding by Lugmaghoof- kwartier. Hy het hom in 1960 by die Lugmag aangesluit en sy vleuels dieselfde jaar ontvang. In 1961 het hy aan die Militere Akademie begin studeer en die graad B Mil (BA) verwerf met lugvaartkunde en militere aard- rykskunde as hoofvakke.

Van 1964 tot 1969 was hy vlieginstrukteur by verskeie Lug- m agbasisse, onder m eer by Langebaanweg, waar hy ’n Im- pala-loods was. Hy was bevel­voerder van verskeie Lugmag- basisse en ook Lugmag-attache in Washington.

Van links: mev Geesje Simpson-Anderson, kdoor Robert Simpson-An­derson, brig Freddy du Toit en mev Corrie du Toit.

Page 2: PROJEK PEIWJORTEL Militere gemeenskap€¦ · ring van vuurwapens in huishou- delike situasies. Eers n& die publikasie van so 'n standaard sal vervaardigers wie se produkte aan die

SAS Tafelberg deur die Moederstad aangeneemDeur Chari Hattingh

KAAPSTAD het onlangs die SA Vloot se aanvullingsvaartuig die SAS TAFELBERG aangeneem tydens ’n plegtigheid

aan boord van die skip in die Tafelbaaise hawe. By dieselfde geleentheid het kapt Bob Harrison die bevel van die skip by kapt Eric Green oorgeneem.

Die aanneming van die Tafel­berg is deel van die Kaapse stadsraad se viering van sy 150ste bestaansjaar.

Die Kaapstadse burgemees- ter, raadslid Gordon Oliver, het

Nog 'n “Berg" vir Kaapstad . .. Die aanneming van die SAS Ta­felberg deur Kaapstad word hier bevestig deur kapt Eric Green (links), voormalige bevel- voerder van die aanvuilingskip, en die burgemeester van Kaap­stad, raadslid Gordon Oliver. - (Foto: Chari Hattingh)

gese K aapstad ve rs te rk sy bande met skepe en seevaar- ders - en verseker die voortbe- staan daarvan - deur die Tafel­berg aan te neem. “ Ons stel die ontwikkeling van 'n waardevolle verhouding met die SAS Tafel­berg in die vooruitsig.”

Die plegtigheid is bygewoon deur onder andere die Hoof van die Vloot, v adm Dries Putter, en die Administrateur van Kaap- land, mnr Kobus Meiring.

N& die aanneming het kapt Harrison die bevel van die skip by kapt Green oorgeneem en kapt Green het die Tafelberg seremonieel in ’n roeiboot ver- laat. Hy was drie jaar bevel- voerder van die Tafelberg en is nou bevelvoerder van die Oplei- dingseenheid SA Simonsberg.

By Corinne Newdigate

T HE last Marine Junior Leaders passing-out parade was held recently in Simon’s Town, following the announce­ment that the Marine Corps is being disbanded.

The Chief of Staff of Naval Command West, Cdre Jacques de Vos, took the salute for the last time from the Marine Brig­ade as they marched past.

He said that the SADF, in its history of 79 years, has had to adapt to the shifting political and strategic balances of the African sub-continent and the world. It has expanded rapidly and on a large scale during both World Wars, and contracted in times of peace.

The SADF had to react to changes such as peace coming to Namibia, the defusing of the situation on the subcontinent, in­ternal reform, the fragmentation of the soviet Communist empire, and the reduction of government spending.

There could be no reason why the SADF would not adapt effectively and wisely.

The South African Corps of Marines was founded on 1 July 1951. They were responsible for

coastal anti-aircraft and bom­bardment fire and the radar de­fence of South Africa’s harbours and coastal areas. After it had become known that the Soviet class Russian ships were armed with guided missiles, the corps was disbanded on 1 October 1955.

In June 1980 the Marines were revived as a branch of the SA Navy with the initial task of providing an effective deterrent at national key points and har­bours. They were also deployed on a full-time operational basis in Namibia.

As peace settled over Nami­bia, amphibious operations else­where became the ir prim ary function. They have also carried out protection tasks in ports and on ships ■ and backed up the Army and Police in the town­ships.

Cdre De Vos said the out- - standing standard of marine training was reflected in their

neatness, initiative, discipline, motivation and effectiveness.

A retreat ceremony, symboliz­ing the end of an era of naval

The jubilant Junior Leaders of 1990, after the last passing- o u t p a ra d e o f the M arin e Base.

history, was held at the end of the parade, which brought tears to the eyes of many who have been associated with the Marine Base.

Page 3: PROJEK PEIWJORTEL Militere gemeenskap€¦ · ring van vuurwapens in huishou- delike situasies. Eers n& die publikasie van so 'n standaard sal vervaardigers wie se produkte aan die

------------ KORTLIKS • BRIEFLY — -------------------------------------------------------

Rapportryers se Man van die Ja a r"Lt genl Jan van Loggerenberg, Hoof van die SA Lugmag (foto regs) is onlangs tydens 'n gesel- ligheid in Voortrekkerhoogte as die Generaal Christiaan Beyers- Rapportryerskorps se Man van

die Jaar vir 1989 aangewys. Hierdie toekenning word jaarliks gedoen aan n persoon wat lid is van die Verdedigingsfamilie en wat 'n besondere bydrae lewer tot die bevordering van die saak

van die Afrikaner, 'n Beeldjie van generaal Beyers, wat deur die beeldhouer mnr Phil Minnaar gemaak is, is ook by die geleent- heid aan It genl Van Loggeren­berg oorhandig.

Aussielayswreatha t‘Kop’

BRIGADIER A. GARLAND, Na­tional President of the Returned Services League (RSL) of Aus­tralia, layed a wreath recently during a ceremony at Fort Klap- perkop, Pretoria. Brig Garland, who was touring South Africa with his wife, heads the biggest

ex-servicemen’s organisation in the world, outside the USA. With an estimated 270 000 members, the RSL is also the biggest orga­nisation with direct political influ­ence in Australia. - (Photo: Roy Blumenthal)

QUAGGAPOORT-KOMMANDO ► SE NUWE BEVELVOERDER

MAJ J.D. VENTER, nuwe bevel- voerder van Quaggapoort-Kom- mando, wys regs vir sy seuntjie, Louis, hoe die sabel lyk wat hy tydens die oorhandigingseremo- nie ontvang het. Maj Venter het die bevel oorgeneem by kmdt

L.G. van Rooyen, wat vanaf 1984 aan die hoof van die kom- mando gestaan het. Hy is slegs die negende bevelvoerder se- dert die ontstaan van die kom- mando in 1949.

SABS STEL STANDAARD VIR VUURWAPENKLUISEN STANDAARD vir huishoude-

like vuurwapenkluise sal waar- skynlik die maand gepubliseer word. Dit sal die eerste spesifi- kasie in sy soort wees en die po- lisie se waarskuwing teen mis- leidende advertensies waarin voorgegee word dat spesifieke w apenk lu ise aan w etsvoor-

skrifte voldoen, moet dus ook geld vir aansprake wat impliseer da t k lu is e aan S A B S -s ta n - daarde voldoen.

In hierdie stadium is daar ’n SABS-standaard v ir kommer- siele en nywerheidsbrandkaste vir vuurwapens. Di6 spesifikasie

word nou hersien om voorsie- ning te maak vir muurkluise en geweerkabinette vir die bewa­ring van vuurwapens in huishou- delike situasies.

Eers n& die publikasie van so 'n standaard sal vervaardigers wie se produkte aan die spesifi­kasie vo ldoen, aansoek kan

doen om die gebruik van die SABS-merk daarop.

Die hersiene standaard be- hoort waardevolle hulp aan die wetsopstellers te verleen wan- neer die bepalings van die be- trokke Artikel van die Wet op Vuurwapens gefinaliseer moet word.

Page 4: PROJEK PEIWJORTEL Militere gemeenskap€¦ · ring van vuurwapens in huishou- delike situasies. Eers n& die publikasie van so 'n standaard sal vervaardigers wie se produkte aan die

unn sjef5

Ons sjefs in die SA Leer is nie net “skewe hoedjies en vuil voorskote” nie. Hulle is professionele, hoogs be- kwame en opgeleide mense wat die gastronomiese be- hoeftes van die hele Leer op die hart dra.

Met ittisiatief laat die manne SA Leer smul

Deur It Amanda Snyman

T!1IPIESE dag in die lewe van ’n sjef n maklike werk? Nie aidag nie! Die lang ure staan ag- ter kospotte is soms sieldodend, maar die

uitdaging wat die werk bied, is so groot dat nage- noeg 60 kursusgangers tans besig is met hul bevor- deringskursusse by die Spysenierskool van die SA Leer - kursusse wat hulle elke drie jaar moet voltooi voordat hulle bevorder kan word.

Hier tussen die grasvlak- tes en koppies by Elandsfon- tein buite Pretoria is daar tans drie Staandemagkur- susse en een Burgermag- en Kommandokursus aan die gang. Hier word al die sjefs en spyseniers van die SA Leer opgelei. ’n Juniorleiers- kursus word ook jaarliks hier aangebied. Die kursusse s l u i t i n ’ n b a s i e s e

s je fop le id in gsku rsu s v ir weermanne tot korporaals, ’ n i n t e r m e d i e r e sjefopleidingskursus vir kor­poraals tot stafsersante, ge- vorderde sjefopleiding vir sersante tot stafsersante en ’n spysfeniersopleidingskur- sus v ir s ta fs e rs a n te to t A01 's. Die vier kursusse va- rieer van vier tot twaalf weke.

Die kursusgangers ont-

vang hier intensiewe teore- tiese en praktiese opleiding in allerlei interessante vakke soos higiene, dieetkunde, kombuisbestuur en funksies en onthale.

A lhoew e l ind rin ge nd e aandag aan die teoretiese sy van d ie k u rsu s g eske nk word, staan die manne vir niemand terug as dit by die praktiese voorbereiding van kos kom nie. Hier leer hulle van meet af die verskil in soppe, souse en southap- pies en kort voor lank maak hulle selfs korte mette met ’n drie- of vyfgang-spyskaart.

Volgens kapt Delea van der Heever, S03 Opleiding by die Spysenierskool, word daar van elke kursus verwag om d a a g lik s 'n g eg ew e spyskaart voor te berei. Die kursusgangers ontvang die

vorige dag hul rantsoene waarna die groot beplanning begin. Alhoewel hulle ’n ge­gewe spyskaart moet voor- berei, gebruik elkeen sy eie inisiatief en verbeelding om daardie tikkie “ andersheid” te skep.

DU is vroegoggend by die Spysenierskool. ’n Ligte briesie dra die reuk van

varsgebakte brood speels- speels aan jou neus oor. In die bakkery, waar elke kur-

By die SA Leer se Spysenier­skool op Eiandsfontein buite Pretoria leer die sjefs en spy­sen iers a lies om trent kos- maak. Hier verduideiik sers Chris Swanepoei (links) in- s t r u k t e u r , aa n k p l Lou is Dreyer hoe die deeg vir sy ge- bak voorberei moet word.

Page 5: PROJEK PEIWJORTEL Militere gemeenskap€¦ · ring van vuurwapens in huishou- delike situasies. Eers n& die publikasie van so 'n standaard sal vervaardigers wie se produkte aan die

CONGRATULATIONS!

flotilla is21 yrs oldTHE Submarine Flotilla is cele­brating its 21st anniversary on 18 March 1990. South Africa’s first submarine, the SAS MARIA VAN RIEBEECK, was launched in Nantes, France, by Mrs Elize Botha, wife of the then Minister of Defence, Mr P.W. Botha, on 18 March 1969.

SAS MARIA VAN RIEBEECK arrived in Simon's Town on 13 May 1971 under the command of Cdr J.A.C. Weidemann. The SAS EMILY HOBHOUSE (Lt Cdr L.J. Woodburne) arrived 7 months later on 10 December 1971, followed by the SAS JO­HANNA VAN DER MERWE (Lt

Cdr T.J. Honiball) on 19 June 1972.

The three submarines, sup­ported by the Base SAS HUGO BIERMANN, form the Subma­rine Flotilla, which fulfills a vital role in the defence of the Repub­lic of South Africa.

To mark the occasion, a com­m e m o ra tiv e c o v e r (s ig n e d R8,00 and unsigned R6,00) will be produced (No 16 in the series of South African Navy commem­orative covers). The envelope will depict a reproduction of an original painting of a submarine by Cdr Tim Johnson, and the Submarine F lotilla s emblem and will be C5 size.

• Make cheques payable to: S U B M A R I N E F L O T I L L A FUND, and order from: S Lt (Miss) M. West, SAS Hugo Bier- mann, Fleet Mail Office, Simon’s Town, 7995.

COL Roelie Janse van Rens- burg is seen on the right being congratulated by his wife, Bets, on his instalment as Officer Commanding Technical Service Training Centre, Voortrekker- hoogte. Col Van Rensburg hails from the Directorate Technical Service where he held the post

Cesoeh uir 'o refioie

ALLE LEDE wat in enige sta­dium by Direktoraat Program-

of Senior Staff Officer Planning until his inauguration at TS Training Centre on 10 January 1990.

Brig A.H. Heunis, the pre­v ious O ffic e r Com m anding, leaves to fill the post o f Director Technical Services in the SADF.

merlng en Begroting, gesetel by Afdeling Finansies, werk- saam was en wat belangstel om n reunie by te woon, moet asseblief vlr kapt J.S. Rade- meyer by 322-6641 (bylyn 341) skakel.

Dit lyk heel maklik om kos by een van die veldkombulse of mo- biele stowe voor te berei, maar maklik gaan dlt nie altyd nie! Hier word kos net in grootmaat voorberei. Kpl Neel Meyer is hier besig met sy voorbereiding.

sus terloops sy beurt kry, w ord sm u lh a p p ie s soos koeksisters, koeke en ander gebak ook voorberei. Dit is b e la n g rik dat d i6 m ense weet hoe sake in n bakkery verloop. Hulle leer die verskil in soetdeeg, skilferdeeg en suurdeegprodukte en kan enige koek of tert in ’n jap- trap voorberei.

“ 'n Deel van die sjef se taak is immers funksies en onthale waar smulhappies ook moet deel uitmaak van die spys-kaart.”

OM agter ’n stoof in die kombuis te staan, is een ding, maar ’n veldkom-

buis of ’n mobiele stoof is ’n perd van ’n ander kleur. Hier, vertel hulle, word alle voed- sel in grootmaat voorberei

en is die veiligheids-maat- reels van so ’n aard dat elke kursusganger ’n slaagsyfer van 80% vir die vak moet hd. Elkeen wat die veiligheids- maat-reels slaag, ontvang na afloop van die kursus ’n operateursertifikaat tesame met sy kursus-sertifika te . Elke kursus spandeer dus ’n tydperk in die veld om prak- tiese ondervinding by die mobiele stowe op te doen.

Die junior leiers wat jaar- liks hul opleiding hier ont­vang, kry ook hul beurt om hu l s la g by d ie m o b ie le stowe te wys. Gedurende hul “ v a s b y t” s tap hu lle ook daagliks, met die verskil: saans moet hulle self hul kos op die mobiele stowe voor­berei. Na afloop van hul “ v a s b y t” m oet hu lle d ie laaste aand n formele ete in

die veld voorberei, self die bediening behartig en as kelners optree. So word hul inisiatief, leiereienskappe en im provisasie getoets. Ty- dens hul opleiding word hulle dan as skofleiers en klub- bestuurders opgelei.

Oor w atter eienskappe beskik ’n sjef of spysenier? “ Hulle is baie kreatief en hulle kan, met ’n bietjie ver- beelding, enige spyskaart in ’n feesmaal verander,” se kapt Van der Heever. Maar dit is ook baie harde werk, lang ure staan en soms tot laatnag deurdruk met ’n for­mele ete. “ Die belangrikste eienskap is seker dat hy of sy die werk moet geniet.”

Daar word darem nie die heeldag by “ Spysskool’’ ge- werk en geleer nie. Saans kan die manne voor die tele-

visie ontspan terwyl daar vir die sportgeesdriftiges vlug- balfasiliteite is.

Menige vroue sou wat wou gee vir een van hulle in die kombuis. lemand wat vir lang ure sal beplan aan ’n sm aaklike gereg, iemand wat ’n ordinere ete in ’n fees­maal kan verander.

Wie het gese dat dit net die Franse is wat heerlik kan koskook? Met so ’n profes- sionele span hoef die SA Leer vir niemand agteruit te staan nie.

Page 6: PROJEK PEIWJORTEL Militere gemeenskap€¦ · ring van vuurwapens in huishou- delike situasies. Eers n& die publikasie van so 'n standaard sal vervaardigers wie se produkte aan die

vertroetelseldsamebroodbome

Weermag se poging om die seldsame borne te bewaar, dra daartoe by dat die plante nie verder uitgeroei en beskadig sal word nie. Hierdie “ lewende fos- siele” word ’n kans gegun om dalk nog 'n paar miljoen jaar lank die hellings van Doornkop te versier.

Die Weermag se gebied van3 000 ha het egter nie net brood­bome nie. Verskeie boksoorte soos ribbokke en duikers is volop. Skaarser spesies soos die bruin hiena en die erdvark is ook al opgemerk. Daar is blyk- baar ook nog 'n luiperd wat hom tu s s e n d ie k l ip s k e u re van Doornkop skuilhou.

En bv d ie IGS

Hulle word beskiyf as le­wende fossiele en is van die oudste plantspesies wat aan die mens bekend is. Nog voor die vorming van die tyk steenkoolvelde van die Oos-Transvaalse Hoe- veld het broodbome op aarde gefloreer.

BY die Weermag se Doorn- kop-opleidingsgebied so-

wat 20 km buite Middelburg in die Transvaal word broodbome bewaar. Die vrugbare hellings en die hoe reenval van die T ra n s v a a ls e M id d e lv e ld is ideaal geskik vir die plante.

Twee soorte broodbome word in die omgewing aangetref. Die encephalartos Lanatus is taamlik volop en ’n florerende bevolking van oor die 20 000 plante kom voor. Jong saailinge skiet oral op wat die plante se kans op oorlewing verbeter.

Die “Eugene-Marais”- broodboom is egter baie skaars en net 118 plante kom nog in die natuur voor, nege daarvan by D o o rn k o p . V o lg e n s o k p l Schluter, natuurbewaarder van die gebied, is van die plante al by die 400 jaar oud. Di6 brood- boom word op die vaandel van

4 SA Infanteriebataljon uitge- beeld.

Verskeie eenhede in Oos- Transvaal gebruik die Doorn- kop-terrein tydens die veldfases van hul opleiding. Jong soldate- kursusse en bivakke vir skoliere word ook gereeld hier aange- bied. Volgens o kpl Schluter word daar groot sorg aan die dag gele om nie die broodbome te beskadig nie. Gelukkig kom hulle net teen sekere hellings voor en groei gewoonlik in kolo- nies van 'n hele paar plante by- mekaar. Die gebiede word dan gewoonlik tydens opleiding ver- my.

Alhoewel die broodboomspe- sie al byna 60 miljoen jaar oud is, het die mens met sy verniel- sug reeds duisende plante uit­geroei. Baie is op die randjie van uitwissing soos die “Eugene- Marais” van Doornkop. Die

Volgens o kpl Schluter word daar nog baie probleme met uit- heemse boomsoorte in die ge­bied ondervind. Indringers soos bloekom en wattel verdring die natuurlike plantegroei. 'n Groot- skaalse poging om die indring­ers wortel en tak uit te roei, be­gin egter binnekort en lede van 4 SAI Bn gaan sommer met ket- tingsae onder hulle begin maai.

Die Doornkop-opleidingsen- trum is weer eens 'n bewys dat die mens en die natuur in har- monie kan saamleef.

Deur It Etienne Gam ett-Bennett

O kpl Harold Schluter, natuurbewaarder van Doornkop, staan by een van die seldsame encephalartos Eugene-Marais Verdoorn-broodbome. Die spesifieke plant is al by die 400 jaar oud.- (Foto: Nicky de Blois).

Page 7: PROJEK PEIWJORTEL Militere gemeenskap€¦ · ring van vuurwapens in huishou- delike situasies. Eers n& die publikasie van so 'n standaard sal vervaardigers wie se produkte aan die

r ft

*

Koedoes soek skadu fei Noord-Kaapse son.

‘Veel meer as netdiedophou

van wild’“ M a a r,” s§ km dt M urphy,

“ natuurbewaring gaan oor veel meer as net die dophou van wild om seker te maak dat niks dit bedreig nie. Ons gaan hierdie gebied ekologies so bestuur dat alles wat ons doen, wetenskap- lik verantwoordbaar sal wees.”

Volgens kmdt Murphy gaan probeer word om ook plante wat eens in die gebied voorgekom het, 'n regverdige kans te gee om hulle weer in die gebied te vestig, al is dit ook in aange- paste vorm.

“ Om dit reg te kry, sal elkeen wat by die LGS opleiding kom ontvang, die belang van natuur-

Deur K Christo van Staden

IN die vyftigerjare het troppe elande, spring- bokke, koedoes en ander

diersoorte die vlaktes van die Noord-Kaap bevolk. Springboktroppe van tot ’n duisend het vanuit die Noord-Kaap migreer - een van die laaste migrasies van wildsbokke in Suider- Afrika.

Maar die mens het in toene- mende mate die Noord-Kaap beset en sy ekonomiese bedry- wighede het die natuurlike voor- koms van wild laat verdwyn.

By Lohatlha is manne soos kmdt Mike Murphy, die bevel- voerder van basisbestuur by die Leergevegskool (LGS) wat dit hulle tendoel gestel het om die PW Botha-op le id ingste rre in , waarop die LGS gelee is, weer te vul met die plante en diere wat inheems aan die gebied is.

Vir hierdie doel is reeds begin om ’n stuk grond van 4 500 ha met wildwerende heining af te kamp. Hierdie gebied sal as 'n wildteelkamp gebruik word om u ite in d e iik d ie res van die 159 000 ha van die opleidings- terrein met wild te voed.

Die eenheidsdoelwit is om uit­eindeiik die hele grensdraad van 211 km van die opleidingsterrein op te gradeer sodat LGS die tuiste van al die oorspronklike Noord-Kaapse wildspesies sal word.

Volgens kmdt Murphy heers daar groot opgewondenheid by die Leergevegskoo l oor die moontlikheid dat 1990 die jaar kan word waarin begin gaan word met die hervestiging van wild in die gebied.

Lt Johan Erwee kyk uit oor die PW Botha-opleidlngsgebied.

bewaring moet begryp. Almal wat hierheen kom, moet besef wat besoedeling, onoordeelkun- dige paaie en spore en die be- skadiging van skaars inheemse plante en borne beteken. Ons wil he dat elkeen dit op die hart sal dra om alle moontlike voor- sorgmaatreels te tref om hierdie dinge te voorkom.”

Voorligtings, uitstallings en ander bewusm akingsaksies word dan ook geloods om for- masies en groepe wat in die ge­bied opgelei word, in te lig oor wat gedoen kan word om die na- tuur in die PW Botha-oplei- dingsgebied te bewaar.

Volgens kmdt Murphy is die uitgangspunt van natuurbewa­ring by Lohatlha dat alles wat gedoen word, wetenskaplik ver­

antwoordbaar moet wees. “ Ons maak gebruik van spesialisper- soneel - dienspligtiges wat na­tuurbewaring studepr het."

Verder word ook deurlopend navorsing in die gebied gedoen in samewerking met die depar- temente van Natuurbewaring en Landbou, en die KPA. Die doel- wit is om uiteindeiik 'n vaste be- stuursplan vir bewaring op Lo­hatlha op te stel.

"Ons het die aarde as hulp- bron ontvang,” s& kmdt Murphy. “ As ons dit nie oordeelkundig gebruik nie, loop ons gevaar om hierdie bron heeltemal te ver- woes. Daarom probeer ons by Lohatlha om die ekologie in ons gebied professioneel te bestuur tot voordeel van plant, dier, grond, en . . . mens.”

Volstruise in die wildkamp van 4 500 ha vanwaar die hele oplei- dingsgebied by Lohatlha uiteindeiik met wild gevoed gaan word.

Page 8: PROJEK PEIWJORTEL Militere gemeenskap€¦ · ring van vuurwapens in huishou- delike situasies. Eers n& die publikasie van so 'n standaard sal vervaardigers wie se produkte aan die

JAPAN NOW SETS THE PACE IN ENGINE TECHNOLOGYJAPENESE motor manufacturers were for many years seen as followers and copiers of trends among European and American motor companies. This is no longer the case. The Japanese are now innovators and industry pace-setters in many fields of auto­motive technology.

This is particularly true in the field of engine development. . . and specifically multivalve technology.

Engines with four-valve cylinder heads are not new. Racing cars with this layout were built by Peugeot, Daimler and Benz before the First World War. This type of valve gear then made sporadic appearances in sporty passenger cars (although it was used extensively in race and rally engines) until the Japanese - with Toyota leading the way - realised the major benefits this system could offer: even to family car owners.

The use of multivalves (three to five valves per cylinder) by Japanese car manufacturers - motorcycle makers has used four valves per cylinder for several years - really took off about five years ago. This followed extensive research into multivalve tech­nology by the Japanese in the 1970’s in the wake of the global fuel crisis and international alarm over air pollution from exhaust emissions.

Now it appears as though the German, French, American and Italian car makers (together with those from smaller vehicle manufacturing countries) are racing to catch up the Japanese advantage in this important sphere of engine design.

Says Yoshihiro Kimbara, Toyota’s managing director in charge of engine development: "The ideal engine is one that combines high power, good fuel economy and quick response. That is why we decided to concentrate our energies on developing an all-new range of multivalve engines, since its the only configuration which will meet all these criteria.”

The advantages of multivalves engines, including compact­ness, low fuel consumption, minimal pollution and high perform­ance, have heralded a new automotive age.

Toyota is the world leader in the production of multivalve en­gines, with more than six million produced in seven years: almost 2,5 million in 1988 alone! The popularity of cars with multivalve

engines already far exceeds that of cars with fuel injection or turbocharging - previous “ high points’ ’ of engine technology. -

Toyota was also recently honoured by the Japanese Associa­tion of Mechanical Engineers for the design of the new range of “ narow head” , twin cam multivalve engines fitted to family cars. Two engines in the family are used in Toyotas marketed in South Africa - the 16-valve 4A-F used in many of the new Corolla and Conquest models, and the 24-valve IG-FE six-cylinder power unit fitted to the Cressida GLi-6 range.

In Japan there are 10 versions of these “ narrow head” multi­valve engines, in addition to the high performance, “ wide angle” multivalve engines which power cars such as the Conquest RSi, Corolla GLi, Cressida GLS and 3,0i. In South Africa the “ narrow head” family car engines already account for more than 50 per cent of Toyota's production of petrol engines.

The company’s sophisticated production technology has en­abled Toyota not only to tackle the precision machining required for this type of valve gear, but also to assemble cylinder heads automatically.

The result is: efficient engines of top quality which can be mass produced with confidence and reflect Toyota's commitment to quality and reliability.

So what is multivalve? In high performance engines - those that burn their fuel most completely - the intake of air and fuel and the exhaust of gases must be smooth and efficient.

If two valves are used for intake and two for exhaust, instead of the traditional one each, both cycles are more efficient. Studies have shown that the use of four valves per cylinder can increase an engine’s output by 15 per cent.

This also means a smaller displacement engine, using less fuel, can do the same work as a much larger one.

In addition, the fuel is burned more completely in a smaller combustion chamber - meaning cleaner exhaust emissions.

Nine out of the 15 top-selling cars in Japan today are Toyotas with multivalve engines and these efficient power units are also being acclaimed on many international markets . . . including discerning South Africa.

GUMLAG MANSKAP! HIERS

40 PARATUS • MARCH 1990 L i n d s a y S m i t h e r s - F C B T 0 2 5 9 /A

Page 9: PROJEK PEIWJORTEL Militere gemeenskap€¦ · ring van vuurwapens in huishou- delike situasies. Eers n& die publikasie van so 'n standaard sal vervaardigers wie se produkte aan die

HEW IM BUE • tlUlUE IHIinmE

The beginning of a great adventure

Hope there’s a power plant where he’s going. Michael N u y s c h e n f ro m P r e t o r i a leaves for Potchefstroom with his mighty ghetto-blaster. - (Photo: Gerhard Bouer)

Faces of anticipation. A group of the new intake destined for Potchefstroom ponder the months ahead.

By NEIL BISSEKER

THE polo-ground in Voortrekkerhoogte was transformed into a mini-town of tents recently

in preparation for the arrival of hundreds of young men about to begin their one year stint of National Service.

The scene on Tuesday morn­ing, 30 January, was one of tear­ful good-byes and brave smiles. Then the moment of truth as the

soldiers-to-be were called into the encampment. Bags were carefully checked, followed by breakfast. Looks varied from be­musement to surprise as the new troops were treated to eggs, sausage and steaming coffee. In admirable time all pre­liminaries were completed and those des tined fo r P o tch e f­stroom found themselves on the train, a year-long adventure only a few hours away.

The remainder of the new ar­rivals clambered onto Samils for the short trip to Personnel Ser­

v ice s S choo l (V o o rtre k k e r­hoogte). Here they were greeted by an officer of the unit, Lt Barry Savage. He informed the appre­hensive group that as they were all qualified men they were to be treated as adults. “ Here there is no such thing as hurry up and wait''.

Lt Savage encourage sport participation as the unit liked their Servicemen to leave the Arm y be tte r sportsm en than when they came in. He stressed that as this was the first one year intake the schedule would be very busy. Basics had been cut from 10 weeks to 7 with no bush phase. He encouraged every­one to make use of the opportu­nity to do the Junior Leadership course, especially now that it had been reduced to only 10 weeks.

The intake process ran like a well oiled machine, the large quantity of paperwork and initial kit issue being completed with­out a hitch. Then the dreaded command: "Haarkapper toe!" Of course there were those who had taken precautions and had a quiet civilian snip beforehand;

At 2,02 metres it is no surprise that Noel Cottrel happens to be a Spr ingbok basketbal l player. The Army was very happy to have him, unfortu­nately they did not count on his size 16 feet!

they did not look too bad. But the barber, Jan Terry, had his fair share of long haired recruits to contend with. The transforma­tion can best be described as dramatic.

The final chapter in the intake saga took place at Northern Transvaal Command Mainten­ance Unit when the troops were issued w ith eve ry th ing from boots to bush hat. The general

Page 10: PROJEK PEIWJORTEL Militere gemeenskap€¦ · ring van vuurwapens in huishou- delike situasies. Eers n& die publikasie van so 'n standaard sal vervaardigers wie se produkte aan die

fokus op nnsionnLE diehsplig • focus on nnnonni serviceconsensus was that the boots were far more comfortable than e xp e c te d . And the b e re ts? “ Well, we’ll just have to get used to them.”

Hundreds of young men are now ready for what will be a very quick year, a year of learning and adventure, a year they will always remember.

SAGD: Moreel

LINKS: “ En om te dink dat hulle my net een kas gaan gee om al hierdie goed in te bere!" Een van die nuwe dienspligtiges by SAGD Opleidingsentrum sit hier by al die toerusting waarmee hy uitgereik is.

Pakplek is nie meer ’n pro- bieem by die SAGD Opleiding­sentrum se store nie. Hier Is nog een van die nuwe diens­pligtiges besig om sy deeitjie by te dra om die store se las iigter te maak. Hierdie lid dink heelwaarskynlik aan al die strykwerk wat nou op hom wag.

Lt Eric Kaplen examines Gary Botha’s locks with bemusement outside the PD School barber shop. By the way, it was an opera­tion and not the Army barber that resulted in Lt Kapien’s close crop.

is belangrikDeur Anton van Zyl. Foto’s: Roy Blumenthal

DIT was ’n vrolik-hartseer groep wat hulle by die SA Geneeskundige Diens Op­

leidingsentrum in Voortrek- kerhoogte aangemeld het vir hul Na s i on a le O iensp l ig . Saam met die ouers, vriende en daardie spesiale meisie het ook n bestaande lewenspa- troon hulle gegroet en by die hek uitgestap. Die wete dat ’n jaar van nuwe ervarings en uitdagings op hulle wag, het die vreemdheid 'n bietjie ver- dryf en ’n atmosfeer van op- gewektheid geskep.

Die ongeveer 1 500 "troepe" het aan die begin gestaan van n basiese opleidingprogram van ses weke waartydens hulle in- gewy word in die militere milieu. Die eerste paar dae word dik- wels beskryf as die “ hurry up and wait"-fase en dit bestaan uit n voortdurende toustanery om

uitgereik te word met toerusting en k le ras ie . Die pap ierw erk moet gedoen word en daar is natuurlik die genotvolle eerste haarsny.

Na afloop van die basiese op­leiding IS daar nog ’n mediese kursus van twee weke vir die troepe voor. 'n Aantal lede word ook direk na die basiese oplei­ding gekeur om ’n vormingsfase te voltooi. Op diesuikes wag nog ses weke se harde werk voordat hulle uiteindelik die SAGD Kol- lege kan verlaat as offisiere of onderoffisiere.

Die klem by die sentrum val deurentyd op opleiding en die personeel by die SAGD Oplei­dingsentrum is vasberade om h i e r d ie t aa k so s u k s e s v o l moontlik uit te voer. Die moreel van die troepe is altyd belangrik en daar word hard gewerk om te probeer verseker dat elke man- skap sy tydjie by die sentrum sal geniet. Dienspligtiges kan dus uitsien na ’n paar maande van genotvolle sweet.

Page 11: PROJEK PEIWJORTEL Militere gemeenskap€¦ · ring van vuurwapens in huishou- delike situasies. Eers n& die publikasie van so 'n standaard sal vervaardigers wie se produkte aan die

Collection Number: AG1977

END CONSCRIPTION CAMPAIGN (ECC)

PUBLISHER: Publisher:- Historical Papers Research Archive

Location:- Johannesburg

©2013

LEGAL NOTICES:

Copyright Notice: All materials on the Historical Papers website are protected by South African copyright law and may not be reproduced, distributed, transmitted, displayed, or otherwise published in any format, without the prior written permission of the copyright owner.

Disclaimer and Terms of Use: Provided that you maintain all copyright and other notices contained therein, you may download material (one machine readable copy and one print copy per page) for your personal and/or educational non-commercial use only.

People using these records relating to the archives of Historical Papers, The Library, University of the Witwatersrand, Johannesburg, are reminded that such records sometimes contain material which is uncorroborated, inaccurate,

distorted or untrue. While these digital records are true facsimiles of paper documents and the information contained herein is obtained from sources believed to be accurate and reliable, Historical Papers, University of the Witwatersrand has not independently verified their content. Consequently, the University is not responsible for any errors or

omissions and excludes any and all liability for any errors in or omissions from the information on the website or any related information on third party websites accessible from this website.

This document is part of a collection held at the Historical Papers Research Archive at The University of the

Witwatersrand, Johannesburg, South Africa.