web viewkinders behoort blootgestel te word aan situasies waarin die man en die vrou in...

36
DIE WERKWOORD: PARAMEDICI BEROOF WYL HUL PASIËNT HELP 1.1 Hulle. 1.2 Het: hulpwerkwoord van die verlede tyd. Gestabiliseer: oorganklike werkwoord. 2 Die boewe bind die slagoffers tydens die rooftog vas . 3 van, terwyl, in. 4 Oorganklik. 5 om te help. 6 Die bloeddorstige moordenaars bars by die huis in . 7 Daar is nie hier ʼn hulpwerkwoord van die lydende vorm nie. 8 Die drie in die huis was erg getraumatiseerd. Dit is ʼn koppelwerkwoord omdat dit die onderwerp koppel (verbind) met ʼn predikatiewe b.nw. 9 ʼn Bywoord (bywoord van graad) [Onthou enige woord wat jou meer van ʼn b.nw. vertel is ook

Upload: phamtram

Post on 07-Feb-2018

296 views

Category:

Documents


11 download

TRANSCRIPT

Page 1: Web viewKinders behoort blootgestel te word aan situasies waarin die man en die vrou in onkonvensionele rolle ... 1.33Ek kan ’n geheim hou. Dit sal altyd . tussen

DIE WERKWOORD: PARAMEDICI BEROOF WYL HUL PASIËNT HELP

1.1 Hulle.

1.2 Het: hulpwerkwoord van die verlede tyd.

Gestabiliseer: oorganklike werkwoord.

2 Die boewe bind die slagoffers tydens die rooftog vas.

3 van, terwyl, in.

4 Oorganklik.

5 om te help.

6 Die bloeddorstige moordenaars bars by die huis in.

7 Daar is nie hier ʼn hulpwerkwoord van die lydende vorm nie.

8 Die drie in die huis was erg getraumatiseerd. Dit is ʼn koppelwerkwoord omdat dit die onderwerp koppel (verbind) met ʼn predikatiewe b.nw.

9 ʼn Bywoord (bywoord van graad) [Onthou enige woord wat jou meer van ʼn b.nw. vertel is ook ʼn bywoord. Die b.nw. hier is getraumatiseerd].

10.1 oorganklik.

10.2 oorganklik.

10.3 oorganklik.

10.4 oorganklik.

10.5 onoorganklik.

Page 2: Web viewKinders behoort blootgestel te word aan situasies waarin die man en die vrou in onkonvensionele rolle ... 1.33Ek kan ’n geheim hou. Dit sal altyd . tussen

11.1 raas: onpersoonlike ww.

11.2 is: koppelwerkwoord.

11.3 is: hulpwerkwoord van die lydende vorm; geslaan: selfstandige ww. oorganklik.

11.4 moet: modale hulpwerkwoord.

optree: onoorganklike werkwoord.

1.5 beseer: wederkerende werkwoord.

1.6 kon: modale hulpwerkwoord.

leegmaak: selfstandige (oorganklike) werkwoord.

11.8 mag: modale hulpwerkwoord; doodskiet: selfstandige oorganklike werkwoord.

12.1 Die helpende

12.2 Ons is almal aan reëls gebonde.

13 Hulle is met gewere aangehou.

14.1 Iemand wat nie ʼn volwaardige mediese dokter is nie, maar wat opgelei is om mediese hulp 9noodhulp)aan pasiënte te verleen soos in ambulanse en op ongelukstonele.

14.2 paramedikusse.

14.3 paramedikus.

Page 3: Web viewKinders behoort blootgestel te word aan situasies waarin die man en die vrou in onkonvensionele rolle ... 1.33Ek kan ’n geheim hou. Dit sal altyd . tussen

DIE BYWOORD EN TUSSENWERPSEL: MEMORANDUM

1 Honderd sewe en dertig of honderd sewe-en-dertig.

2 ʼn Attributiewe byvoeglike naamwoord.

3 Mans; manne; Vroue: vrouens.

4 Do.

5 Dit is ʼn eienaam.

6 muskiet- bepaler; weerder- kern.

7 me dal jes.

8 KVKKKKDV.

9 Nasalering en vokalisering.

10 Ondersteuner.

11 Kan.

12 Suksesvol; suksesvoller; suksesvolste.

13 Onbepaalde lidwoord.

14 Die span kom terug met baie medaljes.

Page 4: Web viewKinders behoort blootgestel te word aan situasies waarin die man en die vrou in onkonvensionele rolle ... 1.33Ek kan ’n geheim hou. Dit sal altyd . tussen

15 Wapperende.

16 Wêreldsterre: Stamme: Wêreld + ster. Agtervoegsel: -e. Samestellende afleiding.

17 re en boog vlag. (elke lettergreep moet altyd ʼn vokaal hê!).

18 Hemelhoog.

19 (r.5 nie 15 nie). Bywoord van wyse.

20 vandag: bywoord van tyd.

darem: bywoord van modaliteit.

geesdriftig: bywoord van wyse.

21 vanjaar: bywoord van tyd.

weer: bywoord van wyse.

22 vasberade: bywoord van wyse.

agter: bywoord van plek.

23 Konnotatief (figuurlik).

Page 5: Web viewKinders behoort blootgestel te word aan situasies waarin die man en die vrou in onkonvensionele rolle ... 1.33Ek kan ’n geheim hou. Dit sal altyd . tussen

VOORNAAMWOORD, VOEGWOORD, VOORSETSEL EN TELWOORD

1.1 aan.

1.2 met (behulp) van.

1.3 op.

1.4 met.

1.5 met.

1.6 op.

Page 6: Web viewKinders behoort blootgestel te word aan situasies waarin die man en die vrou in onkonvensionele rolle ... 1.33Ek kan ’n geheim hou. Dit sal altyd . tussen

1.7 vir.

1.8 van.

2.1 Die ander motor jaag weg.

2.2 Die ander motor sal wegjaag.

2.3 weggejaag.

2.4 Het. Hulpwerkwoord van verlede tyd.

2.5 Die ander motor het gister vinnig weggery.

3 Hy.

4.1 Hy: persoonlike vnw.

4.2 Hulle: persoonlike vnw.

4.3 Dit: onpersoonlike vnw.

5 om aan te meld.

6.1 Maatskappy: KVKKKVKD.

6.2 Gery: KVKD.

7 Wanneer ʼn eienaam verbind met ʼn ander s.nw. word van ʼn koppelteken gebruik gemaak.

Page 7: Web viewKinders behoort blootgestel te word aan situasies waarin die man en die vrou in onkonvensionele rolle ... 1.33Ek kan ’n geheim hou. Dit sal altyd . tussen

8 Deelname (Die deelname aan die Olimpiese Spele is ʼn groot uitdaging).

9 Konstabel.

10 Twee: bepaalde hooftelwoord.

11 Passasiertjies.

12 Dammert sê dat die bestuurder hangende ʼn ondersoek geskors is.

13 Twee-en twintig/twee en twintig.

14 Glo: bywoord van modaliteit.

15.1 Dit: onpersoonlike vnw.

15.2 Ons: persoonlike vnw.

15.3 Waarop: betreklike vnw.

15.4 Waardeur: betreklike vnw.

14.5 Waar: vraende vnw.

15.6 Daardie: aanwysende vnw.

15.7 Dié: aanwysende vnw.

BETEKENISLEER: SINONIEME, ANTONIEME, HOMONIEME, HOMOFONE, PARONIEME

Page 8: Web viewKinders behoort blootgestel te word aan situasies waarin die man en die vrou in onkonvensionele rolle ... 1.33Ek kan ’n geheim hou. Dit sal altyd . tussen

1.1 Vlerke.1.2 Die polisie spoor die veediewe op.1.3 Die veld vertoon nog vaal voor die

somerreën geval het.1.4 Buite konteks kon dit op ʼn ete gedui het:

dit is ʼn lekker maal waartydens ons van die hoofman afskeidin geneem het.

1.5 Kosbare.1.6 Haar kosbare liefde sal ek vir ewig onthou.1.7 Jy is ʼn ster omdat jy almal altyd gelukkig

maak.1.8 Vervelige.1.9 Astroloog is ʼn sterrekyker of

sterrewiggelaar (fortuinverteller).Astronoom is ʼn sterrekundige (bestudeer die sterre wetenskaplik).

1.10 Iemand is liggelowig. Dit is iemand wat enige storie glo of enige storie vir soetkoek opeet.

1.11 Alles is na die maan.1.12 Jy kan jou sterre dank, want die kwaai

onderwyser is vandag afwesig.

Page 9: Web viewKinders behoort blootgestel te word aan situasies waarin die man en die vrou in onkonvensionele rolle ... 1.33Ek kan ’n geheim hou. Dit sal altyd . tussen

22.1 Sy is die vrou wat verkies dat sy op die

naam aangespreek word.2.2 Waarom wil sommige vroue na hulself as

me. Verwys?2.3 Juffie is ʼn aanspreekvorm wat sy hartlik

van die hand wys.2.4 Sy is iemand wat haarself as ʼn enkelvrou

eerder as ʼn oujongnooi beskou.33.1 Kinderboeke lê dikwels die klem op kunsmatige

verskille tussen seuns en meisies.3.2 In die proses word die werklike verskille nie

tussen kinders geopenbaar nie.3.3 Kinders behoort blootgestel te word aan

situasies waarin die man en die vrou in onkonvensionele rolle staan.

3.4 Op die keper beskou, lê die fout by ons kinderboekskrywers.

3.5 Hulle plaas die meisie merendeels in ʼn ondersteunende rol.

3.6 Dit is ironies dat die skrywers van kinderboeke merendeels tot die geslag behoort wat aan die kortste ent trek!

3.7 Seksistiese tendense in kinderboeke loop deur na jeugboeke.

Page 10: Web viewKinders behoort blootgestel te word aan situasies waarin die man en die vrou in onkonvensionele rolle ... 1.33Ek kan ’n geheim hou. Dit sal altyd . tussen

4 Vervang die woordgroepe tussen hakies met ʼn bywoord.

4.1 Hy het (skaamteloos) teen vrouejoernaliste gediskrimineer.

4.2 Ons praat soms (onnadenkend).4.3 Antjie Krog praat (onuitspreeklik).4.4 Dié woord is verkieslik: dit klink minder (man-

gesentreerd).4.5 Haar reaksie klink asof dit (grotenedeels) met

haar saamstem.

5 Onderstreep die bywoorde in die volgende sinne én benoem die bywoord.

5.1 Die meisie staan pal haar man. (byw. van wyse)

5.2 Die twee is dik gekys. (byw. van wyse).

5.3 Sy is besonder weerloos in die verhouding.

(byw. van graad).

5.4 Sy is heel versigtig oor met wie sy uitgaan.

(byw van modaliteit).

5.5 Seuns staan voor in die ry wanneer dit by

aandag kom. (byw. van plek).

5.6 Hy weet beslis wat hy wil hê. (byw. van

modaliteit).

Page 11: Web viewKinders behoort blootgestel te word aan situasies waarin die man en die vrou in onkonvensionele rolle ... 1.33Ek kan ’n geheim hou. Dit sal altyd . tussen

5.7 Halfpad deur die wedloop hardloop sy

besonder sterk. (byw. van graad).

5.8 Sy hardloop voor tussen die voorlopers

(bywoorde van plek).

5.9 Nou is daar net vier hardlopers voor haar.

(byw. van tyd).

5.10 Net soos haar hardloop Fritz. (maak nie sin

nie).

6 Voltooi die oop spasies in die volgende tabel.

MANLIKE TERM VROULIKE TERMsanger sangeresakteur aktrise

onderwyser onderwyseresvoorsitter voorsitsterpolisieman polisievroubestuurder bestuurderes

verpleër verpleegstersekretaris sekretaressevrygesel/

oujongkêreloujongnooi

Page 12: Web viewKinders behoort blootgestel te word aan situasies waarin die man en die vrou in onkonvensionele rolle ... 1.33Ek kan ’n geheim hou. Dit sal altyd . tussen

SINSLEER

1 Hulle stap vandag huis toe (bywoordelike bepaling).

Hulle het huis toe gestap.Hulle (voornaamwoord) sal huis toe stap. (LW. Huis toe is altyd 2 woorde).

Page 13: Web viewKinders behoort blootgestel te word aan situasies waarin die man en die vrou in onkonvensionele rolle ... 1.33Ek kan ’n geheim hou. Dit sal altyd . tussen

Die stout kinders stap huis toe. (byvoeglike bepaling)

2 Die student verf vandag (bywoordelike bepaling) ʼn kleurvolle (byvoeglike bepaling) skildery (direkte voorwerp) vir sy ma (indirekte voorwerp).

3 Die ywerige kinders oefenDie kinders het geoefen. Die kinders sal oefen.Wie verf? (spesifieke vraagsin).Oefen die kinders? (algemene vraagsin).

4 Cyril stamp sy rooi (byvoeglike bepaling) motor moedswillig (bywoordelike bepaling).Cyril het sy motor gestamp.

5 Annie gooi die bal akkuraat.Gooi Annie die bal akkuraat? (algemene vraagsin).Wie gooi die bal akkuraat? (spesifieke vraagsin).Sy gooi die bal akkuraat./ Hulle gooi die bal akkuraat.

6 Die honger (byvoeglike bepaling) bokke vreet die groen (byvoeglike bepaling) gras in die veld (bywoordelike bepaling van plek).Vreet die bokke gras? (algemene vraagsin).

Page 14: Web viewKinders behoort blootgestel te word aan situasies waarin die man en die vrou in onkonvensionele rolle ... 1.33Ek kan ’n geheim hou. Dit sal altyd . tussen

Wat vreet die bokke? (spesifieke vraagsin).7 Die aggressiewe (byvoeglike bepaling) olifant

bestorm die benoude (byvoeglike bepaling) jagter wreedaardig (bywoordelike bepaling van wyse).Die olifant het die jagter bestorm.Die olifant sal die jagter bestorm.Het die olifant die jagter bestorm?

SINSLEER: DIE SAAMGESTELDE SIN

Page 15: Web viewKinders behoort blootgestel te word aan situasies waarin die man en die vrou in onkonvensionele rolle ... 1.33Ek kan ’n geheim hou. Dit sal altyd . tussen

OEFENING: DIE BYVOEGLIKE BYSIN EN BYWOORDELIKE BYSIN

1 Medici probeer voorkom dat kinders tipe 2-diabetes kry.

Hoofsin: Medici probeer voorkom.Bywoordelike bysin: dat kinders tipe 2-diabetes

kry.

2 Karel drink skielik baie water, omdat hy ʼn hoë suikertelling het.Hoofsin: Karel drink skielik baie water.Bywoordelike bysin: omdat hy ʼn hoë

suikertelling het.

3 Elné drink medisyne aangesien haar glukosevlak te hoog is.Hoofsin: Elné drink medisyneBywoordelike bysin: aangesien haar glukosevlak te hoog is.

4 Sarel kom nadat hy klaar gewerk het.Hoofsin: Sarel komBywoordelike bysin: nadat hy klaar gewerk het.

5 Die honde blaf omdat hulle ʼn kat sien.Hoofsin: Die honde blaf.Bywoordelike bysin: omdat hulle ʼn kat sien.

Page 16: Web viewKinders behoort blootgestel te word aan situasies waarin die man en die vrou in onkonvensionele rolle ... 1.33Ek kan ’n geheim hou. Dit sal altyd . tussen

6 Ons leer omdat Juffrou so gesê het.Hoofsin: Ons leer.Bywoordelike bysin: omdat Juffrou so gesê het.

7 Meneer Nel weet dat sy pa hard werk.Hoofsin: Meneer Nel weet.Bywoordelike bysin: dat sy pa hard werk.

8 Kelvin werk nog hoewel hy oud is.Hoofsin: Kelvin werk nog Kelvin werk nog.Bywoordelike bysin: hoewel hy oud is.

9 Hulle verf sodat die huis mooi kan lyk.Hoofsin: Hulle verf.Bywoordelike bysin: sodat die huis mooi kan lyk.

10 Ons sien die oom wat daar sit.Hoofsin: Ons sien die oom.

Byvoeglike bysin: wat daar sit.

11 Dit is die stok waarmee ek slaan.Hoofsin: Dit is die stok.Byvoeglike bysin: waarmee ek slaan.

12 Dit is die borsel waarmee ek afstof.Hoofsin: Dit is die borsel.Byvoeglike bysin: waarmee ek afstof.

13 Die seun met wie ek bevriend is, is by die huis.

Page 17: Web viewKinders behoort blootgestel te word aan situasies waarin die man en die vrou in onkonvensionele rolle ... 1.33Ek kan ’n geheim hou. Dit sal altyd . tussen

Hoofsin: Die seun is by die huis.Byvoeglike bysin: met wie ek bevriend is.

14 Kinders wat baie lekkers eet, kry maklik diabetes.

Hoofsin: kinders kry maklik diabetes.Byvoeglike bysin: wat baie lekkers eet.

1MEMORANDUM: S.nw. En Adjektief

1 Dit verbind met ’n lidwoord.

2 Maklik, makliker, maklikste

Doodmaklik (een woord)

3 Rugbyspelertjie. Dit is ’n samestelling.

4 bekende:adjektief(attributief); feit: s.nw. (Soortnaam); absolute: adjektief (attributief); tegniek: s.nw. (soortnaam); briljante: adjektief (attributief); vaardighede: s.nw. (soortnaam); oefening: s.nw. (soortnaam).

5 Behendig.

6 Twee koppe is beter as een. Sarie kon nie die probleem oplos nie, maar toe Jan haar help, het sy besef dat twee koppe beter as een is.

7 Die hoof het die bal aan die rol gesit met die kaskar toe hy R500 op die hoofseun se borgvorm gesit het.

Jy maak ’n reuse fout; ek dink jy slaan die bal mis.

Page 18: Web viewKinders behoort blootgestel te word aan situasies waarin die man en die vrou in onkonvensionele rolle ... 1.33Ek kan ’n geheim hou. Dit sal altyd . tussen

8 By aanspreekvorme in Afrikaans word van kommas gebruik gemaak. Meneer word hier aangespreek.

9 Teëstander.

PERSOONSNAME EN ADJEKTIEF

1.1 Afsitter.1.2) Albino 1.3)Amasone 1.4Biograaf1.5) Boetebessie 1.6) Duimpie

1.7) Duikklopper / Paneelklopper; 1.8) Idealis.

1.9) Informant 1,10) Laatlam / laatlammetjie

2 TRAPPE VAN VERGELYKING

STELLENDE TRAP VERGROTENDE TRAP

OORTREFFENDE TRAP

Bietjie Minder Minste

Bly blyer Blyste

Blond Blonder Blondste

Fiks Fikser Fiksste

Flink Flinker Flinkste

Flou Flouer Flouste

Groot Groter Grootste

Goed Beter Beste

Page 19: Web viewKinders behoort blootgestel te word aan situasies waarin die man en die vrou in onkonvensionele rolle ... 1.33Ek kan ’n geheim hou. Dit sal altyd . tussen

Geldig Geldiger Geldigste

Koud Kouer Koudste

Kolossaal Kolossaler Kolossaalste

Stellende trap, vergrotende (vergelykende) trap,

oortreffende trap.

3 INTENSIEWE VORME

3.1) Potblou 3.2) Kraakdefitg

3.3) Plankdun. 3.4) Koeëlrond /

Bolrond.

3.5) Engelrein. 3.6) papryp.

3.7) Vlymskerp 3.8) Rietskraal

3.9) Propvol / Stampvol. 3.10) Wildvreemd.

3.11) Asvaal. 3.12) Spekvet.

3.13) Rotsvas/ Bankvas. 3. 14) Rateltaai.

3.15) Loodswaar.

LIDWOORD: MEMORANDUM

Wat de ongeluk. . .

Sy brood in die sweet des aanskyns. . .

Page 20: Web viewKinders behoort blootgestel te word aan situasies waarin die man en die vrou in onkonvensionele rolle ... 1.33Ek kan ’n geheim hou. Dit sal altyd . tussen

Sal hom ten goede kom

Ons woon ten noorde van...

Ek sal hierdie saak te bekwamer tyd opper (wanneer dit geleë is ─ op ’n gepaste tyd).

Raadpleeg my te eniger tyd.

DEELTJIEWERKWOORDE EN DEELWOORDE: MEMORANDUM

1 Ons sal ten by die see opslaan.

2 Die dogtertjie sal die ballon by die partytjie opblaas.

3 Hulle sal die nuwe onderwyser gy die skool aanstel.

DEELWOORDE

1 Gekerfte / gekerfde

2 Afgestigte / afgestigde

3 Afgesaagde / afgesaagte

4 Bebloede

5 Besproete

6 gegiste / gegisde

7 uitgewande

8 gevlegte / gevlegde

Page 21: Web viewKinders behoort blootgestel te word aan situasies waarin die man en die vrou in onkonvensionele rolle ... 1.33Ek kan ’n geheim hou. Dit sal altyd . tussen

Reël: woorde wat op p, t en k eindig kry altyd ’n -te.

Woorde wat op f, g, en s eindig kan ’n -de óf -te neem.

Ander woorde kry -de

KORREKTE VORM VAN DIE DEELWOORD:

1 Ek hou nie van sy minagtende houding nie.

2 Hierdie verkrimpte vrugte laat my baie aan daardie verkrampte (iemand wat negatief staan teenoor vernuwing) man dink.

3 Is u al gehelp / geholpe Meneer?

4 Die verkose lid het melding gemaak van die uitverkore volk.

5 Oom Daan is ’n ou ingesetene van ons dorpie.

6 Dit is my oorwoë mening dat ons die noodlydendes moet help.

7 Alle aangetaste / aangetasde vee moes dadelik behandel word.

8 Het jy die bedroewende nuus by die beproefde ouers gehoor?

9 Die kind speel lekker met die ingerygde / ingerygte krale terwyl sy ma besig is met die ingelegde / ingelegte vrugte.

10 Hy is ’n berese en belese man; daarom gesels hy so interessant.

11 Die gesaaides is deesdae beter as in vergange se dae.

Page 22: Web viewKinders behoort blootgestel te word aan situasies waarin die man en die vrou in onkonvensionele rolle ... 1.33Ek kan ’n geheim hou. Dit sal altyd . tussen

12 Wat is die geskatte waarde van daardie bespuite bome?

EN

1 Die Titanic is ’n gesinkte skip. Haar oë is gesonke. / Haar wange is gesonke.

2 Die geskonde graf moet herstel word. Die graf is geskend. (LW. geskonde word voor die s.nw. Gebruik en geskend is altyd ’n predikatiewe adjektief).

3 Daar is ’n kwaadaardige geswel aan sy neus. (Geswel word as s.nw. Gebruik). Hy het ’n geswolle buik (geswolle is ’n adjektief!)

4 Die geslote deure (attributiewe adjektief) verleen veiligheid.Die deure is gesluit (predikatiewe adjektief). Sy het ’n geslote persoonlikheid (figuurlik).

DIE WERKWOORD: MEMORANDUM

BENOEM WERKWOORDE:

1 Doen: oorganklike werkwoord.

2 Groei: onoorganklike werkwoord.

Page 23: Web viewKinders behoort blootgestel te word aan situasies waarin die man en die vrou in onkonvensionele rolle ... 1.33Ek kan ’n geheim hou. Dit sal altyd . tussen

3 Sny: oorganklike werkwoord.

4 Loop: onoorganklike ww. (Onthou daar is ’n voorsetsel).

5 Sing: onoorganklike werkwoord.

6 Bemoei: wederkerende werkwoord.

7 lyk: koppelwerkwoord.

8 Is: Hulpwerkwoord van die lydende vorm.

9 Het: hulpwerkwoord van verlede tyd; Geswem: selfstandige ww onoorganklik.

10 Sal: hulpwerkwoord van die toekomende tyd; Oefen: onoorganklike selfstandige werkwoord.

11 Reën: onpersoonlike werkwoord.

12 Word: koppelwerkwoord.

VOORSETSELS: MEMORANDUM

1.1 Faal in ’n poging.

1.2 Aanstel in ’n betrekking.

1.3 Bepaal jou by jou werk.

1.4 Sy plan het deur die mat geval.

1.5 Die kolonel beweeg in hoë kringe.

1.6 Petrus dryf handel in glasware.

Page 24: Web viewKinders behoort blootgestel te word aan situasies waarin die man en die vrou in onkonvensionele rolle ... 1.33Ek kan ’n geheim hou. Dit sal altyd . tussen

1.7 Ek het in ’n stadium gedink alles is tevergeefs.

1.8 Ek gee jou my albasters in ruil vir my fiets.

1.9 In stand hou.

1.10 Juffrou is getroud met ’n baie gesiene man.

1.11 Sarie dweep met godsdiens.

1.12 Arrie is behep met sy sukses.

1.13 Liesbet is altyd haaks met iemand anders.

1.14 Julle kan na hartelus ontspan op die plaas.

1.15 Na / volgens my wete is hierdie man ’n verdagte. Wees versigtig vir hom.

1.16 Ek het per abuis die botter op my skoot laat val.

1.17 Die werk is van toepassing op graad 11-leerders.

1.18 Die ouers bring die probleem onder die aandag van die onderwyser.

1.19 Almal is geregtig op billike behandeling.

1.20 Celia het alles op eie houtjie afgehandel. Sy hét deursettingsvermoë.

1.21 In die dieretuin is alle diere van hulle vryheid beroof.

1.22 Moenie die hoof kwaad maak nie, want hy is kort van draad.

1.23 Na die hartaanval moes Pieter afsien van sy rookgewoonte.

Page 25: Web viewKinders behoort blootgestel te word aan situasies waarin die man en die vrou in onkonvensionele rolle ... 1.33Ek kan ’n geheim hou. Dit sal altyd . tussen

1.24 Ek het ’n afkeer van oneerlikheid.

1.25 As mens hom vra hoe dit gaan, sê hy dit gaan voor die wind.

1.26 My ouers sloof hulle af vir my.

1.27 Ek is van mening dat jou vriende jou kan maak of breek.

1.28 Sarel kyk almal altyd uit die hoogte aan.

1.29 Ek weier uit beginsel om Sondae aan sport deel te neem.

1.30 Die ouer is slim omdat hy altyd tussen die reëls lees as sy seun hom met ’n slap storie probeer omkoop.

1.31 Uit hoofde van ervaring het ek besluit om meer huiswerk vir jou te gee.

1.32 Die Bokke het verloor. Dit is tot daarnatoe.

1.33 Ek kan ’n geheim hou. Dit sal altyd tussen ons bly.

1.34 Ek het jou al tot vervelens gewaarsku, maar hoor is min!

MEMORANDUM: VOORNAAMWOORD

1 Hy is ’n kind waaroor / oor wie jy jou nie hoef te bekommer nie.

2 Daar word beweer dat hy gevang is.

3 Dis ’n bul waarvoor jy moet oppas.

4 Is dit die pad waarmee / waarlangs julle gestap het?

Page 26: Web viewKinders behoort blootgestel te word aan situasies waarin die man en die vrou in onkonvensionele rolle ... 1.33Ek kan ’n geheim hou. Dit sal altyd . tussen

5 Is dit die dokter na wie / waarna jy verwys het?

6 Wie gereeld lees, kan met mekaar saampraat.

7 Jy moet die wortels skraap voordat jy dit kook.

8 Daar is ’n fout met die vraag.

9 Ek hoor reeds die motor; oor ’n rukkie sal dit sigbaar wees.

10 Doen ook goed aan hulle wat jou vervolg.

11 Ek hoef darem nie almal te ignoreer in wie jy ’n renons het nie.

12 Hier is die perd waarvan hy nie wil afstand doen nie.

13 Wie nie aandag gee nie, sal die wrange vrugte pluk.

14 Was die boontjies voordat jy dit kook.

15 Buiten hy en sy broer, was almal hier.

16 Die trein is al naby, want ek kan hom / dit hoor fluit.

17 Die baadjie waarvan die knoop af is, hang in die kas.

DIE TUSSENWERPSEL

1 Hulle was nie almal by die feesmaal nie.

2 Jy moet dis beslis nie doen nie.

3 Sy sal dit nie weer doen nie.

4 Ek het dit nêrens gesien nie.

5 Die werk was van weinig nut.

6 Niemand het hulle werk geken nie.

Page 27: Web viewKinders behoort blootgestel te word aan situasies waarin die man en die vrou in onkonvensionele rolle ... 1.33Ek kan ’n geheim hou. Dit sal altyd . tussen

7 Niemand het die boek geneem nie.

EN

1 Sjoe, dit was seer!

2 Eina, jy maak my seer!

3 Aitsa, kyk daardie mooi meisie!

4 Ga, dit stink!

5 Brr, maar dit is koud hier!

6 Hoera, ons span het die toernooi gewen.

7 Gmf, as jy dink ek sal klippe op die dak gooi, maak jy ’n groot fout!

1OEFENING: TELWOORD EN VOEGWOORD

Page 28: Web viewKinders behoort blootgestel te word aan situasies waarin die man en die vrou in onkonvensionele rolle ... 1.33Ek kan ’n geheim hou. Dit sal altyd . tussen
Page 29: Web viewKinders behoort blootgestel te word aan situasies waarin die man en die vrou in onkonvensionele rolle ... 1.33Ek kan ’n geheim hou. Dit sal altyd . tussen

MORFOLOGIE (WOORDVORMING)

-