die slagordes vir stryd

27
Die slagordes vir stryd... ....waar is die merker?

Upload: mary

Post on 25-Feb-2016

92 views

Category:

Documents


5 download

DESCRIPTION

Die slagordes vir stryd. ....waar is die merker?. Hoog 6:10 Wie is dit wat daar opkom soos die dageraad, mooi soos die maan, rein soos die son, verskriklik soos slagordes met vaandels ?. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Die slagordes vir stryd

Die slagordes vir stryd.......waar is die merker?

Page 2: Die slagordes vir stryd

Hoog 6:10 Wie is dit wat daar opkom soos die dageraad, mooi soos die

maan, rein soos die son, verskriklik soos slagordes met vaandels?

Page 3: Die slagordes vir stryd

1Kron 12:38 Al hierdie krygsmanne het, in slagorde aaneengesluit, met 'n onverdeelde hart na Hebron gekom om Dawid koning te maak oor die

hele Israel; en ook al die orige Israeliete was een van hart om Dawid koning te maak. 1Kron 12:39 En hulle het daar saam met Dawid drie dae lank geëet en gedrink, want hulle broers het dit vir hulle berei.

Page 4: Die slagordes vir stryd

H6186 – slagordeaw-rak'

A primitive root; to set in a row, that is, arrange, put in order (in a very wide variety of applications): - put (set) (the battle, self) in array, compare, direct, equal, esteem, estimate, expert [in war], furnish, handle, join [battle], ordain, (lay, put, reckon up, set) (in) order,

prepare, tax, value.

H6635 – leërskaretsaw-baw', tseb-aw-aw'

From H6633; a mass of persons (or figurative things), especially regularly organized for war (an army); by implication a campaign, literally or figuratively (specifically hardship, worship): - appointed time, (+) army, (+) battle, company, host, service, soldiers, waiting

upon, war (-fare).

H6440 – voorpuntpaw-neem'

Plural (but always used as a singular) of an unused noun (פנה paneh, paw-neh'; from 6437); the face (as the part that turns); used in a great variety of applications (literally and figuratively); also (with prepositional prefix) as a preposition (before, etc.): - + accept, a (be-) fore (-time), against, anger, X as (long as), at, + battle, + because (of), + beseech, countenance, edge, + employ, endure, + enquire, face,

favour, fear of, for, forefront (-part), form (-er time, -ward), from, front, heaviness, X him (-self), + honourable, + impudent, + in, it, look [-eth] (-s), X me, + meet, X more than, mouth, of, off, (of) old (time), X on, open, + out of, over against, the partial, person, + please,

presence, prospect, was purposed, by reason, of, + regard, right forth, + serve, X shewbread, sight, state, straight, + street, X thee, X them (-selves), through (+ -out), till, time (-s) past, (un-) to (-ward), + upon, upside (+ down), with (-in, + stand), X ye, X you.

Page 5: Die slagordes vir stryd

As die merker nie roep nie....

Bly die soldate net ʼn skare, word hul nie ʼn leërskare nie.

As die voorpunt nie aantree nie....

Neem die slagordes nie hul posisies agter hul in nie.

As die vyand dan aanval....

..... word die strafkommando die vlugkommando

Page 6: Die slagordes vir stryd

2Kron 20:21 ………die voorpunt van die gewapendes moes sê: Loof JAHWEH, want sy

goedertierenheid is tot in ewigheid!

Page 7: Die slagordes vir stryd

Die (voor)punt van die v-formasie

Breek deur die vyand se linie –

die res volg daarna...

Page 8: Die slagordes vir stryd

Die konings het voor geveg...

“The two armies met at Senlac (later re-named Battle). William, clad in complete armor, was in the very front of the fight, urging on his troops. At one time a cry arose in his army that he was slain and a panic began. William drew off his helmet and rode

along the lines, shouting, "I live! I live! Fight on! We shall conquer yet!". It was a hard fought fight and

King Harold and his brothers were killed. Duke William was victorious and was crowned King of

England in Westminster Abbey on 25th December 1066.”

Page 9: Die slagordes vir stryd

Mig 2:12 Gewis sal Ek jou geheel en al versamel, o Jakob! Gewis sal Ek vergader die oorblyfsel van Israel; almal bymekaarbring

soos skape in 'n kraal, soos 'n kudde in sy weiveld; en dit sal dreun van mense. Mig 2:13 Die deurbreker (punt van die wig) sal

optrek voor hulle uit: hulle sal deurbreek en deur die poort intrek en daardeur uittrek; en hulle koning (Jahshua) sal voor hulle uit

gaan, en JAHWEH (simbolies die ark) heeltemal vooraan.

Jos 5:13 En terwyl Josua by Jérigo was, slaan hy sy oë op en kyk, en daar staan 'n man teenoor hom met 'n ontblote swaard in sy hand; en Josua het na hom gegaan en hom gevra: Behoort U by ons of by ons vyande? Jos 5:14 En Hy sê: Nee, maar Ek is die leërowerste van JAHWEH; Ek het nou gekom. Toe val Josua met sy aangesig op die grond en buig hom neer en vra Hom: Wat wil my Here aan sy dienskneg sê? Jos 5:15 Toe sê die leërowerste van JAHWEH vir Josua: Trek jou skoene van jou voete af, want die plek waar jy op staan, is heilig. En Josua het so gedoen.

Page 10: Die slagordes vir stryd

Maar wie is die punt van die formasie vir oorlog?

Hulle wat saam met die koning beweeg......voor die slagorde uit....

En wie is hulle?

2Kron 20:21 En hy het met die volk beraadslaag en tot eer van JAHWEH sangers opgestel wat, in heilige sieraad, moes lofsing

en by die uittrek op die voorpunt van die gewapendes moes sê: Loof JAHWEH, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid!

Page 11: Die slagordes vir stryd

Omdat julle nie aan die begin by was nie, het Jahweh teen ons gedraai....

1Kron 15:12 en aan hulle gesê: Julle is hoofde van families van die Leviete (priesters en voorgangers in lofprysing en aanbidding) ; heilig julle, julle en jul broers, en bring die ark van JAHWEH, die God van

Israel, op na die plek wat ek daarvoor reggemaak het. 1Kron 15:13 Want omdat julle in die begin nie by was nie, het JAHWEH onse God teen ons uitgebreek, omdat ons Hom nie

gesoek het soos dit behoort nie. 1Kron 15:14 Daarop het die priesters en die Leviete hulle geheilig om die ark van JAHWEH, die God van Israel, te gaan haal. 1Kron 15:15 En die seuns van die Leviete het die ark van God, soos Moses volgens die woord van JAHWEH beveel het, op hulle skouers gedra, met die

draaghoute op hulle. 1Kron 15:16 En Dawid het aan die owerstes van die Leviete gesê om hulle broers, die sangers, op te stel met musiekinstrumente, harpe en siters en simbale, om hulle te laat hoor

deur die stem met blydskap te verhef.

1Kron 15:24 En die priesters Sebánja en Jósafat en Netáneël en Amásai en Sagaría en Benája en Eliëser het op die trompette geblaas voor die ark van God uit; en Obed-Edom en Jehía was poortwagters van die ark. 1Kron 15:25 Dawid en die oudstes van Israel en die owerstes oor duisend het toe gegaan om

die verbondsark van JAHWEH met vreugde uit die huis van Obed-Edom te gaan haal.

Page 12: Die slagordes vir stryd

Psa 68:19 Geloofd sy die Here! Dag ná dag dra Hy ons; God is ons heil! Sela. Psa 68:20 God is vir ons 'n God van verlossinge, en JAHWEH het uitkomste teen die

dood. Psa 68:21 Gewis, God sal die kop van sy vyande verbrysel, die harige skedel van hom wat in sy sondeskuld rondwandel. Psa 68:22 Die Here het gesê:

Ek sal terugbring uit Basan, Ek sal terugbring uit die dieptes van die see; Psa 68:23 sodat jy jou voet kan steek in bloed, die tong van jou honde van die

vyande sy deel kan hê. Psa 68:24 o God, hulle sien u optogte, die optogte van

my God, my Koning in die heiligdom. Psa 68:25 Vooraan gaan die sangers, daaragter die snaarspelers, tussen

jongmeisies in wat die tamboeryn slaan. Psa 68:26 Loof God, die Here, in die vergaderinge, julle wat is uit die fontein van Israel! Psa

68:27 Daar is Benjamin, die kleinste, wat oor hulle geheers het; die vorste van Juda-hulle menigte; die vorste van Sébulon, die vorste van Náftali. Psa 68:28 Jou

God het jou sterkte gebied: betoon U sterk, o God, wat vir ons gewerk het!

Page 13: Die slagordes vir stryd

Ek het nou gekom....in die lofsange, die gejubel, die eensgesinde aanroep...

2Kron 5:11 En toe die priesters uit die heiligdom uitgaan--want al die priesters wat aanwesig was, het hulle geheilig sonder om die afdelings in aanmerking te neem--

2Kron 5:12 terwyl die Levitiese sangers almal saam, Asaf, Heman, Jedútun met hulle seuns en hulle broers, in linne gekleed, met simbale en harpe en siters oostelik van die altaar staan, en saam met hulle omtrent honderd en twintig priesters wat op

die trompette blaas; 2Kron 5:13 en toe die trompetblasers en die sangers almal saam eenstemmig begin om JAHWEH te prys en te loof, en net toe hulle die stem verhef met die trompette en met die simbale en met die musiekinstrumente, en

met: Loof JAHWEH, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid! --is die huis, die huis van JAHWEH, vervul met 'n wolk. 2Kron 5:14 En die priesters

kon vanweë die wolk nie staan om diens te doen nie, want die heerlikheid van JAHWEH het die huis van God vervul.

Page 14: Die slagordes vir stryd

Die sinjaal vir aanvang van stryd – vandag radio's, destyds beule, trompette en fakkels

Wikipedia“Midievel War : Communication was done

through musical signals, audible commands, messengers, or visual signals such as raising a

standard, banner, or flag.”Jos 6:4 En sewe priesters moet sewe

ramshorings voor die ark dra; maar op die sewende dag moet julle die stad sewe maal

omtrek; en die priesters moet op die horings blaas; Jos 6:5 en as hulle lang geluide op die ramshoring blaas, as julle die geluid van die

horing hoor, moet die hele volk 'n groot krygsgeskreeu aanhef: dan sal die stadsmuur

op sy plek inval; en die volk moet inklim, elkeen reg voor hom uit.

Page 15: Die slagordes vir stryd

En net toe.......is die vyand verslaan in die hinderlaag....

2Kron 20:14 Toe kom die Gees van JAHWEH in die midde van die vergadering op Jahásiël, die seun van Sagaría, die seun van Benája, die seun van Jeï-el, die seun van Mattánja, die Leviet uit die kinders van

Asaf; 2Kron 20:15 en hy het gesê: Luister, almal wat uit Juda is en inwoners van Jerusalem en u, koning Jósafat! So sê JAHWEH aan julle: Wees nie bevrees of verskrik vanweë hierdie groot menigte nie,

want die stryd is nie julle saak nie, maar die saak van God. 2Kron 20:16 Trek môre af teen hulle: kyk, hulle kom op met die hoogte Hassis, en julle sal hulle aantref aan die kant van die dal voor die woestyn Jerúel.2Ch 20:17 Julle hoef daarby nie te veg nie; staan gereed, bly staan en aanskou die redding van JAHWEH by julle, Juda en Jerusalem! Vrees nie en wees nie verskrik nie; trek môre teen hulle uit, en JAHWEH sal met julle wees. 2Kron 20:18 Toe buig Jósafat hom met die aangesig na die aarde toe, en

die hele Juda en die inwoners van Jerusalem het voor die aangesig van JAHWEH neergeval om JAHWEH te aanbid. 2Kron 20:19 En die Leviete uit die kinders van die Kehatiete en uit die kinders van die

Koragiete het opgestaan om JAHWEH, die God van Israel, met 'n baie groot stem te prys. 2Kron 20:20 Daarop maak hulle die môre vroeg klaar en trek na die woestyn van Tekóa uit; en terwyl hulle uittrek,

het Jósafat gaan staan en gesê: Luister na my, Juda en inwoners van Jerusalem! Glo in JAHWEH julle God, dan sal julle bevestig word; glo aan sy profete, dan sal julle voorspoedig wees. 2Kron 20:21 En hy het met die volk beraadslaag en tot eer van JAHWEH sangers opgestel wat, in heilige sieraad, moes

lofsing en by die uittrek op die voorpunt van die gewapendes moes sê: Loof JAHWEH, want sy

goedertierenheid is tot in ewigheid! 2Kron 20:22 En op die oomblik toe hulle die gejubel en die lofsang aanhef, het JAHWEH 'n hinderlaag opgestel teen die kinders van Ammon, Moab en die

mense van die gebergte Seïr wat teen Juda gekom het, sodat hulle verslaan is.

Page 16: Die slagordes vir stryd

Jer 31:7 Want so sê JAHWEH: Jubel oor Jakob van vreugde, en juig oor die hoof van die nasies;

laat dit hoor, sing lof en sê:

o JAHWEH, verlos u volk, die oorblyfsel van Israel!

Page 17: Die slagordes vir stryd

So almal praat van oorlog....Israel maak nie oorlog volgens die patroon van die nasies nie.

As Israel veg, trek sy Koning heel voor.

Want as Israel kies om soos die nasies te veg, dan oorwin die nasies hom.

Maar sy Koning trek slegs vooruit as die slagordes opgestel is volgens Sy orde.

Eerste, heel eerste, die merker – die voorpunt, die priesters, aanbidders, lofsangers en lofsange....

Dan kom Hy saam, gaan Hy vooruit, voer Hy die stryd... dis waar Hy woon.

Psa 22:3 Tog is U die Heilige wat woon onder die lofsange van Israel!

Page 18: Die slagordes vir stryd

Dawid het dit verstaan!1Sa 16:18 En een van die dienaars antwoord en sê: Kyk, ek het 'n seun van Isai, die Betlehemiet, gesien wat kan speel, en hy is 'n dapper held en 'n krygsman en wel ter tale en mooi gebou, en

JAHWEH is met hom.

1Sa 16:21 So het Dawid dan by Saul gekom en voor hom gestaan; en dié het hom baie liefgekry, sodat hy sy wapendraer geword het.

1Sa 16:23 En net wanneer daar 'n gees van God oor Saul kom, neem Dawid die siter en speel met sy hand; dan voel Saul verlig en word beter, en die bose gees wyk van hom.

Psa 27:1 'n Psalm van Dawid. Die JAHWEH is my lig en my heil: vir wie sou ek vrees? Die JAHWEH is die toevlug van my lewe: vir wie sou ek vervaard wees? Psa 27:2 As kwaaddoeners teen my nader kom om my vlees te eet-my teëstanders en my vyande, ja, myne-struikel hulle self en val. Psa 27:3 Al word 'n laer teen my opgeslaan, my hart sal nie vrees nie; al staan 'n oorlog teen my op, nogtans vertrou ek. Psa 27:4 Een ding het ek van JAHWEH begeer, dit sal ek soek: dat ek al die dae van my

lewe mag woon in die huis van JAHWEH, om die lieflikheid van JAHWEH te aanskou en te ondersoek in sy tempel. Psa 27:5 Want Hy steek my weg in sy hut in die dag van onheil; Hy verberg my in die

skuilplek van sy tent; Hy verhef my op 'n rots. Psa 27:6 En nou sal my hoof hoog wees bo my vyande rondom my, en ek wil in sy tent offerandes offer saam met trompetgeklank; ek wil sing, ja, psalmsing tot eer van JAHWEH. Psa 27:7 Hoor, o JAHWEH, ek roep luid; en wees

my genadig en antwoord my.

Page 19: Die slagordes vir stryd

Jeanne d'Arc het dit verstaan

Art of War: “The assault was Joan’s first experience of action and it was exhausting and costly. She was wounded by an arrow which penetrated her flesh between her neck and her shoulder for

a depth of half a foot, as Dunois later recalled. The fight went on almost all day and Dunois advised withdrawal. But Joan asked him to wait until she had prayed. Returning, she took her

Standard (banier met Jahshua op wat oordeel oor die Franse driekleur) in her hands and placed it on the side of the ditch – and instantly, once they saw it, the English became afraid and trembled, and soldiers of the king regained their confidence and began to climb up the wall. After the hard

hand to hand fighting, the English was defeated.....”

When the advance guard set of for Orleans, she had preists walk ahead singing “veni creator spiritus” (come Holy Spirit)

Jeanne brief aan koning van Engeland:"King of England, and you, Duke of Bedford, who call yourself regent of the kingdom of France...settle your debt to the king of

Heaven; return to the Maiden, who is envoy of the king of Heaven, the keys to all the good towns you took and violated in France."

"...the maiden lets you know that here, in eight days, she has chased the English out of all the places they held on the river Loire by attack or other means: they are dead or prisoners or discouraged in battle. Believe what you have heard about the earl of Suffolk, the lord la Pole and his brother, the lord Talbot, the lord Scales, and Sir

Fastolf; many more knights and captains than these are defeated."

Page 20: Die slagordes vir stryd

To summarize some major problems, the jurisdiction of judge Bishop Cauchon was a legal fiction. He owed his appointment to his partisan support of the English government which financed the trial. Clerical notary Nicolas Bailly, commissioned to collect testimony against Joan, could find no adverse evidence. Without such evidence the court lacked grounds to initiate a trial. Opening a trial anyway, the court also violated ecclesiastical law in denying her right to a legal advisor. Upon the opening of the first public examination Joan complained that those present were all partisans against her and asked for "ecclesiastics of the French side" to be invited. The trial record demonstrates her remarkable intellect. The transcript's most famous exchange is an exercise in subtlety. "Asked if she knew she was in God's grace, she answered: 'If I am not, may God put me there; and if I am, may God so keep me.'" The question is a scholarly trap. Church doctrine held that no one could be certain of being in God's grace. If she had answered yes, then she would have convicted herself of heresy. If she had answered no, then she would have confessed her own guilt. Notary Boisguillaume later testified that at the moment the court heard this reply, "Those who were interrogating her were stupefied." In the twentieth century George Bernard Shaw found this dialogue so compelling that sections of his play Saint Joan are literal translations of the trial record. Several court functionaries later testified that significant portions of the transcript were altered in her disfavour. Many clerics served under compulsion, including the inquisitor, Jean LeMaitre, and a few even received death threats from the English. Under Inquisitorial guidelines, Joan should have been confined to an ecclesiastical prison under the supervision of female guards (i.e., nuns). Instead, the English kept her in a secular prison guarded by their own soldiers. Bishop Cauchon denied Joan's appeals to the Council of Basel and the pope, which should have stopped his proceeding. The illiterate defendant signed an abjuration document she did not understand under threat of immediate execution. The court substituted a different abjuration in the official record.Heresy was a capital crime only for a repeat offence. Joan agreed to wear women's clothes when she abjured. A few days later she was raped in prison. She resumed male attire either as a defence against molestation or, in the testimony of Jean Massieu, because her dress had been stolen and she was left with nothing else to wear. Eyewitnesses described the scene of the execution by burning on 30 May 1431. Tied to a tall pillar in the Vieux-Marche in Rouen, she asked two of the clergy, Fr Martin Ladvenu and Fr Isambart de la Pierre, to hold a crucifix before her. A peasant also constructed a small cross which she put in the front of her dress. After she expired, the English raked back the coals to expose her charred body so that no one could claim she had escaped alive, then burned the body twice more to reduce it to ashes and prevent any collection of relics. They cast her remains into the Seine. The executioner, Geoffroy Therage, later stated that he "...greatly feared to be damned."

Verraai deur haar eie, as getuie voor konings en heersers....

Page 21: Die slagordes vir stryd

En onlangs in ons eie geskiedenis...Toen hierna de godsdienst onderscheidelik begon, nam de heer Cilliers dezelve in de tent van de Hoofd-Kommandant waar. Hy begon met het (laten) zingen

uit Psalm 38 vers 12, 16, deed vervolgens het voorgebed, en sprak over de eerste 24 verzen van het 6e Kapittel uit Judicum of de Richteren; besloot

vervolgens met het gebed,waarin de belofte voormeld aan God werd gedaan, en ‘n krachtige smeking,om Gods hulp en bystand, in het volbrengen derzelve. Er werd wedergezongen, de 12e en 21e verzen van voorm. 38e Psalm, en hy

besloot de godsdienst, door het zingen van Psalm 134.

Psa 38:15 want op U, JAHWEH, wag ek; U sal verhoor, Here my God!

Vers 12Zij, die mijnen dood bejagen,Leggen lagen,Dreigen mij den laatsten slag,Spreken, hoe mij ‘t best te krenken;En bedenkenMijn verderf, den gansen dag.

Vers 21Zie mij, HEER’, wien elk moet duchten,Tot U vluchten.O mijn God, verlaat mij niet;Blijf niet, wegens mijn gebreken,Ver geweken;Toon, dat Gij mijn rampen ziet.

Page 22: Die slagordes vir stryd

Psalm 134 – In die aand se stilte voor die slag1773 AD

1 Looft, looft nu aller heren HEER',Gij zijne knechten, geeft Hem eer,

Gij, die des nachts Zijn huis bewaaktEn voor Zijn dienst in ijver blaakt!

2 Heft uwe handen naar omhoog,

Slaat naar het Heiligdom uw oog,En knielt eerbiedig voor Hem neer:Looft, looft nu aller heren HEER'!

3 Dat 's HEEREN zegen op u daal';Zijn gunst uit Sion u bestraal'.

Hij schiep 't heelal, Zijn Naam ter eer:Looft, looft dan aller heren HEER'!

1O priesters wat voor God bly staan

Wanneer die sonlig ondergaanWanneer die laaste straal verskiet

O loof die Heer in sang en lied2

O hef vir ons ‘n naglied aanWanneer ons weer van hier moet gaan

Hef priesterlike hande en pleitAs alles rus in donkerheid

3Die Heer se seen sal met u gaan

En ons sal bidden voor Hom staanHy wat bevel en dit geskiedHy sal Sy seen oor u gebied

4Laat Heer U seen op hul daalU guns uit Sion hul bestraalU wat beveel en dit geskied

Wil Heer u seen oor hul gebied

Page 23: Die slagordes vir stryd

Net toe die geluid van die aandgesange opstyg uit die laer...

The Great Trek by Oliver RansfordZulu successes

An impi of 10,000 warriors which Tambuza had hurried across country from Italeni and which was still flushed with success, was waiting for them. While one Zulu regiment moved over to cut off retreat to the river, the remainder fell on the Grand Army like a thunderbolt. Thirteen of the seventeen Englishmen were killed in the assault. The gigantic John Cane, his pipe still clenched between his teeth when he fell, was among the dead. Only a handful of the native levies escaped the butchery which followed and managed to cross the Tugela. One refugee ran the seventy-six miles to Port Natal with news of this disaster. Hot on his heels came the Zulu impi, and it was only by the happy circumstance that a ship had just put into the bay that the British still at the port escaped with their lives. After spending an enjoyable nine days looting and destroying everything they could find in Durban the Zulus returned to Umgungundhlovu. They could now count four victories during the past three months—Kwa Matiwane, Bloukrans, Italeni and Ndondakusuka—and Dingaan must have congratulated himself on having dealt a succession of near-mortal blows to the white intruders into his realm.

BloodriverThe next few moments were in a sense the most significant in the whole course of the Great Trek. Ndlela knew perfectly well from his scouts that the Boers had set up a base laager on the banks of the Ncome, and with hindsight one can see now that in this situation which was as fluid as mercury a splendid opportunity lay open to him: he could throw his impi round the laager until hunger, thirst or even the boredom of sheer inaction drove the Boers to attempt a break out. But such thinking did not suit the Zulu way of fighting and Ndlela instead made a tactical error of the first magnitude: he decided that he would attack the laager directly and do so that very night. While the main body was coming up to the eastern banks of the Ncome the impi's forward elements spent the last hours of the night close to the Boer wagons and with same warriors huddled in the donga, all vastly awed by the eerie light shed by the lanterns which the Boers had strung up over the wagons, and even more by the deep-throated singing of psalms and hymns which arose a few hundred yards away from behind the wagon-wall. They had not the heart to make an assault in the darkness and the magnificent opportunity which was open to them fled with the morning's lightening skies.

Page 24: Die slagordes vir stryd

Laat die wyse hoor!So amper het ons meegevoer geraak en vergeet....

Ons het vergeet dat:

• In ʼn tyd van oorlog, daar priesters voor stap in Israel om Jahweh te eer• Die musikante en koordansers Hom welkom heet aan die voorpunt van die

slagordes• Sangers hul stem verhef en Hom toeroep – “Loof JAHWEH, want sy

goedertierenheid is tot in ewigheid!”• Die res, heersers oor ‘n duisend, manne met swaard, hordes in gelid –

laaste inval.

Waarom hou ons aan om Jahweh se orde te minag – waarom tree ons die swaardmanne voor aan?

Jahweh moet voor wees, en Hy sal besluit of die slagordes ʼn beurt sal kry, of die volle maat van stryd en

wraak net syne sal wees.

Page 25: Die slagordes vir stryd

En....

Jahweh verskyn “ toe die trompetblasers en die sangers almal saam eenstemmig begin om JAHWEH te prys en te loof, en net toe hulle die stem verhef met die trompette en met die simbale en met die musiekinstrumente, en met: Loof JAHWEH, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid! --is die huis, die huis van JAHWEH, vervul met 'n wolk.”

Page 26: Die slagordes vir stryd

Hab 3:16 Toe ek dit hoor, het my ingewande gebewe; my lippe het getril by die geluid, bederf het gekom in my gebeente, ja, ek het gebewe waar ek

staan, omdat ek rustig moes wag op die dag van benoudheid dat dit aanbreek vir die volk wat op ons 'n aanval maak. Hab 3:17 Alhoewel die

vyeboom nie sal bloei en aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie, die drag van die olyfboom sal teleurstel en die saailande geen voedsel oplewer nie, die kleinvee uit die kraal verdwyn en geen beeste in die stalle sal wees

nie-- Hab 3:18 nogtans sal ek jubel in JAHWEH, ek sal juig in die God van my heil. Hab 3:19 Die JAHWEH Here is my sterkte, en Hy maak my voete soos dié

van herte, en Hy laat my tree op my hoogtes.

Vir die musiekleier op snaarinstrumente.

Waar is die merker? Wie sal kan juig en jubel – nie omdat dit goed gaan nie, maar terwyl die vyand storm....hulle moet op die punt gaan staan

Page 27: Die slagordes vir stryd

Amen