game & hunt - may 2015
DESCRIPTION
This is a free sample of Game & Hunt issue "May 2015" Download full version from: Apple App Store: https://itunes.apple.com/us/app/id808147847?mt=8&at=1l3v4mh Google Play Store: https://play.google.com/store/apps/details?id=com.presspadapp.gamehunt Magazine Description: GAME & HUNT’s first edition was the December 1994 issue. It was then called SA WILD/GAME and the overall objective was to promote the South African Game Organisation (SAGO) and to be of service to the game rancher. Today on average 15 000 copies are sold en 2 500 subscribers en 17 600 printrun, Sales has already reached more than 20 000 some months and is growing. The magazine is aimed at the broad game industry in South Africa. The main role-players in the game industry, namely hunters,... You can build your own iPad and Android app at http://presspadapp.comTRANSCRIPT
Die spoedvraat .375’s
Hunting with the
7mm WSM
www.w
ildlifehunt.c
o.za
www.w
ildlifehunt.c
o.za BUFFELS
MEI / MAY 2015
WILDPRYSE – Jongste tendense
Wetgewing oorvuurwapenlisensies
vol 21/05 R38,00 BTW-INGVAT-INC
Other Southern African Countries R33,33 (Tax excl)
Merkel– take-down
rifle
Die bosvark Nog meer oor
Kleur-variante
bly onder die loep
w&j mei 2015_w&j 2015/03/31 2:25 AM Page 1
w&j mei 2015_w&j 2015/03/31 8:52 AM Page 2
w&j mei 2015_w&j 2015/03/31 8:52 AM Page 3
Buffels is in die soeklig in hierdie uit-gawe. Die teelbul, Conroy, is van Shelanti Game Reserve. Foto: Sarel Snyman
Rifle: The helix is the latest take-downbolt-action rifle in the MEM range fromMerkel. See page 36.
Cover / Voorblad
WILD & JAG is ʼn onafhanklike maandelikse publikasie virdie breë wildbedryf in Suid-Afrika, wat die sinergie tussenwildproduksie, jag en bewaring bevorder. Jagters, wildboereen natuurbewaarders word bedien met gehalte- informatieweartikels en rubrieke. Hoewel WILD & JAG nou saamwerk met die georganiseerdejagters-, wildproduksie- en natuurbewaringsorganisasies, isdit redaksioneel en finansieel onafhanklik.Alle kopiereg van die inhoud word voorbehou. Geen deel
mag op enige wyse gereproduseer word sonder skrifteliketoestemming van die uitgewer nie. Kort uittreksels (maksi-mum 60 woorde) mag sonder toestemming gebruik word,mits volledige erkenning aan die skrywer en die publikasie-naam en -datum gegee word.Die redakteur behou die reg voor om artikels te veranderen/of te verkort. Die uitgewer aanvaar geen verantwoorde-likheid vir die inhoud van advertensies nie. Die mening vanmedewerkers is nie noodwendig die mening van die blad nie.
Uit die Woord’n Sagte antwoord laat
woede bedaar; ’n krenkendewoord laat woede ontvlam.
– Spreuke 15: 1
Aanvullende voer 181Breeding disease-free buffalo 190WRSA conference – Colour variants 205Buffalo Genetics under the microscope 211Game ranch management – Infrastructure (1) 221Common eland potential 231Create a memorable biltong-hunting experience 235Tellings en sensusse van wild (3) 252Baanbrekers (1) – Dr Raoul van der Westhuizen 264Eco-bush – Guidelines for the new farmer 272
NATUUR & BEWARING / NATURE & CONSERVATION
Vultures in food crisis 136True green – Green growth for game farms 145Indringer- en verdigterplante (4) 228Natuurlewe-pitkos – Planmatigheid 239Anti-poaching (2) – The commercial poacher 243Bulbs and tubers – food for gamebirds 247Wie’s wie onder werweldiere 257Weskusbetowering 268EWT – Mapping for the future 279
GEREELD / REGULAR & ALGEMEEN / GENERAL
Briewe 11Teken in en wen! / Subscribe and win! 24WILD & JAG digitaal en op Facebook! 25Chasa – What and where to hunt 68
Suid-Kaap Jagters plant bome vir bewaring 694x4 – Op sleeptou 275Kook saam – Wors-making time 281Organisasies – Kontakbesonderhede 282
Contents
ALLERLEI / MISCELLANEOUS
WILD & JAG 20 jaar gelede 34
WILD / GAME
Die bosvark 14
JAG / HUNTING
Wetgewing – Vuurwapenlisensie-aansoeke (2) 28 Jagwenke – Noodhulp vir die jagter (6) 30Extreme Huntress 38Stank vir Dank 52Veldduin hou jag- en wilddag 64Jaggeleenthede 58Jagfotogalery 72
GEWERE & AMMUNISIE / GUNS & AMMUNITION
Bullet Talk 18Kalibers & ammunisie − Die .375 spoedvrate 22Merkel – Take-down rifle 36Safari Club International Convention 42Hunting with the 7mm SWM 44Toonbankstories (6) 47Air rifles – Field Target shooting (9) 50IWA 2015 54Kaapjag se intertakskiet 57Wen ’n Blaser met Ford 60To hear or not to hear 61WILD & JAG PMP ProAmm-skietdag 67Firearms summit 70
WILDPRODUKSIE, -BESTUUR & BEMARKING /
GAME PRODUCTION, RANCHING & MARKETING
Veilingspryse 77Prystendense van lewende wild 80Toekoms van die wildbedryf in SA 95Phasa on wildlife breeding practices 113WRSA-konferensie – 120, 204Risikobestuur van wild (2) 150Controlling termites on a game farm 159Possible game price bubbles 164
14 18
77
w&j mei 2015_w&j 2015/03/31 10:59 AM Page 4
VUURWAPENBERAAD
Baie positiewe uitsprake is gelewer by die parlementêre
portefeuljekomitee oor die polisie se beraad oor vuur-
wapens op 24 en 25 Maart 2015.
• Die adjunkminister van polisie, Makhotso Maggie Sotyu, het kategories ver-
klaar dat die regering nie ’n agenda het om Suid-Afrikaners te ontwapen nie.
Vuurwapeneienaars wat die wet gehoorsaam, is nie in die visier nie.
• Daar was eenstemmigheid dat die Sentrale Vuurwapenregister (SVR) in ’n
chaotiese toestand verkeer en ernstig onderbeman is. Ten spyte van miljarde
rande wat aan opgradering bestee is, is die stelsel steeds wanfunksioneel.
Polisiekommissaris Riah Phiyega het ’n omkeerstrategie belowe.
• Erkenning is verleen aan die uitgangspunt dat meer klem op die bevoegdheid
van die persoon gelê word, waarna die vuurwapen dan net geregistreer word.
Meer aandag moet gegee word aan die agteruitgang van sosiale gedragspa-
trone.
• Suid-Afrika se hoë vlak van vuurwapenbesit is hoofsaaklik te wyte aan onwet-
tige wapens.
• Dit het voorgekom of die owerheid kennis geneem het van die wenslikheid om
’n verdere amnestieperiode te verklaar.
Aan die negatiewe kant kon die minister van polisie, Nathi Nhleko, nie ’n ant-
woord verskaf op die vraag wanneer die verslag oor korrupsie by vuurwapenbe-
heer bekend gemaak gaan word nie. Daar is ’n vermoede dat die verslag onnodig
vertraag word.
Die Jagtersforum, wat verskeie geakkrediteerde jagverenigings verteenwoordig,
het ’n belangrike bydrae gelewer by hierdie beraad en dit illustreer weereens wat
bereik kan word wanneer partye in die bedryf saamstaan. Hierdie aksie van die
Jagtersforum strek ook tot die voordeel van wildboere, wat belangrike wapen-
eienaars is.
FIREARMS SUMMIT
Many positive remarks were made at the summit on firearms control in the parlia-
mentary portfolio committee on police on 24 and 25 March 2015.
• Deputy police minister Makhotoso Maggie Sotyu stated categorically that the
government does not have an agenda to disarm South Africans. Firearm own-
ers that obey the law are not the target.
• It was unanimously agreed upon that the Central Firearms Registry (CFR) is in a
shambles and seriously under-staffed. In spite of billions of rands spent on
upgrading, the sytem is still dysfunctional. Police commissioner Riah Phiyega
promised a turn-around strategy.
• Proposals that more emphasis be placed on the competency of the person,
whereafter the firearm is merely licensed, were acknowledged. More attention
should be given to the deterioration of social behaviour patterns.
• South Africa’s high rate of firearm ownership can mainly be attributed to illegal
weapons.
• It appeared as if the authorities took note of the desirability to declare another
amnesty period.
On the negative side, Minister of Police Nathi Nhleko could not give an answer
to the question as to when the report on firearms control corruption would be
released. The report is presumably being delayed deliberately.
The Hunters Forum, which represents various accredited hunting associations,
made significant contributions at the summit, illustrating once again what can be
achieved if parties in the industry act in concert. This action of the Hunters Forum
also benefits game ranchers, who are important firearms owners.
GAME & HUNT is an independent monthly publication forthe broad game industry in South Africa, promoting the siner-gy between game production, hunting and conservation.Hunters, game ranchers and nature conservationists areserved with quality informative articles and columns.While GAME & HUNT operates in close cooperation withorganised hunters, game production and nature-conservationorganisations, it is editorially and financially independent.Copyright of all content is reserved. No part of the publica-
tion may be reproduced in any way without the written per-mission of the publisher. Short text extracts of not more than60 words may be used without prior permission provided theauthor, the magazine name and date of publication areacknowledged.The editor reserves the right to change and/or shorten arti-cles. The publisher accepts no responsibility for the contentof advertisements. The opinions of contributors are not nec-essarily those of the magazine.
From the ScripturesThe heavens declare the glory ofGod, the dome of the sky speaks
the work of his hands. – Ps 19:2
Jan van der WaltHoofredakteur / Editor-in-chief
REDAKSIONEEL • EDITORIALHoofredakteur & Uitgewer • Editor-in-chief & Publisher
Jan van der [email protected] / [email protected]
Bestuurder • Manager:Advertensies, Bemarking, Expo, TV-reeks & MASTERSHOT
Advertising, Marketing, Expo, TV Series & MASTERSHOTHennie van der Walt
Tel: (012) 348-5550 / Sel/Cell: 083 452 [email protected]
Produksieredakteur • Production editorLynette van Hoven
Tel: (012) 348-5550 / [email protected] • Assistant Production editor
Ilse DavisMederedakteurs • Co-editors
Jag, Wapens & Ammunisie • Hunting, Guns & Ammunition:Jokl le Roux
Voertuie • Vehicles: Francois RossouwDieregesondheid • Animal Health: Dr Johan Kriek
Wildbestuur • Wildlife Management: Prof Wouter van Hoven
PRODUKSIE • PRODUCTIONUitleg & reproduksie • Design & reproduction: Karen vd Merwe
Taalversorging • Language Editing: Lynette van Hoven / Elfriede Ainslie
Kunskonsultant • Art consultant: Alan AinslieDrukker • Printer: CTP Drukkers Kaapstad
Webwerf • Website: Johan Meintjies / [email protected]
ADVERTENSIES & BEMARKINGADVERTISING & MARKETINGJan van der Walt / Hennie van der Walt
Ann Olivier Tel: (012) 348-5550 / Faks/Fax: 086 502 5526
[email protected] / SMALLSLindie van der Westhuizen
082 471 8272 / Tel: (012) 348 5550 / [email protected] & Bemarkingskoördineerder • EXPO & Marketing Co-ordinator
Hanlie Delport082 908 2295 / Tel: (012) 348 5550
BESTUURDER: Administrasie, rekeninge & intekening
MANAGER: Administration, accounts & subscription
Wendy Greeff Tel: (012) 348-5550Faks/Fax: (012) 348-5551 / 086 656 4217
VERSPREIDING • DISTRIBUTIONHazel Luüs
RNA Tel: (011) 248-3639 / [email protected]
UITGEWER • PUBLISHERJLO UITGEWERS • JLO PUBLISHING
vir Jan Louis Ondernemings BK • for Jan Louis Enterprises CC(CK/92/19549/23)
Posbus / P.O. Box 35299, Menlo Park 01021ste Vloer/ 1st Floor, The Hillside 318, Lynnwood, Pretoria 0081
Tel: (012) 348-5550 (Ma-Vry / Mo-Fri)Faks/Fax: (012) 348-5551
E-pos/E-mail: [email protected]: www.wildlifehunt.co.za
w&j mei 2015_w&j 2015/03/31 8:53 AM Page 5
w&j mei 2015_w&j 2015/04/07 11:40 AM Page 6
WILD & JAG MEI 2015 7
Jagters sal steeds kan jag
3
Dit is onwaarskynlik dat wildpryse gaan styg tot op die punt waar dit nie meer vir biltongjagtersbekostigbaar is om hierdie winter in die jagveld ’n draai te gaan maak nie.
Hoewel sommige diere steeds teen rekordpryse verkoop is, dui pryse wat op Vleissentraal Bosveld se eerste drie veilings
behaal is, op ’n terugkeer na normale wildpryse.
Sedert verlede jaar is kommer uitgespreek in jagkringe oor die hoë pryse wat diere, soos rooibok- en blesbokooie en
blouwildebeeskoeie op veilings laat in die 2014-veilingseisoen behaal het. Die vraag na hierdie diere is aangevuur deur die
sterk mark vir kleurvariante.
Om goue wildebeeste, saalrug- en swart rooibokke en verskillende blesbokvariante te teel, is vroulike diere nodig. Hulle
word dan met goue bulle, swart en wit ramme gekruis om F1-splitkalfies en -lammers voort te bring. ’n Sterk vraag na
vroulike wild het pryse tot so hoog as R7 000 vir ’n rooibokooi laat styg.
Veilingpryse vir jag?
Op die Hanley-wildveiling op Alldays het rooibokooie vroeg in Maart teen net minder as R4 000 verhandel en jong ramme is
vir tussen R2 000 en R6 000 stuk verkoop. Blesbokke het teen R2 600 verkoop. Blouwildebeeskoeie is teen gemiddeld
R6 300 verkoop en bulle teen so min as R3 360.
Op die Herholdt-wildtelersveiling op Thabazimbi is jong blouwildebeesbulle teen R2 500 stuk verkoop en gemsbokbulle het
tussen R5 200 en R7 800 gehaal. Jong rooibokramme is verkoop teen R2 081 tot R3 500. Waterbokke het R3 500 gehaal.
Dippies Dippenaar, voorsitter van die Bosveld Jagtersvereniging, sê sy organisasie is soos die SA Jagters- en Wildbewa-
ringsvereniging bekommerd oor die neiging van hoë pryse vir algemene wildsoorte by veilings.
“Die moontlikheid bestaan nou dat wildboere wild, soos rooibokooie, waarvoor ons altyd tussen R600 en R800 per ooi in
die jagveld betaal het, teen veilingpryse gaan wil laat jag. Dit is mos verregaande om R4 000 tot R5 000 vir ’n rooibok te
betaal.” Hy gee egter toe niemand wat hy ken het hom tot dusver in sulke jagpryse vasgeloop nie. “Dis nog vroeg. Boere het
nog nie vanjaar se jagtariewe en wildpryse begin adverteer nie, maar ons verwag om meer vir ons biltong te betaal.”
Niel Swart van Vleissentraal sê egter aanduidings is dat hoë pryse nie eens deurgaans op veilings behaal gaan word nie.
Hy sê daar is reeds private verkope onder boere waar rooibokooie teen minder as R2 000 stuk van eienaar verwissel. “Ons
moet onthou dat die teel van kleurvariante maar ’n baie klein deeltjie van die wildbedryf beslaan en dat die oplewing in aan-
vraag na spesifieke diere vir hierdie mark nie vir ewig gaan aanhou nie.”
Jasper Raats Landbou.com
w&j mei 2015_w&j 2015/04/08 8:24 AM Page 7
w&j mei 2015_w&j 2015/03/31 8:53 AM Page 8
w&j mei 2015_w&j 2015/03/31 8:53 AM Page 9
w&j mei 2015_w&j 2015/03/31 8:53 AM Page 10
Farewell wilderness,farewell wildlife,farewell humanity?
Is that the path being taken by us
humans? We, the crowning glory of
evolution, riders of the land, the sky,
the ocean, depleting all, leaving dust
as our legacy …
Overstated imagination?Where do we come from? The deposi-
tion of a temporary agglutination of
DNA, the passers-on thereof to anoth-
er generation of passers-on, but in
direct line to the first stirring of life,
unbroken.
Humankind has been and is the real
feral disrupter, from our stirrings in
Africa to the furthest end of the earth.
For millennia past we have been pred-
ators, scratchers of the earth, pickers
of the shores; later a puff of smoke,
boiled water, we found power. Our
numbers grew, the industrial revolution
followed and now, only 250 years later,
we are the masters of the earth,
changers of the land, the oceans and
air, multipliers of mouths to feed and at
the doors of the Malthusian debacle.
What will follow? All the land under
plough, polluted water, unbreathable
air, unbearable heat, engulfed shores
– and then?
Then nature will once more take its
course, as it has already done in eons
past. But we, the human species,
would have disrupted and destroyed
life as asteroids did in times past.
We can choose, but will we? A choice to make, action to take, or in
denial – leave our fate to shallow
thought, and thereby doom our life’s
future.
Are plans afoot, actions real, to
dilute in part the dread to come?
All of wilderness is at stake, from
arctic tundra to equator, because of
our cry for land to plough, rivers to
dam the receding rain, as heat grips
and strips.
Do we have a plan? Wilderness life
in the animal domain carries with it a
wealth we only now can claim, but
which in its preservation rests!
In all of time the balance of nature
prevailed upon the give and take of
predator and prey. Take away the
predator, and nature, in its way, will
through disease and famine deplete
their numbers no predator could reach.
Nature provides no kind death – pre-
dation, disease, hunger, the infirmity of
age are not kind, not without pain!
Death chooses not and is not kind!The deliberate destruction of species,
the quagga, the passenger pigeon …
Yes. What about the casual loss, the
species fallen in the wake of our
plough, through the decimation of the
wilderness, air no longer breathable,
the water fouled, and more to come?
Is there hope? The self-same species, us, we can
change, and in our minds and pockets
too, deliver solace. My childhood land
now harbours many more of what once
was rare. The depleted stock of the
wild then, now compete on more than
even foot with sheep and goats and
cows. My farm in the 1940s had only
70 springbok, now there are 1 000
plus! Our land now boasts 20 million
head of game, where a century ago
only some half a million strode.
So what has changed? The wild is
ours to have and hold; our custody
and ownership have given life to what
was once a burden on our land. In four
decades in South Africa we have
changed and now we treasure what
once was dross. That custody has
meant that the predator, the hunter, in
providing the gold, keeps the predator-
prey relationship afloat.
Does salvation in the green heartrest?In loving hearts no animal may die at
man’s hand. But then? But then it per-
ishes on its own, in misery, hunger and
pain! Think of the springbok on that
holy island in Table Bay untouched –
there to multiply and die in numbers
and destroy the plant life too, because
no predator or man could control
them. The best of intentions do notalways prevail.
Extend the custody and ownership of
game to the people of the wilderness
to enjoy the fruits of their care – hunt-
ing, tourism, accommodation, knowl-
edge transfer, and more. In conse-
quence, to treasure their conservation,
and be rewarded therefore. The real
reward is to stem the loss of wilder-
ness. However, it’s defined through the
simple principle “if it pays it stays”.
To raise the ante, will you care for a
rhino, or a lion, or a tiger if there is no
reward and the cost of care and pro-
tection carries no return? Why expect
then that they will survive? Our great-
est benefactors are the hunting com-
munity, the tourist and all the services
they require.
We could go on and on, but rather
stop to think of where we are going
and truly conserve our earth.
ANDREW CONROY
WILD & JAG MEI 2015 11
3
Lesers is welkom omoor enige
aangeleentheid in diejag- en wildbedryf aanons te skryf. Stuur jou
brief aan
Readers are welcometo write to us aboutany matter regarding
the hunting andwildlife industry. Send
your letter [email protected].
w&j mei 2015_w&j 2015/03/31 8:54 AM Page 11
w&j mei 2015_w&j 2015/03/31 8:54 AM Page 12
WILD & JAG MEI 2015 13
w&j mei 2015_w&j 2015/03/31 8:54 AM Page 13
14 GAME & HUNT MAY 2015
ie familie Suidae (varke)
verskyn skielik in die fos-
sielgeskiedenis van Afrika,
maar die oudste wildevarke
het reeds sowat 30 miljoen
jaar gelede op die Indiese subkonti-
nent geleef en die oudste in Afrika
sowat 20 tot 15 miljoen jaar gelede in
Namibië. Meer onlangse fossiele is
volop in Suid-Afrika en die fossiel-
wildevark Notochoerus capensis, wat
1,8 miljoen tot 100 000 jaar gelede
langs die Vaalrivier geleef het, was
bykans twee keer so groot as die
moderne vlakvark.
Dit skyn asof wildevarke Afrika
verskeie kere vanuit Eurasië bevolk
het. Die reuse woudvark Hylochoerus
meinertzhageni is tans tot die tropiese
woude van Afrika beperk. Daar is aan-
vanklik gemeen dat die bosvark ’n vari-
ant van die wildevark Potamochoerus
porcus is wat in die reënwoude van
Sentraal- en Wes-Afrika voorkom,
maar dit word nou as ’n aparte soort
wildevark beskou. Tans word die
bosvark as Potamochoerus larvatus
geklassifiseer. Die witgesig-bosvarke
van Oos-Afrika verteenwoordig die
subspesie Potamochorus larvatus has-
sama en die bosvarke van Suidelike
Afrika die subspesie Potamochorus
larvatus koiropotamus, met ’n mees
noordelike verspreiding in Angola.
Potamochorus larvatus larvatus kom
in die Comoro-eilande en Madagaskar
voor en daar is nog ander subspesies
elders in Afrika.
Desmoulins het in 1831 die bosvark
vir die eerste keer in Suid-Afrika as
Sus koiropotamus beskryf op grond
van ’n eksemplaar wat sowat 150 km
vanaf Kaap die Goeie Hoop versamel
is. Dit is in 1822 herdoop na Potamo-
choerus larvatus in navolging van
F Cuvier se benadering. Bosvarke is
en was veral volop in die Tsitsikamma-
woude. Die naam Potamochoerus is
afgelei van die Griekse woorde pota-
mus en khoiros wat onderskeidelik
“rivier” en “vark” beteken. Die naam
larvatus is afgelei van die Latynse
woord larva vir iets wat ’n masker dra,
en dit verwys na die wit gesig van die
bosvarke elders in Afrika.
Beskrywing Al die wildevarke het ’n stewige lyf,
kort bene, ’n taai en dik vel met yl of
meer volop hare. Die twee tone wat
nie aan die grond raak nie, het klou-
agtige hoewe. Die kop is lank en ein-
dig in ’n snoet met ’n sterk, ronde,
kraakbeenagtige skyf waarmee dit vir
kos grawe. Die bosvark het ’n meer
harige pels as die vlakvark, en die
beer het net twee kleinerige gesigs-
DiePotamochoerus larvatus
Stu
Port
er
/ A
lam
y /
Afr
iPic
s
bosvark
Ten spyte van intensiewe beheermaatreëls is daar waarskynlik tansmeer bosvarke in Suid-Afrika as voorheen. Soos menige jagter kangetuig, word bosvarke aggressief as hulle gewond word. Loop dusmaar lig vir dié diere, wat gebiede met water en digte skuiling verkies.
J du P Bothma
D
w&j mei 2015_w&j 2015/03/31 8:54 AM Page 14
vratte onderkant die oë teenoor vier in
die vlakvark. Die bosvarksog het geen
gesigsvratte teenoor twee in die vlak-
varksog. In die bosvark is die onderste
slagtande groter as die boonstes, en in
die vlakvark is dit omgekeerd. Die kop
van ’n bosvark is ook langer as dié van
’n vlakvark.
Die beer is effens groter as die sog
met ’n skouerhoogte wat vanaf 66 cm
tot 1 m wissel en ’n gemiddelde gewig
van 72 kg teenoor 69 kg in die sog. In
Suidelike Afrika is die pels rooi- tot
donkerbruin en dit het lang, yl, borsel-
agtige hare wat tot 80 cm lank kan
wees. Daar is ’n maanhaar van liggeel
tot gelerige hare, wat kan rys wanneer
die bosvark versteur word. Die
voorkop, die bokant van die gesig en
die wange is dof van kleur, maar die
onderkant van die gesig en die res van
die lyf is swart of donkerbruin. Die
bene is swart en aan die kant van die
gesig langs die hoek van die kaak is
daar ’n digte kol lang, witterige tot
gelerige hare wat verder na die snoet
kan strek. Die ore is meer gepunt as in
die vlakvark en in sommige bosvarke
is daar ook dowwer kolle hare onder-
kant die oë. Die hoewe is breër as in
die vlakvark, wat dit makliker maak om
bosvarkspore van dié van ’n vlakvark
te onderskei.
VerspreidingBosvarke kom wyd in Afrika suid van
die Saharawoestyn en in eilande langs
Afrika se kus voor. In Botswana is
hulle tot die Okavango-delta en aan-
liggende riviere beperk, maar elders in
Suidelike Afrika kom hulle wydver-
spreid voor. In Suid-Afrika skyn dit asof
hul verspreiding nie veel met tyd ver-
ander het nie. Trouens, ten spyte van
intensiewe beheermaatreëls is daar
waarskynlik tans meer bosvarke in
Suid-Afrika as voorheen.
Habitat Bosvarke verkies gebiede met water
en digte skuiling soos woude, struik-
gewas, oewerbosse, rietbeddings en
lang gras. Waar groot riviere droër
dele binnedring, sal bosvarke in die
oewerbosse voorkom. Hulle kom tot so
hoog as 4 000 m in die woude van Kili-
mandjaro in Tanzanië voor. Landerye
met suikerriet, grondbone, mielies,
boontjies en ander gewasse wat langs
geskikte skuiling van minstens 2 ha lê,
word veral in die winter benut.
KenmerkeDie bosvark is naglewend maar kan in
die winter ook bedags aktief wees. Die
grootste aktiwiteit is vanaf sononder tot
middernag en weer net voor sonop.
Die bosvark is ’n eenwywige tropdier
wat groepe van vier tot ses, maar
soms tot agtien diere vorm. Soms sal
bosvarke egter alleen loop. Elke groep
bevat ’n dominante beer en sog wat
teel, jong varke en kleiner varke. Die
groepe met klein varkies is meer
aggressief as dié sonder hulle en kan
’n mens vir ure in ’n boom hou! Die
dominante beer beskerm en lei die
klein varkies na ’n voedingsplek en
sal ander dominante bere van die
voedingsplekke af verdryf.
Konflik tussen die bere van verskil-
lende groepe lei selde tot fisieke ge-
vegte maar ontlok meesal vertoonge-
drag waartydens die bere gaan lê,
rondrol, nader aan mekaar kom, om
mekaar draai of mekaar met die
voorkoppe stoot totdat een padgee
met sy groep agterna. Wanneer twee
dominante bere mekaar nader, rys die
hare op hul skouers, die sterte word
15
Vervolg op bladsy 16 ˚
Stu
Port
er
/ A
lam
y /
Afr
iPic
s
w&j mei 2015_w&j 2015/03/31 8:54 AM Page 15