maluti 15 04 2015

8
TEL: 058 - 303 5411 WOENSDAG 15 APRIL 2015 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE Koerant met hart The paper with heart I www.panarottis.co.za X1PXE997-MA150415 Cor. Malan and Murray Streets, BETHLEHEM Tel. 058 303 2687/058 303 3048 BUY PER BOX and SAVE !! BULK BUYS = BARGAIN PRICES BUY PER BOX and SAVE !! BULK BUYS = BARGAIN PRICES Wholesale prices direct to the public! SPECIALS 5 KG CHICKEN THIGHS 2,5 DOZEN EGGS (X-LARGE) 750 ML COOKING OIL 5 KG CHICKEN WINGS R114,95 /BOX R29,95 EA R9,95 EA R141,95 /BOX X1PXFDDG-MA150415 X1PY6KRM-MA150415 SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE NO 1 FABRIC STORE 16 Maluti Square Bethlehem Tel 058 303 4495 Fax 058 303 3720 16 Maluti Square Bethlehem Tel 058 303 4495 Fax 058 303 3720 Three Cats Normally R55 NOW R45 Mini Matt Normally R18 NOW R15 Afrikaans CANVAS Normally R85 Now R50 KILLER DEALS KILLER DEALS • PLAIN & PRINTED POLAR FLEECE • WOOL • WINTER FUR LATEST ARRIVALS LATEST ARRIVALS X1PYHD3M-MA150415 DIE plate kosmos oral in die Oos-Vrystaat was vanjaar ongekend. Die kosmos het egter reeds plek begin maak vir die winter en begin kwyn. Geniet ’n laaste blik op dié pragtige blomme op die Lebanon-plaasroete tussen Bethlehem en Fouriesburg. Foto: Ellie Colling Kosmos rinkink Lynda Greyling DIE Dihlabeng-munisipaliteit is een van die 20 munisipaliteite waarvan die krag van 5 Junie gedurende spitstye ontkoppel gaan word. Die 20 munisipaliteite skuld Eskom saam R3,68 miljard. Eskom het reeds die munisipaliteit in kennis gestel dat die krag Maandae tot Vrydae van 06:00 tot 10:00 en van 17:00 tot 21:00 en gedu- rende naweke van 07:00 tot 10:00 en 17:00 tot 20:00 ontkoppel gaan word. Khulu Phasiwe, woordvoerder van Eskom, het Vrydag (10/04) gesê dit is ’n geregverdigde stap. “Ons het lank en aanhoudend briewe en e-posse geskryf en gevra die munisi- paliteite moet hul skuld vereffen. “Gewone mense is nou die lydende party. Ons is jammer daaroor, maar dit is nou die enigste uitweg.” Phasiwe het daarop gewys dat Eskom in die verlede gedreig het om die krag van plaaslike owerhede in die Vrystaat te ontkoppel, maar die kwessie van same- werkende regering het dit telkens verhinder. Eskom maak nou al sy plan bekend sodat plaaslike owerhede genoeg tyd het om hul sake in orde te kry en die geld in die hande te kry. Johan Voigt, voorsitter van die AHI Bethlehem, sê ’n dringende bestuursver- gadering is Maandag (13/04) oor die aangeleentheid gehou. “Dihlabeng behoort aan die mense wat eiendom besit, die belastingbetalers. Ons moet nou begin om die bestuur oor te neem. Ons is nie in stryd met die Dihlabeng-munisipaliteit nie,” sê Voigt. Volgens Voigt het ’n woordvoerder van Eskom gesê die Dihlabeng-munisipaliteit betaal wel die agterstallige bedrag soos ooreengekom, maar nuwe verbruiksreke- ninge word nie betaal nie. Die AHI Bethlehem het besluit om Maandag (20/04) om 17:30 ’n massaver- gadering by The Loft te hou. Hy het ook pamflette laat druk om mense bewus te maak van die situasie. “Dit raak elkeen van ons,” sê Voigt. Van die besighede soos ’n bekende braairestaurant het sy eie kragopwekker, maar dit kos hom R15 000 per maand meer. ’n Gastehuis moet R20 000 per maand meer opdok. Voigt sê daar is diegene wat nie hul elektrisiteitsrekeninge betaal nie en dan is daar dié wat krag onwettig bekom. Die AHI Bethlehem versoek die raadslede van die wyke om ondersoek by die huise in hul wyke in te stel om te kyk of die meters reg is. “Ons sal moet besluit of ons Eskom moet versoek om direk aan ons krag te verskaf of om die Dihlabeng-munisipaliteit onder administrasie te plaas. Ons gaan ook mense wat wederregtelik krag gebruik, aanvat. Miskien moet ons ook met massa-aksies begin.” ) Luidens ’n verklaring van die Dihla- beng-munisipaliteit is hy ook bekommerd wat die uitwerking gaan wees op die ekonomie en dienslewering in Dihlabeng indien Eskom sy plan in werking stel om die krag gedurende spitstye te ontkoppel. ’n Spesiale raadsvergadering en uitvoerende burgemeestersvergadering (Mayco) word Woensdag (15/04) gehou om die aangeleentheid te bespreek. Die Dihlabeng-munisipaliteit gaan alles in sy vermoë doen om te verseker dat Eskom nie die krag ontkoppel nie. Daarby sal hy ook alles in sy vermoë doen om te verseker dat die Nasionale Tesourie se betaling geskied. Die Dihlabeng-munisipaliteit versoek alle belastingbetalers om hom te onder- steun. Diegene wat nie hul rekeninge vereffen nie word versoek om dit so spoedig moontlik te doen. ) Nog twee Oos-Vrystaatse munisipalitei- te, Maluti-a-Phofung en Nketoana, se krag gaan ook ontkoppel word. Dis donker! Krag in spitstye ontkoppel

Upload: maluti-news

Post on 21-Jul-2016

261 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Maluti 15 04 2015

TRANSCRIPT

Page 1: Maluti 15 04 2015

TEL: 058 ­ 303 5411 WOENSDAG 15 APRIL 2015 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE

Koerant met hart The paper with heartI

www.panarottis.co.za

X1PXE997-MA150415

Cor. Malan and Murray Streets, BETHLEHEMTel. 058 303 2687/058 303 3048

BUY PER BOXand SAVE !!BULK BUYS =

BARGAIN PRICES

BUY PER BOXand SAVE !!BULK BUYS =

BARGAIN PRICES

Wholesaleprices directto the public!

SPECIALS5 KG CHICKEN THIGHS

2,5 DOZEN EGGS (X-LARGE)

750 ML COOKING OIL

5 KG CHICKEN WINGS

R114,95 /BOX

R29,95 EA

R9,95 EA

R141,95 /BOX

X1PXFDDG-MA150415

X1PY6KRM-MA150415

SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALESALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE

SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALESALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE • SALE•SALE•

SALE•

SALE•

SALE•

SALE•

SALE

•SALE•

SALE•

SALE•

SALE•

SALE•

SALE

•SALE•

SALE•

SALE•

SALE•

SALE•

SALE

•SALE•

SALE•

SALE•

SALE•

SALE•

SALE

NO 1 FABRIC STORE

16 Maluti SquareBethlehem

Tel 058 303 4495Fax 058 303 3720

16 Maluti SquareBethlehem

Tel 058 303 4495Fax 058 303 3720

Three CatsNormally R55 NOW R45

Mini MattNormally R18NOW R15Afrikaans CANVASNormally R85Now R50

KILLER DEALSKILLER DEALS

• PLAIN & PRINTEDPOLAR FLEECE

• WOOL • WINTER FUR

LATEST ARRIVALSLATEST ARRIVALS

X1PYHD3M-MA150415

DIE plate kosmos oral in die Oos-Vrystaat was vanjaar ongekend. Die kosmos hetegter reeds plek begin maak vir die winter en begin kwyn. Geniet ’n laaste blik opdié pragtige blomme op die Lebanon-plaasroete tussen Bethlehem en Fouriesburg.

Foto: Ellie Colling

Kosmos rinkinkLynda Greyling

DIE Dihlabeng­munisipaliteit is een vandie 20 munisipaliteite waarvan die kragvan 5 Junie gedurende spitstye ontkoppelgaan word.Die 20 munisipaliteite skuld Eskom

saam R3,68 miljard. Eskom het reeds diemunisipaliteit in kennis gestel dat diekrag Maandae tot Vrydae van 06:00 tot10:00 en van 17:00 tot 21:00 en gedu­rende naweke van 07:00 tot 10:00 en17:00 tot 20:00 ontkoppel gaan word.Khulu Phasiwe, woordvoerder van

Eskom, het Vrydag (10/04) gesê dit is ’ngeregverdigde stap.“Ons het lank en aanhoudend briewe

en e­posse geskryf en gevra die munisi­paliteite moet hul skuld vereffen.“Gewone mense is nou die lydende

party. Ons is jammer daaroor, maar dit isnou die enigste uitweg.”Phasiwe het daarop gewys dat Eskom

in die verlede gedreig het om die kragvan plaaslike owerhede in die Vrystaat teontkoppel, maar die kwessie van same­werkende regering het dit telkensverhinder. Eskom maak nou al sy planbekend sodat plaaslike owerhede genoegtyd het om hul sake in orde te kry en diegeld in die hande te kry.Johan Voigt, voorsitter van die AHI

Bethlehem, sê ’n dringende bestuursver­gadering is Maandag (13/04) oor dieaangeleentheid gehou.“Dihlabeng behoort aan die mense wat

eiendom besit, die belastingbetalers. Onsmoet nou begin om die bestuur oor teneem. Ons is nie in stryd met dieDihlabeng­munisipaliteit nie,” sê Voigt.Volgens Voigt het ’n woordvoerder van

Eskom gesê die Dihlabeng­munisipaliteitbetaal wel die agterstallige bedrag soosooreengekom, maar nuwe verbruiksreke­ninge word nie betaal nie.Die AHI Bethlehem het besluit om

Maandag (20/04) om 17:30 ’n massaver­

gadering by The Loft te hou. Hy het ookpamflette laat druk om mense bewus temaak van die situasie. “Dit raak elkeenvan ons,” sê Voigt.Van die besighede soos ’n bekende

braairestaurant het sy eie kragopwekker,maar dit kos hom R15 000 per maandmeer. ’n Gastehuis moet R20 000 permaand meer opdok.Voigt sê daar is diegene wat nie hul

elektrisiteitsrekeninge betaal nie en danis daar dié wat krag onwettig bekom. DieAHI Bethlehem versoek die raadsledevan die wyke om ondersoek by die huisein hul wyke in te stel om te kyk of diemeters reg is.“Ons sal moet besluit of ons Eskom

moet versoek om direk aan ons krag teverskaf of om die Dihlabeng­munisipaliteitonder administrasie te plaas. Ons gaanook mense wat wederregtelik kraggebruik, aanvat. Miskien moet ons ookmet massa­aksies begin.”) Luidens ’n verklaring van die Dihla­beng­munisipaliteit is hy ook bekommerdwat die uitwerking gaan wees op dieekonomie en dienslewering in Dihlabengindien Eskom sy plan in werking stel omdie krag gedurende spitstye te ontkoppel.’n Spesiale raadsvergadering en

uitvoerende burgemeestersvergadering(Mayco) word Woensdag (15/04) gehouom die aangeleentheid te bespreek.Die Dihlabeng­munisipaliteit gaan alles

in sy vermoë doen om te verseker datEskom nie die krag ontkoppel nie.Daarby sal hy ook alles in sy vermoëdoen om te verseker dat die NasionaleTesourie se betaling geskied.Die Dihlabeng­munisipaliteit versoek

alle belastingbetalers om hom te onder­steun. Diegene wat nie hul rekeningevereffen nie word versoek om dit sospoedig moontlik te doen.) Nog twee Oos­Vrystaatse munisipalitei­te, Maluti­a­Phofung en Nketoana, sekrag gaan ook ontkoppel word.

Dis donker!Krag in spitstye ontkoppel

Page 2: Maluti 15 04 2015

2 MALUTI, WOENSDAG 15 APRIL 2015

Bedrywig met skoonmaak­projekDIE lede van die Bethlehem-Rapportryerbeweging het onlangs hul jaarlikse skoonmaak-projek aangepak. Die omgewing by die AnthonieMichael Prinsloo-gedenkteken en -graf, die Preekstoelrots en Bethlehem se museum is skoongemaak. Van links is dr. Eben von Well, ds.Dawie Kriel, Dirk du Plooy en Danie Eichstädt.

DIE Cluny Animal Trust in Fouries­burg beywer hom vir die welstandvan diere in die Oos­Vrystaat,veral verwaarloosde diere watonder swak versorging ly.Só sê Jan Sander, woordvoer­

der.Hy sê die trust is ’n onafhankli­

ke, nie­winsgewende organisasiewat in Februarie 2011 deur dr.Katherine Barker gestig is. Sy hethaar veeartseny­praktyk inFouriesburg gevestig.Die trust het ten doel om die

lyding van diere te verlig endiere­eienaars en die publiek in telig omtrent dieregesondheid,dierevoeding, asook praktyke omsiektes en die verspreidingdaarvan te voorkom.Die swak versorging van diere

kom oor ’n breë spektrum van diebevolking voor en vind dikwelsweens onkunde plaas, eerder asnet armoede.Die trust verwag om binnekort ’n

uitstekende mobiele kliniek enhospitaal in gebruik te neem, watdie dienste aansienlik meerdoeltreffend sal maak.Die praktyk het ’n klein werks­

mag wat ’n enorme taak op handehet en alle ondersteuning enskenkings, klein of groot en inenige vorm – ook tyd – word baiewaardeer.Die trust aanvaar ook graag

skenkings van gebruikte artikelssoos klere, meubels, en so meer,wat verkoop word om koste tehelp delg.

Gholfdag in ClarensDie Cluny Animal Trust reël ’n

jaarlikse gholfdag om geld in tesamel.Die gholfdag word vanjaar op

Saterdag 9 Mei by die Clarens­gholfklub aangebied.Die kompetisie is in ’n vierbal­

beterbal­formaat, met twee tellingswat tel.Die inskryfgeld is R1 200 per

vierbal en daar is opwindendepryse om te wen, onder meer ’nR100 000­kontantprys vir ’n kolhouop een van die kort gate.Bydraes, hetsy borge,

skenkings of pryse, sal baiewaardeer word.’n Vol baan word verwag en die

inskrywings is beperk.Besoek die Cluny Animal

Trust se webwerf by www.cluny­animaltrust.co.za, skakel 058­223­0918, of stuur ’n e­pos [email protected] jou in te skryf of navrae

omtrent die gholfdag te rig, belGerhard Meintjes by082­925­4185.

Gholfsteuntrust,diere

ENTREPRENEURS kan nader­staan vir ’n sakeplankompetisiemet prysgeld van meer asR1,2 miljoen op die spel.Die Akademia­sakeplankompeti­

sie vir 2015 met prysgeld terwaarde van meer as R1,2 miljoenis tydens ’n sake­ontbyt by dieGuardian Peak­wynkelder bekendgestel.Die kompetisie, wat ten doel het

om nuwe en bestaande entrepre­neurs te help om hulself en hulbesigheid beter te verstaan envolhoubaar te maak, beleef reedssy derde jaar en het reeds ’n paarsuksesverhale opgelewer.Van die deelnemers aan die

vorige jare se kompetisie spogreeds met groot bedrae sebeleggings, uitvoergeleenthede vanprodukte en nasionale bekendstel­ling en bemarkingsgeleenthedewat deur hul deelname aan diekompetisie ontsluit is.Die tema van die sake­ontbyt

was: Hoop vir die toekoms vanbesigheid in Suid­Afrika.Volgens Jannie Durand, die

uitvoerende hoof van Remgro engasspreker op die geleentheid,bestaan daar definitief baiegeleenthede vir klein en medium­besighede in Suid­Afrika.

“Suid­Afrika presteer swakker asdie res van Afrika suid van dieSahara wanneer dit kom byentrepreneuriese besighede, en ditongeag daarvan dat die land ’nbaie beter infrastruktuur het.“ ’n Gebrek aan selfkennis,

besigheidskennis en ’n vinnigveranderende mark pootjie dikwelsklein en mediumsakemanne, watbydra tot die lae suksessyfer vanslegs twee uit elke sewe besighe­de wat jaarliks oorleef.”Volgens Chris du Plessis,

koördineerder van die Akademia­sakeplankompetisie, is dit juiswaarom Akademia en sy vennotehulle daarop toespits om deuropleiding nuwe en reeds bestaan­de entrepreneurs toe te rus omhul besighede volhoubaar te maaken so broodnodige werksgeleent­hede in Suid­Afrika te skep.Vennote wat hulle reeds vanjaar

tot die kompetisie verbind het, sluitin die Atterbury­groep, Investec­ba­tebestuur, Business Partners,verskeie sakekamers, asookmediavennote soos Radio Tyger­berg, Groot FM en ook eNuus.Belangstellendes kan die

webblad www.sakeplankompeti­sie.co.za besoek, of ’n e­pos stuuraan [email protected].

Sakebreine kanwen met plan

Qualify to compete in golf openSELLO MOKOENA (left) and Modisana Masejane of the Aran Pri-mary School have qualified to take part in the Xariep AmateurOpenGolf Championship, previously known as the Southern FreeState Open, this weekend, as well as the Lejweleputswa AmateurOpen on 25 and 26 April. The two will compete in the u.15 andu.19 age group respectively. Both players are in need of sponsorsto attend the championship. Photo: Supplied

LEIHLO LA SETJHABA RAINBOWwill be having a meeting at theDipheleng open space on Sunday(19/04) at 15:30.

Outstanding housing issues, theDe Beers pass as well as thepoor municipal service delivery willbe discussed.

Issues to be discussed

PAUL ROUX se straatfees opSaterdag 4 April was ’n mengel­moes van potjiekosgeure enkleurvolle hoede. Die fees is voorThe Pink Tricycle gehou waar ’nverskeidenheid kosprodukteverkoop is en vrolike musiekopgeklink het. – Susan Maré

Jolig opstraatfees

RENEE WOLFAARDT met haarkleurvolle hoed. Foto’s: Susan Maré

JAAP CLAASSEN en Shani Grovéop die straatfees in Paul Roux.

DIE bekende Paul Roux-inwoner Pens Maritz van die Ster-Kafee in Bethlehem en sy span. Hulle is vanlinks, voor: Connor Jacobusen, Martyn Oosthuysen en Henri Knobel; agter: Pens Maritz, Pem Otway,Petro Maritz, Rose-Marie Schütze en Chris en Willemien Oosthuysen.

Page 3: Maluti 15 04 2015

MALUTI, WOENSDAG 15 APRIL 2015 3

X1PYFPCW-MA150415

THE minister of Science and Technology,Naledi Pandor, has appealed to thecommunity of Reitz in the Free State topartner with government in embracingscience as a tool for change in society.“We want all of you to become full

participants in building a new and thrivingsociety in which every person can make adifference,” the minister told thousands ofresidents, including learners, who hadattended an imbizo organised by theDepartment of Science and Technology(DST) at the local Petsana Stadium, toraise awareness of science and technology.The minister visited the area as part of

government’s Imbizo Focus Week, accom­panied by Dr Siyabonga Cwele, theminister of Telecommunications and PostalServices, and the Free State premier, AceMagashule, among others.An imbizo is a platform where communi­

ty members interact directly with govern­ment officials to find solutions to servicedelivery challenges. The programme is oneof government’s platforms to deepencommunication and the involvement ofcitizens in all aspects of public life thataffect them directly. It has since developedinto a popular and trusted platform forunmediated communication betweengovernment and the public.Government is committed to creating a

better life for all the country’s people. Theminister urged the community to workalongside government in achieving thisobjective.Reitz is among the many areas in the

country that the minister has been visitingto highlight the benefits of science, techno­logy and innovation in society, particularlyto encourage learners to consider careersin this field, as this will benefit the entirecountry.The minister told the community that

South Africa was playing an important rolein major international projects and makinggroundbreaking progress in research anddevelopment initiatives. “After 21 years ofdemocracy, the DST and its entities havemuch to celebrate,” she said.She added that the country had made

strides in HIV/Aids prevention and treat­ment through the department’s collaborati­on with the Centre for the Aids Programmeof Research in South Africa and the Billand Melinda Gates Foundation.The minister also highlighted a number

of projects that the department was

involved in, including the Wireless MeshNetwork, the Dr Math online math­tutoringservice and the Cofvimvaba Technology forRural Education Development (TECH4RED)Initiative. Other projects cover areas likeprotecting and exploiting indigenousknowledge resources.Exhibitions were held alongside the

imbizo to expose young people and thecommunity to careers in science, as wellas to practically demonstrate what sciencemeans in daily life.Magashule said the Free State govern­

ment had invested in young men andwomen X both in the institutions of higherlearning and in the diaspora X to develop,learn and innovate.However, there was a need to expand

the space to showcase raw talent thatcould be moulded to determine futureinnovations.“While we have flexed our muscles at

the highest levels we must go back to ourschooling system, both urban and rural.We must assert a new career path ofusing science and technology as aninstrument for development,” said thepremier.He said the starting point in the curricu­

lum change was to do away with marginalsystems such as Computer ApplicationsTechnology and mainstream learners intothe real hardcore elements of InformationTechnology, so to build the capacity forpeople to use IT purposefully rather thanpassively.Magashule said this required government

to spend sufficient resources in buildingcommunity infrastructure to acquaint peoplewith IT resources from early age.Cwele, said the Thabo Mofutsanyana

District Municipality was one of the eightpoor districts in the country identified inthe government’s plan to roll out broad­band.“We are here to inform the community of

Thabo Mofutsanyana how we plan toconnect schools, post offices, healthfacilities, libraries and police stations to theinternet,” said Cwele, adding this wouldensure the district was not left out in thisdigital revolution and that people tookadvantage of opportunities that wereavailable in the field of ICT.“The impact of excluding poor communi­

ties from ICT opportunities would begreater than the impact of apartheid,” saidthe minister.

’n NUWE era breekop 1 Mei vir Maluti sewebwerf aan, wantvan dié dag af sal ditdeel wees van die noureeds bekende Net­werk24.Netwerk24, wat in

Augustus 2014 beginis, is dié toonaange­wende betaalplatformvir Media24 se Afri­kaanse dagblaaie enSondagkoerante. Diewebwerf het vinnigveld gewen en sal nouook heelwat groterword wanneer dit ookdie inhoud van diegroep se plaaslikekoerante reg oor dieland huisves.Lesers sal steeds

Maluti se inhoud –ook die Engelse nuus– op een plek vindwanneer hullewww.maluti­news.co.za intik. Diéadres sal hulle neemna ’n afdeling van dieNetwerk24­webwerfwaarMaluti se inhoudnetjies bymekaar ge­publiseer sal word –en waartoe leserskosteloos toegang salhê. Lesers kan ooksteeds ons gewildeFacebookblad dop­hou om op die hoogtete bly van gebeuredeur die loop vandie week.

Nuwetuiste virwebwerf

DIE jaarlikse Bibliathon vir die stap van Bybels is weer vanjaar in Harrismith gehou.AltesaamR42 000 is ingesamel. Van links is ds. Gerrie van Dyk van die Bybelgenoot-skap, Swanie Swanepoel, organiseerder, en dr. Hannes Ries. Foto’s: Corrie Labuschagne

DIE Bibliathon-stap is vanjaar weer in Harrismith gehou en was ’n feestelike geleent-heid. Hier word spiraalaartappelstokkies gemaak. Van links is die Kruger-gesin –Lizette, André en Edith.

Science tool forchange in society

Insameling sukses

Tobie MyburghAFSLAERS BK

Tobie Myburgh bied aan, namens City Meat &Superstore, 'n vanopenbare veiling

slaghuistoerusting te City Meat Super StoreOos Burgerstraat, Bloemfontein

Woensdag, 29 April 2015 om 11:00

Industriële roosterElektriese biltongkerwerACS skaalIndustrële kouevleis-snyerANWIL rooster2 x OKTO vleis-saag (3-fase)1 x vleissaag (3-fase)Industriële vleismeule (3-fase)Industriële menger2 x biltongdroër waaiers met rakeDelux Russian kooktoestelMeat tenderizerWrapping masjien2 x 9 m vertoonkaste3 x vertoon “counters”

5 x Bay Marine glas-vertoonkasKlein glas-vertoon yskas1 x 2 m groot vertoon vrieskaste2 x 3 m groot vertoon vrieskaste1 x 4 m groot vertoon vrieskaste2 x 5 m oop vertoon-yskaste4 m glas yskas3-glasdeur vrieskas2 x 3 m oop vertoon vrieskaste2 x 1,5 m vrieskaste6 x sharp kasregistersVerskeie stainless steel tafels – (2x1 m, 4x2 m, 2x3m)2 x koelkamer (5 m x 3 m)+/- 24 vleisbakkeRooker

Kantoortoerusting:2 x Chubb kluise, CCTV kamerastel (16), Lexmark faksmasjien,2 x 1,5 m lessenaars, Coin-teller, 5 x liasseerkabinet, 3 x Sharger kasregister

Slaghuistoerusting:

Ko-ordinate:29°97'03.09”S26°13'24.17”E

Navrae:Schalk 079 472 7529

Afslaer:Sarel 082 415 5792www.tobiema.co.za

X1PYJQJ9-MA150415

Die koerant sewebwerf sal vanaf 1 Mei2015 by Netwerk24ingeskakel wees.

www.netwerk24.com

Besoek gerus

Word deel van die 422 000 aanlynlesersop Netwerk24 wat gemiddeld 11.8 miljoenbladsye lees per maand.

Meer oor Netwerk24

Ons Trek!

Page 4: Maluti 15 04 2015

4 MALUTI, WOENSDAG 15 APRIL 2015

Trots op vyf dekadesTHYS VAN TONDER vertel vandie Oudskoliere­rugbyklub in2010.Die 50 jaar van bestaan word

pragtig afgesluit met ’n uitste­kende vertoning op die rugby­veld.Hulle het die Griffons­liga

gewen en die Griffons op dieSuid­Afrikaanse Plattelandseklubkampioenskap verteenwoor­dig wat van 18 tot 25 Septem­ber in Stellenbosch gehou is.Probleme is egter in die jaar

met die bestuur van die Griffonsondervind weens die feit dat dieoorgrote meerderheid van diegekontrakteerde spelers wat nievir die Griffons diens doen nie,vir Welkom Rovers of Welkom­klub speel.Oudskoliere het in die jaar

met twee spanne in die Grif­fons­liga gespeel. Hulle het dieeerste gewen en in die eind­stryd van die tweede ligaverloor.Dr. Piet van der Merwe, wat

van 1962 tot 1972 voorsitterwas, is oorlede.Spelerprestasies: eerste

span: voorspeler van die jaar:Nico Nieuwenhuizen; agterspelervan die jaar: Phillip Labuschag­ne; tweede span: voorspelervan die jaar: Hennie Jooste;agterspeler van die jaar: Jaco

Strydom; speler van die jaar:Kobie Rousseau; die meestepunte aangeteken: JonathanAdkin; die meeste oefeningebygewoon: Felix Kruger; diemeeste drieë: Stanley Scott.Uitslae van 2010: Eerste

span speel 14 wedstryde enwen 11, wen die Griffons­liga,punte aangeteken: 644; punteafgestaan: 254; aantal drieë: 97;Tweede span: speel 14wedstryde en wen 11, verloor indie eindstryd met 11­12 teenHoopstad; punte aangeteken:480; punte afgestaan: 143; engetal drieë: 71.Sou ’n mens nou op 50 jaar

terugkyk in die geskiedenis vandie klub staan die volgende uit:) Die wen­faktor op die veldwas altyd daar. Die klub het oordie 50 jaar ’n baie goeiewenrekord opgebou. In sekerejare het hy die ligas oorheers.) Oudskoliere was oor die jareheen ’n gedissiplineerde klub.) Goeie administrateurs hetdiens gedoen en was ook in diesamelewing leiers op hulgebied. Op die finansiële gebiedwas hulle uitstaande. Om ’n eieklubhuis ná 16 jaar ná aankopeklaar te betaal wil gedoen wees.Enige lid van die klub kan

dus met trots terugkyk na 50jaar se uitstaande rugby.

Geskiedeniswél van belang

Lynda Greyling

DIE afgelope week het standbeel­de die nuus oorheers.Eers was dit Cecil John Rhodes

se standbeeld by die Universiteitvan Kaapstad. Vir ’n Vrystater metvakansie in Kaapstad was ditnogal iets om te aanskou. Eershet ek gewonder wat gaan aantotdat ek die koerant se voorbladgesien het.Ons het gereeld verby die

universiteit gery en gesien wat diestudente aanvang.Nou is die standbeeld verwyder.In Pretoria het lede van die EVV

Paul Kruger se standbeeld opKerkplein beskadig.Is die standbeelde nie deel van

alle Suid­Afrikaners se geskiedenisnie?Onlangs het een van die

ministers aangekondig dat hulleweer geskiedenis ’n verpligte vakop skool wil maak omdat hullebang is dit gaan vir die nageslagverlore.Die tyd het gekom dat gematig­

de Suid­Afrikaners vanuit allegemeenskappe hande vat ensaamstaan.Mense wat standbeelde en

kultuurskatte van ander gemeen­skappe beskadig en vernietig, stelnie belang in ’n vreedsametoekoms vir almal in Suid­Afrikanie, sê dr. Corné Mulder, hoof­sweep van die VF+.Hy sê die beskadiging van die

standbeeld van genl. Louis Bothavoor die parlement in Kaapstad isdie voortsetting van ’n baiegevaarlike neiging. In 1933 hetstudente in Duitsland by 34universiteite 25 000 boeke,manuskripte en standbeelde vanJode vernietig.Tans doen die Islamitiese Staat

(IS) in die Midde­Ooste presiesdieselfde met die vernietiging vanartefakte en standbeelde vanminderhede in Sirië en Irak.AfriForum het ’n veldtog begin

teen die ondeurdagte verskuiwingen verwydering van standbeeldeop openbare terreine. Dié stapvolg in reaksie op die vlaagbetogings teen verskeie standbeel­de van historiese figure uit allegemeenskappe oor Suid­Afrikaheen deur protesteerders metuiteenlopende ideologiese agen­das.Daar word onder meer voorge­

stel dat ’n nasionale erfenisberaadgehou word waar daar oor dietoekoms van monumente enstandbeelde besin moet word,asook oor name van onder meerdorpe, strate en skole.AfriForum­Jeug het as deel van

sy veldtog #dankieJan ’n memo­randum aan die parlementoorhandig waarin hy die besker­ming van Afrikaners se erfenisversoek.Die memorandum moet deur die

minister van kuns en kultuur, NathiMthethwa, onderteken word. Diejeugorganisasie het op sy pad nadie parlement by verskeie stand­beelde, insluitend dié van Jan vanRiebeeck, gestop en bordjies vanondersteuning om hul nekkegehang.Daar was ook intussen ’n

voorstel van ’n beelde­park waarinal die standbeelde geplaas enbewaar word.Hoe dit ook al sy, hoe gaan die

geskiedenis wat in skole aange­bied gaan word, tred hou met aldie veranderinge waaroor daartans gepraat word?Ek stem egter saam dat die

nageslag van hul herkoms moetweet – solank dit net nie verdraaiword nie.

Probleem lê by mannekragHCJ VAN RENSBURG, Bethle-hem:

“RUSPLEKKE oorgroei, manne­krag ontbreek” het betrekking.Daar word betoog geld en

masjiene en mannekrag ontbreek.Ek wil betoog: sonder ekstra gelden met bestaande masjiene lê dieprobleem by die mannekrag. Metdie nodige bestuur en toesig kandie bestaande geselskrag, staan­krag, sitkrag en lêkrag omgeskep

word tot daadwerklike mannekrag.Is ’n verduideliking nodig? Ek

glo nie, want as ons met oop oëdeur die dorp beweeg, kan onssien hoe die manne­ en vrouekrag

hulle manifesteer in geen werk tot10:00; een persoon wat ’n pogingtot werk aanbied en die res vandie groepe van drie tot 16 wattoekyk, ensovoorts.Om terug te keer na die

onderwerp van die toestand vandie vyf begraafplase in Bethlehem:Ons stamouers het gesê: “Diebeskawingspeil van ’n volk wordgemeet aan die toestand van sybegraafplase en kerkhowe.”Ik heb gezegd!

deur

Lynda Greyling

Briewe /

Letters

DIE BEZUIDENHOUTS, Bethle-hem:

NA aanleiding van die rubriek inMaluti van 8 April.Ek en my vrou is albei pensi­

oentrekkers wat noodgedwongevan die klinieke moet gebruikmaak, aangesien siekefondse teduur is.Ons gaan maandeliks na

Bakenpark toe.Toestande hier is ’n duidelike

bewys van hoeveel Benny Malako­ane (LUR vir gesondheid in dieVrystaat) en Ace Magashule(premier van die Vrystaat) vir huleie mense omgee.Ons maak seker dat ons

minstens om 06:00 by die kliniekis weens die talle pasiënte watdaarheen gaan. By ons aankomsis daar reeds mense wat daarstaan van hoe vroeg af. Diemense bestaan hoofsaaklik uitbejaardes en vroue met babas.

Daar is geen beskerming teendie elemente en ook geen sitplek­ke nie. Die mense gaan sit maarop hul eie komberse of op diegras. Die personeelgetalle skietheeltemal te kort, met die gevolgdat diegene wat daar is, oorval ismet die daaglikse getalle. Hulle isnie lui nie, maar gee moed op.By die stadskliniek langs die

brandweer is daar darem probeerom beskerming aan te bring, maardit is ook nie genoeg nie.

Toestande by klinieke nie na wens nie

Marita Burger

ONS hoor en lees dikwels vankritiek wat uitgespreek word oordie gehalte van onderwys inSuid­Afrika en dan die aandrangop “verandering van die stelsel”.Maar sedert 1994 was daar reedsetlike veranderinge en vernuwingsten opsigte van die stelsel enkurrikulum, insluitend vakinhoud.So, die vraag moet eintlik wees:Wat kan nog verbeter word?Dit gebeur selde dat ’n onder­

wysstelsel revolusionêr verander.Dit is wel moontlik wanneer ’nnuwe politieke party met anderdoelwitte aan bewind kom soos indie geval van post­apartheid­Suid­Afrika. Drastiese veranderingkan egter probleme veroorsaak,want ’n onderwysstelsel is soos ’ngroot, lomp skip – as die koers­aanpassing te vinnig, of te drastiesis, kan dit sink. Die ideaal is datvernuwing geleidelik geskied omaan te pas by veranderinge in diesosio­ekonomiese omgewing.’n Progressiewe opbou word

byvoorbeeld waargeneem in landewaar kinders die beste presteer inwiskunde, wetenskap en leesvaar­dighede, byvoorbeeld in China,Japan, Singapoer en Finland. Daarword voortgebou op “dit wat werk”en deur kers op te steek by anderlande. Selfs Zimbabwe (metsoortgelyke politieke ontwikkelingeas Suid­Afrika) het sedert 1980 ’nnuwe kurrikulum geleidelik oor tienjaar inwerking gestel. Dit versekerstabiliteit want onderwysers, asookkinders, kan makliker by verande­ringe aanpas.Suid­Afrika se skoolstelsel, soos

ook in ander lande, is ’n spieël­beeld van die gemeenskap sepolitieke filosofie en nasionaledoelwitte. In die pre­1994­era is ’ntradisionele benadering gevolg met’n Christelik­nasionale etos. Dit hetsekere implikasies gehad in termevan taal, religie en kultuur in onsdiverse samelewing. Beroepson­derwys is by tegniese skole enkolleges aangebied in ’n baanparallel met die hoofstroom­onder­wyskurrikulum. Weinig aanpassingin terme van dramatiese sosialeen politieke veranderings kon teendie afloop van daardie era gemaakword weens die gebrek aanlegimiteit van die regering, asookvan die destydse nasionale

onderwysdepartement.Die Skolewet van 1996 (met

bydraes van eksterne kundiges)het die beleid vir post­1994­onder­wys bepaal.Dit het die taak gehad om die

18 ras­ en streeksgegrondeonderwysdepartemente te transfor­meer in ooreenstemming metwaardes soos gelykheid, mense­regte en nie­rassigheid.Die politiek van ’n skoolkurriku­

lum sentreer maar om die gewigwat die stem van sekere rolspelersdra. Verskillende belangegroepehet bydraes tot die nuwe kurriku­lum gemaak, byvoorbeeld politici,vakbonde, besigheidsektor,arbeidsektor en geselekteerdeonderwyskundiges. Daar is besluitom die tabula rasa­roete te volgen alles in die stelsel nuut temaak. Onderwyskolleges is gesluit.Die tradisionele kurrikulum isvervang deur uitkoms­gebaseerde­onderwys (UGO) met ’n totaalnuwe terminologie (bv. leerlingword leerder, vakke word leerare­as, ensovoorts), leer­uitkomste watvaag was in terme van vakinhoud(die onderwyser of handboekskry­wer kon besluit hoe om ’n uitkomste interpreteer) en ’n leerproseswat onder meer groepwerk

beklemtoon.Die aanvanklike plan was om

UGO van 1997 tot 2005 in allegrade in werking te stel. Dieinwerkingstelling hiervan deur diedepartment van onderwys hetegter gefaal en dringende aanpas­sings moes gemaak word in dievorm van die Hersiene Kurrikulum­verklaring van 2002. Dit hetingewikkelde begrippe maklikergemaak, afgeskaal na mindervakke en geskiedenis en ondermeer religie weer terug in dieprentjie gebring.In 2010 is UGO uitgefaseer en

die Kurrikulum­ en Assesserings­beleidsverklaring (oor die alge­meen word die Engelse akroniem,CAPS gebruik) in werking te stel.So is die fokus weer teruggeskuifna die vakinhoudelike en word dieUGO­jargon vervang deur diebekende terminologie van tradisio­nele onderwys. Die revolusionêrebenadering tesame met, ondermeer, administratiewe en logistieseonvermoë het die “lompe skip” indie vaarwaters laat beland.So waar bring dit ons nou?

Internasionale indekse wat landese gemiddelde prestasie evalueer,toon dat Suid­Afrika nie goed vaarnie – inteendeel, ons vaar selfsswakker as ander Afrikalande metkleiner onderwysbegrotings. Dit blykdat ons in terme van geletterdheiden gesyferdheid nou terug is (selfs’n bietjie agter), teenoor waar onssou wees indien die kurrikulumprogressief ontwikkel het.Die oplossing lê waarskynlik nie

in nog veranderings ten opsigtevan die stelsel nie, ook nie eintlikin ’n fokus op matriekslaagsyfersnie – maar eerder op die rol enverantwoordelikheid van hoofde,onderwysers, ouers en leerlingeself. Uitnemendheid en dissiplinemoet teruggebring word in alleskole. In ag genome dat 20% vandie land se begroting aan onder­wys bestee word, die goeiegeriewe (wat net in stand gehoumoet word) en die miljoene watbestee word op die heel nuutstetegnologie vir skole, behoort onsdarem werklik nie 140ste uit ’n lysvan 145 lande te presteer nie.) Dr. Marita Burger is ’n navorseren akademiese skrywer. Sy wasvoorheen superintendent vanonderwys en betrokke by kurriku­lumontwikkeling.

Veranderings in onderwysnie noodwendig verbetering

MARITA BURGER

‘Die oplossing lê nie innog veranderings tenopsigte van die stelselnie, maar eerder opdie rol en verantwoor­delikheid van hoofde,onderwysers, ouersen leerlinge self.’

Page 5: Maluti 15 04 2015

MALUTI, WOENSDAG 15 APRIL 2015 5

WATCHTHIS SPACE...OPENING SOON IN BETHLEHEM

OPENING 4 MAY 2015

Vat No: 4690103447 - FSP Licence No: 28260 WE ARE A REGISTERED FINANCIAL SERVICE PROVIDER

RENAULT BETHLEHEM

CLIO 66KW TURBO EXPRESSIONFROMR2 999 PM

DUSTER 1.5 dCi DYNAMIQUE 4X4FROMR3 999 PM

SANDERO 66KW TURBO EXPRESSIONFROMR1 999 PM

0% DEPOSIT100% RENAULT

Pay 0% deposit on a new Renault* today and get the Renault that you want when you want it.Visit www.renault.co.za for more or visit your nearest dealership. Valid for this month only.

*Limited to the Renault Sandero Expression (From R1 999 PM or R139 900), Renault Clio Expression (From R2 999 PM or R199 990) or Renault Duster 4x4dCi (From R3 999 PM or R269 900.)Finance through Renault Financial Services. A division of Webank. A division of FirstRand Bank Limited. An Authorised Financial Services and Credit Provider. NCRCP20. The financial offers are onlyapplicable to the advertised vehicle derivatives, & are valid for April 2015. Retail prices are in accordance with pricelist 1 April 2015. Prices exclude "on the road costs". Terms and Conditions apply.

www.renault.co.za

MODEL INTEREST RATE MONTHLY INSTALMENT RETAIL PRICE TOTAL COSTBALLOON % BALLOONDEPOSIT TERM

Sandero 66kW TurboExpression (incl. A/C) R139 900 R194 928

R199 900 R286 962

R269 900 R382 409

R1999

R2999

R3999

R48 965

R69 965

R94 965

0,00% 8,42% 35%

35%

35%

9,65%

9,39%

72

72

72

0,00%

0,00%

Clio 66kWTurbo Expression

Duster 1.5 dCiDynamique 4x4

a division of Renault Welkom

Marnus Bothma057 3553261 • 071 578 [email protected]

Like us on FacebookX1PYB7Q1-MA150415

Page 6: Maluti 15 04 2015

6 MALUTI, WOENSDAG 15 APRIL 2015

Tobie MyburghAFSLAERS BK

bied namens WeltevredeTrust 'n veiling aan van 'nkommersiële gebou by

Piet Humanstraat 19, Bloemfontein

VVrryydadag 24 Ag 24 April 2015pril 2015om 11:00 op die perom 11:00 op die perseel.seel.

Groo e: 1 380 mSteengebou met 'nsinkdak (IBR).4 kantore, 2 grootstoorkamers en 'nontvangsarea.Die gebou beskik oorablusiefasiliteite.Uitstekendeligging,makliktoeganklik ( egoorrVolvo)

Voorwaardes:Voetstoots plus 14% BTW10% deposito met val van hamerKontant/bankgewaarborgdetjek/EFT14 dae bekrag ging.

SkakelNelis 082 807 7227 ofSarel 082 415 5792

Koördinate:29°10'13.40”S26°13'40.44”E

X1PXMDYW-KN070415

Susan Maré

DIE Golden Gateway­hospice sedagsorgsentrum in Bohlokong,Bethlehem, bied dagversorgingaan kinders wat met MIV geïnfek­teer is, daardeur geaffekteer wordof baie behoeftig is.“Ons missie is om hierdie

spesiale diens aan kinders watwerklik die armste van armes is telewer. Dit is hulle wie se algemenelewensfunksionering deur MIV/vigsbeïnvloed word,” sê Hester Jonker,bestuurder.“Om hierdie doelwit prakties uit

te voer is besluit om kinders vandie nabygeleë plakkerskampe bydie dagsorg te betrek.“Die kinders word nie gewoonlik

aan formele of informele opvoe­ding blootgestel nie. Hul ouers hetook nie die geldelike vermoë omhulle van gebalanseerde etes tevoorsien nie.“Die kinders word vyf dae per

week na en van die skoolvervoer.“Hulle word ’n kans gebied om

te ontwikkel en goed aangepas tewees wanneer hulle skool toemoet gaan.”Kinders wat hospice se dagsorg­

sentrum bywoon, ontvang tweeetes per dag, asook vrugte.Mense wat betrokke wil raak en ’nkind teen R100 per maand wilborg, is welkom om hospice by058­303­7109 te bel.

Beter toekoms vir kinders gebied

BEJAARDES het ’n oupa-en-ouma-dag by die Golden Gateway-hospice se dagsorgsentrum in Bohlokongbygewoon. Die personeel van die sentrum is van links Maditaba Mosea, Anastacia Mokone, Maseithati Mokoe-na, Hester Jonker, bestuurder, Roseline Lekoro, kok, en Itumeleng Kumalo. Foto’s: Susan Maré

HESTER JONKER, bestuurder vandie Golden Gateway-hospice sedagsorgsentrum in Bohlokong,het ’n skenking van speelgoed vanDougie Stevensen, area-bestuur-der van KFC (Clabo-beleggings),ontvang.

‘Onsmissie is om hierdie spesiale diens aan kinders wat werklik diearmste van armes is te lewer. Dit is hulle wie se algemene lewens­

funksionering deur MIV/vigs beïnvloed word.’

MAIN RESPONSIBILITIES:· Producedaily,weekly andmonthly cost reports.· Performdaily,weekly andmonthly stock counts.· Analyse stock variances.· Performrecipe cos ng.· Perform invoice control andorder receipt.· Performpurchases reconcilia onof foodandbeverage items.· Performstock reconcilia on togeneral ledgerof foodandbeverage items.· Calculateandanalyse spoilage costs.

CAREER DEVELOPMENT OPPORTUNITYFOOD AND BEVERAGE CONTROLLER (P12)

MINIMUMREQUIREMENTS:· Matric.· Computer literate on Excel/Word.· Computer literate on Fidelio and/or Micros.· Must have a solid accounting background.· Must have practical experience in stock counts and stock control.

CLOSING DATE: Thursday, 23 April 2015

Should you not hear from us within 7 days of the closing date, please consider your application unsuccessful.

Please forward your CV with a copy of your ID to [email protected] OR FAX TO086 726 6989.

Frontier Inn and Casino is an Equal Employment Opportunity EmployerX1PYL1CH-MA150415

X1PYG2AW-KN140415

X1PYJPR9-KN140415

KLERASIE

1615

TUINBOU

1640

Flower Fun Nursery: Upto 30% discount on selec-ted plants of R5 - R10.Winter seedlings available.058 303 8423. 58 Cam-brige St. near silos. Mon. -Sat.

ALLERLEI

1655

Duitse gerookte vleis-produkte en biltong noubeskikbaar by Flower FunKwekery. 058 303 8423.Cambrigestr. 58, by silo's.

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

ALLERLEI

1845

VERVOER &

BERGING

1870

SAKE

DIENSTE

2420

BETREKKINGS

3600

GESOEK

3601

Benodig die diensvan 'n beheerkamerdamemet rekenaarondervindingen 'n reaksiebeampte metGraad C en rybewys.Pos behels skofte.Faks verkorte CV na086 520 9418 of e-pos na:[email protected]

SOEK, KOOP, VERKOOP

Page 7: Maluti 15 04 2015

MALUTI, WOENSDAG 15 APRIL 2015 7

LANDBOUERS in Suid­Afrikamoenie op die daaglikse dramarondom die bedryf fokus nie,maar eerder op hul toekomsplan­ne vir hul boerdery en gesinne.So sê prof. Johan Willemse,

landbou­ekonoom en dosent aandie Universiteit van die Vrystaat(UV) se landbou fakulteit.Hy sê boere moet nie moed

verloor nie aangesien die vraagna produkte wat deur landbougeproduseer word, jaarlikstoeneem.Dié toename is een van die

bedryf se grootste voordele en ’ngeleentheid wat ontgin moetword.Willemse tree hierdie jaar as

fasiliteerder op Vrystaat Landbou(VL) se streekvergadering op.Die vergaderings sal die

formaat van ’n werksessieaanneem met praktiese planne viroorlewing binne die huidigekonteks wat bespreek sal word.Almal is welkom om die

vergaderings by te woon.

S Die skedule vir die opkomendevergaderings is soos volg:21 April – VL streek 5: Harris­

mith22 April – VL streek 12 & 13:

Hoopstad22 April – VL streek 11:

Bothaville23 April – VL streek 17:

Vanstadensrus29 April – VL streek 3: SenekalVir meer inligting rakende

hierdie vergaderings kontak:[email protected] of besoekdie webblad by www.vrystaatland­bou.co.za.

“ONS dorp se onderhoud raak alhoe meer agter. Meer en meersien ’n mens verkeersligte watflikker of wat eenvoudig nie meerwerk nie. Een daarvan is nou almaande stukkend. Eers het ditgeflikker en toe word dit afgeskakelsonder dat daar ’n geenstop­ entoegeeteken aangebring is.”Só sê Hannes Pelser, inwoner

van die Baartmanstraat­omgewing.Hy sê op verskeie hoeke vanstrate is die stoptekens afgebreekof selfs die paal waaraan dit moetwees, weg. Dit word nie herstelnie.“Dit gaan nou al maande so.

Eintlik gaan hierdie agteruitgangnou al jare lank aan.“Op die hoek voor my huis is die

straatnaambord se paal af en lê ditnou al maande lank op die grond.Van die strate wat slaggate kry ennie dadelik herstel word nie, praatek nie eens nie . . .”)Wat is lesers van Maluti seervaring van straattoestande in huleie buurte? Skryf gerus aan Malutise briewekolom en lewer kommen­taar.

MORE than 100 mountain bikersfrom 20 countries will be amongthe field of 800 taking part in anine­day tour across South Africa.The Old Mutual joBerg2c starts

just outside Johannesburg on 24April.The 900 km fully­serviced stage

race will cross four provinces,including the Free State, morethan 100 remote farms and thewell­known Drakensberg mountainrange en route to the IndianOcean at Scottburgh.Countries that are the most

represented in this race areSwitzerland, the Netherlands andthe United Kingdom.Race organiser, Craig Wapnick,

says: “This is a ride that literallychanges lives. This event is aboutmore than yourself and many ofour participants are doing greatthings.”For more information about the

race, visit www.joberg2c.co.za,follow @joberg2c_journo or findthe race on Facebook.

The stages are as follows:) Day 1 (116 km) – Karan Beefnear Heidelberg to FrankfortSchool;) Day 2 (93 km) – FrankfortSchool to Reitz Showgrounds;) Day 3 (122 km) – Reitz Show­grounds to Sterkfontein Dam;) Day 4 (121 km) – SterkfonteinDam to Winterton;) Day 5 (112 km) – Winterton toClifton Prep on Nottingham Road;) Day 6 (123 km) – Clifton Prepto Glencairn Farm near Under­berg;) Day 7 (79 km) – Glencairn Farmto MacKenzie Club near Ixopo;) Day 8 (99 km) – MacKenzieClub to Jolivet Farm near High­flats; and) Day 9 (84 km) – Jolivet Farm toScottburgh.Members of the public are

invited to participate and get achance to see South Africa.

SMILEYMOFOKENGof the Smiling Tiger Boxing Club hands over a cer-tificate of appreciation to Lynda Greyling, editor of Maluti, recognisingher contribution to the promotion of the sport.

Boere:‘Houmoed’

Bikers ridethrough SA

‘Onderhoud ál meer agter’

BAARTMANSTRAAT, Bethlehem: Verweerde verf dui aan daar is veronderstel om ’n stopstraat tewees.Foto’s: Hannes Pelser

DIE naambord in Baartmanstraat het maande gelede omgeval.

Shows appreciation

DIE VKB­rolbaldag is Saterdag(11/04) by die Bethlehem­buiteklubgehou.Spanne van Harrismith, Frank­

fort, Vrede, Paul Roux, Senekal en

Bethlehem het deelgeneem.Altesaam 20 spanne het gespeel.Die Harrismith­span was die

wenner, met Frankfort tweede endie Bethlehem­buiteklub derde.

Harrismith bobaas op rolbaldag

DIE span van Glynn Robertson van die Bethlehem-buiteklub het derdegeëindig. Van links is Freek Senekal, Robertson, Japie Smit (VKB), MelWheatley en Michael Macklin.

Page 8: Maluti 15 04 2015

SportSportKoerant met hart The paper with heartI

IN an effort to increase its social responsi­bility and community outreach, the Dihla­beng Mall joined hands with the DihlabengSlalom Club and hosted the Dihlabeng MallSouth African Slalom Championships 2015on the Ash River near Clarens during theEaster Weekend.On Friday (03/04) and Saturday (04/04)

the Free State was represented by astrong eight­man team of the DihlabengSlalom Club spearheaded by OlympianLindelani Ngidi, entering nine boats in thekayak, canoe and double­canoe classes.Nteo Mokuthu and Jabulani Mofokeng ofthe Free State team entered the only boatin the double­canoes category.KwaZulu­Natal was represented by two

juniors, Raymond “Umlilo WaseNatal”Radebe and Brandon Orpwood, and thesenior, Don Wewege. Entering four boatsin total, all three athletes took part in thekayak class and Wewege also entered thecanoe class.For the first time in the history of the

South African championships there were asmany canoe as kayak entries. The FreeState almost made a clean sweep of thepodium in the canoe class, but weredenied by Wewege who took the bronze.Ngidi stole the gold by less than a secondfrom Mokutu.The premium event, the kayak class,

was a closely­fought battle. Orpwood laiddown a fast time of 91 seconds whichwould have awarded him the title, butunfortunately a time penalty of six secondscost him dearly and he was awarded abronze medal. This misfortune opened thedoor for Success Mahlaba to achieve hisgoal of winning the South African Champi­onships for the first time since having firstpicked up a slalom paddle in 2006. With

whopping eight seconds in penalties whichshut the door to victory for Mahlaba andthe Dihlabeng team. Wewenge, with fourseconds in penalties and just over onesecond short from Mahlaba, had theprivilege of cracking open the champagnecork, claiming yet another South AfricanChampionships title for KwaZulu­Natal.“It was a pleasure for the Dihlabeng Mall

to sponsor this event, and to get to knowthe members of the Dihlabeng team andhear their stories,” said Marzanne Slabbert,marketing manager of the Dihlabeng Mall.“It is incredible to think that with very

little resources, these athletes rise abovetheir challenges to compete with the bestin the country and in some instances thebest in the world. One can only imaginewhat these dedicated athletes couldachieve, if given some of the privileges andfacilities that their professional counterpartsare exposed to abroad.”Results (athlete and position, time,

penalties, time total, class rank, result)1. Don Wewege, 88.55, 6, 94.55, 1, 1: first.2. Success Mahlaba, 88.07, 8, 96.07, 2, 2:second.3. Brandon Orpwood, 91.93, 6, 97.93, 3, 3:third.4. Moses Mokoena, 122.25 4,124.25, 4, 4:fourth.5. Lindelani Ngidi, 124.92, 2, 126.92, 1, 5:fifth.6. Thabo Moloi, 115.43, 1, 2127.43, 5, 6: sixth.7. Nteo Mokhutu, 117.51, 10, 127.51, 2, 7:seventh.8. Don Wewege, 96.80, 50, 146.80, 3, 8:eighth.9. Jabulani Mofokeng, 112.40, 102, 214.40, 4,9: ninth.10. Sandile Makhubo, 163.46, 54, 217.46, 5, 10:tenth.11. Mahlomolo Musa, 166.33, 152, 318.22, 6,11: eleventh.picked up a slalom paddle in 2006. With

Mahlaba’s time of 88 seconds, thefastest of the day, the dream was notout of reach, but sadlyMahlaba received a

11: eleventh.12. Mokuthu­Mofokeng,167.15, 206, 373.15, 1, 12:twelfth.13. Raymond Radebe, DNF,DNF, DNF, 6, 13: thirteenth.

SportSportRowing for gold

THE Dihlabeng Canoe Team’s best performers are from the left Cyprian Ngidi (goldmedallist of the C1 Canoe Class), Clem Harrington (member of the mayoral committee(MMC): Local Development: Dihlabeng Municipality), Marzanne Slabbert (marketingmanager:DihlabengMall) andSuccessMahlaba (silvermedallist of theK1KayakClass).SANDILE MAKHUBO (Dihlabeng Slalom team member).

NTOE MOKUTU and Jabulani Mofokeng racing in the double canoe class category.

DIHLABENG MALL SLALOM NATIONAL CHAMPIONSHIPS, ASH RIVIER: Cyprian Ngidigoing for gold in the C1 Canoe Class. Photos: Mohlaodi Mphutui

X1PYLQH5-MA150415

24 High Street, Bethlehem • Tel. 058 303 1160Pr No. 0416363

Z.AsmalZ.AsmalOptometristsOptometrists

GLASSES WHICH ADAPT TO YOUR LIFESTYLE!

INDOORSINDOORS OUTDOORSOUTDOORS

Edgars and Jet account cards are accepted.COME INSTORE FOR PRICING!

X1PYHDG5-MA150415