nn 3 4 web issuu

8
By Martie Pretorius ([email protected]) MOKOPANE - Gideon Fata (56) was gunned down in front of his home last Friday in what looks like the second assassination- like killing the town has seen in less than a year. In June last year Mogala- kwena Residents Asso- ciation (MRA) chairman Madimetja Piet Pale was also gunned down near his home in Mahwelereng. In both cases, the gunmen shot the victims and sped off. Fatana died after being gunned down outside his front door of his house. He was a taxi owner and busi- ness man in the construc- tion field. “We were inside the house while my husband was parking one of our vehicles when we suddenly heard three gunshots,” the grieving wife of the deceased, Blantina Fatana, told Northern News on Monday morning. Fatana’s youngest son, Robert (16) add- ed that after the commotion, he stopped his mother from going outside immediately. The family waited a short while and then opened the front door, where they found their hus- band and father lying in a pool of blood on the front porch. He was not responding and Gunned down was declared dead on the scene. The police con- firmed that the victim was found with three bullet wounds, one to his head and two to his neck. “This is shocking. We hope we can rely on the police to track down the assassins this time,” said Mar- celle Maritz of the DA who accompanied Northern News to the family home of the Fatanas on Monday. The MRA ex- pressed their shock while referring to a great man who has contributed a lot in the transporting of communities. “He was a warm-hearted man with great sense of humility and a pillar of strength to the community. We lower our flags in respect of this great man who was both a role model and a great leader who was able to take a stand against corrupt leadership and con- front them fearlessly.” By the time of going to print, no arrests have been made. Police investigations are continuing. The police are also calling on anyone who might have information on the whereabouts of the suspects, to contact Lt. Malesela Kekana on 082 565 8277. The late Sello Gideon Fatana who was assassinated at his home in Mokopane last week Friday. LEPHALALE - Die man wat verdink word van die seksuele misdaad teen 'n 40-jarige vrou op 'n plaas buite dié dorp is steeds op vrye voet. Die vrou, wie se identiteit beskerm word, is oorval op die plaas tussen Vaalwater en Lepha- lale nadat haar man gery het om die volgende vrag vir hul trek op die dorp te gaan haal. Sy is deur die man gegryp, uit die huis gesleep, aangerand en oor die kop geslaan met 'n skerp voorwerp. Hy het haar na bewering verkrag, twee selfone gesteel en op die vlug geslaan. Die Lephalale en Dorset polisie het spoorgesny om die verdagte vas te trek. 'n Saak van diefstal, verkragting en aanranding met die doel om ernstig te beseer word ondersoek. Enige iemand met inligting oor die man kan 086 000 1011 skakel of na hul naaste polisie kantoor gaan. Verkragtingsaak: verdagte ontduik steeds polisie

Upload: helena-raats

Post on 21-Jul-2016

265 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Limpopo-based community newspaper for Lephalale and Mokopane.

TRANSCRIPT

By Martie Pretorius ([email protected])

MOKOPANE - Gideon Fata (56) was gunned down in front of his home last Friday in what looks like the second assassination-like killing the town has seen in less than a year. In June last year Mogala-kwena Residents Asso-ciation (MRA) chairman Madimetja Piet Pale was also gunned down near his home in Mahwelereng. In both cases, the gunmen shot the victims and sped off.

Fatana died after being gunned down outside his front door of his house. He was a taxi owner and busi-ness man in the construc-tion field.

“We were inside the house while my husband was parking one of our vehicles when we suddenly heard three gunshots,” the grieving wife of the deceased, Blantina Fatana, told Northern News on Monday morning.

Fatana’s youngest son, Robert (16) add-ed that after the commotion, he stopped his mother from going outside immediately. The family waited a short while and then opened the front door, where they found their hus-band and father lying in a pool of blood on the front porch. He was not responding and

Gunned downwas declared dead on the scene.

The police con-firmed that the victim was found with three bullet wounds, one to his head and two to his neck.

“This is shocking. We hope we can rely on the police to track down the assassins this time,” said Mar-celle Maritz of the DA who accompanied Northern News to the family home of the Fatanas on Monday.

The MRA ex-pressed their shock while referring to a great man who has contributed a lot in the transporting of communities.

“He was a warm-hearted man with great sense of humility and a pillar of strength to the community. We lower our flags in respect of this great man who was both a role model and a great leader who was able to take a stand against corrupt leadership and con-front them fearlessly.”

By the time of going to print, no arrests have been made. Police investigations are continuing. The police are also calling on anyone who might have information on the whereabouts of the suspects, to contact Lt. Malesela Kekana on 082 565 8277.

The late Sello Gideon Fatana who was assassinated at his home in Mokopane last week Friday.

LEPHALALE - Die man wat verdink word van die seksuele misdaad teen 'n 40-jarige vrou op 'n plaas buite dié dorp is steeds op vrye voet. Die vrou, wie se identiteit beskerm word, is oorval op die plaas tussen Vaalwater en Lepha-lale nadat haar man gery het om die volgende vrag vir hul trek op die dorp te gaan haal. Sy is deur die man gegryp, uit die huis gesleep, aangerand en oor die kop geslaan met 'n skerp voorwerp. Hy het haar na bewering verkrag, twee selfone gesteel en op die vlug geslaan. Die Lephalale en Dorset polisie het spoorgesny om die verdagte vas te trek. 'n Saak van diefstal, verkragting en aanranding met die doel om ernstig te beseer word ondersoek. Enige iemand met inligting oor die man kan 086 000 1011 skakel of na hul naaste polisie kantoor gaan.

Verkragtingsaak: verdagte ontduik steeds polisie

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 3 APRIL 2015

Deur Martie Pretorius ([email protected])

MOOKGOPHONG - Christine en Gerhard Hollander van Louis Trichardt is in rou gedompel nadat hulle 18-jarige seun, Johan Gerhard, in die fleur van sy lewe deur weer-lig doodgeslaan is. Dié fratsongeluk het verlede Vrydagmiddag op ’n plaas in Mookgo-phong plaasgevind.

Elize Botha, mede-eienaar van ’n opleidingsentrum op ’n plaas in Mookgophong waar die seun opleiding vir sy ambag ontvang het, het Maandagoggend verslae aan Noordelike Nuus meer vertel oor die tragedie. Johan en ’n medestudent, Jan, het Vrydagmiddag na klas by ’n nabye dam op die plaas gaan visvang.

Die weer het begin swaar raak en die seuns het op Jan se aandrang besluit om terug te keer na die plaas. Hulle het gehard-loop toe die weerlig glo tref en beide plat-slaan. Jan is bewusteloos gelaat en het na sowat 20 minute sy bewussyn herwin waar hy Johan se lewelose liggaam op die grond aangetref het.

’n Erg getraumatiseerde Jan het onmid-dellik hulp ontbied. Alle pogings om Johan by te bring was tevergeefs vertel Botha. ’n Mediese dokter het later bevestig die seun is op slag dood, het Botha bygevoeg.

Johan word Woensdag vanuit die AGS gemeente in Louis Trichardt begrawe. El-Shaddai Begrafnisdienste in Mokopane behartig sy begrafnis.

2

Weerlig eis seun (18) se lewe

Ernstige botsing op R101MOKOPANE - ’n Ernstige ongeluk tussen ’n bus en ’n vragmotor by die Sebetiela afrit op die R101 het verlede Vrydag meer as 30 mense beseer. Een pasiënt, in ’n kritieke toestand, is met ’n helikopter na ’n hospitaal vervoer.

Passasiers van beide voertuie het oor en langs die pad gelê en sommiges was in die betrokke voertuie vasgekeer. Die oorsaak van die ongeluk is onbekend, het die polisie gesê. ’n Polisie woordvo-erder het aan Noordelike Nuus gesê die bestuurder van die bus is in die hospitaal oorlede.

LEPHALALE - Two vehicles collided on the R158 last Thursday, leaving one person in a NP200 Nissan Bakkie seriously injured. Warrant officer Frans Mokoena from the Lephalale Police says the man was taken to Ellisras Hospital. The driver and passenger of a Mercedes were not injured. It is alleged that the Mercedes and Nissan were travelling in the same direction when the Mercedes made a right turn. The driver of the NP200 apparently did not see what was going on and collided with the Mercedes.

Man seriously injured in an accident on R158

Groot chaos toe waterpyp barsLEPHALALE – Inwoners van Onverwacht in Palalastraat het Maandagmiddag verstom gestaan en kyk hoe die dubbel weg (Walter Sisulu rylaan) afgesper word, nadat 'n waterpyp onder dié pad gebars het en tot die teerpad gekraak het. Die munisipaliteit het ook onderneem dat ‘n projek in Junie van stapel gestuur sal word om al die waterpype regoor die dorp te vervang.

3 APRIL 2015 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 3

WIMPY delivers in Ellisras and OnVerwacht.Please phone

ALma on 082 879 1582

VAALWATER - In nóg ’n geval is nuwe in-trekkers in die Vaalwater-omgewing deur gewapende rowers aangeval en beroof.

Noordelike Nuus het verlede week berig oor die aanval en verkragting van ’n vrou in die Witfontein-omgewing terwyl die gesin be-sig was om te verhuis.

Michael Beukes (63) en sy vrou, Elise, is op Maandagaand, 30 Maart, op ’n plaas op die Hermanusdoring sekondêre pad in die Vaalwater-omgewing deur vyf gewapende mans aangeval.

Beukes het ongeveer 19:50 sy honde hoor blaf en ondersoek gaan instel. Drie mans het hom oorval en hom die huis inge-boender. Hulle het die egpaar vasgebind en

LEPHALALE - Die inwoners van Waterlelie straat in Onverwacht het laat Saterdagaand verslae toegyk hoe 'n huis in dié straat in vlamme gehul is. Die eienaar van die huis het glo gelê en slaap, toe hy wakker word met die reuk van rook. Hy het uit die brandende huis gehardloop en om hulp geroep by die bure. Monster Sekuriteitsdienste was vinnig op die toneel en het die mense wat in die woonstel gebly het gehelp om te ontruim. Die vuur het alles verswelg en eers teen 02:00 die oggend geblus. Limpopo Polisie woordvoerder, Kol. Ronelle Otto, sê dat die oorsaak van die brand nog nie duidelik is nie.

Huis in vlamme

Nog 'n aanval op Vaalwaterpadaangedring op vuurwapens en kontant.

Nóg twee gewapende mans het by hulle aangesluit. Die egpaar se besittings was steeds in kartondose en die rowers het dit agterop die Beukesse se Opel Corsa-bakkie gelaai. Hulle het gevlug met ’n 9 mm-pistool, ’n wind-buks, ’n 306-, 303- en .22-gewere, twee selfone, kontant en ’n groot klomp huishoudelike goedere wat die televisie insluit. Die egpaar is nie in die voorval beseer nie.

Die polisie het die Corsa-bakkie die volgende oggend op die Renosterfontein-grondpad gekry, maar niks van die gesteelde goedere is teruggevind nie. - LiN Nuus/Die Pos

LEPHALALE – According to media reports more than 1 000 workers at the Medupi Power Station project was allegedly fired via SMS. The SMS followed a strike last Wednesday against poor living conditions and a demand for higher pay. The SMS allegedly received by workers read: “Dear employee with effect from 27 March 2015, you are not required

Medupi workers fired via SMS?to report for duty. The company will pro-ceed and implement disciplinary processes forthwith and you will be notified accord-ingly”.

NUMSA national spokesperson Castro Ngobese told media that this was not fair treatment and said that NUMSA requested Eskom to think about what they are doing and also to rethink the consequences.

MOKOPANE - The Mogalakwena munici-pal council this week dismissed municipal manager, William Kekana, on account of 19 charges of misconduct. This follows the conclusion of disciplinary hearings by the municipality last Thursday.

Kekana backed another faction of former councillors under the leadership of former mayor, William Mabuela. The ANC's regional office has since stated that neither Mabuela nor the councillors that supported him had any legal standing as councillors as they had been suspended earlier for bringing the party into disrepute.

Some of the charges against Kekana in-clude wasteful expenditure on salaries to the

Kekana sacked for 'councillors' salaries23 expelled councilors, irregular expendi-ture and failure to act in the best interest of the municipality, refusal to table the Auditor General's report for the 2012/13 financial year, unauthorised use of municipal funds, breach of municipal finance management act no: 56 of 2003, failure to exercise man-agement oversight-underspending on the conditional grants for the 2013/14 financial year and others.

The council has resolved that the posi-tion of the municipal manager be advertised with immediate effect.

Kekana will be instructed to hand in all municipal property in his possession within seven days.

LEPHALALE – Boewe het verlede Saterdag by Laerskool Bosveld Primary in Onver-wacht ingebreek en duisende rande se goe-dere gesteel.

Volgens een van die laerskool se onder-wysers wat op die tonneel was, het die verdagtes deur die dag ingebreek en onder-meer ’n grootskerm TV, rekenaars asook kon-tant gesteel.

Die alarm het wel by die sekuriteitsfirma, Molalatau, afgegaan en hoewel ‘n reaksie-voertuig uitgestuur is, kon die sekuriteitsper-soneel geen fout vind toe hulle die perseel nagaan nie. Hulle het weer gery. Die boewe het glo lappe en gordyne voor die venters gehang sodat die venters wat na die pad wys toe was en dat hulle nie van buite af gesien kan word nie.

“Volgens die Polisie het die skelms ge-

Inbrekers slaan toe op laerskoolweet wat hulle doen, want die inloop kluis was netjies oopgebreek, dit lyk nie asof hulle gesukkel het nie,” het die onderwyser gesê.

Die Polisie ondersoek die saak en nie-mand is nog in hegtenis geneem nie.

Laerskool Bosveld Primary se draad is geknip om die inbrekers toegang tot die perseel te gee.

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 3 APRIL 20154 Noordelike Nuus / Northern News 3 APRIL 2015

LEPHALALE - The Lephalale Municipality and Agri Lephalale are once again host-ing the Lephalale Farm Worker of the Year competition. Farm workers are encouraged to enter the competition in the following categories: crop farming, cattle and/or game farming and mixed farming.

The overall winner will receive a cash prize of R10 000. The winner of each cat-egory will receive R5 000, while the runner

Farm worker of the year 2015up and third place winner, will receive R3 000 and R1 000 respectively.

The winners will be announced at a gala dinner at the Mogol Club on 11 June 2015.

Nomination forms are available at the Lephalale Municipality or Agri Lephalale offices. Forms must be returned to [email protected] or be handed in at the Agri offices before 30 April. For more infor-mation contact 014 763 1888.

Deur Martie Pretorius ([email protected])

MOKOPANE - Die pub-liek is die josie in oor die stand van die be-graafplaas in Mokopane en dring aan op daad-werklike optrede.

“Dit is ’n skreiende skande dat ons be-graafplaas in so haglike toestand verkeer.” So sê Anette Jonker van Mokopane na sy vir die hoeveelste keer ’n ge-liefde wat daar begrawe is wil besoek maar dan weer omdraai omdat sy vrees vir haar veiligheid tussen die gras en onkruid wat skouerhoogte tussen die grafte staan.

Jonker sê sy het herhaalde kere by die Mogalakwena Munisipaliteit gekla en moes elke keer hoor daar sal binnekort aan die werk gespring word om die nodige onder-houd te doen maar daar word oënskynlik niks aan die probleem gedoen nie.

Talle mense het ook hulle skok oor die

Publiek die josie in oor begraafplaas

toestand van die begraafplaas uitgespreek.Noordelike Nuus het navraag gedoen by ’n

munisipale beampte wat verkies om anoniem te bly. Die beampte het gesê daar is reeds ’n stapel kwotasies by ’n sekere onderneming in die dorp wat wag op goedkeuring van die munisipaliteit om nodige herstelwerk te verrig aan munisipale grasmasjiene. Die kwotasies lê maande reeds daar en die toestand van veral die begraafplaas vererger by die dag.

3 APRIL 2015 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 5

EASTER MESSAGE FROM THE MAYOR OF MOGALAKWENA MUNICIPALITY, HIS WORSHIP

CLLR TLHALEFI MASHAMAITE

roads responsibly. We wish you safe and happy Easter holidays. We urge all to refrain from drinking and driving. Speed kills.

On behalf of the Council of the Mogalakwena Municipality, we wish you a blessed Easter to the Christian residents of Mogalakwena Munici-pality. May this time of renewal invigo-rate your spirit and strengthen your faith. Have a holy, safe, exciting and wonderful Easter.

Wishing you & your loved ones a wonderful and Blessed Easter holi-days, Drive safely & arrive alive. “DO NOT DRINK AND DRIVE.”

I thank you.

From the Mayor of Mogalakwena Local

Municipality, His Worship Cllr Tlhalefi Mashamaite

His Worship Cllr Mashamaite T.A - Mayor

Easter is a wonderful time of the year for connecting with families and friends. Often that means driving on busy roads filled with other motor-ists driving to their own family get-togethers. We all want to spend less time in the car and more time relaxing, but speeding won’t help you achieve that. I urge everyone to just slow down. You’ve got plenty of time to enjoy the long weekend.

As we continue to pray for peace, friendship and visiting our beloved ones and travelling to our holiday destinations, let us continue to use our roads in a responsible manner. South African society continues to be ravaged and devastated by road accidents that account for the loss of precious lives. This is due to fatigue, reckless and negligent driving, speed and alcohol. The loss of one life is a one too many. So take it easy, pay attention to the traffic, and be patient with other road users.

I appeal to all our residents and visi-tors to take the normal precautions to ensure your safety and security that you would normally observe. I further appeal to all roads users, both pedestrians and motorists to use our

Issued by: Office of the Municipal Manager, Divisional Head of Communications Malesela Selokela, e-mail [email protected]. Tel: 015 491 9760 / Cell: 083 359 6971

The Mayor of the Mogalakwena Local Municipality, His Worship Cllr Tlhalefi Mashamaite would like to wish you all a happy Easter holidays filled with love and best

wishes.

The Easter Period has arrived and many people will be using the roads to visit various holiday destina-tions and some going on different pilgrimages for church services. We are expecting high traffic volume of other church denominations and the Zion Christian Church (ZCC) members who will be travelling to Moria.

During this time, we must all remember how Jesus Christ selflessly sacrificed himself for us (John 3 Verse 16). As we bow down to pray, we must remember those of us who need assis-tance and selflessly sacrifice what we have to give a helping hand to those in need.

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 3 APRIL 20156

3 APRIL 2015 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 7

oordelike uus orthern ewsN NAitblinkerschievers

UAtlete van Hoërskool Piet Potgieter (HPP) in Mokopane wat aan die Suid-Afrikaanse Nasionale hoërskool kampioenskappe in Rustenburg deelgeneem het, was die room van Limpopo.

Hulle uitslae is soos volg: Mirieck Griessel (foto onder) het in gewigstoot vir dogters o/17, ’n afstand van 12, 02m gegooi en ’n negende plek behaal. CG Kruger het ’n 9de plek ingeneem in 100m hekkies vir seuns o/15.Sy tyd in hierdie item was 13,88 sekondes. Kruger het ook ’n 10de plek behaal vir 300m hekkies met ’n tyd van 42,05 sekondes. Soretha Kruger behaal ’n agtste plek in gewigstoot vir dogters o/19 met ’n afstand van 9,85m. Sy het ook ’n sesde plek in diskusgooi behaal. Haar afstand in laas-genoemde item was 36,37m. Peter Tau raap ’n vyfde plek op vir sy deelname aan 800m vir seuns o.19. Sy tyd was 1.51, 07 sekondes. Een van HPP se gunstelinge, Marnus Uys (foto regs) het ’n tyd van 10.77 sekondes aangeteken en ’n vierde plek behaal in die 100m vir seuns o/17. Hierdie atleet het ook’n vyfde plek in die 200m vir seuns o/17 behaal. Sy tyd was 21,60 sekondes. ’n Silwermedalje is ook aan hom oorhandig vir sy prestasie aan medley aflos vir seuns o/17. Luzaan Taljaard behaal ’n 17de plek in gewigstoot vir dogters o/15. Haar afstand was 10,24m. Sello Nyawene het ’n negende plek behaal in die 1500m vir seuns o/17. Sy tyd was 4.10,42 sekondes. Pontsho Ngobeni was 10de in die 3000m hindernis vir seuns o/17. Hy het ’n tyd van 9.44,73 sekondes aangeteken.

Martie Pretorius ([email protected])

MOKOPANE - Drie van Potties Stoeiklub se stoeiers in Mokopane het die afgelope naweek aan die Suid-Afrikaanse stoei proewe in Secunda deelgeneem en hulle goed van hulle taak gekwyt.

Marie Oosthuizen en Monique Venter was enkel massa stoeiers by die stoei proewe, wat beteken daar was geen stoeier in hulle gewig om teen te kom-peteer nie. Oosthuizen het haar beste gelewer op vriendskaplike vlak maar het ongelukkig haar stryd teen haar oppo-nent verloor.

Ralie Somo het die beoordelaars beïndruk tydens sy heel eerste deelname in die Grieks Romeinse styl. Somo het ’n skitterende vierde plek behaal. Hy het ’n sesde plek in vrystyl losgeslaan. Die klub het hom gelukgewens.

Venter is deur die klub uitgewys as ’n kranige stoeier wat goed op dreef is. Lees meer oor haar in aanstaande week se Noordelike Nuus.

HPP atlete vaar goed by SA’s Stoeiers by SA proewe

Ralie Somo, Monique Venter en Marie Oosthuizen (in-las) het die afgelope naweek aan die Suid-Afrikaanse stoei proewe in Secunda deelgeneem en Somo het uitstekend presteer.

LEPHALALE - Verlede Saterdag het Henri Snyman, bestuurder van Midas in Onverwacht, sy deel gedoen vir liefdadigheid. Hierdie bekende besigheid in Lephalale het vir Berta Olivier die geleentheid gegun om paar ‘te koop’ items voor hierdie winkel uit te stal en te verkoop ten bate van Engele vir Nood. Daar is altesaam R2 232.00 ingesamel vir hierdie nie-winsgewende organisasie. Berta het almal bedank wat die dag moontlik gemaak het.

Engele en Midas span saam