roodepark school€¦ · web view2020. 8. 19. · week 1& 2 eenheid 5 graffiti ... word om op...
TRANSCRIPT
AFRIKAANS EAT
Jaar 3
Kwartaal 3 2020
ROODEPARKSKOOL
Naam: ______________________________________________
Onderwyser: _________________________________________
Groep: ____________________
Week 1& 2 Eenheid 5 Graffiti Datum: _________________
Luister en praat
Wat is “Graffiti”? Bespreek. Dink jy ons moet toegelaat word om op geboue en ander voorwerpe te skryf? Hoekom sê jy so?
Bespreek nuwe woordeskat . Maak seker dat jy die betekenis van die woorde verstaan. Oefen om die woorde korrek uit te spreek.
Woordeskat
wêreldwyd – worldwide
verskillende – different
gewoonlik – usually
bendes – gangs
gebied – area
lede – members
dwelms – drugs
verantwoordelik – responsible
beroemd - famous
krap – scratch
verbeterings –
improvements
daal – decrease
verwyder – remove
onwettig – illegal
beboet – fined
gek – idiot
skoolbank – school desk
vandale - vandals
woonbuurt – neighbourhood
teken – draw
spuitkannetjie – aerosol can
kunstenaar – artist
muur – wall
feite – facts
navorsing – research
inligting – information
e-pos – e-mail
AFRIKAANS
is
PRET
Aktiwiteit 1 Woordeskat Datum: __________________
Gee die Afrikaans van die volgende woorde. Maak seker jy spel die woorde korrek.
1. facts ________________________________
2. wall ________________________________
3. fined ________________________________
4. drugs _______________________________
5. research ____________________________
6. information __________________________
7. remove _____________________________
8. responsible _________________________
9. illegal _____________________________
10. different __________________________
11. improvements _____________________
12. neighbourhood ____________________
13. draw ____________________________
14. gangs ___________________________
15. famous __________________________
Lees en kyk Datum: ____________________
Lees die volgende leesstuk goed deur. Oefen om die leesstuk vlot te lees. Let op die uitspraak van die woorde.
Gekke en dwase, mure en glase
Ek is seker dat jy al graffiti iewers gesien het. Dit is die woorde, kleure, prentjies en vorms wat op geboue, skoolbanke en ander plekke uitgekrap of geverf word. Dit word sonder toestemming gedoen en dit is teen die wet.
Graffiti is wêreldwyd ‘n groot probleem. In ons eie land is dit ook ‘n verskynsel wat elke dag groter word.
Daar is verkillende tipes graffiti. Party boodskappe soos; “Kevin hou van Mpho” is onskadelik. Soms sal jy satanistiese- of haatgraffiti sien. Haatgraffiti is gewoonlik rassisties of godsdienstig.
Bendes gebruik simbole wanneer hulle op mure skryf. Die bendes sal hulle gebied deur die graffiti merk, lede se name neerskryf, dwelms adverteer wat te koop is, of waarskuwings aan hulle teenstanders stuur. Die meeste graffiti word nie deur bendes geskryf nie; hulle is verantwoordelik vir net tien present van alle graffiti. Jong mans tussen twaalf en twintig jaar oud skryf die meeste graffiti.
Waarom skryf vandale graffiti? Daar is verskillende redes. Party dink dat hulle hierdeur beroemd sal word, vir ander is dit ‘n manier om te rebelleer, te voel hulle het mag of ‘n manier om hulleself uit te druk of sosiale kommentaar te lewer.
Graffiti is so oud soos die mensdom. Dit is die eerste keer op antieke Romeinse argitektuur gevind. Van die vroegste tye af het mense al gewys hoe hulle voel deur op oppervlaktes te krap.
Graffiti is skadelik. Die geld wat gebruik behoort te word vir skole, parke, paaie en ander verbeterings word gebruik om graffiti skoon te maak. Mense voel ook onveilig in ‘n woonbuurt waar daar graffiti is. Eiendomspryse en toerisme daal in areas waar graffiti is.
Hoe word graffiti verwyder? Jy kan met ander verf daaroor verf of chemikalieë gebruik. Dit kos Amerika elke jaar meer as agt biljoen dollar om graffiti te verwyder.
Dit is onwettig om graffiti te skryf, omdat dit ‘n vorm van vandalisme is. Jy kan gearresteer word, tronk toe gaan of beboet word. So wees maar versigtig as jy met die spuitkannetjie voor die mooi wit muur staan - dit wat vir ‘n paar sekondes prettig kan wees, kan dalk aan jou ‘n stywe boete besorg!
Aktiwiteit 2 Datum: ______________________
Ontwerp jou eie graffiti. Gebruik jou eie naam.
Aktiwiteit 3 Vergelykings Datum: _____________________
Voltooi die vergelykings deur ‘n woord uit die woordblok te gebruik.
berge
bloed
pannekoek
seep
kerkmuis
aap
mossie
reus
kers
veer
3.1 So arm (poor) soos ‘n _________________________.
3.2 So lig (light) soos ‘n __________________________.
3.3 So oud (old) soos die _________________________.
3.4 So glad (smooth) soos ________________________.
3.5 So dood (dead) soos ‘n _______________________.
3.6 So regop (upright) soos ‘n _____________________.
3.7 So plat (flat) soos ‘n _________________________.
3.8 So nuuskierig (curious) soos ‘n _________________.
3.9 So rooi (red) soos ___________________________.
3.10 So groot (big) soos ‘n _______________________.
Taal : Tyd
Tyd – Time
Leer die volgende:
eenuur
Vieruur
sewe-uur
tienuur
twee-uur
Vyfuur
agtuur
elfuur
drie-uur
Sesuur
nege-uur
twaalfuur
kwart oor
quarter past
kwart voor
quarter to
halftien
half past nine
vyf en twintig oor tien
twenty-five past 10
vyf voor elf
five to eleven
voormiddag
vm. (a.m.)
namiddag
nm. (p.m.)
middernag
midnight
skemer
dusk
middeldag
midday
oggend
morning
aand
evening
nag
night
saans
during the evening
soggens
during the morning
smiddae
during the afternoon
snags
during the night
Die skool begin om agtuur.
Dit neem my tweeuur om my werk te doen.
Daar is sestig sekondes in ‘n minuut.
Daar is sestig minute in ‘n uur.
Daar is vier en twintig uur in ‘n dag.
Daar is sewe dae in ‘n week.
Daar is twee en vyftig weke in ‘n jaar.
Daar is tien jaar in ‘n dekade en honderd jaar in ‘n eeu.
Aktiwiteit 4 Tyd Datum __________________________
Skryf die woorde tussen hakies oor in korrekte Afrikaans.
4.1 Dit neem my (twenty minutes) ___________________________ om my werk te doen.
4.2 Die skool eindig om (one o’clock) ________________________
4.3 Dit is nou (half past two) _______________________________
4.4 Daar is (sixty minutes) ___________________________ in ‘n uur.
4.5 In ‘n minuut is daar (sixty seconds) _______________________ .
4.6 Ek sal jou (quarter to seven) _____________________________ oplaai.
4.7 Die wedstryd begin om (two o’clock) __________________________
4.8 Dit is nou presies (half past eight) ____________________________
4.9 Dit neem my (five hours) ___________________________________
4.10 Ons gaan (quarter past one) ______________________________ eet.
4.11 Die klok lui ( ten past two) ______________________________
4.12 Bel my (half past three) _________________________________
4.13 Hy het my ( twenty to four) ______________________________ gebel.
4.14 Die les is ‘n ( half an hour) ______________________________
4.15 Neem die medikasie om (eight o’clock) _________________________
[15]
Week 3 & 4 Graffiti Datum: _________________
Lees en kyk
Lees die leesstuk “Gekke en dwase, mure en glase” op p. 4 van jou werkboek.
Skryf en aanbied
Lees die leesstuk weer. Maak seker jy verstaan dit. Beantwoord die volgende vrae oor die leesstuk.
Aktiwiteit 5 Begrip Datum: ___________________
5.1 Gee een woord uit die leesstuk wat dieselfde beteken as: deur die hele wêreld. ____________________________________________________________________(1)
5.2 Gee drie redes waarom ‘n bende graffiti op mure skryf. ____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________(3)
5.3 Wat is graffiti? ____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________(3)
5.4 Noem een manier waarop jy graffiti kan verwyder. ____________________________________________________________________(1)
5.5 Voltooi die volgende sinne.
5.5.1 Mense voel nie _________________________________ as daar graffiti is in die area waar hulle bly nie.
5.5.2 Graffiti is so oud soos die ______________________________ (2)
5.6 Is die volgende waar of vals?
5.6.1 Jy betaal duurder vir ‘n huis in ‘n area waar daar graffiti is. ______________
5.6.2 Graffiti word sonder toestemming gedoen en is teen die wet. _______________
5.6.3 Graffiti kan nie van mure verwyder word nie. _____________(3)
5.7 Hou jy van graffiti? Ja/Nee Gee ‘n rede vir jou antwoord. _____________________________________________________________________________________________________________________________________________(2)
[15]
Taal en taalstrukture
Meervoude – meer as een (plurals)
Kort vokaal
sak
sakke
Twee van dieselfde vokale
baan
bane
Dubbel vokale
mier
miere
Eindig met -og
oorlog
oorloë
Eindig met dubbel konsonante
Serp
serpe
Eindig met -ag
Dag
dae
Eindig met -ig
Lig
ligte
Kort klank +f
Straf
strawwe
Twee van dieselfde vokale +f
Stoof
stowe
Eindig met -ie
huisie
huisies
Eindig met -ing
koning
konings
Eindig met ‘n kort vokaal
Foto
foto’s
Eindig met –a sonder klem(emphasis)
Ouma
oumas
Eindig met -heid
besigheid
besighede
Eindig met -man
Fransman
Franse
Uitsonderings
Lid
Member
lede
skip
Ship
skepe
pad
Road
paaie
stad
City
stede
blad
Page
blaaie
hemp
Shirt
hemde
nag
Night
nagte
kind
Child
kinders
bed
Bed
beddens
Aktiwiteit 6 Meervoude Datum: ______________________
Gee die meervoude van die volgende woorde. Maak seker van jou spelling.
6.1 bal ___________________________________
6.2 naam _________________________________
6.3 perskeboom ____________________________
6.4 brief __________________________________
6.5 knie __________________________________
6.6 mier __________________________________
6.7 skip ___________________________________
6.8 pa ____________________________________
6.9 kind __________________________________
6.10 ouma ________________________________
6.11 dokter _______________________________
6.12 klasfoto ______________________________
6.13 gesig ________________________________
6.14 stoof ________________________________
6.15 dag _________________________________
6.16 besoektyd ____________________________
6.17 Fransman ____________________________
6.18 mes _________________________________
6.19 skoolhemp ___________________________
6.20 elmboog _____________________________
[20]
Week 5 & 6 Eenheid 6 Hier’s ek wêreld Datum: _____________________
Luister en praat
Aangename kennis. Vertel vir jou maat iets van jouself.
Waar is jy gebore? Het jy boeties en/of sussies? Het jy troeteldiere (pets)?
Van watter kos hou jy?
Wat is jou gunsteling sport?
Lees en kyk Woordeskat
gebore - born
breinsel – brain cell
met teleurstelling – with disappointment
stem - voice
gemiddeld – average
geboorte - birth
siel - soul
oog – eye
frons - frown
geskape - created
oor – ear
handdoek - towel
liggaam - body
maag – stomach
vliegtuig - aeroplane
verwag - expect
tand – tooth
ys - ice
eeu - century
weeg – weigh
grys - grey
uitdaging - challenge
borskas – chest
wit - white
spier - muscle
baba – baby
swart - black
hik - hiccup
mens – person
eienskappe - qualities
nies - sneeze
motiveer – motivate
verjaarsdag - birthday
swanger - pregnant
verlief – in love
verrassing - surprise
Oefen om die woorde te lees met die korrekte uitspraak. Maak seker jy verstaan die betekenisse van die woorde.
Skryf en aanbied
Aktiwiteit 7 Datum: ______________________
Skryf ‘n paar sinne oor jouself. Plak ‘n foto van jouself of teken jouself in die blok hieronder.
EK
My naam en van is _________________________________. Ek is _________________
jaar oud. Ek is ___________________________________________________________
Ek hou baie van __________________________________________________________
Ek hou niks van __________________________________________________________
Dit maak my baie kwaad as _________________________________________________
Die vak waarvan ek die minste hou is ________________________________________
Taal en taalstrukture
Homofone
· Homofone klink dieselfde (sounds the same)
· Hulle word nie dieselfde gespel nie (different spelling)
· Hulle beteken nie dieselfde nie (different meanings)
haal
fetch
hael
hail
leuen
a lie
leun
to lean against
steil
steep
styl
style
eis
claim
ys
ice
nood
an emergency
noot
a musical note
seine
signals
syne
his
eet
eat
eed
an oath
vaal
grey
faal
fail
skut
gunman
skud
to shake
wed
to bet
wet
the law
Aktiwiteit 8 Datum: ____________________________
Onderstreep die regte woord tussen die hakies.
8.1 Ek gaan (haal / hael) ‘n emmer om die (haal /hael) in te sit.
8.2 Hy vertel ‘n (leuen / leun). Hy (leuen / leun) teen die muur.
8.3 Die (skud / skut) skiet die leeu. Hy (skud / skut) die gras uit sy trui.
8.4 Die flits waarmee hy (syne / seine) stuur is (syne / seine).
8.5 Die man sit ‘n (ys / eis) in nadat hy ‘n ongeluk gemaak het. Hy gooi (ys / eis) in sy koeldrank. (10)
Week 7 & 8 Hier’s ek wêreld Datum: ___________________
Luister en praat
Vertel jou vriend meer van jou familie. Wat doen julle saam? Waar gaan julle vakansies? Hoe spandeer julle kersfees en nuwe jaar?
Lees en kyk
Lees die volgende leesstuk. Maak seker jy verstaan die leesstuk. Gebruik ‘n woordeboek (dictionary) as jy nie die woorde verstaan nie.
‘n Nuwe mens
‘n Nuwe baba is gebore, hy trek sy longe vol lug, trek sy mondjie so snaaks as moontlik – en vertel duidelik vir die wêreld dat hy sy eie stemmetjie het. Hy is deel van die menseras van 5.8 biljoen siele, wat elkeen ‘n liggaam het wat wonderlik gevorm is.
‘n Nuwe mensie kan verwag om sowat 75 jaar te lewe, drie jaar minder as hy ‘n seuntjie is en drie jaar meer vir ‘n dogtertjie.
Hierdie hulpelose bondeltjie gaan in hierdie driekwart eeu baie verander.
Van baba tot grootmens, en uiteindelik tot in die gryse jare, sal die lewe vol uitdagings wees. Haar liggaam sal groei tot dit tienduisend biljoen selle bevat. In haar lewe sal sy vyf volle jare eet en drink, tot tien jaar lank praat, 22 000 kilometer ver loop en 22 jaar lank slaap. Sy sal ook twee en ‘n halwe jaar oor die telefoon praat en twee keer verlief raak.
Sy sal 28 meter vingernaels, 9.5 km kophare en 2 m se neushare kweek en ontslae raak van 19 kg dooie vel.
Die liggame van diere is net so verstommend as ons eie, partykeer meer. Maar ons is uniek, elke persoon anders, met sy eie duimafdruk, persoonlikheid en hoe jy lyk. Net perfek – JY!!!!!
Maak ‘n duimafdruk van jou en twee ander persone in die blokke hieronder
Skryf en aanbied Verjaardaguitnodiging
Aktiwiteit 9 Uitnodigingskaartjie Datum: ____________________
Maak ‘n kaartjie waar jy jou vriende uitnooi na jou verjaarsdag toe.
Onthou om die volgende in jou kaartjie te hê:
· Aan wie is die kaartjie gerig
· Van wie af kom die kaartjie
· Datum en tyd wanneer die partytjie gaan plaasvind
· Die plek waar dit gaan plaasvind
· ‘n Kontaknommer waar hulle kan laat weet of hulle kan kom of nie.
· Wat is die tema van die partytjie?
Hier is ‘n paar voorbeelde.
My uitnodigingskaartjie
Maande Dae Seisoene Datum: ______________________
Onthou jou hoofletters
Dae
Maandag
Monday
Dinsdag
Tuesday
Woensdag
Wednesday
Donderdag
Thursday
Vrydag
Friday
Saterdag
Saturday
Sondag
Sunday
Maande
Januarie
January
Februarie
February
Maart
March
April
April
Mei
May
Junie
June
Julie
July
Augustus
August
September
September
Oktober
October
November
November
Desember
December
Aktiwiteit 10 Dae Maande Seisoene Datum: _____________________
Vul die regte woord in (Onthou jou hoofletters):
10.1 _______________________________ is die laaste dag van die skoolweek.
10.2 Die derde maand van die jaar is __________________________________
10.3 Kersfees is in ___________________________________
10.4 Die ________________________________ is die koudste seisoen en ________________________________ is die warmste.
10.5 In die _________________________ begin dit koud word en val die bome se blare af en in die __________________________ is die bome vol bloeisels.
10.6 Die tiende maand is ___________________________ en daarna is dit _______________________________________
10.7 As Maandag die eerste dag van die week is, is _________________________ die vierde dag van die week.
10.8 Die meeste mense gaan op ‘n _______________________________ kerk toe.
10.9 ___________________________ is die kortste maand van die jaar.
10.10 In watter maand verjaar jy? _____________________________________
1