slimboek graad 3 - eligwa

27
1 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum Slimboek Graad 3 Week 3 My naam: ____________________________________ Mamma/Pappa se naam:_______________________

Upload: others

Post on 22-Oct-2021

11 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Slimboek Graad 3 - Eligwa

1 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

Slimboek Graad 3

Week 3

My naam: ____________________________________

Mamma/Pappa se naam:_______________________

Page 2: Slimboek Graad 3 - Eligwa

2 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

Liewe Ouer

• Hierdie boekie is so saamgestel dat jou kind slegs ‘n paar minute per dag besig gaan wees.

• Daar is vir elke dag skriftelike- en grootmotoriese aktiwiteite ingesluit. Die werk kan deur die loop van die dag gedoen word.

• Van hierdie aktiwiteite vereis dat u as ouer die opdrag sal gee en toesig sal hou terwyl hy/sy dit doen.

• U kind moet soveel as moontlik buite speel en slegs ‘n kort tydjie ‘n skriftelike aktiwiteit doen. Dit sal help dat u kind geen onderrigtyd sal verloor tydens die drie weke van ekstra skoolvakansie.

• Hierdie is week 3.

• Moet asseblief nie op een dag al die aktiwiteite doen nie. Ons wil u kind help en nie ontmoedig nie.

• Volg die program vir elke dag. Daar is spelwoorde, skrifkaarte en sigwoorde wat u kind elke dag moet doen of lees.

• Ons doel is om leerders die vaardigheid aan te leer om verantwoordelikheid vir sy/haar eie leer te aanvaar.

• Moet asseblief ook nie negatiewe opmerkings oor sy/haar skool, onderwyser of die besluit dat skole toe is, in u kind se teenwoordigheid maak nie.

Geniet hierdie kosbare tyd saam met u kind. Hulle word so vinnig groot. Koop die tyd saam met u hom/haar uit.

Page 3: Slimboek Graad 3 - Eligwa

3 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

Spelwoorde Groep 1 Groep 2 Groep 3 English spell words besering flamink plank bake

doring geskenk tronk made

garing kerkbank rank save

heining koeldrank dank wave

horing vonk sink name

ketting wenk tekening lake

koning blink piering gate

rekening wink leuning spade

woning dink skuiling take

varing flank heuning rake

Skrifkaart 1

/i /i /i /i

I /i I /i I /i

Ilke Ivan Isabel

Is Is/s/ie /by Abel ?

Page 4: Slimboek Graad 3 - Eligwa

4 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

Skrifkaart 2

/j /j /j /j

J J J J J

Johan Janri Jolize

Jordan /jaag /vir Jaap.

Skrifkaart 3

/k /k /k /k

K K K K K

Kira, Karel, Kazi

Kegan /kyk /vir /s/y /kat.

Page 5: Slimboek Graad 3 - Eligwa

5 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

Skrifkaart 4

/l /l /l /l /l

L L L L L

Lindie, Lefa, Lena

Liela /is /lief /vir /haar /ouma.

Dinsdag 14 April 1. Lees die leesstuk goed deur. Die vrae wat volg word uit die leesstuk gevra.

Japie Greyling

Japie Greyling se pa en sy twee ouer broers was op kommando om teen die Engelse te

veg. Japie, sy ma en susters het alleen op die plaas agtergebly.

Een aand het sy pa en die kommando op die plaas oorgeslaap. Een van die plaaswerkers

het hulle kom waarsku dat die Engelse op pad is. Die boere het op hulle perde gespring en

weggejaag. Nie lank daarna nie, het die Engelse op die plaas aangekom. Die Engelse

kaptein wou by Japie weet waar die boere is, maar hy het geweier om hulle te verraai.

Page 6: Slimboek Graad 3 - Eligwa

6 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

Die kaptein het Japie teen die muur laat staan en ses soldate het hulle gewere op hom

gerig. Hy het Japie weer gevra waar die boere is, maar Japie het geskreeu: “EK SAL NIE

Sê NIE!!” Dit was doodstil, die soldate het hulle gewere laat sak en die kaptein het na

Japie toe geloop. Hy het Japie se hand geskud en gesê hy is ‘n held. Die Engelse het op

hulle perde geklim en weggery.

2. Onderstreep die selfstandige naamwoorde.

3. Skryf een ontkennende sin uit die leesstuk neer.

________________________________________________________________________

4. Kies nog ’n sin en skryf dit oor in die ontkennende tyd.

Bv. Ek sit op my stoel. – Ek sit nie op my stoel nie.

____________________________________________________________

3. Oefen groep 1 se spelwoorde (bl. 3)

4. Doen Skrifkaart 1 (bl. 3)

5. Fynmotories

• Oefen vingers: Frommel ’n vel koerantpapier of ou A4-vel papier met een hand op.

• Maak ’n balletjie.

• Probeer om die opgefrommelde papier weer oop te maak met net een hand.

6. Grootmotories

• Lateraliteit – rol kant tot kant, vorentoe en agtertoe

• Balanseer op balk of tou.

• Loop met boontjiesakkie op kop

Page 7: Slimboek Graad 3 - Eligwa

7 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

7. Kunsaktiwiteit

• Maak ’n dorp van herwinbare materiaal.

• Gebruik ou ontbytgraanbokse of toiletrolle vir geboue.

• Teken paaie op bokse en knip uit.

• Laat u kind sy eie inisiatief en kreatiwiteit gebruik.

8. Telaktiwiteite

• Tel op getallelyn vanaf 0-20, 50 tot 70 en 177 – 203

• Tel in 2, 5 en 10

• Gebruik ’n liniaal of maatband vir ’n getallelyn

9. Herhaalde optel wat tot vermenigvuldiging lei

a) 2 + 2 + 2 + 2 + 2 + 2 + 2 = _____ x _____ = _____ b) 5 + 5 + 5 + 5 + 5 = _____ x _____ = _____ c) 10 + 10 + 10 + 10 = _____ x _____ = _____ d) 3 + 3 + 3 + 3 + 3 + 3 + 3 + 3 = _____ x _____ = _____ e) 4 + 4 + 4 + 4 + 4 + 4 + 4 + 4 +4 = _____ x _____ = _____

10. Voltooi die volgende optel somme deur van die afbreek-en-opbou-metode gebruik te maak:

=

= __________________________

= __________________________

= __________________________

= __________________________

=

= (100 + 60 + 2) + (200 + 30 + 7)

= (100 + 200) + (60 + 30) + (2 + 7)

= 300 + 90 + 9

= 399

Page 8: Slimboek Graad 3 - Eligwa

8 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

11. Skryf die volgende analoog tyd oor in digitale tyd. Al die tye is vm.

=

= __________________________

= __________________________

= __________________________

= __________________________

=

= __________________________

= __________________________

= __________________________

= __________________________

=

= __________________________

= __________________________

= __________________________

= __________________________

=

= __________________________

= __________________________

= __________________________

= __________________________

Page 9: Slimboek Graad 3 - Eligwa

9 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

English First Additional Language

Practice the spelling words every day.

Read the poem that explain the silent “e”

E is silent,

He makes no peep,

But when he’s near you

He will creep....

A cap will turn into a cape

And a scrap into a scrape.

If you have a fin it’s fine

But he will bend and spin your spine.

He can strip away a stripe

Take a bit and make a bite.

He can hop and make you hope

And move a slop down a slope.

E is silent,

He makes no peep,

I like him more

Than my pet Pete.

Page 10: Slimboek Graad 3 - Eligwa

10 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

14 April 2019

Verbs

Verb Present progressive tense

sit sitting

get

put

run

Write your /own /s/entence /with /the /word running

******************************************************************************************************************

Woensdag 15 April 1. Lees die leesstuk goed deur. Die vrae wat volg word uit die leesstuk gevra.

Racheltjie de Beer

Racheltjie de Beer en haar gesin het een aand op ‘n boer se plaas in die Drakensberge

oorgebly. Dit was winter en bitter koud. Toe hulle een aand die beeste in die kraal gejaag

het, het daar een van die kalfies gekort. Die kalfie se naam was Frikkie en die kinders was

baie lief vir hom. Racheltjie se pa en van die boere het bymekaar gekom om die kalfie te

gaan soek.

Page 11: Slimboek Graad 3 - Eligwa

11 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

Racheltjie was 12 jaar oud en haar boetie was 6 jaar oud. Hulle het ook na Frikkie gaan

soek. Dit het later begin donker word en die 2 het verdwaal. Dit was vreeslik koud en dit

het begin sneeu. Haar boetie het gehuil van die koue. Sy het haar boetie op haar rug

getel en verder geloop.

Later het sy ‘n miershoop uitgehol en haar boetie daarin laat lê. Sy het haar klere

uitgetrek en vir haar boetie aangetrek. Sy het met haar kaal lyf voor die miershoop gaan

lê om die koue buite te hou.

Die volgende oggend het haar pa hulle gekry, maar Racheltjie het verkluim. Haar boetie

het nog gelewe.

Racheltjie is ‘n heldin, want sy het haar lewe gegee sodat haar boetie kan bly lewe.

Beantwoord die volgende vrae

1. Waar het Racheltjie en haar gesin oorgebly? ______________________________________

____________________________________________________________________

2. Watter soort dier was Frikkie? __________________________________________________

3. Wat het met Frikkie gebeur? ___________________________________________________

4. Hoekom het Racheltjie se boetie gehuil? _________________________________________

5. Watter seisoen was dit? ______________________________________________________

6. Hoe laat dink jy was dit toe hulle verdwaal het? ___________________________________

7. Watter plan het Racheltjie gemaak sodat hulle warm kon bly? Noem 3 dinge.

________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

8. Wat beteken verkluim? _________________________________________________________

Page 12: Slimboek Graad 3 - Eligwa

12 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

9. Wat is ’n held? _______________________________________________________________

10. Wie is jou held en hoekom? ____________________________________________________

_______________________________________________________________________________

3. Skryf 5 byvoeglike naamwoorde uit die leesstuk neer en skryf ’n gepaste selfstandige naamwoord langsaan:

Byvoeglike naamwoord Selfstandige naamwoord

5. Oefen groep 2 se spelwoorde (bl. 3)

4. Doen Skrifkaart 2 (bl. 4)

5. Fynmotories en Kunsaktiwiteit

• Maak ’n origami.

• Kyk na die instruksies op bl. 27

8. Grootmotories

• Hardloop en loop agteruit.

• Kruip en spring agteruit.

Page 13: Slimboek Graad 3 - Eligwa

13 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

8. Telaktiwiteite

• Tel op getallelyne in 10 van 0 - 100, 200- 250 en 155 tot 205

• Tel in 3 van 0 – 99

9. Vul die tabel in.

10. Pas die optelsom en maalsom bymekaar

3 + 3 + 3 + 3 + 3 8 x 5 5 + 5 + 5 + 5 + 5 + 5 + 5 + 5 6 x 10

2 + 2 + 2 + 2 + 2 + 2 + 2 + 2 5 x 3

10 + 10 + 10 + 10 + 10 + 10 8 x 2

11. Voltooi die volgende optel somme deur van die afbreek-en-opbou-metode gebruik te maak:

Optelsom Maalsom

12 mense het ______ bene.

16 mense het ______ bene.

8 driewielfietse het ______ wiele

6 motors het ______ wiele.

5 koeie het ______ bene.

=

= __________________________

= __________________________

= __________________________

= __________________________

=

= (200 + 10 + 6) + (20 + 3)

= 200 + (10 + 20) + (6 + 3)

= 200 + 30 + 9

= 239

Page 14: Slimboek Graad 3 - Eligwa

14 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

English First Additional Language

1. Practice the spelling words every day.

2. Complete the sentences

Pres/ent /progres/sive /tense (Platinum p 43)

1. The children ________ walk______ to the taxi.

2. They ________ get______ into a taxi.

3. They ________ sit______ in a car going to Pretoria.

4. Uncle Ben ______ fetch____ them with his car.

5. Tim _______ climb____ into the car.

Write 1 sentence of your own

=

= __________________________

= __________________________

= __________________________

= __________________________

=

= __________________________

= __________________________

= __________________________

= __________________________

=

= __________________________

= __________________________

= __________________________

= __________________________

=

= __________________________

= __________________________

= __________________________

= __________________________

Page 15: Slimboek Graad 3 - Eligwa

15 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

Donderdag 16 April

1. Skryf die volgende sinne oor in die ontkennende vorm

Sarel sit sy skoene en kouse terug in sy kas.

________________________________________________________________________________

My ma kook vir ons kos op die ou stoof.

________________________________________________________________________________

Iemand het my potlode uit my tas gehaal. (Kyk mooi na die een. Hier is ’n vangplek.)

________________________________________________________________________________

Ek hou daarvan om my huiswerk smiddae te doen.

________________________________________________________________________________

Die rugbywedstryd het Saterdag by die skool plaasgevind.

________________________________________________________________________________

2. Kies enige 4 -nk woorde uit die spelwoorde en maak goeie sinne daarmee. Maak gebruik van byvoeglike naamwoorde ook.

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

Page 16: Slimboek Graad 3 - Eligwa

16 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

4. Oefen groep 3 se spelwoorde (bl. 3)

5. Doen Skrifkaart 3 (bl. 4)

6. Fynmotories

• Oefen hand met ’n spuitbottel.

• Teken ’n vorm, klank, skrifpatroon ens. met bordkryt op plaveisel. Spuit met water op die lyn.

• Laat iemand in jou huis met sy vinger op jou rug ’n woord skryf en jy moet die woord raai.

6. Grootmotories

• Dribbel balle met voete om objekte.

• Rol sywaarts in alle rigtings, vorentoe en agtertoe op die mat of gras.

7. Kunsaktiwiteit

• Gebruik handdoekpapier en verf met koekkleursel en water.

8. Telaktiwiteite

• Tel op getallelyn in 2 van 0 -10, 40- 60 en 230 – 246

• Gebruik maatband vir ’n getallelyn

• Tel in 3 van 0 – 99. Kyk op 100-kaart

9. Herhaalde optel wat tot vermenigvuldiging lei

Tel die hoeke van die vorms. Kyk na die voorbeeld

2 + 2 + 2 + 2 + 2 + 2 + 2 + 2 + 2 + 2 + 2 + 2 = 2 x 10 = 20

Page 17: Slimboek Graad 3 - Eligwa

17 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

1.

__+__+__+__+__+__+__+__+__+__+__+__+__+__+__+__+__ = __ x __ = __

2.

__+__+__+__+__+__+__+__+__+__+__+__+__ = __ x __ = __

3.

__+__+__+__+__+__+__+__+__+__ = __ x __ = __ Tel die punte van die sterre: 4.

__+__+__+__+__+__+__ = __ x __ = __ 5.

__+__+__+__+__+__+__+__+__+__+__+__+__+__+__= __ x __ = __

Page 18: Slimboek Graad 3 - Eligwa

18 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

10. Teken die analoog tyd in.

11. Voltooi die volgende optel somme deur van die afbreek-en-opbou-metode gebruik te maak:

= =

= __________________________ = __________________________

= __________________________ = __________________________

= __________________________ = __________________________

= __________________________ = __________________________

09

07 03

05

11

12

00

30

30 00

30 00

Page 19: Slimboek Graad 3 - Eligwa

19 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

English First Additional Language

1. Practice the spelling words every day

2. Fill in the correct verb

Pres/ent /progres/sive /tens/e

1. The children _____ (walk) ___________ to the taxi.

2. They _____ (get) __________ on the taxi to go to the city.

3. She _______ (sit) ______________ in the yellow bus.

4. Uncle Ben _______ (fetch) ___________ them with his car.

5. Tim and Jane _______ (climb) ____________ into the car.

6. I _____ (run) __________ to the shop.

7. We ______ (buy) _____________ bread and milk at Spar.

8. He ______ (play) ___________ with the blue ball.

9. The man ______ (sing) _____________ in the choir.

10. The rugby team ______ (ride) __________ in the bus.

Page 20: Slimboek Graad 3 - Eligwa

20 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

Vrydag 17 April

1. Lees die leesstuk uit die Departementele boek.

2. Skryf nou jou eie dagboek inskrywing oor vandag in jou huis.

Liewe Dagboek

__________________________________________________________________________________________

__________________________________________________________________________________________

__________________________________________________________________________________________

__________________________________________________________________________________________

__________________________________________________________________________________________

__________________________________________________________________________________________

__________________________________________________________________________________________

__________________________________________________________________________________________

__________________________________________________________________________________________

__________________________________________________________________________________________

Page 21: Slimboek Graad 3 - Eligwa

21 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

2. Mamma of Pappa moet asb. hierdie woorde en sinne vra. U kind moet dit op ’n papier of op die ruit skryf.

Spelling (-ng en -nk)

1. gang 5. flink 2. geskenk 6. ketting 3. tronk 7. heuning 4. stink 8. plank

Diktee

1. Die man steek die blink ring aan die mooi meisie se vinger. 2. Daar is ‘n tekening van ‘n paling en ‘n flamink in die storieboek. 3. Ouma drink tee en gebruik ‘n koppie en ‘n piering. 4. San eet ‘n piesang en drink koeldrank. 5. Sondae sit ons in die kerkbank en sing.

3. Vul die ontbrekende spelwoorde in.

1. Dit het ‘n helder glans. _______________ 2. Dit ruik nie lekker nie. _______________ 3. Jy kan dit drink. _______________ 4. Jy gee iets verniet weg. Jy ______________ dit. 5. Die roos _______________ teen die muur. 6. Die vuur wat brand se _______________ kan ‘n veldbrand veroorsaak. 7. Die klavier _______________ vals. 8. Pak die glase op die _______________. 9. Ons ry aan die _______________kant van die pad. 10. Die pen se _______________ is blou. 11. Misdadigers beland gewoonlik in die _______________. 12. ‘n Ernstige siekte. _______________ 13. Die skip sal _______________ in ‘n erge storm. 14. Ek het my _______________ verstuit. 15. Die pad _______________ deur die bergpas.

Page 22: Slimboek Graad 3 - Eligwa

22 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

4. Grootmotories

• Dink twee speletjies uit wat jy sonder ’n bal kan speel saam met ’n maat.

• Mamma lees ’n storie en jy moet dit opvoer.

• Sing ’n liedjie vir Pappa of maak jou eie liedjie. Gebruik iets in die kombuis om as instrument te gebruik bv. twee lepels op mekaar.

5. Kunsaktiwiteit

• Skeur en plak ’n prent oor Paasfees. Laat Mamma of Pappa die storie van Jesus vir jou vertel.

• Tydskrifte en koerante werk goed.

6. Telaktiwiteite

• Tel op getallelyn in 50 van 50- 300, 100 -500 en 230 tot 530

• Tel in 3 agteruit van 36 – 0

7. Skryf die plussom langsaan die vermenigvuldigingsom.

8. Beantwoord die vrae: a) Hoeveel ure is in een dag? _________________ b) Hoeveel minute is in 2 ure? _________________

2 x 2 = 9 x 2 = 3 x 2 = 6 x 2 = 8 x 2 = 11 x 2 =

Page 23: Slimboek Graad 3 - Eligwa

23 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

c) Hoeveel maande is in 2 jaar? __________________ d) Hoeveel skooldae is daar in 3 weke?____________________ e) Hoeveel dae is in 4 weke? ____________________

9. Tel die kolle. Maak gebruik van groepering wanneer julle tel. a) Ek tel in veelvoude van __________. Daar is _________ kolle.

b) Ek tel in veelvoude van __________. Daar is _________ kolle.

c) Ek tel in veelvoude van __________. Daar is _________ kolle.

10. Tel die potlode

Page 24: Slimboek Graad 3 - Eligwa

24 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

Aantal 100 potlode bokse

Aantal 10 potlode bokse

Aantal enkel Potlode

Hoeveel potlode is daar

altesaam? Bv: 3 4 7 347 potlode

1 6 9

2 8 8

4 5 25

2 10 7

English First Additional Language

Your mother or father must ask you these spelling words and dictation. You can write it on a piece of paper or you can write it on the window with a whiteboard marker.

1. bake 6. Lake 2. made 7. Gate 3. save 8. Spade 4. wave 9. Take 5. name 10. Rake

Dictation

1. The snake in eating his food. 2. The girl is reading on page 21 in her book. 3. The whale is swimming in the deep, blue sea. 4. My sister has cake al over her face.

Page 25: Slimboek Graad 3 - Eligwa

25 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

Sigwoorde 1

aan blou eers gekom af bly eet gemaak agt bring eie gereed ag brood ek gesê al daar en gesien alleen daardie enige gevind alles daarvan familie gister almal dag fiets goed altyd dan fraai gou amper die gaan groei ander dikwels gee graag as dink geel groet baadjie dis geen goeie bad dit gebruik groot baie doen gedoen groen bedank drie geëet groei begin drink gegaan gee beste dra gegee gelag beter dus gehad gehou bietjie en gehardloop gevind

Page 26: Slimboek Graad 3 - Eligwa

26 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

Sigwoorde 2

haar in kyk maar hand is koek man hê ja lag melk help julle land mag hier jaar lê meer hoe jas leer meneer hoor jou lekker met huis jy los moet hulle kan loop môre hardloop klein lepel motor hele kom laat my het kla lou myne hierdie ken leun mamma hom kies later moeilik hou klim lees na hul kas lig neem hy kos lyk net hard kry mense nog hare koop moenie nou iets koud mooi nader

Page 27: Slimboek Graad 3 - Eligwa

27 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

Stap 1 Stap 2

Stap 3 Stap 4