sosiale media vir klein sake

48
Aangebied deur Chris Vermeulen Sosiale Media vir Besigheid

Upload: chris-vermeulen

Post on 17-Feb-2017

352 views

Category:

Social Media


0 download

TRANSCRIPT

Aangebied deur Chris Vermeulen

Sosiale

Media vir

Besigheid

Internet en selfoon

gebaseerde tegnologieë wat

kommunikasie na

interaktiewe dialoog tussen

organisasies, gemeenskappe,

en individue omskakel

Forums en Aanlyn Gemeenskappe

Blogs

Sosiale Netwerke

Deel van Multi Media

Sosiale Boekmerke

Inhoud Kurasie

Inhoud Kurasie

Mikro Blogs

Krag agter Sosiale Media

Bewustheid

Bly voorop in teikengehoor se

gedagtes

Sigbaarheid

Verhoog die kanse dat iemand van

jou hou

Geloofwaardigheid

Bou invloed en bly relevant in

teikengehoor se bewussyn

Sosiale

Media

Mikro

Blogs Inhoud

Netwerke

Videos

Potgooie

Deel

fotos

Neem beheer van jou Sosiale Media

Bly konsekwent

Konsekwentheid lei tot vertroue en

vertroue lei tot verhoudings

Bly op datum

Hou tred met mark tendense en

tegnologie

Bly relevant

Deel aktuele inligting wat jou

voorop in die gedagtes van die

kliënte sal hou

Tradisionele Bemarking

Sosiale Bemarking

Stand van Sosiale Media in Suid Afrika -

2014

In ‘n studie van World Wide Worx en Fuseware in 2014, is 65 van

Suid Afrika se grootste handelsmerke in die studie ingesluit

het aangedui dat hulle hul begrotings vir sosiale

media in 2015 gaan vergroot

Begrotings gaan bestee word op die aanstelling en opleiding

van interne sosiale media vaardighede en ‘n vermindering van

uitgekontrakteerde spesialis sosiale media agentskappe

84% gaan belê in

YouTube

op van 69%

Beduidende skuiwe in handelsmerk

besteding aan Sosiale Media

gaan wees op inhoud bemarking, gevolg

deur multimedia inhoud (60%)

* Benaderde jaarlikse besteding aan

Sosiale Media deur handelsmerke

in Suid Afrika

67% gaan belê in

Instagram

op van 35%

99% gaan belê in

Twitter

op van 79%

*Benadering deur G. Sperlink van Popimedia

0%

10%

20%

30%

40%

50%

60%

70%

Hindernisse tot Sosiale Media Bemarking

Sukses

Wat verhinder Suid Afrikaanse

maatskappye om sukses met

Sosiale Media te behaal?

2013 tot 2014 Gebruiker’s Tendense

YouTube en Instagram groei die vinnigste van

al die sosiale media platforms in Suid Afrika

Watter kanale gebruik Suid Afrikaners vir

toegang tot Sosiale Media?

verkry toegang tot Facebook dmv ‘n selfoon

verkry toegang tot

Twitter dmv ‘n selfoon

Gebruikers gan hulle Facebook Nuusvoer ‘n

gemiddeld van 15 x per dag met video

inhoud wat die grootste aftrek kry

Die gemiddelde

tydsduur van Suid Afrika

se mees gekykte video

inhoud is 72 sekondes

Watter platform is reg vir my?

Waar is jou kliënte?

Gooi jou lyn in waar die visse is

Ouderdom / Demografie

Media verbruiks patrone

Konsentreer op jou sterkpunte

Video (YouTube, Vimeo, Facebook)

Fotos (Instagram, Flickr)

Inhoud (Blogs, Facebook, Twitter, LinkedIn)

Besigheid tot Besigheid Netwerking (LinkedIn, Google+)

Watter platforms werk?

Gooi uit wat nie werk nie en Herhaal jou suksesse

Die groot 4

Video groei

#1 in verwysing verkeer op

sosiale media

#1 in sosiale netwerke

#1 in aankope beïnvloeding

Groei stadig

Top bestuur onrus

Onseker produk rigting

#1 vir Besigheid tot Besigheid

64% van sosiale besoeke na

korporatiewe ruimtes

1/3 van professionele persone het

‘n profiel op LinkedIn

#2 in verwysing verkeer op

sosiale media

Unieke gehoor – meestal vroue

Dryfveer vir grootste omset

Kry meer Navolgers volgens Guy Kawasaki

1) Wanneer jy ‘n projek begin, begin om navolgers te kry –

proses neem 6 tot 12 maande

2) Segmenteer jou dienste

Facebook – Mense

Twitter – Persepsies

Google+ - Belangstellings

Pinterest – Pen fotos

LinkedIn – “Verkoop” jouself

Kry meer Navolgers volgens Guy Kawasaki

3) Skep‘n uitstekende profiel

Jou avatar moet hoofsaaklik uit jou gesig

bestaan

Doel is om te wys jy is aangenaam,

betroubaar, en vaardig

4) Dis moeilik genoeg om inhoud te skep.

Word ‘n inhoud kurator

5) Gaan kyk wat is die tendens op Twitter,

wat kook op Google+ en Facebook en

plaas dieselfde storie

Kry meer Navolgers volgens Guy Kawasaki

6) Doel van sosiale media is om ‘n kragtige

bemarkings platform daar te stel. Dit

gaan nie om nuwe vriende te kry nie,

maar om navolgers te vestig. Jy wil die

navolgers verdien en dan die reg hê om

1 uir 20 keer jouself te bemark

7) Sluit ‘n foto of video in by elke plasing

wat jy doen

8) Reageer op aanmerkings in jou plasing

Kry meer Navolgers volgens Guy Kawasaki

9) Moenie negatiewe opmerkings in sosiale

media maak nie. Bly positief. Onthou

drie rondtes reël.

10) Herhaal jou plasings, bv 4 plasings oor 8

ure periode

Watter sosiale media strategieom te volg?

Sosiale Media Strategie

Sosiale Media Strategie

Sosiale Media Strategie

Sosiale Media Strategie

Sosiale Media Strategie

Diegene wat daagliks sosiale media

gebruik is heelwaarskynlik:

Toegang tot Sosiale Media ten

minste daagliks

• Ouer

• Min slimfone

• Kinders uit die huis

• Űber gebruikers

91%

• Vroue

• Jonger

• Kinders in die huis

• Űber gebruikers

53%

• Mans

• Jonger

• Kinders in die huis

• Pa’s

• Űber gebruikers

21%

• Mans

• Jonger

• Pa’s

• Űber gebruikers

14%

Sosiale Media Strategie

Sosiale Media Strategie

70% innemende

inhoud wat

mense graag

met ander wil

deel

30% promosie

inhoud

Sosiale Media Strategie

Sosiale Media Strategie

Sosiale Media Strategie

Sosiale Media Toepassings

Sprout Social

Sprout Social is sosiale media bestuur toepassing

Met Sprout Social kan jy jou sosialemedia in plek moniteer, opvolg enopdateer

Die toepassing kan outomatiesopdaterings oor verskeie platforms skeduleer

Jy kan dit gebruik om inhoud kurasievanaf jou Twitter lyste en jougunsteling RSS voer te doen

Koste: $59/maand

Sosiale Media Toepassings

Buffer

Buffer laat jou toe om sosiale media

plasings te skeduleer

Wanneer jy inhoud lees wat jy graag

wil deel kan jy Buffer gebruik om dit

te plaas gebaseer op jou vooraf

bepaalde skedule

Die “Awesome” plan kos $102/jaar

Sosiale Media Toepassings

Hootsuite

Hootsuite is ‘n sosiale media

bestuurstelsel vir handelsmerk bestuur

Die paneelbord ondersteun sosiale

network integrasie vir Twitter,

Facebook, LinkedIn, Google+,

Foursquare, MySpace, WordPress,

TrendSpottr, en Mixi

Addisionele integrasies is beskikbaar vir

Instagram, MailChimp, Reddit, Storify,

Tumblr, Vimeo, en YouTube

Kostes: Gratis en $9.99/maand

Sosiale Media Toepassings – Data Analise

Followerwonk

Het jy al ooit gewonder hoe jou

gemeenskap hul tyd aanlyn

deurbring?

Wil jy weet wanneer jou tweets die

maksimum blootstelling gaan hê?

Followerwonk los die misterie vir jou

op

Die toepassing analiseer jou

navolgers en bepaal wat die beste

tyd is om te tweet en sal outomaties

sinkroniseer met jou Buffer rekening

Koste: $99/maand of $149/maand

Sosiale Media Toepassings – Data Analise

Simply Measured

Simply Measured kan jou help om joublootstelling op Twitter, Instagram, Facebook, Google Plus, LinkedIn of Vine, te verhoog

Simply Measured bied ‘n verskeidenheid gratis verslae wat jousosiale media rekenings sal analiseer

Dit sal jou help om jou inhoud voordie regte mense op die regte tyd tekry

Pakkette wissel tussen $500, $800, $2000/maand

Sosiale Media Toepassings – Navorsing

BuzzSumo

BuzzSumo is ‘n oulike soek

toepassing wat jou kan help om jou

kliënte beter te verstaan asook

huidige inhoud na te vors en jou top

mededingers te identifiseer

BuzzSumo sal jou help wanneer jy

navorsing doen vir jou volgende blog

Koste: Wissel tussen $99 en

$299/maand

Sosiale Media Toepassings – Navorsing

SEMRush

SEMRush help jou om die

sleutelwoorde wat potensiële kliënte

gebruik, om jou produk of diens

aanlyn te vind

Gebruik SEMRush om insig oor

mededingers te verwerf, en

geleenthede te identifiseer

Kostes wissel tussen $69.95,

$149.95, en $549.95/maand

Sosiale Media Toepassings – Inhoud Kurasie

PostPlanner

Het jy al ooit gewonder watter

inhoud om volgende te deel op jou

sosiale platform?

PostPlanner integreer direk met

Facebook

Die toepassing identifiseer populêre

inhoud op Facebook en doen inhoud

kurasie na jou PostPlanner rekening

Daarna kan plasing maklik en vining

na jou Facebook bladsye geskeduleer

word

Sosiale Media Toepassings – Inhoud Kurasie

Alltop

Alltop beantwoord die vraag – Wat gebeur? in al die onderwerpe waarinjy belangstel

Hoe is dit verskillend van ‘n soekenjin?

‘n Soekenjin beatwoord die vraag“hoeveel mense leef in Suid Afrika?”

Maar sukkel om die vraag tebeantwoord “Wat gebeur in SuidAfrika?”

Alltop beantwoord die vraag beter as ‘n soekenjin

Sosiale Media Toepassings – Inhoud Kurasie

SmartBrief

SmartBrief is ‘n digitale Besigheid

tot Besigheid media maatskappy

SmartBrief lewer elke dag se mees

relevante industrie nuus na meer as

5.8 miljoen senior sakelui,

meningsvormers, en ingeligte

industrie kenners

Meer as 200 nis e-pos nuusbriewe in

samewerking met handels assosiasies

en professinele vereenigings op ‘n

maandelikse basis

Sosiale Media Toepassings – Grafiese Ontwerp

Canva

Hoe gaan jy visuele inhoud skep

sonder Photoshop vaardighede?

Canva is ‘n ideale oplossing as jy jou

sosiale media plasings meer visueel

wil maak

Kostes: $12.95/maand

Sosiale Media Toepassings – Grafiese Ontwerp

PicMonkey

PicMonkey is soortgelyk aan Canva

Die toepassing sal verseker dat jou

visuele inhoud professioneel lyk

Kostes: $4.95/maand