tracts a018 evolusie deur mutasies waar of vals

4
kan mens netsowel probeer om 'n splinternuwe motorvoertuig se voorkoms en werkverrigting te probeer verbeter deur daarmee teen 'n boom vas te jaag, of dit met klippe te besto ok: "Dit rym heeltemal met die toevallige natuur van mutasies dat uitgebreide toetse eenstemmig is dat die oorgrote meerderheid daarvan nadelig vir die organisme is in sy taak om te oorleef en voort te plant. Enige vreemde voorwe rp wat in 'n kunsmatige meganism e ingebring word sal skadelik in sy uitwerking wees op die meganisme se vermoë om te doen waarvoor dit ontwe rp is. ... Goeie [mutasies] is so raar dat ons almal maar as nadelig kan beskou." [H.J. Muller, 'How Radiation Changes The Genetic Constitution' , in Bulletin Of Atomic Scientists, 11, p.331 -1955].  3.10 Wiskundig Onmoontlik. Gelukkig is mutasies skaars ... hulle vind plaas (gemiddeld) so eenmaal elke 10 miljoen dupliserings van 'n DNS-molekuul (1/10 000 000). Suksesvolle 'mutasie-evolusie' sou beteken dat 'n hele reeks van naby-verwante en gekoppelde mutasies almal gelyktydig in dieselfde organisme sou moes plaa svind . Die kans da t ons (i) twee mutasies wat op die een of ander mani er aan mekaar verwant kon wees, te kry, is 1 uit 1 x 10 14  (1 gevolg deur 14 nulle), en wat gaan twee mutasies vermag? (ii) Die kans vir drie mutasies in 'n ry is 1 uit 1 x 10 21  (1 gevolg deur 21 nulle). (iii) Die kans vir vier mutasies in 'n ry is 1 uit 1 x 10 28  (1 gevolg deur 28 nulle). Ons hele planeet beskik nie eers oor genoeg organismes om hierdie droom wáár te laat w ord nie! En selfs dan, wa t sal vier mutasies vermag? Om die een s pesie i n 'n ander te transformeer, sou miljoene der miljoene harmonieuse, voordelige karaktereien- skappe nodig wees . Boonop sou dit tegelykertyd vir beide die manli ke en vroulike eksemplaar (m.a. w. 'n dubbe le wonde rwer k) moes gebeur, anders hoe gaan die organisme voortplant?: "Die getuienis dui daarop dat alle , of byna alle , bekende mutasies sonder twyfel patológies en die klompie wat oorbly, onder hoë verdenking is .. Alle mutasies blyk om die aard van beserings aan te neem wat, tot 'n sekere mate, die vrugbaarheid en werkbaarheid van die ge-affekteerde organisme te kortwiek."  [C.P. Martin, 'A Non-Genetist Looks At Evolution' , in American Scientist , p.103 -1953]. 3.11 Tyd Is Nie Die Oplossing Nie. Kan langer tyd Evolus ie help om te gebeur ? Volge ns die evolusioniste het dit 4,6 - 5 biljoen jaar geneem om alles op ons planeet te maak, maar dit is maar gelykstaande aan 1 x 10 17 sekondes (1 gevolg deur 17 nulle). Die hele (bekende) Heelal bevat maar 1 x 10 80  atoomdeeltjies. Julian Huxley, vermaarde evolus ionis van die midde l-20 ste eeu, het egte r bereken dat dit 10 3000 veranderinge sou verg om slegs één perd d.m.v. Evolusie te produseer. Dit is 1 gevolg deur 3000 nulle [Julian Huxley, 'Evolution In Action' , p.46]. "Die meeste mutasies, beide diegene voortspruitend uit labor atoriums en daardie aang etref onder natuu rlike populasies, veroorsaak 'n afname in funksionaliteit , oorerflikheidsie ktes en monstrositeite. Sulke veranderi nge kan beswaarlik dien as evolusionêre boublokke." [T. Dobzhan- 1. MUTASIES. 1.1 'Evolusie-Resepte'. Hierdie 'Natuurwonder' van 'Evolusie' verduidelik die evolusioniste aan die hand van 'n spul belaglike 'spesiale resepte' kastig werksaam in die Natuur, nl. (i) 'Natuurlike Seleksie' (Darwinisme) ; (ii) Mutasies + Natuurlike Seleksie (Neo-Darwinisme) ; (iii) Hoopvolle Monsters (Gepunktueerde Ekwilibrium) en (iv) Die Oorerwing Van Verworwe Karakter-eienskappe  (Lamarckisme) . 1.2 Wat Is Mutasies? 'n Mutasie is die skade wat aang erig word aan 'n enkele DNS-eenheid ('n geen). Wann eer d it pl aasvi nd in 'n somatiese (liggaams-) geen, is dit nadelig net vir daardie betrokke individu, maar wanneer dit plaasvind in 'n gametiese (reproduktiewe-) geen, sal dit oorgedra word na daardie individu se nageslag. Ons standpunt is dat dit nie net onmoontlik is vir muta sies om die evolus ie-pr oses te veroor saak nie, maar dat dit inte ende el die lewenspr oses verswak en termin eer. Maar, ten spyte van d ie nade lige effek van mutasies, glo evolus ioni ste onwrikbaar: (a) "Die proses van mutasie is die enigste bekende bron van die nuwe materiale van genetiese variabiliteit en gevolglik van evolusie." [T. Dobzansky in American Scientist, 45, p.385 - 1957]. (b) "Evolusie is, om dit eenvoudig te stel, die resultaat van natuurlike seleksie wat inwerk op lukrake mutasies." [M.Ruse, 'Philosophy Of Biology' , p.36 - 1973]. 1.3 Kan Mutasies Regtig Werk? Om mutasies suksesvol vir Evolusie te kan laat werk, sal evolusie-wetenskaplik es eers die volgende hekkies moet oorbrug: (a) Mutasies sal gereeld moet gebeur; (b) Mutasies sal voordélig moet wees ... wel, ten minste soms; en (c) Mutasies sal 'n dramatiese veranderinge teweeg moet bring om een spesies in 'n ander een te laat verander ... klein veranderingkies sal net die organisme beskadig of vernietig. 2. ERNSTIGE PROBLEME MET MUTASIES. 2.1 Rare Effekte. Mutasies is baie skaars, en die feit da t dit so ska ars is kan sel lee r eni ge moontlikheid uit vir mutasie-evolusie om plaas te kan vind: (a) "Dit sal waarskynlik geregverdig wees om te skat dat die frekwensie van die grootste meerderheid van mutasies in die hoër organismes is tussen een uit tienduisend en een uit 'n miljoen per geen per generasie." [F.J. Ayala, 'Teleological Explanations In Evolutionary Biology' , in Philosophy Of Science, p.3 - March 1973]. (b) "Alhoewel mutasie die uiteindelike bron van alle genetiese variasie is, is dit nogtans 'n relatiewe raar gebeurtenis." [F.J. Ayala, 'Mechanism Of Evolution' , in Scientific American , p.63 - Sept. 1978].  2.2 Lukrake, Toevallige Effekte. Mutasies vind altyd lukraak, toevallig, doelloos en rigtingloos plaas. "Dit bly waar om te beweer dat ons van geen manier weet behalwe dié van lukrake mutasie waardeur nuwe oorerflike variasie ontstaan nie; ook van geen ander proses anders as natuurlike seleksie waardeur die oorerflike kons titus ie van 'n populasie van die een na die ander generasie verander nie." [C.H. Waddington, 'The Nature Of Life' , p.98 -1962]. Mutasies is lukrake, wilde gebeurtenisse wat totaal onbeheerbaar is, terwyl Evolusie, indien dit wáár sou wees, doelgerigte veranderinge sou verg. 2.3 Mutasies Is Nie Voordelig Nie. Evolusie dring aan op verbetering en vooruitgang ... mutasies beskadig en verswak organismes: (a) "Maar mutasies is van 'n lukrake aard, in soverre dit hulle aanwending betref. Dienooreenkomstig is die oorgrote meerderheid mutasies , sekerlik meer as 99%, skadelik op die een of ander manier, soos wat dit verwag kan word van die effek van toevallige gebeurteniss e."  [H.J. Muller, 'Radiation Damage To The Genetic Material' in American Scientist, p.35 - Jan. 1950]. (b) " 'n Sekere aantal gunstige mutasies van bv. een uit 'n duise nd klink nie na baie nie, maar is waarskyn lik gul, aangesien so baie mutasies fataal is, wat die organisme verh oed om hoeg enaa md te kan leef , en die oorg rtot e meerderhied van die res gooi die masjinerie ietwat uit rat uit." [Julian Huxley, ' Evolution In Action' , p.41]. (c) "Mens sou kon verwag dat enige inmenging met so 'n ingewikkelde stuk chemiese masjinerie soos die genetiese konstitusie in die beskadiging daarva n sou eindig. En, dit is trouens so ... die oorgrote meerderheid van mutante gene is nadelig in hul effek op die organisme."  [Julian Huxley, ' Evolution In Action' , p.137]. (d) Julian Huxley het Evolusie deur mutasies sterk gerepudieer: "Die onbetwisbare bewyse vir die benutting van mutasies in evolusie onder natuurlike toestande is nog nie aan ons vers kaf nie." [Julian Huxley,  'Evolution: The Modern Synthesis' , pp.183,205]. 3. BELANGRIKE REDES WAAROM MUTASIES NIE SPESIE-EVOLUSIE KAN VEROORSAAK NIE. 3.1 Nog Nooit Voorheen Nie. Nog nooit in die geskiedenis is 'n geval van 'n voordelige mutasie iewers aangemeld nie. C.P. Martin skryf: "Mutasies is meer as net skielike veranderinge m.b.t. oorerflikheid; dit affekteer ook nutswaarde , en, na die beste van ons wete, word dit ongetwyfeld nade lig ge-affekteer. Wys dit nie dan dat mutasi es in werk likhe id 'n aansl ag is nie ... op die organisme se sentr ale wese, op sy basiese vermo ë om 'n lewende entiteit te wees nie?"  ['A Non-Genetist Looks At Evolution' , in AmericanScientist,p.102]. 3.2 Slegs Skade Word Aang erig. Daardie organismes wat nie deur mutasies vernietig word nie, word so verswak dat hulle en hul nasate geneig is om uit te sterf. Trouens, indien méér i.p.v. minder mutasies sou plaasvind, sou lewe op Aarde waarskynlik ten volle uitgedoof word! Die opbou van [nadelige] mutasies in die gene van organismes word genoem die genetiese vrag ('genetic load'). "Die oorgrote meerderheid mutasies , egter, is skadelik of selfs fataal vir die individu waarin dit uitdrukking vind. Sulke mutasies kan gesien wo rd as sou dit 'n [nadelige] genetiese vrag invoer na die DNS-poel ... " [Christophe r Wills, 'Genetic Load' , in Scientific American, p.98 -March 1970]. 3.3 Organismes Word Ge-Elimineer. Na mil- joene mutasie-eksperimente met die vrugte- vlieg kon navorsers nog nooit 'n voordelige mutasie genereer nie ... hoe sal mutasies dan ooit Evolusie kan laa t gebeur? Mutasies veroors aak amper iets soos die verwydering van genetiese onkruid uit die ge-affekteerde spesies: "Na 'n sekere aantal (meer of minder) generasies word die mutante ge-elimineer." [G. Ledyard Stebbins, 'Processes Of Organic Evolution' , pp.24- 25 -1071]. 3.4 Bestraling En Mutageniese Chemikaliëe. Vir dekades lank probeer wetenskaplikes mense maan om bestralingsgevare en mutageniese chemikaliëe ( 'mutagene') te verwyder a.g.v. die gevare daarvan vir mense, diere en p lante. Hoe kan die vloek van mutasies 'n ras of spesie dan verbeter, mooier en sterker maak? En watter gek sal sonder behoorlike voorsorgmaatreëls toelaat dat iemand hom links en regs na willekeur met x- strale bestraal of dat sy kinders in die Chernobyl- aanleg speel? Nou, indien bestralin g en mutasies dan so 'voordelig' is, waarom is mense so versigtig vir bestraling? "Die belangri kste wat nou gedoen moet word, egter, is om die toevoeging van nuwe mutagene , by dit wat alreeds bestaan, te minimiseer. Enige toename in die mutasie-vrag is skadelik, indien nie nou nie, beslis dan vir toekomstige generasies." [Christophe r Wills, 'Genetic Load' , in Scientific American, p.107 -March 1970]. 3.5 Ongelukke En Mutasies. Mutasies sou, a.g.v. die negatiewe effekte daarvan, waarskynlik alle lewe op Aarde vernietig het, as dit nie vir die feit was nie dat dit so selde gebeur: "'n Ongeluk , 'n toevallige verandering , in enige delikate meganisme sal dit beswaarlik ver beter. Om 'n stok in die meganisme v an 'n horlosie of radio te steek sal dit selde of ooit beter laat werk." [Theodosius Dobzhansk y, 'Heredity And The Nature Of Man' , p.126 - 1964]. 3.6 Ineengestrengelde Katastrofe! In plaas daarvan dat sekere karakter-eienskappe deur 'n sekere gene beheer word, is ontdek dat (a) elke gene baie karakter-eienskappe affekteer; en dat (b) elke karakter-eienskap deur baie gene ge- affekteer word. Raak aan so 'n delikate ste lsel en jy veroorsaak ineengestrengelde chaos. 3.7 Lukraak Effekte. Veronderstel mutasies was volop en kom v óór altyd met 'geslaagde' resultate, maar steeds lukraak en toevallig ... wat sou die gevolg e gewees het ? Voëls sou vle rke op die maag gehad het waar hulle dit nie sou kon gebruik nie; of vlerke, wat te groot o f te klein was, sou onders tebo 'ge-in stall eer' gewees het. Die meeste diere sou geen oë gehad het nie ... party sou net één gehad het; en diegene wat wel oë gehad het sou dit waarsky nlik in hul armholte s gehad het, of op die sole van hulle voete. 3.8 'n Wye Effek Op Die Gene. Elke mutasie neem sy tol in groot getalle, direk of indirek, op gene. Duise nde gene rasi es van vrugte vliëe is eksperimenteel bestraal in die hoop op voordelige mutasies te genereer, maar slegs skad e en dood het daarop gevolg: "Die meeste mutante wat in enige organisme opduik is min of meer nadelig vir hulle. Die klassi eke mutante verkry in Drosophila [vrugtevlieg] toon verval , ineenstorting ; en die verdwyning van sekere organe." [Dobzhansky, 'Evolution, Genetics And Man' , p.105 -1955]. 3.9 Soos Om Met Klippe Te Gooi. Met mutasies

Upload: michaelvermaak

Post on 08-Apr-2018

251 views

Category:

Documents


1 download

TRANSCRIPT

Page 1: TRACTS A018 Evolusie Deur MUTASIES Waar Of Vals

8/7/2019 TRACTS A018 Evolusie Deur MUTASIES Waar Of Vals

http://slidepdf.com/reader/full/tracts-a018-evolusie-deur-mutasies-waar-of-vals 1/2

kan mens netsowel probeer om 'n splinternuwemotorvoertuig se voorkoms en werkverrigting teprobeer verbeter deur daarmee teen 'n boom vaste jaag, of dit met klippe te bestook: "Dit rymheeltemal met die toevallige natuur van mutasies datuitgebreide toetse eenstemmig is dat die oorgrotemeerderheid daarvan nadelig vir die organisme is in sy taakom te oorleef en voort te plant. Enige vreemde voorwerpwat in 'n kunsmatige meganisme ingebring word sal skadelikin sy uitwerking wees op die meganisme se vermoë om tedoen waarvoor dit ontwerp is. ... Goeie [mutasies] is so raar dat ons almal maar as nadelig kan beskou." [H.J. Muller, 'How 

Radiation Changes The Genetic Constitution' , in Bulletin Of Atomic Scientists,

11, p.331 -1955]. 

3.10 Wiskundig Onmoontlik. Gelukkig ismutasies skaars ... hulle vind plaas (gemiddeld)so eenmaal elke 10 miljoen dupliserings van 'nDNS-molekuul (1/10 000 000). Suksesvolle'mutasie-evolusie' sou beteken dat 'n hele reeksvan naby-verwante en gekoppelde mutasies almalgelyktydig in dieselfde organisme sou moesplaasvind. Die kans dat ons (i)  twee mutasieswat op die een of ander manier aan mekaarverwant kon wees, te kry, is 1 uit 1 x 1014 (1 gevolgdeur 14 nulle), en wat gaan twee mutasiesvermag? (ii) Die kans vir drie mutasies in 'n ry is1 uit 1 x 1021  (1 gevolg deur 21 nulle). (iii) Diekans vir vier mutasies in 'n ry is 1 uit 1 x 1028  (1gevolg deur 28 nulle). Ons hele planeet  beskik nie eers oor genoeg organismes om hierdie

droom wáár te laat word nie! En selfs dan, watsal vier mutasies vermag? Om die een spesie in'n ander te transformeer, sou miljoene dermiljoene harmonieuse, voordelige karaktereien-skappe nodig wees. Boonop sou dit tegelykertydvir beide die manlike en vroulike eksemplaar(m.a.w. 'n dubbele wonderwerk) moes gebeur,anders hoe gaan die organisme voortplant?: "Diegetuienis dui daarop dat alle

, of byna alle

, bekendemutasies sonder twyfel patológies en die klompie watoorbly, onder hoë verdenking is .. Alle mutasies blyk om dieaard van beserings aan te neem wat, tot 'n sekere mate, dievrugbaarheid en werkbaarheid van die ge-affekteerdeorganisme te kortwiek."  [C.P. Martin, 'A Non-Genetist Looks At 

Evolution' , in American Scientist, p.103 -1953].

3.11 Tyd Is Nie Die Oplossing Nie. Kan langer 

tyd  Evolusie help om te gebeur? Volgens dieevolusioniste het dit 4,6 - 5 biljoen jaar geneemom alles op ons planeet te maak, maar dit is maargelykstaande aan 1 x 1017 sekondes (1 gevolg deur17 nulle). Die hele (bekende) Heelal bevat maar 1x 1080 atoomdeeltjies. Julian Huxley, vermaardeevolusionis van die middel-20ste eeu, het egterbereken dat dit 103000  veranderinge sou verg omslegs één perd d.m.v. Evolusie te produseer. Ditis 1 gevolg deur 3000 nulle [Julian Huxley, 'Evolution In Action' ,

p.46]. "Die meeste mutasies, beide diegene voortspruitenduit laboratoriums en daardie aangetref onder natuurlikepopulasies, veroorsaak 'n afname in funksionaliteit

,oorerflikheidsiektes en monstrositeite. Sulke veranderingekan beswaarlik dien as evolusionêre boublokke." [T. Dobzhan-

1. MUTASIES.1.1 'Evolusie-Resepte'. Hierdie 'Natuurwonder'

van 'Evolusie' verduidelik die evolusioniste aandie hand van 'n spul belaglike 'spesiale resepte'kastig werksaam in die Natuur, nl. (i) 'NatuurlikeSeleksie'  (Darwinisme);  (ii) Mutasies + NatuurlikeSeleksie (Neo-Darwinisme);  (iii) HoopvolleMonsters (Gepunktueerde Ekwilibrium) en  (iv)  DieOorerwing Van Verworwe Karakter-eienskappe (Lamarckisme).

1.2 Wat Is Mutasies? 'n Mutasie is die skade wataangerig word aan 'n enkele DNS-eenheid  ('ngeen). Wanneer dit plaasvind in 'n somatiese(liggaams-) geen, is dit nadelig net vir daardiebetrokke individu, maar wanneer dit plaasvind in'n gametiese (reproduktiewe-) geen, sal ditoorgedra word na daardie individu se nageslag.Ons standpunt is dat dit nie net onmoontlik is virmutasies om die evolusie-proses te veroorsaak nie, maar dat dit inteendeel die lewensprosesverswak en termineer. Maar, ten spyte van dienadelige effek van mutasies, glo evolusionisteonwrikbaar: (a)  "Die proses van mutasie is die enigstebekende bron van die nuwe materiale van genetiesevariabiliteit en gevolglik van evolusie."  [T. Dobzansky in American

Scientist, 45, p.385 - 1957]. (b)  "Evolusie is, om dit eenvoudig testel, die resultaat van natuurlike seleksie wat inwerk oplukrake mutasies." [M.Ruse, 'Philosophy Of Biology' , p.36 - 1973].

1.3 Kan Mutasies Regtig Werk? Om mutasiessuksesvol vir Evolusie te kan laat werk, sal

evolusie-wetenskaplikes eers die volgendehekkies moet oorbrug: (a) Mutasies sal gereeld moet gebeur; (b) Mutasies sal voordélig moetwees ... wel, ten minste soms; en (c) Mutasies sal'n dramatiese veranderinge teweeg moet bringom een spesies in 'n ander een te laat verander ...klein veranderingkies sal net die organismebeskadig of vernietig.

2. ERNSTIGE PROBLEME MET MUTASIES.2.1 Rare Effekte. Mutasies is baie skaars, en

die feit dat dit so skaars is kanselleer enigemoontlikheid uit vir mutasie-evolusie om plaas tekan vind: (a) "Dit sal waarskynlik geregverdig wees om teskat dat die frekwensie van die grootste meerderheid vanmutasies in die hoër organismes is tussen een uit

tienduisend en een uit 'n miljoen per geen per generasie."[F.J. Ayala, 'Teleological Explanations In Evolutionary Biology' , in Philosophy Of 

Science, p.3 - March 1973]. (b) "Alhoewel mutasie die uiteindelikebron van alle genetiese variasie is, is dit nogtans 'nrelatiewe raar gebeurtenis." [F.J. Ayala, 'Mechanism Of Evolution' , in

Scientific American, p.63 - Sept. 1978]. 

2.2 Lukrake, Toevallige Effekte. Mutasies vindaltyd lukraak, toevallig, doelloos en rigtingloosplaas. "Dit bly waar om te beweer dat ons van geenmanier weet behalwe dié van lukrake mutasie waardeur nuwe oorerflike variasie ontstaan nie; ook van geen ander proses anders as natuurlike seleksie waardeur die oorerflikekonstitusie van 'n populasie van die een na die ander generasie verander nie." [C.H. Waddington, 'The Nature Of Life' , p.98

-1962]. Mutasies is lukrake, wilde gebeurtenisse wat

totaal onbeheerbaar  is, terwyl Evolusie, indiendit wáár sou wees, doelgerigte veranderinge souverg.

2.3 Mutasies Is Nie Voordelig Nie. Evolusiedring aan op verbetering en vooruitgang ...mutasies beskadig en verswak organismes:(a)  "Maar mutasies is van 'n lukrake aard, in soverre dithulle aanwending betref. Dienooreenkomstig is die oorgrotemeerderheid mutasies

, sekerlik meer as 99%, skadelik opdie een of ander manier, soos wat dit verwag kan word vandie effek van toevallige gebeurtenisse."  [H.J. Muller, 'Radiation

Damage To The Genetic Material'  in American Scientist, p.35 - Jan. 1950].

(b) " 'n Sekere aantal gunstige mutasies van bv. een uit 'nduisend klink nie na baie nie, maar is waarskynlik gul,aangesien so baie mutasies fataal is, wat die organismeverhoed om hoegenaamd te kan leef 

, en die oorgrtotemeerderhied van die res gooi die masjinerie ietwat uit ratuit." [Julian Huxley, 'Evolution In Action' , p.41].  (c)  "Mens sou konverwag dat enige inmenging met so 'n ingewikkelde stukchemiese masjinerie soos die genetiese konstitusie in diebeskadiging daarvan sou eindig. En, dit is trouens so ... dieoorgrote meerderheid van mutante gene is nadelig in huleffek op die organisme."  [Julian Huxley, 'Evolution In Action' , p.137].

(d) Julian Huxley het Evolusie deur  mutasies sterkgerepudieer: "Die onbetwisbare bewyse vir die benuttingvan mutasies in evolusie onder natuurlike toestande is nognie aan ons verskaf nie." [Julian Huxley,  'Evolution: The Modern

Synthesis' , pp.183,205]. 

3. BELANGRIKE REDES WAAROM MUTASIESNIE SPESIE-EVOLUSIE KAN VEROORSAAK NIE.

3.1 Nog Nooit Voorheen Nie. Nog nooit in diegeskiedenis is 'n geval van 'n voordelige mutasieiewers aangemeld nie. C.P. Martin skryf: "Mutasiesis meer as net skielike veranderinge m.b.t. oorerflikheid; ditaffekteer ook nutswaarde

, en, na die beste van ons wete,word dit ongetwyfeld nadelig ge-affekteer. Wys dit nie dandat mutasies in werklikheid 'n aanslag is nie ... op dieorganisme se sentrale wese, op sy basiese vermoë om 'nlewende entiteit te wees nie?" ['A Non-Genetist Looks At Evolution' , in

American Scientist, p.102].

3.2 Slegs Skade Word Aangerig. Daardieorganismes wat nie deur mutasies vernietig wordnie, word so verswak dat hulle en hul nasategeneig is om uit te sterf. Trouens, indien méér

i.p.v. minder mutasies sou plaasvind, sou lewe opAarde waarskynlik ten volle uitgedoof word! Dieopbou van [nadelige] mutasies in die gene vanorganismes word genoem die genetiese vrag('genetic load'). "Die oorgrote meerderheid mutasies

,egter, is skadelik of selfs fataal vir die individu waarin dituitdrukking vind. Sulke mutasies kan gesien word as sou dit'n [nadelige] genetiese vrag invoer na die DNS-poel ..." [Christopher Wills, 'Genetic Load' , in Scientific American, p.98 -March 1970].

3.3 Organismes Word Ge-Elimineer. Na mil-joene mutasie-eksperimente met die vrugte-vlieg kon navorsers nog nooit 'n voordeligemutasie genereer nie ... hoe sal mutasies dan ooitEvolusie kan laat gebeur? Mutasies veroorsaak amper iets soos die verwydering van genetiese

onkruid  uit die ge-affekteerde spesies: "Na 'nsekere aantal (meer of minder) generasies word diemutante ge-elimineer."  [G. Ledyard Stebbins, 'Processes Of Organic 

Evolution' , pp.24- 25 -1071].

3.4 Bestraling En Mutageniese Chemikaliëe.Vir dekades lank probeer wetenskaplikes mensemaan om bestralingsgevare en mutageniesechemikaliëe ( 'mutagene') te verwyder a.g.v. diegevare daarvan vir mense, diere en plante. Hoekan die vloek van mutasies 'n ras of spesie danverbeter, mooier en sterker maak? En watter gek sal sonder behoorlike voorsorgmaatreëls toelaatdat iemand hom links en regs na willekeur met x-strale bestraal of dat sy kinders in die Chernobyl-aanleg speel? Nou, indien bestraling en mutasiesdan so 'voordelig' is, waarom is mense soversigtig vir bestraling? "Die belangrikste wat nougedoen moet word, egter, is om die toevoeging van nuwemutagene

, by dit wat alreeds bestaan, te minimiseer. Enigetoename in die mutasie-vrag is skadelik, indien nie nou nie,beslis dan vir toekomstige generasies." [Christopher Wills, 'Genetic 

Load' , in Scientific American, p.107 -March 1970].

3.5 Ongelukke En Mutasies. Mutasies sou,a.g.v. die negatiewe effekte daarvan, waarskynlik alle lewe op Aarde vernietig het, as dit nie vir diefeit was nie dat dit so selde gebeur: "'n Ongeluk

, 'ntoevallige verandering

, in enige delikate meganisme sal ditbeswaarlik verbeter. Om 'n stok in die meganisme van 'nhorlosie of radio te steek sal dit selde of ooit beter laatwerk."  [Theodosius Dobzhansky, 'Heredity And The Nature Of Man' , p.126 -

1964].3.6 Ineengestrengelde Katastrofe! In plaas

daarvan dat sekere karakter-eienskappe deur 'nsekere gene beheer word, is ontdek dat (a)  elkegene  baie karakter-eienskappe affekteer; en dat(b) elke karakter-eienskap deur baie gene ge-affekteer word. Raak aan so 'n delikate stelsel enjy veroorsaak ineengestrengelde chaos.

3.7 Lukraak Effekte. Veronderstel mutasies wasvolop en kom v óór altyd met 'geslaagde' resultate,maar steeds lukraak en toevallig ... wat sou diegevolge gewees het? Voëls sou vlerke op diemaag gehad het waar hulle dit nie sou kongebruik nie; of vlerke, wat te groot o f te klein was,sou onderstebo 'ge-installeer' gewees het. Diemeeste diere sou geen oë gehad het nie ... party 

sou net één gehad het; en diegene wat wel oëgehad het sou dit waarskynlik in hul armholtesgehad het, of op die sole van hulle voete.

3.8 'n Wye Effek Op Die Gene. Elke mutasieneem sy tol in groot getalle, direk of indirek, opgene. Duisende generasies van vrugtevliëe iseksperimenteel bestraal in die hoop opvoordelige  mutasies te genereer, maar slegsskade en dood het daarop gevolg: "Die meestemutante wat in enige organisme opduik is min of meer nadelig vir hulle. Die klassieke mutante verkry inDrosophila  [vrugtevlieg] toon verval

, ineenstorting

; en dieverdwyning van sekere organe." [Dobzhansky, 'Evolution, Genetics

And Man' , p.105 -1955].

3.9 Soos Om Met Klippe Te Gooi. Met mutasies

Page 2: TRACTS A018 Evolusie Deur MUTASIES Waar Of Vals

8/7/2019 TRACTS A018 Evolusie Deur MUTASIES Waar Of Vals

http://slidepdf.com/reader/full/tracts-a018-evolusie-deur-mutasies-waar-of-vals 2/2

 

veranderinge. Mutasies sal egter nie daardieinligting kan verskaf nie: "As Evolusie moet plaasvind... sal lewende dinge in staat moet wees om nuwe inligtingte bekom, of om hul gestoorde inligting te wysig."  [George

Gaylord Simpson, 'The Non-Prevalence Of Humanoids' , in Science, 143, p.772"

3.23 Evolusie Vereis Nuwe Organe . Mutasie-veranderinge in 'n organisme is van weinig nutindien dit nie die vestiging van nuwe organe, watbiljoene mutasie-faktore sou vereis, beteken nie:" ... Mendeliaanse mutasies gaan net oor veranderinge inbestaande karakters ... Geen eksperiment het nog totdusver bewyse vir splinternuwe

, funksionele organe gelewer nie. En tog is dit die verskyning van nuwe karakters inorganismes wat die grense van die belangrikste stappe in

die evolusionêre skaal afbaken."   [H.G. Cannon, 'The Evolution Of 

Living Things' , p.87 -1958].

3.24 Evolusie Vereis Ingewikklede Netwerke.Elke struktuur of orgaan in die organisme isgekoppel aan die ander, soms duisende ander('netwerking'). Die niere (bv.) is gekoppel aandie bloedsomloopstelsel; die senuwee-stelsel; dieendokriene-stelsel; die spysverteringstelsel ens.Elke mutasie wat plaasvind sal so multi-skakelnetwerk beskadig, en daarom is mutasies altydnadelig vir 'n organisme.

3.25 Sigbare En Onsigbare Mutasies. VolgensWinchester is daar, vir elke sigbare mutasie,twintig (20) ander onsigbare mutasies wat fataalis! "Fatale mutasies oortref sigbare mutasies 20 teen 1.Mutasies met klein skadelike gevolge, d.w.s. die nadelige

mutasies, is selfs meer volop as die fatale mutasies."   [A.M.Winchester, 'Genetics' , 5th Edition, p.356 - 1977].

3.26 Die Nasaat Is Nooit 'n Verbetering Op DieVoorsaat Nie. Nooit sal die gemuteerde-nasaatsterker as die voorsaat (ouer) wees nie: "Daar bestaan geen geval waar bewys kan word dat enige van diemutante wat bestudeer was sterker as die moeder-spesiewas nie ... dit is m.a.w. absoluut onmoontlik om 'n huidigeevolusie op mutasies of rekombinasies te bou."   [N. Herbert

Nilsson, 'Synthetische Artbildung' ('Synthetic Speciation'), p.1157 - 1953].

3.27 Mutasies Bewerkstellig Nooit VeranderingVan Spesie Nie.  Nog nooit in die geskiedenis is'nuwe'  organe ('wat nou net in 'n organismeverskyn het'), opgemerk nie: (a) "Maak nie saak hoebaie hulle is nie, mutasies produseer geen evolusie vanenige aard ookal nie."  [Pierre Paul Grasse, 'Evolution Of Living

Organisms', p.88 -1977]. (b) "Dit is wáár dat niemand tot dusver 

al 'n nuwe spesie of genus geproduseer het deur makromutasie nie; dit is ook wáár dat niemand al 'n spesiegeproduseer het deur mikromutasie nie." [Richard B. Goldschmidt,

'Evolution, As Viewed By One Geneticist',American Scientist, p.94 - Jan.1952].

3.28 Die Uniekheid Van Gene Verbied Spesie-Veranderings. Daar is miljoene faktore wat dieeen spesies verskillend van 'n ander maak. DieDNS-sekerheidskode ('firewall') wat oorbrugmoet word is ontsettend groot: "Indien lewe regtigafhang van die feit dat elke geen so uniek is soos dit lykhulle is, dan is hulle te uniek om te ontstaan deur middelvan toevallige mutasies."  [Frank B. Salisbury, 'Natural Selection And 

The Complexity Of The Gene' , Nature, p.342 -Oct.25, 1969]. In diebegin het God die hemel en die aarde geskape [Gen.1:1 OV].

Evolusie 

Deur

MUTASIES![Wáár Of Vals?]

 

Archaeopteryx ... die 'fossiel' wat as diebewys vir die kastige kruising tussenreptiele en voëls gedien het. Die 'fossiel' isin 1985 uitgewys as 'n vervalsing deur ses

van die prominentste wetenskaplikes inEngeland 

[(a)  W.J. Broad, 'Authenticity  Of Bird Fossil Is 

Challenged' , pp.C1, C14, New York Times (7 Mei 1985)(b) T. Nield, 'Feathers Fly Over Fossil 'Fraud'', NewScientist 1467:49-50 en (c)  G.Vines, 'Strange Case Of Archaeopteryx 'Fraud'' , New Scientist 1447:3] (d) BritishJournal Of Photography, Maart-Junie 1985].

 

ERKENNING

 Bronne & Illustrasie: Vance Ferrell BA,MA,BD:

'Science vs. Evolution', & 'The EvolutionHandbook' , Evolution Facts Inc. (2001)

GRATIS Traktaat. Toeste mming Word Hiermee Verleen OmKleur-afdrukke Van Hierdie Traktaat Te Maak Vir GRATIS

Verspreiding. Vra Asb. Vir Die Inligtingspamflet Oor Hoe U 'nAmptelike Verspreider Van Ons Volledige Reeks Van Christelike

Traktate Kan Word.

© P.J. Stassen 2008

Evangelism RSA EvangelisasiePosbus/P.O. Box 14492 Sinoville 0129 Pretoria RSA

Sel/Cell 072 237 5793

sky, 'Genetics And The Origing Of Species' ,  p.73 - 1955].

3.12 Gene-Stabiliteit. Dit is juis die rariteit vanmutasies wat gene-stabiliteit  verseker! Dit iswaarom die fossiele van antieke plante en dieresteeds lyk soos die plante en diere van vandag.(a)  "Mutasies gebeur selde. Meeste gene muteer slegseenmaal in 100 000 generasies of meer. Navorsers skatdat 'n menslike geen stabiel kan bly vir so lank as 2 500 000jaar."  [World Book Encyclopaedia, 1966]. (b) "Lewende dinge isgeweldig divers in hul verskeie vorms, maar is tog besonder konstant in 'n gegewe lyn van afkoms: varke bly varke, eneikebome bly eikebome ... geslag na geslag."  [Edouard

Kellenberger, 'The Genetic Control Of The Shape Of A Virus' , in ScientificAmerican, p.32 - Dec. 1966].

3.13 Teen Die Natuurwette. Michael Denton,die Australiese navorsings-genetikus, skryf: "Askomplekse rekenaarprogramme nie deur lukraak-meganismes verander kan word nie, sekerlik sal dieselfdebeginsel dan ook mos geld vir die genetiese programme vanlewende organismes ... danksy watter vreemde soortvermoë kan lewende organismes dan die wette vanwaarskynlikheid omseil wat deur alle analoog (komplekse)stelsels gehoorsaam word? " [Michael Denton, 'Evolution: A Theory In

Crisis' , p.342 - 1985]. 3.14 Sintropie.  Hierdie beginsel (sintropie) is

voorgestel deur die (tweekeer) Nobel-pryswennerAlbert Szent-Gyorgyi (1937 en 1955). Sy Sintropie-Teorie lui dat dit vir organismeonmoontlik sal wees om selfs vir 'n oomblik teoorleef ... tensy dit kompleet met al sy organe en

funksies oombliklik kan werk. "Met hierdie Teorievan Sintropie, bring Szent-Gyrgyi (miskien nie doelbewusnie) na vore een van die sterkste argumente vir Kreationisme [Spesiale Skepping] --- die feit dat 'n liggaamof orgaan nutteloos is totdat dit volmaak geformeer is ... "['Albert Szent-Gyorgyi's Theory Of Syntropy' , in Up With Creation, p.337 - 1978].

3.15 Klein Veranderings Beskadig Nasate DieMeeste. Navorsers het oor dekades se navorsingontdek dat die meeste mutasies klein effekte oporganismes het en dat sulke 'klein mutasies' (metklein effekte) nie Evolusie kan bewerkstellig nie.Ook het hulle ontdek dat 'klein mutasies'  watklein veranderings bring reeds daardie mutasiesis wat nasate beskadig ... 'groot mutasies'  maak organismes dadelik dood : "Mens sou miskien kon dinkdat mutante wat slegs min skade aanrig onbelangrik is,maar dit is nie waar nie

, want, 'n mutant wat baie skadelik is,veroorsaak gewoonlik vroëe dood of seniliteit. Die mutante-geen word so dus gou uitgeskakel uit die populasie.Aangesien klein mutasies soveel skade in die langtermynkan aanrig as grotes

, en meer gereeld voorkom, volg dit datmeeste van die mutasie-veranderinge in 'n populasie tewyte is aan die akkumulasie van klein veranderinge." [J.F.

Crow, 'Genetic Effects Of Radiation' , in Bulletin of Atomic Scientist, p.20-Jan.1958].

3.16 Alles In Een Generasie. Honderdemutasies ( almal positief en almal werk saam) salnodig wees om 'n nuwe spesie te bewerkstellig,want dit sal alles in net een generasie moetgebeur. "... Geen enkele mutasie of stel mutasies was alooit so groot dat dit 'n nuwe spesie kon begin binne 'n enke-

le generasie of nasate." [Mark A. Hall & Milton S. Lesser, 'Review Text 

In Biology' , p.363 - 1966].

3.17 Onbeduidende Resultate. Enersyds ismutasies dodelik en nadelig, maar andersydsverander die mutasies net klein eienskappe en isdie verlangde resultate in elk geval onbeduidend."Die mutasies waarmee ons bekend is en watverantwoordelik is vir die skepping van die lewende wêreldis, in die algemeen, óf organiese deprivasies entekortkominge óf die verdubbeling van reedsbestaandeorgane. In elk geval, dit produseer nooit enigiets regtig nuutof oorspronklik in die organiese skema nie, altans niks watmens sou kon beskou as 'n basis vir 'n nuwe orgaan of diebegin van 'n nuwe funksie nie." [Jean Rostand, 'The Orion Book Of 

Evolution' , p.79 - 1961].

3.18 Trekke Is Interafhanklik. Dit wat een trek in 'n organisme affekteer sal waarskynlik baieander affekteer. Alle trekke eie aan 'n organismesal almal gelyktydig, in die nuwe gewysigde vorm,teenwoordig moet wees om 'n nuwe spesie tevorm: "Elke mutasie wat alleen opduik sal uitgewis wordvoor dit nog met ander sou kon kombineer. Hulle isinterafhanklik. Die leerstelling dat hulle bymekaarkom tewyte was aan 'n reeks van blinde toevallighede is 'nbelediging, nie net vir gesonde verstand nie, maar ook vir die basiese beginsels van wetenskaplike verklaring."  [A.

Koestler, 'The Ghost In The Machine' , p.129 - 1975].

3.19 Te Veel Faktore Om In Ag Te Neem.Wiskundige waarskynlikhede maak  mutasie-evolusie in spesies onmoontlik: "Gebaseer op

waarskynlikheidsfaktore, kan enige werkbare DNS-stringmet meer as 84 nukleotides, nie die resultaat vandeurmelaar mutasies wees nie. Op daardie stadium is diewaarskynlikheid 1 uit 480 x 1050. So 'n getal lees (uitgeskryf)soos volg: 480 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000000 000 000 000 000 000. Wiskundiges is eenstemmig datenige gegewe getal groter as 1050 statisties geen kans hetom op versoek op te kom nie ... " [L.L. Cohen, 'Darwin Was Wrong' ,

p.205 - 1984].

3.20 Reproduktiewe Kanse Is Laag. Mutasie-veranderinge vind baie meer ongereeld plaas indie reproduktiewe selle as in selle in die res vandie liggaam. Slegs mutasie-veranderinge in diemanlike of vroulike selle kan toekomstigegenerasies affekteer: "Die mutasie-koerse vir somatiese(liggaams-) selle is baie hoër as die koerse vir gametiese(reproduktiewe-) selle."  ['Biological Mechanisms Underlying The Aging

Process' , in Science, p.694, Aug.23, 1963].  

3.21 Evolusie Vereis Toenemende Kompleksi-teit. Evolusioniste leer dat Evolusie slegsopwaarts kan beur na meer komplekseorganismes, en dit nooit kan terugkeer na vorigevorms nie. Mutasies, in teenstelling egter, breek af, disorganiseer, verkrummel, verwar envernietig: "Met bestralings en mutasies is dit soos om 'nmotorvoertuig met 'n geweer te peper en te verwag om 'nbeter voertuig met gevorderde werkverrigting te skep in diewêreld van die eksklusiewe outo-industrie."[Lester McCann,

'Blowing The Whistle On Darwinism' , p.51 -1986].

3.22 Evolusie Vereis Nuwe Inligting. Nuweinformasie-banke sal gevestig moet word virnuwe organismes om te vorm deur mutasie-