languageladies.co.zalanguageladies.co.za/.../graad-9-afr-eat-op-2020.docx · web view“belangrike...

38
GRAAD 9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN NKV DOK Verwerk 1 “BELANGRIKE KENNISGEWING” Die Jaarbeplanning en Kurrikulum Verklaring het nie verander nie. VERANDERING SLEGS IN DIE ASSESSERINGSPROGRAM Dit word aanbeveel dat jy die onderrigplan aanpas volgens die opdragte soos dit verander het. Lesbeplanning moet ook aangepas word volgens die nuwe Assesseringsplan. Ek het slegs ‘n addisionele bladsy aangeheg aan die einde van elke termyn met die nuwe opdragte. Grondlynassessering moet gedoen word aan die begin van die jaar vir lees, begrip en skryfwerk. CAPS Afdeling 4 bl 120.

Upload: others

Post on 21-May-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: languageladies.co.zalanguageladies.co.za/.../GRAAD-9-AFR-EAT-OP-2020.docx · Web view“BELANGRIKE KENNISGEWING”Die Jaarbeplanning en Kurrikulum Verklaring het nie verander nie.VERANDERING

GRAAD 9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN

Belangrike kennisgewing: Die volgende inligting is my persoonlike aanbevelings uit 35 jaar ondervinding en waar ek DP en Adjunkhoof was. Hierdie strategieë is slegs as riglyne, jy mag jou eie volg, dit mag dalk van hulp wees vir nuwe onderwysers.

GRAAD 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN NKV DOK Verwerk 1

“BELANGRIKE KENNISGEWING” Die Jaarbeplanning en Kurrikulum Verklaring het nie verander

nie.

VERANDERING SLEGS IN DIE ASSESSERINGSPROGRAM

Dit word aanbeveel dat jy die onderrigplan aanpas volgens die opdragte soos dit verander het.

Lesbeplanning moet ook aangepas word volgens die nuwe Assesseringsplan.

Ek het slegs ‘n addisionele bladsy aangeheg aan die einde van elke termyn met die nuwe opdragte. Grondlynassessering moet gedoen word aan die begin van die jaar vir lees, begrip en skryfwerk. CAPS Afdeling 4 bl 120.

Page 2: languageladies.co.zalanguageladies.co.za/.../GRAAD-9-AFR-EAT-OP-2020.docx · Web view“BELANGRIKE KENNISGEWING”Die Jaarbeplanning en Kurrikulum Verklaring het nie verander nie.VERANDERING

GRAAD 9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN

RIGLYNE VIR DIE BEPLANNING VAN ASSESSERINGSOPDRAGTE.

Begin deur jou aktiwiteite oor die 3 maande van die termyn te versprei. ‘n Logiese voorstel om jou Mondelinge opdrag in die eerste maand te voltooi. Begin ook met Begriplees strategieë wat visuele tekste insluit. Onthou dit is nie net ‘n leesvaardigheid nie. Begin ook opsommings vaardighede uit te lig, sodat die leerder reg sal wees om dit in die eksamen te kan

doen. Opsommingsvaardighede moet eers mondeling en daarna geskrewe gedoen word.o Gedurende die tweede maand moet die skryfstukke gedoen word. Hou ook aan met Begrip- en Visuele

vaardighede.o So gebruik die eerste twee weke vir die Transaksionele opdrag. (doen een van die opdragte waarmee jy

gemaklik is en beplan om die nuwe opdragte van volgende jaar af in te sluit). Onthou om die skryfprosesse in te sluit.

o Die laaste twee weke kan gebruik word vir die Opstel skryfwerk. Weereens moet jy die skryfprosesse almal insluit.

Gedurende die derde maand doen jy Begripslees en Visuele hersiening voordat Taak 4 geskryf word. BAIE BELANGRIK: Taalstrukture en –konvensies moet daagliks onderrig word volgens die onderrigplan.

Slegs die strukture en konvensies wat aangeleer is mag in Taak 5 gevra word.TAALSTRUKTURE EN –KONVENSIES MOET ALTYD IN KONTEKS ONDERRIG WORD OP ‘N DAAGLIKSE BASIS. (NKV dok bl 56)

GRAAD 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN NKV DOK Verwerk 2

Verwys na NKV Dok: bl 95

Gedurende weke 7 - 8 is die Verhalende skryfstuk, bl 98. Maak seker jy sluit Taalstrukture en –konvensies in wat daarby pas.

Gedurende weke 1 - 2 Transaksionele teks, advertensie, bl 94, jy sal dit moet skuif om in te pas by die Assesseringsprogram. Maak weereens seker jy sluit Taalstrukture en –konvensies in.

Opsommingsvaardighede moet met elke leesstuk uitgelig word. Begin met die basiese gedurende die mondelinge

Page 3: languageladies.co.zalanguageladies.co.za/.../GRAAD-9-AFR-EAT-OP-2020.docx · Web view“BELANGRIKE KENNISGEWING”Die Jaarbeplanning en Kurrikulum Verklaring het nie verander nie.VERANDERING

GRAAD 9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN

Termyn 1 2020

GRAAD 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN NKV DOK Verwerk 3

Verwys na NKV Dok: bl 95

Gedurende weke 7 - 8 is die Verhalende skryfstuk, bl 98. Maak seker jy sluit Taalstrukture en –konvensies in wat daarby pas.

Gedurende weke 1 - 2 Transaksionele teks, advertensie, bl 94, jy sal dit moet skuif om in te pas by die Assesseringsprogram. Maak weereens seker jy sluit Taalstrukture en –konvensies in.

Opsommingsvaardighede moet met elke leesstuk uitgelig word. Begin met die basiese gedurende die mondelinge

Page 4: languageladies.co.zalanguageladies.co.za/.../GRAAD-9-AFR-EAT-OP-2020.docx · Web view“BELANGRIKE KENNISGEWING”Die Jaarbeplanning en Kurrikulum Verklaring het nie verander nie.VERANDERING

GRAAD 9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN

GRAAD 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN NKV DOK Verwerk 4

DATUM Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en aanbied Taal strukture en konvensies

Opmerkings %Volto

oi

Totaal%

Week 1 en 2

Datum:

_______

.Luister en praatstrategieëGroepbespreking/gesprekvoering:Luister/kyk na ’n advertensie enbespreek:• Toon.• Tempo.• Emotiewe en manipulerendetaalgebruik.• Skrifgrootte.• Liggaamstaal.Luister met begrip: advertensie:• Teken kern en ondersteunende ideesaan deur notas te maak.• Deel idees en ervarings en wys begripvan konsepte.• Identifiseer oorredende/manipulerende tegnieke.• Beantwoord vrae.

Lees en kyk vir begrip (visueleteks soos ’n advertensie/plakkaat/strokiesprente):• Vluglees.• Soeklees.• Aandagtige lees.• Maak afleidings (karakters, ruimte,milieu en boodskap).• Afleiding van betekenis vanonbekende woorde deurwoordaanpakvaardighede.• Gevoelstaal.• Liggaamstaal.• Gebruik van leestekens en lettertipe.• Pre-lees.• Tydens lees (kenmerke van die teks).• Post-lees (beantwoord vrae, vergelyk,kontrasteer, evalueer).Literêre teks soos jeugroman/kortverhale/drama:• Pre-lees (Lei die teks in):-- Verken literêre kenmerke soos titels,opskrifte, illustrasies, lettertipe enskrifgrootte.-- Ondersoek dele van ’n boek soosdie boekomslag, flapteks, titelbladsy,indeks, hoofstukke en woordelys.• Tydens lees (kenmerke van die teks).• Post-lees (beantwoord vrae, vergelyk,kontrasteer, evalueer).Leesstrategieë:• Vluglees.• Soeklees.• Aandagtige lees.• Opsomming.• Visualisering.• Afleiding van betekenis engevolgtrekkings

Transaksionele tekste -advertensie/plakkaat:• Korrekte formaat.• Doel.• Kenmerke van die teks.• Taalgebruik.• Register.Fokus op die skryfproses:• Beplanning.• Konsep.• Hersiening.• Redigering.• Proeflees en aanbieding van finalekonsep.Skryf ’n advertensie/plakkaat.

Woordvlakwerk:Spelreëls en spelpatroneAfkortingsSinsvlakwerk:Sinstruktuur, selfstandigenaamwoorde, byvoeglike naamwoorde,voornaamwoordeGebruik van teenwoordige tyd, verledetyd, toekomende tyd.Woordeskat in konteksWoordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig, na aanleiding van taalfoute tydensskryfaktiwiteite

5% 5%

Week 3 en 4

Datum:

Luister en praatstrategieëLuister na die lees van ’n teksIdentifiseer en lewer kommentaar op:-- gebruik van stem;-- gebruik van intonasie en tempo;-- gebruik van leestekens in lees; en-- begin en slot.• Bespreek bogenoemde kenmerke.

Literêre teks soos jeugroman/kortverhale/drama:• Algemene bespreking van diebelangrikste kenmerke soos karakter,karakterisering, intrige, konflik,agtergrond, ruimte, verteller en tema.Die leesproses:• Pre-lees (Lei die teks in/voorspelgebeure):-- Agtergrond/ruimte.-- Bespreek die tema.• Tydens lees (kenmerke van die teks).• Post-lees (beantwoord vrae, vergelyk,kontrasteer, evalueer).PoësieBelangrikste kenmerke van ’n gedig:• interne struktuur van ’n gedig soosbeeldspraak/stylfigure, rym, ritme;• uiterlike bou van ’n gedig soos reëls,

Taak 2 Skryf ’n brief van waardering vir hulp/advies wat ontvang is.• Korrekte formaat.• Doel.• Kern en ondersteunende gedagtes.• Taalgebruik.• Register.• Logiese opeenvolging van sinne.• Gebruik voegwoorde om samehang teverseker.

Woordvlakwerk:Spelreëls en spelpatroneAfkortings, verkorting, akroniemeBasisvorme, voor- en agtervoegsels,enkelvoudige en saamgestelde sinneSinsvlakwerk:Soortname, byvoeglike naamwoorde,eienameLees- en skryftekensTyd; direkte en indirekte rede,sinstruktuur

5% 10%

Page 5: languageladies.co.zalanguageladies.co.za/.../GRAAD-9-AFR-EAT-OP-2020.docx · Web view“BELANGRIKE KENNISGEWING”Die Jaarbeplanning en Kurrikulum Verklaring het nie verander nie.VERANDERING

GRAAD 9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN

TERMYN 1: Formele Assessering

Taak 1: Mondeling: Hardoplees (20)

Taak 2: Tranksaksionele Skryfwerk (10)

Taak 3:Opstel (20)

Taak 4:Begripslees:Vraag 1: Letterkundige of nie-letterkundige teks. (15)Vraag 2: Visuele Teks (10)

Taak 5:Taalstrukture en Taalkonvensies (15)

Totaal 20 Totaal 10 Totaal 20 Totaal 25 Totaal 15Termyn Totaal 90

GRAAD 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN NKV DOK Verwerk 5

Page 6: languageladies.co.zalanguageladies.co.za/.../GRAAD-9-AFR-EAT-OP-2020.docx · Web view“BELANGRIKE KENNISGEWING”Die Jaarbeplanning en Kurrikulum Verklaring het nie verander nie.VERANDERING

GRAAD 9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN

Termyn 2 2020DATUM Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en aanbied Taal strukture en -

konvensies Opmerkings

%Volto

oi

Totaal%

Week 1 en 2

Datum:

_______

Luister vir begripLuister na ’n storie:• Identifiseer kern en ondersteunendeidees.• Taalgebruik.• Register.• Beantwoord vrae.Forum-/groepbespreking: kultuur:• Dui rolle aan.• Sprekers neem beurte.• Verduidelik standpunt en bereikkonsensus.• Gebruik gepaste taal, styl en register.• Aanbieding

Lees ’n literêre teks bv. drama/kortverhaal/volksverhale/roman:Leesstrategieë:• Aandagtige lees.• Tekskenmerke bv. intrige, karakter,ruimte, verteller, atmosfeer, tema envertellersperspektief.• Afleiding van betekenis vanonbekende woorde deurwoordaanpakvaardighede.• Taalstruktuur en styl.Die leesproses:• Pre-lees (Lei die teks in).• Tydens lees (kenmerke van die teks).• Post-lees (beantwoord vrae, vergelyk,kontrasteer, evalueer).PoësieBelangrikste kenmerke van ’n gedig:• interne struktuur van ’n gedig soosbeeldspraak/stylfigure, rym, ritme;• uiterlike bou van ’n gedig soos reëls,woorde, strofes;• tipografie;• figuurlike betekenis;• atmosfeer;• tema en boodskap.Lees en kyk vir inligting: testament:• Aandagtige lees en kyk.• Doel van teks.• Taalgebruik.• Karakters en karikature.• Agtergrond en ruimte.• Boodskap en tema.• Opsomming van die teks.Opsomming:• Formaat. Taalgebruik. Struktuur.

Transaksionele tekste -dagboekinskrywing/grondwet/beleid:• Korrekte formaat.• Doel.• Kern en ondersteunende gedagtes.• Taalgebruik.• Register.• Logiese opeenvolging van sinne.• Gebruik verbindingswoorde omsamehang te verseker.• Gebruik ’n verskeidenheid sinsoorte,-lengtes en –strukture.Fokus op die skryfproses:• Beplanning.• Konsep.• Hersiening.• Redigering.• Proeflees en aanbieding van finalekonsep.Skryf ’n dagboekinskrywing/grondwet/beleid deur die skryfproseste volg.

Woordvlakwerk:Basisvorme; voorvoegsels enagtervoegselsVoornaamwoordeSinsvlakwerk:SinsoorteVeralgemeningsDirekte/indirekte redeGebruik van teenwoordige tyd, verledetyd, toekomende tyd.Betekenisleer enwoordeskatuitbreiding:Idiomatiese uitdrukkings enspreekwoorde; letterlike en figuurlikebetekenisLeestekens en spelling:Spelpatrone en spelreëls;aanhalingstekens; afkortings

5%

30%

GRAAD 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN NKV DOK Verwerk 6

Page 7: languageladies.co.zalanguageladies.co.za/.../GRAAD-9-AFR-EAT-OP-2020.docx · Web view“BELANGRIKE KENNISGEWING”Die Jaarbeplanning en Kurrikulum Verklaring het nie verander nie.VERANDERING

GRAAD 9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN

Week 3 en 4

Datum:

_______

Luister en praatstrategieëLuister vir begrip na ’n opname van’n mondelinge aanbieding:• Verduidelik strategieë van die luisterproses.• Skriftelike beantwoording van vrae.Onvoorbereide lees:• Gepaste gebruik van stem, toon en tempo.• Leestekens in lees.• Liggaamstaal.• Kontak met die gehoor.

Lees ’n teks bv. drama/kortverhaal/volksverhale:• Spesifieke fokus op literêretekskenmerke.• Wys leesbegrip deur ontwikkelingvan intrige en konflik, karakterisering,keerpunt, agtergrond, milieu, rol vanverteller, tema, afsluiting en slot.Die leesproses:• Pre-lees (Lei die teks in).• Tydens lees (kenmerke van die teks).• Post-lees (beantwoord vrae, vergelyk,kontrasteer, evalueer).PoësieBelangrikste kenmerke van ’n gedig:• interne struktuur van ’n gedig soosbeeldspraak/stylfigure, rym, ritme;• uiterlike bou van ’n gedig soos reëls,woorde, strofes;• tipografie;• figuurlike betekenis;• atmosfeer;• tema en boodskap.Lees en kyk na ’n teks bv.koerantberigte/tydskrifartikels virinligting en begrip.Leesstrategieë: Leesbegrip van ’nteksgedeelte in die handboek• Vluglees en soeklees.• Aandagtige lees.• Doel en teikengroep.• Afleiding van betekenis engevolgtrekkings.• Onderskei tussen feit en mening.• Gee eie mening.• Betekenis van onbekende woorde.• Identifiseer manipulerende taal.Som die teks op.

Skryf: Resensie (lees ongesieneteks)/dokumentêr• Korrekte formaat.• Doel.• Kern en ondersteunende gedagtes.• Taalgebruik.• Register.• Logiese opeenvolging van sinne.• Gebruik verbindingswoorde omsamehang te verseker.• Gebruik ’n verskeidenheid sinsoorte,-lengtes en –strukture.Fokus op die skryfproses:• Beplanning.• Konsep.• Hersiening.• Redigering.• Proeflees en aanbieding van finalekonsep.Skryf ’n resensie/dokumentêr deurdie skryfproses te volg.

Woordvlakwerk:Werkwoorde (hoofwerkwoorde, infinitief)Basisvorme, voorvoegsels enagtervoegselsSinsvlakwerk:Saamgestelde sinneVeralgemeningsDirekte/indirekte redeBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding:Idiomatiese uitdrukkings enspreekwoordeLeestekens en spelling:Spelpatrone en spelreëls,aanhalingstekens; afkortings,verkortings en akronieme.

5%35%

GRAAD 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN NKV DOK Verwerk 7

Page 8: languageladies.co.zalanguageladies.co.za/.../GRAAD-9-AFR-EAT-OP-2020.docx · Web view“BELANGRIKE KENNISGEWING”Die Jaarbeplanning en Kurrikulum Verklaring het nie verander nie.VERANDERING

GRAAD 9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN

Week 5 en 6

Datum:

_______

Luister en praatstrategieëLuister na mondelinge teks soos onderhoud/mondelinge aanbieding/ storievertelling om begrip te demonstreer:• Maak aantekeninge gedurende luister.• Luister krities.Groepbespreking/forumbespreking:Onderneem ’n bespreking wat gebaseer is op die mondelinge teks.• Neem beurte.• Gebruik gesprekskonvensies

Lees ’n literêre teks bv. drama/kortverhaal/volksverhale:• Spesifieke fokus op literêretekskenmerke.• Toon begrip van die ontwikkeling vanintrige en konflik, karakterisering,keerpunt, agtergrond/milieu/rol vanverteller, tema, afsluiting en slot.Die leesproses:• Pre-lees (Lei die teks in).• Tydens lees (kenmerke van die teks).• Post-lees (beantwoord vrae, vergelyk,kontrasteer, evalueer).PoësieBelangrikste kenmerke van ’n gedig:• interne struktuur van ’n gedig soosbeeldspraak/stylfigure, rym, ritme;• uiterlike bou van ’n gedig soos reëls,woorde, strofes;• tipografie;• figuurlike betekenis;• atmosfeer;• tema en boodskap.Lees en kyk vir begrip (gebruikgeskrewe en/of visuele teks soosstrokiesprente):• Vluglees.• Soeklees.• Aandagtige lees.• Maak afleidings t.o.v. karakters,ruimte, milieu en boodskap.• Afleiding van betekenis vanonbekende woorde deurwoordaanpakvaardighede.• Gevoelstaal.Hersien die struktuur van ’n opsomming

Skryf ’n transaksionele teks -kennisgewing, agenda en notule:• Woordkeuse.• Persoonlike stem en styl.• Lewendige beskrywing.• Toon.• Kern en ondersteunende gedagtes.• Kopkaarte om samehangende ideeste organiseer.• Bied opstel vir assessering aan.Fokus op die skryfproses:• Beplanning.• Konsep.• Hersiening.• Redigering.• Proeflees en aanbieding van finalekonsep.Skryf ’n kennisgewing, agenda en notule deur die skryfproses te volg.

Woordvlakwerk:Basisvorme, voorvoegsels enagtervoegselsByvoeglike naamwoordeVoorsetselsSinsvlakwerk:Definiërende paragraaf; inleidendeparagraaf; slotparagraaf;tyd; sinstruktuur; sinsoorteBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding:Idiomatiese uitdrukkings enspreekwoordeLeestekens en spelling:Spelpatrone en spelreëls

5% 40%

GRAAD 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN NKV DOK Verwerk 8

Page 9: languageladies.co.zalanguageladies.co.za/.../GRAAD-9-AFR-EAT-OP-2020.docx · Web view“BELANGRIKE KENNISGEWING”Die Jaarbeplanning en Kurrikulum Verklaring het nie verander nie.VERANDERING

GRAAD 9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN

Week 7 en 8

Datum:

_______

Luister en praatstrategieëLuister na ’n opname van ’nadvertensie/advertensie oor die radio:• Taalgebruik.• Toon.• Tempo• Konvensies.• Maak aantekeninge.Luister en praat (mondelingeaanbieding): ontleding van ’nadvertensie:

Lees en kyk na visuele teks bv. advertensie/ strokiesprent/grafieke:Gebruik lees- en kykstrategieë vir begripen inligting.• Vluglees en soeklees.• Aandagtige lees.• Doel en teikengroep.• Afleiding van betekenis en kom totgevolgtrekkings.• Identifiseer manipulerende taal.• Invloed van keuse en weglating op diebetekenis van teks.• Die manier waarop taal en beeldehoudings en waardes vorm enreflekteer.• Impak van die gebruik van lettertipeen -groottes, opskrifte en onderskrifteop betekenis.Opsomming:HersieningLetterkunde:Hersiening

Korter transaksionele/visuele tekstebv. resensie van ’n advertensie:• Korrekte formaat.• Doel.• Kern en ondersteunende gedagtes.• Taalgebruik.• Register.• Logiese opeenvolging van sinne.• Gebruik verbindingswoorde omsamehang te verseker.• Gebruik ’n verskeidenheid sinsoorte,-lengtes en –strukture.Fokus op die skryfproses:• Beplanning.• Konsep.• Hersiening.• Redigering.• Proeflees en aanbieding van finalekonsep.Skryf ’n resensie van ’n advertensie.

Die hersiening van taalstruktureen -konvensies wat in vorige weke onderrig isWoordvlakwerk:Selfstandige naamwoordeEienameVersamelnameVoornaamwoorde: aanwysend. persoonlik, onpersoonlik, besitlik,vraend, onbepaald, wederkerendSinsvlakwerk:Tyd; paragrawe;SinstruktuurDirekte en indirekte rede.Betekenisleer enwoordeskatuitbreiding:Paronieme, metonimia, neologisme, sinonieme, antoniemeLeestekens en spelling:Spelpatrone en spelreëls; afkortingsWoordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig, na aanleiding van taalfoute tydens skryfaktiwiteite

5% 45%

GRAAD 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN NKV DOK Verwerk 9

Page 10: languageladies.co.zalanguageladies.co.za/.../GRAAD-9-AFR-EAT-OP-2020.docx · Web view“BELANGRIKE KENNISGEWING”Die Jaarbeplanning en Kurrikulum Verklaring het nie verander nie.VERANDERING

GRAAD 9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN

Week 9 en 10

Datum:

_______

Taak 1:Onvoorbereide

lees/forum-/groepbespreking

Taak 2: Resensie/dokumentêr/

kennisgewing/agenda en notule

Taak 3:Vraestel 1: MondelingVraestel 2: Begripstoets, taalgebruik Vraestel 3: Skryf een opstel en een transaksionele teks Vraestel 4: Letterkunde

5%

50%

TERMYN 2: Formele Assessering

GRAAD 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN NKV DOK Verwerk 10

Taak 6: Vraestel 1Een van die volgende:Luistertoets / Debat / Gesprek / On- voorbereide toespraak Groepbespreking (20)

Taak 7: Vraestel 3Vraag 1:Tranksaksionele teks (10)Vraag 2: Verhalende / Beskrywende Opstel (30)

Taak 8: Vraestel 2Vraag 1: Letterkundige of nie-letterkundige teks. (20)Vraag 2: Visuele Teks - Begrip (10)Vraag 3: Opsomming (10)Vraag 4: Taalstrukture en Taalkonvensies ( 20)

Totaal 20 Totaal 40 Totaal 60Eksamen totaal: 120

Page 11: languageladies.co.zalanguageladies.co.za/.../GRAAD-9-AFR-EAT-OP-2020.docx · Web view“BELANGRIKE KENNISGEWING”Die Jaarbeplanning en Kurrikulum Verklaring het nie verander nie.VERANDERING

GRAAD 9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN

Termyn 3 2020DATUM Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en aanbied Taal strukture en -

konvensies Opmerkings

%Volto

oi

Totaal%

GRAAD 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN NKV DOK Verwerk 11

Page 12: languageladies.co.zalanguageladies.co.za/.../GRAAD-9-AFR-EAT-OP-2020.docx · Web view“BELANGRIKE KENNISGEWING”Die Jaarbeplanning en Kurrikulum Verklaring het nie verander nie.VERANDERING

GRAAD 9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN

Week 1 en 2

Datum:

_______

Dialoog/ onderhandelingsLuister na ’n onderhandelingsgesprektussen twee mense (dialoog):• Strukturering en ontwikkeling vanidees.• Gebruik vanonderhandelingsvaardigheid om konsensus te bereik.Bespreking gebaseer op die begrip van ’n testament:• Taalgebruik.• Manipulering.• Beurtneming.• Begin en slot.• Oplossing

Lees ’n verkorte testament:• Rolspelers.• Datum.• Bates.• Begunstigdes.• Taal van die dokument.• Uitvoering van die testament.PoësieBelangrikste kenmerke van ’n gedig:• interne struktuur van ’n gedig soosbeeldspraak/stylfigure, rym, ritme;• uiterlike bou van ’n gedig soos reëls,woorde, strofes;• tipografie;• figuurlike betekenis;• atmosfeer;• tema en boodskap.

Lees vir begrip en leesstrategieë: visuele teks – strokiesprent:

• Vluglees vir kerngedagtes.• Soeklees vir ondersteunendebesonderhede.• Maak voorspellings.• Lei die betekenis van onbekendewoorde en beelde af.• Hersien om begrip te verhoog.• Die effek van keuse en weglating op betekenis.• Die effek van figuurlike en retoriese stylmiddels.• Impak van visuele tegnieke

Transaksionele teks - skryf ’n testament:• Korrekte formaat.• Doel.• Kern en ondersteunende gedagtes.• Taalgebruik.• Register.• Logiese opeenvolging van sinne.• Gebruik verbindingswoorde omsamehang te verseker.• Gebruik ’n verskeidenheid sinsoorte,-lengtes en –strukture.Fokus op die skryfproses:• Beplanning.• Konsep.• Hersiening.• Redigering.• Proeflees en aanbieding van finalekonsep.Skryf ’n testament.

Woordvlakwerk:Selfstandige naamwoordeByvoeglike naamwoordeVoegwoorde en verbindingswoordeDeelwoordeSinsvlakwerk:Direkte en indirekte rede, tyd; sinsoorte;paragraafsoorte; styl, toon en register;bysinne en bepalingsBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding:Paronieme, polisemie homonieme,homofone,Leestekens en spelling:Spelpatrone en spelreëls

5%

55%

GRAAD 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN NKV DOK Verwerk 12

Page 13: languageladies.co.zalanguageladies.co.za/.../GRAAD-9-AFR-EAT-OP-2020.docx · Web view“BELANGRIKE KENNISGEWING”Die Jaarbeplanning en Kurrikulum Verklaring het nie verander nie.VERANDERING

GRAAD 9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN

Week 3 en 4

Datum:

________

Luister en praatstrategieëLuister na onderhoud:• Duidelikheid van rolle.• Taalgebruik.• Taalkonvensies. Taak 1Bespreek CV as een van die vereistesvir aanstelling/toelating:• Inligting.• Relevansie.• Verwysings.• Skakel met dekbrief.

Lees ’n literêre teks bv. roman/jeugroman/kortverhaal:• Spesifieke fokus op literêretekskenmerke.• Wys begrip van ontwikkeling van intrige en konflik, karakterisering, keerpunt, agtergrond,/milieu/rol vanverteller, tema, afsluiting en slot.Die leesproses:• Pre-lees (Lei die teks in).• Tydens lees (kenmerke van die teks).• Post-lees (beantwoord vrae, vergelyk, kontrasteer, evalueer).PoësieBelangrikste kenmerke van ’n gedig:• interne struktuur van ’n gedig soos beeldspraak/stylfigure, rym, ritme;• uiterlike bou van ’n gedig soos reëls, woorde, strofes;• tipografie;• figuurlike betekenis;• atmosfeer;• tema en boodskap.Leesbegrip (strategieë):(Gebruik visuele en geskrewe tekste)• Vluglees vir kerngedagtes.• Soeklees vir ondersteunendebesonderhede.• Maak voorspellings.• Lei die betekenis van onbekende woorde en beelde af.• Die effek van keuses en weglating op betekenis.• Die effek van figuurlike en retoriese stylmiddels.• Impak van visuele tegnieke.

Taak 2Transaksionele teks, bv.dekbrief en CV:• Vereistes t.o.v. formaat en styl.• Teikengehoor, doel en konteks.• Woordkeuse, figuurlike taal, simbole,kleur en plek.• Sinstruktuur, -lengtes en –tipes.• Seleksie van visuele en ontwerpelemente.Fokus op die skryfproses:• Beplanning.• Konsep.• Hersiening.• Redigering.• Proeflees en aanbieding van finalekonsep.Skryf ’n dekbrief en CV.

Woordvlakwerk:Byvoeglike naamwoordeSinsvlakwerk:Direkte en indirekte rede; tyd; sinsoorte;paragraafsoorte; bysinne en bepalingsBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding:Sinonieme; antonieme; homofone;homonieme, polisemieLeestekens en spelling:Spelpatrone en spelreëls

5%60%

GRAAD 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN NKV DOK Verwerk 13

Page 14: languageladies.co.zalanguageladies.co.za/.../GRAAD-9-AFR-EAT-OP-2020.docx · Web view“BELANGRIKE KENNISGEWING”Die Jaarbeplanning en Kurrikulum Verklaring het nie verander nie.VERANDERING

GRAAD 9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN

Week 5 en 6

Datum:

________

Luister en praatstrategieëLuister na ’n debat oor die radio/televisie:• Rolspelers.• Stemgebruik.• Gebruik van lydende en bedrywende vorm.• Tempo.• Maak ’n voorstel en verdedig dit.• Bied ’n teenargument aan.• Oplossing.• Maak aantekeninge.• Bespreek en deel notas. Taak 1Neem deel aan ’n debat:Debatskonvensies.• Taalgebruik.• Maak ’n voorstel en verdedig dit.• Bied ’n teenargument aan.• Rolspelers.• Oplossing

Lees ’n literêre teks bv. roman/kortverhaal/volksverhale bv.legendes, mites, fabels:• Literêre tekskenmerke soos struktuur, karakter, milieu, intrige, konflik, simboliek, klankrykheid, stylfigure envoorskou van refleksie.Die leesproses:• Pre-lees (Lei die teks in).• Tydens lees (kenmerke van die teks).• Post-lees (beantwoord vrae, vergelyk, kontrasteer, evalueer).PoësieBelangrikste kenmerke van ’n gedig:• interne struktuur van ’n gedig soos beeldspraak/stylfigure, rym, ritme;• uiterlike bou van ’n gedig soos reëls,woorde, strofes;• tipografie;• figuurlike betekenis;• atmosfeer;• tema en boodskapLees en kyk vir begrip:(Visuele en geskrewe tekste)Strategieë:• Vluglees vir kerngedagtes.• Soeklees vir ondersteunendebesonderhede.• Aandagtige lees.• Maak van voorspellings.• Lei die betekenis van onbekende woorde en beelde af.• Kern en ondersteunende gedagtes.• Die effek van keuse en weglating op betekenis.• Die effek van figuurlike en retoriese stylmiddels.• Die skrywer se afleidings engevolgtrekkings.Som die teks op.

Taak 2Skryf ’n verhalende/beskrywende/reflekterende opstel:

• Woordkeuse.• Persoonlike stem en styl.• Lewendige beskrywing.• Toon.• Kern en ondersteunende gedagtes.• Kopkaarte om samehangende ideeste organiseer.• Bied opstel vir assessering aan.Fokus op die skryfproses:• Beplanning.• Konsep.• Hersiening.• Redigering.• Proeflees en aanbieding van finalekonsep.Skryf ’n opstel deur die skryfproseste volg.

Woordvlakwerk:Voegwoorde en verbindingswoordeSinsvlakwerk:Direkte en indirekte rede; sinsoorte;sinstruktuur; styl, toon en register; tyd;paragraafsoorteBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding:Letterlike en figuurlike betekenisAlliterasie, assonansie, personifikasie,onomatopee (klanknabootsing),woordspelingLeestekens en spelling:Spelpatrone en spelreëls

5% 65%

GRAAD 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN NKV DOK Verwerk 14

Page 15: languageladies.co.zalanguageladies.co.za/.../GRAAD-9-AFR-EAT-OP-2020.docx · Web view“BELANGRIKE KENNISGEWING”Die Jaarbeplanning en Kurrikulum Verklaring het nie verander nie.VERANDERING

GRAAD 9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN

Week 7 en 8

Datum:

________

Luister en praatstrategieëLuister na ’n mondelinge aanbieding deur ’n prominente lid van die gemeenskap:• Taalgebruik.• Partydigheid, vooroordeel.• Stereotipering.• Toon.• Taalkonvensies.• Beantwoord vrae. Taak 1Voorbereide mondelinge aanbieding:Leerders onderneem navorsing as ’nvoorbereidende aktiwiteit.• Aanbiedingskonvensies.• Liggaamstaal.• Inleiding en afsluiting.• Taalgebruik.

Literêre teks soos kortverhaal,jeugroman/roman:• Belangrikste kenmerke van literêre teks soos karakter, stygende spanningslyn, dialoog, intrige, konflik, agtergrond, ruimte, verteller en tema.Die leesproses:• Pre-lees (Lei die teks in).• Tydens lees (kenmerke van die teks).• Post-lees (beantwoord vrae, vergelyk, kontrasteer, evalueer).PoësieBelangrikste kenmerke van ’n gedig:• interne struktuur van ’n gedig soos beeldspraak/stylfigure, rym, ritme;• uiterlike bou van ’n gedig soos reëls, woorde, strofes;• tipografie;• figuurlike betekenis;• atmosfeer;• tema en boodskap.Lees en kyk vir begrip: (Visuele en geskrewe tekste)• Vluglees vir kerngedagtes.• Soeklees vir ondersteunendebesonderhede.• Aandagtige lees.• Maak voorspellings.• Lei die betekenis van onbekende woorde en beelde af.• Kern en ondersteunende gedagtes.• Gee eie mening.• Opsomming.• Die effek van keuses en weglating op betekenis.• Die effek van figuurlike en retoriese stylmiddels.• Impak van visuele tegnieke.• Die skrywer se afleidings en gevolgtrekkings

Transaksionele teks bv.uitnodigingskaartjie en antwoord:• Vereistes t.o.v. formaat, styl enstandpunt.• Teikengehoor, doel en konteks.• Woordkeuse wat ’n lewendigebeskrywing reflekteer.• Sinstruktuur, -lengtes en –tipes.Fokus op die skryfproses:• Beplanning.• Konsep.• Hersiening.• Redigering.• Proeflees en aanbieding van finalekonsep.Ontwerp ’n uitnodigingskaartjie endie antwoord daarop.

Woordvlakwerk:Byvoeglike naamwoorde: attributief,intensiewe vorme, verboë vormeSinsvlakwerk:Beskrywende paragraaf, keuseparagraaf; klassifiserende paragraafBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding:Een woord vir ’n omskrywingLeestekens en spelling:Spelpatrone en spelreëls

5% 70%

GRAAD 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN NKV DOK Verwerk 15

Page 16: languageladies.co.zalanguageladies.co.za/.../GRAAD-9-AFR-EAT-OP-2020.docx · Web view“BELANGRIKE KENNISGEWING”Die Jaarbeplanning en Kurrikulum Verklaring het nie verander nie.VERANDERING

GRAAD 9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN

Week 9 en 10

Datum:

________

Luister en praatstrategieëStorievertelling:• Gee aandag aan: praatvaardighede,toon, uitspraak, tempo, intonasie,oogkontak, postuur en gebare.• Konvensies en kenmerke van ’nstorie.Dialoog: Rolspeel ’n dialoog• Taalgebruik.• Neem beurte.• Liggaamstaal.• Kenmerke van die teks.

Lees literêre teks, bv. drama• Belangrikste kenmerke van literêreteks soos karakter, stygendespanningslyn, dialoog, intrige, konflik,agtergrond, ruimte, verteller en tema.Die leesproses:• Pre-lees (Lei die teks in).• Tydens lees (kenmerke van die teks).• Post-lees (beantwoord vrae, vergelyk,kontrasteer, evalueer).PoësieBelangrikste kenmerke van ’n gedig:• interne struktuur van ’n gedig soosbeeldspraak/stylfigure, rym, ritme;• uiterlike bou van ’n gedig soos reëls,woorde, strofes;• tipografie;• figuurlike betekenis;• atmosfeer;• tema en boodskap.Leesbegrip: (teks van voorgeskreweletterkunde):• Vluglees, soeklees, visualisering.• Aandagtige lees.• Maak van afleidings.• Betekenisleer enwoordeskatuitbreiding.• Die skrywer se standpunt/perspektief.• Onderskei tussen feit en mening.• Geïmpliseerde betekenis.

Transaksionele teks bv. dialoog:• Woordkeuse.• Persoonlike stem en styl.• Lewendige beskrywing.• Toon.• Kern en ondersteunende gedagtes.• Kopkaarte om samehangende ideeste organiseer.• Bied opstel vir assessering aan.Fokus op die skryfproses:• Beplanning.• Konsep.• Hersiening.• Redigering.• Proeflees en aanbieding van finalekonsep.Skryf ’n agenda en notule deur dieskryfproses te volg.

Woordvlakwerk:WerkwoordeVoornaamwoorde: onpersoonlike,aanwysende, onbepaalde,wederkerendeSinsvlakwerk:Metataal vir prosedures, logieseopeenvolging van idees, volgorde vanbelangrikheid, slotparagraafBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding:Een woord vir ’n omskrywingLeestekens en spelling:Spelpatrone en spelreëls

Taak 3: ToetsLeesbegrip en taalgebruik

5%

75%

GRAAD 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN NKV DOK Verwerk 16

Page 17: languageladies.co.zalanguageladies.co.za/.../GRAAD-9-AFR-EAT-OP-2020.docx · Web view“BELANGRIKE KENNISGEWING”Die Jaarbeplanning en Kurrikulum Verklaring het nie verander nie.VERANDERING

GRAAD 9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN

TERMYN 3: Formele Assessering

GRAAD 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN NKV DOK Verwerk 17

Taak 9: Mondeling: Mondelinge voorlegging van Taak 11 (20)

Taak 10: Regeer op Letterkunde (kontekstueel)Vraag 1: Gedigte (10)Vraag 2: Drama / Kortverhale (10)Vraag 3: Volksverhale / Novel (10)

Taak 11: Projek gebaseerde navorsing oor enige van die genres wat gedoen is

(50)

Totaal 20 Totaal 30 Totaal 50Termyn Totaal: 100

Page 18: languageladies.co.zalanguageladies.co.za/.../GRAAD-9-AFR-EAT-OP-2020.docx · Web view“BELANGRIKE KENNISGEWING”Die Jaarbeplanning en Kurrikulum Verklaring het nie verander nie.VERANDERING

GRAAD 9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN

Termyn 4 2020DATUM Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en aanbied Taal strukture en -

konvensiesOpmerkings

%Volto

oiTota

al%

GRAAD 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN NKV DOK Verwerk 18

Page 19: languageladies.co.zalanguageladies.co.za/.../GRAAD-9-AFR-EAT-OP-2020.docx · Web view“BELANGRIKE KENNISGEWING”Die Jaarbeplanning en Kurrikulum Verklaring het nie verander nie.VERANDERING

GRAAD 9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN

Week 1 en 2

Datum:

________

Luister Begripstoets:• Reageer krities op ’n verskeidenheidtekste.• Luister vir spesifieke inligting.• Luister en geniet fabels en mites.• Beantwoord vrae.Vergadering prosedure:• Rolspelers.• Vergadering konvensies.• Neem beurte.• Taalgebruik.• Meningsverskille tydens dievergadering.• Inleiding en afsluiting.

Literêre teks bv. kortverhaal,jeugroman/roman:• Belangrikste kenmerke van literêre teks soos karakter, stygendespanningslyn van, dialoog, intrige,konflik, agtergrond, ruimte, vertelleren tema.Die leesproses:• Pre-lees (Lei die teks in).• Tydens lees (kenmerke van die teks).• Post-lees (beantwoord vrae, vergelyk, kontrasteer, evalueer).PoësieBelangrikste kenmerke van ’n gedig:• interne struktuur van ’n gedig soosbeeldspraak/stylfigure, rym, ritme;• uiterlike bou van ’n gedig soos reëls, woorde, strofes;• tipografie;• figuurlike betekenis;• atmosfeer;• tema en boodskap.Leesbegrip: (teks vanuitvoorgeskrewe letterkunde teks):• Vluglees, soeklees, visualisering.• Aandagtige lees.• Maak afleidings.• Betekenisleer enwoordeskatuitbreiding.• Die skrywer se standpunt.• Onderskei tussen feit en mening.

Lang transaksionele teks bv. briefom aansoek te doen vir ’n betrekking(formeel):• Korrekte formaat.• Doel.• Kern en ondersteunende gedagtes.• Logiese opeenvolging van sinne.• Gebruik voegwoorde om samehang teverseker.• Gebruik ’n verskeidenheid sinsoorte,-lengtes en –strukture.Fokus op die skryfproses:• Beplanning.• Konsep.• Hersiening.• Redigering.• Proeflees en aanbieding van finalekonsep.Skryf ’n brief om aansoek te doen vir’n betrekking

Woordvlakwerk:WerkwoordeSinsvlakwerk:Direkte en indirekte redeLydende en bedrywende vormBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding:Dubbelsinnigheid, cliché, sinekdogee,toutologie, slengtaal, vaktaal, jargonLeestekens en spelling:Spelpatrone en spelreëls

5%

80%

GRAAD 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN NKV DOK Verwerk 19

Page 20: languageladies.co.zalanguageladies.co.za/.../GRAAD-9-AFR-EAT-OP-2020.docx · Web view“BELANGRIKE KENNISGEWING”Die Jaarbeplanning en Kurrikulum Verklaring het nie verander nie.VERANDERING

GRAAD 9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN

Week 3 en 4

Datum:

________

Luister en praatstrategieëLuister met begrip (gebruik opnamevan dialoog):• Luister na dialoog.• Maak aantekeninge:-- taalkonvensies;-- toon;-- atmosfeer;-- inleiding en afsluiting.• Beantwoord vrae.Forum-/paneel-/groepbespreking:• Rolspelers.• Forum-/besprekingskonvensies.• Neem beurte.• Taalgebruik.• Meningsverskille tydens diebespreking.• Inleiding en afsluiting.• Groepe praat oor hedendaagseonderwerpe

Literêre teks soos kortverhaal,jeugroman/roman:• Belangrikste kenmerke van literêre teks soos karakter, stygende spanningslyn, dialoog, intrige, konflik,agtergrond, ruimte, verteller en tema.Die leesproses:• Pre-lees (Lei die teks in).• Tydens lees (kenmerke van die teks).• Post-lees (beantwoord vrae, vergelyk, kontrasteer, evalueer).PoësieBelangrikste kenmerke van ’n gedig:• interne struktuur van ’n gedig soos beeldspraak/stylfigure, rym, ritme;• uiterlike bou van ’n gedig soos reëls, woorde, strofes;• tipografie;• figuurlike betekenis;• atmosfeer;• tema en boodskap.Lees en kyk met begrip: (visuele ofmultimedia teks soos strokiesprentof advertensie):• Vluglees, soeklees, visualisering.• Aandagtige lees.• Maak van afleidings.• Betekenisleer enwoordeskatuitbreiding.• Die skrywer se standpunt.• Onderskei tussen feit en mening.• Geïmpliseerde betekenis.

Transaksionele tekste bv. e-pos:• Korrekte formaat.• Doel.• Kern en ondersteunende gedagtes.• Taalgebruik.• Register.• Logiese opeenvolging van sinne.• Gebruik verbindingswoorde omsamehang te verseker.• Gebruik ’n verskeidenheid sinsoorte,-lengtes en –strukture.Fokus op die skryfproses:• Beplanning.• Konsep.• Hersiening.• Redigering.• Proeflees en aanbieding van finalekonsep.Skryf ’n e-pos deur die skryfproseste volg.

Woordvlakwerk:Selfstandige naamwoorde(samevoegings)Sinsvlakwerk:Metataal vir prosedures, volgorde vanbelangrikheid, slotparagraafBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding:Gebruik van gevoelstaal, stereotipering,partydigheid; vooroordeelLeestekens en spelling:Spelpatrone en spelreëlsAfkortings (hoofletters, verkortings,akronieme)

5%85%

GRAAD 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN NKV DOK Verwerk 20

Page 21: languageladies.co.zalanguageladies.co.za/.../GRAAD-9-AFR-EAT-OP-2020.docx · Web view“BELANGRIKE KENNISGEWING”Die Jaarbeplanning en Kurrikulum Verklaring het nie verander nie.VERANDERING

GRAAD 9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN

Week 5 en 6

Datum:

________

Luister en praatstrategieëRolspeel ’n situasie:• Situasie word duidelik beskryf.• Karakters is duidelik gedifferensieerd.• Taal is gepas tot die situasie.• Rolspel wys ’n moontlike verloop vanaksie in ’n besondere situasie.Gesprek:• Besluit op gepaste situasie enonderwerpe.• Taalkonvensies.• Gebruik gesprekskonvensies.

Literêre teks soos kortverhaal,jeugroman/roman:• Belangrikste kenmerke van literêreteks soos karakter, stygendespanningslyn, dialoog, intrige, konflik, agtergrond, ruimte, verteller en tema.Die leesproses:• Pre-lees (Lei die teks in).• Tydens lees (kenmerke van die teks).• Post-lees (beantwoord vrae, vergelyk,kontrasteer, evalueer).PoësieBelangrikste kenmerke van ’n gedig:• interne struktuur van ’n gedig soos beeldspraak/stylfigure, rym, ritme;• uiterlike bou van ’n gedig soos reëls, woorde, strofes;• tipografie;• figuurlike betekenis;• atmosfeer;• tema en boodskap.Leesbegrip: (teks van voorgeskreweletterkunde):• Vluglees, soeklees, visualisering.• Aandagtige lees.• Maak afleidings.• Betekenisleer enwoordeskatuitbreiding.• Die skrywer se standpunt.• Onderskei tussen feit en mening.• Geïmpliseerde betekenis.Skryf ’n opsomming puntsgewys of

Transaksionele teks,bv. Huldeblyk / dagboekinskrywing/uitnodigingskaartjie:• Korrekte formaat.• Doel.• Kern en ondersteunende gedagtes.• Taalgebruik.• Register.• Logiese opeenvolging van sinne.• Gebruik verbindingswoorde omsamehang te verseker.• Gebruik ’n verskeidenheid sinsoorte,-lengtes en –strukture.Fokus op die skryfproses:• Beplanning.• Konsep.• Hersiening.• Redigering.• Proeflees en aanbieding van finalekonsep.Skryf ’n huldeblyk /dagboekinskrywing/uitnodigingskaartjie deur die skryfproses te volg.

Woordvlakwerk:Werkwoorde, selfstandige naamwoordeSinsvlakwerk:Verduideliking: oorsaak en gevolgBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding:Verandering van betekenis, taalgebruikvir spesifieke doel, een woord vir ’nomskrywingLeestekens en spelling:Spelpatrone en spelreëlsWoordeskat binne konteks

5% 90%

GRAAD 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN NKV DOK Verwerk 21

Page 22: languageladies.co.zalanguageladies.co.za/.../GRAAD-9-AFR-EAT-OP-2020.docx · Web view“BELANGRIKE KENNISGEWING”Die Jaarbeplanning en Kurrikulum Verklaring het nie verander nie.VERANDERING

GRAAD 9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN

Week 7 en 8

Datum:

________

Luister en praatstrategieëHersiening

Lees en kyk:Hersiening van die belangrikstekenmerke, konvensies en strukture.

Skryf:Hersiening van die skryf van tekste.Hersiening van die skryfproses.

Die hersiening van taalstruktureen -konvensies wat in vorige wekeonderrig isWoordvlakwerk:HersieningSinsvlakwerk:HersieningBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding:Een woord vir ’n omskrywingLeestekens en spelling:Spelpatrone en spelreëlsWoordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig, naaanleiding van taalfoute tydensskryfaktiwiteite

5% 95%

Week 9 en 10

Datum:

________

Taak 1: Luister en praatDebat/onderhoud/gesprek/(on) voorbereide mondelinge aanbieding/forum-/groep-/paneelbespreking/Luister met begrip/prosedures t.o.v. vergaderings

Taak 2: JaareideksamenVraestel 1: Luister en praatVraestel 2: Begripstoets, Taal en LetterkundeVraestel 3: Skryf- een opstel en een transaksionle teksVraestel 4: Reageer op Literêre tekste

5%

100%

TERMYN 4: Formele Assessering

Taak 12: Vraestel 1 Taak 13: Vraestel 3 Taak 14: Vraestel 2Vraag 1: Letterkundige of nie-

GRAAD 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN NKV DOK Verwerk 22

Page 23: languageladies.co.zalanguageladies.co.za/.../GRAAD-9-AFR-EAT-OP-2020.docx · Web view“BELANGRIKE KENNISGEWING”Die Jaarbeplanning en Kurrikulum Verklaring het nie verander nie.VERANDERING

GRAAD 9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN

Een van die volgende: Luistertoets / Debat / Gesprek / On- voorbereide toespraak Groepbespreking (20)

Vraag 1:Tranksaksionele teks (10)Vraag 2: Beskrywende / Verhalende / Argumenterende Opstel (30)

letterkundige teks. (20)Vraag 2: Visuele Teks - Begrip (10)Vraag 3: Opsomming (10)Vraag 4: Taalstrukture en Taalkonvensies ( 20)

Totaal 20 Totaal 40 Totaal 60Eksamen totaal: 120

GRAAD 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN NKV DOK Verwerk 23