andrew murray- · geloof alleenwas ’n totale verrassing. deur die reformasie uit die hoek van...

2
Geloof alleen was ’n totale verrassing. Deur die Reformasie uit die hoek van reisverhale te beskou, gebruik die skrywer ’n kreatiewe aanpak wat ’n rits ryk perspektiewe op dié sleutelera in die kerkgeskiedenis ontsluit. Waar die Reformasie dikwels bloot uit die hoek van kerkleer bespreek word, is hier ’n wye kyk wat uiteindelik vra hoe dit die lewe van mense, van gemeenskappe en van generasies geraak het. Die boek is in die keurigste Afrikaans geskryf en, hoewel dit oor ernstige stof gaan, het dit ’n ligte aanslag. Dit is lekker om saam met André Pretorius en Daniel te reis!” Beoordelaars: Neels Jackson, Jan-Albert van den Berg en Ernst van der Walt ANDREW MURRAY-PRYS 2018 André Pretorius Geloof alleen (Naledi) ANDREW MURRAY- Prysfondsgeleentheid Prize giving function 25•5•2018 “This excellent and outstanding academic book is a worthy winner of the Andrew Murray-Desmond Tutu Prize. The Old Testament book, Chronicles, reports that in the post-exile period the exiles, returning to their home country, had to reconcile with the people then living in the ‘promised land’. They had to live in a new sosio-political dispensation and come to terms with the question: How can we still be the chosen people of God in these totally new circumstances? Jonker investigates this matter – also relevant for the Church in the ‘New South Africa’ – brilliantly.” Judges: Mary-Ann Plaatjies-Van Huffel, Lodewyk Sutton and Tanya van Wyk ANDREW MURRAY – DESMOND TUTU PRIZE 2018 Louis C Jonker Defining All-Israel in Chronicles (Mohr Siebeck)

Upload: buinhan

Post on 11-Feb-2019

214 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: ANDREW MURRAY- · Geloof alleenwas ’n totale verrassing. Deur die Reformasie uit die hoek van reisverhale te beskou, gebruik die skrywer ’n kreatiewe aanpak wat ’n rits ryk

Geloof alleen was ’n totale verrassing. Deur die Reformasie uit die hoek van reisverhale te beskou, gebruik die skrywer ’n kreatiewe aanpak wat ’n rits ryk perspektiewe op dié sleutelera in die kerkgeskiedenis ontsluit. Waar die Reformasie dikwels bloot uit die hoek van kerkleer bespreek word, is hier ’n wye kyk wat uiteindelik vra hoe dit die lewe van mense, van gemeenskappe en van generasies geraak het. Die boek is in die keurigste Afrikaans geskryf en, hoewel dit oor ernstige stof gaan, het dit ’n ligte aanslag. Dit is lekker om saam met André Pretorius en Daniel te reis!”

Beoordelaars: Neels Jackson, Jan-Albert van den Berg en Ernst van der Walt

ANDREW MURRAY-PRYS 2018André Pretorius • Geloof alleen (Naledi)

ANDREW MURRAY-Prysfondsgeleentheid • Prize giving function

25•5•2018

“This excellent and outstanding academic book is a worthy winner of the Andrew Murray-Desmond Tutu Prize. The Old Testament book, Chronicles, reports that in the post-exile period the exiles, returning to their home country, had to reconcile with the people then living in the ‘promised land’. They had to live in a new sosio-political dispensation and come to terms with the question: How can we still be the chosen people of God in these totally new circumstances? Jonker investigates this matter – also relevant for the Church in the ‘New South Africa’ – brilliantly.”

Judges: Mary-Ann Plaatjies-Van Huffel, Lodewyk Sutton and Tanya van Wyk

ANDREW MURRAY – DESMOND TUTU PRIZE 2018Louis C Jonker • Defi ning All-Israel in Chronicles (Mohr Siebeck)

Page 2: ANDREW MURRAY- · Geloof alleenwas ’n totale verrassing. Deur die Reformasie uit die hoek van reisverhale te beskou, gebruik die skrywer ’n kreatiewe aanpak wat ’n rits ryk

Hercules Pieter van der Westhuizen, ’n gebore Vrystater, was van 1965 af dosent aan die Universiteit Stellenbosch. Hy presteer as koorleier met jeugkore, massakore en operakore. Hy het die Stellenbosse Koorvereniging gestig wat saam met die KRUIK-orkes onder meer oratoriums en Hubert du Plessis se Slamse Beelde uitgevoer het. Die kerkkoor van die NG gemeente Stellenbosch-Sentraal het onder sy leiding tot een van die artistiek-sterkste kore in Suid-Afrika ontwikkel. Pieter van der Westhuizen het wyd bekend geword vir die groot aantal koorwerke wat hy in Afrikaans geskryf het, vir sy toonsetting van FAK-liedjies en vir die bydrae wat hy gelewer het in die totstandkoming van die 1978-Psalm- en Gesangeboek sowel as die 2001-Liedboek van die kerk waarvan hy twaalf liedere gekomponeer het.

H Pieter van der WesthuizenANDREW MURRAY-FAK-TOEKENNING

Timo Crous

SPESIALE ANDREW MURRAY-TOEKENNING

“Die feit van Jesus se menslikheid word dikwels onderbeklemtoon ter wille van sy goddelikheid; hier is ’n belangrike en aktuele regstelling. Wat dit veral oorspronklik maak, is die koppeling met ons sintuie, in besonder die sintuig van reuk, wat ’n soort deurlopende lyn in die boek vorm. Die verrassende taalgebruik, plek-plek poëties, dikwels humoristies, fyn beplan, tog met ’n gevoel van gemaklikheid en alledaagsheid, is een van die vele sterkpunte van die boek. Kortom: eerlike, maar verwonderde gesels in vars Afrikaans oor ’n saak wat duidelik na aan die hart en emosie van die skrywer lê: Jesus.”Beoordelaars: Johan Cilliers en Hetta van Niekerk

DESMOND TUTU – GERRIT BRAND-PRYS 2018 Pierre du Plessis • Jesus ruik na mirre en stof (Lux Verbi)

• P R Y S / P R I Z E •

DE

SM

O

N D T U T U - G E R R I T B RA

ND

Timotheus Crous het na sy universiteitstudies in 1953 by sy pa, Freddie Crous, se Christelike Uitgewersmaatskappy (CUM) aangesluit waarvan hy in 1972 die besturende direkteur geword het. Hy was president van die Bybelverspreidings- organisasie die Gideons in Suid-Afrika, en het in dié organisasie se internasionale raad gedien. Sy vrou, Maria (Meisie), het ook as die nasionale president van die Gideons opgetree. Hy is ’n lidmaat van die NG Kerk, maar daarvoor bekend dat hy hom met verskillende strominge in kerke – sowel “evangelies” as “ekumenies” – kan assosieer. Dit blyk uit die verskeidenheid Christelike boeke wat CUM in sy tyd uitgegee het, sy betrokkenhed by die Gideons, en ook uit die feit dat hy mede-organiseeerder was van die jaarlikse toewydingsmaaltye in die vroeë 1990’s waar leiers van die destydse regering en die ANC, sowel as kerkmense van verskillende denominasies, kon handevat. Timo Crous is sedert die totstandkoming van die Andrew Murray-prysfonds 40 jaar gelede aktief by die Andrew Murray-prysfonds betrokke en is steeds ’n gewaardeerde lid van die Ledevergadering.

On 9 May 1978 – this year 40 years ago – the community of Wellington celebrated the 150th commemoration of the birthday of dr Andrew Murray in an appropriate way. From 1871 to 1917 Murray was the minister of the DRC congregation Wellington. He was also a distinguished and proli� c writer of Christian books. About 250 books � owed from his pen. Some of his books are still distributed and read in many parts of the world. During the above mentioned festivities, it was decided to establish a prize named a� er Andrew Murray to award Christian publications of outstanding quality. � e initial work to establish the Andrew Murray Prize Fund was done by the “Wamakersvalleise Kultuurraad” and Biblicor (Bible-Media). Other institutions were asked to become members of the Prize Fund. � e Andrew Murray Prize for Christian/theological books written in Afrikaans was awarded for the � rst time in 1980. In later years the Andrew Murray-Desmond Tutu Prize was established for Christian/theological publications and the Desmond Tutu-Gerrit Brand Prize for début work in any o� cial language of our country.

Besoek www.andrewmurrayprys.co.za en www.andrewmurrayprize.co.za vir volledige inligting.

Die adm

inistrasie van die Andrew

Murray-

prysfonds word behartig deur: