begin jou eie besigheid

14

Click here to load reader

Upload: fanus-van-straten

Post on 28-Jan-2015

191 views

Category:

Business


1 download

DESCRIPTION

Hulp aan entrepreneurs om hul eie kleinsake besigheid te begin.

TRANSCRIPT

Page 1: Begin jou eie besigheid

WERKPAK

RIG JOU EIEONDERNEMING OP

BUSINESS PROMOTION & TOURISM ¥ LOPHUHLISO LWEZOSHISHINO NEZOKHENKETHODE

PA

RT

EM

EN

T V

AN

EK

ON

OM

IESE

SA

KE

, LA

ND

BO

U E

N T

OE

RIS

ME

WE

S-K

AA

P

BESI

GH

EIDS

BEV

ORD

ERIN

G &

TO

ERIS

ME

D E PA R T E M E N T V A N E KO N O M I E S E S A K E , L A N D B O U E N T O E R I S M E W E S - K A A P

BESIGHEIDSBEVORDERING & TOERISME

Dorpstraat 9, Posbus 979, Kaapstad 8000. Tel: (021) 483 2628 Faks: (021) 483 4892E-pos: [email protected] Webruimte: www.westerncape.gov.za

Page 2: Begin jou eie besigheid

Die regering en tallose VIGS organisasies het u hulp nodig om MIV/VIGSte kan hanteer – dis ’n pandemie wat elke dag meer en meer ekonomiesaktiewe mense se lewens eis.

– nie as u NOU iets daaromtrent doen nie! Ditbeteken dat u openlik en eerlik met u personeeloor die gevare van onbeskermde, penetrerendeseks – waar meeste infeksies plaasvind – moet

praat en maklike toegang tot praktiese inligting, opvoeding enander hulpbronne moet voorsien. Skakel een van u plaaslikeorganisasies of die Nasionale VIGS Hulplyn by 0800 012 322vir advies. Sit ’n plakkaat op. Dra ’n rooi strikkie. En wat vangratis beskikbaarheid van kondome in u werkplek? Dit bied nogsteeds een van die eenvoudigste, mees effektiewe wyses wat onstans ken, om seksueel oordraaglike siektes te voorkom.

Nee

is almal sebesigheid!is almal sebesigheid!

Gaan party van dié mense dalk van uwaardevolle personeellede wees?

Gaan party van dié mense dalk van uwaardevolle personeellede wees?

D E PA R T E M E N T V A N E KO N O M I E S E S A K E , L A N D B O U E N T O E R I S M E W E S - K A A P

BESIGHEIDSBEVORDERING & TOERISME

Moet net nie vir ons sê dat MIV/VIGS ‘nie u besigheid’ is nie! Met’n nuwe infeksie byna elke 2 sekondes in Suid-Afrika … is dit!

Page 3: Begin jou eie besigheid

24 1RIG JOU EIE ONDERNEMING OP RIG JOU EIE ONDERNEMING OP

Inleiding

Gebruik jou Werkpak só

Is jy ’n Entrepreneur?

Wat is ’n Klein Onderneming?

Weet wat jy wil hê

Beoordeel jou Sake-idee

Ken jou Onderneming

Ondersoek jou mark só

Finansier jou Onderneming

Die verkrying van Finansiering

Ken die Reg

Stel ’n Sakeplan op

Regeringsteun

Ander nuttige kontakte

2

2

3

4

6

7

8

9

11

12

15

17

19

21IN

HO

UD

NO

TAS

Page 4: Begin jou eie besigheid

2 23RIG JOU EIE ONDERNEMING OP RIG JOU EIE ONDERNEMING OP

INLEID

ING Baie mense sal graag hul eie onderneming wil besit en bestuur, en ondanks

die risiko's neem al hoe meer die groot stap om daardie droom te verwesenlik.Natuurlik is daar risiko's, maar met sorgvuldige beplanning kan hulle aansienlikverminder word.

Dié werkpak is opgestel om jou te help om die risiko van mislukking teverminder. Dit bied nie 'n volledige oplossing nie en kan ook nie goeie,professionele raad vervang nie. Dit bevat egter 'n nuttige oorsiglys en is 'nbondige gids tot alles wat jy nodig het voor jy daardie groot sprong waag.Deur vir elke stadium van die stigting van jou onderneming die oorsiglys tevolg, sal jy kan bepaal hoe lewensvatbaar jou idee vir 'n onderneming is.

As jy wel voortgaan, sal die werk wat jy gedoen het, sorg dat jy meer gefokusen besigheidsgerig in jou benadering is. 'n Omvattende sakeplan sal jou helpmet onderhandelings met banke, beleggers en staatsagentskappe.

Onthou een sleutelpunt: Skoenmaker, hou jou by jou lees. As jy 'n goeieskrynwerker is, is dit waarskynlik nie 'n goeie plan om met 'n rekenaarondernemingte begin nie. Vul eers die oorsiglys oor ondernemerskap in, en maak dan 'nlys van jou kennis- en kundigheidsterreine. Lees dit 'n paar keer deur om sekerte maak dat niks agterweë gelaat is nie, en dat jy realisties was en nie deuroptimisme verblind is nie.

Gebruik jou werkpak sóDie werkpak deel die proses vir die oprigting van jou eie onderneming inlogiese stappe in. Elke stap beslaan 'n eie afdeling. Pak die afdelings in volgordeaan en vul elkeen in voordat jy na die volgende vorder.

NO

TAS

Page 5: Begin jou eie besigheid

22 3RIG JOU EIE ONDERNEMING OP RIG JOU EIE ONDERNEMING OP

IS J

Y ’

N E

NT

REP

REN

EU

R? Om te bepaal of jy die vereistes en uitdagings vorentoe sal kan baasraak, kan

jy nagaan of jy die eienskappe van 'n tipiese suksesvolle entrepreneur in dielys hieronder besit.

Het jy:• baie dryfkrag en energie?• baie selfvertroue?• die vermoë om langtermynverbintenisse aan te gaan?• onafhanklikheid, inisiatief en die vermoë om vernuwend te wees?• integriteit en betroubaarheid?• die vermoë om duidelike doelwitte te stel?• die vermoë om met onsekerheid saam te leef?• groot vasberadenheid om probleme op te los?• geesdriftigheid om matige maar uitdagende risiko's te aanvaar?• die vermoë om mislukking as deel van die leerproses te aanvaar?• deeglike kennis van die voorgenome bedryf?• die ingesteldheid om waar nodig van kundiges gebruik te maak?

Gaan die lys deur, beoordeel jou eie hoedanighede en vra jouself af of jywerklik opgewasse is om die uitdaging van jou eie onderneming te aanvaar.Dit is 'n uiters belangrike oefening, en dit is dalk 'ngoeie plan om die lys met jou gesin en hegtevriende te bespreek. Jy moet so objektief eneerlik as moontlik probeer wees.

NO

TAS

Page 6: Begin jou eie besigheid

4 21RIG JOU EIE ONDERNEMING OP RIG JOU EIE ONDERNEMING OP

WA

T I

S ’

N K

LEIN

ON

DER

NEM

ING

? Klein sakeondernemings kan soos volg ingedeel word:(a) klein ondernemings(b) middelslagondernemings(c) baie klein ondernemings(d) mikro-ondernemings

Kragtens die Nasionale Kleinsakewet (Wet 102 van 1996)word klein sakeondernemings soos volg gegroepeer:

Sektor of subsektorein ooreenstemmingmet die standaard-klassifikasie vir diebedryf.

Totale heeltydseekwivalent vanbetaaldewerknemers

Minder as

Totale jaarlikseverkope

Minder as

Totale brutobatewaarde(buiten vasteeiendom)

Minder as

Grootte ofklas

Middelslag 100 R 4.00 m R 4.00 m

Klein 50 R 2.00 m R 2.00 m

Baie klein 10 R 0.40 m R 0.40 m

Mikro 5 R 0.15 m R 0.10 m

Middelslag 200 R 30.00 m R 18.00 m

Klein 50 R 7.50 m R 4.50 m

Baie klein 20 R 3.00 m R 1.80 m

Mikro 5 R 0.15 m R 0.10 m

Middelslag 200 R 40.00 m R 15.00 m

Klein 50 R 10.00 m R 3.75 m

Baie klein 20 R 4.00 m R 1.50 m

Mikro 5 R 0.15 m R 0.0 m

Middelslag 200 R 40.00 m R 15.00 m

Klein 50 R 10.00 m R 3.75 m

Baie klein 20 R 4.00 m R 1.50m

Mikro 5 R 0.15 m R 0.10 m

Middelslag 200 R 20.00 m R 4.00 m

Klein 50 R 5.00 m R 1.00 m

Baie klein 20 R 2.00 m R 0.40 m

Mikro 5 R 0.15 m R 0.10 m

Middelslag 100 R 30.00 m R 5.00 m

Klein 50 R 15.00 m R 2.50 m

Baie klein 10 R 3.00 m R 0.50 m

Mikro 5 R 0.15 m R 0.10 m

Middelslag 100 R 50.00 m R 8.00 m

Klein 50 R 25.00 m R 4.00 m

Baie klein 10 R 5.00 m R 0.50 m

Mikro 5 R 0.15 m R 0.15 m

Landbou

Mynwese enSteengroewe

Vervaardiging

Elektrisiteit, gasen water

� Konstruksie

Klein- enmotorhandel enmotorherstel-dienste

Groothandel

AN

DER

NU

TT

IGE K

ON

TA

KT

E

Departement

Steun beskikbaar

Kontaknommer

(044) 873 4903

(021) 371 6100

(022) 714 1731

(021) 592 4792

(021) 951 8545

(021) 419 9641

(021) 448 8935

(021) 464 3600

(021) 883 8344

(021) 959 6044

South Cape Skills Centre(George)

Cape Town Job CreationCentre (Philippi)

West Coast BusinessDevelopment Centre(Saldanha Bay)

EnterpreneurialDevelopment(Goodwood)

ED 2000 (Bellville)

Business OpportunitiesNetwork (Kaapstad)

Clothing and TextileService Centre (Clotex)(Mowbray)

Business Partners(Kaapstad)

Stellenbosch Business &Learning Centre

Technology EnterpriseCentre (SkiereilandseTechnikon)

Finansiël Nie-finansiël

Vergemaklik toegang totfinansies en sakepersele(Mikro- en baie kleinondernemings)

Finansiële steun vir swartbou-aannemers(Mikro- en baie kleinondernemings)

Leningsfinansieringtussen R150 000 enR5 miljoen (Klein enmiddelslag-ondernemings)

Vergemaklik toegangtot finansies

Opleiding, sake-advies(Mikro- ondernemimgs)

Tenderadvies, opleiding,inligting en raad (Mikro- enbaie klein ondernemings)

Opleiding, inligting en raad((Mikro- en baie kleinondernemings)

Opleiding, sakebestuur virontluiker swart bou-aannemers (Mikro- en baieklein ondernemings)

Opleiding vir sake-oprigting,sakebestuur en finansiering,opleiding van opleiers enraadgewers(Mikro- en baie kleinondernemings)

Tenderinligting, org dat kleinen groot ondernemings metmekaar in verbind kom (Baieklein en kleinondernemings)

Tegniese en sake-opleiding,skakeling in snyers, makersen afwerkers, en kleinklerevervaardigers (Mikro-,baie klein en kleinondernemings)

Sake-opleiding, raad eninligting (Klein enmiddelslagondenemings)

Opleiding, inligting en raad(Mikro- en baie kleinondernemings)

Opleiding vir sake-oprigtingen finansiering enondernemings-bestuur(Mikro- en baie kleinondernemings)

Page 7: Begin jou eie besigheid

Sektor of subsektorein ooreenstemmingmet die standaard-klassifikasie vir diebedryf.

Totale heeltydseekwivalent vanbetaaldewerknemers

Minder as

Totale jaarlikseverkope

Minder as

Totale brutobatewaarde(buiten vasteeiendom)

Minder as

Grootte ofklas

Middelslag 100 R 50.00 m R 4.00 m

Klein 50 R 25.00 m R 2.00 m

Baie klein 10 R 5.00 m R 0.40 m

Mikro 5 R 0.15 m R 0.10 m

Middelslag 100 R 10.00 m R 18.00 m

Klein 50 R 5.00 m R 4.50 m

Baie klein 10 R 1.00 m R 1.80 m

Mikro 5 R 0.15 m R 0.10 m

Middelslg 100 R 20.00 m R 15.00 m

Klein 50 R 10.00 m R 3.75 m

Baie klein 10 R 4.00 m R 1.50 m

Mikro 5 R 0.15 m R 0.10 m

Middelslag 100 R 40.00 m R 15.00 m

Klein 50 R 10.00 m R 3.75 m

Baie klein 10 R 4.00 m R 1.50m

Mikro 5 R 0.15 m R 0.10 m

Middelslag 100 R 20.00 m R 5.00 m

Klein 50 R 5.00 m R 2.50 m

Baie klein 10 R 2.00 m R 0.50 m

Mikro 5 R 0.15 m R 0.10 m

Middelslag 100 R 10.00 m R 5.00 m

Klein 50 R 5.00 m R 2.50 m

Baie klein 10 R 1.00 m R 0.50 m

Mikro 5 R 0.15 m R 0.10 m

Middelslag 100 R 10.00 m R 5.00 m

Klein 50 R 5.00 m R 2.50 m

Baie klein 10 R 1.00 m R 0.50 m

Mikro 5 R 0.15 m R 0.10 m

Middelslag 100 R 20.00 m R 4.00 m

Klein 50 R 10.00 m R 2.00 m

Baie klein 10 R 2.00 m R 0.40 m

Mikro 5 R 0.15 m R 0.10 m

Middelslag 100 R 20.00 m R 4.00 m

Klein 50 R 10.00 m R 2.00 m

Baie klein 10 R 2.00 m R 0.40 m

Mikro 5 R 0.15 m R 0.10 m

Handelsagente enverwante dienste

Spyseniering

Vervoer

Berging

Kommunikasie

Gemeenskap

Maatskaplike enpersoonlike dienste

Finansies

Sakedienste

WA

T I

S ’

N K

LEIN

ON

DER

NEM

ING

?

20 5RIG JOU EIE ONDERNEMING OP RIG JOU EIE ONDERNEMING OP

AN

DER

NU

TT

IGE K

ON

TA

KT

E

Organisasie

Steun beskikbaar

Kontaknommer

(021) 448 7501

(021) 572 0254

(021) 959 2595(021) 959 3223

(021) 696 2028

(023) 614 1175

(021) 397 6061

(021) 689 6000

(021) 361 1840

(021) 465 0090

(044) 533 3141

(044) 873 3431

Centre for OpportunityDevelopment(Woodstock)

Atlantis BusinessInformation Centre(Atlantis)

Enterprise DevelopmentUnit of UWC (Bellville)

Isibane Resource Centre(Athlone)

Mag Training Centre(Montague)

Nicro Business Centre(Mitchells Plain)

Triple Trust Organisation(Mowbray)

Zenzele Enterprises(Khayelitsha)

Gestremdes van Suid-Afrika (Kaapstad)

Plettenberg Bay BusinessService Centre(Plettenberg Bay)

South Cape BusinessCentre (George)

Finansiëel Nie-finansiëel

Leningsfasiliteite enverwysings(Mikro- & baie kleinondernemings)

Toegangsfinansiering(Mikro- & baie kleinonderneming)

Bystand om toegang totlenings te kry (Mikro-ondernemings)

Lenings beskikbaar(Mikro- & baie kleinondernemings)

Bring entrepreneurs enfinansiële instellings virmikrolenings met mekaarin verbinding (Mikro- &baie klein ondernemings)

Sakevaardighede, tegnieseopleiding(Mikro-onderneming)

Sakevaardighede, tegnieseopleiding inligting(Mikro-& baie kleinonderneming)

Sakevaardighede, regnieseopleiding inligting(Mikro-, baie klein & kleinonderneming)

Raadgewing, werkopleiding,bronne grondstowwe,inligting (Mikro-& baie kleinonderneming)

Basiese sake-opleiding,inligting(Mikro- ondernemings)

Sake-opleiding, raadgewing,tenderinligting (Mikro- &baie klein onderneming)

Vaardigheids- en sake-opleiding, raadgewing(Mikro- & baie kleinonderneming)

Sake-opleiding, raadgewing,tenderinligting (Mikro- &baie klein ondernemings)

Sakeraadgewing, raad enopleiding gestremdeentrepreneurs

Sake-opleiding, inligting(Mikro- & baie kleinondernemings)

Sake-opleiding, inligting(Mikro- & baie kleinondernemings)

Buiten staatsteun bied verskeie organisasies 'n diens in verskeie nywerhede en opverskeie terreine.

Hieronder is 'n lys van enkele van dié steunorganisasies:

Page 8: Begin jou eie besigheid

Departement

Steun wat gebied word

Kontaknommer

(021) 483 2628

(021) 550 1090

www.brain.org.za

(021) 918 7376

(021) 400 2605

(021) 850 4335

(021) 980 6115

(021) 710 8020

(021) 483 3128

(021) 402 2098

Departement vanEkonomiese Sake,Landbou en Toerisme

Stad Kaapstad:Blaauwberg Adminstrasie

Business Referral andInformation Network

Stad Kaapstad: TygerbergAdministrasie – Sake- enGemeenskapsont-wikkeling

Stad Kaapstad: KaapstadAdministrasie –OntluikendeOndernemings

Stad Kaapstad: Helder-berg Administrasie –Kleinsake-ontwikkeling

Stad Kaapstad: Oosten-berg Administrasie –Kleinsake-ontwikkeling

Stad Kaapstad:Skiereilandse Administrasie – Ontwikkelingsforum

Wes-Kaapse ProvinsialeTenderraad

Departement vanOpenbare Weke:Program vir die Ont-wikkeling van OntluikendeKontrakteurs

Finansieël Nie-finansieël

Verwysings nasteunorganisasies vir kleinsakeondernemings

Tegniese vaardigheidsoplei-ding, mentorskap, toegangtot persele, sake-skakeling

Diensverskaffers aan kleinsakeondernemings, oprigtingen bestuur van 'n kleinonderneming, skakeling metstaatsdepartemente

Tegniesevaardigheidsopleiding,mentorskap, toegang totpersele, sake-skakeling

Tegniesevaardigheidsopleiding,mentorskap, toegang totpersele, sake-skakeling

Raad, inligting, toegang tottenders

Staanplekke vir informelehandel, raad, verwysings

Sake-advies, opleiding,tenders, toegang totinformele markte

Registrasie van KMMO's virtenders vir provinsialeverkryging

Tendergeleenthede vir dieinstandhouding vanstaatseiendom, opleiding vankontrakteurs

Oorbruggingsfinan-siering beskikbaar

6 19RIG JOU EIE ONDERNEMING OP RIG JOU EIE ONDERNEMING OP

Die belangrikste ding om te weet is dat hulp wel beskikbaar is. Jy moet eenvoudigalle opsies ondersoek.

Hulp om jou nuwe onderneming op te rig – in die gedaante van toelaes,gesubsidieerde finansiering, opleiding, sake-advies en markinligting – kan vanverskeie organisasies van die sentrale regering, provinsiale en plaaslike owerhedeen sake-organisasie verkry word.

Enkele nuttige kontaknommers vir staats- en semi-staatsorganisasies word hieronder verstrek:

REG

ER

ING

ST

EU

N

WEET

WA

T J

Y W

IL H

E Daar is 'n motief vir alle gedrag. Die vraag is: "Wat is dié motief?" Dit is 'nvraag wat jy vir jouself moet beantwoord voordat jy verder lees. Waarom? Asjy jou eie onderneming wil bedryf, gaan dit verantwoordelikheid, risiko enpotensiële beloning behels. Die verantwoordelikheid en risiko gaan nie diemoeite werd wees indien die onderneming jou nie gee wat jy wil hê nie. Ditduur dalk lank om resultate te kry, en vertragings kan dalk veroorsaak dat joumotivering verdwyn. Onthou egter dat sterk selfmotivering sakesukses tengrondslag lê.

Dink dus goed na oor wat jy werklik van jou eieonderneming wil hê.• Is dit persoonlike rykdom?• Is dit status?• Is dit 'n toekoms vir jou gesin?• Is dit die vryheid om jou eie baas te wees en jou eie besluite te neem?• Is dit eenvoudig dat jy 'n goeie plan het, en weet jy kan dit laat slaag?

Maak 'n lys, ongeag wat dit is. Bepaal prioriteite en hou dit in gedagte wanneerjy 'n besluit neem – só maak jy seker elke besluit dra by om te sorg jy krywat jy wil hê.

Onthou ook dat ander mense wat jou dalk geld wil leen of aandele in jouonderneming wil koop, inligting wil hê oor wat jou gemotiveer het om diéspesifieke onderneming op te rig.

^

Page 9: Begin jou eie besigheid

18 7RIG JOU EIE ONDERNEMING OP RIG JOU EIE ONDERNEMING OP

BEO

OR

DEEL J

OU

SA

KE-I

DEE Baie ondernemers wat hul eie ondernemings oprig, kan byna al hul besittings verloor

indien die onderneming misluk. ‘n Lewensvatbaarheidstudie kan nie waarborg datjy gaan slaag nie, maar dit kan jou help om presies te verstaan wat op jou wag.

Die meeste klein sakeondernemings misluk weens bestuursonbevoegdheid. Diéonbevoegdheid spruit gewoonlik uit ‘n gebrek aan ervaring ten opsigte van bemarking,finansiering, aankope en produksie.

Hou die volgende in gedagte om die kanse op mislukking tot‘n minimum te beperk:• Moenie halsoorkop op jou sakeplan verlief raak nie.• Doen navorsing om vas te stel of daar ‘n groot genoeg vraag na jou produk is.• Vra kundiges se raad voordat jy jou onderneming op die been bring.• Moenie die finansiële vereistes van ‘n nuwe onderneming onderskat nie.• Neem jou mededingers in ag voordat jy ‘n onderneming oprig.• Maak seker dat jou produkte van jou mededingers s’n verskil en dat klante daarvan bewus sal wees.• Maak seker dat jy bewus is van al die wette wat op jou soort onderneming van

toepassing is.

Gebruik die volgende oorsiglys:• Omskryf jou onderneming sorgvuldig.• Hoe groot is die mark? Groei die mark, is dit staties, of krimp dit?• Noem al die faktore wat welslae bepaal (bv. Goeie ligging, lae prys, goeie gehalte).• Ontleed die situasie deur: (a) jou sterk en swak punte in vergelyking met jou

mededingers op te noem, en(b) al die ooglopende markgeleenthede en

-bedreigings op te noem.• Noem die voordele wat jy bo jou mededingers geniet.• Noem die voordele wat jou mededingers bo jou geniet.• Noem maniere waarop jy jou voordele kan gebruik.• Toon aan hoe jy die nadele wat jy in die gesig staar, te bowe gaan kom.• Beraam jou opbrengste (wins) en vergelyk dit met beraamde koste.• Noem wat gedoen moet word, wanneer dit gedoen moet word, hoe dit gedoen

moet word, en skenk veral aandag aan bemarking, vervaardiging, finansiering enadministrasie.

Indien die onderneming nog steeds lewensvatbaar lyk, kan jy met ‘n studie in groterbesonderhede voortgaan.

ST

EL ’

N S

AK

EP

LA

N O

P ✶ Finansiële plan en -strategie• Finansiële ramings:

Wins en verlies (toon berekenings van uitgawes teenoor inkomste) Kontantvloei (toonmaandelikse in- en uitvloei van kontant) Gelykbreekontleding (toon hoeveel kliënte vervoer moet word of ritte onderneem moet word om die koste te dek)

• Bron van geld (bv. die eienaar dra R80 000 by, 'n familielid dra R20 000 as 'n leningby; nog 'n bedrag van R30 000 word van die bank versoek)

• Gebruik van geld (bv. die geld sal gebruik word om drie minibusse en kantoormeubelste koop en salarisse te betaal)

• Sekuriteit aangebied (bv. die eienaar sal sy/haar huis as sekuriteit vir enige lening aanbied)

✶ Bedryfsplan en -strategie• Personeel en sleutelpersoneel (bv. die eienaar, drie bestuurders, ’n ontvangsdame)• Leweransiers (bv. ABC Hotelle, akkommodasievoorsieners in die sakekern, toermaatskappye)• Beskrywing van die vervaardiging/verspreiding van die produk (bv. Voertuie

sal reageer wanneer 'n versoek by 'n oproepsentrum gemaak is; kliënte sal by punt A opgelaai en by punt B afgelaai word.)

✶ Slot• Motivering waarom onderneming sal slaag (bv. Ons bied 'n uitstekende diens met

eksklusiewe kontrakte met die ABC groep hotelle.)• Motivering waarom finansiering toegestaan moet word (bv. Ons het die mark

deeglik ondersoek en is daarvan oortuig dat ons diens kliënte se behoeftes sal bevredigen dus 'n bogemiddelde opbrengs op die belegging sal verseker.)

✶ Bykomende aanhangsels (afskrifte van steundokumente)• Kredietverslae (bv. eienaar se bankstate vir die afgelope 12 maande)• Kontrakte (bv. skriftelike ooreenkoms met ABC Hotelle)• Regsdokumente (bv. bk-registrasiedokument)• Huurooreenkomste (bv. afskrif van huurooreenkoms met Lughawemaatskappy vir op-

en aflaaiplek)

Page 10: Begin jou eie besigheid

8 17RIG JOU EIE ONDERNEMING OP RIG JOU EIE ONDERNEMING OP

KEN

JO

U O

ND

ER

NEM

ING Maak seker dat jy presies weet in watter bedryf jy werksaam is. Jy sal net op

jou kernbedrywighede kan bly konsentreer as jy jou idee presies omskryf. Jyhet dié omskrywing ook nodig om jou mark en mededingers uit te ken.

In die sakewêreld is dit ewe belangrik as in sport om jou oog op die bal tehou. Nuwe ondernemings misluk of beleef onnodige terugslae wanneer huleienaars van die oorspronklike idee wegdwaal na terreine waarvan hulle minderkundigheid of kennis het. Gevolglik kan hulle hul aandag nie by alles bepaalnie, en loop hulle groter gevaar van mislukking.

Omskryf jou onderneming so presies as wat jy kan, deurin besonderhede antwoorde op die volgende vrae voor teberei:• Presies watter produk of diens gaan ek my klante bied?• Gaan ek dit self bied, of deur ander, bv. vennote, werknemers of verspreiders?• Gaan ek 'n vervaardiger wees? 'n Monteerder? 'n Verspreider? 'n

Diensverskaffer?• Gaan ek die onderneming ingevolge 'n bedryfsreg (franchise) bedryf?• Koop ek 'n bestaande onderneming of maatskappy, of bring ek 'n nuwe

een op die been?

Vat jou antwoorde saam om 'n presiese en omvattende omskrywing van jounuwe idee vir 'n onderneming te skep.

Byvoorbeeld:• Ek gaan die rekenaardiensbedryf betree en 'n persoonlike hersteldiens vir rekenaar-

kleurdrukkers op die klant se perseel bied.• Ek gaan die gastebedryf betree en kreatiewe voorafbereide nageregte wat ek self maak,

aan kroeë, gastehuise en klein hotelle verskaf.• Ek gaan die kleinhandel-steundienstebedryf betree en rekenaarstelsels ( wat ek self

ontwerp en geprogrammeer het en wat op bestaande apparatuur gelaai word) vir die beheer van voorraad- en herbestellingsvlakke voorsien.

ST

EL ’

N S

AK

EP

LA

N O

P Jou sakeplan is jou onderneming se bloudruk. Dit behoort jou 'n duidelikebeeld te gee van waarna jy mik, asook jou onderneming se sterk en swak punte,geleenthede en bedreigings in jou sake-omgewing. Gebruik jou sakeplan soos'n kaart. Soos alle kaarte is dit nie 'n wet van Mede en Perse nie, maar kangereeld hersien en aangepas word. Probeer 'n omvattende maar bondige planopstel. Dit is dan vir beleggers en leners makliker om dit te oorskou en daaropkommentaar te lewer.

Jou sakeplan moet die aandui:• wat jy gaan doen;• hoe gaan jy dit doen;• wanneer gaan jy dit doen, en• waarom glo jy dat die onderneming gaan slaag.

Jou sakeplan kan in die formaat hieronder opgestel word. Voorbeelde word as 'nriglyn voorsien en kan nie as afdoende vir 'n volledige, goed opgestelde sakeplanbeskou word nie. Jou KMMO-steunsentrum kan hier van groot nut wees.

✶ Voorblad en inhoudblad wat professioneel lyk• Naam van onderneming (bv. Drafstap-pendeldiens)• Jou persoonlike gegewens (bv. Kim Buthelezi, Groenstraat 12, Nyanga, tel. 668-6000)

✶ Opsomming/belangrike kenmerke• Beskrywing van produk (bv. pendeldiens tussen Kaapstad Lughawe en hotelle in die

sakekern)• Waarom die onderneming sal slaag (bv. Ons sal ’n voltydse, veilige, op- en

aflaaidiens van deur tot deur voorsien en eksklusiewe regte van ABC Hotelle verkry)• Kort-, middel- en langtermyndoelwitte (bv. Die doelwit is aanvanklik om die

sakekernmark te verower en dan tot die nasionale vlak uit te brei).

✶ Sakebeskrywing• Algemene beskrywing van jou onderneming (bv. pendeldiens tussen lughawe

en sakekern wat met drie voertuie 24 uur per dag in bedryf is)• Soort eienaarskap (bv. beslote korporasie, 1 lid)• Uniekheid van produk (bv. voltyds in bedryf, eksklusiewe regte van ABC Hotelle)

✶ Bemarkingsplan en -strategie• Teikenmark (bv. buitelandse toeriste wat betroubare vervoer van die lughawe na

verblyfplekke en terug verlang)• Mededingerstrategie (bv. Die meeste mededingers vra min reisgeld, maar is onbetroubaar en is net van 08:00 tot 18:00 beskikbaar.)• Prys-, produk-, promosie- en verspreidingstrategie (bv. Die prys sal hoër as

mededingers s'n wees, maar 'n meer betroubare 24-uur-diens word met drie voertuie gelewer.)

Page 11: Begin jou eie besigheid

16 9RIG JOU EIE ONDERNEMING OP RIG JOU EIE ONDERNEMING OP

ON

DER

SO

EK

JO

U M

AR

K S

O Geen onderneming kan sonder verkope bly bestaan nie. Voordat jy dus begin, moetjy genoeg bewyse hê dat jou produk of diens gaan verkoop, dat die potensiële markgroot genoeg is, en dat daar oor die lang termyn ’n genoegsame vraag na jouproduk sal wees.

Die eerste prioriteit is om 'n bemarkingsplan op te stel, maar dan moet jy weet hoeom 'n marknavorsingsontleding uit te voer. Jy moet dus weet:1. hoe groot die mark is;2. hoe groot jou aandeel aan die mark waarskynlik gaan wees;3. watter eienskappe van die produk werklik belangrik is, en4. hoe jy 'n prys vir die produk kan vasstel, hoe jy dit kan bekendstel en hoe jy

dit moet versprei.

Jou navorsing moet dus veral op twee aspekte gerig wees, naamlik jou bedryf(bv. rekenaars of motors) en jou mark (bv. kopers van tweedehandse motors).

1. Doen navorsing oor jou bedryf Vul die volgende vraelys in:• Wat is die belangrikste bedrywigheid daarin?• Hoe groot is die bedryf?• Hoe lank bestaan dit reeds?• Watter neigings is tans sigbaar (bv. toename in die gebruik van rekenaars)?• Hoe mededingend is dit?• Is daar versperrings vir betreding (bv. hoë koste, streng lisensievereistes)?• Watter risiko's is daar aan die bedryf verbonde?• Watter regsoorwegings is daar (bv. wette met 'n invloed op jou soort onderneming)?

2. Doen navorsing oor jou mark Vul die volgende vraelys in:• Hoe groot is die totale mark ongeveer?• Wie is my waarskynlikste klante? Beskryf hulle aan die hand van ouderdom,

geslag, inkomstegroep, opvoedingsvlak, ligging en kultuurverskille.• Wat beskou klante as belangrik wanneer hulle koop? Is dit die prys,

produkaanloklikheid, dienslewering, ens.?• Hoeveel soortgelyke produkte of dienste is daar reeds?• Wie is my belangrikste mededingers wat prys en produkgehalte betref?• Hoeveel weet ek werklik van my mededingers?• Wat is my mededingers se sterk en swak punte, en hoe gaan ek daarop reageer?• Kan ek ten opsigte van prys meeding (bv. teen 'n laer prys verkoop), of beter

waarde vir geld bied (bv. verpakking, lewering), of albei?• Watter metodes gaan ek gebruik om my produk of diens te versprei?

KEN

DIE

REG Ander regsoorwegings

Departement van ArbeidBepaalde wette beheer die indiensneming, bestuur en ontslag van werkers. Jymoet van jou regte as werkgewer bewus wees, en ook van die regte van diepersone wat by jou in diens is. Die streekkantoor van die Departement vanArbeid kan nadere besonderhede verskaf.

Ontvanger van InkomsteJy moet die kantoor van die naaste Ontvanger van Inkomste nader oorregistrasie vir belastingdoeleindes, veral wat BTW, werknemersbelasting eninkomstebelasting aanbetref.

HandelslisensieHandelslisensies is nie meer vir bepaalde soorte ondernemings nodig nie. Virdie volgende bedrywighede is 'n lisensie egter wel nodig:• Die verkoop van maaltye en bederfbare kos van sakepersele• Die verkoop van wegneemetes en bederfbare kos langs die pad• Bepaalde soorte gesondheidsgeriewe en vermaak (disko's, rolprentteaters)

Kontaknommers

Arbeidsaangeleenthede : Departement van Arbeid : (021) 462-3680

Belastingnavrae : Ontvanger van Inkomste : (021) 481-6100 (Kaapstad)

Handelslisensies : Plaaslike Munisipaliteit : Raadpleeg jou telefoongids.

`

Page 12: Begin jou eie besigheid

10 15RIG JOU EIE ONDERNEMING OP RIG JOU EIE ONDERNEMING OP

KEN

DIE

REG Die sakewêreld en die reg is onskeibaar – sowel wat die oprigting van jou nuwe

onderneming as die bedryf daarvan daarna betref. As 'n eerste stap moet jyop die struktuur van jou nuwe onderneming besluit – eenmansaak, vennootskap,beslote korporasie of maatskappy, en dit is belangrik om hieroor professioneleraad in te win voordat jy jou sakeplan finaliseer. Professionele raad sal versekerdat jy sal verstaan watter struktuur vir jou die geskiktste is.

SakestruktuurDie soort struktuur wat jy kies, sal bepaal hoe jy belas word en watter sakerekordsjy moet byhou. Voordat jy verder gaan, moet jy die volgende oorweeg:

1. Eenmansaak• Dit is maklik om tot stand te bring en die wette/regulasies daarop is

minimaal.• Jy is persoonlik en totaal verantwoordelik vir al die skuld en laste van

die onderneming.• Dié ondernemingstruktuur kan byvoorbeeld in 'n private maatskappy

omskep word.• Jy neem al die sakebesluite.

2. Vennootskap• Dit is maklik om tot stand te bring en die wette/regulasies daarop is

minimaal.• Die verantwoordelikheid word gedeel.• Verskil van mening tussen vennote is dikwels moontlik.• Ervaring, finansies en kundigheid word saamgevoeg.

3. Beslote korporasie• Die eienaars (1-10) is nie persoonlik vir die skuld verantwoordelik nie.• Dit is maklik en betreklik goedkoop om te registreer.• Die onderneming het groeipotensiaal.• Dié soort onderneming het meer geloofwaardigheid wanneer met

leweransiers en klante onderhandel word.

4. Maatskappy (Private of Openbare)• Dié soort onderneming kan net ná 'n langdurige prosedure opgerig word.• Daar is dubbele belasting. Die maatskappy se wins word belas, en dividende

word in die hande van aandeelhouers belas.• Die eienaars word nie vir die onderneming se skuld verantwoordelik

gehou nie.

ON

DER

SO

EK

JO

U M

AR

K S

O 3. Doen navorsing oor jou mededingersDit is nie noodwendig duur of tydrowend om inligting oor jou mededingers inte samel nie. Die volgende is goedkoop maniere om inligting in te samel:

• Lees saketydskrifte en die sakeblaaie van dagblaaie.• Vra klante van jou voorste drie mededingers uit.• Koop jou mededingers se produkte en ondersoek die gehalte, prys, ens.

daarvan.• Besoek handelsuitstallings en vervaardigers se fabrieke.

`

Page 13: Begin jou eie besigheid

14 11RIG JOU EIE ONDERNEMING OP RIG JOU EIE ONDERNEMING OP

FIN

AN

SIE

R J

OU

ON

DER

NEM

ING Jy gaan ongetwyfeld finansiering nodig hê om jou idee op die mark te plaas en te

sorg dat jou nuwe onderneming groei en ontwikkel. Jy moet 'n finansiëlelewensvatbaarheidstudie uitvoer voordat jy enige hulpbronne aan jou sakeplanbestee.

'n Finansiële lewensvatbaarheidstudie sal jou help om te bepaal:• of die onderneming 'n wins sal toon;• hoeveel geld jy in die onderneming sal moet belê;• hoeveel geld jy sal moet leen;• hoeveel die bedryfskoste sal beloop;• hoeveel jy moet verkoop om jou koste te dek;• wat die omvang van die kontantvloei gaan wees, en• of die verwagte wins in die lig van die risiko die moeite werd is.

Jy sal veral die volgende twee groepe koste moet oorweeg:

1. Aanvangskoste• Regskoste (bv. kontrakte)• Masjinerie en toerusting• Voorraad• Marknavorsing• Voorsiening van bedryfskoste vir minstens ses maande (bv. salarisse, reklame,

huurgeld)

2. Begrote bedryfskoste• Salarisse en lone• Huur van perseel en toerusting• Munisipale dienste, bv. water, elektrisiteit• Versekering• Reklame• Telefoon- en skryfbehoeftekoste, posgeld, ens.

(02

1)

67

1 2

82

0

(02

1)

46

4 3

60

0

(02

1)

42

1 4

79

4

(02

1)

68

3 8

41

0

(02

1)

44

8 4

20

9(0

21

) 4

01

28

91

(02

1)

94

0 7

83

3

(02

1)

41

9 5

85

8

(02

1)

67

0 4

60

0

(02

1)

67

0 4

50

0

08

00

00

52

59

NA

AM

VA

N L

ENER

Gre

enfi

eld

s V

entu

re�C

apit

al

Bu

sin

ess

Par

tner

s

Nyw

erh

eid

s-on

twik

kelin

gsk

orp

oras

ie

Ned

ente

rpri

se

Stan

dar

d B

ank

– K

MO

-ee

nh

eid

AB

SA B

ankw

ese

vir

Nuw

eO

nd

ern

emin

gs

Eers

te N

asio

nal

e B

ank

Een

hei

d v

ir K

lein

en

Mid

del

slag

ond

ern

emin

gs

Afr

ican

Har

vest

Bu

sin

ess

Acc

ess

Bri

mst

on

e In

vest

men

tC

orp

ora

tio

n

Lan

db

ank

KO

NTA

KN

OM

MER

MA

AT

STA

WW

E EN

SO

OR

T K

MM

OB

EDR

AE

BES

KIK

BA

AR

GEB

IED

* K

lein

en

mid

dels

lago

nder

nem

ings

Viss

ery,

land

bou-

nyw

erhe

id, v

erva

ardi

ging

,di

enst

e en

han

delso

nder

nem

ings

* K

lein

en

mid

dels

lago

nder

nem

ings

Verv

aard

igin

g-, t

oeris

me-

en

land

bou-

onde

rnem

ings

* K

lein

en

mid

dels

lago

nder

nem

ings

Opl

eidi

ng w

ord

deur

die

Ned

cor-

sake

kolle

ge v

oors

ien

* Ba

ie k

lein

, kle

in e

n m

idde

lslag

onde

rnem

ings

SNew

and

em

ergi

ng b

usin

esse

s*

Baie

kle

in, k

lein

en

mid

delsl

agon

dern

emin

gs

Opr

igtin

g va

n nu

we

onde

rnem

ings

of

uitb

reid

ing

van

best

aand

e on

dern

emin

gs*

Kle

in e

n m

idde

lsla

gond

erne

min

gs

Eien

aar

moe

t m

inst

ens

10%

van

die

kapi

taal

vere

istes

byd

rae

* K

lein

en

mid

dels

lago

nder

nem

ings

* K

lein

en

mid

dels

lago

nder

nem

ings

* K

lein

en

mid

dels

lago

nder

nem

ings

* Ba

ie k

lein

en

klei

n on

dern

emin

gs

R 25

0 00

0 –

R 2

milj

oen

R 15

0 00

0 –

R 5

milj

oen

Min

imum

bed

rag

van

R 1

milj

oen

R50

000

– R

2 m

illio

n

Tot

R 60

0 00

0

R 20

000

– R

600

000

R 10

0 00

0 oo

f mee

r

Kont

ak le

ner

Kont

ak le

ner

R 25

0 –

R 18

000

Cla

rem

ont

Kaap

stad

Kaap

stad

Cla

rem

ont

Kaap

stad

Kaap

stad

Paro

w

Cla

rem

ont

Cla

rem

ont

Land

wyd

FIN

AN

SIE

LE D

IEN

ST

E K

ON

TA

KT

ELY

S..

Page 14: Begin jou eie besigheid

12 13RIG JOU EIE ONDERNEMING OP RIG JOU EIE ONDERNEMING OP

DIE

VER

KR

YG

ING

VA

N F

INA

NS

IER

ING • Eenvoudige sakeplan

Om geld vir 'n klein onderneming te bekom moet jy 'n bondige, eenvoudigesakeplan aan 'n uitlener voorlê.Jy moet toon: • waarom die onderneming gesond is, en of jou idee sal slaag;

• hoeveel geld jy nodig gaan hê;• wanneer die geld terugbetaal sal word, en• watter sekuriteit jy kan bied.

• Toon syfersIndien jou onderneming reeds in bedryf is, moet jy jou jongste jaarlikse en/ofmaandelikse inkomstestate saambring. Indien jou onderneming 'n eenmansaakof vennootskap is, moet jy enige lening persoonlik waarborg. In dié geval moetjy 'n staat saambring wat jou persoonlike netto waarde (bates minus laste)toon. Jy moet ook 'n kontantvloeiprojeksie voorsien wat aandui wanneer dielening terugbetaal sal word.

• Tree selfversekerd opDie finansierder se mening oor jou bekwaamheid en betroubaarheid sal 'ngroot rol speel in die bank (of ander leningsinstelling) se besluit oor die lening.Wees ontspanne en selfversekerd oor jou sakevooruitsigte. Indien jy befondsingvir 'n betreklik nuwe onderneming wil hê, moet jy 'n opsomming van jouvorige prestasies in jou voorleggingspakket insluit.

• Sorg dat jou voorlegging pasgemaak isSpreek die behoeftes van die persoon wat jy om geld nader aan. Indien jyleningsfinansiering soek, kan jy dit beklemtoon dat jy die lening beslis sal kanterugbetaal – moenie die klem op die moontlikheid van geweldige winste lênie. Onthou dat skuldfinansierder nie in die wins deel nie. Allerlei praatjiesoor winste sal die skuldfinansier laat dink dat jy ligtelik risiko's neem ofonrealistiese drome droom.

Indien jy daarenteen 'n voorlegging aan aandelebeleggers doen, sal jy beslisdie klem op die winspotensiaal moet lê.

Raadpleeg ook in dié geval mense of organisasies met kundigheid op die terreinvan sakefinansiering.

Die volgende tabel noem enkele diensverskaffers op die finansieringsterrein.

FIN

AN

SIE

LE D

IEN

ST

E K

ON

TA

KT

ELY

S

(02

1)

68

3 7

65

6

08

60

1 3

33

00

0

(02

1)

68

3 7

10

0

(02

1)

39

7 6

06

0(0

21

) 4

22

12

25

(02

1)

42

4 5

86

3

(02

1)

68

6 3

13

0

(02

1)

41

8 5

97

6

(02

1)

59

2 4

79

2

http

://w

ww

.eez

.co.

za

NA

AM

VA

N L

ENER

Kh

etan

i Bu

sin

ess

Fin

ance

Siza

nan

i

Sou

th C

ross

Bu

sin

ess

Dev

elo

pm

ent

Tru

st

Nic

ro

Nat

ion

’s T

rust

TH

USO

Cap

e M

etro

po

le S

avin

gs

& C

red

it C

o-o

per

ativ

e

EDSA

Emer

gin

g E

nte

rpri

se Z

one

(In

ern

etfo

rum

vir

dié

wat

kap

itaa

l soe

k of

voo

rsie

n)

KO

NTA

KN

OM

MER

MA

AT

STA

WW

E EN

SO

OR

T K

MM

OB

EDR

AE

BES

KIK

BA

AR

GEB

IED

Indi

vidu

e m

et o

nder

nem

ings

wat

al m

eer

astw

ee ja

ar b

esta

an*

Mik

ro- e

n ba

ie k

lein

ond

erne

min

gs

Ond

erne

min

gs m

oet

op ’n

vas

te p

erse

elbe

dryf

wor

d*

Mic

ro- a

nd v

ery

smal

l ent

erpr

ises

Best

aand

e ve

rvaa

rdig

ings

-, di

ens-

en

klei

nhan

deld

iens

te*

Mik

ro- e

n ba

ie k

lein

ond

erne

min

gs

Indi

vidu

e*

Mik

ro- e

n ba

ie k

lein

ond

erne

min

gs

Jeug

dige

s (1

8 –

35 ja

ar)

* M

ikro

- en

baie

kle

in o

nder

nem

ings

Opr

igtin

g va

n nu

we

onde

rnem

ings

of

uitb

reid

ing

van

best

aand

e on

dern

emin

gs*

Baie

kle

in, k

lein

en

mid

delsl

agon

dern

emin

gs

* Ba

ie k

lein

en

klei

n on

dern

emin

gs

Oor

brug

ging

sfin

ansie

ring

vir

boua

anne

mer

s*

Mik

ro- e

n ba

ie k

lein

ond

erne

min

gs

Enig

e on

geno

teer

de m

aats

kapp

y ve

nnoo

tska

p,ko

rpor

asie

of i

ndiv

idu

wat

kap

itaal

nod

ig h

et*

Kle

in e

n m

idde

lsla

gond

erne

min

gs

R 6

000

– R

150

000

R 10

000

– R

50

000

R 2

000

– R

25 0

00

R 30

0 –

R 20

000

R 50

0 –

R 5

000

vir

alle

enei

enaa

r en

tot

R 1

2 00

0vi

r ve

nnoo

tska

ppe

R 10

0 00

0 to

R 1

milj

oen

Raad

plee

g sk

enke

r

Tot

R 10

0 00

0

R 20

0 00

0 of

mee

r

Cla

rem

ont

Land

wyd

Cla

rem

ont

Mitc

hells

Pla

in

Kaap

stad

(C

BD)

Rond

ebos

ch

Kaap

stad

Goo

dwoo

d,Ka

apst

ad

Land

wyd

..