drieboneslaai

1
DRIEBONESLAAI Gooi in ‘n slaaibak:- Een blik botterbone Een blik groenbone Een blik “bakebeans” Braai dan in ‘n pan met ‘n bietjie olyfolie:- Een ui fyn gesny ( moenie lui wees nie en sny fyn) Een groenrissie ( fyn gesny) Een teelepel petersielie Een teelepel sweetbasil Gooi hierna by en kook in dieselfde pan:- Driekwart koppie olie Kwart koppie bruin asyn Half koppie bruin suiker Een telepel mostert Sout en peper na smaak Meng alles saam en laat effe afkoel Laat ten minste oornag in yskas volledig afkoel en dat die “smake” integreer GENIET DIT

Upload: abri-van-vuuren

Post on 29-Mar-2016

226 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Meng alles saam en laat effe afkoel Laat ten minste oornag in yskas volledig afkoel en dat die “smake” integreer DRIEBONESLAAI GENIET DIT Een blik botterbone Een blik groenbone Een blik “bakebeans” Braai dan in ‘n pan met ‘n bietjie olyfolie:- Gooi in ‘n slaaibak:-

TRANSCRIPT

Page 1: DRIEBONESLAAI

DRIEBONESLAAI

Gooi in ‘n slaaibak:-

Een blik botterbone

Een blik groenbone

Een blik “bakebeans”

Braai dan in ‘n pan met ‘n bietjie olyfolie:-

Een ui fyn gesny ( moenie lui wees nie en sny fyn)

Een groenrissie ( fyn gesny)

Een teelepel petersielie

Een teelepel sweetbasil

Gooi hierna by en kook in dieselfde pan:-

Driekwart koppie olie

Kwart koppie bruin asyn

Half koppie bruin suiker

Een telepel mostert

Sout en peper na smaak

Meng alles saam en laat effe afkoel

Laat ten minste oornag in yskas volledig afkoel en dat die “smake” integreer

GENIET DIT