hoofstuk 2 (obs114)

54
OBS 114 Hoofstuk 2 Die besigheids omgewing

Upload: university-of-south-africa

Post on 05-Jul-2015

293 views

Category:

Documents


19 download

TRANSCRIPT

Page 1: Hoofstuk 2 (OBS114)

OBS 114

Hoofstuk 2Die besigheids

omgewing

Page 2: Hoofstuk 2 (OBS114)

Click-up Oefen Toets

Gaan kyk hoe werk die click-up toetse!

Gaan kyk dat jy kan inkom in OBS 114!

Page 3: Hoofstuk 2 (OBS114)

obs 114 – click-up qUIZ 1

7 – 11 March 2011

7 – 11 Maart 2011

Chapters 1 & 2

Hoofstukke 1 & 2

Page 4: Hoofstuk 2 (OBS114)

Verbeel jouself – kry

perspektief

Page 5: Hoofstuk 2 (OBS114)

DIE VIS – JOU BESIGHEID

Binne-in jou besigheid is die waardeketting (HST 1)

Page 6: Hoofstuk 2 (OBS114)

Jy het beheer oor jou waardeketting, net soos die vis beheer het oor wanneer hy sy mond

oopmaak, slaap en hoe hy gaan reageer op kos wat in die bak gegooi word.

DIE VIS – JOU BESIGHEID

Page 7: Hoofstuk 2 (OBS114)

Insette Prosesse Uitsette

Waardeketting

besigheid

omgewing

Page 8: Hoofstuk 2 (OBS114)

Mikro

Omgewing

DIE VIS – JOU BESIGHEID

Page 9: Hoofstuk 2 (OBS114)

DIE WATER – MARK OMGEWING

DIE ander VIS – JOU

KOMPETISIE

Page 10: Hoofstuk 2 (OBS114)

DIE WATER – MARK OMGEWING

DIE ander VIS – JOU

KOMPETISIE

• Direkte invloed op jou besigheid

• Mate van beheer oor jou Mark Omgewing

• Die interaksie tussen jou besigheid en die mark omgewing, bepaal jou besigheid se vermoeë om tekompeteer.

• Die mark omgewing omring jou besigheid en is die skakel tussen jou besigheid en die Makro Omgewing.

Page 11: Hoofstuk 2 (OBS114)

• Wat gebeur met die vis as daar nie genoeg water in die bak is nie?

• Wat gebeur as die een vis slaap, wanneer die kosin die bak gegooi word en die ander is wakker?

• Die vis het geen beheer oor die hoeveelheidwater nie, maar het beheer oor hoe hy reageerop die kos wat in die bak gegooi word.

DIE WATER – MARK OMGEWING

DIE ander VIS – JOU

KOMPETISIE

Page 12: Hoofstuk 2 (OBS114)

Die Kamer

Makro

Omgewing

Page 13: Hoofstuk 2 (OBS114)

Die Kamer

Makro

Omgewing• Sluit alle eksterne faktore in wat jou besigheid

kan beinvloed maar nie ‘n direkte invloed het op jou besigheid nie.

• NB: OORSPRONG is BUITE die BESIGHEID

• Geen beheer oor jou Makro Omgewing nie

Page 14: Hoofstuk 2 (OBS114)

Die Kamer

Makro

Omgewing• Wat gebeur met die visse as jy insekdoder in

die kamer spuit ?

• Kan die vis hoegenaamd beheer wat in die kamer gebeur?

Page 15: Hoofstuk 2 (OBS114)

Wisselwerking &

wedersydse afhanklikheid

Die vis is afhanklik van jou om seker te maak daar is genoegwater in sy bak, vir kos en ook om nie ‘n kat te koop nie!

Jy word beinvloed deur die vis – as jy instap in die huis gaangroet jy die visse, jy sit en kyk na hulle en jy spandeer geld op

hulle!

Page 16: Hoofstuk 2 (OBS114)

Wisselwerking &

wedersydse afhanklikheid

Besigheid is afhanklik van sy omgewing vir sy hulpbronne:

Arbeid, Kapitaal, Rou Materiaal (Insette & Prosesse)

“Society” / Die samelewing is afhanklik van besigheid vir:

Werk, Produkte, Diense (Uitsette)

Page 17: Hoofstuk 2 (OBS114)

Wisselwerking &

wedersydse afhanklikheid

Wat is die rol van besigheid in die samelewing?

“If children can indeed identify 1000 corporate logos, I can assume this will in all probability include the one of the “spaza-shop” around the corner and

that of Microsoft and McDonalds. As the turnover of Bill Gates exceeds the GDP of Australia and the

turnover of the “spaza-shop” exceeds the income of the average customer, it holds true that business is indeed the social and financial institution as theory

suggests”

Page 18: Hoofstuk 2 (OBS114)

Verstaan jou omgewing!

Dink aan die Wêreldbeker Rugby, wat is belangrikom te weet?

1. Wat is ons doel, wie bepaal ons doel?

2. Waar gaan ons speel?

3. Teen wie gaan ons speel?

4. Wat is ons kompetisie se sterk en swak punte?

5. Wat is ons sterk en swak punte?

Page 19: Hoofstuk 2 (OBS114)

Hoekom moet jy jou MAKRO

omgewing verstaan? (WAAR)

1. Jou omgewing verander aaneenlopend en baievinnig

2. Die veranderinge kan jou besigheid:

– NEGATIEF beinvloed – video:dvd (bedreigings)

– POSITIEF beinvloed – skep van geleenthede

3. Jy moet die veranderinge VINNIG raak sien en REAGEER

– NEGATIEWE verandering – PAS AAN om te OORLEEF

– POSITIEWE verandering – PAS AAN om te groei

Page 20: Hoofstuk 2 (OBS114)

Hoekom moet jy jou MAKRO

omgewing verstaan?

4. Aan pas? MAAK ‘n PLAN

5. ‘n PLAN in besigheid is ‘n STRATEGIE

In Strategiese beplanningneem mens makro

omgewings faktore in agsodat jou besigheid die

beste in sy omgewing pas – vandag en more – moet

‘n oog op die toekomhou: mededingende

voordeel

Page 21: Hoofstuk 2 (OBS114)

Hoekom moet jy jou MARK

omgewing verstaan? (Teen

wie?)

• Vorm ‘n buffer tussen jou en die Makro omgewing• Verstaan jou kompetisie – waarmee is hulle goed, waarin is hulle sleg• Verstaan jou kliente – wat hulle soek (Form Utility) , waar (Place

Utility) en wanneer (Time Utility) hulle dit soek• Wat kan ek beter doen as my kompetisie, sodat ek meer WAARDE vir

my kliente kan skep!

Page 22: Hoofstuk 2 (OBS114)

Hoekom moet jy jou MIKRO

omgewing verstaan?

• Waarin is ek goed?

• Waarin is ek sleg?

Ek kan dit

verander

want ek het

beheer

daaroor!

Page 23: Hoofstuk 2 (OBS114)

Eienskappe van die besigheids

omgewing

1. Wisselwerking in omgewings faktore– ‘n verandering in die mikro omgewing (Apple se

iPad) kan die mark omgewing veroorsaak, kan ‘n verandering in die makro omgewing veroorsaak

– ‘n verandering in een faktor van die makroomgewing kan ‘n verandering in ‘n ander faktorvan die makro omgewing veroorsaak (SA Begroting – verandering in die Minster van Finansies – verandering in hoe die regering sy geld spandeer)

Page 24: Hoofstuk 2 (OBS114)

Eienskappe van die besigheids

omgewing

2. Omgewings faktore is meer en meer ONSTABIEL

– Die wisselwerking in omgewings faktore veroorsaak dat verandering vinniger en meer gereeld plaas vind.

– ONTHOU die Video

Page 25: Hoofstuk 2 (OBS114)

3. Omgewings Onsekerheid

– Funksie van informasie en die VERMOEë van die bestuur van ‘n besigheid om die informasie te:

• Verstaan

• Gebruik

4. Kompleksiteit van die omgewing

– Funksie van die hoeveelheid eksterne faktore watdie besigheid in ag moet neem

Eienskappe van die besigheids

omgewing

Page 26: Hoofstuk 2 (OBS114)

OMGEWINGS om

IN AG TE NEEM

Page 27: Hoofstuk 2 (OBS114)

MAKRO OMGEWING

Internasionaal

Page 28: Hoofstuk 2 (OBS114)

Makro: Internasionaal

• Internasionale besigheid:

– Die maak van wins in deur transaksies met die buiteland

• Wat is Suid Afrika se mededingende voordeel?

• Wat is belangrik om te weet:

– Taal, kultuur verskille

– Wisselkoerse

Page 29: Hoofstuk 2 (OBS114)

• GLOBALISATION - the process whereby the world economy is shifting towards a more integrated and interdependent economy, of which the end result is “globality” – Nasionale besighede het NOU internasionale

kompetisie• Meer koste effektief en produktief wees om te kan

kompeteer

– Handels Ooreenkomste (BRICS)

– Wêreld ekonomiese interafhanklikheid

Makro: Internasionaal

Page 30: Hoofstuk 2 (OBS114)

OBS 114

Hoofstuk 2Die besigheids

omgewing

Page 31: Hoofstuk 2 (OBS114)

Click-up Oefen Toets

Gaan kyk hoe werk die click-up toetse!

Gaan kyk dat jy kan inkom in OBS 114!

Page 32: Hoofstuk 2 (OBS114)

obs 114 – click-up qUIZ 1

7 – 11 March 2011

7 – 11 Maart 2011

Chapters 1 & 2

Hoofstukke 1 & 2

Page 33: Hoofstuk 2 (OBS114)

obs 114 – semester toets 1

14 Maart 2011

Hoofstukke 1, 2 & 5

Page 34: Hoofstuk 2 (OBS114)

obs 114 – semester toets 1

Page 35: Hoofstuk 2 (OBS114)

MAKRO OMGEWING

Nasionaal

Page 36: Hoofstuk 2 (OBS114)

Mak

ro: N

asio

naa

l

Strategieen

doelwitte

Sosiale

Politiese

Institusionele

Ekonomiese

Fisiese

Tegnologiese

F

I

E

S

P

I

T

Page 37: Hoofstuk 2 (OBS114)

Fisiese

• Natuurlike Hulpbronne• Tekort aan Natuurlike hulpbronne

OMGEWINGS SAKETREGTER METAFOOR:

FIESPIT

Aanbod

Vraag

Absolute HulpbronSkaarsheid: WêreldOorlog 3 oor WATER

PARALLEL

OMKEER?

Page 38: Hoofstuk 2 (OBS114)

Internasionale

• Politiese en ekonomiese onwikkeling

• Sanksies

• Kultuur:

Muslem lande:

‘n Vark is onheilig

F

IESPIT

Page 39: Hoofstuk 2 (OBS114)

FI

ESPIT

Ekonomiese

Geld aanbod Besigheids

Siklus

EkonomieseStelsel

RenteKoerse

Inflasie

EkonomieseGroei

WisselkoerseVakbonde

RegstellendeAksie (BEE)

GoudPrys

Produktiwiteit

EkonomieseBeleid

Page 40: Hoofstuk 2 (OBS114)

Sosiale

• Kultuur• Waardes• Geloof• Taal

• Opvoeding (Geletterdheid)• HIV/ VIGS• Inkomste Distribusie• Samelewings Verantwoordelikheid• Populasie Groei

• Verstedeliking• Verbruikers Voordeel / consumerism• Houding teenoor werk

FIE

SPIT

Valenteins Dag

Page 41: Hoofstuk 2 (OBS114)

FIES

PIT

Politiese

OmgewingsReg

ArbeidsWette

BB-BEE

InternasionaleHandels Wette

BlokkeBelasting

MaatskappyeWet

KompetisieKommissie

Stabilitiet

Werkskepping

Page 42: Hoofstuk 2 (OBS114)

Institusione

le• Staats Instansies

• Semi – Staats Instansies

• Professionele Liggame

FIESP

T

Page 43: Hoofstuk 2 (OBS114)

Tegnologi

e

Tegnologiese ontwikkeling & vooruitgang:

1. Handel (Internet, email, facebook)

2. Automatiese Masjiene

3. Administratiewe Sisteme

4. Verhoogde produktiwiteit

FIESPI

T

Page 44: Hoofstuk 2 (OBS114)

MARK Omgewing

Page 45: Hoofstuk 2 (OBS114)

Verskaffers Kliente

Werknemers

Jou Besigheid

MededingersStrategiese Aliansies

Page 46: Hoofstuk 2 (OBS114)

Mikro

Omgewin

g

Page 47: Hoofstuk 2 (OBS114)

Besluitnemings Omgewing

• Doelstellings

• Bestuur van Funksionele Areas

• Entrepreneuriese Vermoeëns:

– Kapitaal

– Arbeid

– Rou Materiaal

– Bestuurs Vernuf

• Belanstellings Groepe (Aandeelhouers)

Page 48: Hoofstuk 2 (OBS114)

Waar kry ek die inligting?

• Media

• Navorsing Verslag

• Organisasie Data Bank

• Verskaffers van Ekonomiese Data (SARB & WB)

• Universiteite, Ander instansies

• Nasionale Produktiwiteits Institute

Page 49: Hoofstuk 2 (OBS114)

Wat doen ek met die inligting

• Senario Analiese

– Watter faktore moet ek in ag neem

– Kies kritiese indikators

– Bepaal die historiese gedrag van die indikator

– Maak ‘n afleiding van toekomstige gedrag

– “Voorspel” die impak op jou besigheid

– Bepaal die moontlike verskillende gevolge

– Besluit wat jy gaan doen

Page 50: Hoofstuk 2 (OBS114)

Strengths

Sterkpunte

Opportunities

Geleenthede

Weaknesses

Swakhede

Threats

Bedreigings

Ko

mp

etis

ieM

eded

inge

nd

eV

oo

rdee

l Veran

derin

gein

jou

Makro

Om

gewin

g

Page 51: Hoofstuk 2 (OBS114)
Page 52: Hoofstuk 2 (OBS114)

Soo

rte

Stra

tegi

ë:Instandhouding

Spesifieke

GroeiAfname

Kombinasie

Page 53: Hoofstuk 2 (OBS114)

Dis belangrik om te weet wat in jou omgewing aangaan omdat:

Die omgewing aaneenlopend en vinnig verander en dit beinvloed jou “game plan” – strategie.

Jy MOET reageer ANDERS:

Page 54: Hoofstuk 2 (OBS114)