nn 25 3 issuu

8
By Amanda Basson ([email protected]) MARAPONG – A handful of EFF supporters failed to disrupt proceedings at the HIV/ Aids and tuberculosis (TB) awareness day attended by deputy president Cyril Rama- phosa last Tuesday. The EFF supporters ran through the mar- quee tent in Marapong with a large banner dubbing him “Cyril killer Ramaphosa”. Ramaphosa visits Lephalale Calm was restored shortly after the incident with Ramaphosa taking to the podium to deliver a speech about the effect of TB on South Africa’s communities. However, technical issues placed a damper on the event, with the sound system malfunctioning. As Limpopo health MEC, Phopi Ramathuba, heaped praise on health minister, Aaron Motsoaledi, for his hands-on .... to page 2 Man beken skuld na aanval op oordbestuurder Deur Martie le Grange ([email protected]) MOOKGOPHONG – Gillian Foster (44), die oordbestuurder van Bothania Hills vakan- sieoord buite Mookgophong wat sowat twee weke gelede met ‘n hamer aangerand en van haar voertuig beroof is, se aanvaller het Vrydag skuld beken in die Mookgophong landdroshof. Boiki Motaung (25), ‘n werknemer by die oord en hoof verdagte in die aanval wat later in hegtenis geneem is, het met sy eerste verskyning in die hof skuldig gepleit op aanklagte van aan- randing met die opset om ernstig te beseer, sake roof met verswa- rende omstandighede en motordiefstal. Die insident wat in Foster se kantoor plaasgevind het, het vermoedelik gevolg na ‘n geskil tussen Foster en Motaung. Foster is Sondag van die Mokopane Hospitaal na die Unitas-hospitaal in Pretoria oorgeplaas. Sy het ernstige kopbeserings en haar toestand is steeds onbevredigend. Motaung sou na verwagting Donderdag (gister) in die Mokopane Streekhof verskyn.

Upload: helena-raats

Post on 27-Jul-2016

245 views

Category:

Documents


13 download

DESCRIPTION

Limpopo-based community newspaper for Lephalale and Mokopane

TRANSCRIPT

Page 1: Nn 25 3 issuu

By Amanda Basson ([email protected])

MARAPONG – A handful of EFF supporters failed to disrupt proceedings at the HIV/Aids and tuberculosis (TB) awareness day attended by deputy president Cyril Rama-phosa last Tuesday.

The EFF supporters ran through the mar-quee tent in Marapong with a large banner dubbing him “Cyril killer Ramaphosa”.

Ramaphosa visits Lephalale

Calm was restored shortly after the incident with Ramaphosa taking to the podium to deliver a speech about the effect of TB on South Africa’s communities.

However, technical issues placed a damper on the event, with the sound system malfunctioning. As Limpopo health MEC, Phopi Ramathuba, heaped praise on health minister, Aaron Motsoaledi, for his hands-on

.... to page 2

Man beken skuld na aanval op oordbestuurderDeur Martie le Grange ([email protected])

MOOKGOPHONG – Gillian Foster (44), die oordbestuurder van Bothania Hills vakan-sieoord buite Mookgophong wat sowat twee weke gelede met ‘n hamer aangerand en van haar voertuig beroof is, se aanvaller het Vrydag skuld beken in die Mookgophong landdroshof.

Boiki Motaung (25), ‘n werknemer by die oord en hoof verdagte in die aanval wat later in hegtenis geneem is, het met sy eerste verskyning in die hof skuldig gepleit op aanklagte van aan-randing met die opset om ernstig te beseer, sake roof met verswa-rende omstandighede en motordiefstal.

Die insident wat in Foster se kantoor plaasgevind het, het vermoedelik gevolg na ‘n geskil tussen Foster en Motaung.

Foster is Sondag van die Mokopane Hospitaal na die Unitas-hospitaal in Pretoria oorgeplaas. Sy het ernstige kopbeserings en haar toestand is steeds onbevredigend.

Motaung sou na verwagting Donderdag (gister) in die Mokopane Streekhof verskyn.

Page 2: Nn 25 3 issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 25 MAART 20162

approach to health care. The message was lost to the large crowd gathered in one of the marquee tents as the speakers were not working.

“We came to be informed about health matters, but now we can’t hear anything,” said one of the attendees, Anna Makhubela.

Some of the attendees were also unhappy when the marshals who were appointed to ensure a peaceful gathering were unable to prevent a scuffle between ANC and EFF members inside the tent.

“We were told that it would be a non-political event, but when we arrived we found ANC members chanting traditional ANC songs,” said Sello Moselane the EFF’s com-

munication official at the event. When the EFF, however, started singing their own party songs a minor altercation ensued between members of the two parties.

The deputy president then took to the podium to talk about the scourge of TB in South Africa. He stressed that 80% of the total global burden of people diagnosed with TB is within the borders of South Africa. He said that TB did not only affect poor and vul-nerable communities, but that any one could contract this disease.

While Ramaphosa was making these im-portant points, attendees left to queue early for the free meal that was promised after the event. “If I have to wait until Ramaphosa fin-ished his speech, the food will be finished by the time I get here,” one attendee said.

Ramaphosa visits Lephalale

To advertise call us on 014 763 5132 (Lephalale) or

015 491 3082 (Mokopane)

Deur Martie Le Grange

MOKOPANE – Die drie verdagtes wat teregstaan op aanklagte van aanranding en huisroof op Nico en Hannetjie Muller in die Crecy area in Januarie, se hofsaak in die Mokopane Streekhof op 18 Maart is uitge-stel na 23 Maart. Hulle sou na verwagting gister pleit.

Die hofsaak waarin drie mans daarvan beskuldig word dat hulle die Mullers op 10 Januarie by hulle plaaswoning tussen Mook-

MOKOPANE - Die maatskappy wat deur Sylvania Platinum aangestel is om die omgewingsimpak van die heropening van 'n ou Chroommyn naby die dorp te ondersoek het ingestem om boerderye wat deur die myn bedreig mag word se bydrae tot die dis-trik se ekonomie te laat ondersoek.

Sylvania, wat beplan om die ou Grass Valley myn se mynhope te herwerk en ook uit 'n oopgroef en ondergronds daar wil myn het by 'n onlangse gemeenskapsbetrokkenheid vergadering deurgeloop omdat die maats-kappy telkens verwys het na die ekonomiese bydrae wat die myn tot die omgewing gaan maak, maar nie kon sê wat die bydrae van boerderye is wat deur mynaktiwiteite bedreig mag word nie.

Sylvania beplan ook 'n oopgroef platinum-myn in die Nyl se vloedvlakte, nie ver van Grass Valley af nie.

Boere is bekommerd oor hulle water en meen Sylvania speel vuil deur die moontlike kumulatiewe effek van sy twee beplande myne in die gebed te verswyg.

"Aan die een kant vertel hulle vir ons hulle gaan die sypelwater uit hul Volspruit-myn in die Nyl vloedvlakte in die ou Grass Valley myn se skagte inpomp om te stoor en om die grondwatervlakke weer aan te vul, en dan lees ons in die Grass Valley aansoek se im-pakstudie hoe hulle die ou mynskagte weer wil ontwater en myn," sê die Nyl Aksiegroep se regsverteenwoordiger, Emile Honiball.

Sylvania en sy omgewingskonsultante

Myn gaan landbouwaarde opweeghou egter vol dat die twee myne niks met mekaar te make het nie en dat daar nie 'n kumulatiewe effek is nie. "Grass Valley se grondwater is nie deel van dieselfde aquafer as Volspruit nie," het Sylvania se projek-bestuurder vir beide projekte, Albert Jordaan vroeër gesê.

"Hoe is dit dat die een omgewingsimpak-studie aanbeveel dat grondwater wat by Vol-spruit uit die oopgroef gepomp word in Grass Valley se ou skagte ingepomp word om die geaffekteerde grondwatervlakke aan te vul en die ander impakstudie nie die bestaan van die Volspruitplan erken nie," wou Honiball weet.

"Hoe kan die een die ander se geaffek-teerde waterbron aanvul as die twee niks met mekaar te doen het nie?"

Hy wys daarop dat Prescali omgewings-konsultante, wat aangestel is om die impak-studie vir Grass Valley te doen ook een van die konsultante op EScience Associates se ondersoekspan vir Volspruit myn is.

"Hulle weet presies wat die watersituasie in die gebied is en wat die Volspruit aanbev-elings is," sê Honiball

Die ekonomiese waarde van die land-bousektor in die omgewing beloop miljoene rande. Daar word onder meer uitvoersitrus, kontantgewasse, sonneblom en mielies ge-produseer. Daar word ook op groot skaal met skaars en eksotiese wild en beeste geboer. Jag en ekotoerisme word ook op baie wild-splase in die omgewing bedryf.

MARAPONG – Exxaro’s promise to donate a clinic to the department of health was finally realised in a handing-over ceremony where deputy president Cyril Ramaphosa, on Tuesday, urged community members to refrain from using violence in order to get their way.

“I want to applaud the community of Marapong who waited patiently for all the correct procedures to be put in place in or-der to get their new clinic instead of burning the old clinic,” Ramaphosa said.

He urged community members to raise their concerns through the correct channels when they are unhappy with service delivery in their areas.

“We were able to enter into this partner-ship with Exxaro; and Eskom will also come

"Don’t burn a clinic to get a clinic"– Ramaphosa

on board to upgrade the equipment that will be used in the clinic. Due to this, we have saved a lot of money as government and will be able to apply the money in other a-reas that need attention in this vicinity.”

The new clinic will be run from the old Mediclinic premises that was left aban-doned after the hospital moved to its new location in Onverwacht.

“In the past patients had to go to a small four room clinic in Marapong which was totally unsuitable to the needs of sick

people,” said MEC of health in Limpopo, Phopi Ramathuba, who was also the master of ceremonies at the event.

The premises was valued at R11 million but was sold to Exxaro for R7-million. “Eskom

will upgrade all the equipment for about R5 million after which we hope to use the clinic as a fully functioning health care facility.”

Premier Stan Mathabatha encouraged other businesses to get involved in areas that are generally seen as government responsi-bilities.

“In this province we have many chal-lenges like housing for one, but the treatment and eradication of tuberculosis and HIV/AIDS should be the priority because these diseases are killing our people on a daily basis.”

Left: Exxaro executives presenting Ramaphosa with a certificate celebrating the donation of the new clinic.

Crecy plaasaanval verdagtes pleitgophong en Roedtan aangeval, aangerand en geroof het, sloer al vir ’n geruime tyd sedert hulle eerste verskyning.

Nico is in sy motorhuis deur die verdag-tes ingewag en toe in die huis ingeboender waar die egpaar vasgebind en aangerand is. Annetjie het tydens die aanval ernstige ribbeserings opgedoen. ’n Span bestaande uit spoorsnyers, polisielede en boere in die omgewing het na die aanval, kragte saam-gespan en die verdagtes enkele kilometers van die plaashuis vasgetrek.

.... from page 1

Page 3: Nn 25 3 issuu

25 MARCH 2016 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 3

WIMPY delivers in Ellisras and Onverwacht.

Call Alma on 082 879 1582 to place your order.

WE ARE

Geringe beserings na motorongelukLEPHALALE – Die noodlot was aan Dantus Erasmus (29) se kant toe sy bakkie verlede Sondag met ‘n Fidelity Sekuriteit minibus gebots het en hy slegs geringe beserings op-gedoen het.

Dantus sê hy kan min van die ongeluk onthou wat Sondagoggend vroeg plaasgevind het. “Ek was oppad werk toe by Medupi, maar toe ek by die sekuriteitshek kom het hul geweier om my te laat ingaan omdat die voertuig waarmee ek gery het nie die nodige magtiging gehad het om in te gaan nie.”

Hy het toe omgedraai en wou sy voertuig langs die pad parkeer en ‘n geleentheid met iemand anders kry om by sy werk op die Me-dupi perseel uit te kom. “Die volgende oom- blik het ek net gehoor hoe iemand toeter blaas en toe die groot slag gevoel van die an-der voertuig wat teen my bots.”

Dantus is na die Mediclinic in Onverwacht geneem waar hy behandel is vir geringe be-serings aan sy regterarm, maar sy bakkie het groot skade opgedoen. Die minibus se bestuurder is volgens Dantus glo ook in die Mediclinic opgeneem met 'n gebreekte been.

‘n Saak van roekelose en nalatige bestuur word deur die Lephalale polisie ondersoek.

MARAPONG – Well-known television presenter and national celebrity, Gerry Rantseli Elsdon, was one of the speakers at a dialogue session with students at Thielelo school about tuberculosis (TB) at an event last Tuesday.

Rantseli Elsdon has spoken about her journey with TB on many previous occa-sions but on Tuesday the gorgeous celeb opened her heart to a small group of stu-dents from local schools.

“I was diagnosed with TB in 2002 when I tried to fall pregnant through in vitro insemination,” she informed the learners.

“Young people should realise how im-portant it is to be tested regularly for this disease especially if they know somebody or has been in contact with some-body who has TB.”

Rantseli Elsdon also encouraged girls to be careful when they get involved with a sexual partner to protect them-selves from HIV and Aids.

“I heard that young girls don’t talk about sugar daddies anymore; these days they are called ‘blessers’,” she said to loud laughter from the students.

“Girls should respect themselves enough to realise that these older men are not contributing anything towards their growth and should keep themselves healthy.”

Gerry shares her TB journey

Gerry Rantseli Elsdon addressing the students at Thielelo school.

Page 4: Nn 25 3 issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 25 MAART 20164

LEPHALALE – The Limpopo MEC for health, Phopi Ramathuba, painted a positive pic-ture of the government’s involvement with HIV positive patients in Limpopo during a media briefing last Tuesday.

“In 2010 we launched one of the big-gest HIV/Aids campaigns since the dawn of our new democracy where we managed to increase the number of people tested for the disease from 900 000 to more than 300 mil-lion,” Ramathuba said.

The department of health started to train

LEPHALALE – Plans to establish the new Thabametsi 1200MW power station ad-jacent to Grootegeluk mine may have to be put on hold after environmental groups launched an appeal against it.

“While most of South Africa’s attention is focused on Medupi and Kusile – SA’s much delayed and over-budget new coal-fired Es-kom power stations – little public attention has been given to the additional 2500MW of privately owned coal-fired electricity that the minister of energy has planned,” reads a press release issued by Earthlife Africa (ELA), one of the environmental groups that are appealing the establishment of Thabametsi together with KiPower in Mpumalanga and Colenso Power station in KwaZulu-Natal.

“The new coal energy will be sold to Es-kom by those independent coal-fired power producers (IPPs) that are successful bidders in terms of the Coal Baseload Independent Power Producer Procurement Programme.”

Thabametsi on hold – for nowTo date, groundWork (gW) and ELA, to-

gether with their community partners, argue that there should be no new investment in coal power, and that resources should be redirected to renewable energy. “Unlike dirty coal, renewable energy projects in South Af-rica have a track record of being built on time and within budget. Moreover, renewables do not damage the health of people and pollute water, or contribute to global warming that causes climate change,” stated gW director Bobby Peek.

All three proposed coal-fired power sta-tions have received authorisations from the Department of Environmental Affairs (DEA) prompting attorneys at the Centre for Environmental Rights (CER) – representing gW, ELA and their community partners – to launch appeals to the Minister of Environ-mental Affairs to set aside the authorizations.

The operations are suspended until the appeals are decided.

Health MEC satisfied with HIV care

nurses to do most of the things that doctors would traditionally do. “In Cuba life expec-tancy is above 78 years and this is mainly because their health care system is nurse-based.”

At the new Marapong clinic, that was handed over to the department of health by Exxaro, a doctor will see patients once a week, but only if they are referred by a nurse. “If the patient is responding well to treatment they won’t have to consult with a doctor for a long time,” Ramathuba said.

MOKOPANE - Contractors were called to assist with basic service delivery this week as workers continued with strike action at the Mogalakwena Municipality. Workers cite the inadequate benchmarking of salaries compared to similar-sized municipalities as the reason for the strike action.

Acting municipal manager, Markus Mthombeni, arranged for the contractors to assist with the clean-up following violent protests last week and with refuse removal this week. In the meantime Mayor Parks Sebatjane and senior delegates have been meeting with a Cooperative Governance, Human Settlement and Traditional Affairs delegation to discuss the way forward.

Sebatjane told Northern News last week that the municipality recognised the serious-ness of the situation and added that bench-marking was a complicated issue. “We are interacting with the provincial treasury to find a solution as to how far we can go with regards to compensation, because you can’t have compensation at the expense of service delivery,” he stressed.

During last week’s riots several people were injured and four were arrested.

Municipal strike impacts service deliveryPercy Nketsi, who is said to be the

official representative for the municipal workers (which includes members from both the South African municipal workers union (SAMWU) and the Independent Municipal and Allied Trade Union (IMATU), appeared in the Mokopane Magistrate’s court on Tuesday morning facing charges of public violence and malicious damage to property.

He was released on bail of R500 and the judge warned that he should not participate in further violent public activities. He will ap-pear in court again on 22 April.

“I am a law-abiding citizen and appreciate the outcome of the proceedings,” he said, but added that if the municipality did not resolve the issue of benchmarking, the strike would continue.

Korny Dekker, a DA councilor in Moko-pane, confirmed that meetings were taking place this week, but that service delivery con-tinues to be heavily impacted despite the use of private contractors.

Dekker has offered to keep anyone updated with any issues relating to service delivery. SMS your name and number to cel: 082 878 1502 to receive updates.

MOKOPANE – The Abies team raised their glasses to new beginnings at a meet- and-greet evening last week in celebration of the official opening of their new dealer-ship, Abies Auto, in Thabo Mbeki Drive.

Abies Auto owner, Mohamed Ismail, said the dealership aims to include the community, not only the aver-age working man, but also the business and banking sectors in working together to fulfill their customers’ needs. “Our promise to you is that we will try our best to assist where ever possible. Our advice is free,” he added. “We are not only selling vehicles but also aim to ensure the security and contentment of customers.”

Ismail furthermore reassures the commu-nity as well as the business and banking sec-tors that Abies Auto will bargain. “However, it will be to both our advantages!”

The Abies team also said they are looking forward to meet with old and potential

Promotion

Dealership says they’re ready to bargain

Mohamed Ismail flanked by Haroon Ismail and Abdul Muqeet Ismail, known as the Abies team. Top: the new dealership, Abies Auto in Thabo Mbeki Drive.

clients who are in the market for a vehicle. The dealership stocks a wide range of vehicles and bakkies to suit every customer’s need. Abies Auto is situated at 24 Thabo Mbeki Drive for viewings.

MOKOPANE – Hoër-skool Piet Potgieter (HPP) se swemmers Raymond Kockott, Morné van der Bank, Franco Botha en Heinrich Strydom is gereed om te presteer. Hulle is tans op toer na Port Elizabeth vir hulle deelname aan vlak 3 swem kampioenskappe in Port Elizabeth. Morné van der Bank gaan aan vlak 2 deelneem.

HPP swemmers gereed om te presteer

Oud HPP-leerder is bobaas swemmerMOKOPANE – Anel de Vos (18), 2015 matrikulant van Hoërskool Piet Potgieter, se swemloopbaan groei van krag tot krag. Dié kranige swemmer het tydens die onlangse Ebenezer- en Bosveld Myl vir haarself vier eerste- en twee tweede plekke ingepalm. De Vos se uitslae is soos volg:Haar tyd in die Ebenezer myl is 20:04 sekondes en besorg aan haar ’n eerste plek in die 14 tot 30 jaar ouderdoms-groep. Sy behaal nog ’n eerste plek in dieselfde kompetisie se 3km met ’n tyd van 43:09 sekondes. Haar wentyd was 1:14.10 sekondes in die Bosveld myl se 5 kilometers. Sy seëvier ook in die halwe myl met ’n tyd van 11:59 sekondes. De Vos presteer verder deur ’n tweede plek in beide die myl en die 3km te behaal.

Page 5: Nn 25 3 issuu

25 MARCH 2016 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 5

WHO SHOULD REGISTER?South African citizens, 16 years or older (you have to be 18 or older to vote).

WHAT DO YOU NEED TO REGISTER? An SA ID document (green bar-coded ID, smart-card ID,or a valid temporary identity certifi cate).

WHERE TO REGISTER?Register at your local voting station where you live. To fi nd out where your voting station is:• Visit www.elections.org.za• Call 0800 11 8000 (7am – 9pm)• Dial *120*IEC# (*120*432#)

ARE YOU ALREADY REGISTERED? SMS your ID number to 32810 to check your registration details (SMS charged at R1).

9-10 APRIL | 8AM-5PM

Find us on:iecsouthafrica

FINALREGISTRATIONWEEKEND

903632/E

Deur Ps Thomas en Minda Marshall, Destiny Alive

Paasfees word gevier wanneer Christene wêreldwyd die kruisiging van Jesus Christus herdenk en dink aan die tyd toe Christus gekom het om die sonde van mense wat Hom aanneem as Verlosser weg te neem.

Dit is ook ‘n tyd wanneer Paashase, Paaseiers, spesiale dienste en meer deel van aanvaarde Christen tradisie geword het. Ons kan maklik in al die tradisies verlore raak, en daarom is dit belangrik om terug te kom na die ware betekenis van Paasfees.

Die Nuwe Testament leer ons dat Jesus ná die derde dag opgestaan het uit die dood en daarna opgevaar het na die hemel. Maar wat beteken Paasfees regtig, in my daaglikse lewe vir my as Christen? Paasfees is veel meer as die viering van ‘n dag, dit is a lewenswyse. Hoe word die ‘lewenskrag’ wat in die gebeure van Paasfees verskuil is deel van my lewe? Ons weet Jesus is ‘n Lewend-makende Gees. Paasfees is ‘n duidelike rigtingwyser van hierdie lewenswaarheid. Daar is ‘n krag wat direk uit ons verhouding met Hom as Verlosser en Koning vloei. Wan-neer Hy jou verlosser word, vloei die Ware Lewe in en deur jou. Niemand behalwe jou eie keuses kan dit keer nie.

Hoe word hierdie krag gedemonstreer in my alledaagse lewe? Jy sien nie net meer om na jou eie belange nie, Sy koningkryk word jou lewe en jy begin lewe gee waar jy leef, waar jy beweeg, waar jy met ander mense te doen kry. Jou gesindheid teenoor mense, gebeure, om die waarheid te sê, teenoor alles verander. Dit wat jy dink, wat jy praat, en wat jy doen begin lewe gee. Wanneer jy deel ge-word het van hierdie kragtige Lewe verander jou huwelik, jou verhoudinge, jou manier van optree, en jou manier van werk. Jou lewe

Waaroor gaan Paasfees regtig?

word die bewys van Sy Lewe. Dit beteken nie dat daar nie uitdagings in jou lewe gaan wees nie, maar die verskil is sigbaar in hoe jy in en deur die tye optree en reageer. ‘n Kragtige lewe van oorwinning word ook jou deel. Daarom behoort elke Christen in hierdie Paastyd na die ware Christen-lewe terug te keer – die lewe wat ons deel geword het toe Jesus uit die dood opgestaan het – die lewe wat die Skeppende Gees van Christus ook vir elkeen wat Hom aanneem moontlik gemaak het.

In die konteks van ons lewe vandag hier in die Bosveld, in SA behoort ons fokus as Christene te skuif na die deurbraak mentali-teit wat eie is aan ons Verlosser. Ons behoort uitstekende, verbasende, nuwe kreatiewe planne, om ‘n beter toekoms vir almal te kan bou, te hê. Ons behoort saam te werk, venootskappe te sluit, en in eerbare, ver-houdinge met mekaar saam te leef, werk en bou. Paastyd se kern is ‘n uitroep na elke mens om uit die verlede te breek, om ons oë op ‘n beter toekoms te rig en met die gesind-heid van Christus te werk om Sy heerskappy in en deur ons lewens te bevestig, elke dag, hier waar Hy ons geplaas het. Mag die krag van Paasfees ook in 2016 jou deel word en bly, wanneer jy terugkeer en fokus op die Lewe wat werklik belangrik is.

Foto: Pinterest

Deur Melt van der Spuy

Dit is Servaas wat ek en Herman se mid-dagslapie kom steur. “Dagsê maters. Lyk my julle het al weer nie werk vir julle hande nie. Sit net hier en word sleg.” Asof hy kan praat. Hy homself is een wat nou nie juis vreeslik besig is nie.

“Het ek julle al ver-tel van die ou met die botteltjies en sepies en goeters wat ek in een kampplek se badka-mer raakgeloop het?” vra hy. Ons skud ons koppe ontkennend. Servaas skuif vorentoe in sy stoel. ”Nou laat ek julle vertel. Ek kom die oggend in die bad-kamer met my handdoekie en toiletsakkie om die vaak uit my oë te spoel en daai hond gevoel uit my mond te kry. Ek is alleen en sit my sakkie langs die een wasbak neer.

“Toe kom daar ’n man ingestap met ’n groot handdoek oor die arm en in tas in die hand. Maar dis nie sommerso tas nie. Dis ’n tas.” En Servaas beduie so wyd dat dit lyk of die tas omtrent so groot soos ’n doodskis moes wees.

“Hy sit die tas langs die wasbak neer en maak dit oop.Toe begin hy uitpak. Ek sê vir julle, ek het later gedink die tas het ’n vals bodem, so baie goed pak hy uit. Dis ronde botteltjies, regop botteltjies, plat botteltjies, dik botteltjies, kamme, drie of vier sponse en toe’s dit tandeborsels. ’n Pienke, ’n rooie, ’n bloue, een nog toegedraai in sy verpakking.

“Net toe ek dink nou’s die tas leeg, toe kom die seep. Weer is dit ’n bloue, ’n pienke,

Om die kampvuur

Botteltjies en roompies net waar mens kyktoe een in deurskynende papier, een in die vorm van ‘n bootjie en so wragtag een in die vorm van ’n paashaas.

“Dit lyk voor en om hom soos wat party vrouens se spieëlkaste nie kan lyk nie. Daar’s nie plek vir nog enige iets anders nie.

“Teen die tyd hang my mond oop en ek vergeet skoon om verder tande te borsel. Ek sien die knaap kyk na my kant toe, toe kyk ek maar weg en borsel voort.”

Herman is nou wawyd wak-ker. “Moenie sê jy’t hom ’n streep getrek nie?”

Servaas glimlag skelm. “Ek loer so uit die hoek van my oog en sien my kans. Die man het roompies uit een botteltjie gedruk en sy hare begin was. Met sy kop vol sjampoe

en sy oë toegeknyp om te keer dit loop nie in sy oë nie, voel-voel hy voor hom rond op soek na ’n spesifieke botteltjie.

“Ek besluit toe ek sal hom so bietjie help. Ek sien ’n botteltjie waarop duidelik geskryf staan dis een of ander kleurmiddel en ek stoot versigtig dié botteltjie onder sy soek-ende vingers in. Die man vat dit vas en met sy oë steeds styf toegeknyp, druk hy die bot-teltjie se inhoud in sy een handpalm uit en vryf dit lustig in sy hare. Dis toe wat ek blit-sig my mond uitspoel, al my goed bymekaar maak en sorg dat ek uit die badkamer kom.

“Ek was al by my kampplek so 50 treë weg, toe hoor ek die gil uit die badkamer.” Ons bars uit van die lag. Ek vra: “Watse kleur was sy hare toe?”

Servaas lag. “Hy was ’n bruinkop, maar toe’s hy so rooi soos beet.“ Herman sê: “As hy jou in die hande gekry het, was jy oorle.”

“Jy’s reg,” sê Servaas, “maar daaroor praat ons mos nie.”

MOKOPANE - Karateka's van Limpopo het 5 Maart hul Gashuku in Mokopane gehou.

Dit was ‘n groot eer vir die Mokopane Karate Klub om dit hierdie jaar aan te bied. Sensei’s van regoor Limpopo het ook by gewoon. Hulle het geleer en gesweet, maar deur dit alles was daar groot opwinding onder die jonger Karateka's om die voorlo-pers in karate te ontmoet. Sensei Al Bishoff en Shihan Lionell Marinus het spesiaal van KZN na Mokopane gereis om vir die dag hier te wees. Sensei Nalita Gouveia is baie trots op Mokopane Karate klub en wens hulle baie sterkte toe vir die gradeering volgende maand. - Adele Essakow

Karateka's van Limpopo se eerste Gashuku

Develle Erasmus kliphard aan die oefen.

Deur Martie Le Grange ([email protected])

MOKOPANE – Twee harte is ver-bly na ’n onlangse uitloting van ’n baba pop ten bate van ’n bejaarde inwoner se heupvervanging.

Naomi Labuschagne is in ekstase nadat sy as die gelukkige wenner van ’n loting aangewys is.

“Die pop is nie sommer ’n ge-wone pop nie. Haar naam is Ana-belle,” verduidelik die man wat die insameling behartig het. Die paartjie verkies dat hulle name nie genoem word nie.

“Anabelle is aanvanklik aan ons geskenk deur ’n familielid met die doel om haar uit te loot om vir my vrou fondse in te samel vir ’n nuwe heup,” sê die man.

Anabelle is ’n duur pop met realistiese menslike kenmerke. Die kaartjies is vir R50 elk verkoop en in ‘n houer geplaas vir die amptelike trekking wat Dinsdag-oggend by Noordelike Nuus se kantoor plaasgevind het. “Ons is baie dankbaar teenoor elkeen wat bygedra het tot hierdie goeie doel,” sê die man.

Die paartjie reis eersdaags na Tygerberg waar die heupvervang-ing uitgevoer gaan word.

Baba pop maak harte bly

Naomi Labuschagne van Mokopane spog met haar “baba”, Anabelle wat sy gewen het in ’n onlangse loting ten bate van ‘n bejaarde inwoner se heupvervanging.

Page 6: Nn 25 3 issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 25 MAART 20166

Page 7: Nn 25 3 issuu

25 MARCH 2016 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 7

LEPHALALE -The little ones at Hansie and Grietjie crèche had a fun-filled day last week when they dressed up as their favourite superheroes. The teachers also took full advantage of their chance to participate in the activities and let their imaginations go wild with their costumes.

Tiny heroes!

Krugies o/10 rugbyspanne sê dankie

MOKOPANE – Laerskool Krugerpark se o/10 rugbyspanne het hulle dank uitgespreek teenoor al hul borgskappe vir hulle spoggerige nuwe rugbydrag wat oorhandig en ten toon gestel is by ’n onlangse borge aand. Die o/10’s het verlede week vertrek op ’n rugbytoer na Noordwes. Die skool en die span borge het die spanne sterkte toegewens vir die toer. Die borge is Martin van Rooyen, Jan Venter, Bannink Familie Trust, Far North Midas, Limsoft, BB Auto, Kia Mokopane en Comanche Spur. Dank is ook uitgespreek teenoor Lelanie Velloen en Jackie Bannink vir hulle hulp. - Martie Le Grange

Page 8: Nn 25 3 issuu

oordelike uus orthern ewsN NAitblinkerschievers

U

LEPHALALE - Hoërskool Ellisras het Woensdag, 16 Maart ‘n baie opwindende Interhuis swemgala beleef.

Dit was geen verrassing toe Dario Geyser (wat al teen Chad le Clos deelgeneem het) al die seuns items gewen het nie: Individuele wisselslag 100m, rugslag 50m, borsslag 50m, vlinderslag 50m, vryslag 50m en word gevolglik as die Senior Victor Ludorum aangewys. Sy suster, Marushka Geyser, wen ook al die dogters individuele items: Individuele 100m wis-selslag, rugslag 50m, 50m borsslag, 50m vlinderslag, 50m vryslag en is ook aangewys as die Junior Victrix Ludorum. Die Senior Victor Ludorum is Sanè Geldenhuys en die Junior Vic-tor Ludorum is GP du Preez.

Van die ouers het ook die onderwysers aangevat in ‘n afloskompetisie. Darren Scot, wat self ‘n nasionale swemmer in die verlede was, was die ouers se troefkaart maar die onderwys-ersspan wat bestaan het uit Naas Reynecke, Zirk Buys, Dandrè Grobler en Rohan Besseling het nie teruggestaan nie en het die prettige kompetisie gewen.

Groot pret by EHS swem

Bo: Die onderwyserspan Dandrè Grobler, Zirk Buys, Naas Reynecke en Rohan Besseling.

Links is Dario Geyser, GP du Preez, Marushka Geyser en Sanè Geldenhuys..

Brons by SA’s vir Peter MOKOPANE – Peter Tau, een van Hoërskool Piet Potgieter (HPP) se gunste-ling langafstandatlete, het verlede Saterdag ‘n skitterende brons medalje in die 800m vir seuns o/19 by die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskappe in Bloemfontein verower. Tau se tyd was 1:52 sek.

Goeie rugby op rugbytoerMARBLE HALL – Laerskool Bosveld Primary het die afgelope naweek goed gevaar op ‘n rugbytoer waaraan hulle deelgeneem het.

Die o/11 span wen 14-0 teen Nooitgedacht en speel gelykop met ‘n 7-7 telling teen Laerskool Taalfees. Hul verloor egter 0-5 teen Laerskool CR Swart.

Die eerste span hou ook die skool se naam hoog met ‘n 15-0 wen telling teen Laerskool Taalfees, maar verloor 10-17 teen Laerskool CR Swart.

Die o/10 span sit vir Laerskool CR Swart ore aan met ‘n 17-10 telling ter-wyl die o/9 span 0-32 teen Laerskool Elspark verloor.