rooimier 2 van 2014

Upload: jan-vorster

Post on 04-Jun-2018

241 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • 8/13/2019 Rooimier 2 Van 2014

    1/6

    wiewat

    waar wann eer

    [email protected]

    Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad

    Skoolhoof: Mnr. LGH Welthagen Hillstraat 92

    1 van 2014 31 Januarie - 6 Februarie 2014

    Tel. 056 212 5731

    Rooimier S

    e n t i e s

    Uit die hoof se kantoorWatter voorreg het ek nie gehad om ons kinders te sienpresteer nie. Ons atlete het verlede Vrydag aan Fonteine seuitnodigings byeenkoms deelgeneem en wat n wonderlikeervaring was dit nie gewees nie. Tydens die byeenkoms hetons atlete 20 medaljes verower waarvan 4 eerste plekke, 9weede plekke en 7 derde plekke was. Ons het nog 5 vierde

    plekke ook behaal, voorwaar n wonderlike prestasie. Ek glodat as die nales nie uitgeren het nie ons nog meer medaljeskon verower het. Dankie aan elke afrigter, ouer en kind wat vanhierdie byeenkoms n sukses gemaak het. Dendre ons sal nie

    jou hekkies item kan vergeet nie, dit was hoendervleis lekkergewees. Sterkte vir al die byeenkomste wat nog voorl hierdiekwartaal!Baie geluk aan Len du Plessis en Burger Maraismet hulle pragtige uitslae tydens die VrystaatLewensreddingskampioenskappe en sterkte vir die SAkampioenskappe wat in Bloemfontein gaan plaasvind. n Grootdank aan oom Jan en tannie Marlene vir die aanbieding van dieVCSV in die saal op Woensdag oggende. Ons kinders is julle ewigdankbaar vir die ewigheidswerk wat julle doen.

    Baie dankie dat u:elke dag u kinders betyds by die skool kry.kinders die korrekte skooldrag dra.kinders goeie maniere het; ander grootmense en maats metrespek hanteer.kinders dankie en asseblief s.saam met u kinders bid.u kinders leer om hulle beurt af te wag.u kinders aanmoedig om bo hulle vermons te presteersonder om hulle te veel te druk!saam met u kinders lag en die lewe geniet.u kinders rels leer en dit saam met hulle toepas.u kinders binne n roetine probeer grootmaak.lojale Rooimiere is.

    Datumlys

    31 Januarie - Swemgala by Morewag om 11:301 Februarie - Jeugskouopleiding by Landbou3 Februarie - ATKV Redenaars bys skool4 Februarie - Satelietbyeenkoms(Atletiek) by Loubserpark7 Februarie - Graad 7 Wegbrekers by Serobe Adventures(Parys)8 Februarie - Graad 7 Wegbrekers by Serobe Adventures(Parys)

    As jy nie al die dinge het wat jy graag wil h nie,wees dankbaar dat jy nie die dinge het wat jy nie wil h nie.

    ~ Marty Radclife ~

  • 8/13/2019 Rooimier 2 Van 2014

    2/6

    Ons wil net u aandag daaropvestig dat die klerewinkel endie klerebank twee afsonderlikedienste lewer. Die klerewinkels vir die aankoop van nuwe

    klere en die klerebank is

    vir die ruil of aankoop vanweedehandse klere.

    Tye op Maandae & Woensdae:Klerebank: 08:30 - 08:00 en 12:30 - 13:00Ons is dringend op soek na skoolskoeneveral vir seuns asook skooltasse. Indiendaar so iets in jou huis rondl, bring ditasb. vir ons. Baie dankie,Charlotte Wessels Tel. 056 212 5731

    Klerewinkel:

    07:30 - 09:30 en 12:30 - 13:30Anelda 082 451 3800

    K l e r e w i n k e l

    K l e r e b a n k

    K l e r e Die Sentie Rooimier Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad 31 Januarie - 6 Februarie 2014Die Sentie Rooimier Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad 31 Januarie - 6 Februarie 20142

    sonskyn

    Geagte Sentrale Volkskool Ouer/Voog,

    Smart Swipe Solutions het die nuwe SSS geregistreedeleerlinge, nuwe leerlinge in skool asook alle Graad 1 se

    Studentekaarte Maandag by die skool afgelewer.

    As u nog nie fondse opgelaai het nie, wil ons graagversoek dat u so doen sodat u kind sy/haar kaart kangebruik asook om die kaart- en administrasiefooi te

    betaal.

    Klaringsbank besonderhede:https://www.smartswipesolutions.co.za/pdf/BankDetails.

    png ofOuerhandleiding: https://www.smartswipesolutions.

    co.za/pdf/Ouerhandleiding.pdf

    Ons vertrou dat u en u kind al die voordele van die kaartgaan geniet.

    Vriendelike Groete

    Die Smart Swipe Solutions spanSmart Swipe Solutions (Pty) Ltd

    Tel : 011 794-1487 Cell: 084-619-5286

    Fax: 0865421942

    Gedig :Ons personeel hier by Sentraal,Maak dat ons gesiggies straal.Kan nie vir beter mense vra,Wat ons so op die hande dra. Ons is bevoorreg om hulle te h,Maak nie saak wat ander s.Ons moet hulle waardeer,En nie anders argumenteer.

    Kom ons waardeer hulle met dienodige respek,En luister vir hulle in die vertrek.Onthou ons is baie lief vir jul,Al kan jul ons met die werkies dril. - Lucille Bray Gr. 6

    Datum: 13 FebruarieTyd: 17:30 - 21:00Plek: Skoolsaal Graad: 5, 6 en 7 Ingangsfooi: R10 Fotos & snoepie Mnr. & Mej. Valentyn

    Valentyn S o k k i

    e

    Amory Bernard.Ewaldo de Villiers

    senties

  • 8/13/2019 Rooimier 2 Van 2014

    3/6

    Die Sentie Rooimier Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad 31 Januarie - 6 Februarie 2014 3

    Assessering Rekenaar TegnologieGr 4 - 7: Stuur aan juf. ElbieKriel n e-pos (10 Punte)

    Onthou die volgende: Attach n foto/ video

    Subject Verander jou soort skrif,

    kleur en grootte van skrif Tik onderaan jou boodskap

    jou naam en graad Jy kan n agtergrond insit Jy kan die brief n high

    priority maak

    My e-pos adres:[email protected] leerlinge wat nie n e-pos fasiliteithet nie, kan pouses kom sodat mnr. Nicojou kan help om een te stuur.

    Slaagvereistes:Afrikaans 50%Ander vakke 40%Leerlinge MOET Afrikaansen Wiskunde slaag.

    Graad 4 3-7 Feb SW Toets handboek bl. 2 - 7 enbl. 82 - 91. Leer skoolwapen.

    Afrikaans Mondeling soos deurgegee.5 Feb NW Bl 2 - 10.

    Graad 5 3-7 Feb English Monday 3 February: Read aloud formarks. Reader p. 6 A special day.Thursday 6 February: Language testp.7 and 16.

    7 Feb Afrikaans Tema 2 (bl. 12, 13-woorde, 17,18 enversamelname (skryfboek)

    3 Feb Wiskunde GGF, KGV & eksponente (Bl. 4 - 20)Graad 6 6 Feb SW Bl 4 - 24.

    6 Febr. Afrikaans Mondeling

    Graad 7 6 Feb Afrikaans Hoofstuk 1, alles wat met v begin, Bl.6 - 9.

    Wiskunde Veelvoude,faktore en eksponente

    SW Bl 7 - 22 (onderstreepte werk)Graad 7 Wiskunde Didakties Alle Graad 7 leerlinge is welkom om in

    te skakel wanneer hulle problemeondervind. Tye: 1:30 -2:00Maandag tot Donderdag.Ouers word aangemoedig om naleerlinge se boeke te kyk om sodoendeop hoogte te bly van vordering. Toetsemoet asb. gereeld geteken word.

  • 8/13/2019 Rooimier 2 Van 2014

    4/6

    4

    ACTIVE ENGLISH LESSE 2014

    Buitemuurse Engels lesse word aangebied virGr. 1-7 te Kroonstad Akademie Skool,

    Maandag-Donderdag 13:15-16:15.Met genot en baie pret ontdek ons die

    Engelse taal in geheel.

    Active English waarborg: volhoubaarheid;deursettingsvermo; waarde van geld;

    kwaliteit; tevrede ouers.

    Spesiale program wat ook klanke insluit virGr. 1-3.

    Gr 4 Is julle gereed vir jul eksamens?Gr 5, 6 en 7 + horskool lesse ook

    beskikbaar.

    Vir meer inligting kontak TeacherCally 081 270 3391.

    Baie dankie vir positiewe ondersteuning.

    Die Babahuis benodig

    2 liter en5 literroomysbakke. Geedit asseblief by die

    Babahuis af.

    Die Babahuis

    ATKV Redenaars Maandag 3 Februarie18:00 in skoolsaal.Drag: Skoolklere.Daar sal snoepie wees.

    J.P. OuersGeen J.P. ouersgaan voortaantoegelaat wordom hul kindersby die klasse tegaan afhaal nie.U kan vir hulleby die kleinhekkie by die Gr 1 klasse wag.Hierdie reling is vir u eie kind seveiligheid.

    Snoepienuus!!Senties

    Die snoepie is weerin volle swang. Kom

    ondersteun ons gerus.Daar is heerlike kos,sappies en joghurt -lekker gesond! Maar

    ook die lekkerstelekkers en koeldrank!Onthou : Kom bestel

    al voor 07:00 in dieoggendDankie

    Snoepie-personeel!

    Graad 1 verdaagtyd

    Vanaf Maandag 3 Februarie 2014verdaag die Gr 1 leerlingeom 13:00.

    Vrydae verdaaghulle om 12:00.

    KoshuiskaartjiesKaartjies is nouook Vrydae tekoop. Ouers kangerus kaartjies metSmartswipe koop.Dit is maklik envinnig.

    Kort en kragtig

    Oefentye vir Sentie-varia revuegroep (Graad 4-7)Die volgende tye geld tot die nale groep gekies word:

    Woensdag 5 Februarie 15:00-16:00Dinsdag 11 Februarie 18:00-19:00Woensdag 12 Februarie Gr 6-7 / Koshuiskinders Sang-oudisies in sangklas 15:00-16:00.Dinsdag 18 Februarie 18:00-19:00

    Gr 4-5 en almal wat nog nie sang-oudisies gedoen het nie.Woensdag 19 Februarie 18:00-20:00 Dans-oudisiesDinsdag 25 Februarie Naamlys van nale groep op

    die ruit by Juf Elria se klas. Finale groep 18:00- 20:00Woensdag 26 Februarie 15:00-16:00.

    TydskrifteDie koshuis benodig ou tydskrifteasb.

    Die Sentie Rooimier Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad 31 Januarie - 6 Februarie 2014

  • 8/13/2019 Rooimier 2 Van 2014

    5/6

    5

    Veels gelukliewemaatjiesomdat julleverjaar!15 Januarie 2001 Tharicha De Beer15 Januarie 2004 Dandr Kruger16 Januarie 2001 Anron van Tonder16 Januarie 2004 Netta Jordaan16 Januarie 2004 Maron Cotton16 Januarie 2006 J P Botha17 Januarie 2003 Caleb Roderick17 Januarie 2005 Leann Deysel18 Januarie 2001 Christiaan Hennings19 Januarie 2005 D J van der Merwe

    19 Januarie 2006 Amber Roderick21 Januarie 2004 Taylor Page21 Januarie 2005 Chen Jacobs23 Januarie 2002 Fatima Kasim24 Januarie 2004 Dillen van Wyk25 Januarie 2001 Tinike van Tonder27 Januarie 2004 Burger Marais27 Januarie 2005 Lekgotla Putsoenyane29 Januarie 2005 Dewaldt Rohlandt30 Januarie 2002 Brandon Theron02 Februarie 2002 Thabiso Skols

    02 Februarie 2002 J J Botha03 Februarie 2004 Louisa Schoeman04 Februarie 2002 Hanno Kriel04 Februarie 2004 Edrick Fourie04 Februarie 2005 Louis Du Plessis05 Februarie 2001 Martin Mouton06 Februarie 2004 Ulrich Crots

    Die Sentie Rooimier Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad 31 Januarie - 6 Februarie 2014

    Skool sebankbesonderhede:SENTRALE VOLKSKOOLABSARek. nr: 970 740 031Takkode: 334536

  • 8/13/2019 Rooimier 2 Van 2014

    6/6

    Die Sentie Rooimier Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad 31 Januarie - 6 Februarie 20146

    Sentiesport Gedurende dieafgelope VrystaatLewensreddingproewehet die volgendelewensredders uitstekend gevaar:Len du Plessis:4 goud (50m en 100m popredding,balgooi en 100m gekombineerderedding)1 Silwer (100m hindernisresies)Burger Marais:1 Goud (100m popredding)1 Silwer (50m popredding)Beide hierdie leerlinge is vir dieVrystaatspan gekies om aan die SAKampioenskappe in Bloemfonteindeel te neem.

    Daar sal GEEN SKOOL wees a.g.v. die Satelliet 10 atletiekbyeenkoms, Dinsdag 4 Februarie 2014.

    Die personeel is by atletiek betrokke.Daar sal wel toesig by skool wees vir ouers wat n probleem het.

    SATELLIET 10 ATLETIEKBYEENKOMS : LOUBSERPARK1. Bogenoemde byeenkoms vind op Dinsdag 4 FEBRUARIE 2014 plaas.2. Maak asseblief seker dat jou atletiekdrag korrek is. Die inskrywingsgeld beloop

    R 10,00 per atleet en die atlete wat nog nie betaal het nie moet asseblief voorMaandag by Juf. Elria of Mnr. Jaco betaal.

    3. Die bus vertrek om 07:00 vanaf die skool vir diegene wat daarvan gebruik wilmaak.

    4. Al die atlete moet alreeds om 07:15 by Loubserpark wees.5. Toegang : Volwassenes : R 5.006. Toegang : Motors : R 10.007. Onthou asseblief genoeg drinkgoed en sonskerm.

    Daar sal n snoepie beskikbaar wees.

    FonteineUitnodigingsbyeenkoms

    Sasolburg

    24 Januarie 2014D o/7Nadia Campher 60m 3de 80m 4deJon de Winnaar 60m 2de

    D o/10Emma Schutte 80m 2de 100m 3deChelsea Reid 100m 1ste 1200m 1steJoret Olivier 1200 3de

    S o/10Michiel Heyns 70mH 4deAndr Sadler 1200m 3de

    S o/11Dendr Aucamp 70mH 1ste 80m 3deDJ Liebenberg 70mH 4de 80m 4deElgin Reid 1200m 3de

    D o/12Stacey Engelbrecht VS 3de

    S o/12Zander Pelser 150mH 2dePaul Zietsman HS 2de

    D o/13Kiara Rademan VS 2deTineke ONeil 75mH 2de 100m 2de 200mH 2deJumarie Swanepoel GS 2de

    SW 1steS o/13Lesego Motaung 200mH 4de

    Vrystaat Lewensreddingproewe

    Bring julle herwinbare rommel elke Vrydag en dieklas wat die meeste deelneem gaanverras word! Moenie wag nie,

    begin vandag al alles bymekaar maak en merk jou sak duidelik met

    jou graad en klas bv. Gr 6B

    Parravlei kan ons wreld red!Een papiertjie op n slag!

    Kleuratletiek:Beker wennersVictor Ludorm(Seunsatleet met beste prestasie oor vyf

    items by kleurbyeenkoms)Zander Pelser

    Victrix Ludorm(Meisiesatleet met beste prestasie oorvyf items by kleurbyeenkoms)Tineke ONeil