rooimier 25 - 2015

6
No. 25 September 2015 Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel 056 2125 731 Hills traat 92 [email protected] Uit die hoof se kantoor Ons wil graag ons ouers inlig oor hoekom die jaarlikse ANA vraestelle nie meer geskryf word nie, hier volg enkele redes daarvoor: 1. Wat is die doel en slaag dit daarin om akkuraat te meet en ‘n toevoeging te kan maak? 2. Waar daar tekorte by skole is, word daar gehelp? 3. Hoe betroubaar is die re- sultate: Kullery en kondonering is deel van die proses? 4. Daarmee saam: Vele wanopvattings. 5. Resultate: Glad nie be- troubaar nie. 6. Statistiek toon dat skole nie die JNA uitslae diagnosties ge- bruik nie. Vir watter doeleindes word die resultate dan gebruik? 7. JNA toetse spreek nie hoër denke en kritiese vaardighede aan nie. Dit dek eintlik net die minimum vereistes. 8. Dan veral: Die ouer kinders weet dat JNA resultate nie vir skoolgebaseerde assessering- spunte (SBA) gebruik word nie. Daarom neem die leerders, ver- al in die hoër grade, nie hierdie toetse ernstig op nie. Ons is nou in die derde kwartaal en word getoets oor ‘n jaar se kurrikulum. Ons skool gaan dus voort met die toetsreeks soos ons dit vir u as ouers deurgegee het. Die prefekteverkiesing is ge- doen en ons wag net vir die verslag van die ouditeure, wat sal bevestig dat die hele proses regverdig geskied het. Ons sal ouers en kinders aan die begin van volgende kwartaal laat weet wie die prefekte en padpatrollie leerlinge is. Sterkte vir al ons leerlinge met die toetsreeks wat voorlê, ons weet dat dit sal goedgaan met almal van julle. Children need to learn to take responsibility for their actions so that they do not be- come adults believing that nothing is ever their fault.

Upload: jan-vorster

Post on 24-Jan-2016

295 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Die week se nuus

TRANSCRIPT

Page 1: Rooimier 25 - 2015

No. 25 September 2015

Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel 056 2125 731 Hills traat 92

[email protected]

Uit die hoof se kantoor

Ons wil graag ons ouers inlig oor hoekom die jaarlikse ANA vraestelle nie meer geskryf word nie, hier volg enkele redes daarvoor: 1. Wat is die doel en slaag dit daarin om akkuraat te meet en ‘n toevoeging te kan maak? 2. Waar daar tekorte by skole is, word daar gehelp? 3. Hoe betroubaar is die re-sultate: Kullery en kondonering is deel van die proses? 4. Daarmee saam: Vele wanopvattings. 5. Resultate: Glad nie be-

troubaar nie. 6. Statistiek toon dat skole nie die JNA uitslae diagnosties ge-bruik nie. Vir watter doeleindes word die resultate dan gebruik? 7. JNA toetse spreek nie hoër denke en kritiese vaardighede aan nie. Dit dek eintlik net die minimum vereistes. 8. Dan veral: Die ouer kinders weet dat JNA resultate nie vir skoolgebaseerde assessering-spunte (SBA) gebruik word nie. Daarom neem die leerders, ver-al in die hoër grade, nie hierdie toetse ernstig op nie. Ons is nou in die derde kwartaal en word getoets oor ‘n jaar se kurrikulum.

Ons skool gaan dus voort met

die toetsreeks soos ons dit vir u

as ouers deurgegee het.

Die prefekteverkiesing is ge-

doen en ons wag net vir die

verslag van die ouditeure, wat

sal bevestig dat die hele proses

regverdig geskied het. Ons sal

ouers en kinders aan die begin

van volgende kwartaal laat weet

wie die prefekte en padpatrollie

leerlinge is. Sterkte vir al ons

leerlinge met die toetsreeks wat

voorlê, ons weet dat dit sal

goedgaan met almal van julle.

Children need to learn to take responsibility for their actions so that they do not be-

come adults believing that nothing is ever their fault.

Page 2: Rooimier 25 - 2015

Boeta Swanepoel

22 Sept . 0/13 B krieket vs Eben Donges (Tuis) 0/9 B krieket vs Eben Donges ( Weg) 23 Sept. 0/9 A krieket vs Naudeville (Tuis)

24 Sept . Erfenisdag – vakansiedag

25 Sept . Skoolvakansiedag

29 Sept . 0/13 A vs Humansvlakte

2 Okt. Skool sluit om 10:00

ONTHOU :

Alle rooimier - inligting moet asb. voor Woensdae 12 uur na

die volgende e - pos adres gestuur word. Geen inligting wat

laat is word aanvaar nie.

[email protected]

Vir meer inligting rondom die plasings, kontak vir my op

(Lynné : 071 - 464 - 9146)

Presidentia Jeugsorgsentrum :

In ‘n Eeu van Eybers bring die vervaar-digers van “God die digter” hulde aan die bekroonde digter, Elisabeth Eybers, wat

in 2015 honderd jaar oud sou word. Liefhebbers van die Afrikaanse letterkun-

de word aan haar stem herinner deurvoorlesings en toonsettings deur Ol-

ga Leonard, Babette Viljoen en Trudie Prinsloo. Musiekregie en bindingsteks

deur LizeBeekman.

Dit word aangebied op Vrydag 9 Oktober

2015 om 19:00 te NG Kerk Kroonheuwel-

Noord. Kaartjies kos R100 per persoon

en is beskikbaar by Annemie Delport 082

3464 364 of Anna Mulder 082 851 3592

of 056 2134112 Die aand van sang en

musiek is ten bate van Presidentia Jeug-

sorgsentrum, Kroonstad.

SKOOLFONDS & KOSHUISGELDE :

Ons vra dat alle ouers asb. sal toe

sien dat hul uitstaande/agterstallige

gelde vir die jaar op datum gebring

word.

Dankie!

Page 3: Rooimier 25 - 2015

Die Gr. 5 Wegbrekers was ‘n reuse sukses.

Dankie aan elke leerling, onderwyser en

ouer wat hierdie kamp moontlik gemaak

het.

Daar was verskeie hindernisbane wat die

kinders moes voltooi in groepe. Tot van die

Onnies het hierdie bane gewaag. Dankie

ook aan elke leerling vir hul puik maniere.

Ons is trots op julle!

Dankie aan elke leerling, ouer en

onderwyser wat hierdie dag moontlik

gemaak het. Dit was ‘n reuse sukses!

Foto’s : Madelaine Haarhoff

Page 4: Rooimier 25 - 2015

Datum : Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7

15 Sept. ANA AFR WISK 1

16 Sept. ANA AFR ANA AFR ANA AFT

17 Sept. ANA WISK GEOG

18 Sept. ANA WISK ANA WISK ENG ANA WISK

21 Sept. NW GESK NW GESK

22 Sept. WISK 1 WISK 1 WISK 1 AFR

23 Sept. GESK NW GESK EBW

28 Sept. AFR AFR AFR NW

29 Sept. WISK 2 WISK 2 GEOG ENG

30 Sept. GEOG GEOG WISK 2 TEG

1 Okt. ENG ENG AFR (Lees & begrip) WISK 2

2 Okt. AFR (Lees & begrip) AFR (Lees & begrip) ENG (Lees & begrip) MUSIEK &

DRAMA

TOETSREEKS - SEPTEMBER 2015

Ahoy... Sentie seerowers Kom seil Vrydag,

23 Oktober, 10:00-12:00 saam Sentrale Volkskool op ons skip

vol avonture!!! Ons sien uit om saam al ons

voornemende Graad 1 seerow-ers te kuier!!!

Sien jou daar!!!

Baie geluk aan

Mnr. Morné se 0/13 seuns

hokkiespan wat deurgedring

het na die “Champs of the

champs” toernooi in

Potchefstroom waar hulle

gaan uitspeel vir ‘n rang op

die skolelys. Dit vind plaas

op 1’ste - 3’de Oktober in

Potchefstroom. Onder-

steuning sal opreg

waardeer word. Senties is

trots op julle!

0/13B KRIEKETOUERS :

Let asb. dat ons Dinsdag, 22 September 2015 ons

eerste krieketligawedstryd speel teen Eben Donges by

Sentrale Volkskool se velde. Let asb. dat ons kinders

Woensdag toets skryf. Ons doen ’n ernstige beroep op u

as ouers om seker te maak dat die leerders vroegtydig

voorberei vir die toets van Woensdag. Die program is

van so ’n aard dat die wedstryd nie kan skuif nie.

Wedstrydreëlings:

Datum : Dinsdag, 22 September 2015

Tyd: 14:00

(leerders moet asb om 13:30 by die veld wees. Hulle mag

om 13:20 verdaag)

Plek: Sentrale Volkskool Kroonstad

Drag: Wit hemp, wit kortbroek en rooi Sentieskouse.

Page 5: Rooimier 25 - 2015
Page 6: Rooimier 25 - 2015

KAAS BESTELLINGS

NAAM : DATUM:

GRAAD: TEL NR:

KAAS SOORTE PRYS HOEVEEL BEDRAG

1KG MOZZERELLA R 65

1KG GOUDA R 65

1KG CHEDDAR R 65

1KG WIT CHEDDAR R 65

2KG GERASPERDE MOZZERELLA R 120

2KG GERASPERDE GOUDA R 120

2KG GERASPERDE CHEDDAR R 120

2KG GERASPERDE WIT CHEDDAR R 120

1KG PROCESSED SNYTJIES (IN SAKKIES) R 70

1KG WIT ROOM SNYTJIES (IN SAKKIES) R 70

1KG BOTTER (KERRYGOLD) R 60

1KG LANCEWOOD ROOMKAAS R 70

0,5KG PHILLEDELPHIA KAAS R 65

0,5KG BLOUKAAS R 65

0,5kg SALAMI R 60

GEWONE KAASSMEER R 50

BILTONG KAASSMEER R 60

* ECCO COAL BRAAI BRIQUETTES* 4KG R 25

TOTAAL

BELANGRIK

* BESTELLINGS MOET ASB SAAM MET GELD IN GESEELDE KOEVERTE SKOOL TOE GESTUUR WORD

* BESTELLING SLUIT 17 AUGUSTUS VIR AFLEWERING 21 AUGUSTUS EN 31 AUGUSTUS VIR

AFLEWERING 7 SEPTEMBER

* INDIEN U VERKIES OM ELEKTRONIES TE BETAAL STUUR ASB DIE BEWYS VAN BETALING SAAM MET

DIE BESTEL VORM SKOOL TOE

* BESTEL ASB VROEGTYDIG OM TELEURSTELLING TE VOORKOM. VOORRAAD IS NIE GEWAAARBORG

NIE

* BANK BESONDERHEDE: AM DU PLESSIS, CAPITEC BANK, REK NR 1399 1822 67, TAK KODE 470010

VIR ENIGE NAVRAE KONTAK MY GERUS: SEL: 082 365 3251

WHATSAPP: 082 854 8540

LANDLYN: 056 212 1077

* EK WIL JULLE OOK NET GRAAG BEDANK VIR JULLE ONDERSTEUNING IN DIE PROJEK.

ONS HET AL DIE HALF MERK BEREIK MET DIE GR1 SE FONDS INSAMELING.