rooimier 28 - 2015

5
No. 28 Oktober 2015 Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel 056 2125 731 Hills traat 92 [email protected] Uit die hoof se kantoor Ek kom agter dat “uitstel-kultuur” nogal baie gewild is. Leer jou kinders deur ‘n voorbeeld te stel – Doen nou, handel af en leef nou! Vandag Met die water wat verby is, sal jou meule nooit weer maal; Uit die assies op jou vuurherd, sal jy nooit geen gloed meer haal; Van jou jare wat verstryk is, sal jy nooit ‘n uur weer kry; Van jou afgelegde togte, nooit een enkele skof weer ry. ~ CJ Langehoven Geagte Ouers, Ons gee ‘n jaarblad uit met al die klas- , sport- en aksiefoto’s van 2015. Dit sal ‘n kosbare herinnering vir u kind wees van al die hoogtepunte deur die jaar. Die koste hieraan verbonde is slegs R120.00. Bestellings sluit op 2 November. Vul die afskeurstrokie in en stuur dit saam met die geld na u kind se klasonderwyser. Die jaarblad sal saam met die rapporte uitgedeel word op die 9de Desember. -------------------------------------------------------------------- ____________________ in Gr. _______ wil asb. ‘n jaarblad @ R120 vir 2015 bestel.

Upload: jan-vorster

Post on 05-Jan-2016

166 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Rooimier 28

TRANSCRIPT

Page 1: Rooimier 28 - 2015

No. 28 Oktober 2015

Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel 056 2125 731 Hills traat 92

[email protected]

Uit die hoof se kantoor

Ek kom agter dat “uitstel-kultuur” nogal baie gewild is. Leer jou kinders deur ‘n voorbeeld te stel – Doen

nou, handel af en leef nou!

Vandag

Met die water wat verby is, sal jou meule nooit weer maal;

Uit die assies op jou vuurherd, sal jy nooit geen gloed meer haal;

Van jou jare wat verstryk is, sal jy nooit ‘n uur weer kry;

Van jou afgelegde togte, nooit een enkele skof weer ry. ~ CJ Langehoven

Geagte Ouers,

Ons gee ‘n jaarblad uit met al die klas- , sport- en aksiefoto’s van 2015. Dit sal ‘n kosbare herinnering vir u kind wees van al die hoogtepunte deur die jaar. Die koste hieraan verbonde is slegs R120.00. Bestellings sluit op 2 November. Vul die afskeurstrokie in en stuur dit saam met die geld na u kind se klasonderwyser. Die jaarblad sal saam met die rapporte uitgedeel word op die 9de Desember. -------------------------------------------------------------------- ____________________ in Gr. _______ wil asb. ‘n

jaarblad @ R120 vir 2015 bestel.

Page 2: Rooimier 28 - 2015

26 Okt Gr. 6 uitstappie na Emerald Casino

Bestuursliggaamvergadering

27 Okt 0/11 A krieket vs Kroonheuwel(tuis)

28 Okt Atletiek AGM om 14:00 by Kroon Primêr

0/9 A krieket vs Kroonheuwel(tuis)

0/9 A krieket vs S Senekal(weg)

Rugby AGM om 16:00 by Rooiskool

29 Okt 0/14 A krieket vs Kroonheuwel(tuis)

0/14 B krieket vs Kroonheuwel(weg)

S 0/10 en D 0/14 tennis proewe om 08:00

30 Okt Kroontennisproewe

31 Okt Nautilus 4 in Bloemfontein te Fichardtpark

om 08:30.

1 Nov Musiek op wiele. Ouers en kinders kan saam op

op lorries en bakkies Kersliedere in die strate sing.

Sang om 18:30 en aand eindig by Moederge -

meente met ‘n diens om 19:30.

ONTHOU :

Alle rooimier - inligting moet asb. voor Woensdae 12 uur na

die volgende e - pos adres gestuur word. Geen inligting wat

laat is word aanvaar nie.

[email protected]

Vir meer inligting rondom die plasings, kontak vir my op

(Lynné : 071 - 464 - 9146)

Elana Marx het verlede

Saterdag deelgeneem aan

SAJWV Valschrivier

pretskiet.

Die dag is geborg deur

Hinterland.

Elana het 3de hoogste

telling behaal in die junior

luggeweer.

Baie geluk Elana , Senties

is trots op jou!

Neem asb. kennis dat die kaartjies nou R80.00 kos en nie meer R150.00 nie.

Page 3: Rooimier 28 - 2015

Senties

Klerewinkel

Ondersteuners

klere nou beskikbaar :

Pette : R65.00

Sunvisors : R60

Golf T - hempde : R185.00

Baadjies : R355.00

Winkelure

: Maandag ,

Woensdae

en Vrydae

vanaf 11:00 -

Kidz Sticks : Liewe Ouers,

Daar is pamflette uitgedeel vir die bestelling van die “Kidz

Sticks” reeks. Daar is plakkers om skryfbehoeftes te merk,

kredietkaart grootte plastiekkaarte om die tasse en

sportsakke te merk en ook aanstryk naam labels om die

klere te merk. Bestellings sluit 26 Oktober. Stuur u

bestelling so gou as moontlik terug skool toe met die regte

bedrag om teleurstelling te voorkom.

Vir enige navrae skakel my gerus by 082 576 6467.

Senties Groete.

Maretha Pelser

VRYDAG - 30 Oktober 2015

Alle ouers met kinders vanaf 3 - 6 jaar is Welkom om die oggend saam ons te kom kuier …

Tyd : 08:00 - 10:00

Waar : Oompie Kedoompie Kleuterskool

Kom vind uit hoe u kind se ontwikkeling in totaliteit kan plaasvind. Ons kyk uit vir julle en ontvang julle

graag!!!

Neem asb. kennis

dat die klere -

winkel Maandag

(26 Okt) &

Vrydag (30 Okt)

nie sal oop wees

nie.

Madaleen Van Dalen

Page 4: Rooimier 28 - 2015

Ons nooi alle ouers van leerlinge wat tans nog nie akade-

mies goed presteer nie om hul kind se klasonderwyser te

kom sien sodat ons saam ‘n plan op die tafel kan sit om u

kind te help. Daar is baie ouers met wie daar hierdie

kwartaal afsprake gemaak is oor hulle kinders wat net nie

by die Oueraand opgedaag het nie. Ons kan u kind nie

help of ondersteun indien daar nie samewerking van u

kant af is nie.

Leerlinge moet asb. onthou van hul gelde vir die WATERKASKENADES , 10 No-vember 2016. Dit kos R70 per leerder.

Top 10 – Derde Kwartaal

Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7

Louis du Plessis Carla Crous Mia – Maria Campher Lucille Bray

Katya Steyl Margarete Zietsman Jeane Engelbrecht Celente van Zyl

Louis Cronje Brendan Bray Chanel Morgan Christelle van Zyl

Frans Jansen van Vuuren Tristan Horak Janka Crous Nadia Engelbrecht

Tertius Brink Leigh – Ann de Winnaar Jane Vorster Paul Zietsman

Miya Jordaan Lizanne Campher Jandre du Plessis Donatien Welthagen

Burnette Staal Danelle Pretorius Dendre Aucamp Hanno Kriel

Katryn Els Abia Botha Ane Kleynhans Monique Kock

Hanriette van Zyl Lanel Olivier Elandre van der Merwe Megan – Lee Pretorius

BJ Pelser & Adri Smuts Joret Olivier Louis Jansen van Vuuren Manie van Niekerk

Page 5: Rooimier 28 - 2015

Gedagte vir die week : “Moenie roem oor wat jy môre verwag nie, jy weet nie wat die

dag sal oplewer nie” Spr. 27:1

Begrotingsvergadering

Begrotingsvergadering vind plaas op 16

November om 17:30 vir alle ouers en voogde

van sentie leerlinge.

Assessering – Oktober/November

Datum : Gr : Vak : Beskrywing :

26 Okt. 4 AFR

Berei ‘n leestuk voor

op bl.85&86 in jou

leesboek. Formele

assesseringspunt. (20

Punte)

27 Okt AFR

Taalwerktoets :

Lydend en bedry-

wend (Bl.147) Af-

kortings, Omskry-

wings & Meervoude.

28 Okt NW

Plakkaat : Planete Bring inligting klas

toe. Voltooi in klas

30 Okt NW

Toets (Handboek :

Bl. 154 – 168) &

Nuwe woorde

28 Okt 5 ENG

Prepared reading

(Platinum book : Pg

72 – 74)

30 Okt WISK Opdrag : Omtrek,

Oppv en volume

2 Nov ENG English oral

26 Okt 7 SW Geografie Toets

(Aantekeninge)

Krieket :

0/9 A : Wen COE

0/9 A : Wen Humansvlakte met 7

paaltjies

09 B : Verloor teen KPS

0/11 A : Wen CEO

0/11 B : Wen KPS

0/14 A : Wen COE

0/14 B : Verloor teen SS met 1

paaltjie.

Baie dankie vir al die borge,

ondersteuners en almal wat betrokke was by

Saterdag se Gholfdag. In die volgende uitgawe

sal ons meer hieroor uitbrei.

Graad 4 Ouers, Neem kennis dat daar

vandag “Sentie Wegbre-kers” briewe aan al die

graad 4 leerders gegee is. Dit vind plaas die 6’de tot die 7’de November. Gelde is betaalbaar vanaf 26 Ok-tober by Mev. Badenhorst.

Daar is net plek vir 30

leerders!

Koste : R350.00