rooimier 30 - 2015

7
No. 30 November 2015 Nuusbrief : Sentrale Volkskool Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel : 056 2125 731 Hillstraat 92, Kroonstad [email protected] Uit die hoof se kantoor : Die jaarlikse prysuitdeling van ons skool was weer ‘n hoogtepunt. Die aand het aan die leerlinge behoort wat toekennings ontvang het vir skoolprestasies terwyl die veelsydigheid van deelname op ander terreine ook in ag geneem is. Van die opening, die verwelkoming, die erkennings en toekennings wat oorhandig is, tot die laaste pragtige sangitem van juffrou Ineke se leerlinge, was dit ‘n glansgeleentheid. Die toekennings het afgeskop met die Junior Primêre fase se aand en is afgesluit met die Senior Primêr se glansryke aand. Verder is in al die grade erkenning gegee aan akademiese prestasie, sportdeelname, kultuurdeelname, skoolbywoning en aan die leiers wat mooi presteer het. Daar was een leerling wat vir deursettingsver- moë ‘n beker ontvang het. Hierdie toekenning word gemaak slegs as daar buitengewone meriete daarvoor is. Die leerlinge en hul ouers is elkeen met hul prestasies gelukgewens, terwyl die onderwysers se aandeel nie vergeet is nie. Ons hoop dat die aansporing steeds inspirerend in die skool sal werk. Baie geluk aan die nuwe padpatrollieprefekte asook die leerderraad van 2016, ons weet julle sal ons nie teleurstel nie. ‘n Groot dankie aan Mev. Cherene Zietsman en haar span prefekteouers van 2015 vir die won- derlike funksie wat hulle vir ons gerëel het, dit getuig van goeie smaak en goeie beplanning. Ons is trots op hierdie mammas van ons! Met die grootste deel van die jaar agter die rug, is dit weer tyd vir elke leerling in Sentraal om agter ‘n vraestel in te skuif en die kennis wat hulle gedurende die jaar opgedoen het op die proef te stel. Ja dit is weer eksamentyd en elke leerling is seker al hard besig om voor te berei vir al die groot en moeilike vraestelle. Ek doen ‘n beroep op elke kind in die skool wat tans voorberei vir die eksamen om hard te leer en seker te maak jy ken jou werk voordat jy skooltoe kom. Dit is immers die tyd wanneer jy jou toekoms bepaal. Werk hard, leer hard en jy sal die vrugte van jou werk pluk. Sterkte aan elke kind. Ek weet dit is ‘n baie stresvolle tyd en kan ‘n mens maklik onderkry, maar met God aan jou kant kan jy nie verkeerd gaan nie. Hou moed, na afloop van die eksamen is daar ‘n lekker lang vakansie wat op julle wag en dan kan julle laat slaap en heeldag in die bed spandeer. Eksamentye : 08h00 - 09h45 : Eerste sessie (Skryf 1’ste van 2 vraestelle) 09h45 - 10h00 : Handig boeke in by registerklas. 10h00 - 10h30 : POUSE 10h30 - 12h00 : Tweede sessie (Skryf van 2’de vraestel) Ouers kan Rapporte op 9 Des tussen 06:30 en 08:00 by die skool kom afhaal. Indien u nie die rapport kan kom afhaal nie, kan u ‘n gefrankeerde koevert met die volledige adres skooltoe stuur en ons sal dit vir u pos.

Upload: jan-vorster

Post on 12-Apr-2016

283 views

Category:

Documents


11 download

DESCRIPTION

Nuusbrief 30

TRANSCRIPT

Page 1: Rooimier 30 - 2015

No. 30 November 2015

Nuusbrief : Sentrale Volkskool Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel : 056 2125 731 Hillstraat 92, Kroonstad

[email protected]

Uit die hoof

se kantoor :

Die jaarlikse prysuitdeling van ons skool was weer ‘n hoogtepunt. Die aand het aan die leerlinge behoort wat toekennings ontvang het vir skoolprestasies terwyl die veelsydigheid van deelname op ander terreine ook in ag geneem is. Van die opening, die verwelkoming, die erkennings en toekennings wat oorhandig is, tot die laaste pragtige sangitem van juffrou Ineke se leerlinge, was dit ‘n glansgeleentheid.

Die toekennings het afgeskop met die Junior Primêre fase se aand

en is afgesluit met die Senior Primêr se glansryke aand. Verder is in al die grade erkenning gegee aan akademiese prestasie, sportdeelname, kultuurdeelname, skoolbywoning en aan die leiers wat mooi presteer het. Daar was een leerling wat vir deursettingsver-moë ‘n beker ontvang het. Hierdie toekenning word gemaak slegs as daar buitengewone meriete daarvoor is. Die leerlinge en hul ouers is elkeen met hul prestasies gelukgewens, terwyl die onderwysers se aandeel nie vergeet is nie. Ons hoop dat

die aansporing steeds inspirerend in die skool sal werk. Baie geluk aan die nuwe padpatrollieprefekte asook die leerderraad van 2016, ons weet julle sal ons nie teleurstel nie. ‘n Groot dankie aan Mev. Cherene Zietsman en haar span prefekteouers van 2015 vir die won-

derlike funksie wat hulle vir ons gerëel het, dit getuig van goeie

smaak en goeie beplanning. Ons is trots op hierdie mammas van ons! Met die grootste deel van die jaar agter die rug, is dit weer tyd vir elke leerling in Sentraal om agter ‘n vraestel in te skuif en die kennis wat hulle gedurende die jaar opgedoen het op die proef te stel. Ja dit is weer eksamentyd en elke leerling is seker al hard besig om voor te berei vir al die groot en moeilike vraestelle. Ek doen ‘n beroep op elke kind in die skool wat tans voorberei vir die eksamen om hard te leer en seker te maak jy ken jou werk voordat jy skooltoe kom. Dit is immers die tyd wanneer jy jou toekoms bepaal. Werk hard, leer hard en jy sal die vrugte van jou werk pluk. Sterkte aan elke kind. Ek weet dit is ‘n baie stresvolle tyd en kan ‘n mens maklik onderkry, maar met God aan jou kant kan jy nie verkeerd gaan nie. Hou moed, na afloop van die eksamen is daar ‘n lekker lang vakansie wat op julle wag en dan kan julle laat slaap en heeldag in die bed spandeer.

Eksamentye :

08h00 - 09h45 : Eerste sessie (Skryf 1’ste van 2 vraestelle)

09h45 - 10h00 : Handig boeke in by registerklas.

10h00 - 10h30 : POUSE

10h30 - 12h00 : Tweede sessie (Skryf van 2’de vraestel)

Ouers kan Rapporte op 9 Des tussen 06:30 en

08:00 by die skool kom afhaal. Indien u nie

die rapport kan kom afhaal nie, kan u ‘n

gefrankeerde koevert met die volledige

adres skooltoe stuur en ons sal dit vir u pos.

Page 2: Rooimier 30 - 2015

7 Nov Gr. 4 Wegbrekers Prefektekamp JF Atletiekbyeenkoms in Bloemfontein 8 Nov Prefektekamp Musiek op wiele 9 Nov Koshuis Inter teen skool om 14:00 LO eksamen vir Gr. 7 leerlinge Musiekkonsert om 18:30 10 Nov Waterkaskenades Nuwe Leerderraad en Padpatrollie leerlinge se ouers braai om 18:00 12 Nov Kleuterskool gradeplegtigheid om 18:00 in die skoolsaal Eksamen begin 13 Nov Babahuiskonsert 16 Nov Begrotingsvergadering vir alle ouers om 17:30 in die skoolsaal.

ONTHOU :

Alle rooimier - inligting moet asb. voor Woensdae 12 uur na

die volgende e - pos adres gestuur word. Geen inligting wat

laat is word aanvaar nie.

[email protected]

Vir meer inligting rondom die plasings, kontak vir my op

(Lynné : 071 - 464 - 9146)

Waterkaskenades : 10 November 2015 Gewone skoolure geld vir die dag. Water-

kaskenades sal tot 15:00 aanhou. Indien daar ouers is wat hul kinders 13:00 / 13:30 wil kom

haal, is u welkom. Daar sal heerlike verversings te koop wees.

Onthou : Sonbrandmiddel, Hoed & Ou gemaklike klere.

Chantal Kruger & Donatien Welthagen

Page 3: Rooimier 30 - 2015

EKSAMENROOSTER :

Nov. Gr. 4 Gr. 5 Gr. 6 Gr. 7 9 LO

12 SW : Geog SW :Geog NW SW : Geog

13 AFR (Skryfkuns) WISK 1 AFR (Skryfkuns) EBW

16 ENG (Skryfkuns) ENG (Skryfkuns) ENG (Skryfkuns) WISK : Algebra & AFR (Skryfkuns)

17 WISK 1 WISK 2 WISK 1 NW & ENG (Skryfkuns)

18 WISK 2 AFR (Skryfkuns) SW : Gesk WISK 2

19 SW : Gesk SW : Gesk WISK 2 Drama & Musiek

20 AFR AFR ENG AFR

23 NW LV AFR TEG

24 LV ENG SW : Geog ENG

25 ENG NW LV SW : Gesk

26 Lees & Begrip Lees & Begrip Lees & Begrip Lees & Begrip

GRAAD 4 WEGBREKERS :

Dankie aan Mnr. Morné, Mnr. Org en

Juf. Lynné wat die naweek saam die

Gr.4’s gaan kamp te De Molen.

Ons hoop julle geniet dit vreeslik -

Hou Senties se naam hoog!

Page 4: Rooimier 30 - 2015

Pette : R65.00 Sunvisors : R60.00 Gholf T - hempde : R185.00 Baadjies : R355.00

Ondersteunersklere nou beskikbaar !!

Winkelure : Maandae, Woensdae en Vrydae vanaf 11:00 - 13:30.

Anelda : 082 664 1340

Senties Klerewinkel

Maandag, 9 November

2015 in SENTIES se

skoolsaal.

Waar : Sentrale Volkskool

Skoolsaal

Tyd : Begin stiptelik 18:30

Toegang : Gratis

Moet dit NIE misloop NIE !!!

Oompie Kedoompie

Gradeplegtigheid, 12 No-

vember om 18:00 in Sentrale

Volkskool se skoolsaal.

DIE BEHEERLIGGAAM WENS HIERMEE INGEVOLGE ARTIKEL 38 VAN DIE SKOLEWET KENNIS AAN ALLE OUERS TE GEE DAT DIE

BEGROTING VIR 2015 BY DIE KANTOOR TER INSAE SAL LE VANAF

2 NOVEMBER 2015, WELKE BEGROTING AAN OUERS VOORGELE SAL WORD TYDENS DIE OUERVERGADERING WAT GESKEDULEER

IS VIR 16 NOVEMBER 2015 OM 17:30 IN DIE SKOOLSAAL.

Alle 2016 Gr.7 - ouers word uitgenooi om

Dinsdag - aand, 10 November om 18:00 by die skool te

kom braai. Bring asb. Jul eie vleis en drinkgoed saam , die

res sal voorsien word. Elkeen van julle se insette om van

2016 ‘n sukses te maak sal waardeer word.

Ons het nodig om te weet hoeveel mense gaan kom.

Laatweet asb vir Sonette : 076 902 7542 of

Marlene : 083 497 9085

Graad 4

Onthou asb. dat die Gr.4

SW toets na Maandag ,

9 November skuif.

(Bl.142 - 145)

Prysuitdeling foto’s beskikbaar

by Juffrou Karen en Juffrou

Lynné.

Sluitingsdatum vir bestelling is 16

November 2015.

Prys is asvolg :

* Poskaartgrootte - R25

Baie geluk aan Mnr. Jaco se 0/11

Krieketspan wat aangewys is 2015 se ligawenners. Senties is trots op julle!

Wow Spelfees :

Graad 4 :

Baie geluk aan die volgende leerders - Eerste : Miya Jor-

daan , Tweede : Danie Schoonraad, Derde : Katya Steyl.

Page 5: Rooimier 30 - 2015

Goldsuite is ‘n unieke maatskappy gefokus op hoë kwaliteit landbou produkte vanaf Australië.

Hier volg meer inligting op een van die blaarvoedings produkte gefokus op Sojabone en Mielies:

Indien CROFFT op sojabone aan die begin van die blomstadium toegedien word, voorsien dit ‘n stim-ulus aan die plant om te fokus op reproduktiewe aktiwiteit. Dit lei tot meer peule en meer bone per peul, asook tot ‘n merkwaardige verhoging in wins. Die wortelstelsel van mielies is baie vlak en daarom is melies vatbaar vir droogtes asook geneig vir omval in swaar en ernstige wind toestande. Mielies verkies daarom grond, ryk aan voedingstowwe. CROFFT is ‘n unieke vloeibare kunsmis wat mikro-voedingtowwe met organise sure inkorporeer en sodoende die opbrengs op mielies verhoog. CROFFT dryf wortel groei en stimileer die wortelstelsel se effektiwiteit. Die komplekse molekulêre sisteme in CROFFT heradresseer stikstof opname van onproduktiewe blaar en stam groei tot mielie produksie wat dus ‘n effektiewe plant samestelling veroorsaak.

Verhoogde opbrengs van ten minste 5% gewaarborg teenoor kontrole.

Verhoogde chlorofil inhoud wat produksie van voedingstowwe dryf.

Verbeterde wortelstelsel vir beter opname van voedingstowwe.

Beter weerstand teen droogte.

Hoër stikstof inhoud tydens blom stadium.

Verminder skade van siektes, insekte en die weer.

www.goldsuite.com.au

Skakel gerus vir Wessel Cloete op Sel nr. 0828213254

Epos: [email protected]

Voordele :

Oorsig :

Page 6: Rooimier 30 - 2015

Eksamen Afbakening Graad 4

AFR : Aantekeninge kwartaal 1 - 4 in jou flipfile en hersiening-

ENG : Language opsommings – (Kwartaal 1 – 4), Comprehen-sion test (Voorbeelde in dept. boek), Writing (Onvoorbereid), Handboek (Bl. 177, 178, 179)

WISK :

Vraestel 1 : Handboek (Bl.119, 125, 167, 173, 179, 189, 211) Vraestel 2 : Handboek (Bl. 133 – No 1 – 3, 145 – No 1 – 4, 179, 190, 191, 193, 194, 195, 206) –

Hersien toetse in portefeulje lêer.

LV : Suid – Afrikaanse kossoorte, Sedeues , Kolo A & B (Bl. 152, 153, 142, 143), Kortvrae : (Bl.146, 147, 150, 151, 153)

NW & TEG : Lys van nuwe woorde (Kwartaal 4), Handboek (Bl. 154 – 162, 164 & 165, 167 & 168, 170 – 172, 174 – 178, 180 & 181,186, 188 & 189) – Aktiwiteite in werkboek.

SW :

Afdeling A: (Bl. 4), Nuwe woorde( Bl. 11), Bakens/

Landmerke (Bl.15), Mense en hul behoeftes Afdeling

B: (Bl.27), Simbole en sleutels (Bl.30-31), Roosterver-

wysings (Bl.48-49), Mense en kos (Bl.50-51), Maniere

van boer (Bl.52-56), Saai-en-veeboerdery (Bl. 60) On-

verwerkte en verwerkte kos, Afdeling C: (Bl.68-73),

Water (Bl.74), Nuwe woorde (Bl.76-77), Lees net

(Bl.78-79), Besoedeling en afvalwater (Watersiklus kan

Graad 5

AFR :

Tema 15 – 18 Vraestel 1: Afr. Skryfkuns - Afdeling A Opstel (20) : Afdeling B – Transaksionele teks (10) 3 paragrawe – 120 woorde (Informele brief, dagboekinskrywing) Vraestel 2 : Afdeling C – Leesbegrip (25) en Taalwerk (15) Taalwerk: Al die idiome in Tema 15 -18 (Bl. 147,148,150, 152, 156, 157, 158,160,162,167,168,170,172,177,178,180). Kyk veral na jou leerlêer. Handig in: Portefeulje, Afrikaanse handboek op dag wat jy eks. skryf.

ENG :

Pronouns (Pg. 7,32,14), Direct & reported speech (Pg.110), Prepositions (Pg.117), Past tense (Pg. 10, 129, 137), Present tense (Pg. 16,128,137), Question forms (pg.24) A or AN (Pg.138), Spelling (Pg.140), Capital letters (Pg.61), May or can (Pg.156), Verb & Adverb (Pg. 41, 56, 165, 79), Verb & Adverb (Pg.41, 56, 165,79) Demonstructive pronouns (Pg146), Singu-lar & Plural (Pg.15, 51), Connecting words (Pg.128), Spelling & Punctuations and also notes & Worksheets.

WISK :

Vraestel 1: Heelgetalle,+,-,x,÷, breuke, numeriese patrone ( Tema 19,28,29,30,31,33,34,39) Vraestel 2: 2D en 3D, temp,massa,lengte, tyd, inhoud, omtrek, opp, volume, meetkundige patrone, data ( Tema 6,8,13,15,20,24,26,27,32,35,38) Ons fokus veral op Kwt 3 en 4 se werk.

LV :

Kortvrae : Boelie, Mishandeling (Bl.54, 55), Selfbegrip, Huishoudelike produkte (Bl.102, 103), Weet wat be-teken “Allah” , ”Ramadan”, “Labola” & “Barmitswa” (Gelowe : Bl. 96 – 101), Langvrae : Eet gesond (Bl.110), Positiewe selfbegrip (Bl.5), Hoe om emosies positief te hanteer, Kortvrae : Belangrikheid van water (Bl.106 & 107).

NW :

Platinum : Planeet aarde (Bl, 162, 164, 166), Oppv van die aarde (Bl. 168 – 173, 175 – 178, 184), Sedi-mentgesteentes (Bl. 186 – 188, 190 – 194), Fossiele (Bl. 196 – 199, 202 – 206, 208) Energie & Elektrisiteit (Bl. 130, 138 – 139) + Sleutelwoorde (Bl. 162, 170, 172, 186, 196)

SW :

Geskiedenis : 4de kwartaal 2015 (Eenheid 1), Kortvrae: Geen, Lang Vrae: Bl 150 (hoofstede van provinsies), (Eenheid 2) Kortvrae: Bl 151, (Eenheid 3), Kortvrae: bl 153,(Eenheid 4) Kortvrae: Bl 154, (Eenheid 5), Kortvrae: Bl 155, (Eenheid 6) Kortvrae: Bl 156, (Eenheid 7, Langvrae: Bl 157 (Die Kasteel – Wes Kaap) (Eenheid 8), Kortvrae: Bl 158, (Eenheid 11), Kortvrae: Bl 161, Voorbeeld van Kwartaalas-sessering Bl 162 & 163, 3de Kwartaal werk. (Eenheid 1), Kortvrae: Bl 132 & 133, (Eenheid 2), Langvrae: Bl 135 (Piramide) (Eenheid 3), Kortvrae: Bl 144, Geografie : 4de kwartaal 2015 (Eenheid 1), Kort vrae: Bl 72, 73, 75, Lang vrae: Bl 74 (hoe steenkool gevorm word) (Eenheid 2), Kort vrae: Bl 78, 81, 82, Lang vrae: Bl 80 (skets diepvla-kmynbou), Bl 81 (impak van mynbou), (Eenheid 3), Kort vrae: Bl 83, Lang vrae: Bl 83 (skets met byskrifte), Bl 84 (silikose), Bl 85 (reëls vir mynwerkers), Kwartaalassessering bladsy 86 & 87, 3de kwartaal werk (Eenheid 1), Kort vrae: Bl 46, 47, 48, 50, 51, 53, (Eenheid 2)

Graad 6

AFR : Platinum : (Bl. 170, 174 – 177, 180, 182, 186 – 189, 192, 194, 199 – 201, 203, 204, 206, 211 – 213, 216)

ENG :

File : (Term 1): pg. 1-4 [Nouns] , pg. 12 [relative pronouns- joining sentences] , pg. 22-35 [indefinite tenses (present/past/future)] , pg. 41 [regular/irregular verbs] , pg. 51/52 [apostrophe], (Term 2) pg. 5/6 [degrees of comparison] / pg. 11/12 [adverbs] , pg. 13/14[conjunctions] , (Term 3) pg. 7 [future tense] , pg. 8 [synonyms] , pg. 9 [recap tenses] , pg. 15-18 [present continuous tense] , pg. 20-23 [past continuous tense] , pg. 26/27 [figures of speech] , pg. 29 [roots/prefixes/suffixes] , pg. 42/43 [active and passive voice] , pg. 44/45 [apostrophe] (Term 4) pg. 3 [active and passive voice] , pg. 4 [Clauses (main/dependent) / phrases]. NB!! Go through all the worksheets and additional exercises that was done in your workbook.

WISK :

Vraestel 1: Ekwivalente breuke (Bl.22).Tel, rangskik, vergelyk (Bl.118 & 119), Optel en aftrek (Bl.128 – 133), Persentasie (Bl.148-151), Desimale breuke (Bl.101-107) en (150), Numeriese patrone (Bl. 167 &168), Vermenigvuldiging (driesyfergetal) (kompenseer en kolom-metode) (Bl.180 &181), Tel breuke op en trek af (Bl.188), Bereken verkoopprys (Bl.190), Deling (driesyfergetal) (Bl.206), Getalsinne (Bl.212), *Hersien faktore, priemgetalle, oefeninge in werkboek en assesserings. Vraestel 2: Tyd: (Bl. 31) Modus, mediaan en gemiddeld (Bl.157), Datahantering (Bl.158-163), Herlei mm, cm, m, km (Bl. 171 & 172). Herlei g, kg (Bl. 120, 121, 124 &125) en herlei ml en liter Bl.111), Bekyk voorwerpe (Bl. 134-138); Eienskappe van 2D vorms (Bl. 140; Temperatuur (Bl.153), Eienskappe van 3D voorwerpe (Bl. 194), Bereken omtrek, oppervlakte, buite-oppervlakte en volume (Bl.200-204); Transformasies (Bl.144, 145, 219 en 220).*Hersien oefeninge in werkboek en assesserings.

LV :

Ken die datums van die nasionale feesdae, Wapenskild (Bl. 120), Kortvrae : Basiese noodhulp (Bl.158 & 159) Wat is teenliggame? , Wat is : Geslagsteriotipering, Vroueregte, Infeksies, MSG (Hoekom dit by voedsel gevoeg word en gevaarlik is?), UBUNTU (Bl. 114), Langvrae : Dieremishandeling & regte.

NW :

Hersiening van onderwerp (Bl. 182, 196, 206, 217) , Kwartaal 4 Eksamen (Bl. 218 – 219) Sleutelbegrippe (Bl. 174, 178, 186, 187, 194, 203, 212), Sleutel-woorde (Bl.168, 170, 175, 184, 198,200,202, 208, 210, 214), Geval-lestudie (Bl. 204 – 205)

SW :

Geografie : 1’ste kwartaal (Bl.8 – 13 , Kaartwerk), 4’de kwartaal (Bl. 76, 77, 80, 82, 84, 85, 91, 92 – Kortvrae) Kortvrae : (Bl.50 & 51, 54 – 56, 61, 68) Langvrae : (Bl.57, 69, 62, 63, 64, 65) Geskiedenis : 4de kwartaal 2015 (Eenheid 1), Kortvrae: Bl 173, 174, 175, 176, 177, 178, Langvrae: Bl 175, 176 (Holistiese genesing) (Eenheid 2), Kortvrae: Bl 179, 180, 184, Langvrae: Bl 182, 183 (Pokke & Edward Jenner) (Eenheid 3), Kortvrae: Bl 185, 186 Lang - vrae: Bl 187, 188 (Dr Chris Barnard) (Eenheid 4), Kortvrae: Bl 190, Voorbeeld van Kwartaalassessering. Bl 192, 193 - 3de Kwartaal werk. (Eenheid 1), Kortvrae: Bl 144, 146, 147, 151, Langvrae: Bl 148 (Rol van Parlement), 149 (Parlement se twee huise) (Eenheid 2), Langvrae: Bl 155 (Fatima Meer) 156 (Pius Langa), (Eenheid 3), Kort - vrae: Bl 160, 161 (Eenheid 4), Kortvrae: Bl 168, Langvrae: 165 (Ampswapen)

Page 7: Rooimier 30 - 2015

Graad 7

AFR :

Taal: Taalfokus 1 (Bl.7), Selfstandige naamwoorde. Aktiwiteit 3 (Bl.15), Woorde wat verband hou met gedigte. Taalfokus 2 (Bl.31), Teenwoordige, verlede en toekomende tyd. Taalfokus 3 (Bl.32), Lees-en skryftekens. Taalfokus 2 (Bl.67), Die enkelvoudige en saamgestelde sin. Taalfokus 2 (Bl.80), Direkte en indirekte rede. Taalfokus 2 (Bl.91), Telwoorde. Taal-fokus 1 (Bl.91), Voorsetsels. Taalfokus 3 (Bl.92), Lydende en Bedrywende vorm. Taalfokus 1 (Bl.115), Soortname en bywoorde van wyse en tyd. Taalfokus 2 (Bl. 116), Byvoeglike en bywoordelike bysinne. Taal-fokus 3 (Bl.116), Ellips, afkortings, lettername en ak-ronieme. Taalfokus 1 (Bl.127), Enkelvoud en meervoud. Taalfokus 2 (Bl.140 & bl.127), Afkappins- tekens. Taalfokus 3 (Bl.140), Aandagstreep. Taalfokus 1 (Bl. 151), Byvoeglike naamwoorde. Taalfokus 5 (Bl.152), Uitroepteken en komma. Taalfokus 2 (Bl.165), Lidwoorde. Taalfokus 1 (Bl.175) Taalfokus 4 (Bl.140), Afleidings. Taalfokus 1(Bl.187,139 en 19), Voornaam-woorde. Taalfokus 2 bl. 187 en Taalfokus 1 bl.164 Klemtekens. Taalfokus 3 bl 188 Deelwoorde. Taalfokus 4 (Bl.188) en Taalfokus 1 (Bl.212), Ontkenning. Taal-fokus 1 (Bl.199), Werkwoorde. *Idiome: Kwartaal 4.*Hersien aktiwiteite, toetse en werkvelle.

ENG :

(Term 1) pg. 1-4 [punctuation] , pg. 5-8 [present indefi-nite tense] , pg. 10/11 [types of sentences] pg. 12-15 [past indefinite tense] , pg. 20-22 [countable/uncountable nouns] , pg. 36-38 [revision - tenses] (Term 2) pg. 1-3 [homophones/homonyms] , pg. 7-9 [main/dependent clause] , pg. 11-13 [future indefinite tense] (Term 3) pg. 5-7 [idioms – I’ll give the meaning, you need to give the idiom] , pg. 8-11 [apostrophe] , pg. 11-14 [active and passive voice (simple tenses)] , pg. 18-22 [figures of speech] , pg. 23/24 [adverbs] , pg. 34-37 [direct/indirect speech] , pg. 40-43 [present continuous tense] , pg. 48/49 [recap - tenses] , pg. 53-57 [past continuous tense] .(Term 4) pg. 1-3 [active and passive voice = Continuous tenses] , pg. 5/6 [continuous tenses] NB!! Go through all the work-sheets and additional exercises that was done in your workbook.

WISK :

Vraestel 1: Algebra en grafieke- Telgetalle, heelge -talle, eksponente, breuke, desimale, funksies en ver-wantskappe, patrone, uitdrukkings en vergelykings, grafieke, data. Vraestel 2: Meetkunde en meting – lyne, 2-D, 3-D, opp, omtrek, vol, transformasie, waarskynlikheid. Ons fokus veral op Kwartaal 3 en 4 se werk. Wiskunde bou egter op vorige kennis en dit is dus belangrik om al die werk te hersien ter voorbereiding.

LO :

Leer kortvrae in jou portefeulje lêer. Geskikte skool-

vakke vir die 6 loopbaanrigtings (Bl. 63 – 68), Gebalan-seerde diet & kosse met die regte voedingstowwe (Bl.129) - Kort & Langvrae , Spinnekopdiagram – Jy moet 1 kan maak ( Bl.32), Selfbeeld (Bl. 1 – 8) – Kort & Langvrae, Hoe om konflik positief te hanteer (Bl.26), Groepsdruk (Bl.22), Feite rondom liggaams - en emo-sionele verandering tydens puberteit (Bl. 12 – 14), Voedingstowwe wat jy benodig (Bl.129), Faktore wat jou keuse van dieet beinvloed. Kyk veral na kulturele faktore. Weet wat is epilepsie, VIGS, TB, Diabetes & Anoreksie.

NW :

KENNISAFDELING 4 – PLANEET AARDE EN DIE RUIMTE : HET JY GEWEE (Bl.152, 154, 155, 158, 159, 160, 163, 172), KORT VRAE : Het jy geweet en woordelys, LANGVRAE : (Bl. 151) Fotosintese, (Bl.160) Swaartekrag beïnvloed, (Bl.163) Vier faktore maak tus-sengetysone ‘n uiterste omgewing om in te oor-leef, Diagramme & Sketse : (Bl. 147) Die aarde draai om sy eie as (Bl.151), Fotosintese (Bl.152), Ligenergie & Fotosintese (Bo aan die bladsy), Assesserings (Bl. 156, 165, 176), Woordelys (Bl.177 – 182)

TEG :

Hoofstuk 10 : Verwerking van material (Bl.161 – 173), Hoofstuk 8 : Elektriese stroombane (Bl. 127 – 131), Hoofstuk 9: Krukke & asse (Bl. 135 – 146), Hoofstuk 1 : Wat is tegnolgoie? + Sleutelwoorde (Bl. 122, 128, 132, 162, 166, 171, 176)

SW :

Geografie : Module 1 : Kaartvaardighede (kortvrae en prakties) Eenheid 1 : Plaaslike kaarte en straatkaart (Bl. 8 & 9) ,Eenheid 2 : Sketskaarte (Bl.12), Eenheid 4 : Afstand en skaal (Bl. 16,17 en 21), Module 5 : Bevolkingsgroei en – verandering : Eenheid 1: Bevolkingskon-septe (Bl. 82 – 84), Eenheid 2 : Faktore (Bl. 86 – 90) - Langvraag, Eenheid 3 : Wêreld se bevolkingsgroei (Bl. 91 -96) – Langvraag. Mod-ule 7 : Natuurlike Hulpbronne en Bewaring in SA. Eenheid 1 :Natuurlike hulpbronne (Bl.120- 123) – Langvraag. Eenheid 2 :Bestuur van hulpbronne(Bl.124,125-128), Eenheid 3 :Water in SA (Bl.132,134,135) – Langvraag (Bl.136). Geskiedenis : Module 7: Kortvrae: Nalaten-skap van die slawe aan die Kaap (Bl.110). Vry-burgers, Hollandse boere, Franse Hugenote (Bl.112). Langvrae: Oorsake en gevolge van slawe se verset aan die Kaap (B l. 108 en 109). Genadendal (Bl. 116), Module 8: Kortvrae: Die gevolge van die Britte se aankoms (Bl.142 en 143). Die uitbreiding van die kolonie onder Britse bewind (Bl. 143). Grensoorloë aan die oosgrens van die Europese kolonie (Bl. 145). Bron B Kaart wat toon hoe die Xhosas hul land verloor het (Bl.146). Soldate en amptenare (Bl.148 en 149). Britse immigrasie (Bl.150) Hoe het die handel uitgebrei? (Bl.153). Sendelinge en handelaars (Bl.156). Langvrae: Afskaffing van slawerny in 1836 (Bl.150 en 151). Die Groot trek (Bl.151 en 152). *Leer aantekeninge in werkboek en ken nuwe woorde van kwartaal 4. *Hersien as-sesserings van kwartaal 3 en 4.

EBW :

Netto Waarde (Bl. 59,60), Inkomste en uitgawe (Bl. 68 – 71), Swot (Bl. 91,92), Reklame (bl 93,94); Kosteberekening (bl 98,99); stedelike en landelike bestaan (Bl.110), Opsommings (Bl. 40,41,74,114,139,140), produksie (Bl.122-124), Banke en spaar (Bl.129 – 135), Fin instellings en organisasies (Bl.136 – 138)

MUSIEK : Langvrae: Notablok (Bl.186 -187, bl 222 – 223), Kortvrae: (Bl.188, 190, 191, 192, 193, 214, 218, 219, 233, 234, 235, 236, 258)

DRAMA : (Bl. 92 – 99, 103, 105 – 110,131, 132)

Lynné Scheepers