rooimier 19 ( 7 - 13 junie 2013).pdf

Upload: jan-vorster

Post on 03-Apr-2018

250 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • 7/28/2019 Rooimier 19 ( 7 - 13 Junie 2013).pdf

    1/4

    Asemrowend, pragtig, skitterend ennogmaals briljant! Dit is natuurlik onstwee Revue groepe, verledeVrydagaand in die Skouburg. Ek sienuit na die optrede in die Sand duPlessis Teater volgende kwataal, dansal ons werklik beleef hoe goed onskinders is. Dit was vir ons n slegtedag toe ons o/9 A rugbyspan in die

    semi-finale teen Truida Kestell

    uitgeval het. Baie geluk aan HanoStrydom en al ons karatekas wattydens die SA KarateKampioenskappe so goed gevaarhet. Hano is oppad Japan toevolgende jaar en ons is baie trots ophom en sy afrigter.

    Ek het ons twee KleuterskoolNetbalspannetjies so geniet verledeSaterdag tydens Koppie se sportdag.Altwee spanne het al drie hulwedstryde ver gewen! Daar is nspan ster volgende jaar oppad naons toe! Hulle het die wil om te wen!Gif kom in klein botteltjies!!!

    Tannie Janine Oelofse en jou span,julle was uitstekend geweesDinsdag op ons skool se verhoog.Julle moet dalk n ander beroepoorweeg. Ons kinders het dieboodskap duidelik gekry en ek glohulle sal dit onthou vir die res hulle

    lewe. Vier van ons leerlinge het aanSenekal se Redenaarsfeesdeelgeneem en 3 van ons leerlingehet goud behaal en een het silwerbehaal, voorwaar n pragtigeprestasie.

    Dankie aan al my personeel, afrigters

    en ouers wat ons so mooi gehelp hetmet al die oefeninge in die verskeieaktiwiteite hierdie kwartaal. Sonderjulle sou al die goeie resultate niemoontlik gewees het nie. n Gedagtevir die week:

    Voel jy leeg vandag? Nee my vriend,moenie. As jy 'n kind van God is hetjy Sy liefde, en het Hy Sy liefde enSy Gees in jou uitgestort. Nee, jy isnie God nie, en nee, daar is nie 'n

    stuk Godheid in jou nie, dit is slegs 'nstuk kwaliteit wat Hy in jou uitgestorthet. Dit is iets wat Hy in jou ingeplanthet wat maak dat jy anders is as 'ndier. Dis hoekom jy kan onderskei,kan dink en besluit. Dink jy nie joulewe moet mr wees as wat jy dalkop die oomblik lewe nie? Dink jy niejy moet streef na meer en beterkwaliteit nie? En nee, moenie dinkmeer geld en besittings is dieantwoord nie. Jy moet gaan soek virlewe hier binne jou. Lewenskwaliteiten lewensvreugde l binne in jouopgesluit. Miskien hou jy dit gevangedeur jou verlede, of deur leuens watmense in jou ingeprop het. Myvriend, LEWE is meer as asemhaal,

    en deur die "motions" gaan. Wat kies

    jy? God se waarhede, of mense seleuens?

    God skep jou met Sy hande en Sylewensasem, Hy het jou gemaakpresies soos wat Hy jou wou h. 'nSkildery, 'n skets of beeldhouwerkgebeur nt as die kunstenaar deeglikbeplan, en as hy werk na 'nspesifieke einde toe. God het 'nabsolute meesterstuk beplan toe Hyjou geskep het. En om jou innerlik en

    geestelik te vervolmaak, stuur Hy SySeun - in die gestalte van 'n mens.Jy hoef dit net te kies. In die hemel isnet volmaakte wesens - mense soosek en jy wat deur Christusgetransformeer is, ten spyte van onsaardse foute.

    Die Here jou God is byjou, Hy, die krygsman wat

    red. Hy is vol vreugde oor jou,

    Hy is stil-tevrede in sy liefde.Hy jubel en juig oor jou

    Sef 3:17

    19 van 2013 7 - 13 Junie

    Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel 056 2125 731 Hills traat 92

    [email protected]

    10 Junie Eksamen begin om 08:00 tot 12:00

    14 Junie Cravenweek Rugbyspanne oefen in Kroonstad

    15 Junie

    Cravenweek Rugbyspanne oefen in Kroonstad

  • 7/28/2019 Rooimier 19 ( 7 - 13 Junie 2013).pdf

    2/4

    Geluk met jou verjaarsdag!7 -Tineke ONeil7 - Cindy Saaiman

    8 - Ananj Steenkamp8 - Shandr Botha12 - Elmay Klopper13 - Steven Engelbrecht

    Die trots van Senties! Ons O/7 tag- rugbyspannetjie het hul rugbyloopbane uitstekend af-geskop! Die A-spannetjie was onoorwonne die hele seisoen en die B-span het net eenwedstryd verloor. Hoewel hulle meestal kleiner as die opposisie se manne was, het hulle vir

    niemand gestuit nie. Die voorste drie-drukkers vir die seisoen was Reuel Botha (13) JD

    Geldenhuys (12) Werner Saunderson (12) en Jaco Kleingeld (10). Xander Engelbrecht enJan Rabe was die beste rippers wat beteken geen speller kon met n tagaan die lyf byhulle verby kom nie! Mnr. Morn wil julle almal bedank vir n heerlike seisoen, hy beskryf syspannetjies as ysters en ons stem met hom saam!

    Vadersdag is om

    die draai!

    Op Donderdag 13Junie en Vrydag 14

    Junie sal daar

    geskenkies vir Pappas

    te koop wees by juf.

    Mari van Zyl se klas. Pryse wissel

    tussen R5 en R20. Kom ondersteunasb. ons gr. 7 fondsnsamelingsprojek!

  • 7/28/2019 Rooimier 19 ( 7 - 13 Junie 2013).pdf

    3/4

    Ons is op soek na n Sentie-

    Pappa om ons te help met

    krieket-afrigting. Ons sal

    sorg vir die nodige kursusse

    en opleiding. Kontak asb. vir

    mnr. Stefan Bester deur die

    kantoor indien u kan help.

    Baie geluk aan die volgende redenaars watuitstekend gevaar het tydens die Senekal Re-denaarsfees:

    Bernd Nel (gr. 4) Silwer

    Miya Jordaan (gr. 2) Goud

    Hanritte van Zyl (gr. 2) Goud

    Celente van Zyl Goud

    Lezaan Geldenhuys GoudHanritte is ook aangewys as die redenaar met

    die beste toespraak in die graad 2 & 3 afdelingen Celente asdie redenaarmet die bestewoordeskat entaalgebruikgraad 4 - 5.Baie geluk!

    Baie geluk aan ons eie

    visserman, Diaan Jordaan

    in graad 5. Diaan is

    gekies vir die

    Vrystaat Junior 0/13-span

    wat gedurende Desember

    2013 aan die Nasionale

    JuniorHengelkampioenskappe vir 0/13 spanne gaan

    deelneem. Baie geluk en sterkte met die

    kampioenskappe!

    Margarte Zietsman in gr. 3 verkoop skoolhandskoene@ R7-00. Dit kan by haar bestel word, of julle kan haar

    kontak by 072 9633 086

    Geluk aan ons Skaak A-Span met

    hul 5 - 1 oorwinning teen Odensia!

  • 7/28/2019 Rooimier 19 ( 7 - 13 Junie 2013).pdf

    4/4

    Donatien WelthagenMerinda CronjeJaco Kleingeld Carel-Pieter Cronje

    Die padded baadjies wat ons voorgewag het is eindelik hier!

    Ons Senties Klerewinkel verkoop ookTotem tasse @ R650, asook sykouse

    (opaqueen katoen)Gedurende die eksamen sal die ure as

    volg wees:Maandae & Woensdae 07:30 - 9:00 en

    ook 11:00 - 12:00

    Baie welkom aan ons nuwe

    faktotum, mnr.

    Koos

    Kleyngeld.

    Ons glo u gaan

    sommer baie

    lekker werkhier in

    Sentieland!

    B&S Krieketsak met

    kolf, pads, helmet en

    handskoen vir O/9 of

    O/10 speler. Baie

    goeie toestand. Slegs

    R1000 vir alles. Skakel

    082 7080 460

    Slap Chips!Elke Vrydag by die snoepie

    @ R10 per pakkie

    Baie geluk aan mnr. JPKruger met sy

    verjaarsdag wat hy opdie 30ste Mei gevier het.Geluk ook aan juf. Elbie

    Kriel met haarverjaarsdag die 9de

    Junie!