tracts a013 wetenskaplikes se standpunte oor die evolusie-leer

Upload: michaelvermaak

Post on 08-Apr-2018

221 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • 8/7/2019 TRACTS A013 WETENSKAPLIKES Se Standpunte Oor Die EVOLUSIE-LEER

    1/2

    Darwinisme, wat so seker is van homself,bendruk swak-ingeligde biolo, mislei hulle, eninspireer valse interpretasies ... ['The Evolution Of LivingOrganisms', p.202 (1977)].

    20. Stephen Jay GOULD. Ek kan waarnemingsen eksperimente uitdink wat enige van dieevolusionre teorie wat ek ken vals sal bewys.['Evolution As Fact And Theory', Discover 2(5):34-37 (1981).

    Paleontoloe het 'n duur prys betaal vir Darwinse argumente. Ons beskou onsself as die enigsteware studente van die geskiedenis, en tg, om onsweergawe van Evolusie deur natuurlike seleksiete preserveer, reken ons die data steeds so pwer

    dat ons byna nooit die proses sien wat onsvoorgee om te bestudeer nie.['The Panda's Thumb', pp.181-182 (1982)].

    21. Austin CLARK. Dit word deur die bankaanvaar dat diere met liggame saamgestel uit 'nenkele sel die primitiewe diere verteenwoodigwaaruit alle ander gespruit het ... daar is egter niedie geringste gronde vir so 'n aanname nie. ['TheNew Evolution', pp.235-236 (1930)].

    22. Colin PATTERSON. Dit is wr dat ek virdie afgelope 18 maande of so non-evolusionre ofselfs anti-evolusionre idees begin oorweeg het.So, dit is nou my eerste tema ... dat beideEvolusie en Skepping merkwaardige parallelledeel wat al moeiliker word om van mekaar te

    onderskei. My tweede tema is dat Evolusie nienet kennis oordra nie, maar dat dit wil voorkomasof dit ookanti-kennis oordra.['Address at the AmericanMuseum Of Natural History'(5 Nov.1981)].

    23. John B. HALDANE. Die meerderheid vanEvolusie-bewegings is dgenaratief [afbrekend,nadelig]. Progressiewe [opbouende, positiewe]bewegings is die uitsondering. Karaktersontstaan skielik met gn potensiaal virvooruitgang nie. Al wat bereik sou kon word deurstadige veranderinge is neutrale karakter-eienskappe met geen waarde vir oorlewing nie.[Aangehaal in Asimov se 'Book Of Science And Nature Quotations', p.91 ---Engelse Gentikus].

    24. J.W.N. SULLIVAN. Die hipotese dat lewe

    vanuit inorganiese materiaal ontwikkel het is tansweinig meer as 'n geloofsbelydenis. ['The Limitations OfScience', p.95 (1933)].

    25. George Gaylord SIMPSON. Dit is inherentin enige definisie van wetenskap dat verklarings,wat nie deur waarnemings geverifieer kan wordnie, nie regtig iets s nie ... of dan ten minste nieas wetenskap gesien kan word nie.['The NonprevalenceOf Humanoids', p.770, Science 143 (1964)].

    26. L.H. MATTHEWS. Wanneer Evolusie as 'nfeit aanvaar word, hoeveel biolo besef (i) datwetenskap geskoei is op teorie wateksperimenteel as korrek bewys is, en (ii) dat dieteorie van diere-evolusie nog nooit s bewys was

    duideliker word soos die tyd aanstap. Dit rym niemeer met praktiese wetenskaplike kennis nie.[Dierkundige].

    10. W. KAEMPFFERT. Waar staan onswanneer ons gekonfronteer word met diemisteri van die lewe? Ons bevind onsselfteenoor 'n granietmuur waarop ons nie eers 'nmerkie kon maak nie ... ons weet feitlik niks vangroei , niks van lewe .['The Greatest Mystery Of All: The Secret OfLife', New York Times].

    11. S. TOULMIN. Dit wil voorkom asof dat diesterrekunde bewys het dat daar kragte aan diewerk is in die Wreld wat buite die huidigevermo van wetenskaplike verklaring val; hierdieis letterlik supernatuurlike kragte, want hulle isbuite die bestek van Natuurwet. ['Science, Philosophy Of',Encyclopaedia Brittannica, Vol.18 (15de Uitg.1974), p.389].

    12. G.K. CHESTERTON. Niemand kon homnog voorstel hoe niks in iets kon verander nie.Niemand kon nog 'n duim naderkom aan 'nverduideliking oor hoe iets kon verander het iniets anders nie . [1925].

    13. Dr. FLEISHMANN. Die DarwiniaanseTeorie van herkoms beskik nie oor een enkele feitom dit te bevestig in die realm van die Natuurnie. Dit is nie die resultaat van wetenskaplikenavorsing nie, maar bloot die produk vanverbeelding. [Aangehaal in F. Meldau, 'Why We Believe In Creation,Not Evolution', p.10 (Erlangen Dierkundige).

    14. Francis HITCHING. Vir al sy aanvaardingin wetenskaplike werke as die groot verenigendebeginsel van biologie, is Darwinisme [dieEvolusie-Leer], n een-en-kwart eeu, in 'nverrassende spul moeilikheid. ['Neck Of The Giraffe', p.12(19820].

    15. Lord KELVIN. Die wetenskap vereis beslisSkepping.[Aangehaal in H. Enoch, 'Evolution Or Creation', p.94 (1988).16. P. LEMOINE. Die teorie rondom Evolusie,waarmee ons studerende jeug mee bedrieg was,verteenwoordig 'n dogma wat die ganse Wreldaanbied, maar waar elkeen in sy spesialiteits-rigting ... die dier- of plantkundige, vasgestel hetdat geeneen van die verduidelikings wataangebied is, bevredigend is nie. Diegevolgtrekking uit hierdie bevindings ... dieEvolusie-Teorie is onmoontlik. ['Introduction: DeI'evolution', Encyclopedie Francaise, Vol.5, p.8 (1937)]

    17. Louis AGASSIZ. Die Evolusie-Teorie is 'nwetenskaplike fout. [Aangehaal in H. Enoch, 'Evolution OrCreation', p.139 (1986).

    18. H. LIPSON. Volgens my het die [Evolusie]Teorie nie 'n voet om op te staan nie. ['A PhysicistLooks At Evolution', Physics Bulletin 31, p.138 (1980).

    19. Pierre P. GRASSE. Hedendaagse ultra-

    1. Richard GOLDSCHMIDT. Die Evolusie vandie dier- en plant-wrelde word, deur hllegeregtig op 'n mening, gereken as 'n feitwaarvoordaar geen verdere bewyse nodig is nie. Maar, tenspyte van byna 'n eeu se werk en besprekings, isdaar nog steeds geen ooreenstemming oor hoe ditsou plaasgevind het nie. ['Evolution As Viewed By OneGeneticist'In 'American Scientist', Vol.409, p.84 (Jan.1952)]. Die feitehet gefaal om enige inligting oor die oorsprongvan die (basiese) hoofspesies te verskaf ... wtnog die hor kategorie. ['The Natural Basis Of Evolution',p.165].

    2. Jean-Paul GRASSE. Deesdae is dit ons pligom die mite van Evolusie (wat as 'n eenvoudigeen verklaarde verskynsel beskou word watgedurigdeur voor ons ontvou) te vernietig. Biolobehoort aangemoedig te word om n te dink oordie swakhede en ekstrapolasies wat teoreticiprobeer neerl as gevestigde waarhede. Diebedrog is soms onbewustelik, maar nienoodwendig altyd nie, aangesien sommigemense, a.g.v. hulle sektariese ingesteldheid,moedswillig versuim om die ontoereikendheid envalsheid van dit wat hulle glo raak te sien. ['EvolutionOf Living Organisms', p.8 (1977)].

    3. L.L. COHEN. Dit is nie die wetenskap se pligom die Evolusie-Leer te verdedig en tot die bittereinde daarby te staan nie, maak nie saak hoeonlogies en swak gefundeer die gevolgtrekkings

    mag wees wat dit bied nie. Inteendeel, dit wordvan wetenskaplikes verwag om die s-duidelikeonmoontlikheid van Darwin se verklarings envoorspellings raak te sien ... kom ons sny dienaelstring wat ons vir so lank aan Darwin gebindhet ... dit is besig om ons te verwurg en terug tehou. ['Darwin Was Wrong: A Study In Probabilities'(1985)].

    4. Fresno BEE. Wetenskaplikes wat rondgaanen leer dat Evolusie 'n lewensfeit is, is grootbedriers, en die storie wat hulle spin is diegrootste bedrogspul ooit. Ons beskik nie oor eenenkele iota van feit om Evolusie te verduideliknie. Tahmisian het dit 'n deurmekaarspul volraaiskote en kansvattery genoem. [p.1-B (Haal aan T.N.Tahmisian, Fisioloog Vir 'Die Atoom Energie Kommissie'), Aug.20, 1959].

    5. James GORMAN. Evolusie ... is nie net onderskoot by fundamentalistiese Christene nie, maarword ook bevraagteken deur vooraanstaandewetenskaplikes. Onder paleontoloe,wetenskaplikes wat die fossiel-rekord bestudeer,is daar 'n groeiende afvalligheid van die huidigeperspektief op Darwinisme. ['The Tortoise Or The Hare',Discover, p.88 (Oct.1980).

    6. Robert JASTROW. Wetenskaplikes beskikoor geen bewyse dat lewe nie voortgespruit hetuit 'n daad van Skepping nie. ['The Enchanted Loom: MindIn The Universe' , p,19 (1981).

    7. G.G. SIMPSON. Die soektog na 'n oorsaak virEvolusie is nou laat vaar. Dit is nou baie duidelik

    dat Evolusie geen enkele oorsaak het nie. Ditmag verder ges word dat die Teorieongesubstansieerd is en tans slegs die status vanspekulasie geniet . ['Major Features', pp.118-119].

    8. Michael DENTON.8.1 Gedurende die afgelope eeu was daar altyd

    'n betekenisvolle minderheid van eersteklas-biolo wat dit nog nooit oor hulle hart kon kry omDarwinisme as geldig te aanvaar nie. Om diewaarheid te s, die stroom van biolo wat hulontnugtering uitgespreek het, is byna eindeloos ...Die krag van die mite het 'n wydgespreide illusiegeskep dat die Evolusie-Teorie reeds honderd

    jaar gelede bewys is en dat al die navorsing watsedertdien daarop gevolg het, bv.paleontolgiese, dierkundige en die jongervertakkinge soos die genetika en molekulrebiologie, toenemende bewyse vir Darwinismegelewer het. Niks kan verder van die waarheidwees nie ... Die feit is dat die getuienis honderdjaar gelede so skraps was dat selfs Darwintoenemend begin getwyfel het oor die geldigheidvan sy sieninge ... . ['Evolution: A Theory In Crisis.', p.327 (1985)].

    8.2 Die Duitse dierkundige, Bernard Rensch(1959), het 'n lang lys van leidendegesaghebbendes verskaf wie van mening was datmakro-evolusie (veranderinge oor spesies heen)nie i.t.v. mikro-evolusionre prosesse(veranderinge binne spesies) verduidelik kan

    word nie, of selfs ook nie deur enige anderbekende meganismes nie. Hierdie 'afvalliges' kannie afgeskryf word as 'kwaksalwers' nie, wantonder hulle geledere is baie eersteklas-biolo.['Evolution: A Theory In Crisis', p.86 (1985)].

    8.3 Die einste sukses van die Darwin-modelop mikro-evolusionre (subspesies) vlakbeklemtoon juis die mislukking van die Darwin-model op makro-evolusionre vlak (oorhoofspesies heen). ['Evolution: A Theory In Crisis',p.344 (1985)].

    8.4 Die houvas van die Evolusionreparadigma is so kragtig dat 'n idee wat meer 'nbeginsel van middeleeuse astrologie as 'n ernstigetwintigste-eeuse wetenskap-teorie is, diewerklikheid vir evolusionre biolo geword het.Ons staar ernstige, indien nie onoorkombare,

    konseptuele probleme in die gesig van hoe diegapings tussen spesies hoegenaamd, stadig oortyd, oorbrug kon gewees het. Ons sien dit in diefossiel-rekord ... in die oorspronge van die lewe ...in die nuwe era van molekulre biologie. Tog, tenspyte van al hierdie ontdekkings, is die biologiesegemeenskap tevrede om verklarings te bied watniks meer as apologtiese toutologie (redenasiesin sirkels) is nie. ['Evolution: A Theory In Crisis'. p.308 (1988)].

    8.5 Uiteindelik is die Darwiniaanse Evolusie-Teorie niks meer nie as die groot kosmogeniesemite van die twintigste eeu . ['Evolution: A Theory In Crisis',p.358 (1985)].

    9. Albert FLEISHMAN. Die Evolusie-Teoriegaan gebuk onder ernstige defekte, wat al hoe

  • 8/7/2019 TRACTS A013 WETENSKAPLIKES Se Standpunte Oor Die EVOLUSIE-LEER

    2/2

    aan getuienis vir sy evolusionre spekulasie besefen het toe geskryf: 'In terme van hierdie teorie moesontelbare hoeveelhede transisionele, intermedire vormsbestaan het ... maar waarom tref ons hulle nie dan nie aanin die kors van die aarde nie? Waarom is die Natuur dan nietotaal in verwarring i.p.v. die duidelik-uitkenbare,afgebakende spesies, soos ons dan ook sien?' ['Evolution OrCreation', p.139 (1968)][H. Enoch is 'n Harvard Universiteit Professor].

    37. Dean KENYON. Laboratorium-data enteoretiese argumente m.b.t. die oorsprong van dieeerste lewe maak dat mens die evolusie van diedaaropvolgende vorms van lewe begin betwyfel.Die fossiel-rekord en ander soorte van 'getuienis'

    bevestig hierdie agterdog. Kortliks ... wanneer aldie beskikbare getuienis versigtig in toto oorweegword, lyk die verhaal van Evolusie baie minderwaarskynlik as die idees van die kreationiste[Skeppingsgesindes]. ['Creationist View Of Biological Origins',NEXA Journal, Spring 1984, p.33 (San Francisco State University)].

    38. J. BONNER. Di besondere waarheid iseenvoudig ... dat ons oor geen betroubaregetuienis beskik m.b.t. die evolusionreontwikkelingslyn nie. Mens kan gekwalifiseerde,professionele argumente fabriseer vir enige groepom die nasate vir byna enige ander groep tewees.['Book Review', American Scientist 49 (1961).

    39. (Sir) Ambrose FLEMING F.R.S. Evolusie isongegrond en heel ongelooflik. [President, 'BritishAssociation For The Promotion Of Science', In 'The Unleashing Of Evolutionary

    Thought'.] Die Evolusie-Teorie is totaalontoereikend om die oorspronge en manifestasievan die inorganiese Wreld te verklaar.[Aangehaal inH. Enoch, 'Evolution Or Creation', p.91 (1968)/H. Enoch is 'n HarvardUniversiteit Professor].

    40. Charles SINGER. Evolusie is miskien uniekonder die vernaamste wetenskap-teorie in dieopsig dat die bekoring vir die aanvaardingdaarvan nie noodwendig daarin l dat daar enigegetuienis bestaan om dit te bewys nie, maar datenige ander vertolking [as Evolusie] van diebeskikbare data eenvoudig te ongelooflik is. ['AShort History Of Science To The Nineteenth Century' (1941)].

    41. McNair WILSON. Die toename in kennis in

    die veld van Biologi is geneig om dieonbuigsaamheid van die tipe net verder tebeklemtoon, en al hoe mr om die transmutasievan een tipe na 'n anderte verwerp. ['The Witness OfScience', - Oxford Medical Publications (1942)].

    42. Francis J. AYALA. 'n Hipotese is empiriesen wetenskaplik slegs indien dit getoets kan worddeur ondervinding. 'n Hipotese of teorie, wat nieten minste in beginsel gefalsifiseer kan word deurempiriese waarnemings en eksperimente nie,hoort nie in die realm van die wetenskap nie.['Biological Evolution: Natural Selection Or Random Walk?', American Scientist,Vol.82, p.700 (Nov.-Dec.1974)].

    nie? ['Introduction, Origin Of The Species, Charles Darwin'(1971 Edition)].

    27. Norman MACBETH. Ongelukkig is diemeeste verduidelikings in die veld van Evolusienie goed genoeg nie. Om die waarheid te s, hullekwalifiseer byna gladnie; hulle is weinig meer asvoorstelle, idees en dagdrome wat nie v erdien omeers hipoteses genoem te word nie. ['Darwin Retried ',p.147 (1971)].

    28. R.H. PETERS. Hierdie [Evolusie] teorie isin werklikheid toutologie [redenasies-in-sirkels]wat nie empiries-toetsbare voorspellings kanmaak nie. Hulle is hoegenaamd nie

    wetenskaplike teorie van nige aard nie. ['TautologyIn Evolution And Ecology', American Natirualist Vol.110, No.1, p.1 (1976)].

    29. Malcolm MIGGERIDGE. Die geskiedenisgaan verbaas staan dat s swak en twyfelagtigehipotese (Darwinisme) met sveelgeloofwaardigheid aanvaar kon gewees het. Ek isvan mening dat die tyd waarin ons leef die meesongelooflike periode van ons geskiedenis is. ['TheEnd Of Christendom',p.59 (1980)].

    30. Johann VON GOETHE. Die wetenskap is 'nernstige knou toegedien deur die bestudering vaniets wat nie die moeite werd is om te weet nie.[(1749-1832): AangehaalIn 'Asimov's Book Of Science And Nature Quotations',p.257.]

    31. BOUNOUERE. Evolusionisme is 'n

    feverhaal vir grootmense. Die teorie het niksbygedra tot die vooruitgang met die wetenskapnie. Dit is nutteloos. ['Le Monde et la Vie', (October 1983):DirekteurVan Navorsing: Nasionale Navorsingsentrum, Frankryk].

    32. W.R. THOMPSON. Ek is nie oortuig datDarwin sy punt bewys het of dat sy invloed in diewetenskaps- en publieke-denke enigsinsvoordelig was nie. Die sukses van Darwinismewas behaal ten koste van wetenskap-integriteit.['Introduction To Charles Darwin, Origin Of The Species'.]

    33. T. MORA. Ongelukkig vir Darwin setoekomstige reputasie, was sy lewe gewy aan dieprobleem van Evolusie, wat deduktiefvan aard is... en vandag word elkeen van sy teorie

    gerepudieer deur die feite. ['The Dogma Of Evolution', p.194].

    34. Tom BOTHELL. Soos ek dit sien, is diegevolgtrekking nogal verstommend ... Darwin se[Evolusie] Teorie, glo ek, is op die randjie vanineenstorting. ['Darwin's Mistake', Harper, pp.72,75 (Feb.1978)].

    35. H. NILSSON. My pogings om Evolusie eks-perimenteel te demonstreer (vir langer as 40jaar!) het totaal misluk. Ten minste sal daar nievan my ges kan word dat ek weggespring hetmet 'n vooraf-geformuleerde anti-evolusionrestandpunt nie. ['Synthetic Speciation', P.31 (1953).

    36. H. ENOCH. Charles Darwin, die vader vanEvolusie in sy vroe dae, het mettertyd die gebrek

    43. H. NEILSSON. Die Evolusie-Teorie kanonder geen omstandighede as 'n geldige natuur-filosofie gereken word nie, maar eerder as 'nernstige struikelblok in die weg van biolgiesenavorsing. Dit verhoed, soos keer op keer gesien,die hoop op betroubare navorsingsresultate, selfsm.b.v. gelykmatige navorsingsmateriaal, enboonop moet alles gedurig geforseer word om dieTeorie te pas. 'n Presiese biologi sal nooit soopgebou kan word nie. ['Synthetische Artbildng', p.11 (1954)].

    44. R. KIRK. Darwinisme is 'n tipe geloof nienet by wetenskaplikes verbind tot die

    dokumentering van die rol van natuurlikeseleksie nie,maar ook 'n geloofby massas mensewie nie die vaagste benul het van die Evolusie-meganisme wat Darwin voorgestel het nie, nogminder van die manier waarop dit deur syopvolgers gekompliseer is. Dit is duidelik dat dieaantrekkingskrag van die Teorie nie bestaan indie aanname dat dit 'n wetenskaps-waarheidverkondig nie, maar eerder dat dit 'n

    filosofiesegeloof verkondig ... in die betekenisloosheidvanons bestaan.

    45. Gertrude HIMMELFARB. In Darwin seliteratuur word moontlikhede aanvaar asof ditalles saam kon verrys het na die status vanwaarskynlikhede ... en daarna is die

    waarskynlikhede toe gepromoveer tot die statusvan sekerhede. ['Darwin And Darwinian Revolution', p.335 (1988)].

    46. Dr. Abraham KUYPER. Die leerstelling vanEvolusie is 'n nuut-gepatenteerde stelsel; 'n nuut-ge-orkestreerde leerstelling; 'n nuut-geformuleerde dogma, 'n nuwe geloof wat ditlynreg teenoor die Christelike Geloof stel enwaarvan die tempel slegs op die runes van onsChristelike Belydenis gebou sal kan word.['Evolution':Toespraak, 1899)].

    47. P.J. STASSEN. Die Evolusie-Leer is antiekeastrologi, middeleeuse heksery en 19de-eeusewetenskapfiksie m.b.v.21Ste-eeuse laboratorium-geriewe en -teleskope. Die Evolusie-Leer het die

    mensdom se denke vir 150 jaar in pseudo-akademiese sediment bevries. [Evangelism RSAEvangelisasie (2008)].

    Charles Darwin Of Jesus Christus?

    Indien u op u sterfbed (indien enige) slegs 5 minute indie lewe sou oorh vir een enkele gesprek, met wie souu dit graag wou voer ... Charles Darwin of JesusChristus? Ek sal nie eers my motor se sleutelstoevertrou aan iemand wat glo hy stam van 'n aap af nie,wat nog my onsterflike siel! Indien u onseker is oor wieom te kies, stel ek vr: Praat met die Een met dieindrukwekkendste CV (curriculum vitae) ... Jesus VanNasaret!

    WETENSKAPLIKESSe Standpunte

    Oor Die

    Evolusie-LEER(Vry Vertaal)

    Indien ons net 'n dekselse manierkon kry om gas aanmekaar te plak, souons dalk die 'OERKNAL-TEORIE' ('BIGBANG') korrek kon bewys!

    ERKENNING

    Die Bybelgenootskap Van SA: 'Die BybelIn Afrikaans'(1933/1957)

    Vance Ferrell BA, MA, BD: 'Science vs.Evolution', &'The Evolution Handbook',

    Evolution Facts Inc.(2001)Illustrasie:Vance Ferrell BA, MA, BD: 'Science vs.

    Evolution'

    GRATIS Traktaat. Toeste mming Word Hiermee Verleen Om

    Kleur-afdrukke Van Hierdie Traktaat Te Maak Vir GRATISVerspreiding. Vra Asb. Vir Die Inligtingspamflet Oor Hoe U'n Amptelike Verspreider Van Ons Volledige Reeks Van

    Christelike Traktate Kan Word.

    P.J. Stassen 2007

    Evangelism RSA EvangelisasiePosbus/P.O. Box 14492 Sinoville 0129 Pretoria RSA

    Sel/Cell 072 237 5793

    mailto:[email protected]:[email protected]