vakkeuses: inlitingsaand graad 9

45
Linda Goosen

Upload: others

Post on 14-Nov-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Linda Goosen

ONTHOU!Die keuse van ‘n loopbaan beteken NIE om jou

geskik en gereed te kry vir ‘n taak of leefwyse wat ánder

mense vir jou uitgedink het nie!

Kies ‘n lewe wat jy wil lei, maar dit moet ‘n realistiese,

eerlike, en verantwoordelike keuse wees!!!

VERDER • Daar is min geleentheid om foute reg te maak.

• Vakverandering = werk wat ingehaal moet word.

• Die rooster moet veranderinge kan akkomodeer.

• Die Departement moet veranderinge goedkeur.

• Inhoud van die verskillende grade volg op mekaar.

Leerders kies wat maats kies

Leerders kies vakke a.g.v. onderwysers en vermy

ander.

Leerders kies die maklikste uitweg.

Leerders doen nie genoeg navorsing oor tersiêre

studie en wat benodig word nie.

BEROEPE IN AANVRAAG

• Verkoopverteenwoordigers

• Bestuurders (Besigheidsbedryf)

• Ingenieurs(Omgewingsveld)

• Toergidse/Reisagente/Hotelbedryf

• Voedselsekerheidvelde

• Mediesevelde/Navorsers

• Geoloë/Mynbou

• Vakmanne/Konstruksie/

Vervaardiging

• Rekenaarverwante beroepe

• Arbeidsprokureurs

• Geoktrooieerde rekenmeesters

• Kindersorg/Bejaardesorg

• Planttelers/Plantpatoloë

BEROEPE IN AANVRAAGAMBAGTE

Meulmaker (Millwright)

Meganiese stelsels en prosesse (laers, ratkaste, remstelsels, hidroulika ens.

Studente doen ook kursus in elektronika en PLC-beheer.

Dieselwerktuigkundige

Instandhouding, diens en herstel van enjins, ratkaste, ewenaars, wielsporing,

hidrouliese stelsels en outo-elektriese bedradingstelsels.

Pas en Draai

Gevorderde handvaardighede, stelsels en vervaardigings-

Prosesse m.b.t gebruik van draaibanke, slyp- en boormasjiene.

Elektries

Stelsels en prosesse m.b.t aanwending van

enkel- en drie-fase elektrisiteit in die

Industriële en huishoudelike omgewing.

BEROEPE IN AANVRAAGAMBAGTE (vervolg)

Gereedskapmaker

Gevorderde handvaardighede asook stelsels en vervaardigingsprosesse

m.b.t die gebruik van CNC-draaibanke, CNC-freesmasjiene, slypmasjiene,

boormasjiene, vonk-erosiemasjien en plastiekinspuit-vormgiet masjiene.

Sweis

Sweistegnieke in ingeslote ruimtes m.b.t. boog-, gas-, MIG- en TIG

sweismasjiene asook plasma-snywerk. Kan later in onderwatersweiswerk

spesialiseer)

Trekkerwerktuigkundige

Instandouding, diens en herstel van enjins,

ratkaste, ewenaars, hidrouliese stelsels,

laers, stuurstelsels en outo-elektriese

bedradingstelsels.

BEROEPE VIR DIE TOEKOMS

Biotegnologie

Stadsbeplanning

Bestuurskap

Entrepreneurskap

Diensverskaffing

Onderwys

Medies

Verpleging

Aktuarisse

Navorsers

Landbou-ekonome

Bejaarde & kinderversorging

Risikobestuurders

Ontleders

Akademici

Inligtingstegnoloë

Kommunikasie

Logistieke bestuur

Boekhouers

Oproepsentrums

Elektrisiteit- en waterkrisisse

Bosbou operateurs

Windturbine en solar tegnici

Spesialiste in Robotika

3-D Drukwerk tegnici

WENKE WAT HELP MET VAKKEUSES:• Watter vakke bied die skool?• In watter vakke stel ek belang?• In watter vakke vaar ek goed?• Wat geniet ek, wat is my passie?• Pas die vakke by my belangstelling EN vermoë?• Hou ek van:

- Projekte- Skeppende werk- Geskrewe inligting- Handewerk?

• Wat is my belangstelling buite die skool?- Sport,- Fotografie,- Houtwerk,- Kuns,

• Watter vakke benodig ek vir wat ekwil word?

VAKKE IN GR 10: VOO-fase

‘n Leerder moet SEWE (7) vakke neem:

VIER VERPLIGTE VAKKE:

• Afrikaans Huistaal• Engels Eerste Addisionele Taal• Lewensoriëntering• Wiskunde OF

Wiskundige Geletterdheid

+

DRIE KEUSE-VAKKE UIT:

• Inligtingstegnologie (IT) • Rekenaartoepassings-tegnologie (RTT)• Lewenswetenskap• Fisiese Wetenskap• Geografie• Toerisme• Gasvryheidstudie• Verbruikerstudie• Ingenieursgrafika en -ontwerp• Visuele Kunste• Rekeningkunde• Besigheidstudie• Ekonomie• (Drama)• (Musiek)

ASSESSERINGSKAAL VIR VOO

KODE GRADERING %

7 Uitstekend 80-100

6 Meriete 70-79

5 Beduidend 60-69

4 Bevredigend 50-59

3 Gemiddeld 40-49

2 Elementêr 30-39

1 Nie bereik nie 0-29 (Druip)

SLAAGVEREISTES:

Afrikaans Huistaal 40%Enige TWEE ander vakke 40%DRIE ander vakke 30%SEWENDE vak kan “Nie bereik wees” -30%

DRIE MOONTLIKE GRAAD 12 ENDOSSEMENTE/UITKOMSTES:

MOONTLIKE VERDERE

STUDIE

ONDERRIGTAAL

(Min. vereistes)

ANDER VAKKE

Baccalaureus Graad 50-60% Enige 4 vakke

50-59%

Diploma 40% Afrikaans

30%

4 ander vakke–

40-49%

Hoër sertifikaat 40% Afrikaans 40%

4 ander vakke

30%

Minimum vereistes vir verdere studie:

VOORVEREISTES VIR SEKERE VAKKE

• 40% in Graad 9 om ‘n vak te kies• Vakke gedruip – kan nie geneem word nie• Universiteitstoelating – sien instansies(s) se vereistes• Fisiese Wetenskap MOET saam met Wiskunde geneem word• IT MOET saam met Wiskunde geneem word• RTT – aanbeveel dat Wiskundepunt 40% in Graad 9 is• Gasvryheidstudie en Verbruikerstudie kan nie saam geneem word nie• Keuring/ beperkte getalle: IT, RTT, Visuele Kuns, Gasvryheidstudie en

Verbruikerstudie• Wiskunde as keusevak – aanbeveel Graad 9 ten minste 55%• Rekeningkunde: Vir Universiteitstoelating word ook Wiskunde benodig• Rekeningkunde kan met Wiskundegeletterheid geneem word. Nie• aan te beveel nie!• Agtste vak: Toestemming by hoof/ Buite skoolure/ Koste/ • 85% gemiddeld handhaaf/Alle SBA’S voltooi/PAT/punte gedokumenteer

Bv. Besigheidstudie/Ekonomie/IT/Alpha Wiskunde/Musiek/Drama/Toerisme

Promosies in Graad 10-12 vir nuwe KABV (CAPS):- Deurlopende Assessering (SBA) = 25 punte- Eksamen = 75 punte

Promosies van Tale en vakke met PAT (PraktieseAssesseringstaak):

- Deurlopende Assessering = 50 punte- Eksamen = 50 punte

Verandering van Wiskunde na Wiskunde Geletterdheid:- Dit moet binne die departementele tyd geskied – voor einde:

Graad 10 einde van 2 de kwartaal (slegs 2 vakke), Gr 11 eindeMaart (slegs 1 vak) en Gr 12 (slegs 1)einde van die Gr 11 jaar

- Leerder met Fisiese Wetenskap en IT moet diévak/vakke ook los (2 vakke reeds verander!)

RIGTING VEREISTE VAKKE AANBEVOLE VAKKE

BSc Wiskunde

Fisiese Wetenskap

LW/RTT/Geo/Eko/Bs/Rek/

IGO/VB/GV

Ingenieurswese Wiskunde

Fisiese Wetenskap

IT/Siviel Teg/Geografie

Rek/IGO/Eko/RTT/LW/Add Wisk

Medies Wiskunde

Fisiese Wetenskap

LW/Rek/RTT

BCom Wiskunde IT/RTT/Rek/

Besigheidstudies/

Ekonomie/VB/Geo/LW/TO

BA Universiteitstoelating Min spesifieke vakke, hang af

van studierigting/RTT/

Rek/Lw/VK/TO/BS/Eko/IT/Geo

VAKKE BY OOS-MOOT VIR GRAADSTUDIEEN ANDER TOELATING

Vakke:

• Rekeningkunde

• Besigheidstudies

• Ekonomie

• Ingenieursgrafika en –ontwerp

• Geografie

• Verbruikerstudie

• Inligtingstegnologie

• Tale

• Lewenswetenskappe

• Wiskunde

• Wiskundige Geletterdheid

• Fisiese Wetenskap

• Visuele Kunste

• Toerisme

• Gasvryheidstudies

• RTT

Vereiste minimum-persentasie

GRAADSTUDIE (Universiteitstoelating)

Afrikaans 50 %

50% in enige VIER vakke

DIPLOMASTUDIE

Afrikaans 40%

40% vir enige Nasionale Senior

Sertifikaatvakke

SERTIFIKAATSTUDIE

Afrikaans 40%

Geen vereiste minimumpersentasie nie

Benodig slegs ‘n NSS (Graad 12)

Beroepe:

Onbeperk/entrepreneurs/Restaur

ante/Attraksie/

Lughawens/Toergids/

Natuurbewaring

Komponente van die vak: Die Toerismebedryf

Kaartwerk en Toerbeplanning

Attraksies in S.A., SAOG-lande

en in die wêreld

Volhoubare toerisme

Kultuur- en Erfenistoerisme

Buitelandse geld/valuta

Kommunikasie en kliëntediens

Bemarking

Wie sal van vak hou: Belangstel in reis

Hou van die natuur

Lande en wêreld leer ken

Wil met mense werk

Hou van praktiese komponent:

bv. toerbeplanning

Gr 10 -12

Kaart-,fotovertolking en

GIS

Temas:◦ Klimaatkunde

◦ Geomorfologie

◦ Bevolkingsaardrykskunde

◦ Nedersettings/Ekon

◦ Volhoubaarheid

◦ Verstedeliking

◦ Ekonomies: RSA

BEROEPE:

Vlieënier

Opvoedkunde

Omgewingsbestuur

Inligtingsdienste

Geoloog

Klimatoloog

Hidroloog

Stads- en streeksbeplanning

Navorsing

Toerisme en reis

Kartograwe

GIS spesialis

Behuising en Interieur

Verbruikersgedrag

Kleding

Vesels/Tekstielse

Voedsel en voeding

Bemarking

Entrepreneurskap

Voedseltegnoloog

Onderwys

BEROEPE:

Sjef/kelner

Hotel- of restaurantbestuurder

Kosredaktuer

Onderwyser

Dieëtkundige

GASVRYHEIDSTUDIES

Bereiding van voedsel Bediening van voedsel Verbruiker se

akkomodasie, kos &

drank Entrepeneurskap Kulinêre

kookkuns/spyskaarte

VERBRUIKERSTUDIES

Verpakking,

Etikettering,bereiding van

voedsel Verbruiker se klere, huis

& voedsel toerusting Entrepeneurskap Verbruikersaspekte bv.

verbruikersregte,

rentekoerse, inflasie ens

VISUELE KUNS

Vanaf graad 10 word kuns as akademiese

keusevak aangebied.

Hier word gekonsentreer op teken en

skilderkuns

Ons eksperimenteer met verskillende

kunsmedia soos pastelle, houtskool, conte

potlood, waterverf,

ink en akriliese verf.

VISUELE KUNS

Die vak bestaan uit 2 komponente:

Praktiese skilder en tekenkuns

Kunsgeskiedenis en teorie

Argitektuur/tekenaar

Fotografie

Advertensiewese

Joernalistiek

Mode-ontwerp

Forensiese kriminoloog

Grafiese kunstenaar

Multimedia ontwerp

Tekstiel ontwerp

Binnehuise versiering

ontwerp

Ontwerp/rekenaar-

speletjies

Filmtegnologie / animasie

Dekorontwerp

Daar sal ‘n keuringsproses wees vir toelating tot

Visuele Studies in Augustus.

Die volgende sal in ag geneem word:

◦ Gr. 9 KK Portefeulje

◦ Teken eksame

NAVRAE EN AANSOEKVORMS

Mej Combrink (K38)

Open Window Kunsakademie

Universiteit Van Pta (TUKS)

Tshwane Univ. Van Tegnologie (TUT)

CTI

CTU

Varsity Kollege

Boston Kollege

Design School SA

WISKUNDE WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Abstrak

Geisoleerd: leerders sien

nie altyd verwantskap met

die werklikheid nie.

Kommunikeer deur simbole

en tabelle.

Formules moet

gememoriseer word.

Vakinhoud MOET ingeoefen

word.

Toepassing

Interpretasie van bv. grafieke.

Daaglikse basiese probleme

oplos

Formules word verskaf.

Vertrekpunt is konteks met

inoefening - klas.

Vind X

Hier is dit…

Kreatiewe- en logiese

beredenering

Beskrywende-, numeriese- en

simboliese verwantskappe.

Streng logiese en abstrakte

denke.

Deur taal simbole ontwikkel en

beredeneer

Nie vir almal

Ingesteldheid moet reg wees

Selfvertroue he

HARD werk

Numeriese – en ruimtelike

denke.

Alledaagse situasies

interpreteer.

Probleme in alledaagse

situasies op te los.

Lewensgerigte aanwending.

WISKUNDE WISKUNDIGE GELETTERDHEID

INLIGTINGSTEGNOLOGIEREKENAARTOEPASSINGS-

TEGNOLOGIE

Ontwerp programmatuur

oplossings

Wiskundige en logiese aanleg

Wiskunde = verpligtend

Beroepe:

- Data-analis, stelselanalis,

administrateur, ingenieur,

programmeerder,opleiding,

webmeester.

Gebruik programmatuur.

Basiese wisk berekeninge

Wisk nie verpligtend nie.

Beroepe:

Vaardighede in oordverwerking

& siglaaie nodig in 90%

beroepe/sekretarieel.

CHEMIE FISIKA

Materie en materiale

Chemiese verandering

Chemiese stelsels

BEROEPE:

Ingenieurswese

Biochemikus

Medici

Tegnici

Wetenskaplike

Verpligtend vir alle BSc

Navorsing

Meganika- kragte/

momentum/arbeid

Golwe, geometrika, klank en

lig

Elektrostatika, elektrisiteit,

magnetisme

BEROEPE:

Ingenieurswese

Tegnikus

Astronomie, Argitek,

Landmeter

Landbou en Mynbou

REKENINGKUNDE EKONOMIE BESIGHEIDSTUDIES

IFRS en nuwe

Maatskappywet

Interne kontrole, etiek

en ouditkunde

Boekhouding van:

- Eenmansaak

- Vennootskap

- Klub

- Maatskappy

Bankversoening

Debiteure en Krediteure

BTW

Salarisse en Lone

Begrotings

Vervaardiging en

kosteberekening

Produksiefaktore

Ekonomiese goedere

en dienste

Ekonomiese stelsels

Sakesiklusse

Openbare sektore

Dinamika van markte

Ekonomiese groei

Armoede

Geld en Bankwese

Globalisering

Die mikro-mark en

makro omgewing

Besigheidsektore

Sosio-ekonomiese

kwessies

Entrepreneurskap

Vorme van eienaarskap

Kreatiewe denke en

probleemoplossing

Besigheidsplan

Leierskap en bestuur

REKENINGKUNDE EKONOMIE BESIGHEIDSTUDIES

Rekenmeester:

Huidiglike tekort van

3 000

Een van hoogs

betaalde beroepe

Rek onderwyser

Eie besigheid

Werk met Belasting

opgawes

Bestuurder: Salaris

en Lone

Syferwerk

Leesbegrip/spoed/

akkuraatheid

Risiko Bestuurder

Beleggingsbestuur-

der of konsultant

Begroting-analis

Ekonoom

Vele meer

Analies/interpretasie

vermoë

Leerwerk/Taal-

vaardigheid

Eie Besigheid

Alle B.Com studies

Bv. Personeel,

Bemarking,

Aankope, ens.

Leerwerk

Taalvaardigheid)

Kreatiwiteit

PRESTASIE =

AANLEG (APTITUDE)

+

VAARDIGHEID (SKILLS)

&

HOUDING (ATTITUDE)

15%

85%

D.A.T.-TOETS

1

2

3

Gebruiksaanwysings vir die D.A.T.

Meet SLEGS die aanlegte om Akademies in verskillende rigtings op Hoërskool te presteer

Indien aanleg vir bv. sport, kan D.A.T. dit nie meet nie!

NB: Werk op ‘n 9 punt-skaal met 5 as die populasiegemiddeld

DOEL VAN DIE D.A.T. TOETS:

• Toets aanlegveld• Toets gebruik van aanleg• Toets Hoërskool gereedheid

• Student of nie• Beroepsveld of -rigting• Presteer volgens potensiaal?

Akademiese aanleg/Hoërskool-Gereedheid

• Vakrigting-aanleg

(Studie en werk waarin leerder die meeste aanleg het)

• Hoe aanleg benut

(Leerder kan beter prestasie lewer as wat aanleg is,

omdat hul prestasie-motivering hoër is)

Hoërskool Gereed?

PUNT NOMMER

OP SUBTOETSE

BESKRYWING POPULASIE GEMIDDELD

2 Redenering 5

4 Berekeninge 5

5 Leesbegrip 5

9 Geheue 5

VERSKILLENDE TOETSE:

HOE GEBRUIK JY D.A.T. PROFIEL VAN LEERDER?

BEGIN BY PUNT 3 – TERSIÊRE STUDIERIGTING

• Soek die TWEE (2) hoogste rigtings, kyk na kombinasies

- Geestes- en Natuurwetenskaplik:

Dokters, Terapeute, Tandartse, Aptekers, Dieetkundiges

- Tegnies en Natuurwetenskappe:

Ingenieurs, Vlieëniers, Landbou, Programmeerders

- Geestes- en Ekonomiese wetenskappe

Bemarkers, Bestuurders, Bedryfsielkundiges

- Kuns en Natuurwetenskappe

Argitekte, Nywerheidsontwerpers, Grafiese ontwerpers

- Kuns en Geesteswetenskappe

Toneelspelers, Musikante en Modelle

Onthou: Jy kies nie nou ‘n beroep nie,

Slegs vakke vir ‘n rigting!

BEWEEG NOU NA PUNT 2 – VAKRIGTING

Vier vakke moet gekies word

• Nommer 1 - Tale (Afrikaans Huistaal en Engels EAT)

• Nommer 2 - Wiskundig

-5 punt beteken kan Wiskunde moeilik ervaar, kies dan

eerder Wiskundige Geletterdheid (hou naskoolse studie ingedagte)

• Nommer 3 - 8

Kies drie vakaanlegte wat hoër is as die ander

Onthou – Sekere vakke kom by meer as een aanleggroep voor

Indien grafiek (stafies) ewe hoog, is aanlegte ewe sterk

Kyk na skoolrapport

• Kies drie vakke met hoogste punte, uitgesluit Tale, Wisk en LO

• Kombineer keuse uit skoolrapport met keuse vir vakaanlegte

Onthou - belangstelling

• Jy kan ‘n hoë aanleg in vak hê, maar nie daarin belangstel nie

• Kies dan ‘n ander vak wat jou opgewonde maak!!

BEWEEG NOU NA PUNT - VAKRIGTING