rooimier 31 - 2015
Post on 02-Feb-2016
172 Views
Preview:
DESCRIPTION
TRANSCRIPT
No. 31 November 2015
Nuusbrief : Sentrale Volkskool Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel : 056 2125 731 Hillstraat 92, Kroonstad
rooimier.senties@gmail.com
Ouers kan Rapporte op 9 Desember tus-
sen 06:30 en 09:00 by die skool kom
afhaal.
Indien u nie die rapport kan kom afhaal
nie, kan u ‘n gefrankeerde koevert met
die volledige adres skooltoe stuur en ons
sal dit vir u pos.
Prysuitdeling foto’s beskikbaar by
Juffrou Karen en Juffrou Lynné.
Sluitingsdatum vir bestelling is 16
November 2015.
Prys is asvolg :
* Poskaartgrootte - R25
* A5 - R35
* A4 - R50 ONTHOU : Alle rooimier - inligting moet asb. voor Woensdae 12 uur na
die volgende e - pos adres gestuur word. Geen inligting wat
laat is word aanvaar nie.
rooimier.senties@gmail.com
Indien u ‘n advertensie wil plaas is daar egter koste daaraan
verbonde :
1/8 : R50
1/4 : R100
Halfblad : R200
Volblad : R400
Betalings kan by Elbie Wessels afgehandel word.
Jaarblad : Jaarblaaie teen R120 kan nog bestel
word tot einde November by register onderwysers!
“Tumbler duiwe" te koop teen R25,00 elk en R50 ,00 per paar.
Skakel 076 850 0629
DIE BEHEERLIGGAAM WENS HIERMEE INGEVOLGE ARTIKEL 38 VAN DIE SKOLEWET KENNIS AAN ALLE OUERS TE GEE DAT DIE
BEGROTING VIR 2015 BY DIE KANTOOR TER INSAE SAL Lê
VANAF 2 NOVEMBER 2015, WELKE BEGROTING AAN OUERS VOORGELE SAL WORD TYDENS DIE OUERVERGADERING WAT
GESKEDULEER IS VIR 16 NOVEMBER 2015 OM 17:30 IN DIE SKOOLSAAL.
Naelope : Neem kennis dat atlete begin om Maandag vanaf 12:15
- 13:00 oefen.
Dankie!
Pette : R65.00 Sunvisors : R60.00 Gholf T - hempde : R185.00 Baadjies : R355.00
Ondersteunersklere nou beskikbaar !!
Winkelure : Maandae, Woensdae en Vrydae vanaf 11:00 - 13:30.
Anelda : 082 664 1340
Senties Klerewinkel EKSAMENROOSTER : Nov. Gr. 4 Gr. 5 Gr. 6 Gr. 7
9 LO
12 SW : Geog SW :Geog NW SW : Geog
13 AFR (Skryfkuns) WISK 1 AFR (Skryfkuns) EBW
16 ENG (Skryfkuns) ENG (Skryfkuns) ENG (Skryfkuns) WISK : Algebra & AFR (Skryfkuns)
17 WISK 1 WISK 2 WISK 1 NW & ENG (Skryfkuns)
18 WISK 2 AFR (Skryfkuns) SW : Gesk WISK 2
19 SW : Gesk SW : Gesk WISK 2 Drama & Musiek
20 AFR AFR ENG AFR
23 NW LV AFR TEG
24 LV ENG SW : Geog ENG
25 ENG NW LV SW : Gesk
26 Lees & Begrip Lees & Begrip Lees & Be-grip
Lees & Begrip
ROOISKOOL KLERE TE KOOP!!!
SO GOED SOOS NUUT
4 x paar skoolkouse R 30-00 per paar
1 x paar Rugbykouse R 40-00
Golf hemp (sportdrag) R120 -00
Sport kortbroek R120-00
Skooltrui R200-00
Pull over R160-00
3 x langmou hemde R120-00 per
hemp
Ski pant (sport) R130-00
Atletiek frokkie R120-00
Swem jammers (swembroek) R250-00
Swempet R 50-00
Sportsak R 80-00
2 x Dasse R 70-00 per das
SKAKEL LIZELLE ROUX: 083 604 0269
Graad 1 Graad 2 Graad 3 Graad 4
Koop by die skool : Kant - , stoel – en pennesakkies (Verpligtend) Unifix Blokkies (Verpligtend
Bogenoemde Pakket : R200.00
1 x Skooltas. 3 x Flip Files (20 Bladsye). 30 x A4 Lamineersakkies. 10 x Banksakkies. 1 x 2L Roomyshouer (Duidelik gemerk) 4 x Witbordpenne (Swart) 2 x Driehoek HB potlode. 10 x HB Gryspotlode.
1 x Groot uitvëer. 1 x Staalskerpmaker. 1 x 30cm Liniaal. 2 x Pakke “Monami” uitdraaikryte. 2 x Pakke “Steadler” kleurpotlode. 1 x Springtou. 1 x Skêr. 10 x Gekleurde A4 kartonne. 1 x Houer Sneeusdoekkies. 1 x Houer handewasseep. 1 x Dik inkleurboek. 4 x Groot buise prit. 1 x Boontjiesakkie (10cmx10cm).
Stoelsakkie van graad 1.
1x Potloodsakkie (GEEN “space cases” asb.)
Genoeg dik plastiek (7 bruin leers &17 A4
boeke)
2 x A4 72 bladsy kladskrif .
10 x A4 lamineersakkies.
1 x Witbordjie/skryfbordjie.
SEUNS : 20 x gekleurde A4 karton (Helder & Rooi)
DOGTERS : 20 x gekleurde A4
karton (Lemmetjies groen & Blou)
4 x Witbordpenne (swart).
Unifix blokkies van Gr 1.
10 x medium “splitpins” met kort
“bene”.
1 x Maatband /
springtou / boontjiesakkie
(10cmx10cm).
24 x HB potlode (6 per kwartaal).
1 x Skerpmaker (in houer).
1 x Skêr.
6 x Groot buise Pritt.
1 x Groot uitveër.
1 x Buisies Clear gom.
1 x Liniaal met cm en mm kant.
2 x pakke kleurpotlode.
2 x Pakke uitdraaikryte.
1 x pak sneesdoekies (1 per kwartaal) 1 x 2 liter roomysbak Duidelik gemerk)
Stoelsakke van Gr.2.
1 x Potloodsakkie (GEEN “space cases” asb.)
Dik plastiek vir 16 bruin leers.
20 x A4 Lamineersakkies.
1 x Witbordjie/skryfbordjie.
2 x Witbordpen (Swart & Rooi) met
‘n sponsie.
1 x Maatband /
springtou / boontjiesakkie(10cmx10cm)
16 x HB potlode (4 per kwartaal)
1 x Skerpmaker in ‘n houer.
1 x Skêr.
1 x Groot uitvëer.
1 x Liniaal met cm & mm kant.
15 x Gekleurde karton.
1 x Pak uitdraaikryte.
2 x Dik verligters (Geel & Groen).
1 x pak sneesdoekies (1 per kwartaal)
20 x Flip File sakkies. 1 x Houer handewasseep. 1 x Dik eksamenblok (Vir huiswerk) 1 x 2L roomysbak (Duidelik gemerk) 1 x Klein woordeboekie (Pharos) 1 x Boksie vuurhoutjies. Unifix Blokkies van Gr. 2.
1 x Potloodsakkie (GEEN “space cases” asb.)
1 x Materiaalsakkie (Potlode)
4 x Groot prit (1 per kwartaal)
6 x HB Potlode.
2 x Liniale (1 word ingeneem)
1 x Groot uitvëer.
2 x Blu “fine point: penne.
4 x Groen penne (1 per kwartaal)
1 x Potloodskerpmaker.
1 x Skêr
1 x Tweetalige woordeboeke (Pharos)
1 x Huiswerkboek met datums.
1 x Flip File (30 x Sakkies)
2 x Verligters.
1 x Pak oliepastelle.
BENODIGHEDE 2016 :
Graad 1 - 4
Graad 5 - 7
Graad 5 Graad 6 Graad 7
4 x 40g Prit. 1 x Materiaal pennesakkie 1 x Penneblikkie (Algemen Skryfbehoeftes) 1 x Skêr. 1 x Liniaal. 5 x groen penne. 5 x Blou bic penne. 4 x HB gryspotlode. 1 x Pak kleurpotlode/Uitdraaikryte. 1 x Eksamenblok. 1 x Groot uitvëer. 1 x Pacer met 0.5 HB lood. 4 x Verligters. 1 x Tweetalige woordeboekie(Pharos) 1 x Buisie bostik Clear. 1 x Houer sneeusdoekies. 1 x Rol kleeflint. 1 x 4B gryspotlood. 4 x Sosatie stokkies. 2 x Groot stooitjies. 4 x Doppies. 1 x Dik karton. 1 x Permanente merker. 3 x Houertjies om saad te plant.
4 X 20g prit. 1 x Tweetalige woordeboek (Pharos) 1 x SHARP sakrekenaar. 1 x Skêr. 1 x Liniaal. 6 x Blou “bic” penne. 1 x 0.5mm pacer met HB lood 1 x Skerpmaker 1 x Groot uitveer 1 x Eksamblok met gaatjies 12 x 2H Croxley grys potlode 1 x Flip File (20 Bladsye) 1 x Pak Kleurpotlode. 1 x Pak Uitdraaikryte. 1 x Croxley Meetkunde stel. 2 x Verligter. 1 x Gekleurde pen. 1 x Groen pen. 1 x Verfkwas.
4 x 40g Prit. 1 x Penneblikkie. 1 x Materiaal pennesakkie. 1 x Eksamenblok. 1 x Skêr. 1 x Liniaal. 1 x Groot Uitvëeer. 1 x Drukpotlood (Spacer) 5 x Blou penne. 6 x Verligters. 1 x Potloodskerpmaker. 1 x Sakrekenaar. 1 x Pak inkleurpotlode. 1 x Buisue bostik clear. 1 x Crowley. 1 x Permanente merker. 1 x Plastiekbuis. 4 x Inspuiting spuite. 1 x Roomysbak.
top related