rooimier 10 - 2016

3
No. 10 Maart 2016 Nuusbrief : Sentrale Volkskool Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel : 056 2125 731 Hillstraat 92 Kroonstad [email protected] Paasfees is die nuwejaarsdag van die siel. - AB Simpson 6 April 2016 : Klas - en individuele foto’s. Ouers moet asseblief toesien dat leerlinge die korrekte somerdrag aan het vir die foto’s. (Kortmouhemp, oortrektrui, skoene & kouse) Sentie ouers : Ons sportdag kom al nader. Hou 9 April oop! Ons het regtig elke Sentie ouer se hulp nodig om van hierdie dag ‘n sukses te maak. As daar ouers is wat bereid is om ‘n donasie te gee vir die dag, sit dit asb in ‘n koevertjie gemerk “Sportdag” en stuur dit na die klas onderwyser. Enige ouer wat nog nie laat weet het of hulle kan kom help nie, stuur net ‘n sms na 080 576 6467 en ek sit u naam op die lys. Ons kan nie wag om die dag saam met u te kuier nie! Maretha Pelser 082 576 6467 Neem kennis dat die Sportdag se reëlings die eerste dag van volgende kwartaal beskikbaar sal wees. Wegbrekers : Graad 6 Hou 13 - 14 Mei oop vir jul kamp by Serobe Adventures naby Parys. Briewe sal aan die begin van volgende kwartaal uitgedeel word.

Upload: jan-vorster

Post on 14-Jul-2016

129 views

Category:

Documents


11 download

DESCRIPTION

Laaste Rooimier vir die kwartaal

TRANSCRIPT

No. 10 Maart 2016

Nuusbrief : Sentrale Volkskool Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel : 056 2125 731 Hillstraat 92 Kroonsta d

[email protected]

Paasfees is die nuwejaarsdag

van die siel.

- AB Simpson

6 April 2016 :

Klas - en individuele foto’s.

Ouers moet asseblief toesien dat leerlinge die

korrekte somerdrag aan het vir die foto’s.

(Kortmouhemp, oortrektrui, skoene & kouse)

Sentie ouers : Ons sportdag kom al nader. Hou 9 April oop! Ons het regtig elke Sentie ouer se hulp nodig om van hierdie dag ‘n sukses te maak. As daar ouers is wat bereid is om ‘n donasie te gee vir die dag, sit dit asb in ‘n koevertjie gemerk “Sportdag” en stuur dit na die klas onderwyser. Enige ouer wat nog nie laat weet het of hulle kan kom help nie, stuur net ‘n sms na 080 576 6467 en ek sit u naam op die lys.

Ons kan nie wag om die dag saam met u te kuier nie! Maretha Pelser 082 576 6467

Neem kennis dat die Sportdag se reëlings die eerste dag van volgende

kwartaal beskikbaar sal wees.

Wegbrekers : Graad 6 Hou 13 - 14 Mei oop vir jul kamp by Serobe Adventures naby Parys. Briewe sal aan die begin van volgende kwartaal uitgedeel word.

5 April : Skool open om 08:00

6 April : Foto’s (Somerdrag)

9 April : Senties Sportdag

15 - 16 Mei : Wegbrekers (Graad 6)

Jerry Malefane

Baie dankie aan Rellings vir die skenk van 2 kwaliteit wedstrydballe vir ons

dogters se netbaltoer.

Onthou :

Alle Rooimier - inligitng moet asb. voor

Woensdae 12 uur na die volgende

e - posadres gestuur word. Geen inligitng wat

laat is word aanvaar nie.

[email protected]

Indien u ‘n advertensie wil plaas is daar egter

kostes daaraan verbonde :

1/8 : R50

1/4 : R100

Halfblad : R200

Volblad : R400

Betalings kan by Elbé Wessels gemaak word.

Senties Uitslae : Baie geluk aan DJ & Dendré met hulle puik prestasies

tydens die SA kampioenskappe in PE.

DJ : Brons medalje in Diskus

Dendré : Silwer medalje in die 80m Hekkies

Ons is trots op julle!

Baie geluk aan die volgende

netbalspanne :

O/7 : Wenners van die Oor Die Vaal Sportfees.

0/12 : Wenners van die Odensia Aandreeks

(28 - 6)

0/13 : Verloor wedstryd 24 - 23.

Dankie aan elke Sentie - ouer se bydrae tot ‘n suksevolle eerste kwartaal.

Geniet die vakansie en lekker rus. Vir die van julle wat weggaan - Ons hoop dat julle veilig by julle bestemmings

sal uitkom en weer terug. Onthou , DIS LEKKER OM ‘N SENTIE TE WEES …

Sien julle weer volgende kwartaal!