hoËrskool zwartkop sentrum no. 210252...

23
HOËRSKOOL ZWARTKOP SENTRUM NO. 210252 DISTRIK D4 NOVEMBER 2017 EKSAMEN AFBAKENING GRAAD: 8

Upload: vuongphuc

Post on 18-Feb-2018

450 views

Category:

Documents


114 download

TRANSCRIPT

HOËRSKOOL ZWARTKOP

SENTRUM NO. 210252 DISTRIK D4

NOVEMBER 2017

EKSAMEN AFBAKENING

GRAAD: 8

AFRIKAANS HUISTAAL

Afrikaans Huistaal Gr 8 – Vraestel 2 2 Uur ; 80 Punte

Afdeling A : Leesbegrip [20]

Viva Afrikaans gr 8 : LEERWERK !

1. Wenke by die lees van ʼn teks, bl. 241 -242

2. Soorte tekste, bl. 245

3. Skryfstyle, bl. 245

4. Leestegnieke, bl. 245

5. Visuele tekste, bl.246 -248

6. Paragraaf-skakeling, bl. 24 & 256

7. Waar / Onwaar én ʼn motivering !

8. Letterlike en figuurlike betekenis van ʼn uitdrukking, bl 242

9. Afgeleide betekenis, m.a.w. as die betekenis nie voluit gegee word nie en jy dit

uit die sin / paragraaf moet aflei.

10. Die waarde van ʼn teks – voor- of nadelig ?

Afdeling B : Opsomming [10]

Hersien bl 246 : 7 Feite puntsgewys in volsinne. Hou by aantal woorde !

Afdeling C : Taal [25]

Viva Afrikaans gr 8 : LEERWERK ! BL 275 – 307 EN 311 - 315

Hersien elke aktiwiteit wat jy vanjaar in jou skrif gedoen het – soortgelyke

vrae word in die toets gevra !

Sien die STUDIEGIDS agter in jou handboek vir belangrike inligting.

Afdeling C : Prosa [15]

1. Die Paddaprins

2. Sanet speel speurder

3. Die klein voëltjie

4. Die Super Shaker

5. Spanpoging

6. Die storie van die groot waterblom

7. Gekruiste lyne

Jy gaan oor ʼn onbekende kortverhaal eksamen skryf – die verhaal word

vir jou gegee en die vrae sal soos die behandelde verhale se vrae lyk.

Afdeling D : Poësie [10]

1. Eko ego

2. Seun – derde bank, tweede ry

3. [email protected]

4. Fotoverhaal

5. Front

6. Straatkind

7. Die spoke

Jy gaan een gedig kry met 10 punte se vrae daaroor – die gedig sal vir jou

gegee word. Die vrae is soortgelyk aan die van die huiswerk, maar daar kan

ook ander vrae vir jou gevra word.

Bestudeer die luisteraantekeninge wat jy in de klas gemaak het.

Sien die STUDIEGIDS agter in jou leesboek vir belangrike inligting.

English First Additional Language

Paper 1

Comprehension, Language and Visual literacy TO STUDY:

1. COMPREHENSION (30)

Read the passage that will be given to you in the paper twice and answer the questions accurately, descriptively and follow all the instructions. Keep the

marks of each question in mind. 2. LANGUAGE (30)

What to study Page Do you understand it?

Tick yes/no Homophones and homonyms Pg. 21,22,23,24,and 25 Tenses

How to distinguish between tenses and turn a statement into questions, negatives and tags.

Pg. 26,27 and 28 (NB)

Rules for Indefinite tense Active and Passive – Indefinite tense Pg. 58 and 59 Reported speech Indefinite tense Pg. 60,61 and 62

Parts of speech Nouns Augmentatives Spelling rules for making

plurals out of nouns

Pg. 64,65,66,67 and 68

Punctuation marks Pg. 96,97,98,99,100 and 101

Present Continuous tense Rules of Present continuous

tense Active and Passive Reported Speech

Pg. 103 and 104

Apostrophe Pg. 131 and132 A/ An Notes given by teacher Question tags, Negatives and Questions

Pg.133,134 and135

Prefixes and suffixes Pg. 139,140,141 and 142 Concord rules Pg. 185 - 191 Past Indefinite tense Pg. 193 - 196 Roman numerals Pg. 236 - 237 Parts of speech: - adjectives - adverbs

Pg. 238 – 239 Pg. 239 - 243

Future tense - Indefinite - Continuous

Pg. 243 – 245 Pg. 245 - 246

Pronouns Pg. 267 - 271 Verbs Pg. 271 - 272 Auxiliary verbs Pg. 272 - 273 All additional notes given to you by your teacher in your script must be studied as

well.

REVISION EXERCISES FOR EXAM: PAGE 159 - 169

3. Visual literacy (20)

Analyse a cartoon, advertisement, poster or any visual sources and answer questions specifically and accurately.

Paper 2

Literature

POEMS

The Newcomer - Page 276 -278

The Winterman – In your poetry section

THE HUNGER GAMES Chapter 13-27

WISKUNDE

Graad: 8

INLIGTING TOV EKSAMEN

Tema Onderwerp Bl.

Algebra

1

Telgetalle: Faktore en Veelvoude, Priemgetalle, Priemfaktore, GGD, KGV, Verhoudings, Koers/Tempo, Wisselkoers, Persentasies, Enkelvoudige rente, Huurkoop, Wins, Verlies

1 - 29

2 Heelgetalle kan +, - , x ; ÷, ( )2 ; ( )3 ; √ ; √3

30 - 44

3 Eksponent wette, √ ; √

3, ( )2 ; ( )3 ;

Wetenskaplike notasie 45 - 54

4 Numeriese en meetkundige patrone 55 - 66

5 Funksies en verwantskappe: Invoer en uitvoer waardes, ekwivalente vorms

67 - 78

6 Algebraïese uitdrukkings 79 - 95

7 Algebraïese vergelykings 96 - 110

8 Gewone breuke 111 - 131

9 Desimale breuke 132 - 143

10 Datahantering 144 - 161

11 Grafieke 162 - 176

12 Waarskynlikheid 178 - 185

Meetkunde

1 Reguitlyne; Ewewydige lyne 1 – 23

2 Meetkunde van 2D-vorms 24 – 58

3 Stelling van Pythagoras 59 – 71

4 Omtrek en oppv. 2D 72 – 90

5 Meetkunde van 3D – vorms 91 – 102

6 Oppv en volume 3D 103 – 116

7 Oppv en volume 3D 103 - 116

LEWENSORIËNTERING

LES BLADSY NOMMERS

KWARTAAL 1

Les 2 Bl. 4

Les 6 Bl. 13

Les 7 Bl. 14

Les 10 Bl. 22 & 23

Les 11 Bl. 24

Les 12 Bl. 30 & 33

Les 16 Bl. 40

Les 17 Bl. 42

Les 18 Bl. 43 & 44

Les 19 Bl. 45

Les 20 46 & 47

KWARTAAL 2

Les 22 Bl. 50 – 51

Les 25 Bl. 58 -59

Les 26 Bl. 60 – 61

Les 27 Bl. 62 – 64

Les 28 Bl. 66 – 68

Les 29 Bl. 69 – 71

Les 32 Bl. 74 – 75

Les 33 Bl. 77 -78

KWARTAAL 3

Les 34 Bl. 81

Les 36 Bl. 83

Les 37 Bl. 86 – 88

Les 39 Bl. 90 – 91

Les 40 Bl. 92 – 95

Les 41 Bl. 97 – 98

Les 42 Bl. 99 – 100

Les 43 Bl. 101 – 103

Les 44 Bl. 103 – 104

Les 45 Bl. 105

Les 46 Bl. 106 – 107

Les 48 Bl. 110 – 111

Les 49 Bl. 111

Les 51 Bl. 114

Les 52 Bl. 115

KWARTAAL 4

Les 54 Bl. 118 – 120

Les 55 Bl. 122 – 123

Les 56 Bl. 124 – 125

Les 57 Bl. 126 – 128

BESIGHEIDSTUDIE

Graad: 8

INLIGTING TOV EKSAMEN

Info Bl.

Behoeftes en begeertes 7 – 10

Goedere en Dienste 13

Produksiefaktore 17 – 18

Reserwe Bank 23 – 25

Heropbou en Ontwikkeling in Suid-Afrika 31

Die regering se rol in Heropbou en ontwikkeling 41

Nasionale inkomste en die Nasionale begroting 43

Internasionale Handel 57 – 60

Mikro en Markomgewing 63 – 70

Lewenstandaard 73 – 75

Arbeid 117 – 118

Produktiwiteit 113

Vorms en eienaarskap * Eenmansaak / Alleenhandelaar * Vennootskappe * Beslote Korporasies * Maatskappye

Notas

Vlakke van Bestuur 133 – 135

Formele en Informele Sektore 159

GASVRYHEIDSTUDIE

Hoofstuk 6 : bl48-61 Gaarmaakmetodes Hoofstuk 9 : bl 78-82 Nutriënte Hoofstuk 10 : bl 86 – 93 Restaurantdiens - Praktiese Gids : bl. 24 – 29 Servet Stylering Hoofstuk 11 : bl100 – 103 Tafelmaniere

===============

IGO

INLIGTING TOV EKSAMEN

Info Bl.

Konstruksies: - Drie hoek, Vierhoek, 5 Kant, 6 Kant Lyn halfeer, Hoek halfeer Lyn verdeel in gelyke dele

Ortografies - Voor / Bo en regter aansig 57 - 64

Isometries 38 – 48

Totale punte vir eksamen 80

Tyd 11

2 uur

TOERISME

INLIGTING TOV EKSAMEN

Info Bl.

HB 44 - 84

Konsepte van Toerisme 44 - 46

Opdrag 8 47

Voordele van Toerisme 48 – 50

Opdrag 9 51

10 Redes hoekom Toeriste SA besoek 53

Definiseis 54 – 55

Opdrag 10 56

Volhoubare toerisme 57 - 59

Opdrag 11 59

Tien gebooie van verantwoordelike Toerisme 62

Werkopdrag 13 - Vraag 3.1

REKENINGKUNDE

INLIGTING TOV EKSAMEN

Info Bl.

Alle definisies 1 – 3

Klasifikasie van rekeninge 5

EO 1 – 5 (Ekstra oefeninge boek) 4 - 8

EO 8 – 10 (ekstra oefeninge boek) 11 - 13

Oef. 2.3 (Werkboek) 15

EO 13 - Ekstra oefeninge boek 19 - 21

KWARTAAL 3

Berekening van die - Kosprys (KP) – Oef 5.1 en 5.2 Verkoopprys (VP) Wins persentasie (W) ONTHOU GEEN AFKORTINGS (Werkboek)

55 - 57

EO 15 – Los bladsy (Ekstra oefeninge boek) 23 - 24

Oef 6.2 & 6.3 (Joernale) (Werkboek) 65 - 74

EO –16, 17, 18 (Ekstra oefeninge boek) 25 - 24

Alle hersiening gedoen in kwartaal 4.

NB! LEER SLEGS WAT OP JOU AFBAKENING IS.

STERKTE!!

RTT

DRAMATIESE KUNSTE

Teorie Afdeling A Griekse Gode Mite Bl 4 Vrae bl 8 Bl 8 Maskers Bl 22 Kostuums Bl 23 Gehoor Bl 24 Afdeling B Vertolking van Poësie Bl 27 en 28 Afdeling C Improvisasie Bl 35 tot 36 Afdeling D Vertolking Bl 39 tot bl 44 Praktiese Optrede Monoloog

GESKIEDENIS

Industriële Revolusie Bl 44 Rykdom uit slawe handel Bl 45 Ekonomie voor die industriële revolusie

- Landbou

- Tuisnywerhede

Bl 47 Wat was die ndstriële Revolusie? Bl 48 Maatskaplike veranderinge tydens die Industriële Revolusie

- Verstedeliking

- Die myne en fabrieke

Bl 53 Weerstand teen werksomstandighede - Swing onluste

- Luddiete

Diamante Bl 66 Waarom is diamante kosbaar Bl 67 Ontwikkeling van ‘n monopolie Bl 106 Diamant ontginning begin in SA Bl 107 Kampongs Bl 108 Trekarbeid Goud Bl 112 Waarom goud so waardevol is Bl 112 Ontdekking van gouda an die Witwatersrand Bl 113 Hoe goud ontgin word Bl 114 Hoe is die toestand ondergronds Bl 115 Randhere en die kamer van mynwese Bl 116 Trekarbeiders

Stormloop van Afrika Bl 172 Afrika voor Europese kolonisering Bl 175 Berlynse konferensie Bl 177 Wat was die oorsake van Kolonisering Bl 179 Patrone van Kolonisering Bl 180 Waarom kon Europese moondhede Afrika so vining koloniseer Bl 181 Gevolge van Kolonisering

Eerste Wêreldoorlog Bl 238 Langtermyne oorsake van die oorlog Bl 241 Princip se storie Bl 243 Lande betrokke by die oorlog Bl 244 Diensplig en propaganda Bl 249 Loopgrawe Bl 256 Vroue se rol in die Eerste Wêreldoorlog Bl 260 Nederlaag van Duitsland Bl 261 Die verdrag van Versailles *Alle blou woorde in die handbook

Fisiese Wetenskap

3 November 2017 Handboek : Bl. 113 – Bl 258 Skrifte : Al die Ekstra – Notas AL DIE EKSTRA – NOTAS * Periodieke table * Name van elemente * Digtheid.

NATUURWETENSKAPPE 2

Fotosintese en Respirasie Bl. 13 – 27

Interaksies en interafhanklikhede Bl. 29 – 78

Mikro-organismes Bl. 83 - 94

DANSSTUDIE

● Why Do We Dance Bl. 1 – 2

● Beginsels van Ballet, Afrika Danse en Contemporary Bl. 12 – 15

● Muscles Anterior en Posterior

● Die Geraamte Bl. 6 – 7

● Die Ruggraat Bl. 8 – 9

● Dansbeserings Bl. 39 – 48

● Dance Terminology

● Opwarming en afkoel

● Gula Matari

SKEPPENDE KUNS

GRAAD 8 SKEPPENDE KUNS-KUNS

Bl. 219-287

Kry opsomming in klas van KW 3+4

Leer ekstra notas van kunselemente en ontwerpbeginsels

SKEPPENDE KUNSTE: DRAMA

Totaal: 50 punt

Tyd: 1 uur

Artikulasie oefeninge: bl. 104-105

Drama-elemente in die skep van ʼn toneelstuk

Gespesialiseerde dramastyle: bl. 107

Inkorporering van drama-elemente om ʼn afgeronde improvisasie te doen: bl. 109

Tegniese hulpbronne: bl. 109-111

Stem en fisieke ontwikkeling van karakter: bl. 115-116

Interpreteer en voer sekere soorte drama op

Dialoog: bl. 118

Gedramatiseerde prosa: bl119

Inheemse storie: bl. 121-122

Media

Toeganklike soort media: bl. 125-126

Drama-element wat in die gekose soort media geïdentifiseer is: bl. 127

KLAS NOTAS

TEGNOLOGIE

INLIGTING TOV EKSAMEN

Onderwerp

Bl.

Ontwerp Boekie - Vrae 5, 10, 12, 15, 19, 24, 25, 26, 27

Hoofstuk : 1 1 – 5 en 8 – 14

Hoofstuk : 3 & 4 – Sleutelwoorde

Hoofstuk : 1, 3 & 4 – Sleutel konsepte

Hoofstuk : 7 & 8 – Berekening van MV

Hoofstuk : 11 - Positiewe en Negatiewe impak van Mynbou

Hoofstuk : 12 210 - 211

Hoofstuk : 14 - Voordele en Nadele * Steenkool * Sonenergie * hidroëlektriese * Wind

GEOGRAFIE

SOSIALE WETENSKAP - GEOGRAFIE EKSAMEN

DATUM: Donderdag - 9 November 2017

NEDERSETTINGS GEOGRAFIE

Moet die volgende inligting ken vir die toets:

Alles in die handleiding vir Nedersettings Geografie.

Wat is ʼn NEDERSETTING? – definisie!

Wat is die verskil tussen ʼn tydelike- en permanente nedersetting en noem voorbeelde.

Wat is die verskil tussen ʼn landelike- en stedelike nedersetting?

Wat behels primêre-, sekondêre- en tersiêre aktiwiteite?

Nedersettings terminologie – verstedeliking / landelike-stedelike-migrasie / stedelike groei /

stedelike uitbreiding.

Noem die SES basiese behoeftes.

Noem die verskillende GRONDGEBRUIK SONES van ‘n stad – moet op skets of kaart kan

identifiseer.

SSK – Ken die SSK se kenmerke, funksies en probleme.

Oorgangsone – Ken die oorgangsone se kenmerke, gemengde grondgebruik.

Residensiële gebiede: Ken die drie tipes.

Hoe verskil die Hoë-inkomste residensiële gebied van die Lae-inkomste residensiële gebied.

Plakkerskampe of informele nedersettings: Ken die kenmerke en probleme.

Nywerheidsgebiede: hoe verskil Swaar nywerhede van Ligte nywerhede.

Uit watter verskillende grondgebruik bestaan die openbare ontwikkelings gebiede?

Watter tipe grondgebruik vind plaas by die Landelike-Stedelike oorgangsone en sê hoekom

hierdie tipe grondgebruik juis hier voorkom.

Hoekom het winkelsentrums begin ontwikkel en hoekom kom hulle voor naby residensiële

gebiede en naby belangrike verkeersaansluitings?

Wat is die impak van winkelsentrums?

Plattelandse Nedersettings.

Noem DRIE faktore wat die nedersettingspatrone van plattelandse nedersetting in Afrika

beïnvloed.

Noem VIER voorbeelde van plattelandse nedersettings wat volgens hul funksie

geklassifiseer word.

Noem VYF kenmerkende eienskappe van plattelandse boerdery-nedersettings.

Noem VYF verskille tussen bestaansboere en kommersiële boere.

Wat is die verskil tussen Ekstensiewe boerdery en Intensiewe boerdery?

Noem VYF kenmerkende eienskappe van landelike mynbou nedersettings.

Noem DRIE kenmerke van kleinskaalse plattelandse mynbou-nedersettings.

Noem SES kenmerkende eienskappe van plattelandse bosbou-nedersettings.

Noem VIER kenmerkende eienskappe van plattelandse vissers-nedersettings.

Beskryf die volgende SEWE buitelynvorms van dorpe wat ons kry:

(a) Ronde dorpies

(b) Kruispaddorpies

(c) Liniêre dorpies

(d) Verspreid

(e) Dubbeldorp

(f) Geskeide dorp

(g) Amorf / vormloos

Ken al die sketse van die buitelynvorms van die onderskeie nedersettings.

Verstedeliking

Omskryf die volgende terme:

(a) verstedeliking

(b) stedelike groei

(c) stedelike uitbreiding

(d) landelike-stedelike migrasie

(e) landelike ontvolking

By watter lande neem die proses van verstedeliking die vinnigste toe? Ontwikkelde- of

ontwikkelende land.

Noem die TWEE hoof oorsake van verstedeliking.

Hoekom is ontwikkelde lande meer verstedelik as ontwikkelende lande?

By verstedeliking kry ons dryf-faktore en trek-faktore. Hoe verskil die twee van mekaar.

Noem en verduidelik TIEN dryf-faktore of negatiewe faktore wat daartoe lei dat mense die

landelike gebiede wil verlaat om dan in stede te gaan woon.

Noem en verduidelik AGT trek-faktore of al die positiewe faktore wat mense na die stede

toe lok en landelike ontvolking tot gevolg het.

Noem VYF voordelige gevolge van ontvolking op die platteland.

Noem AGT nadelige gevolge van ontvolking van die platteland.

Noem VYF maatreëls om ontvolking van die platteland te keer.

Die volgende kwessies hou verband met snelle verstedeliking. Gee ‘n verduideliking

hoekom dit ʼn probleem in stedelike ontwikkeling is:

(a) gebrek aan beplanning,

(b) behuisingstekorte,

(c) oorbesetting,

(d) verkeersopeenhoping en

(e) probleme met munisipale dienslewering.

NB. Kyk mooi na die vrae wat op die take voorkom!

NB. EKSAMEN TEL 100 punte

HOKKIE

INLIGTING TOV EKSAMEN

INFO Bl

Leer die reëlboekie

KRIEKET

1. Kieket geskiedenis

2. Krieket etiek

3. Kolfriglyne

- VOORTVOET VERDEDIGENDE HOU

- AGTERVOET VERDEDIGENDE HOU

- DRYFHOU NA WEGKANT

- DRYFHOU NA BYKANT

- DIE VEEGHOU

4. Krieket reëls

- VANGSKOOT

- HANTERING VAN BAL

- REGVERDIG EN ONREGVERDIGE SPEL

5. Tellinghou

6. Skeidsregter tekens

RUGBY

1. Warm up

o Genral Mobility

o Transit mobility

o Skills Preparation

2. Key Points for players

o Pre Contact

3. Cool down routine

o Three cool down distict phases

o 5 Cool down exersices

4. Why do you strap?

5. What is on the market.

6. Sleutel van die rugby patterns

7. Rugby veld teken

8. Pattern sheet

9. Wêreld rugby beker finale

10. Ses Basiese beginsels van rugby.

NETBAL

LE 1 - Geskiedenis van netbal Los hele leereenheid LE2 – Reëls Spesifikasies van baan, paal, bal en span Basiese reëls Los Bl 9-11 (Posisionele Verantwoordelikhede) LE3.1 – Afrigtingskunde Defenisie van doelwit Tipes Doelwitte The 3 R’s Noem en gee kort verduideliking van hoedanighede van afrigter LE3.2 – Beplannig van oefensessies Riglyne vir goeie afrigters Fases van opwarming Progressie volgorde vir oefensessies Program om aan sportlui sportvaardighede aan te leer LE4 – Basics! Basics! Basics Al die vaardighede – Kort vrae LE5 – Afgooi en Ingooie Die verskil tussen die twee Belangrike punte om te onthou van elkeen Wie gooi waar in LE6 – Hoe werk jou kop? Leer Bl39 en 40