ifes id: ~~ i~m · demos, wat "die mense' beteken en krafein wat "regeer'...
TRANSCRIPT
Date Printed: 04/23/2009
JTS Box Number: IFES 72
Tab Number: 93
Document Title: Die Mag van jou Stem!
Document Date: 1999
Document Country: South Africa
Document Language: Afrikaans
IFES ID: CE01834
~~ I~m" - 4 2 C
Hlerdle publikasle is moontlik gemaak deur die International Foundation tor Election Systems (tFES) met 'n skenking van USAID in belong van 'n vrye en regverdlge verkleslng
in 1999. Afrlkaa~s
~ VoonNoord Voorwoord deur professor Mandla Mchunu, Hoofverkiesingsbeampte van die Onafhanklike Verkiesingskommissie Suid-Afrika en sy mense het dekades gewag om 'n demokrasie te word. Die verkiesing van 1994 en die Grondwet het dit mnnntlik gemaak. Maar demokrasie is nie 'n eenmalige 'n deurlopende proses. Dit is elke_ Suid-Afrikaner se En
nie die regering of die, (O~~na~f~~h:~a~n~kl~ik~er~;i~~~Sil~~~~ie kan hierdie verantwoordelikeheid n
Jy het . n se oor die pO<JleJ'SK()le, h~t~~~~~~a~~;'~~~;~. veiligheid in jou buurt. ~€
in jou (')m~~~'.~;~=~~~~~tl~:~liti.'I<A_n(1r na
jou keuse. As jy nie nie. en het jy nie. Suid-Afrika omdat die m€.er(jj3~heid
drii'i'iiiA uitslag van die verkiesing besluite wat jou lewe raak
'ijs{~~~;iCiten leiers nodig wat daor is s( i het.
",,,-"Rip. kantlyn te staan nie. Suid-Afrika verdien u riA,,,ln,-,m'A ~~n'~no demokrasie. U is di! aan uself verskuldig. Maak hierdie boeki,?/u
$ Dit is baie belangrik om ons stemme te loot hoor in
die 1999 Aigemene Verkiesing. Deel hierdie boekie
met soveel mense moontlik - veral mense wat nie
self kan lees nie. Jou reg om te stem is belangrik!
© 1999 Educational Support Services Trust IS8N 1·919768·11-4
Hierdie publikasie is moontlik gemaak deur die International Foundation for Election Systems (IFES) met 'n skenking van USAID in belang van
'n vrye en regverdige verkiesing in 1999.
Afrikaans
Inlaiding
Op 2 Junie 1999, minder as 'n jaar voor die jaar 2000
- die nuwe millenium - gaan ons in Suid-Afrika se tweede demokratiese verkiesing stem.
Suid-Afrika se heel eerste demokratiese verkiesing in 1994 was 'n opwindende en baie belangrike tree op die pad no vryheid. Moor die werk is nog nie klaor nie. 'n Tweede verkiesing word as 'n baie belangrike aanduiding beskou van hoe 'n nuwe demokrasie vorder. Die wereld goon ons tweede verkiesing met 'n fyn oog dophou. Is ons land nou werklik op pad no 'n wore demokrasie waor almal 'n se het. of is ons bene aan die
swik? Goon door min mense opdaag? Goon onmin en
geweld die verkiesing pootjie?
Dis elkeen van ons se plig om hierdie verkiesing te
loot slaag. Verkiesings kan 'n nasie weer tot
'n eenheid bind en mense se
waordigheid herstel - dit verseker immers
dot ons eise gehoor word.
Kom ons verwelkom die nuwe millenium met hierdie
verkiesing"as trotse Suid" I', Afrikaners, ': '\ -'
Last
Die Mag van lou Stem! 1 Afrikaans
[X] Demokrasie Wat is dit reglig?
Suid-Afrika het in 1994 'n demokrasie geword. Toe eers kon aile Suid-Afrikaners vir
die eerste keer stem. Maar kom ons bekyk hierdie demokrasie-storie van nader.
Demokrosie kom 01 'n long pod -meer as 2 500 joor. Moor die bosiese beginsei dot mense 'n se oor hul eie lewe moet he, tel in groot dele von die wereld steeds nie, Die woord demokrasie is ofgelei von die Griekse woorde demos, wat "die mense' beteken en krafein wat "regeer' beteken. In die antieke Griekse stadstate het aile stemgeregtigde burgers (gewone ' mense, vroue en. slowe kon nie stem' . nie) 'n se in die ' openbare forum gehad,' ___ .. door was nie verkose verteenwoordigers nie,
Die Franse se vryheid het in 1789 gekom toe hulle onderdrukking deur die koningshuis afgeskud he!. "Vryheid! Gelykheid! Broederskapr Dit was die fondament vir die Fronse Handves vir die Ilegfe van Mense en Burgers,
Die Britse kolonies in Noord-Amerika (later deel von die Verenigde State van Ameriko) het hul onofhonklikheid verkry tydens die Amerikaanse Rewolusie van 1775-1783. Die VSA se Handves van OnOfhanklikheid verkloor die basiese reg tot '1ewe, vryheid en die nastreef van geluk ~
, In Afrika het die eerste golf van weer stand teen Europese besetting
2 Die Mag von/au Stem! Afrikaans
in die 1940's no die Tweede Wereldoorlog begin. En no die
onafhanklikwording van Ghana in . 1957 onder Kwame Nkrumah was
door geen keer aon die bevryding van Afrika nie, Net in 1960 aileen
het 1710nde onofhonklik geword en teen die einde van die 70's was
feitlik aile Afrika-Iande bevryinsluitend Mosambiek en Angola
Zimbabwe moes nog tot 1980 baklei en Namibiers selfs tien
jaar longer.
Suid-Afrika was die laoste land op die vosteland om
homself te bevry - op 27 April 1994, die dog wot ons jaorliks
as Vryheidsdag vier. Ons eie vryheid is veNat in ons Grondwet en 'n
Handves von Menseregte, wat die basiese demokratiese beginsels van
menswaardigheid, gelykheid en vryheid veNa!. Waar ons nou die tweede verkiesing no apartheid
nader. kry ons 'n kans om die mense in Afrika en die regoor die wereld met die sukses van ons eie
demokratiese instellings te inspireer.
~ cmrro ~6~ 1i'~1ID~1i'61J'U1ID:
Ii'~ cmrro ~~li'aD~@@Ii'~~D61l«.
Ihl~~~
'n Demokrasie respekteer aile mense. Maar net soos ons sekere basiese regte het, het ons ook sekere verantwoordelikhede. Ons basiese regte, ot vryhede, is vervat in die Handves van . . Menseregte (wat deel is van Ons verantwoordehkhede: die Grondwet). Dit is ons verantwoordelikheid
Ons het die reg om:
X ons eie taal te gebruik;
X te S8 wat ons wil (so lank dit nie haat ot geweld stook nie);
om ons demokrasie te beskerm en dit te laat werk. Ons moet ons land se wette nakom en ons dee I van sy koste betaal - maar ons mo.et .ook op ons regte aandring. Niemand mag ons anders behandel
X ons eie geloot uit te leet; vanwee ons ras, geslag, geloot ot seksuele voorkeur
X vrylik te stem vir wie ons wil;
X organisasies te stig en vergaderings te hou;
X vry van enige vorm van geweld te leet.
Dit hang van elkeen van ons at om hierdie regte 'n werklikheid te maak. Ander regte sluit in 'n gesonder omgewing, behuising, gesondheidsorg. opleiding, voedsel en water.
nie. In die werkplek moet ons mekaar se verskille respekteer.
Demokrasie gee Lr_~'verantwl~ordlelikhede en
regte.
x Die Mag van jou Stem! 3
Afrikaans
Demokrasie in Suid-Afrika Die pad so ver
Daar is 'n gebrek aan
demokrasie in ons geskiedenis. Ter
wille van onsseIf en ons kinders moet ons 'n lewendige
demokrasie koester waf stewig
voortbestaan.
Sederf I 750 jaar gelede: Teen die vroee 1600's was Sotho- en Nguni-sprekers goed gevestig in groot dele van die ",,,,im.!,,
ooste~j~iki~el1~:=-~' dele van Afrika
1652: Die eerste permanente Europese setlaars - Nederlanders onder Jan van Riebeeckvesfig hulle in die Kaap. Die Nederlanders en die Khoikhoi tel in 1659 hul eerste konfiik op.
4 Die Mag van/au Stem! Afrikaans
2000 jaar gelede: San jagterversamelaars en die Khoikhoi met hul vee woon in klein, nomadiese gemeenskap.
1488: Die Portugese ontdekker Bartolomeus Dias vaarom die Kaap. jaar later kom Vasco do Gama ook verbv en bereik Indie.
1770's: Ole eerste kontak tussen Europese set/oars en Afrikane wat yster gebruik in die Oos-Kaap.
1795: Die Franse oorwinnlng oor die Nederlanders maak dot die Britte die besef ornsy
nadie Oosfe fe beskerm In 1805 is die Britte vir goed ferug.
1879: Die Zulu-koninkryk word finaal deur die Briffe verslaan.
1910: Die Unie van Suid-Afrika word gesfig Die Boere ~~;h. en Briffe sfaan saam om swart Suid-Afrikaners .~~fi.t polifieke mag onfneem. 1'i"'2:;-'~ Die Afl1NTn
Nafional Conol-ess (ANC)
1858: N6 -n vlaag van oorioe en feenspoed is onafhanklikheid van die Xhosagemeenskap feen die tyd feiflik
fen
1902: Die tweede ooriog tussen die Boere en die Briffe bring -n einde aan die Boere se onafhanklikheid
1948: Die Nasionale Party kom aan bewind Begin van die era van apartheid
1990: Die vrylafing van Nelson Mandela
, in 1990 was -n wonderbaarlike sfap in die r
laosfe_ moeilike twee jaar v()()r_.'''', Suid-Afrlka se ' eersfe demokrafiese
Die Mag van jou Stem! 5 Afrikaans
Baie Kulture
Een DEMOKRASIE MAKEER in
Suid-Afrika se verlede. Vir die grootste deel van sy onlangse geskiedenis het die droom van 'n verenigde, nierassige land net 'n droom gebly.
Op laas, no eeue van konflik en onderdrukking, het SuidAfrikaners in 1994 die geleentheid aangegryp om werklik as een nasie saam te staan. Dit was 'n geleentheid wat ons eerste demokratiese verkiesing ons gebied het. Ons is dit aan onsself en aan ons kinders verskuldig om dit wat ons in 1994 geskep het, te verstewig - om 'n lewendige demokrasie te koester wat stewig sal voortbestaan.
'n Ware reenboognasie is makliker gese as gedaan. Selfs net 'n vinnige kykie na die uitslae van Sensus 1996 dui op 'n volk wat diep verdeeld is deur ras, geslag, inkomste en geloof. Die grootste skeiding bly nog steeds "ras". Hoe kan ons 'n nasie bou wat sy verskille waardeer, waar aile kultuurgroepe vir mekaar S8: "Ja, ons is deel van dieselfde land! Laat ons alma I saamstaan en saam ons toekoms bou."
6 DieMagvanjouStem! Afrikaans
Demokrasie is 'n edele ideaal, maar ware demokrasie word nie met net een verkiesing gebore nie. In 1994 het ons politieke vryheid gekry, maar ons is steeds nie vry van vrees, armoede en die ander euwels wat ons nuwe demokrasie bedreig nie. 'n Demokratiese kultuur kom nie oornag nie. En boustene soos ons
verdraagsaamheid, ons aktiewe betrokkenheid en
. ons bereidwilligheid om binne redelike perke deur die meerderheid se keuse gelei te word, is onontbeerlik.
Die wet mag ons gelykheid op verskeie gebiede beskerm, maar in hierdie nuwe demokrasie van ons is
ens nie alma I gelykes nie. Baie mense het steeds nie dieselfde toegang tot opvoeding, gesondheidsorg, behuising, inligting en ander hulpbronne nie. Tesame met hierdie nadele, is meer as 7% van die bevolking op die een of ander manier gestremd. Elkeen van ens moet bydra tot 'n kultuur van gelykheid vir alma!. En dit neem tyd.
As ens
regverdig politieke partye hulle +~+"--politieke verdroagsaamheid moet verbind. Behalwe die probleme wat dit op sigself inhou, word onverdraagsaamheid maklik deur misdadigers uitgebuit -tot'almal se" nadeel.
Ons deel alma I in die hoop wat Nelson Mandela en Grac;:a Machel in hul feesgety-kaartjie uitspreek: "Waar hierdie eeu tot 'n einde kom en 'n nuwe een wink, is ens opregte wens 'n era van liefde en voorspoed, waar almal in vrede kan saamleef."
Last jOU
stent tell'
x Die Mag von jou Stem! 7
Afrlllnnn<:
Die Geboorlle van die
V IR BYKANS 500 jaar het Suid-Atrikaners
onderdrukking en kontlik beleet. Dit was 'n lang en moeilike stryd om demokratiese regte vir almal te verkry - en dit is nog nie verby nie. Baie het gely gestert om ons tot ""'_'Y''''' bring.
8 Die Mag vanjou Stem! Afrilt .... """ ..
of arm, in stede of op die platteland - op 'n ingeligte wyse hul stem dik maak in die besluite wat ons bepaal
jOU X ste'" tell
TOE SUID-AFRIKA SE geweld en misdaad. Oit demokrasie nog in sy hang van elkeen van ons of
baba-skoene was, het om demokrasie te loot werk Aadsbiskop_Desmond Tutu na Oemokrasie is die Suid-Afrikanersas--Go se gereedskap - nie die 'reenboogkinders" verwys. eindpunt nie. ollS-is-waarti!L ~ reeflboogmensevCJA-Q!!e ' ',Om e....stem is net 'n deel /<feure, ge1Owe-e tale. 1V\~\>GCl. burg~rskap in 'n ~ir baie bly die pot 9 dem~ratiese same lewing, onder die reenboog net 'n i uitdaginQ1~m die pad Clroom, vore oe saam, s' n i s sesv e der:no tiese ptemreg beteken nog nie nasI aan te pqk, 'a~s is waarlik ' vry nle: vry van a ede, vry van ongeletterdheid, van hongersnood, vry van
Ole Mag van jou Stem! 9 Afrikaans
Vroue in die samele1Ning
DIE AAKLIGE MONSTER VAN apartheid is verslaan, 01
is door nog baie skade en versuim wat herstel moet word. Maar door is nog 'n monster wat Suid-Afrikaners steeds onderdruk: seksisme.
Vroue maak by no 52"10 van die Suid-Afrikaanse bevolking uit, moor door is nie naastenby soveel onder porlementere en onder politieke verteenwoordigers nie. Ook in die staatsdiens en private sektor is vroue nie in posisies met gesag volgens verhouding verteenwoordig nie.
10 Die Mag van jou Stem! Afrikaans
Die rol van vroue as moeders, oumas, dogters en susters in die gesin is net so belangrik. Ons kinders word op die ou end grootliks deur vroue opgevoed en dis hulle wat die gesin tot eenheid bind.
Meer as die hellte van aile Sui -Afrikaners is vroue, maar hoeveel se
het vroue in ons regering?
wop ns.
X In Suid-A ika is erkragtin aan die t enee In Gauteng rd ge 'ddel een vrou pe week ,-,O'oo.....J
. hoar moat ver oor.
Vroue moes baklei vir stemreg - en op sekere plekke baklei hulie steed . Loot in die vorige eeu h die Finse vroue die eerstes
tekenend van vroue se politieke mag.
kan
Die behoeftes van SuidAfrikaanse vroue en die belange van aile Suid
. geword wat kon stem. Mao in baie onder lande moes ..... -...1
hulle tot no 1917 wag.
Afrikaners sal eers tot sy reg kom as vroue hul regmatige plek op
elke regeringsvlak kry, van plaaslik tot nasionaaL
Namate die Afrika-Iande vanaf 1957 onafhanklik geword het, het die vroue stemreg gekry. In Suid-Afrika 10'~\HJII"~J het vroue nog altyd 'n ~ __ ----I belangrike rol in die vryheidstryd gespeel. Die opmars van vroue no die Unie-geboue in 1952 in protes teen dompasse, en die werk van baie vroue-verenigings is
Last joU stern tell
x Die Mag van jou stem! 11
Afrikaans
Ixl U[jj) ~(8) ~ ~Ii' cdb
~ \W®~ SiildcoAfrikcID ~ AlE JONGMENSE dink u;}politiek het nrks met hulle
Waarom moet ek my aan die te doen nie en dot dit die verkiesing steur? Dis politiek. politici se werk is. Maar die
Ek !tel nie be lang nie. ;---I......'pc)litiek oorheers ons
Politiek is nie iets doer ver nie. Dis dee I
- tot die kleinste dirlge!tjie!s. Ons skuld
dit oon onsself om befrokke te rook. van ons lewe, of ons daarvan hou of nie.
As ons dit ignoreer, kry ons dalk 'n nare verrassing.
12 DieMagvanjouSteml Afrikaans
Haat jy dit dat jy 'n moet neem omdat daor
nie veilige, betroubore openbore vervoer is nie? Vra jouself: "Wat is die regering se vervoerbeleid? Hoe doeltreffend is die regering se pogings om padveiligheid te verbeter?"
Is jy keelvol daarvoor om net op N sokker te kan kyk omdat jou stad nie 'n behoorlike stadion het nie? Wat doen jou plaaslike regering om sportgeriewe te ontwikkel? Het jy in die laaste plaaslike verkiesing gestem? Vir wie het jy gestem?
Dis waaroor demokrasie gaan: almal het 'n S8. As ons voel ons heLnie 'n S8 nie, is dit ons eie plig om iets daaraan te doen. As ons
. voel mense sien nie ons probleme raak nie, of hulle ignoreer dit moet ons die regering dit maak raaksien.
Dit was jongmense wat in 1976 die laaste vloedgolf van weerstand begin het wat uiteindelik apartheid laat eindig het. Ons sal hulle wat so hard geveg of selfs gesterf het dat ons kan vry wees altyd iets skuld. Die minste wat ons kan doen, is om ons deel te doen vir Suid-Afrika se
swaarverdiende demokrasie. En een klein maniertjie is om te stem. Natuurlik kan ons meer doen. Ons kan regtig die mag van demokrasie
gebruik om die land vreedsaam te verander.
Daar word ges8 "dis net die jeug wat die geskiedenis kan verander, want dis die jeug wat die moed het om die dood te trotseer". Dit is veral waar in ons onlangse geskiedenis. Ons .
behoort ons te skaam as ons die verlede vergeet en S8: "Ons stel nie eintlik belang nie, al het julie nou ook ons vryheid met jul lewe gekoop."
Die "struggle" is nog nie verby nie! Demokrasie is net die eerste tree op die pad na ware bevryding in SuidAfrika. Diegene voor ons het vir ons 'n plek gegee waar ons die stryd kan voortsit -en nie omdraai en net geniet waarvoor ander baklei het nie.
Die Mag van jou stem! 13 Afrilll"'lnnc;:
Ixl Waarom moat ek stem? As OIlS nie stem nie ...
Hierdie regering? Wat 'n grapl Hulle bel owe hand en mond. En
wat kry ons? Nlbf
In die algemeen doen die regering goeie werk. Ek weet daar Ie nog 'n lang pad voor, maar ek dink dis die regte
regering om ons daar te
... kan die regal ing OIlS nie hoar nieI
AI hoe die regering vir ons kan werk, is as ons duidelik se wat vir ons belangrik is en as ons self sum met die
regering werk ter wille van verandering.
STEM As burgers van 'n demokrasie is dit ons plig om te stem. As ons nie stem nie, ward ons nie gehoar nie,
SKRYF Skryf aan jou verteenwoardigers in die parlement, of bel hulle! Skryf aan koerante, tydskrifte en maak
14 Die Mag van jou Stem! Afrlvnnn<::
handtekeninge bymekaar vir 'n petisie, BETOOG Dit is jou grondwetlike reg om openlik en vreedsaam te betoog, WOON VERGADERINGS BY Woon regerings- en onder vergaderings by om inligting te kry en jOu stem te laat hoar, Dit is ons eie plig om onsself ingelig te hou,
'n Demokrasie goon nie oor "ons" en "hulle" nie, Dit help ons om saam te werk - om as een nasie saam te besluit.
Ons regering doen miskien nie oltyd in ons 08 die beste ding nie, moar miljoene onder verskil dolk von ons. As ons regtig dink die regering is swok, moet ons probeer om hulie te vervong, of vir 'n effektiewe opposisie stem. En os ons tevrede is met ons regering, moet ons gereeld met hom kommunikeer. Ons moet stem, skryf, proot. betoog ... ons stem loot hoor!
Die regering en politiek is nie buite ons bereik nie.
Hierdie regering is werklik aakligl Dis verskriklikl Ek kan nie mear niel Ek dink dis die slegste wat ek nog
esien het. ..
Het jy vir hulle gestem?
Door is nie- 'n "ons" en "hulle" nie. Net 'n ~ns.
Het jy teen hulle
Jy kry binnekort
Die Mag van jou Stem! 15 Afrikaans
I x I Waaf'Olll una 'n KiasBrsly. moat he ------
lande wereldwyd vereis dat hul
burgers hul reg om te kan stem
op 'n KIESERSLYS
'N KIESERSLYS bevat die naam en stemdistrik
van elke stemgeregtigde in die land.
As jou noom nie op die kieserslys is nie, kon jy nie stem nie. Dit hang van elkeen van ens of om alles moontlik te doen om te registreer. Dit is ook ens verantwoordelikheid om ens volwasse kinders -en enigiemand anders wat hulp nodig het - te help om as kiesers te registreer.
'n Kieserslys verseker dot 'n verkiesing nie net vry en regverdig is nie, moor ook koste-ettektiet. 'n Verkiesing behoort nie 'n jong demokrasie groot somme geld te kos nie; deel van die OVK se werk is om die verkiesing so te bestuur dot dit vry en regverdig is, om te verseker ons demokrasie is bekostigbaar. en om grondwetlike demokrasie te
,~~._!?ie Mag van jou Stem!
bevorder. As hulle weet hoeveel kiesers in elke deel van die land woon, kan die OVK seker maak dot dit wat beskikbaor is, reg aangewend word.
Suid-Afrika se eerste demokratiese verkieslng in 1994 was 'n sukses omdat dit vry en regverdig was en tot politieke vryheid gelei het. Moor agterna bekyk, was door tog haakplekke: lang toue, vertragings, die
deurmekaarspul, goed wat weggeraak het en die lang afstande wat mense moes afle om te kan stem. Behalwe dot ens Grondwet dit nou vereis, word 'n kieserslys nou as onontbeerlik beskou vir 'n verkiesing wat waarlik vry en regverdig is.
Die OVK se grootste uitdaging is om te verseker dot aile kiesers landwyd -
waor hulle ook 01 mag woon - wei kan stem. Op die dorpe en in stede is dit maklik, maar bykans 46"10 van ens bevolklng woon nie op dorpe en in stede nie. Minder as 29"/0 van aile huishoudings het 'n telefoon. Hierdie gebrek aan selfs die mees basiese kommunikasie-middele, plaas groot druk op die OVK se werk.
Danksy Sensus 1996 kon die OVK vasstel waar moontlike kiesers woon, of hulle 'n amptelike adres het of nie. Die land is in nagenoeg 15 000 stemdistrikte verdeel, met tussen 1 200 (platteland)
en 3 000 (dorpe/stede) mense in elkeen, Elke distrik het sy eie registrasie en stempunt. waordeur die OVK seker maak mense hoef nie ver te reis om te kan stem nie, Die OVK gebruik moderne masjientjies - ZipZips - wat blitslg die strepieskode in mense se ID's kan "lees", Hierdie masjientjies en gevorderde satellietkommunlkasie, sal verseker
dot stemuitslae uit selfs die mees afgelee dele van die land net so vinnig en effektief hanteer kan word as in ens grootste stede,
Om aile moontlike kiesers te registreer, is 'n yslike en ingewikkelde took, moor daarsonder kan Suid-Afrika se tweede verkiesing nie slaag nie, Dis ens almal se plig om die OVK hiermee te help en so te verseker die registrasieproses en komende verkieslng is 'n sukses,
ONTHOU:
X Jy sal nie kan stem as jy nie geregistreer het nie;
X jy sal net waor jy woon kan stem;
X as registrasie klaor is, sal jy 'n kans kry om by jou plaaslike munispaliteit te goon seker maak jou naam is op die regte kieserslys;
X door sal net een stemdag wees (nie drie 5005 met die laaste verkiesing nie),
Kom ons doen ons dee I!
Last joY stem tell
x As jy meer inligting wi! he, bel 0800 11 8000 tolvry
Die Mag van jou Stem! 17 Afrikaans
1] ~~@rrfuD~[fi)® ~1BJa Jiw ~ ~~
'II. ~ ,D«lXlII nlCl Wys jou strepieskode-ID of jou _--____ tydelike
Identiteit -sertifikaat aan die verkiesingsbeamptes.
2.~
Jou naam sal met die .--__ --.,, __ kieserslys
gekontroleer word.
3. ~ ~WGD
Jy sal twee stembriewe kry -een vir die Nasionale
en een vir die Provinsiale Wetgewer.
18 Die Mag van jou Stem! Afrikaans
Stem vir die Nasionale
~ff7 Vergadering Merk die party wat jy vir die Nasionale Vergadering verkies met 'n
kruisie op jou stembrief.
Stem vir die Provinsiale Wetgewer Merk die party wat jy vir die Provinsiale Wetgewer verkies met 'n kruisie op jou stembrief.
5.~
Plaas die stembrief vir die Nasionale Vergadering in die aparte stembus vir
die Nasionale Vergadering.
Plaas die stembrief vir die Provinsiale Wetgewer in die aparte stembus vir die Provinsiale Wetgewer.
Ixl Wees 'n Deanokratiese Burger Maak die 1999-verkiesing 'n
suksesl
Die Mag van jou Stem! 19 Afrikaans
Ixl ~cmmro ~ ~ ~@DOtID®~® ~®~® []1)@(Q]o@((
Ons moat .... . .. wat my by my Jaade punt bring ...
ru is moeilik om een stem in lbV'n koor te hoor. 'n Politi eke party help om almal se stemme hoorbaar te maak.
Politieke partye is 'n belangrike stop om eenstemmigheid te skep (die bree samewerking) wat nodig is vir die werking van demokrasie. Elke mens het steeds die reg om vrylik te praat en gehoor te word -hetsy binne of buite 'n politieke party.
'n Veelparty-demokrasie goon nie oor lede van die Parlement (LP's) van verskillende partye wat in die parlement stem nie, 'en een party wat wen nie. Dit goon
20 Die Mag vanjau stem! Afrikaans
eerder daaroor dot sake deeglik bespreek en eenstemmigheid bereik word.
'n Veelparty demokrasie verskaf 'n raamwerk om eenstemmigheid te bereik en om verskille op te los. Ons politieke partye is ons verteenwoordigers in die parlement - deur vir 'n party te stem, loot ons die LP's van daardie party toe om namens ons te praat.
Stem vir wie jy wil, maar laat . jou stem tel!
x
Politiel<e partye en daaraan deelneem nie, of die wet enigiets van 'n dergelike aard
op Stemdag doen nie. Die ~rkiesingsgedragskode • Niemand mag hul voordoen as (bevat in die Verkiesingswet, 'n partyverteenwoordiger, 1998) verseker dat kiesers kan kandidaat of OVK-beampte stem vir die party van hul keuse nie. sander vrees vir intimidasie. • Niemand mag 'n kieser se reg Geen persoon of party kan druk op geheimhouding skend nie. op 'n kieser plaas am op 'n • Niemand mag die Kieserslys
gebruik vir enigiets anders as spesifieke manier te stem nie. verkiesingsdoeleindes nie. Daar is ook baie ander • Niemand het die reg om maniere waarop lede van plakkate van 'n geregistreerde politieke partye mag en nie party of kandidaat te beskadig mag optree nie - as hulle nie of te vernietig nie. . die wet wil oortree nie: • Enige verkiesingsmateriaal wat • Niemand mag enige deur 'n politi eke party of
partyverteenwoordiger of kandidaat gedruk word, moet kandidaat verhoed om die naam en adres van die redelike taegang tot kiesers te drukker en uitgewer he en dit he nie. moet as "advertensie" gemerk
• Niemand mag onwettiglik wees. enige politieke byeenkoms, In 'n demokrasie moet al die optog, demonstrasie of onder geregistreerde politieke partye politieke geleentheid verhoed in vrede saamwerk, Enige nie. persoon wat die
• Niemand mag 'n politieke verkiesingsgedragskode byeenkoms of optog hou of oortree, kan vervolg word, ...-------.:-Ek hOd nie van hoe jy die land regeer
nie.
Ag, loop stem dan vir die opposisiel
Ha, ha, hal Hah, hah, hah Haaah, haaah!
Afrikaans
~ffirO~",[R3@ITiltIDo~~
(i)0'il @lD@
~O~D'D'D®O'U® ~®ufuD~UU® 5UID-AFRIKA hel die polensiaal om voor Ie loop in die AfrikaRenaissance - ottewel, die herlewing van Afrika n6 500 jaar van koloniale bewind.
Afrika is die tweede grootse en tweede mees dlic lbe,vOllkte van die sewe kontinente. Meer as 650 milJoen mense woon hler en - met die uitsondering van Antarktika - het dit die swakste ekonomie. Ons kan en wil dit verander
Afrika is die geboorteplek van die mensdom, die plek waar die eerste mense sowat vyf miljoen jaar gelede gebly het. Oit was uit Afrika dat mense die eerste keer die wereld ingetrek het. En watter magdom prestasies is daar nie wat ons kan laat herleef nie - van die glorieryke Egiptiese Ryk van 5 000 jaar gelede tot die wonders van die Mwene Mutapa Ryk in Groot.-Zimbabwe in die vroee 14de Eeu; van die ongelooflike kuns en kultuur van Benin in die
weste tot die eeu-oue handelstradisie langs die ooskus.
Met die begin van die Europese Renaissance in die 14de Eeu in Ita lie, is daardie kontinent met
nuwe lewe hervorm. Net so kan 'n renaissance in Afrika ons
gister se glorie laat herontdek, en ook met
'n dinamiese toekoms , laat ontwikkel en
-..,.~--- Hier in Suid-Afrika, waar
Vryheidsdag op 27 April die laaste
bevryding van die Afrika-kontinent
herdenk, het ons die '",~t",n.;"" om 'n kragtige rol in die transformasie van
Afrika te speel.
'n Lewensbelangrike dee I van die Afrika-renaissance is dat
demokrasie moet slaag. 'n Suksesvolie tweede demokratiese
verkiesing in Suid-Afrika sal 'n inspirasie wees vir al die volkere in
Afrika - en in die res van die wereld.
Doen jou deel - stem in Junie 1999 in die Aigemene Verkiesing.
Hlerdle publlkasle Is moonHlk gemaak deur die International Foundation tor Election Systems (IFES) met 'n skenklng van USAID In belong van 'n vrye en regverdlge verldeslng
Afrikaans In 1999.