northern suburbs (march) primary schools

12
GRATIS FREE NUUS NEWS Tel: 021 872 3880 [email protected] www.awsum.co.za AWSUMNews Check out all the latest school news inside MARCH 2014 NORTHERN SUBURBS LAERSKOOL PRIMARY SCHOOL SCHOOLS INSIDE Laerskool Bellville Noord Laerskool Aristea Laerskool Mikro Laerskool Labiance Laerskool Fanie Theron Laerskool De Kuilen Laerskool Brackenfell P2 Boksies maak ‘n verskil! P2 DIY Chalkboard wall calendar! P3 Kinders se Potensiaal P4 Osteoporosis, hormonal disorders and diabetes P5 Somatologie ń opwindende loopbaan vir dinamiese jong dames Kom ons vier Menseregtedag Wat kan julle gesin doen om hierdie dag te vier? • Cape Town Festival: Vier Menseregtedag in Kaapstad se middestad. Gratis konserte, kosmarkte, verskei kunstenaars en meer sal die dag onvergeetlik maak. • Gratis Menseregte Dag konsert by die V&A Waterfront. • Tyger Run/Walk by Tygervallei Sentrum. • We are one Colour Festival, The Grand Parade, Darling Straat, Kaapstad. Vakansiedae is `n dag vir elke gesin om te ontspan en `n langnaweek weg te ry na `n lekker vakansie bestemming, maar soms moet jy onthou die dag is juis `n vakansiedag ter nagedagtenis van` n gebeurtenis. Menseregtedag in Suid-Afrika word jaarliks op 21 Maart gedenk ter nagedagtenis van die Sharpeville-slagting, maar ook om te benadruk dat elkeen in ons diversiële land `n reg het as mens. Ons vier op 21 Maart die ideaal dat alle Suid-Afrikaners, van watter ras ook al, bewus sal wees van hul menseregte.

Upload: awsum-news

Post on 13-Mar-2016

274 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

SCHOOLS INSIDE • Laerskool Bellville Noord • Laerskool Aristea • Laerskool Mikro • Laerskool Labiance • Laerskool Fanie Theron • Laerskool De Kuilen • Laerskool Brackenfell

TRANSCRIPT

GRAT

ISFR

EE

NU

US

NEW

S

Tel: 021 872 3880 [email protected] www.awsum.co.za AWSUMNews

Check out all the

latest school news

inside

MARCH 2014 NORTHERN SUBURBS LAERSKOOLPRIMARY SCHOOL

SCHOOLS INSIDE• Laerskool Bellville Noord

• Laerskool Aristea

• Laerskool Mikro

• Laerskool Labiance

• Laerskool Fanie Theron

• Laerskool De Kuilen

• Laerskool Brackenfell

P2 Boksies maak ‘n verskil!P2 DIY Chalkboard wall calendar! P3 Kinders se PotensiaalP4 Osteoporosis, hormonal disorders and diabetesP5 Somatologie ń opwindende loopbaan vir dinamiese jong dames

E-pos: [email protected] | Tel: 021 872 3880

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

- Laerskool Welgemoed- DF Malan- Hoë- Hoërskool Tygerberg

Kom ons vier Menseregtedag

Wat kan julle gesin doen om hierdie dag te vier?

• Cape Town Festival: Vier Menseregtedag in Kaapstad se middestad. Gratis konserte, kosmarkte, verskei kunstenaars en meer sal die dag onvergeetlik maak.

• Gratis Menseregte Dag konsert by die V&A Waterfront.

• Tyger Run/Walk by Tygervallei Sentrum.

• We are one Colour Festival, The Grand Parade, Darling Straat, Kaapstad.

Vakansiedae is `n dag vir elke gesin om te ontspan en `n langnaweek weg te ry na ̀ n lekker vakansie bestemming, maar soms moet jy onthou die dag is juis `n vakansiedag ter nagedagtenis van` n gebeurtenis.Menseregtedag in Suid-Afrika word jaarliks op 21 Maart gedenk ter nagedagtenis van die Sharpeville-slagting, maar ook om te benadruk dat elkeen in ons diversiële land `n reg het as mens. Ons vier op 21 Maart die ideaal dat alle Suid-Afrikaners, van watter ras ook al, bewus sal wees van hul menseregte.

NEWS / NUUS

MARCH 20142 LifeStyleThis might be the perfect time to recap on ways to add a chalkboard calendar to a wall. Whether you have one in your home office, in the kitchen (on the back of a door), or in a children’s bedroom. A chalkboard wall calendar allows you to keep track of important events, celebrations and things to do.

Use your imagination when creating a chalkboard notice board or calendar, it doesn’t have to be square and boring. Cut out a cardboard stencil that you can use as a template to create a circular chalkboard calendar.

You will need (at your local Spiro’s Mica):Chalkboard paint Foam painting padMasking tapeBlack plastic (to cover furn-iture & floors)

Here’s how:Make sure the surface is clean. Mask off individual blocks and use a foam painting pad to paint blackboard paint onto wall or cut out a cardboard stencil that you can use as a template to create a circular chalkboard calendar.

Apply several coats of chalkboard, letting each coat dry before applying the next coat.

Watter verskil kan ‘n 5c, 10c of 20c muntstuk nou eintlik maak, mag jy dalk vra? Dit is kleingeld wat ons beursies net vol maak en soms so lastig kan wees. Dit is aanvanklik seker moeilik om te glo dat ‘n paar skamele muntstukke ‘n verskil kan maak, maar die Nasionale Instituut vir Dowes in Worcester het met die hulp van skole in die Wes-Kaap, bewys dat dit wel ‘n verskil maak in die lewens van Dowes en persone met gehoorverlies. Die NID se boksie-projek (Change 4 Change) is ‘n wenner! Sedert die projek se ontstaan in 2009 het dit NID se stoutste verwagtinge oortref met meer as R 100 000 wat per jaar ingevorder word deur die volmaak van klein Change 4 Change spaarboksies. Die projek word met ope arms ontvang deur skole wat ‘n verskil wil maak. Leerders maak ‘n reuse verskil met hulle bydraes en leer reeds op ‘n vroeë stadium in hulle lewens wat doofheid is en wat die probleme is wat Dowes in hul alledaagse lewens ervaar. Deur deelname aan die projek word leerders beloon met die wete dat hulle kleingeld ’n groot verskil in die lewens van Dowes by NID maak.

Die Nasionale Instituut vir Dowes (NID) lewer reeds vir 133 jaar ‘n omvattende diens aan Dowes en persone met gehoorverlies regoor Suid Afrika. Dienste by NID sluit in die versorging van meervoudig-gestremde Dowes; twee tehuise vir bejaarde Dowes; ‘n Kollege vir Beroepsopleiding vir Dowes; ‘n Teologiese kweekskool vir die opleiding van Dowe predikante en pastore; ‘n Akademie vir steundienste aan Dowes en die publiek, en ‘n Dowe kerklike gemeenskap met twee Gemeentes vir Dowes in Worcester en Bellville. NID nooi skole, groepe, besighede en individue wat vanjaar aan die boksie-projek wil deelneem om Hannerie Swart by 023 342 5555 of e-pos [email protected] te kontak.

NID en AWSUM bedank graag die volgende skole in die Noordelike Voorstede vir hulle ondersteuning in die afgelope 5 jaar deur middel van deelname aan die boksie-projek of skole donasies:

Laerskool Eversdal Laerskool Gene Louw Laerskool Mikro Boston Primary Curro Privaatskool Durbanville Hebron Christen SkoolLaerskool Brackenfell Simonsberg Primêre Skool Laerskool Monte Vista Laerskool Labiance Kenridge Primary Vredelust PrimêrDurbanville Voorbereiding Laerskool de Tyger Laerskool Bastion Laerskool Welgemoed Hoërskool JG Meiring Laerskool PanoramaLaerskool Goodwood Park Laerskool Bellville-Noord Laerskool De Tyger Laerskool De Kuilen Laerskool Bellpark Laerskool Fanie-Theron Laerskool Totius Durbanville Primêre Skool Laerskool AristeaHoërskool Monumentpark Gereformeerde Laerskool Bellville German International School Parow

Boksies maak `n verskil! DIY Chalkboard wall calendar!

Laerskool Welgemoed het die NID-boksies as ‘n klasprojek gedryf en klasse is aangemoedig om hulle boksies vol kleingeld te maak.

Laerskool Brackenfell het op 21 Februarie 2014 ‘n muntlegging gehou het ten bate van NID.

Durbanville Voorbereiding se fondsinsamelings-blikkies wat hulle in 2011 pragtig versier het vir Dowes en persone met gehoorverlies by NID.

Let your imagination go wildLet us show you how!

Mon - Fri: 08:00 - 18:00 Saturday: 08:00 - 17:00Sunday: 09:00 - 14:00 Public Holidays: 08:00 - 17:00

TRADING HOURS

VISIT US TODAY

SPIRO’S MICA - 31 Main Road, Durbanville Tel.: 021 976 3110 - www.mica.co.zaEmail: [email protected] casual work send cv to [email protected]

Bring this advert into our store & get R50 off your purchase of R200 or more.

Offer valid until 31 March 2014. T’s & C’s apply. Only one voucher per purchase.R50 OFF

Note: After applying chalkboard paint, prime the surface

before use by wiping chalk over the entire

board and wiping clean.

NEWS / NUUS

MARCH 2014 3LifeStyleBronto’s Pizza and Rib, has opened their second store in the Northern Suburbs and is selling the best tasting wood fired pizza’s and flame grilled ribs the boerewors curtain has ever tasted. Adding to this, they deliver free to your doorstep.

The secret rib sauce and the combination of the flame grill is what make their ribs taste so great. Pizza specials currently running are: Buy any two medium pizzas for only R89 or two large pizzas for only R109. Their Monday Madness specials will give any one a good head start to the week as they sell any large pizza on the menu with 400g Ribs and Chips for only R99. That is madness, hence the name “Monday Madness”. In association with AWSUM, Bronto’s is launching an exciting competition for the

Kinders is van nature leergierig. Hulle verken die wêreld rondom hulle met spontane energie en entoesiasme. Van geboorte af leer ons hulle om te loop en te praat en net sodra hulle beide goed kan doen, sê ons vir hulle: “By stil en gaan sit!” Hoeveel aandeel het ons nie as rolmodelle tot die demping van hierdie entoesiasme en potensiaal in kinders nie?

Sir Ken Robinson, ‘n voorloper in die veld van kinderopvoeding, vertel dat kinders wat vandag in skool is, rondom die jaar 2065 sal aftree, maar ons kan nie eers vyf jaar in die toekoms in sien nie! Dit laat ons met ‘n geweldige groot uitdaging om kinders voor te berei vir ‘n wêreld waar hulle die leiers moet wees en ons self weet nie eers hoe dit gaan lyk nie!

Albert Einstein het gesê: “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its

Win a Pizza party for your class month of April. All you need to do is cut out the coupon on the back page of your March AWSUM edition and attach it to your slip and hand it to your teacher who collects these coupons for your class. Hand these slips in at our store or give to our delivery driver. The class with the most slips attached to the coupons, wins an AWSUM class party at your school with delicious Pizza and Ribs to show off to your other friends. The school with the most entries wins a further R5 000 sponsored by Bronto’s. Please be sure to write your school name and class number on the back of the slip. We are proud to start our sponsorship and donation programme with all the schools in the area. It’s our pleasure to sponsor your team and help shape the sport/talent stars of tomorrow in our area. Contact our store for further details on our sponsorship programme.

Tel: Tygervalley 021 914 9888 / 021 914 5192 | Durbanville 021 975 2707 / 021 975 2767

FRUIT AND VEGETABLES AVAILABLE

LamsnekbredieBestandele::: :: :::::: :: ::::::: ::::::::::::: ::::: :::: :: ::::: :::::: :::::::::::::: :::::: :: :::::: ::: ::::ti::: :::::: :: ::::::::: :: v:::::::::d: :::::::::: :: :::::: :: ::d::::d: :::::::::::d: :: ::d::::d: ti:::::: :: ::::::::::::7: :: v:::::ft::::::: ::::::::::: :::::: :: :: :::::: :::::

MMetode: ::::: d:: :::: :: d:: :::::: v::::::: d:: v:::: d:::::: :::: d:: ::: :: ::: d:: :::::::. S::::: d:: ::: :: d:: :::::: :: d:::::fd: :::: ::: d:::::::::d. S::: d:: v:::: :: d:: ::: :: ::::: d:: ::::ti:: :: d:: v::::. G::: ::: :::: :: ::::: :: v::: d:: ::::: :: ::::::::::: ::: ::::: d:: v:::::ft::::::. P:::: d:: d::::: :: :: ::::: d:: :::d:: d:: ::: :: - ::::v::: : ::: :0 ::::::. R::::::: d:: :::::::::: ::-:: :: :::: d:: :::: v:: ::::v::: :0 :::::: :::d:: d:: :::::::::: ::: ::.

www.boerekos.com

FAMILIE DINAMIKA WERKSWINKELAangebied deur Karla van Biljon

(Teologiese Meestersgraad in Kinder Spiritualiteit, RSG Oordenkings, TV Program aanbiedings en opgeleide DeMartini Metode Fasiliteerder)

22 Maart en 19 AprilProtea Hotel, Durbanville

Wil jy graag kommunikasie in jou familie verbeter en elke een in die gesin help om tot hulle volle potensiaal te ontwikkel?

Kom leer saam tydens die werkswinkel, deur middel van The Demartini Method:• Om konflik in die familie te hanteer• Om mekaar se waardes te verstaan en te respekteer• Om in terme van mekaar se waardes te kommunikeer

Vir meer inligting kontak: Karla van Biljon - [email protected]

Kinders se Potensiaalability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.” So hoe kan ons die “genie” in elke kind raaksien om hulle te help om tot hulle volle potensiaal te ontwikkel?

As ouers, onderwysers en ander kern rolspelers moet ons die tyd vat om te kyk waar lê die “genie” in die kind. As ons dit in hulle kan raaksien, kan ons hulle help om dit in hulleself raak te sien.

Observeer wat hulle lewe vir jou demonstreer: waaroor praat hulle, waarna kyk hulle, waaraan spandeer hulle tyd en waarvoor het hulle altyd energie?

As ons kinders help om die “genie” in hulleself te waardeer en dit verder te ontwikkel, sal ons leiers groot maak wat nie gaan vra waarheen gaan die wêreld gaan nie, maar leiers wat die wêreld gaan lei waarheen dit moet gaan.

Karla van Biljon

NEWS / NUUS

Get the latest AWSUM edition on - www.awsum.co.za

NEWS / NUUS

MARCH 20144

EditorMeinette van der Walt021 872 3880 | [email protected]

Graphic DesignerRowan Engledoe021 872 3880 | [email protected]

AWSUM News is distributed to the following schools:

NORTHERN SUBURBS:Primary schools: De Kuilen, Labiance, Bellville Noord, Mikro, De Tyger, Welgemoed, Fanie Theron, Aristea Edge-mead, Brackenfell, Durbanville Voorbereiding, Gene Louw High Schools: HTS Bellville, Belville, Brackenfell, DF Malan, Tygerberg, Eben Donges, Stellenberg, Settlers, Durbanville, De Kuilen

CONSULTANTS:Liza Schreuder | 076 614 2317 | [email protected] Brits | 084 616 0876 | [email protected]

NEWS / NUUS

Osteoporosis is an extremely common, serious disease with a hip fracture mortality of 25-38%. Many however still regard osteoporosis as an inevitable part of ageing for which there is no treatment. Professor Stephen Hough, a local physician and endocrinologist, vehemently disagrees with this sentiment.

After training at the Stellenbosch University and the Washington University in St Louis, USA, Hough pursued an academic career in the Department of Medicine at the Stellenbosch University for more than 30 years. He was Head of Endocrinology (1982-2007), and Chairman of the Department of Medicine (2001-2060) and has now opened a private practice at Mediclinic Durbanville, where he consults 3 full days per week and spends the rest of the time on postgraduate teaching and research in endocrinology and osteology at his old alma mater. With more than 30 years experience in the field and access to modern diagnostic facilities and the latest pharmacotherapy, he is well equipped to manage patients with osteoporosis. Colleagues who wish to send their patients for a DXA test only and not a full consultation are more than welcome to do so.

The practice is also well geared to assist in the diagnosis and management of common endocrine disorders including thyroid diseases, disorders of puberty and growth, endocrinopathies attending the menopause and male hypogonadism, as well as problems with excessive hair growth, pituitary and adrenal diseases and endocrine causes of hypertension and hypoglycaemia syndromes. The practice does not focus on obesity and weight reduction programmes, but will readily assist to exclude secondary, endocrine causes of obesity and in addressing the complications of this disorder.

Diabetes, is pandemic in all population groups in South Africa. When accompanied by obesity, hypertension, lipid and / or glucose disorders (the metabolic syndrome), it markedly predisposes to cardiovascular disease, and receives our full attention.

Osteoporosis, hormonal disorders and diabetes

SpecsaversSA

CREDIT

SpecsaversSA SpecsaversOptoms

For children removing the adenoid at the same time as putting grommets in the ears seems to help stop the glue ear coming back. Removing the adenoids may also make colds that block the nose less of a problem for your child. Usually adenoid surgery is done as a day case and there is minimal pain after the procedure.

Adenoid surgery is very safe, but bleeding may occur which may need a second operation to stop it. However, bleeding after adenoidectomy is very uncommon.

Adenoids are small glands in the throat at the back of the nose. They are there to fight germs in younger children. We believe that after the age of about three years, the adenoids are no longer needed.

Your body can still fight germs without your adenoids. We only take them out if they are doing more harm than good.

Sometimes children have adenoids so big that they have a blocked nose, so that they have to breathe through their mouths. They snore at night. Some children even stop breathing for a few seconds while they are asleep.

The adenoids can also cause ear problems by stopping the tube, which joins your nose to your ear from working properly.

Sales representative needed in the

Northern SuburbsThe AWSUM Newspaper is

looking for an experienced sales representative in the Northern Suburbs area. The successful candidate must be motivated,

driven and energetic. Salary: Basic and commission. Must reside in

surrounding area.

If you are interested please submit your CV to [email protected]

Adenoid Surgery ChildrenDr. Adriaan Pentz (Oor-, neus- en keelspesialis)

NEWS / NUUS

MARCH 2014 5

c/o Aurora en Burton Street, Aurora, DurbanvilleTel: 021 975 9730 | Fax: 021 975 9731

Have a great 2014 with us!

ww

w.fi

shga

te.c

o.za

ISA

_462

6Die Isa Carstens® Akademie is ‘n betroubare naam in gesondheid- en velsorgopleiding, en bied aan jou die geleentheid om ‘n internasionaal erkende Diploma in Somatologie te verwerf – hetsy in Stellenbosch of Pretoria.

Vir meer inligting, besoek gerus www.isacarstens.co.za of kontak Stellenbosch: t: 021 883 9777 - Pretoria: t: 012 348 0125

Leiers in gesondheid- en velsorg.

Volg ’nloopbaan in gesondheid- en velsorg.

Isa Carstens Akademie is geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding onder Hoër Onderwyswetgewing 1997. Registrasie sertifikaat No 2000/HE07/025

Die Isa Carstens Akademie (ICA) bied ‘n drie-jaar voltydse Diploma in Somatologie, ‘n NQF vlak 6 kwalifikasie. Hierdie is ‘n belowende loopbaankeuse vir jong dames aangesien dermatoloë, plastiese chirurge en dokters in estetiese medisyne toenemend van somatoloë in hul praktyke gebruik maak om behandelingsprosedures aan te vul.

Voornemende studente wat as ‘n somatoloog in die estetiese mediese rigting wil werk kan Somatologie studies kies as ‘n alternatief vir daardie kandidate wat byvoorbeeld akademies presteer maar nie vir medies gekeur word nie.

Die Isa Carstens Akademie (ICA) is reeds vir 36 jaar een van die mees vooraanstaande opleidingsinstansies op die gebied van gesondheid en velsorg in Suid-Afrika en is ook die eerste CIDESCO (Comitè International D’Esthètique et de Cosmètologie) erkende skool. Terapeute met ‘n internasionaal erkende ICA kwalifikasie is veral in aanvraag wat plaaslike en internasionale werksgeleenthede betref. Die kursus se bestuurs-en bemarkingsmodule bied verder die nodige kennis om ‘n eie sake-onderneming te bestuur.

Daar is vandag talle voorbeelde van voormalige ICA studente wat suksesvolle eenman sake ondernemings bedryf, of in groter salonne en spa’s as terapeute en spa bestuurders werksaam is of op luukse passasierskepe werk. Terapeute word ook gereeld as verteenwoordigers van produkhuise of as lektrises by gesondheid-en velsorg opleidingskole aangestel.

Somatologie ń opwindende loopbaan vir dinamiese jong dames

Ons wil nou nie sout in die wonde invryf nie…Maar hoe lyk jou soutinname?

Die week van 10-16 Maart is Nasionale Sout Week wat jou graag wil bewus maak van die gevare daarvan as jy baie sout in en oor jou kos eet. Die veldtog fokus hierdie jaar op sout vermindering – “Less salt please”.

Het jy geweet dat beroertes die derde grootste oorsaak van sterftes in Brittanje is. Sout is die hoofoorsaak van verhoogde bloeddruk wat `n beroerte tot gevolg kan hê. Deur jou sout met 1 gram `n dag te verminder kan tenminste 2600 sterftes (a.g.v beroertes) per jaar verminder. Sout kan ook probleme veroorsaak soos osteoperosis, nierversaking en selfs maagkanker.

Indien jy in beheer is van julle huishouding se kosvoorbereiding, maak seker jy verminder die hoeveelheid sout wat jy gebruik en dink twee keer voordat jy vir iemand vra om die soutpot aan te gee.

Source: www.gov.zawww. actiononsalt.com

Volgens Isabel Roos, besturende direkteur van ICA, is ‘n belangrike faktor wanneer ‘n opleidingsinstansie gekies word, dat dit by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding geregistreer is, asook geakkrediteer deur die raad van hoër onderwys dus voldoen die kwalifikasies aan die Nasionale Kwalifikasieraamwerk se standaarde.Die ICA het kampusse in Stellenbosch en Pretoria en bied uitstaande koshuis verblyf.

Vir meer inligting, skakel die ICA by 021 883 9777 (Stellenbosch) of 012 348 0125 (Pretoria), stuur ‘n e-pos aan [email protected] (Stellenbosch) / [email protected] (Pretoria) of besoek www.isacarstens.co.za, of op Facebook of volg hulle op Twitter by @IsaCarstensAcad.

NEWS / NUUS

MARCH 20146

Skapie sê.... met sulke blêrlaglike goeie prysehoef jy nie ander weiveld te soek nie...

WaltziesBoerewors

R54.99/kg

SkaaplandA-Graad Fillet

R199.99/kg

SkaaplandBiltong Steak

R99.99/kg

Dis mos nou

groengras!!!

Prysegeldig

3-8 Maart 2014 21 Pasita Street, Pasita Park, BellvilleTel (021) 914 9740 | www.skaapland.co.za

SKAAPLAND BUTCHERY

With a world filled with all the colours of the rainbow, full bodied flavours of freshly baked breads, sizzling sausages on the braai and a symphony of music surrounding us, we never take a moment to stop…relax and enjoy…this is what you come to Skaapland for.

Our meats ranges from chicken kebabs, Skaapland Biltongsteak, Ouma’s Homestyle Boerewors and a friendly face to guide you on your journey through our gorgeous butchery.

One of our most favourite recipes is the Skaapland Oxtail& Sherry Potjiekos that can fill up to 10 hungry tummies and is always very well accompanied by a glass of chocolate flavoured Pinotage.

Groccery List:• 3.5kg oxtail• 3 medium onion• 3 cloves of fresh garlic• 300ml Old Brown Sherry• 7 Medium potatoes• 1 packet of carrots• 1 red bell pepper

Slowly braise the onions and the oxtail until golden brown, leave to simmer 10-15minutes before adding the cut up veggies and 2 cups of water. The potjiekos needs to cook for 3-4 hours on a low consistent temperature.10 Minutes before serving add pre-mixed brown onion soup packet and top it off with mozzarella.

DINNER is served…Come and visit us to feel all the colours, taste all the flavours and get swept off of your feet in a world filled with gorgeous meats.

Skaapland Mêê’s again.. Celebrate St Paddy’s day Every year on 17 March, Ireland celebrates Saint Patrick’s Day, a cultural and religious holiday that dates back to the 9th century and pays homage to the nation’s most prominent patron saint. While it does have spiritual roots, today, the occasion is largely used as an excuse for Irish fun and has been eagerly adopted by a host of countries outside of the shamrock state, South Africa included.

The AWSUM Kombuis shares two Irish recipes to celebrate St Paddy’s.

Original Irish CoffeeTotal Time: 10 min Prep: 5 min Cook: 5 min Yield: 1 serving Level: Easy

Ingredients:

1 cup freshly brewed hot coffee 1 tablespoon brown sugar 1 jigger Irish whiskey (3 tablespoons) Heavy cream, slightly whipped

Directions:

Fill footed mug or a mug with hot water to preheat it, then empty. Pour piping hot coffee into warmed glass until it is about 3/4 full. Add the brown sugar and stir until completely dissolved. Blend in Irish whiskey. Top with a collar of the whipped heavy cream by pouring gently over back of spoon. Serve hot.

Source: http://www.foodnetwork.com

NEWS / NUUS

MARCH 2014 7Laerskool Bellville Noord

“Sny u gras”“Cut your lawn”

Bellville: 021 949 3570 | Parow: 021 930 0724 | Brackenfell: 021 981 9002

17 lede en 5 ouers het die oggend-uitstappie na Houtbaai meegemaak. Die aand het 25 lede en 7 ouers weer kom oorslaap. Die skoolterrein is eers goed skoongemaak en toe het ‘n oud-lid/-leerder, Janike du Plessis (tans in Hoërskool Bellville), kom terugploeg in haar alma mater deur speletjies aan te bied. Later die nag was daar ook ‘n skattejag en paaseiersoek. Die ouers wat oorgeslaap het was ten alle tye betrokke en moes maar uithaal om by die jongklomp te bly. Gelukkig was dit nie ‘n wakkerbly nie, en het hul darem ook later heerlik in hul tente slaapkans gekry. ‘n Paar denkbeeldige bome is wel deur die nag afgesaag of was dit denkbeeldige leeus wat gebrul het. Die kinders kon hul amper verbeel hul tente staan diep in die veld.

Die Landsdiens (graad 4) en ‘n paar Groentjies (graad 3) het saam met die Angra Avontuurklub op ‘n uitstappie gegaan. Eers het ons La Bonheur-krokodilplaas besoek. Hier het hul die geleentheid gehad om ‘n baba krokodil vas te hou. Die kleintjies het dit geweldig geniet alhoewel hul maar skrikkerig was om bo die honderde krokodille rond te loop. Hierna het ons Gerry, die kameel, en al sy maats by Giraffehouse gaan ontmoet. Na ‘n heerlike wandeling waarin ons elande, seebras en nog heelwat ander wild gesien het, het ons ‘n vertoning met spinnekoppe, slange en selfs ‘n brulpadda bygewoon. Teen 2nm is ons veilig by die skool afgelaai en kon die klomp hul belewenis met hul ouers deel. Ander skole wat saam was was Parow-Noord, Bellpark, Saffier, Vredelust en De Tyger.

Die graad 4 B-klas van Laerskool Bellville-Noord het ‘n tikkie geskiedenis prakties beleef toe een van die leerders, Francios du Toit, sy ma se ou elektroniese tikmasjien klas te gebring het. Mnr. C. Lötter het eers vir almal verduidelik hoe dié masjien verskil van vandag se veel moderner rekenaars. Toe het hy hul verbaas deur ‘n hele paar sinne te tik sonder om op sy hande te kyk en ook sommer soms iets wat hul gesê het. Hy moes egter ook ‘n slag wys hoe die sekretaresses in die ou dae ‘n foutjie of twee met “tipex” reggemaak het. Die leerders het ook die geleentheid gehad om ‘n paar letters self te tik. Dié “toevallige” les het gebeur tydens die opbou na die graad 4’s se SW-projek (Geskiedenis) waar hul ‘n plakkaat oor ou voorwerpe in hul huise gaan maak.Renen, JP Joubert, Sadika Lakay, Madelein Smit en Roxy Rieck vir Hannelize Wessels dop wat ‘n woord tik.

‘n Paar foto’s geneem tydens ons Ouervereniging se wakkerbly wat hul vir die graad 5-7’s gehou het op 21 Februarie. Nie almal kon Klaasvakie se sandjies die hele nag vermy nie.

Bootrit en toe ‘n oorslaap

LandsdiensLeerders besig met plakkate...insae in ‘n Bellville-Noord-skooldag

Graad 4 B-klas

Wakkerbly by Bellville-NoordNog ‘n uitstappie deur Bellville-Noord meegemaak

NEWS / NUUS

MARCH 20148 Laerskool Aristea

Laerskool Mikro

Mnr. en Mej. Aristea

2014 Wp Laerskole Atletiekspan Mikro Marathon

Inligtingsentrum

Aristea fietsryer onderwysers

Aristea office national grondslagfase atletiekbyeenkoms

Speletjiesdag – 14 Februarie 2014

Awsum Tennis picnic

Op 27 Februarie 2014 het ons jaarlikse Mnr. en Mej. Aristea weer plaasgevind. Allle leerders vanaf Gr.1 tot en met Gr. 7 was toegelaat om deel te neem aan hierdie opwindende glansgeleentheid. Die aand se tema van ‘Too Sexy’ het ook beloof om hope pret in te hou vir die deelnemers, gehoor en beoordelaars. Die aand was gelei deur Raynier Fourie en Lelanie Meyer met die deelnemers wat vreeslik mooi gelyk en geskitter het op die loopplank. Daar kan met beslistheid gesê word dat die aand ‘n reuse sukses was en dat almal dit terdeë geniet het.

Daniël Wildeman (Verspring en hekkies), Corné Schreuder (Diskus) en Carel Van Der Merwe (Gewigstoot) gaan die WP op die Wes-Kaap kampioenskappe (Boland, SWD, WP) op die Dal Josephat Stadion in die Paarl verteenwoordig.

Ons maats besoek die kuberruim! Boekwurms verdien mos iets soets op Valentynsdag!

Leerders ondersteun mekaar tydens hierdie fondsinsameling.

Dit was ‘n miernes van bedrywighede by ons Mikro Marathon.

Tenika Franken, Ghia Hough en Mia Schoeman.

Ons het twee onderwysers by Laerskool Aristea wat fiets ry. Mnr Steffen en Mnr. Ferreira het die sport opgeneem en geniet dit terdee. Hulle het die Desember vakansie elke oggend vroeg opgestaan om te oefen, sodat hulle die baie gewilde fiets wedren die “Argus” kan aanpak. Hul het reeds sowat 2500 km gery gedurende die laaste drie maande. Ons wens hul alle sterke toe.

Atlete van 17 skole het vanjaar die geleentheid gekry om deel te neem aan die Aristea Office National Grondslagfase Atletiek byeenkoms te Laerskool Aristea op 20 Februarie 2014. Tydens hierdie aandbyeenkoms neem 0/7 -, 0/8- en 0/9-atlete deel aan die 50m en 80m naellope. Twaalf leerders van Laerskool Aristea het deelgeneem. Paidamoyo Chaiezvi , ‘n 0/9-meisie, het besonders goed presteer deur medaljes te verower in die 50m en die 80m. Ons is dankbaar teenoor ons borg, Office National, wat hierdie geleentheid moontlik gemaak het vir ons Grondslagfase atlete.

Die dag het opwindend begin. Laerskool Aristea: ‘n lappieskombers van rooi, wit en pienk. ‘n Speletjiesdag was gereël om vir die leerders dié Valentynsdag spesiaal te maak. Vroegoggend was daar ‘n “best dressed” kompetisie. Elke graad kon die bes geklede leerders kies as finaliste en hulle moes op die verhoog pronk met hul uitrustings. Afhangende van die opwinding en geraas vanaf die gehoor, was wenners deur Juf. Meyer aangewys. Daarna het die speletjies begin. Daar was ‘n groot verskeidenheid, soos bottelomtrek, veerpyltjies, kolspel,

The weather was perfect, the young tennis players enthusiastic and the parents very supportive. On Saturday, 22 February, Aristea families had the

opportunity to share in a delightful tennis picnic at the school, as arranged and presented by Mr. Rossouw. It was no surprise to find parents dusting off their racquets for a last minute match against their offspring.

skyfskiet, ens. Die leerders het dit baie geniet. Daar was ook talle eetgoedjies en speelgoed te koop. Baie dankie aan ieder en elk wat hierdie dag moontlik gemaak het.

NEWS / NUUS

MARCH 2014 9Laerskool Labiance

Mr and Miss Labiance

Markdag

On Friday 28 February 2014 Labiance held our annual Mr and Miss Labiance. The purpose of this competition is to create an opportunity for the Grade 7 learners to stand out purely based on their character. Our themer this year were “A Night at the movies” Our winners are:Ayden Rhode And Zukhanye Smile When I heard that I’m Mr Labiance I was shocked and happy at the same time. I only realised I’m Mr Labiance the next morning. I would like to thank my parents for preparing me for the day, and the judges for voting for me.Written by Ayden Rhode. Winning Miss Labiance was an awesome experience. I’m thankful that I won and I really wouldn’t mind doing it again. I want to thank everyone who believed in me. I also want to thank the judges for choosing me and the rest of Mr and Miss Labiance contestants.Written by Zukhanya Smile

Ruan Wepener is n 10jarige voorbeeldige en pligsgetroue gr 5 leerder van Fanie Theron Laerskool, wat een van Shoprite 2014 se Gemeenskapskompetisies gewen het. Sy briefie, van wat hy eendag wil word het ver Bo die ander inskrywings uitgestaan, en derhalwe het hy `n tjek van R5000 gewen wat vir sy skoolfonds aangewend word, geborg deur Shoprite. `n Week nadat hy as wenner aangewys was, was hy gekontak en verwittig dat hy by nog `n Shoprite tak in die Weskaap gewen het, maar Ruan het besluit dat hy alreeds `n prys gewen het en teruggestaan dat nog `n leerder die geleentheid kon kry om `n prys te wen. Hierdie gebaar getuig van sy onbaatsugtige geaardheid en is voorwaar `n voorbeeld vir ander en `n leerder waarop Mnr Toerien, skoolhoof van Fanie Theron Laerskool baie trots kan wees.

t: +27 21 914 8975

f: + 27 21 914 9189

e: [email protected]

w: www.lafetavij.co.za

Shop no. 4, Bella Rosa Street

Rosenpark

High StHigh Street Shopping Village

Bellville, 7530

We also do functions

Laerskool Fanie Theron

NEWS / NUUS

Get the latest AWSUM edition on - www.awsum.co.za

Get a free cappuccino with any meal on presentation of this voucher!

Shop G 2Willowbridge Centre

TygervalleyTel: 021 914 2557

NEWS / NUUS

MARCH 201410 Laerskool De Kuilen

116 lopies! Krieket

Our SWAT –team (Student Worker Action TEAM)

Tennis

En so skryf ons graad 3’s sinne

Our own WP Athletes Nuwe onderwysers by Laerskool De Kuilen

Ma en Dogter oggend

Op die 13 Februarie 2014 het De Kuilen teen Laerskool De Tyger krieket gespeel. ‘n Skitterende vertoning deur De Kuilen wat in total van 178 lopies aangeteken het, waarvan 116 lopies deur Cole Van Rooyen geslaan is. Hy het 5 sesse geslaan en 8 viere gemoker en De Kuilen kan baie trots wees op hom.

Character Education promotes core values in all phases of school life and includes proactive strategies and practices that help children not only to understand core ethical values , but to care about and act upon them. These core values are Responsibility, Fairness, Citizenship, Caring, Respect and Trustworthy. A specific color represent a specific value.eg The purple draping around the tree represents Good citizenship , So in February we strive to be good citizens at school , in our country These learners are involve in the planning designing ,dissemination and implementation of the program.

1ste Tennis span spog met hul nuwe kleredrag. Thank you to Mr Hilton Croy from Royal Finacial Specialists who was the sponsor.

ONDERWERP: Wat ek geniet om te doen.Ek hou van honde. Honde is vir my gevaarlik. Honde en katte hou niks van as daar ‘n kar aan kom dan hardloop die kat na die kar toe. DIS HOEKOM EK VAN ‘N HOND HOU (Ethan Jantjies - Graad 3a). Sy klasjuffrou Carin van der Merwe is baie trots op hom.

Our school is very proud of these two athletes. They will participate on the 6th March at the Western Cape Atheletics Meeting in Paarl. Carla Cummings: 100m en 200m Sprints. Deolan Kuhn: High jump {2nd}

Marne van der Burgh: Graad 6 onderwyser asook Drama vanaf graad 4-7. Manie Rossouw: Graad 2 klasonderwyseres. Anne-Mari Spannenberg: Gr 7 onderwyseres asook verantwoordelik vir L.O Graad 1 – 7.

Op Saterdag, 7 Februarie 2014, het Laerskool De Kuilen ‘n Ma en Dogter oggend gehou. Dit het plaasgevind in Laerskool De Kuilen se skoolsaal. Mev. Biggs (onderwyseres van laerskool De Kuilen) was die Seremonie meester. Verskeie “solo” sang items was gelewer deur leerders van die skool. Mev. Loock het op die klavier hul begelei en gedurende die dag klavier gespeel. Ons het 2 gassprekers vir die dag gehad. Nicky Campher van Bella Donna Finishing Classes het ‘n praatjie gelewer oor etiket. ‘n Oud leerder van Laerskool De Kuilen, Fortuna Bagula, het ook ‘n praaitjie gelewer. Sy het baie sukses in haar lewe behaal, sy het vir ons kom vertel watter rol haar ma in haar lewe speel, asook hoe haar ma haar nog altyd geondersteun het en gemotiveer het om die beste te wees wat sy kan. Ons het 2 aktiwiteite gehad. Daar was kolwyntjies op die tafel met klomp versierings. Hulle kon die “cupcakes” versier nes hulle wil. Daar was ook ‘n “craft” aktiwiteit waar die ma’s en dogters saam ‘n foto raam moet maak uit roomys stokkies. Hulle kon die raam versier met knope, linte, kraletjies ens. Daar was ook fotos geneem van hierdie spesiale oggend, deur Alex & Maryke photography. Die ma’s kon dadelik vir die fotos betaal, en dan was die fotos dadelik beskikbaar. Daar was ook lekker sap, water en croissants op die tafel.

NEWS / NUUS

MARCH 2014 11Laerskool Brackenfell

Ons herwin koerante en tydskrifte. Enigiemand kan dit skool toe bring en vir Mev. Mostert kontak. Ons het die herwinningsaanleg by Kraaifontein besoek. Die leerders kon sien hoe om vullis te sorteer en sien watter produkte herwin kan word.

Herwinning:

Graad 5 - 7 was op ‘n landsdienskamp by Touwsrivier. Hulle het baie aktiwiteite gedoen. Hulle het nuwe maats gemaak en ook nuwe vaardighede aangeleer. Daar was 154 kinders en dit was ‘n fantastiese kamp. Mev. Mostert het die kamp beplan en aangebied.

Die kinders was op Saterdag 22 Februarie 2014 na ‘n plaas by Breërivier. Hulle het 7 km gestap, in die rivier geswem, boomgeklim, hanepootdruiwe vanaf die stok/tros gepluk en geëet. Dit was ‘n fantastiese dag.

Kamp: gr. 5 - 7

Uitstappie: gr. 1 - 4

Modeling Fx

Casting & Modeling

Agency

Nick061 007 4681

[email protected] wwww.modelingfx.co.za

WANNA B IN THE MOVIES

We do:

Ramp Catalogue

Tv AdsMovie Extra's

Come visit us at: Shop 6, Aurora Ipic Centre, Burton Street, Aurora, DurbanvilleCell: 082 650 9258 | Tel: 0861 555 133 | Fax: 086 273 4010 | Email: [email protected]

1. Rawson Durbanville Elite | 2. Rawson Rentals Cape Metro Elite

Bedrooms 3 | Bathrooms 2 | Garages 2 Web Ref: 541547Townhouse in popular area, near schools!! Very neat facebrick townhouse situated in popular complex in well looked after area. This home offers 3 Bedrooms, 2 half bathrooms, spacious open plan kitchen and dining room/lounge, well groomed garden with swimming pool. Neville Chamberlain 083 279 6408

R 1 495 000Stellenberg

NEWS / NUUS

MARCH 201412Entertainment

13

22 3

6

5

15

2

9 1

6

278

3 63

516 7

54

7 43

The song charts below represent the 10 most popular songs for February 2014 based on the top downloaded and

streamed songs from online music retailers.

SUDOKU

Top 10 Songs - February 2014