sosiale wetenskap - geografie · 2020. 2. 18. · •jy kan sien dat die aarde se as gekantel is...
TRANSCRIPT
SOSIALE WETENSKAP -GEOGRAFIELes 3. Aardbol en Omwenteling
van aarde / Seisoene
• Waarom ervaar ons DAG en NAG? • Waarom ervaar ons seisoene? • Om die kernvrae te beantwoord, sal jy leer van
• halfronde, • die aarde se rotasie op sy as, • tydsones en • die internasionale datumlyn, en • die aarde se wenteling rondom die son.
Copyright 20092
Halfronde:
• Die aarde word verdeel in die Noordelike (boonste helfte) en Suidelike (onderste helfte) Halfrond deur die EWENAAR, dit wil sê by die 0° Breedtelyn of die 0° parallel.
Halfronde:
• Die aarde word verdeel in die Oostelike(regterkantste helfte) en Westelike (linkerkantste helfte) Halfrond langs die nul-meridiaan of 0°lengtelyn en
• die tweelinglyn daarvan, die Internasionale Datumlyn, dit wil sê by die 180° meridiane of 180° Oos en 180° Weste lengtelyne onderskeidelik.
Copyright 20094
Halfronde:
• Dit is nuttig om die aarde in hierdie vier halfrondes te verdeel omdat dit vir ons 'n raamwerk bied om van GEOGRAFIESE LIGGINGS te praat.
• Dit stel ons ook in staat om die ligging van plekke, terreinvoorwerpe en gebeure makliker te beskryf.
Halfronde:
• Die aarde draai of roteer op sy as. • Een volledige rotasie op die aarde se as duur
24 uur. • Die aarde se as hel oor/is gekantel teen 'n hoek
van 23½ grade van die loodlyn (vertikale as) tot die vlak van die elliptika.
Die aarde se rotasie op sy as - dag en nag:
Die aarde se rotasie op sy as van 23½° - dag en nag:
• Die aarde tol of roteer op sy as. • Die rigting van die aarde se rotasie is van
WES NA OOS.• As ons 'n roterende aardbol bo ons koppe oplig,
toon dit 'n kloksgewyse rotasie van die aarde as 'n mens na die Suidpool kyk.
• In teenstelling hiermee toon die roterende aardbol 'n antikloksgewyse rotasie as jy dit van die Noordpool af kyk.
Die aarde se rotasie op sy as - dag en nag:
Die aarde se rotasie op sy as - dag en nag:
• Die gevolg van die roterende beweging van die aarde is die daaglikse siklusse van dag en nag.
• Terwyl een helfte van die aarde wat op die son gerig is DAG ervaar, ervaar die ander helfte wat weg van die son af gerig is NAG.
• Ons noem die lyn wat die dag en nag van mekaar skei, die VERLIGTINGSIRKEL.
Dag en nag:
Dag en nag:
Verligtingssirkel
Aarde roteer van WES na OOS
Wes
Noord
Suid
Oos
• Omdat die aarde voortdurend op sy as roteer, ervaar ons verskillende tye in die dag of nag, wat onder meer insluit:
• sonsopkoms• die middaguur • sonsondergang • middernag• Let daarop dat dit 12 uur duur van middernag tot
die middaguur en 12 uur van die middaguur terug tot by middernag.
Dag en nag:
Copyright 200913
Dag en nag:
sonsopkoms sonsondergang
middaguur middernag
Copyright 200914
Dag en nag:
Dag en nag: Video
http://www.solarsystemscope.com/daylightmap/
• Skets illustreer die verskillende tye in die dag en nag deur te verwys na wat op twee plekke gebeur wat op verskillende dele van die ewenaar geleë is - Celebes en die Victoriameer - terwyl die aarde in posisies a, b en c van wes na oos roteer.
Dag en Nag:
• Die aarde se OMWENTELING verwys na die wentelbaan of beweging daarvan om die son.
• Een volledige omwenteling of siklus duur 365,26 dae of 365¼ dae.
• Die aarde wentel in ’n ELLIPTIESE BAAN of ʼn ovaal vlak om die son.
Die aarde se wenteling om die son:
DIE AARDE SE WENTELING OM DIE SON:
Copyright 200920
DIE AARDE SE WENTELING OM DIE SON:
• Jy kan sien dat die aarde se as gekantel is (23½°) terwyl dit om die son wentel.
• Dis die belangrike kenmerk van die beweging van die aarde wat lei tot die verskillende seisoene wat ons in ʼn jaar ervaar.
• In posisie 2 is die Noordelike Halfrond na die son toe gekantel.
• Nou ervaar die Noordelike Halfrond somer.• In posisie 2 is die son loodreg ten opsigte van die
Kreefskeerkring (23½° N).• In posisie 3 is die Suidelike Halfrond na die son gekantel
en ervaar dit somer.• In posisie 3 is die son loodreg ten opsigte van die
Steenbokskeerkring (23½° S).• In posisie 1 + 4 is die son direk bokant die ewenaar (0°).
DIE AARDE SE WENTELING OM DIE SON:
Copyright 200922
DIE AARDE SE WENTELING OM DIE SON:
Die belangrikheid van die aarde se as en
wenteling om die son:• Die intensiteit van insolasie wissel volgens die seisoene,
wat gekenmerk word deur verskillende tipes weer.
• Die seisoene ontstaan uit veranderings in die hoogte van
die son bo die horison en die wisselende lengte van daglig
deur die jaar.
Wat veroorsaak die seisoene?
• Die aarde beweeg in ʼn ELLIPTIESE BAAN om die son (dit
word die ekliptika genoem).
• Dit beteken dat die aarde se afstand vanaf die son elke jaar
op 'n gereelde of voorspelbare manier wissel.
• Seisoenale veranderinge word veroorsaak deur die aarde
se veranderende afstand vanaf die son, sowel as die
faktore in die volgende TABEL.
OORSAKE VIR DIE SEISOENE:
OORSAAK BESKRYWING
OmwentelingDie aarde wentel een maal elke 365 ¼ dae om die
son in 'n elliptiese wentelbaan.
AardrotasieDie aarde draai een maal elke 24 uur om sy
denkbeeldige as.
Skuinsligging van die aardas
Die aarde se as is 23½° gekantel vanaf 'n loodlyn
op die ekliptika (vlak van die aarde se wentelbaan).
Ewigdurende ewewydig-heid van die aardas
Die posisie van die aarde se as op enige plek in sy
wentelbaan is altyd parallel tot die posisie daarvan
op enige ander plek in die wentelbaan.
BolvormigheidDie aarde se byna bolvormige vorm veroorsaak
oneweredige insolasie.
OORSAKE VIR DIE SEISOENE:
Wat is die seisoene se invloed op die
energiebalans?
• Die seisoene het 'n beduidende invloed op die
temperatuur van enige spesifieke plek.
• Daar is meer hitte in die somer as in die winter.
• Die aarde se rotasie-as hel oor en die helling bly dieselfde
regdeur die jaarlikse wenteling rondom die son.
• Dit is SOMER in elke halfrond wanneer daardie halfrond
nader aan die son gekantel is.
• Kry dan langer dagligure en meer insolasie.
• In die WINTER, wanneer 'n halfrond weg van die son af
gekantel is, ontvang en behou dit minder inkomende
sonstraling.
• Twee maal per jaar val die son se strale direk op die
EWENAAR.
• Dit gebeur tydens die DAG-EN-NAGEWENING, op 21/22
Maart en 22/23 September.
• Nie een van die halfronde is dan nader aan of weg van
die son gekantel nie.
• Die VERLIGTINGSIRKEL gaan deur albei pole.
• Alle plekke op aarde het 'n 12-uur dag en 'n 12-uur nag,
en albei halfronde ontvang ewe veel sonstraling.
DAG-EN-NAGEWENING 21/22 Maart en 22/23 September.
30
Ewenaar
DAG-EN-NAGEWENING 21/22 Maart en 22/23 September.
32
33
DAG-EN-NAGEWENING 21/22 Maart en 22/23 September.
34
35
• Namate die aarde tot in die
SONSTILSTANDPOSISIE op 21/22
Junie beweeg, is die Noordelike
Halfrond na die son gekantel.
• Die langer dae en korter nagte
veroorsaak dat die Noordelike
Halfrond meer insolasie kry en
somertoestande beleef.
• Die Suidelike Halfrond is weg van
die son gekantel.
• Dit veroorsaak korter dae en
langer nagte, en dit beteken
minder insolasie en dus
wintertoestande.
WINTER SONSTILSTANDPOSISIE - SH21/22 Junie
37
Ewenaar Kreefskeerkring
WINTER SONSTILSTANDPOSISIE - SH21/22 Junie
39
40
WINTER SONSTILSTANDPOSISIE - SH21/22 Junie
• Op 22/23 Desember beweeg die
aarde weer na die
sonstilstandposisie.
• Nou is die Suidelike Halfrond
na die son toe gekantel en
ontvang meer insolasie. Dit
veroorsaak somertoestande.
• Dit is deur middel van die
seisoene wat ons die mees
ooglopende gevolge van die
verskille in insolasie deur die
jaar beleef.
SOMER SONSTILSTANDPOSISIE - SH21/22 Desember
42
EWENAAR
Steenbokskeerkring
SOMER SONSTILSTANDPOSISIE - SH21/22 Desember
SOMER SONSTILSTANDPOSISIE - SH21/22 Desember
45
46
SOMER SONSTILSTANDPOSISIE - SH21/22 Desember
Die son skyn vir 24 uur by die Noordpool op 21/22 Junie wanneer die loodregte strale op die 23½° N (Kreefskeerkring)
skyn.Dan bly die son op die horison vir 360° vir 24 uur.
48
SEOSOENE OP DIE AARDE:
50
SEISOENE SE INVLOED OP DIE ENERGIEBALANS