westcliffschool.co.za€¦  · web viewinstruksies / instructions:. lees alle vrae mooi deur....

15
NATUURWETENSKAP & TEGNOLOGIE TYD: 1 UUR JAAR 3 TOTAAL: 100 JUNIE 2020 (1 st EN 2de KWARTAAL) EKSAMINATOR: E Erasmus NAAM EN VAN: ___________________________ JAARGROEP: __________ Instruksies / Instructions: 1. Lees alle vrae mooi deur. 2. Skryf netjies. 3. Moenie vrae oop los nie. 4. Sterkte! Afdeling A – Spysverteringstelsel: 1. Wat is die hooffunksie van die spysverteringstelsel? ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ (1) 2. Definieer die woord ‘slegte spysvertering’. ______________________________________________________________ (1) 3. Wat kan die drie oorsake van slegte spysvertering wees? _________________________________ _________________________________ _________________________________ (3) 4. Die boonste spysverteringskanaal sluit in die: __________________________ 1

Upload: others

Post on 12-Jul-2020

28 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: westcliffschool.co.za€¦  · Web viewInstruksies / Instructions:. Lees alle vrae mooi deur. Skryf netjies. Moenie vrae oop los nie. Sterkte! Afdeling. A – Spysverteringstelsel:

NATUURWETENSKAP & TEGNOLOGIE TYD: 1 UURJAAR 3 TOTAAL: 100JUNIE 2020 (1st EN 2de KWARTAAL) EKSAMINATOR: E Erasmus

NAAM EN VAN: ___________________________ JAARGROEP: __________

Instruksies / Instructions:

1. Lees alle vrae mooi deur.2. Skryf netjies.3. Moenie vrae oop los nie.4. Sterkte!

Afdeling A – Spysverteringstelsel:

1. Wat is die hooffunksie van die spysverteringstelsel?

______________________________________________________________

______________________________________________________________ (1)

2. Definieer die woord ‘slegte spysvertering’.

______________________________________________________________ (1)

3. Wat kan die drie oorsake van slegte spysvertering wees?

_________________________________

_________________________________

_________________________________ (3)

4. Die boonste spysverteringskanaal sluit in die:

__________________________

__________________________

__________________________ (3)

5. Die laer-spysverteringskanaal sluit in die:

__________________________

__________________________ (2)

6. Wat is die funksie van die tong?

______________________________________________________________ (1)

1

Page 2: westcliffschool.co.za€¦  · Web viewInstruksies / Instructions:. Lees alle vrae mooi deur. Skryf netjies. Moenie vrae oop los nie. Sterkte! Afdeling. A – Spysverteringstelsel:

7. Hoeveel tande het ‘n volwassene? ________________ (1)

8. Watter orgaan produseer die hormoon, insulien?

_____________________ (1)

9. Wat is die funksie van die dikderm?

______________________________________________________________ (1)

10. Jou speekselkliere kan tot _______________ koppies speeksel per dag produseer. (1)

11. Die _________________ is ‘n rekbare spier“sak” wat ongeveer die grootte van ‘n

12. tennisbal is. (1)

13. Die ____________________ is twee keer so breed soos die dunderm, maar

slegs 1.5m lank. (1)

14. Die rol van die ____________________ is om gal te stoor. (1)

15. Benoem die skets van die menslike spysverteringstelsel:

(12)

[30]

2

1

2

3

4

5

6

7

9

10

111

12

Page 3: westcliffschool.co.za€¦  · Web viewInstruksies / Instructions:. Lees alle vrae mooi deur. Skryf netjies. Moenie vrae oop los nie. Sterkte! Afdeling. A – Spysverteringstelsel:

Afdeling B - Tande:

Kies woorde uit die woordeblok om vrae 1 – 3 te voltooi

1. Tandvleis; kroon; dentien; melktande; tandweefsel; pulp; emalje; wortel;

permanente tande; slagtande; volgroeide tande; insulien; tandarts; senuwees.

1. Wat noem ons die pienk weefsel rondom die tande wat dit beskerm?

_____________________ (1)

2. Noem die vyf dele waaruit ‘n tand bestaan.

_____________________ ; _____________________ ; _____________________

_____________________ ; _____________________ (5)

3. Noem die twee stelle tande wat ‘n mens gedurende hul leeftyd sal hê.

___________________________________ (2)

___________________________________ [8]

Afdeling C – Voedselgroepe:

1. Onderstreep die korrekte opsie in die volgende vrae:

a. ‘n Voorbeeld van gesonde voedsel is (groente; sjokolades; gaskoeldrank). (1)

b. (Kelloggs Cornflakes bokspap; vars tamaties; uie) is verwerkte voedsel. (1)

c. Yster en kalsium is voorbeelde van (vitamiene; minerale; suikers). (1)

d. Koolhidrate sluit in (brood; tuna; bone). (1)

e. ‘n Voorbeeld van ‘n goeie vet is (advokadopeer; beesvet; margarien). (1)

f. ‘n Voorbeeld van ‘n slegte vet is (olyfolie; varkvet; melk). (1)

g. (Vleis; aartappels; patat) is ‘n voorbeeld van protiene. (1)

h. Voeding is die studie van (voedsel; hoe mens lekker kos maak; vitamiene). (1)

i. Dit is baie belangrik om ‘n (gebalanseerde; ongebalanseerde; lae-vet)

dieet te volg om gesond te kan bly en mooi te groei. (1)

j. (Glukose; insulien; pankreas) is ‘n ander naam vir suiker. (1)

[10]

3

Page 4: westcliffschool.co.za€¦  · Web viewInstruksies / Instructions:. Lees alle vrae mooi deur. Skryf netjies. Moenie vrae oop los nie. Sterkte! Afdeling. A – Spysverteringstelsel:

Afdeling D – Voedseletikette:

1. Lees die voedseletikette en antwoord die vrae wat volg:

1.1 Watter een van die produkte het die meeste vet? __________________ (1)

1.2 Watter produk het die minste suiker? ________________ (1)

1.3 Hoeveel vesel bevat ‘n blikkie tuna? _________________ (1)

1.4 Hoeveel energie bevat melk? _________________ (1)

1.5 Is geblikte tuna ‘n voorbeeld van verwerkte of onverwerkte voedsel?

_______________________________________________________ (1)

[5]

4

TUNAVOEDINGSWAARDE (Hoeveelheid per 100g)

Energie 465kj

Proteïene 19.74g

Vet 0.14g

Koolhidrate

(waarvan suiker)

2.0g

0.0g

Dieëtvesel 1.90g

MELKVOEDINGSWAARDE (Hoeveelheid per 100g)

Energie 345kj

Proteïene 3.0g

Vet 9.5g

Koolhidrate

(waarvan suiker)

13.3g

10.3gDieëtvesel 3.8g

Page 5: westcliffschool.co.za€¦  · Web viewInstruksies / Instructions:. Lees alle vrae mooi deur. Skryf netjies. Moenie vrae oop los nie. Sterkte! Afdeling. A – Spysverteringstelsel:

Afdeling E – Wanvoeding:

1. Wat is ‘wanvoeding’?

______________________________________________________ (1)

2. Noem twee voorbeelde van wegneem etes.

______________________

______________________ (2)

3. Noem twee simptome van diabetes.

_____________________________________________

_____________________________________________ (2)

4. Wat is ‘anoreksie’?

_________________________________________________________ (1)

5. Kwasjiorkor word veroorsaak deur ‘n tekort aan ______________________ en

__________________________. (2)

[8]

Afdeling F – Oplossings en Mengsels:

1. Wat is die verskil tussen ‘n ‘mengsel’ en ‘n ‘oplossing’?

Mengsel -______________________________________________________

______________________________________________________________ (1)

Oplossing -_____________________________________________________

______________________________________________________________ (1)

2. Noem een voorbeeld van ‘n mengsel.

_______________________________________ (1)

5

Page 6: westcliffschool.co.za€¦  · Web viewInstruksies / Instructions:. Lees alle vrae mooi deur. Skryf netjies. Moenie vrae oop los nie. Sterkte! Afdeling. A – Spysverteringstelsel:

3. Noem een voorbeeld van ‘n oplossing.

_______________________________________ (1)

4. Lys vier faktore wat die tempo van oplossing beïnvloed.

____________________________

____________________________

____________________________

____________________________ (4)

5. Watter instrument word gebruik om temperatuur te meet?

____________________________ (1)

[9]

Afdeling G – Die Watersiklus:

1. Pas kolom A by kolom B. Skryf slegs die korrekte letter langs die toepaslike vraagnommer

neer. Bv. 1.1 B

Kolom A Antwoorde Kolom B

1.1 Verdamping

1.2 Transpirasie

1.3 Kondensasie

1.4 Neerslag

1.5 Versameling

________

________

________

________

________

A. Waterdamp word koud in die lug en verander

weer in vloeistof.

B. Water val terug op die Aarde in riviere, damme

en oseane.

C. Waterdamp verlaat die riviere, damme en

oseane en styg op.

D. Te veel water het gekondenseer en die wolke of

die lug kan dit nie meer hou nie.

E. Plante verloor water deur hul blare.

[5]

6

Page 7: westcliffschool.co.za€¦  · Web viewInstruksies / Instructions:. Lees alle vrae mooi deur. Skryf netjies. Moenie vrae oop los nie. Sterkte! Afdeling. A – Spysverteringstelsel:

2. Benoem die volgende skets van die watersiklus:

Kondensasie; transpirasie; neerslag; donderstorm; verdamping; versameling; infiltrasie

[4]

Afdeling H – Eksperiment:

Lees deur die volgende eksperiment, en beantwoord die vrae.

In hierdie eksperiment het ons drie deursigtige houers. Elk met 100ml water gevul. Die

temperatuur van die water verskil. Die eerste houer is gevul met warm water, die tweede houer

met kraanwater en die derde houer is gevul met yswater. Elke houer ontvang dan een teelepel

sout. Nadat die sout by die oplossing gevoeg is, word die oplossing geroer deur ‘n teelepel

voorentoe en agtertoe te beweeg deur die water. (Neem kennis dat die drie oplossings op

dieselfde tyd moet geroer moet word, sodat vergelykings gemaak kan word, vra dalk vriende om

te help.) Die hoofdoel van hierdie eksperiment is om vas te stel of sout vinniger in warm water,

water teen kamertemperatuur of koue water sal oplos. Die hoeveelheid water wat gebruik word

bly dieselfde in aldrie die houers, asook die hoeveelheid sout wat bygevoeg is en die tyd wat

spandeer word om te roer. Die enigste verskil in die drie situasies was die temperatuur van die

water. Ons het nie net die temperatuur van die water gemeet nie, maar ook hoe lank dit geneem

7

Page 8: westcliffschool.co.za€¦  · Web viewInstruksies / Instructions:. Lees alle vrae mooi deur. Skryf netjies. Moenie vrae oop los nie. Sterkte! Afdeling. A – Spysverteringstelsel:

het vir die sout om op te los. Natuurlik het die sout vinniger in die warm water opgelos, omdat

energie (hitte) bygevoeg is tot die oplosmiddel (water).

1. a. Benoem die volgende skets.

________________ _________________ ________________

(4)

b. Wat is die hoofdoel van hierdie eksperiment?

____________________________________________________________

____________________________________________________________ (2)

c. Lys drie dinge wat dieselfde gebly het in hierdie drie situasies.

______________________________

______________________________

______________________________ (3)

d. Wat het nie dieselfde gebly in hierdie drie situasies nie?

______________________________ (1)

e. In watter oplossing het die sout vinniger opgelos? Waarom?

____________________________________________________________

____________________________________________________________ (2)

[11]

8

Page 9: westcliffschool.co.za€¦  · Web viewInstruksies / Instructions:. Lees alle vrae mooi deur. Skryf netjies. Moenie vrae oop los nie. Sterkte! Afdeling. A – Spysverteringstelsel:

Afdeling I – Vastestof, vloeistof, gas:

a. Teken en benoem 3 prente van verskillende vaste stowwe:

__________________ __________________ __________________ (6)

b. Teken en benoem 1 prent van ‘n vloeistof:

______________________ (2)

c. Teken en benoem 1 prent van ‘n gas:

______________________ (2)

[10]

TOTAAL: 100

9