provinsiale eksamens rekenaartoepassingstegnologie vraestel 2 junie 2015 … · 2016. 5. 7. ·...

16
PROVINSIALE EKSAMENS REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE VRAESTEL 2 JUNIE 2015 GRAAD 10 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Die vraestel bestaan uit 9 bladsye

Upload: others

Post on 31-Jan-2021

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • PROVINSIALE EKSAMENS

    REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE

    VRAESTEL 2

    JUNIE 2015

    GRAAD 10

    PUNTE: 100

    TYD: 2½ UUR

    Die vraestel bestaan uit 9 bladsye

  • RTT/Gr10/V2 MP/Junie 2015

    2

    INSTRUKSIES

    1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings.

    Afdeling A: Kort vrae [25] Afdeling B: Vrae per onderwerp [50] Afdeling C: Geintegreerde scenario [25]

    2. Beantwoord al die vrae

    3. Nommer die antwoorde korrek volgens die numering in hierdie vraestel.

    4. Begin elke vraag op „n nuwe bladsy.

    5. Moenie in die regterkantse kantruimte skryf nie.

    6. Lees jou vrae deeglik.

    7. In die algemeen word daar een punt per feit gegee, vrae wat 2 punte tel moet van twee feite voorsien word.

    8. Skryf netjies en leesbaar.

  • RTT/Gr10/V2 MP/Junie 2015

    3

    AFDELING A – KORT VRAE [25]

    VRAAG 1 – MEERKEUSE VRAE [10]

    Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die geskikste antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommer (2.1 – 2.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 2.6 E. 1.1 Watter een van die volgende komponente is NIE deel van

    toevoertoestel 1

    A. Inkjet B. Digitale kamera C. Raakskerm D. Pen (Stylus)

    1.2 Rekenaartegnologie kan beskryf word as: 1 A. Rekenaarhardeware soos die SVE (CPU)

    B. Elektromagnetiese tegnologie wat vir kommunikasie oor lang afstande gebruik word.

    C. „n Tegnologie wat „n rekenaar gebruik om rou data te aanvaar end it in inligitng te omskep.

    D. Rekenaarsagteware soos byvoorbeeld multimedia-toepassings

    1.3 Watter een van die volgende muis askies gee vir jou „n lys opsies om van te kies soos skuif, grootte, minimeer, toemaak ens?

    1

    A. Op- en afrol (scroll) B. Dubbelklik C. Klik D. Regsklik

    1.4 Watter een van die volgende is NIE „n geldige biometriese toevoermetode of –middel nie?

    1

    A. ID-kaartjie met foto B. Vingerafdrukke C. Irisskandering D. Stemherkenning

    1.5 Watter een van die volgende beïnvloed NIE die algehele werking van die rekenaar nie.

    1

    A. SVE B. RAM C. Interaktiewe skerm D. Hardeskyf

    1.6 Watter lêeruitbreiding sal die rekenaar vir „n “Adope reader” dokument gebruik wanneer jy so „n dokument stoor?

    1

    A. docx B. dot C. pdf D. txt

  • RTT/Gr10/V2 MP/Junie 2015

    4

    1.7 Gekombineerde welbekende voorbeelde van toepassings sagteware

    sluit in: 1

    A. Norton, Aviary en Linux B. Vista, Microsoft word en Fifa 2012 C. Android, Windows XP Home en Windows 7 Professional D. Nero 8, Pastel Accounting en Open Office

    1.8 Watter een van die volgende drukkers kan meer as 500 kopieë maak elke oggend?

    1

    A. Laserdrukker B. Multifunksie-drukker C. Dot-matriks drukker D. Terminale drukker

    1.9 Kies die korrekte volgorde van die grootste na die kleinste 1

    A. TB; MB; KB; GB B. TB; GB; MB; KB C. GB; MB; KB; TB D. TB; GB; KB; MB

    1.10 Om teks vertikaal op die bladsy te sentreer, moet jy __________. 1 A. „n opsie onder die Review-oortjie te gebruik

    B. die Page Setup-opsie onder die Page Layout-oortjie gebruik

    C. op die sentreer-knoppie in die paragraaf-groep onder die Home-oortjie klik

    D. op die Format painter-knoppie in die Clipboard groep klik.

    [10]

  • RTT/Gr10/V2 MP/Junie 2015

    5

    VRAAG 2 – WAAR OF ONWAAR [10] Die volgende stellings is WAAR of ONWAAR Indien ONWAAR herskryf die stelling deur die woord wat in dikskrif en onderstreep is te vervang met die korrekte term. Byvoorbeeld.

    Kieslys is die klein prentjies wat die gebruiker kan kies om keuses in die program te maak

    Onwaar, Ikone is die klein prentjies wat die gebruiker kan kies om keuses in die program te maak

    Nota: Geen punte gaan toegeken word as net onwaar neergeskryf word nie

    2.1 GREEN COMPUTING is „n term wat gebruik word om die omgewingsbewuste gebruik van rekenaars te beskryf.

    2

    2.2 „n CHAT is „n teksgesprek wat op „n rekenaar of selfoon plaasvind word terwyl dit aan „n Internet gekoppel is.

    2

    2.3 Om „n dokument permanent te skuif gebruik ons kortpadsleutel

    2

    2.4 Die algmeenste kabel wat gebruik word in „n gekabelde netwerk is FireWire

    2

    2.5 Freeware is programmatuur waarvan al die beskikbare funksie werk, en wat sonder enige beperkinge gebruik en gekopieer kan word.

    2

    [10]

  • RTT/Gr10/V2 MP/Junie 2015

    6

    VRAAG 3 – PASSENDE KOLOMME [5]

    Pas die term/woord in Kolom A by die verduideliking/beskrywing in Kolom B

    Kolom A Kolom B

    3.1 Dit is „n sisteem of betaalpuntstelsel wat ontwerp is om die verkoop van goedere en dienste vinniger en makliker te maak.

    A. Bluetooth

    3.2 „n Ingeboude sigbladfunksie wat berekeninge doen en deel van „n sigblad is.

    B. Inligtings- en Kommunikasie Tegnologie

    3.3 Dit is „n koordlose tegnologie wat oor „n kortafstand konnekteer.

    C. POS

    3.4 Hulle word gedefinieer as A, B, C… D. Virus

    3.5 Is „n kombinasie van apparatuur, programmatuur, data, prosesse en mense – met die doel om data en inligting te versamel, te manipuleer, oor te dra, te stoor en te onttrek.

    E. Funksie

    F. Formule

    G. Infrarooi

    H. Kolomme in Excel

    [5]

  • RTT/Gr10/V2 MP/Junie 2015

    7

    AFDELING B [50] SCENARIO Jou vriend Dave begin „n rekenaar winkel wat aan sy kliënte die hardeware komponente en die nuutste sagteware te voorsien. Om vir sy mense raad te gee het hy jou advies kom vra oor die basiese konsepte wat jy al geleer het in RTT.

    VRAAG 4 – STELSELTEGNOLOGIEë [10]

    4. Verduidelik die volgende terme of definisies kortliks. 4.1 Lêergids 2 4.2 Enkelgebruikerlisensie 2 4.3 Saampersing of zipping 2 4.4 Koppelvlak 2 4.5 Moederbord 2

    VRAAG 5 – INTERNET EN NETWERKTEGNOLOGIEë [8]

    5 Een van Dave se kliënte het Dave se raad kom vra in verband met „n netwerk wat hy in sy huis wil installeer.

    5.1.1 Verduidelik eers aan Dave wat is „n netwerk. 2 5.1.2 Gee TWEE voordele en TWEE nadele van netwerke1.1. 4 5.1.3 Bespreek EEN metode wat Dave kan gebruik om met sy kliënte te

    kommunikeer deur van „n netwerk gebruik te maak. 2

    VRAAG 6 – INLIGTINGSBESTUUR [4]

    6. Verduidelik die verskil tussen: 6.1.1 Data 2 6.1.2 Inligting 2

    VRAAG 7 – SOSIALE IMPLIKASIES [13]

    7 Verduidelik die verskil tussen die volgende terme: 7.1.1 Raakblad 2 7.1.2 Raakskerm 2 7.2 Noem tenminste DRIE nadele van oopbronprogrammatuur 3 7.3 Dave het „n baie duur speletjie sagteware op sy Tafelrekenaar by die

    huis, nou wil hy daardie speletjie op sy skootrekenaar installeer wat by die werk gebruik word.

    7.3.1 Wat noem ons die onwettige installering en bespreek dit. 2 7.4 Een van Dave se kliënte se skootrekenaar het „n DVD writer en hy wil

  • RTT/Gr10/V2 MP/Junie 2015

    8

    weet of dit CD‟s ook kan lees. 7.4.1 Sal hierdie aandrywer CD‟s kan lees? Motiveer jou antwoord 2 7.5 Gee TWEE gesondheidswenke vir die gebruik van rekenaars 2

    VRAAG 8 – OPLOSSINGSONTWIKKELING [15]

    8.1 Die volgende foutboodskappe word in Excel gegee. Verduidelik aan Dave wat is die oorsaak van die fout en gee „n moontlike oplossing om die fout reg te stel: Bv. #Name? „n Ongeldige

    funksienaam word gebruik bv. AVERAGE(A1:A18)

    Kontroleer die spelling van die funksienaam

    8.1.1

    #VALUE!

    2

    8.1.2 #DIV/0! 2 8.1.3 #NUM! 2 8.2 Bestudeer die volgende skermkopie en beantwoord die vrae wat volg:

    Skryf die formule neer wat in die volgende selle gebruik gaan word:

    8.2.1 E4 3 8.2.2 F5 3 8.2.3 D6 3

  • RTT/Gr10/V2 MP/Junie 2015

    9

    AFDELING C – GEINTEGREERDE SCENARIO [25] Daniel, Dave se Oupa wil „n skootrekenaar aanskaf en sien in die koerant „n advertensie van die skootrekenaars. Beantwoord sy vrae en gee raad aan hom in verband met die advertensies.

    Rekenaar A

    Intel Pentium 4 2.8 GHz 180 GB HDD 125 MB RAM 21” SVGA kleurmonitor DVD/CD-writer combo-aandrywer MS Windows XP Home Optiese muis Free Zeon ink-jet drukker Ergonomies ontwerpte QWERTY sleutelbord Gratis digitale kamera

    Rekenaar B

    Intel Dual Core 2.1 GHz (T4300) 1 TB HDD 2 GB RAM 24” Monitor, 1920 x 1080 Resolution Blue-Ray Combo Box MS Windows 8 Home Basic Wireless Mouse and Keyboard Free: Multifunctional Desk-Jet, 20 MP digital camera 5 in 1 card reader with USB Hub include

    VRAAG 9 (25)

    9.1 Hoeveel geheue en hoeveel stoorspasie het Rekenaar B? 2 9.2 Wat is die spoed van die verwerker soos in Rekenaar B aangedui? 1 9.3 Verduidelik hoe word „n skerm (monitor) gemeet? 2 9.4 Gee DRIE nadele van „n koordlose muis soos gesien in Rekenaar B 3 9.5 Noem TWEE voordele van die drukker wat in Rekenaar B is teenoor

    die een in Rekeenaar A. 2

    9.6 Daniel wil „n rugsteunkopie maak van „n 18 GB grootte fliek. Watter stoormedia moet hy gebruik maak indien hy Rekenaar B wil

    koop. Motiveer jou antwoord deur te verwys na die grootte van die stoormedia.

    2

    9.7 „n QWERTY sleutelbord is ingesluit by beide Rekenaar A en Rekenaar B.

    Noem en bespreek die vyf dele waaruit die sleutelbord bestaan. 10 9.8 Rekenaar A lys die bedryfstelsel as MS Windows XP Home Wat noem mens die tipe programmatuur waarvan „n bedryfstelsel deel

    vorm? 1

    9.9 Noem TWEE redes waarom „n mens „n bedryfstelsel benodig deur na die funksies van „n bedryfstelsel te verwys

    2

    TOTAAL: 100

  • PROVINSIALE EKSAMENS

    REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE

    VRAESTEL 2

    MEMORANDUM

    JUNIE 2015

    GRAAD 10

    PUNTE: 100

    TYD: 2½ UUR

    Die memo bestaan uit 8 bladsye

  • RTT/Gr10/V2/Memo MP/Junie 2015

    2

    AFDELING A VRAAG 1 [10] 1 = A 2 = C 3 = D 4 = A 5 = C 6 = C 7 = D 8 = A 9 = B 10 = C VRAAG 2 [10] 2.1 Onwaar Groen rekenaars is „n term wat gebruik word om die

    omgewingsbewuste gebruik van rekenaars te beskryf. 2

    2.2 Onwaar „n Klets is „n gesprek wat op „n rekenaar of selfoon plaasvind word terwyl dit aan „n Internet gekoppel is.

    2

    2.3 Onwaar Om „n dokument permanent te skuif gebruik ons kortpadsleutel

    2

    2.4 Onwaar Die algmeenste kabel wat gebruik word in „n gekabelde netwerk is UTP (Unshielded Twisted Pair

    2

    2.5 Waar Freeware is programmatuur waarvan al die beskikbare funksie werk, en wat sonder enige beperkinge gebruik en gekopieer kan word.

    2

    VRAAG 3 [5] 3.1 = C 3.2 = E 3.3 = A 3.4 = H 3.5 = B

  • RTT/Gr10/V2/Memo MP/Junie 2015

    3

    AFDELING B VRAAG 4 STELSELTEGNOLOGIE [10] 4.1 „n Lêergids is „n stoorplek of „n houer waarin jy jou lêers of verdere lêergidse

    op „n stoormedium kan stoor 2

    4.2 „n Lisensie waar programmatuur net op een rekenaar geïnstalleer mag word

    2

    4.3 Proses om „n saamgepersde kopie van „n lêer te maak wat kleiner as die oorspronlike weergawe van die lêer is

    2

    4.4 Is die manier waarop die verskillende funksies van programme aangebied en vertoon word, en dit gee ons „n manier om met die rekenaar te kommunikeer

    2

    4.5 Is „n groot stroombaanbord wat gleuwe en konnektors het vir al die komponente van „n rekenaar

    2

    VRAAG 5 INTERNET EN NETWERKTEGNOLOGIE [8]

    5.1.1 Is „n versameling rekenaars of rekenaartoestelle, soos slimfone, wat deur middle van een of ander kommunikasiemedium gekoppel is

    2

    5.1.2 Enige TWEE voordele: Kommunikasie Deel van apparatuur Sentralisasie van data Oordrag van leers Ontspanning Verhoog sekuriteit en beheer Buigsame toegangsbeheer

    Enige TWEE nadele:

    Vereis kundigheid Vereis „n hoë vlak van sekuriteit Skadelike programmatuur kan versprei Netwerkprobleme kan tot ontoeganklikheid van data lei „n Sentrale problem kan tot dataverlies lei

    4

    5.1.3 Enige EEN: E-pos Dave kan eposse aan sy kliênte stuur oor al die spesiale aanbiedinge wat hy het oor sy produkte

    SMSe kan gebruik word, boodskappe kan uitgestuur word om almal van belangrike gebeurtenisse in kennis te stel

    2

  • RTT/Gr10/V2/Memo MP/Junie 2015

    4

    Klets kan „n gesprek met sy kliênte hê deur gebruik te maak van selfone

    Videokonferensie hy kan vergaderings hou met een of meer van sy kliênte. VRAAG 6 INLIGTINGBESTUUR [4] 6.1.1 Data is (rou) onverwerkte feite wat nog georganiseer en verwerk moet

    word. 2

    6.1.2 Inligting is betekenisvolle kennis wat verkry is deur georganiseerde data en dan geinterpreteer is in tot „n sinvolle format. (ens.)

    2

    VRAAG 7 SOSIALE IMPLIKASIES [13] 7.1.1 Raakblad is „n reghoekige druksensitiewe areas op „n skootrekenaar wat

    in die plek van muise as toevoertoestelle dien 2

    7.1.2 Raakskerms is toestelle wat op die aanraking van jou vinger reageer. Hulle dien as beide toevoer-en afvoertoestelle.

    2

    7.2 DRIE moontlike nadele van oopbronprogrammatuur: Nie algemeen gebruik nie Minder ondersteuning Mens is nooit verseker van kwaliteit, of dat dit reg werk nie Soms verskeie weergawes van dieselfde programme Kan gewoonlik net van die Internet verkry word Nie altyd moontlik om data met ander programme te deel nie

    (ENIGE drie)

    3

    7.3.1 Roof van programmatuur , dit verwys na die onwettige installering, kopiëring en verspreiding van eiendomsregtelike programmatuur. Jy mag net een kopie vir rugsteundoeleindes maak en jy mag nie die programmatuur kopieer en aan jou vriende uitdeel nie.

    2

    7.4.1 Ja , DVD-tegnologie kan DVD‟s en CD‟s lees. 2 7.5 Enige TWEE:

    Sit reg – moenie vooroor buig of in die stoel lê nie Verstel die hoogte van jou stoel en/of tafel sodat jy met jou hande

    by die sleutelbord kan sit terwyl jou boarms ontspanne teen jou sye hang, en jou elmboë en polse ewe hoog is.

    Maak seker dat jy die regte beligting het en dat daar genoeg vars lug inkom.

    Maak seker dat jou muis en sleutelbord ewe hoog is, en dat die muis naby die sleutelbord is.

    2

  • RTT/Gr10/V2/Memo MP/Junie 2015

    5

    Maak seker dat jou skerm op die regte hoogte is. Draai elke nou en dan jou oë weg van die skerm af. Vat gereeld „n blaaskans – moenie vir meer as „n uur op „n slag

    werk sonder om ten minste „n kort blaaskansie te vat nie.

    VRAAG 8 OPLOSSING ONTWIKKELING [15] 8.1 Foutboodskap Moontlike oorsaak van

    fout Oplossing

    8.1.1 #VALUE! Daar word na selle in die formule/funksie verwyswaarvan die datatype nie in „n berekening gebruik kan word nie.

    Maak seker dat alle selverwysings en enige ander waardes wat in die berekening gebruik is, „n datatype is waarmee berekeninge gedoen kan word.

    2

    8.1.2 #DIV/0! Deling deur nul. Verander die deler na „n ander getal of sleutel „n waarde as die sel leeg is in.

    2

    8.1.3 #NUM! Hierdie fout ontstaan as „n ongeldige numeriese waarde in „n funksie gebruik word.

    Maak seker dat numeriese waardes geldig is of dat die berekening se resultaat nie te groot of te klein is nie.

    2

    8.2.1 D4 * 0.14 OR D4*14% 3 8.2.2 D5 + D5 3

    8.2.3 B6 * C6 3

  • RTT/Gr10/V2/Memo MP/Junie 2015

    6

    AFDELING C

    VRAAG 9 GEINTEGREEDE SCENARIO [25]

    9.1 Geheue: 2 GB Stoorspasie: 1 TB

    2

    9.2 Intel Dual Core 2.1 GHz 1

    9.3 Diagonaal in duime (van die boonste linker hoek tot na die onderste regter hoek) 2

    9.4 Enige DRIE: Hulle het batterye nodig Hulle is „n bietjie duurder as gekabelde toestelle Seine van ander koordlose toestelle kan soms met die toestel se

    sein inmeng Hulle kan makliker as gekabelde toestelle gesteel word.

    3

    9.5 Enige TWEE: Hulle neem minder spasie in beslag Goedkoper Gebruik net een USB-poort op die rekenaar

    2

    9.6 Blu-Ray , sy stoorkapasiteit is tot en met 50 GB 2

    9.7 Numeriese sleutels - tik nommers en ander simbole Toggle sleutels - skakel funksies aan of af Alfabetiese sleutels - QWERTY uitleg Funksie sleutelbord - Vir die gebruik van die volgende funksies soos F1 Navigeer sleutels – om rond te beweeg met die pyltjies

    10

    9.8 Stelselprogrammatuur 9.8.1 stelselsagteware of bedryfstelsel 9.8.2 Koordineer alle aktiwiteite van die rekenaar Beheer hardeware van die rekenaar / beheer “RESOURCES” / laat

    gebruikers toe om hardeware te gebruik. Laat ander gebruikers toe om die rekenaar of network te gebruik. Voorsien die gebruiker van „n bedryfstelsel. Laat die gebruiker toe om die programme te laai en te laat “run” Verseker basies sekuriteit

  • RTT/Gr10/V2/Memo MP/Junie 2015

    7

    9.9 Enige TWEE: Beheer die rekenaar-apparatuur / stel gebruiker in staat om

    apparatuur te gebruik / beheer hulpbronne

    Verskaf aan die gebruiker ‟n koppelvlak

    Stel gebruiker in staat om programme te laai en hulle take te laat uitvoer

    Hanteer sekuriteit, hoofsaaklik deur verskillende gebruikers in staat te stel om die rekenaar of netwerk te gebruik, deur vir hulle rekeninge met wagwoorde te skep, ens.

    2

    TOTAAL :100