graad 11 november 2014 … · (november 2014) rekenaartoepassingstegnologie v2 11 kopiereg...

23
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2014 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. *ICATDM2*

Upload: others

Post on 29-Oct-2019

9 views

Category:

Documents


1 download

TRANSCRIPT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 11

NOVEMBER 2014

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2

PUNTE: 150 TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye.

*ICATDM2*

2 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (NOVEMBER 2014)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit:

AFDELING A (25 punte) AFDELING B (75 punte) AFDELING C (50 punte)

2. Beantwoord AL die vrae. 3. Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel soos gebruik in die

vraestel. 4. Begin ELKE vraag op ʼn nuwe bladsy. 5. Los ʼn lyn oop na elke vraag. 6. Let op dat daar gewoonlik EEN punt per feit toegeken word. ʼn Vraag wat 2

punte tel moet dus beantwoord word met twee feite, ens. 7. Skryf netjies en leesbaar.

(NOVEMBER 2014) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 3

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING A VRAAG 1: PASITEMS Kies ʼn term/begrip uit KOLOM B om by die beskrywing in KOLOM A te pas. Skryf slegs die letter (A–Q) langs die vraagnommer (1.1–1.7) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.8 S.

KOLOM A KOLOM B 1.1 ʼn Afkorting wat aandui dat onakkurate data

toevoer tot onakkurate afvoer lei A Groenrekenarisering

1.2 ʼn Gewilde draagbare, koordlose toestel

ontwerp om verbruikers van ʼn platvorm te voorsien vir telefoonoproepe, e-pos, teksboodskappe en Internettoegang

B Digitale skeiding

1.3 ʼn Toestel wat as beide ʼn toevoer-en afvoer-

toestel kan dien C PDA

1.4 ʼn Toevoerapparaat wat gebruik word om

lewendige beelde oor die Internet te stuur per webbediener

D Onderwerp

1.5 ʼn Voorbeeld van ʼn soekenjin E IDV 1.6 ʼn Opsie wanneer ʼn e-pos opgestel word wat

toelaat dat e-pos gestuur word aan ontvangers sonder dat die e-pos adres sigbaar aan al die ontvangers van die boodskap is

F Cc

1.7 ʼn Konsep wat gewoonlik met ʼn papierlose

kantoor assosieer word G Slimfoon

H IDSL I Raakskerm J Yahoo K GIGO prinsiep L Digitale kamera M Webkamera N Bcc O Ergonomie P Bewaring Q WYSIWYG (7 x 1) [7]

4 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (NOVEMBER 2014)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 2: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die gepaste antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (2.1–2.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 2.11 D. 2.1 Watter EEN van die volgende lêeruitbreidings word met klank verbind? A .exe B .mp3 C .jpeg D .pdf (1) 2.2 Term wat gebruik word om ʼn fout in rekenaarprogrammering aan te dui. A Rekenaarvirus B Spioenware C Sagteware regstelling D Sagtewarefout (1) 2.3 Watter EEN van die volgende is NIE ʼn lêereienskap NIE? A Argief B Saamgepers C Versteek D Leesalleen (1) 2.4 Internet Explorer, Firefox en Google Chrome is voorbeelde van … A soekenjins. B webdeurblaaiers. C webouteur programme. D kletskamers. (1) 2.5 Watter EEN van die volgende pas NIE logies by die ander NIE? A ‘Voice over Internet Protocol’ B Spraakherkenning C Teks-na-spraak D Skermleser (1) 2.6 ʼn Datatipe in ʼn databasis wat groot hoeveelhede teks kan stoor. A Hiperskakel B Memo C Text D OLE (1)

(NOVEMBER 2014) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 5

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.7 Watter EEN van die volgende is normaalweg NIE ʼn eienskap van slimfone NIE? A Koordlose konnektiwiteit B Programmeerbaarheid C Sinkroniseer PIM data met PR D Al die bogenoemde word gewoonlik op slimfone gevind (1) 2.8 Watter EEN van die volgende sou die mees effektiewe toestel wees om groot

hoeveelhede syfers in te lees? A Virtuele sleutelbord B Numeriese sleutelbord C Muis D Sakrekenaar (1) 2.9 Watter EEN van die volgende verwys na die verbruik van materiaal en

hulpbronne sonder die erkenning van die oorspronklike outeurs? A Datadiefstal B Identiteitsdiefstal C Roofkopiëring D Plagiaat (1) 2.10 Watter EEN van die volgende stellings rakende ʼn brandmuur is WAAR? A ʼn Brandmuur verhoed roofkopiëring. B Brandmuur sagteware moet daagliks opgedateer word. C ʼn Brandmuur monitor kommunikasie tussen jou rekenaar en die Internet. D ʼn Brandmuur is nie nodig nie indien jy ʼn Internetkonneksie het. (1) [10] VRAAG 3: VERANDERDE WAAR/ONWAAR Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Herskryf die stellings wat ONWAAR is, om dit WAAR te maak deur NET die woord/frase wat onderstreep is te vervang. (Jy mag NIE net die woord NIE gebruik om die stelling se doel te wysig nie.) 3.1 RSS is sagteware wat ʼn verbruiker toelaat op webblaaie oop te maak en te

vertoon. 3.2 ʼn Werkstasie is ʼn rekenaarstelsel of toestel wat gebruik word om waardes van

verkope by ʼn kontrolepunt te bereken. 3.3 Zipping is ʼn manier om datalêers saam te pers. 3.4 Die datatipe van ʼn lêer word deur 3 of 4 letters agteraan die lêernaam aangedui. 3.5 ʼn Opskrif (‘Caption’) is ʼn kort lyntjie teks wat gebruik word om ʼn prentjie of

illustrasie te beskryf in ʼn dokument. [8] TOTAAL AFDELING A: 25

6 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (NOVEMBER 2014)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING B VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIE 4.1 Data op rekenaars kan vasgelê word deur middel van ʼn verskeidenheid

toevoertoestelle. 4.1.1 Lys TWEE voordele van aftasters. (2) 4.1.2 Definieer die term biometriese toevoer. (1) 4.1.3 Lys TWEE nadele van biometriese toevoer. (2) 4.1.4 Noem TWEE voorbeelde van toevoertoestelle vir

visueelgestremde verbruikers. (2) 4.1.5 Raakskerms het as toevoertoestel op draagbare toestelle baie

gewild geword. Noem TWEE moontlike redes hiervoor. (2) 4.2 ʼn Interaktiewe witbord is ʼn gewilde toestel vir gebruik in ʼn klaskamer. 4.2.1 Wat is ʼn interaktiewe witbord? (1) 4.2.2 Noem TWEE voordele van die gebruik van ʼn interaktiewe witbord. (2) 4.2.3 Noem TWEE afvoertoestelle wat gewoonlik ʼn DPI spesifikasie

het. (2) 4.3 Stoorplek is baie belangrik met betrekking tot rekenaargebruik. 4.3.1 Wat is die funksie van primêre geheue? (1) 4.3.2 Hoekom sou rekenaargebruikers meer sekondêre geheue as

primêre geheue benodig? (1) 4.3.3 Rugsteune moet weg van ʼn rekenaarlokaal gestoor word.

Hoekom is dit belangrik? (1) 4.3.4 Sommige mense verkies om data aanlyn te stoor. Lys TWEE

voordele van aanlynstoorplek. (2)

(NOVEMBER 2014) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 7

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

4.4 Sagteware is ʼn integrale deel van enige rekenaarstelsel. 4.4.1 Wat is die verskil tussen ʼn sagtewarefout en sagteware

regstelling? (2) 4.4.2 Sagteware kan aan- of aflyn opgedateer. Noem EEN voorbeeld

van waar aflynopdatering gedoen sal word. (1) 4.4.3 Wat word bedoel met die term aanpasbaarheid met verwysing

na sagteware wat op ʼn rekenaar geïnstalleer word? (1) 4.4.4 Noem TWEE sagteware eienskappe op hededaagse

bedryfstelsels wat bruikbaarheid vir fisiese gestremde verbruikers kan verhoog. (2)

[25] VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIEЁ 5.1 Definieer die term rekenaarnetwerk. (1) 5.2 Lys TWEE tipes hulpbronne wat oor ʼn netwerk gedeel kan word. (2) 5.3 Rekenaars kan in ʼn gebou word aan ʼn netwerk gekoppel. 5.3.1 Verduidelik wat die term kliënt beteken in terme van ʼn LAN. (1) 5.3.2 Wat is ʼn bediener? (1) 5.3.3 Wat is die verskil in rol tussen ʼn ‘proxy’ bediener en ʼn

lêerbediener? (2) 5.3.4 Noem TWEE kategorieë van media wat vir die oordra van data

in ʼn netwerk gebruik word. (2) 5.3.5 Noem TWEE voordele van die gebruik van ʼn WLAN. (2) 5.3.6 Wat is die funksie van ʼn roeteerder in ʼn netwerk? (1) 5.4 Baie besighede en universiteite maak van ʼn intranet gebruik. 5.4.1 Wat is ʼn intranet? (1) 5.4.2 Noem TWEE voordele van ʼn intranet. (2) [15]

8 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (NOVEMBER 2014)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 6: INLIGTINGBESTUUR Bestuur van inligting is ʼn belangrike aspek van die besigheidswêreld. 6.1 ʼn Goed deurdagte taakdefinisie is baie belangrik vir ʼn navorsingsprojek. 6.1.1 Wat is ʼn taakdefinisie? (1) 6.1.2 Hoekom is dit belangrik om die taakdefinisie in jou eie woorde uit

te druk? (1) 6.2 Die belangrikste deel van navorsing is om die regte vrae te vra. 6.2.1 Wat is ʼn oop vraag? (1) 6.2.2 Hoekom is dit nie ʼn goeie idee om oop vrae in ʼn opname

(‘survey’) te gebruik nie? (1) 6.3 Uitvoer van data is ʼn belangrike funksie in dataverwerking. 6.3.1 Verduidelik die betekenis van die term afvoer van data deur na ʼn

gepaste voorbeeld te verwys. (2) 6.3.2 Wat is ʼn CSV lêer? (1) 6.3.3 Verduidelik, deur verwysing na die term ‘delimiter’, hoe ʼn CSV

lêer sy doel bereik. (2) 6.4 Verduidelik wat ʼn bylaag is soos gebruik in ʼn navorsingsprojek. (1) [10]

(NOVEMBER 2014) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 9

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES 7.1 IKT het beide ʼn positiewe en ʼn negatiewe impak op die besigheidswêreld.

Noem TWEE moontlike negatiewe effekte. (2) 7.2 Noem TWEE maniere waarop ʼn mens die moontlikheid van rekenaar-

verwante gesondheidsrisiko’s kan verminder. (2) 7.3 ʼn AUP word gebruik om verbruikers in kennis te stel van wat hulle mag en

nie mag doen op ʼn netwerk en/of ʼn rekenaars nie. Noem TWEE moontlike items wat in jou skool netwerk se AUP ingesluit mag word. (2)

7.4 Noem TWEE maniere waarop die administrateur van ʼn netwerk die

sekuriteit van data kan beskerm. (2) 7.5 Verduidelik kortliks wat kwaadwillige sagteware is. (1) 7.6 Noem EEN voorbeeld van kwaadwillige sagteware wat word met

e-pos verbind. (1) [10] VRAAG 8: OPLOSSINGONTWIKKELING 8.1 Waarvoor sou elk van die volgende funksies word in ʼn sigblad gebruik? 8.1.1 CONCATENATE (1) 8.1.2 Die AND funksie (1) 8.2 ʼn Woordverwerker is een van die mees algemene-gebruikte programme in

ʼn besigheid. 8.2.1 Watter lêerformaat sou jy gebruik om te verhoed dat enige

veranderinge op ʼn dokument aangebring word? (1) 8.2.2 Watter funksie sou jy gebruik om seker te maak van eenvormige

formatering van opskrifte in ʼn dokument? (1) 8.2.3 Watter funksie sou jy gebruik om direk na ʼn spesifieke punt in ʼn

dokument te gaan? (1) 8.3 Noem TWEE redes hoekom jy ʼn databasis in plaas van ʼn sigblad vir groot

hoeveelhede data sou gebruik. (2)

10 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (NOVEMBER 2014)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

8.4 Besonderhede van leerders in ʼn skool kan in ʼn databasis soos die volgende

gestoor word: Van Geslag Selnommer Geboortedatum Tuisdorp

Jabu M 0823265242 1981/01/11 East London King V 0822512422 1991/01/12 Queenstown Augustine V 0832652123 1989/01/11 Queenstown Jeremy V 0820233333 1992/01/10 Mt Frere

8.4.1 Watter EEN van die 5 velde sou vir ʼn bestekwaarde gepas wees? (1) 8.4.2 Watter tegniek kan toegepas word om te verseker dat net ʼn M of ʼn

V in die Geslag veld ingelees kan word? (1) 8.4.3 Watter datatipe en veldgrootte is in die Selnommer veld gebruik? (2) 8.4.4 Watter datatipe kan gebruik word in die Tuisdorp veld om

verbruikers toe te laat om net van ʼn bepaalde lys opsies te kan kies? (1)

8.5 Verslae laat besighede toe om data in ʼn formaat te druk wat makliker is om

te lees en te verstaan. 8.5.1 Watter funksie sou jy gebruik om die totale hoeveelheid rekords in

ʼn verslag te wys? (1) 8.5.2 Waar sou jy die funksie in VRAAG 8.5.1 plaas om te verseker dat

die korrekte bedrag bereken word? (1) 8.5.3 Waarvoor sou jy die groepeer funksie in ʼn verslag gebruik? (1) [15] TOTAAL AFDELING B: 75

(NOVEMBER 2014) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 11

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Volle voorafgelaaide leerplan vir die SA NCS

x 148 Ure / 6 GB vooraf-

gelaaide Nasionale

Kurrikulum inhoud.

x Geen Internet aflaai benodig

x Graad 10 & 11 Wiskunde

x Graad 10 & 11 Fisiese

Wetenskappe

x Graad 11 & 12 Fisika en

Chemie eksperimente

x Eksamen video’s – vrae en

oplossings

AFDELING C VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO SCENARIO Die skool se IKT komitee het aanbeveel dat die skool tablette vir die graad 12 leerders koop. Die tablette sal gebruik word vir onderwysdoelwitte soos om toegang tot e-boeke te verkry. Jy moet die skool om ʼn met die besluit help. ʼn Plaaslike winkel het die volgende advertensie deurgegee.

9.1 Baie lede van die beheerraad het nog nooit ʼn tablet gebruik nie. 9.1.1 Wat is ʼn tablet? (1) 9.1.2 ʼn Tablet het ʼn op-skerm sleutelbord. Verduidelik wat dit is en hoe dit

werk. (2)

Netsurfer SCHOLAR Tablet

x 7” TFT Kleur LCD

x Android 4.1

x Ingeboude 3G

x 16 GB Aanboord stoorplek

x 1 GB Geheue

x Wi-Fi , Bluetooth en GPS

x Volle Microsoft Aanpasbare

Kantoorpakket

x Dual core 1.5 GHz

x Voorkant kamera 2.0MP

x HDMI poort

x 12 Maande op-terrein

waarborg

x Gratis: Oortreksel, oorfone

en geheuekaart

R2 999.00

12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (NOVEMBER 2014)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

9.1.3 Noem die bedryfstelsel in die advertensie sowel as EEN voordeel

van hierdie tipe bedryfstelsel. (2) 9.1.4 Wat is die spoed van die SVE? (1) 9.1.5 Wat is die maksimum hoeveelheid data wat permanent op hierdie

tablet gestoor kan word? (1) 9.1.6 Wat dui die term “aan-boord” aan met verwysing na die stoorplek? (1) 9.1.7 Verduidelik waarvoor die ingeboude 3G gebruik sou word en watter

tegnologie dit sou gebruik om hierdie doel te verwesenlik. (2) 9.1.8 Noem EEN voordeel van ʼn HDMI konneksie in vergelyking met ʼn

normale VGA-konneksie. (1) 9.1.9 Noem EEN afvoertoestel wat die tablet kan gebruik deur middel van

die HDMI-poort. (1) 9.1.10 ʼn “Dual core” verwerker dui aan dat die tablet twee SVE’s het.

Dui aan of jy saam met hierdie stelling stem en motiveer jou standpunt. (2)

9.2 Die beheerraad wil die tablette met die skootrekenaars wat tans in die skool

gebruik word, vergelyk. 9.2.1 Noem TWEE voordele van tablette bo skootrekenaars. (2) 9.2.2 Verduidelik waarom tablette as voorbeelde van konvergensie gesien

word. (2) 9.2.3 Tablette gebruik raakskerms. Noem TWEE voordele van

raakskerms. (2) 9.2.4 Behalwe vir ʼn raakskerm, noem nog TWEE maniere waarop data in

ʼn tablet ingelees kan word. (2) 9.2.5 Noem TWEE voordele verbonde aan die gebruik van tablette deur

leerders in ʼn onderwyssituasie. (2) 9.3 Die tablet kom met gespesialiseerde sagteware. 9.3.1 Verduidelik wat die item “Volle Microsoft Aanpasbare

Kantoorpakket” beteken. (1) 9.3.2 Die tablet gebruik Android 4.1 sagteware wat oopbron is. Wat is

oopbron sagteware? (1)

(NOVEMBER 2014) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 13

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

9.3.3 Wat word met die spesifikasie “12-maande op-terrein waarborg”

bedoel? (1) 9.3.4 Wat dui die ‘MP’ waarde aan? (2) 9.4 Die tablet het ʼn 7” raakskerm. 9.4.1 ʼn Raakskerm is ʼn afvoertoestel. Verduidelik hoe dit ook as ʼn

toevoerstel gebruik word. (1) 9.4.2 Wat is die grootte van die skerm op die toestel? (1) 9.4.3 Lys TWEE maniere waarop data vanaf die tablet na ʼn rekenaar

oorgedra kan word. (2) 9.4.4 Hoe sou jy die tablet met ʼn dataprojekteerder verbind? (1) 9.5 Aangesien die tablette permanent met die Internet verbind sal wees, is die

beheerraad bekommerd dat die studente toegang tot sosiale netwerkwebtuistes het.

9.5.1 Noem TWEE wyse waarop die tablet in die advertensie met die

Internet verbind kan word. (2) 9.5.2 Noem TWEE voordele van die gebruik van sosiale netwerkweb-

tuistes vir studente. (2) 9.5.3 Wat is die verskil tussen aanlynteistering en aanlyn- afknouery? (2) 9.5.4 Noem TWEE maniere waarop jy jouself kan beskerm terwyl jy

aanlyn is. (2) 9.5.5 Noem TWEE maniere waarop studente verseker kan wees dat die

webtuistes wat hulle gebruik veilig is. (2) 9.5.6 Die tablet kan aan ʼn warmkol gekonnekteer word. Verduidelik wat ʼn

warmkol is en hoe die tablet in die advertensie gekonnekteer kan word. (2)

9.5.7 Noem TWEE moontlike beperkinge verbonde aan die stuur van ʼn e-

pos vanaf ʼn draagbare toestel in plaas van ʼn gewone rekenaar. (2) 9.5.8 Noem TWEE gesondheidsrisiko’s wat aan tablette verbonde is. (2) TOTAAL AFDELING C: 50 GROOTTOTAAL: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 11

NOVEMBER 2014

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 MEMORANDUM

PUNTE: 150

Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

2 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (NOVEMBER 2014)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING A VRAAG 1: PASITEMS 1.1 K 9 (1) 1.2 G 9 (1) 1.3 I 9 (1) 1.4 M 9 (1) 1.5 J 9 (1) 1.6 N 9 (1) 1.7 A 9 (1) [7] VRAAG 2: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2.1 B 9 (1) 2.2 D 9 (1) 2.3 B 9 (1) 2.4 B 9 (1) 2.5 A 9 (1) 2.6 B 9 (1) 2.7 D 9 (1) 2.8 B 9 (1) 2.9 D 9 (1) 2.10 C 9 (1) [10] VRAAG 3: VERANDERDE WAAR OF ONWAAR 3.1 ONWAAR 9 – ʼn Webdeurblaaier is sagteware wat ʼn verbruiker toelaat op

webblaaie oop te maak en te vertoon. 9 (2) 3.2 ONWAAR 9– POS is ʼn rekenaarstelsel of toestel gebruik om waardes van

verkope te bereken by ʼn kontrolepunt. 9 (2) 3.3 WAAR 9 (1) 3.4 ONWAAR 9 – Die lêeruitbreiding van ʼn lêer word as 3 of 4 letters agteraan

die lêernaam aangedui. 9 (2) 3.5 WAAR 9 (1) [8] TOTAAL AFDELING A: 25

(NOVEMBER 2014) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 3

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING B VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË 4.1 4.1.1 x Elektroniese kopieë kan digitaal geskep en gestoor word.

x Prentjies kan oorgedra word na ʼn rekenaar en per e-pos gestuur word.

x Groot dokumente kan in een enkele digitale lêer saamgevat word (pdf).

x Kan gebruik word in winkels om data soos strepieskodes in te lees, ens.

99 (Enige 2 x 1) (2) 4.1.2 Biometriese toevoer is ʼn tipe toevoer wat die unieke biologiese

eienskappe van ʼn persoon gebruik om hul te identifiseer. (1) 4.1.3 x Veiliger as wagwoorde.

x Aan ʼn persoon verbind ʼn persoon / kan nie aan iemand gegee word nie.

x Kan nie wagwoord vergeet nie. x Kan nie geraai word nie. x Geen twyfel aan die identiteit van die verbruiker, ens.

99 (Enige 2 x 1) (2) 4.1.4 x Braille sleutelbord

x Vergroting toestel x Groot-sleutel sleutelbord, ens.

99 (Enige 2 x 1) (2) 4.1.5 x Meer spasie vir groter skerms a.g.v. geen fisiese knoppies

x Sleutel-uitleg kan op die skerm verander word x Meer intuïtief om te gebruik x Werk beter met GUI-bedryfstelsel as fisiese sleutels, ens.

99 (Enige 2 x 1) (2) 4.2 4.2.1 ʼn Interaktiewe witbord is ʼn raaksensitiewe toestel wat met ʼn

rekenaar en ʼn dataprojektor werk. 9 (1) 4.2.2 x Laat toe vir beter interaksie en deelname om onderwys beter te

maak. x Kan effektief gebruik word vir siggestremde leerders. x Ideaal vir groot gehoor om gehoor deelname aan te moedig. x Handgeskrewe notas en tekeninge kan gemaak word en gestoor

word vir toekomstige gebruik. x Dit kan beheer word deur gebruik te maak van afstandbeheer,

ens. 99 (Enige 2 x 1) (2)

4.2.3 x Drukker 9

x Monitor 9 (2)

4 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (NOVEMBER 2014)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

4.3 4.3.1 Primêre geheue is waar die rekenaar instruksies / programme

tydelik stoor wanneer dit daarmee besig is. 9 (1) 4.3.2 Primêre geheue is tydelik, waar sekondêre geheue permanent is

so meer spasie word benodig. 9 (1) 4.3.3 Indien die rekenaars gesteel word of die gebou brand af sal ʼn

kopie op ʼn ander perseel beskikbaar wees. 9 (1) 4.3.4 x Toegang van enige plek met Internet konnektiwiteit.

x Rugsteun en stoorplek word deur die verskaffer bestuur. x Maklik om lêers met ander mense te deel. x Toegang tot data selfs as jou rekenaar gesteel is, ens.

99 (Enige 2 x 1) (2) 4.4 4.4.1 ʼn Sagteware ‘bug’ is ʼn probleem in die sagteware. 9 ʼn “Patch” is

sagteware opdaterings om spesifieke probleem op te los. 9 (2) 4.4.2 Waar die rekenaartoestel nie toegang tot die Internet het nie. 9 (1) 4.4.3 Die hardeware en sagteware van die rekenaar moet kan werk met

die sagteware wat installeer word. 9 (1) 4.4.4 x Teks na spraak (Narrator)

x Skermvergroters x Spraakherkenning x Op-skerm sleutelbord, ens.

99 (Enige 2 x 1) (2) [25] VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIE 5.1 ʼn Rekenaar netwerk is wanneer twee of meer rekenaartoestelle mat mekaar

verbind is word d.m.v. ʼn tipe kommunikasiemedia. 9 (1) 5.2 x Hardeware

x Sagteware x Data x Inligting

99 (Enige 2 x 1)

(Nota aan nasiener: Aanvaar EEN voorbeeld van elk indien die leerder voorbeelde neerskryf in stede van tipes, bv. Drukker) (2)

5.3 5.3.1 Kliënte is rekenaars wat deur verbruikers op ʼn netwerk gebruik

is. 9 (1) 5.3.2 ʼn Bediener word gebruik om hulpbronne te deel op ʼn netwerk. 9

(Nota aan nasiener: Moet NIE ʼn antwoord aanvaar wat aandui dat dit ʼn rekenaar is met groot hoeveelhede stoorplek, vinnige SVE, ens. NIE.) (1)

(NOVEMBER 2014) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 5

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

5.3.3 Proxy-bediener verskaf ʼn veiligheids-net tussen die netwerk en die

Internet 9 terwyl die lêerbediener sentrale lêerhantering vir die netwerk doen. 9 (2)

5.3.4 x Kabels 9

x Radiogolwe (Koordloos) 9 (2) 5.3.5 x Maklik om rekenaars by te voeg of verwyder omdat daar nie

vaste punte is nie. x Maklik om te installeer. x Byvoeg van mobiele verbruikers met draagbare toestelle, ens.

99 (Enige 2 x 1) (2) 5.3.6 ʼn Roeteerder is ʼn toestel wat twee of meer netwerke aan mekaar

konnekteer. 9 (1) 5.4 5.4.1 Intranet is ʼn organisasie se private netwerk wat dieselfde prinsiep

en sagteware gebruik soos die internet. 9 (1) 5.4.2 x Tyd en koste effektief.

x Werknemers kan op een projek saamwerk. x Werknemers kan interne e-pos fasiliteite gebruik, ens.

99 (Enige 2 x 1) (2) x [15]

6 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (NOVEMBER 2014)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR 6.1 6.1.1 ʼn Taakdefinisie is ʼn stelling oor wat die taak benodig en wat moet

gebeur om die benodighede te volstaan. 9 (1) 6.1.2 Dit wys dat jy verstaan wat gedoen moet word. 9 (1) 6.2 6.2.1 ʼn Oop vraag is ʼn vraag wat ʼn verduideliking nodig het eerder as ʼn

kort antwoord. 9 (1) 6.2.2 Oop vraag gee antwoorde as verduidelikings sodat die moeilik is om

in ʼn sigblad te verander. 9 (1) 6.3 6.3.1 Data kan geskuif word van een toepassing tot ʼn ander sonder om

die data oor te tik. 9 ʼn Voorbeeld is wanneer data uitgevoer word vanaf ʼn sigblad na ʼn tabel in ʼn databasis. 9 (2)

6.3.2 ʼn CVS-lêer kan gebruik word om data in te voer en uit te voer vanaf

verskillende programme wat nie direk met mekaar versoenbaar is nie. 9 (1)

6.3.3 ‘Delimiters’ word gebruik om die inhoud van selle / grense van selle

aan te dui. 9 ‘Delimiters’ is gewoonlik kommapunte. 9 (2) 6.4 ʼn Bylaag is ʼn afdeling of tabel van inligting aan die einde van die boek of

dokument. 9 (1) [10] VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES 7.1 x Werke kan verloor word omdat baie werk gedoen word deur rekenaars.

x Mense sonder IKT vaardighede sal nie aangestel word nie. x Ander IKTs kan duur wees. x Benodig spesiale mense om te werk, ens.

99 (Enige 2 x 1) (2) 7.2 x Vat gereelde pouses.

x Gebruik ergonomies ontwerpte toestelle. x Sit gemaklik met die korrekte postuur. x Werk in ʼn goed beligte, geventileerde vertrek, ens.

99 (Enige 2 x 1) (2) 7.3 x Niemand mag ander se werk kyk nie.

x Geen gebruik van die internet tydens werkure. x Nie rekenaars besmet met virusse, ens.

99 (Enige 2 x 1) (2)

(NOVEMBER 2014) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 7

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

7.4 x Gebruik ʼn goeie wagwoord.

x Verander wagwoord gereeld. x Gee verskillende verbruikers hul eie regte. x Skep nuwe verbruikers, ens.

99 (Enige 2 x 1) (2) 7.5 ‘Malware’ is ʼn term om alle sagteware te beskryf wat geskep is om skade te

berokken, onderbrekings te veroorsaak of jou rekenaar oor te neem. 9 (1) 7.6 x Virusse

x Gemorspos 9 (Enige 1 x 1) (1)

[10] VRAAG 8: OPLOSSINGONTWIKKELING 8.1 8.1.1 “CONCATENATE” heg meer as een teksgedeelte tot een teks

string. 9 (1) 8.1.2 Die AND funksie maak seker dat al die argumente WAAR is en wys

dan WAAR indien al die argumente WAAR is. 9 (1) 8.2 8.2.1 Pdf 9 (1) 8.2.2 Styles 9 (1) 8.2.3 Bookmerk 9 of hiperskakel (1) 8.3 x Databasisse vergemaklik tot navraag van teksdata.

x Databasisse is spesifiek vir groot hoeveelhede rekords. x Dit bied funksies om foute te verminder wanneer data ingelees word. x Bestekwaardes kan toegevoeg word. x Kan verslae skep wat gedruk word, ens.

99 (Enige 2 x 1) (2) 8.4 8.4.1 Gender 9 (1) 8.4.2 Validation 9 (1) 8.4.3 Text 9 and 10 9 (2) 8.4.4 Lookup wizard 9 (1) 8.5 8.5.1 Count 9 (1) 8.5.2 Verslag voetskrif 9 (1) 8.5.3 Groepering plaas rekords bymekaar wat dieselfde waarde het in

dieselfde veld. 9 (1) [15] TOTAAL AFDELING B: 75

8 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (NOVEMBER 2014)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING C VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO 9.1 9.1.1 ʼn Tablet is ʼn draagbare rekenaar met ʼn raakskerm as ʼn

koppelvlak. 9 (1) 9.1.2 ʼn Virtuele sleutelbord is ʼn sleutelbord wat draagbare toestelle

gebruik deur die skerm te gebruik. 9 Dit werk deur die op-skerm sleutelbord te toon slegs wanneer benodig word. 9 (2)

9.1.3 Android 3.1 9 Dit is oopbron. 9 (2) 9.1.4 1.5 GHz 9 (1) 9.1.5 16 GB9 (1) 9.1.6 Aanboord beteken dit is ingebou / ingebou in die tablet. 9 (1) 9.1.7 Met Internet verbind 9 Via sellulêre tegnologie. 9 (2) 9.1.8 x Kan groot lêers oordra wat beter video kwaliteit beteken.

x Video en klank in een draad/konneksie gekombineer. 9 (Enige 1 x 1) (1)

9.1.9 HD TV9

(Nota aan nasiener: Moet nie TV aanvaar nie.) (1)

9.1.10 “Dual core” dui NIE die hoeveelheid SVE’s aan. 9 Dui net aan dat

twee kerne gebruik word wat werk asof daar twee aparte SVE’s was. 9 (2)

9.2 9.2.1 x Maklik om rond te dra (lig, nie swaar nie)

x Draagbaar (kan in jou sak gedra word) x Maklike web gebruik x Begin vinnig x Pret, ens.

99 (Enige 2 x 1) (2) 9.2.2 Tablette het verskeie, aparte tegnologieë en funksies 9 van ander

toestelle ingebou in een toestel. 9 (2) 9.2.3 x Dien as beide muis en sleutelbord.

x Laat natuurlike toevoer soos tekeninge met die hand toe. x Laat toe vir meer natuurlike koppelvlak soos, ‘swiping’, ‘pinching’,

ens. x Maklik om te gebruik, ens.

99 (Enige 2 x 1) (2)

(NOVEMBER 2014) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 9

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

9.2.4 x Gebruik ʼn digitale pen.

x Gebruik eksterne toestelle soos USB toestelle. x Stilus

99 (Enige 2 x 1) (2) 9.2.5 x Het voorafgelaaide onderwyshulpbronne.

x Kan konnekteer aan die Internet vir navorsing. x Kan onderwys programme aflaai wat gebruik kan word sonder

internettoegang 99 (Enige 2 x 1) (2)

9.3 9.3.1 Dit beteken die tablet kan Microsoft Office dokumente gebruik. 9 (1) 9.3.2 Oopbron-sagteware laat verbruikers toe om inligting te gebruik,

verander en gratis versprei. 9 (1) 9.3.3 Die verskaffer sal dit regmaak indien dit gebreek is / foutiewe

toestelle word by die skool vervang, hoef nie winkel toe te gaan nie. 9 (1)

9.3.4 Die hoeveelheid beeldspikkels 9 wat die kamera gebruik om ʼn

beeld te skep. 9 (Nota aan nasiener: Moet nie net die woord “Megapixel” aanvaar. Die vraag het nie gevra om die afkorting uit te skryf nie.) (2)

9.4 9.4.1 ʼn Tablet gebruik ʼn monitor/skerm om data toe te voer op die

skerm. 9 (1) 9.4.2 7 duim 9 (1) 9.4.3 x Bluetooth

x USB x 3G x Wi-Fi

99 (Enige 2 x 1) (2) 9.4.4 Konnekteer die projektor via die HDMI-poort. 9 (1) 9.5 9.5.1 x WI-Fi

x Ingeboude 3G x Simkaart

99 (Enige2 x 1) (2) 9.5.2 x Kommunikeer met ander leerders.

x Werk saam met ander leerders. x Skep studiegroepe. x Stuur inligting na ander leerders, ens.

99 (Enige 2 x 1) (2)

10 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (NOVEMBER 2014)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

9.5.3 Aanlynteistering is wanneer jy op die Internet is en op ʼn manier

skade berokken of soos pornografie 9 terwyl aanlynknouery is wanneer beledigende e-pos of sms’e gestuur word of iemand foto’s van jou op sosiale netwerke plaas. 9 (2)

9.5.4 x Moet nie e-pos oop maak wat jy nie ken nie.

x Toets aanhegsels vir virusse. x Moet nie persoonlike inligting uitgee nie. x Moet nie vreemdelinge aanvaar as vriende op sosiale netwerke

nie, ens. 99 (Enige 2 x 1) (2)

9.5.5 x Kyk vir die slot onderaan die webtuiste. 9

x ʼn Webtuiste moet begin met https. 9 (2) 9.5.6 ʼn Woelkol is ʼn publieke area wat koordlose Internettoegang vir

skootrekenaars en ander draagbare toestelle bied. 9 Deur die Wi-Fi aan te skakel. 9 (2)

9.5.7 x E-pos boodskap word tot grootte van die skerm beperk.

x Jy kan nie die hele inboks a.g.v. stoorlimiete stoor nie. x Die formatering van die e-pos boodskap kan beperk wees. x Programme kan moeilik werkbaar wees of beperk in funksies

wees, ens. 99 (Enige 2 x 1) (2)

9.5.8 x Herhaalde beweging besering 9

x Karpale tonnelsindroom 9 (2) TOTAAL AFDELING C: 50 GROOTTOTAAL: 150