graad 9 vakkeuses

26
Gr 9 Keusevak Inligtingsaand Gr 9 Keusevak Inligtingsaand 2011 2011

Upload: eg-jansen

Post on 23-Jun-2015

24.482 views

Category:

Education


6 download

DESCRIPTION

Wees ingelig! Maak die regte keuses vroeg in jou skoolloopbaan! By Hoërskool Dr. EG Jansen gee ons genoeg inligting om goeie keuses te maak! Besoek ons by www.egjansen.co.za

TRANSCRIPT

Page 1: Graad 9 Vakkeuses

Gr 9 Keusevak InligtingsaandGr 9 Keusevak Inligtingsaand

20112011

Page 2: Graad 9 Vakkeuses

NASIONALE KURRIKULUM VERKLARING

Daar bestaan glad nie meer iets soos HG en SG nie Verpligte vakke vir alle leerders

• Eerste taal : Afrikaans 40%• Tweede taal : Nog 2 x 40%• Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid : 3 x 30%• Lewensoriëntering :

Die leerders moet dan nog 3 vakke kies

2 vakke 40% 2 ander 30%

• Inligtingstegnologie of Rekenaar Toepassings Tegnologie• Lewenswetenskap• Fisiese wetenskap• Rekeningkunde• Besigheidstudies• Ekonomie• Geografie• Ingenieurs Grafika en Ontwerp• Siviele tegnologie• Toerisme• Gasvryheidstudie• Drama

Page 3: Graad 9 Vakkeuses

GRADERINGSKAAL

Universiteitstoelating:

Minimum Vereistes• Gradering van 4 + (50% en hoër) in 4 vakke• Geskikte kombinasie van vakke asook die vereiste vlak vir ‘n

spesifieke rigting soos gespesifiseer deur die betrokke Universiteit.

Technikon toelating:

Minimum Vereistes• Gradering van 3 + (40% en hoër) in 4 vakke• NB Geskikte kombinasie van vakke asook die vereiste vlak vir ‘n

spesifieke rigting soos gespesifiseer deur die betrokke instelling.

Page 4: Graad 9 Vakkeuses

VERPLIGTE VAKKE

Page 5: Graad 9 Vakkeuses

1. Graad 9 Punt moet +- 55% wees.

2. Op watter vlak is die werk?

55% van die werk is maklik tot moeilik

30% van die werk is baie moeilik

15% van die werk is uiters moeilik

3. Wie moet Wiskunde neem:

• BSc of Ingenieurswese of Rekenaarstudies

• Dokter, tandarts, apteker, veearts

• Enige Tegniese rigting

• Ambag

• B.Com

• Enige Mediese rigting

Page 6: Graad 9 Vakkeuses

* Wiskundepunt vir Gr 9 onder 50%

• Dit is nie ‘n vervanging van Wiskunde nie

• Leerling word vaardig gemaak in;

Finansiële Sake, Persentasieberekeninge, Oppervlaktes, Volumes, Verhoudings, Kosteberekeninge, Statistiese Interpretasies.

• Maak seker van vereistes van Universiteite of Kolleges vir WGL.

• Baie leerlinge verander aan die begin van Gr 11 en 12 na WGL.

• Wiskunde is baie harde werk!!!!!

Page 7: Graad 9 Vakkeuses

Die meeste van die jaar se tyd word spandeer in die aanleer van probleemoplossings-vaardighede wat toegepas word binne programmering van eie werkende programme.

Toelatingsvereiste:

Wiskunde 70%

Teorie

(15%)

Programmering

(50%)

Databasis

Ontwikkeling

(25%)

Sigblaaie

(10%)

Scratch

Page 8: Graad 9 Vakkeuses

In RTT gaan ons kyk na die verskillende pakkette in Microsoft Office.

• MsWord

• MsExcel

• MsPowerPoint

• MsAccess

• MsOutlook

Daar word van leerders verwag om ‘n MemoryStick te hê om data tussen die huis en skool te vervoer. (min. 1 GB)

Die veranderende aard Die veranderende aard van die vak vereis dat van die vak vereis dat

leerders hierdie leerders hierdie handboek self moet handboek self moet

aankoop.aankoop.

Page 9: Graad 9 Vakkeuses
Page 10: Graad 9 Vakkeuses

1. VEREISTES

Graad 9 punt moet ten minste 60% wees

Wiskunde

Elke dag by die skool. Elke dag huiswerk doen en oplet!!!!!

Entoesiasme

2. WAARVOOR HET JY FISIESE WETENSKAP NODIG?

• Universiteit: BSc graad bv. Ingenieurswese I.T, dokter, tandarts, fisioterapie,

arbeidsterapie, apteker, verpleging en vele meer!

• Technikon: Enige tegniese rigting

• Ambag

Page 11: Graad 9 Vakkeuses

WAARVOOR HET JY GEOGRAFIE NODIG?Kommunikasie Opmetings en karteringWeerkunde LugvaartStads- en Streeksbeplanning ToerismeOmgewingsbewaring BoerderyBemarking Prospektering

Slaagpunt is 30%

Word op Universiteit in die BA, BCom en BSc rigtings ingesluit.

Page 12: Graad 9 Vakkeuses

Beroepgerigte onderwys

Gebaseer op Tegniese Tekene

Bestaan uit 5 fasette

1. Basiese Teken vaardigheid

2. Siviele tegnologie

3. Elektriese tegnologie

4. Meganiese Tegnologie

5. CAD opleiding

.

Page 13: Graad 9 Vakkeuses

BEROEPS MOONTLIKHEDE

Ingenieurswese en argitektuur

Leerlinge wat nie verder kan studeer nie kan tekenaars word want tekenaars op CAD is in groot aanvraag. Bouers ambagte en enige Tegniese rigting kan ook gevolg word.

Die vak is ook nie net vir seuns nie, meeste meganiese en argitektuur-tekenaars is dames.

Page 14: Graad 9 Vakkeuses

BEROEPSMOONTLIKHEDE:

Siviele Ingenieurswese

Argitektuur

Bourekenaar

Konstruksie ambagsmanne

Bouers

Loodgieters

Ingenieursgrafika en ontwerp word ten sterkste aanbeveel saam met Siviel

Page 15: Graad 9 Vakkeuses

Toerisme is ‘n keusevak. Dit is

een van die interessantste vakke. Bied

werksgeleenthede in een van die

vinnigste groeiende bedryf in die land

nl. Toerisme

MOONTLIKE BEROEPE:

Reisagent

Hotelbedryf

Wildbewaarder

Lugredery bv. SAL

Motorverhuring bv. Avis

Bemarking

Konferensie organiseerder

Page 16: Graad 9 Vakkeuses

BEROEPSGELEENTHEDE:

Internasionale werksgeleenthede

Professionele chef

Funksie koordineerder

Restaurantbestuur

Hotelbestuur

Eie onderneming

Privaat spyseniering

VEREISTES 40 uur verpligte werksure na skool en oor naweke

Spysenieringsbalkie kan verwerf word oor 80 ure

Page 17: Graad 9 Vakkeuses
Page 18: Graad 9 Vakkeuses

Wat kan ek doen met Lewenswetenskap ?

Mediese rigtings:

Dokter

Fisioterapeute

Arbeidsterapeute

Spraakterapeute

Tandarts

Oogkundige

Radioloog

Refleksiologie

Homopate ens.

Kosmetiese rigting:

Skoonheidsdeskundige

Haarstyliste

Grimeerkunstenaars

Voedseltegnologie:

Omgewingsbestuur

Onderwys

Navorsing

Ekoloë

Veldgidse

Page 19: Graad 9 Vakkeuses

Rekeningkunde ontwikkel leerders se kennis van ekonomiese en sosiale omgewing, waardes, gesindhede en vermoë om ingeligte persoonlike finansiële besluite te neem.

FOKUS AREAS

FINANSIëLE REKENINGKUNDE

BESTUURSREKENINGKUNDE

HULPBRON BESTUUR

Page 20: Graad 9 Vakkeuses

In Gr. 9 by Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is alles behandel wat jy nodig het om met Rekeningkunde in Gr 10 te kan neem.

Page 21: Graad 9 Vakkeuses

Graad 10 - 12

1. Lewensoriëntering is EEN van die VIER verpligte vakke.

2. Nie ‘n 20-kredietvak nie

3. TPT (party erken, ander nie).

Page 22: Graad 9 Vakkeuses

WERKSGELEENTHEDE

Sakewêreld

Bankwese

Versekering

Regering

Page 23: Graad 9 Vakkeuses

• Ekonomie is een van die kern vakke van ‘n B.Com graad kursus

• Ekonomie, beleggings adviseurs en aandele makelaars moet elke dag ekonomiese data ontleed, om korrekte besluite te maak.

• ‘n Ekonomiese agtergrond is ‘n waardevolle bate vir verslaggewers & joernaliste

• Bestuur van groot ondernemings en

entrepreneurs moet hul sakeonderneming se ekonomiese omgewing kan ontleed en verstaan.

Hoekom Ekonomie?

Page 24: Graad 9 Vakkeuses

SLAAGVEREISTES

• Minimum van 30 %

NB: EKONOMIE IS ‘N UNIVERSITEITS- VRYSTELLINGS VAK!!

Page 25: Graad 9 Vakkeuses

• 3 PAT Take word vereis van elke leerder.

• Elke PAT Taak het ‘n teoretiese en praktiese sy.

• Praktiese werk behels solowerk sowel as groepwerk.

• Daar word groot klem op praktiese werk gelê.

• Leerlinge word bekend gestel aan SA Teater sowel as GriekseTeater.

• Hierdie vak het universiteitserkenning.

• Dit is slegs vir leerders wat bereid is om baie woorde te leer en van tale hou.

Page 26: Graad 9 Vakkeuses