kwartaal 4 assessering graad 7

4
Verhoudings en proporsies in die meslike liggaam Jou hand is groot genoeg om jou gesig te bedek Die spasie tussen jou oë is groot genoeg om nog ‘n oog in te pas. Jou lyf se lengte is dieslfde as die aftand tussen die punt van jou middelvinger aan jou een hand tot by die punt van jou middelvinger aan die ander hand wanneer jy jou arms uitstrek. Jou voet is dieselfde lengte as die binnekant vna jou arm van jou elmboog tot by jou handgewrig. 

Upload: franike-rossouw

Post on 06-Jul-2018

244 views

Category:

Documents


1 download

TRANSCRIPT

Page 1: Kwartaal 4 Assessering Graad 7

8/18/2019 Kwartaal 4 Assessering Graad 7

http://slidepdf.com/reader/full/kwartaal-4-assessering-graad-7 1/3

Verhoudings en proporsies in die meslike liggaam

• Jou hand is groot genoeg om jou gesig te bedek

• Die spasie tussen jou oë is groot genoeg om nog ‘n oog in te pas.

• Jou lyf se lengte is dieslfde as die aftand tussen die punt van jou middelvinger aan jou

een hand tot by die punt van jou middelvinger aan die ander hand wanneer jy jou arms

uitstrek.

• Jou voet is dieselfde lengte as die binnekant vna jou arm van jou elmboog tot by jou

handgewrig. 

Page 2: Kwartaal 4 Assessering Graad 7

8/18/2019 Kwartaal 4 Assessering Graad 7

http://slidepdf.com/reader/full/kwartaal-4-assessering-graad-7 2/3

Page 3: Kwartaal 4 Assessering Graad 7

8/18/2019 Kwartaal 4 Assessering Graad 7

http://slidepdf.com/reader/full/kwartaal-4-assessering-graad-7 3/3

Opdrag: Formele Assessering Skeppende Kuns

Graad 7

Kwartaal 4 201

1. Maak ‘n tekening van ‘n sittende figuur wat in ‘n doek (stuk lapkombers!

gedrapeer is.". Maak jou tekening groot genoeg dat dit jou papier vul.

#. $yk mooi na jou model sodat jy die regte verhoudings van sy liggaam teken

%. &ebruik !erskillende tipes l"n sodat dit ‘n goeie voorbeeld is van hoeveel jy

hierdie jaar oor lyn as kunselement geleer het.

'. kryf jou naam netjies in die onderste hoek van jou tekening.

#" gaan op die !olgende aspekte geassesseer word:

• &ebruik van die ruimte (vul die hele papier!

• &ebruik van verskillende tipes lyne en vorm

• )egrip van ontwerpbeginsels * kontras+ rigting+ klem+ balans en proporsie

• ,ermoë om met houtskool te teken en lyn uitdrukkingsvol te gebruik

• -s die verhoudings van jou model in ag geneem

• ,ermoë om die kontras en balans tussen sagte+ ligte lyne en sterk+ donker

lyne te toon