noordwes (junie) hoër/laerskool

8
NOORDWES NUUS NEWS Tel: 021 872 3880 www.awsum.co.za AWSUM News JUNIE 2015 PRIMARY & HIGH SCHOOL LAERSKOOL & HOËRSKOOL Home Health Competitions Recipes Lifestyle School News GRATIS FREE Want to read this paper online? Scan this code with your smartphone and voilà! Scan this code with your smartphone and like us on Facebook! SPICY HOT CAULIFLOW- ER SALAD AND WIN WITH A YEAR’S SUPPLY SAUCES WANNABEE A WRAPPER? Fashion Editor Pepe Sofianos gets all wrapped up in the latest oversized wraps. Pg 5 HEALTH: WIN WITH MCNAB’S Pg 3 Pg 4

Upload: awsum-news

Post on 22-Jul-2016

270 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

 

TRANSCRIPT

NOORDWES

NUUS

NEW

S

Tel: 021 872 3880 www.awsum.co.za AWSUM News

JUNIE 2015PRIMARY & HIGH SCHOOL LAERSKOOL & HOËRSKOOL

Home Health Competitions RecipesLifestyle School News

GRAT

ISFR

EE

Want to read this paper online? Scan this code with your

smartphone and voilà!

Scan this code with your smartphone and like us

on Facebook!

SPICY HOT CAULIFLOW-ER SALAD AND WIN WITH

A YEAR’S SUPPLY SAUCES

WANNABEE A WRAPPER?Fashion Editor Pepe Sofianos gets all wrapped up in the latest oversized wraps.

Pg 5HEALTH: WIN WITH MCNAB’S Pg 3

Pg 4

2 VAN ONS AF

YOUR SCHOOL’S NAME COULD BE HERE!NEWS

PAPER ADVERTISING

ARE YOU OUR NEXT AWSUM SCHOOL OF THE MONTH?

PLEASE NOTE:We are aware of the fact that not all of our schools have the

various platforms at their disposal. Schools will be awarded based on the facilities available to them.

This award is our way of recognising the excellent work done by the schools on our board and their teachers and marketers.

Every month, we will be selecting one school that has not only gone the extra mile to promote and distribute AWSUM News, but has also consistently been sending its monthly news on time. The chosen school will be awarded one full page of bragging space in AWSUM.

HOW TO QUALIFY:The School of the Month will be selected using a points system.• Is AWSUM being distributed to your learners via the classroom? 5• Are parents told to look out for AWSUM News via

the school communicator? 5newsletters? 5email? 5Facebook? 5other communications (please specify)? 5

• Has your school liked AWSUM News on Facebook? 5• Are we a tab on your school website? 5• Is your school news always submitted on time? 5• Have you been informing us about upcoming school events

to see how we can be of assistance? 5

Team EditorTenille Swanepoel | 021 872 [email protected]

DesignersRowan Engledoe | [email protected] Bushby | [email protected]

Editorial co-ordinatorRyno Wolfaardt | 021 872 [email protected]

To advertiseEngela Kruger | 071 484 1068 [email protected]

Schools insideAWSUM News is distributed to the following schools in Noord Wes: Primary Schools: Laerskool President Pretorius, Laerskool Mooirivier, Laerskool Bailie Park, Laerskool La Hoff, Laerskool Saamtrek, Laerskool Goudkop, Potch Central Primary, Laerskool ML Fick. High Schools: Hoërskool Schoonspruit, Hoërskool Klerksdorp, Hoërskool Wesvalia, Ferdinand Postma Hoërskool, Hoërskool Volskool, The Highschool for Girls Potchefstroom

Printed by Paarl Coldset

Hallo!

Ek hoop jy bly steeds warm! Dit is dalk k-k-k-kouer as wat jy dit wou gehad het, maar ons hier by AWSUM se hart klop sommer lekker warm as ons aan julle dink.

Juniemaand is altyd baie besig: daar is die voorbereiding vir die winter-eksamen, die lekker wintersport – én die groot planne vir die wintervakansie. (Hiervan gepraat: Onthou tog om op die uitkyk te wees vir ons AWSUM-wintervakansie gids ...)

Hierdie maand se uitgawe bevat wonderlike weggee-kanse, modewenke wat jou gaan warm hou, en gesonde

planne met daardie aaklige winterverkoue.

Loer gerus hieronder om te sien hoe jou skool ons volgende Skool van die Maand kan wees. Vertel ons ook asseblief van spesiale geleenthede by julle skool, en hoe ons daarmee kan help.

* Onthou ook dat jy nou al jou plek op die AWSUM-Matriekvakansie-Euro-reis kan bespreek. Twaalf dae, ses stede, vyf lande. Matrieks 2015, julle mag nie hierdie kans misloop nie!

Nou ja, wikkel julle styf toe ... en bly warm! Tenille en die AWSUM-span

WELKOM BY ONS FAMILIE

Aanhaling van die maand: “As jy nie bereid is om te leer nie, kan niemand jou help nie. As jy vasberade is om te leer, kan

niemand jou keer nie.” – Zig Ziglar

WEN JURASSIC WORLD GESKENKPAKKE MET DIE KOMPLIMENTE VAN AWSUM EN UIP Drie gelukkige wenners kan elk ‘n Jurassic World geskenkpak met ‘n pet, notaboek en magneet wen. Om in te skryf gaan LIKE Awsum News op Facebook, en los ‘n boodskap: Jurassic World.Kompetisie sluit 30 Junie 2015

WEN!JURASSIC WORLD BEGIN OP 12 JUNE

NEWS

PAPER ADVERTISING

3 BLY GESOND

TRAVEL

27 November: Johannesburg to Paris28 November: Paris 29 November: Paris

30 November: Paris to Luzern1 December: Luzern

2 December: Luzern to Munich3 December: Munich to Prague

4 December: Prague 5 December: Prague to Berlin

6 December: Berlin7 December: Berlin to Amsterdam

8 December: Amsterdam9 December: Amsterdam to

Johannesburg

GET READY FOR THE ULTIMATE MATRIC VACATION!

Come travel with AWSUM and discover Europe! Travel from city to city and experience all of Europe’s treasures, without having your parents stress about the what, where, when and how. The AWSUM Matric Rage, takes place from

27 November to 9 December and promises to be an experience of a lifetime. The perfect break before taking on 2016

All this for

only R20 950

For a detailed tour

itinerary visit

www.awsum.co.za

12 DAYS6 CITIES

5 COUNTRIES

For more information contact ctheworld | 011 888 7910 | [email protected] | [email protected]

Die griep-en-verkoue-seisoen is hier – maar moenie vrees nie! Ons het ’n geheime wapen wat hierdie narigheid in sy spore sal stuit.

McNab’s SuperGuard is ’n gerieflike en bekostigbare enkeldosis-sakkie wat jou van ’n spesiaal-geformuleerde dosis vitamines, minerale en kruie voorsien – alles wat jou liggaam nodig het om wintervirusse te beveg.

Die kombinasie van ses tablette bevat bestanddele wat jou immuunstelsel versterk, soos vitamines A, B, C, D en E, wat jou liggaam teen skadelike mikro-organismes help beskerm. Die tablette bevat ook minerale soos koper, selenium en sink, wat noodsaaklik is vir die instandhouding van ’n doeltreffende immuunstelsel en vir die voorkoming van algemene virale infeksies.

Wat McNab’s SuperGuard uniek maak, is die toevoeging van die superbestanddeel Sutherlandia*, Afrika se eie immuunversterkende krui. Dit word reeds eeue lank deur verskillende groepe mense gebruik om infeksies te beveg en om die immuunstelsel te versterk.

McNab’s weet dat siekvoel jou liggaam van waardevolle energie tap, en daarom versterk McNab’s SuperGuard nie net jou immuunstelsel nie; dit gee ook jou energievlakke ’n broodnodige hupstoot.

WENKE WAT JOU SAL HELP OM HIERDIE WINTER SE VERKOUE EN GRIEP TE BEVEG:

Vermy gemorskos en kies eerder ’n verskeidenheid groentesoppe om jou mee warm te hou.

Slaap saans ten minste sewe uur lank om jou liggaam genoeg kans te gee om

jou immuunstelsel op te bou.Hou matigheid voor oë as dit by alkohol

kom. Oormatige hoeveelhede alkohol kan jou immuunstelsel dae lank onderdruk.

Dink vooruit en ondersteun jou immuunstelsel deur elke tweede dag ’n dosis SuperGuard te drink. Indien jy eers op die eerste nies of krapperigheid in die keel reageer, is dit heelwaarskynlik reeds te laat.

Naskrif: Wanneer jy van jou griep of verkoue herstel het, probeer gerus McNab’s SuperCharge, jou daaglikse dosis volgehoue energie. Ons hedendaagse lewe met die min slaap, lang werkure, goedkoop gemorskos en oormatige kafeïen en alkohol lei dikwels tot ’n mikro-voedingstoftekort – wat lae energievlakke tot gevolg het. McNab’s SuperCharge beveg hierdie ellende

WEN MET MCNAB’S

Wen ’n Hele boks met McNab’s SuperGuard en twee SuperCharge Hi Energy-stafies (vir ekstra energie wanneer jy so in die hardloop wil peusel). B’s & V’s geld.

Om in te skryf gaan LIKE Awsum News op Facebook, en los ‘n boodskap: #McNabsWinterKompetisie sluit 30 Junie 2015

WINTER WENKE TEEN VERKOUE:

met ’n reeks multivitamines, minerale, omega-olies en kruie (soos die superkrui, Siberiese Ginseng) wat spesiaal uitgesoek is om aan jou ekstra energie en oor die algemeen beter gesondheid te gee.

4 KOOK

PRESIDENT PRETORIUS LAERSKOOL(t) 018 294 4237 (e) [email protected]

LAERSKOOL MOOIRIVIER(t) 018 293 0309 (e) [email protected]

TOKKIES PRESTEER BY INTERPROVINSIALE LANDLOOPBYEENKOMS Op Saterdag, 16 Mei het Laerskool Mooirivier die gasheer gespeel vir ‘n interprovinsiale landloopbyeenkoms. Die Tokkies het dan natuurlik ook baie goed

tydens die byeenkoms presteer. Al die Tokkies wat op die foto verskyn, het onder die eerste 10 plekke in hulle wedlope geëindig.

Eerste ry: Nicholas du Plooy, Janina Ackerman, Ruan van Niekerk, Cronje du Plooy, Anchen Schutte, Ilané Herbst, Alri Verster. Tweede ry: Daniëlle Verster, Marilu Ackerman, Nicholas Immelman, Sunel Smit, Wian Botha, Annika Rossouw. Derde ry: Ivan Reckling, Christoff Retief, Jhanco de Beer, Stefan Bezuidenhout, Ashton Diedericks, Ryno Schutte, Etiënne Bezuidenhout, Leonore Lubbe.

JUNIORSKAAKSPAN: NAASWENNERS VAN SUPER 12-KOMPETISIE

Heelvoor: Ruan Verster Voor: Simon Korb, André Korb, Annemarie van der Westhuizen, Catherine Ellis, Jacques van Straaten. Agter: Frederik van der Westhuizen, Dewald Lubbe, Jacques Schutte, Jhanco de Beer.

ATLETIEKTlotlo Phakedi, die blits vinnige seun het ons harte met trots laat swell toe hy deurdring tot SA-Skole atletiek. Op 100m het hy ‘n 6de plek behaal en op 400m ‘n 8ste plek. Ons kyk met groot oë en hoë verwagtinge uit na volgende jaar.

NETBALL The U/9A netball team also did us proud by winning the Potch Invitational League and emerging from their second year of netball – still undefeated.

From Left to Right : Relebogile Bulwane, Karabo Tladi, Boitumelo Molakeng, Barbie Segone, Ms Lizzy Hamman, Tslotang Mofamere, Tshwanelo Nage, Bokamoso Morajane, Kgabiso Mokwena

WEEKLY SPECIALSMONDAY: Buy one Rib burger and get one free R42TUESDAY: Buy any toasted sandwich and get any ice tea freeWEDNESDAY: Buy any Pizza and get a free glass of wine R60THURSDAY: Buy any two Tramezzinis for just R60FRIDAY: Buy any Breakfast and get a cup of coffee or tea free (student breakfast excluded)

Cnr Steve Biko and Borchard street, Potchefstroom

BESTANDDELE• 4 eetl. olyfolie• 1 teel. wit mosterdsaadjies• 2 cm vars gemmer, geskil en in dun repies gesny• 2 knoffelhuisies, gekap• ½ teel. borrie• 2 groenrissies, in die lengte deurgesny• 3 koppies wit blomkool• sap van 1 suurlemoen• ½ teel. sout• Wellington’s blatjang van jou keuse• 2 eetl. koljander, fyngekap

VOORBEREIDINGVerhit die olyfolie, voeg die mosterdsade by, en kook dit dan totdat die saadjies begin spring. Wees versigtig – hulle hop die hele wêreld vol! En moet hulle tog nie laat aanbrand nie ...

Voeg die gemmer, knoffel, borrie en rissies by. Bak liggies en roer onafgebroke vir ongeveer twee minute lank.Voeg nou die blomkool by, roer dit goed deur sodat dit deur die speserye bedek word, en kook dit dan 8 tot 10 minute lank.Verwyder van die stoof. Voeg die suurlemoensap by, roer die blatjang, sout en koljander in, en meng dit deur. Bedien warm.

Wenk: Hierdie dis werk goed as ’n slaai wanneer dit teen kamertemperatuur bedien word, of as ’n bykos wanneer dit warm bedien word. Dit word ook ’n lekker vegetariese dis as dit met geurige saffraanrys bedien word.

© Jenny Morris 2014 - 2015

Win a year’s supply of Wellington’s sauces for

you and your family!

To enter, simply tell us what’s your favourite Wellington’s sauce flavour? Send your

answer, contact details and postal address to:

[email protected]

WIN WITH WELLINGTON’S

Deur Jenny MorrisFollow Jenny

@jennymorrischef

PIKANTE BLOMKOOLSLAAIPorsies: 4

BAILLIE PARK LAERSKOOL(t) 018 290 5377 (e) [email protected]

LAERSKOOL LA HOFF(t) 018 468 2471 (e) [email protected]

FASHION

HOE OM TE WRAP?

Moderedakteur Pepe Sofianos verlustig haar in die nuutste oorgroot items.

Draai jou in ’n wrap toe en bly warm! Die wrap verteenwoordig

hierdie winter se mees modieuse

look.

Dit is só maklik om met dié seisoen se heerlikste bykomstigheid, die groot wrap, soos ’n ster te lyk.

Die wrap is informeel dog chic en verleen aan enige uitrusting ’n lekker boheemse flair.

Wees op die uitkyk vir oorgroot kombersstyl-wraps, super serpe met fringing, en aandagtrekkende-pashminas. Dra jou wrap gestileerd, met ’n belt of gevou, of steek dit met ’n borsspeld vas. Hierdie item gaan in hierdie winter jou

beste vriendin word.

#Pepesays

5

Dis ’n wrap. Gespe jou superserp met ’n mooi belt vas en dra dit soos ’n rok oor

tights. Mooi!

Rooi gebreide uitgerafelde wrap, R260, Woolworths

Geruite uitgerafelde

wrap-baadjie, R299, Cotton On

Blokkies-kombersstyl-wrap

met pelskraag, R499, Foschini

Vensterglas kombersstyl-wrap, R440,

Truworths

musthave

Sluit by die komberskommando aan! Dis reg – komberse is die nuwe jasse. Kyk maar na Kate Moss wat haar boheemse kombers-wrap met skinny denims en knielengte stewels kombineer ...style

Uitgerafelde kombersstyl-serp, R200, Cotton On

Pryse en beskikbaarheid korrek by ter perse gaan.

TERIZIA WEN GOUD Tydens die Suid-Afrikaanse Atletiek Kampioenskappe in Germiston, het Terizia van der Plaats `n goue medalje verower in die 1200m vir dogters 0/12. Sy is veral trots dat sy die atlete van Sentraal Gauteng Atletiek op hul tuisbaan kon uitstof, aangesien dit volgens haar opsigself `n reuse taak is. Haar wentyd was 3:44.56, net meer as `n sekonde agter die Suid-Afrikaanse record van 3:43.43, wat in 2006 opgestel is.

TENNIS – LIGA WENNERS

Voor: Mieke Muller, Marjone Nel, Riana Nel, Lerieschka Vogel en Lara de Beer. Agter: Deon Viljoen, Xander du Plessis, Kian Muller, Wyatt Botes.

POTCH LIGA WENNERS

Voor: Malleen Pienaar, Martiné Jordaan, Natalie Strydom, Simonique Duminy en Joné van Eden. Agter: Danéll Malan, Jealeen Crowther, juffrou Celeste de Lima (afrigter), Megan Pat en Minet Beukes.

0/13A POTCH LIGA WENNERS

0/13B WEN AL HUL WEDSTRYDE TEEN POTCH SKOLE (VRIENSKAPLIK)

Voor: Yentl Lamprecht, Bianca Opperman, Koketso Chiganaza. Agter: Kristi Potgieter, Jealeen Crowter, juffrou Bekkie la Cock (afrigter), Megan Pat en Rozanne von Abo.

6 LAERSKOOL SAAMTREK(t) 018 462 4231 (e) [email protected]

POTCHEFSTROOM CENTRAL SCHOOL

(t) 018 297 3846 (e) [email protected]

LAERSKOOL ML FICK

LAERSKOOL GOUDKOP

(t) 018 297 5003 (e) [email protected]

(t) 018 468 1038/9 (e) [email protected]

L/S Saamtrek sit hul atletiek-prestasies voort, met 12 atlete wat opgeneem IS in die Noordwesspan wat op 19 – 21 Maart te Germiston aan die S.A. Laerskole kampioenskappe gaan deelneem het. Die atlete met hul items van deelname is:DOGTERS: O/10 Elbè van der Walt 80m O/13 Minette Erasmus 100m Chezahn le Roux 200mH, 75m Hekkies en verspring Lilica Burger 800m en 1500m Alma Bekker Spiesgooi SEUNS: O/10 Shaun Stroebel 1200m O/11 Zane van Staden 80m O/12 Henru Olivier 100m Emèl Keyser 75mH O/13 Luiz Dias Spiesgooi Fabrizzio Viljoen Diskus Petrus van Aarde 1500m StapSaamtrek presteerdes wat aan die S.A. Laerskole kampioenskappe gaan deelneem het en met medaljes terug gekom het:. DOGTERS: O/13 MinetteErasmus 4x100maflos Silwer Chezahn le Roux 75m H SilwerSEUNS: O/13 Fabrizzio Viljoen Diskus Brons

ATLETIEK-PRESTASIES

Elbè van der Walt, 100m D O10. Chezahn le Roux, D O13 Verspring.

Potchefstroom Central School would like to congratulate the following U/13 learners for their achievement of being part of the North West Hockey Team.

NORTH WEST HOCKEY

Atli Moemi (A Team). Kitso Thekiso (B Team), Thato Taje (A Team), David Asiwe, Ivan Gasela, Reilly Newberry, Lauriston Barends and Luigi Derbyshire for the B Team.

Potchefstroom Central School would like to congratulate the following U/12 learners for their achievement of being part of the North West Hockey Team.

Die Graad R leerders trakteer hulle oupas en oumas elke jaar met ‘n konsertjie en ‘n teetuin met heerlike eet- en drinkgoed. Elke oupa en ouma ontvang ‘n geskenkie

wat hulle kleinkind vir hulle gemaak het. Dit is altyd ‘n feestelike oggend en die oumensies geniet dit altyd terdeë.

JAARLIKSE OUPA- EN OUMADAG

Laerskool Goudkop het op Saterdag 9 Mei te Laerskool Emfulenipark aan die Super 8 Redenaars deelgeneem. Die volgende leerders het plekke behaal

SUPER 8 REDENAARS

Me. Andriétte Colyn (Redenaarsorganiseerder), Chané Ouwencamp graad 6 (1ste plek); Danie du Preez graad 5 (1ste plek asook Fase wenner), mnr. Jaco Zevenster (hoof)

Leanne Jordaan (O/13) en Monique Lubbe (O/12) was ingesluit in die Potch-hokkiespan.

POTCH-HOKKIESPANHierdie O/12-dogters was ingesluit in die Potch-netbalspan Maki Moloantoa, Ankia van der Westhuizen, Carla Kruger

POTCH-NETBALSPAN

Emmies het vir die derde agtereenvolgende jaar die trofee gewen vir die skool wat die meeste inskrywings gehad het tydens Gimmies se jaarlikse eistedford. Die leerlinge het baie goed presteer.

JAARLIKSE EISTEDFORD

Willie Sereko and Eldrich Temanie for the A Team, Kyle Isherwood and Oratile Sekwati for the B Team.

7

HOËRSKOOL WESTVALIA(t) 018 468 1023/4 (e) [email protected]

SCHOONSPRUIT HOËRSKOOL(t) 018 462 9756/7 (e) [email protected]

KLERKSDORP HOËRSKOOL(t) 018 462 8423 (e) [email protected]

FERDINAND POSTMA HOËRSKOOL

(t) 018 290 5539 (e) [email protected]

SPORT: FNB EERSTE RUGBY WEN LIGGIES

Eerstes wen 41/9 teen Wesvalia o/14 wen 59/0 teen Wesvalia

Seunshokkie wen 6-0 teen Wesvalia o/16 A Netbalspan – Super 16 Silwer

DUX LEERLINGE

Janie Opperman gr.8, Marilie van Niekerk gr.9, Reinhardt Hitge Gr 10, Francois Steyn Gr.11, Louisa Smit Gr 12

Wesvalia rugby het in samewerking met die LIONS ‘n oefen werksessie op Woensdag 13 Mei aangebied by Wesvalia. Wesvalia rugbyspanne, Laerskool La Hoff, Saamtrek en Laerskool Goudkop het deelgeneem onderleiding van Warren Whiteley (Kaptein van Super15 LIONS),

Julian Redelinghuys, Courtnall Schosan, Rocky Schroeder en Andries Coetzee. Willem Van der Sandt, rugby direkteur van Wesvalia sê dat sulke oefen sessies van onskatbare waarde is en dat hulle sulke opleidings klinieke op ‘n gereelde grondslag gaan aanbied.

RUGBY WERKSESSIE

Die laboratoriums van Hoërskool Ferdinand Postma is met die ondersteuning van AfriSam en die SETH Akademie van die PUK opgegradeer.

Leerders is nou bevoorreg om met net die beste apparaat en fasiliteite die wêreld van wetenskap te ontdek.

NUWE LABORATORIUMS VIR FERDIES

FERDIES BLINK UIT BY DIE GIMMIES EISTEDDFOD

Nico Snyman (gr.12): Wenner van die kategorie fotografie vir senior hoërskoolleerders. (Fotograaf: Dewald van Breda)

Dylan le Roux (gr.9): Wenner van die kategorie drama vir junior hoërskoolleerders. (Fotograaf: Dewald van Breda)

Sanett Swanepoel (gr.12): Wenner van die kategorie drama vir senior hoërskoolleerders ASOOK algehele hoërskole Eisteddfodwenner.

Schoonspruit is vanjaar 60 jaar oud, en ons gaan ‘n groot reünie hou om hierdie geleentheid te vier. Alle Oud- Schoonspruiters van alle jaargroepe is welkom. Op Saterdagoggend, 1 Augustus 2015, kan alle Oud-Schoonies die skool tussen 8:00 en 11:00 besoek . Almal kan dan rustig deur die skool stap en hul ou klaskamers besoek.. Daar sal gedurende hierdie tyd ontbyt bedien word in die skool se restaurant. Die ontbyt sal R70 per persoon wees, en u moet asseblief voor die tyd bespreek vir die ontbyt. Die geld kan elektronies in die skool se rekening inbetaal word, of u kan by die kantoor kaartjies koop. Indien u ‘n elektroniese betaling maak, dui asseblief u van aan asook dat dit vir die reunie-ontbyt is. Die kaartjies kan u voor die tyd by die skoolkantoor afhaal, of u kan dit die oggend by die restaurant kry.Die gala-funksie sal op die aand van 1 Augustus 2015 by Vintage Affair in Songloed plaasvind. Dit is nie ver van die skool geleë. Die koste vir die aand beloop R250-00 per persoon. Dit sluit ‘n driegang-maaltyd en ‘n geskenk in.

Daar sal ook gedans word tydens hierdie geleentheid. Die bekende skrywer, Deon Meyer, sal ook die aand daar wees, indien u dalk ‘n getekende kopie van sy nuutste boek wil bekom. Deon is ook ‘n Oud-Schoonspruiter. Verrigtinge sal om 18:30 ‘n aanvang neem en die drag is semi-formeel. Die sluitingsdatum vir besprekings en betalings vir hierdie aand is 10 Julie 2015. Kaartjies is beskikbaar by die skoolkantoor Elektroniese betalings kan ook gemaak word. Die skool se bankbesonderhede: Bank: FNBRekening: Hoërskool Schoonspruit, Rekeningnommer: 62205559307Takkode: 250053Indien u ‘n internetbetaling doen, dui asseblief u van aan asook dat die betaling vir die reunie is. Hierdie is ‘n geleentheid wat geen Oud-Schoonspruiter moet misloop nie. Indien u verdere besonderhede verlang, skakel asseblief vir me Annalene van Niekerk by die skool (018 462 9756 ) of stuur ‘n e-pos aan me Ria de Beer by [email protected]. Hou asseblief Schoonspruit se Facebook-blad dop vir meer inligting rakende hierdie geleentheid.

HOËRSKOOL SCHOONSPRUIT 60STE REUNIE

8 THE HIGH SCHOOL FOR GIRLS POTCHEFSTROOM(t) 018 294 3228 (e) [email protected]

HOËRSKOOL VOLKSKOOL(t) 018 294 5287/8 (e) [email protected]

SPORT

VOLKSKOOL-NETBAL IS KOOKWATER!Ons 1e Netbal-span was PUK-reeks wenners! Agter vlnr : Elanze Mans, Nickey Steyn (afrigter), Caitlinn Rousseau. Middel: Chine Fourie, Larissa Gouws, Leandri Oosthuizen, Chamone Erasmus, Melissa Lotter. Voor: Michelle Steyn, Corlesia Mc Donald, Nine Brits.

VOLKSKOOL SE BERGFIETS IS TOPS! Tour de Mooi, het plaasgevind op die plaas Friesland Melkery. Dit was die eerste Noordwes-liga aangebied deur Volkies. Volkskool wen die liga!

Uitslae was soos volg:Hoër Volkskool, Potchefstroom 167H/S Hartbeesfontein 147Gimnasium Hoër, Potchefstroom 131Rustenburg Hoër 111

HEADS OF HOSTELS

From left to right : Eleni Kalpakiotis (Head of East House), Tayton Nell (Head of North Wing), Kea Mongake (Head Girl and Head of South Wing), Raquel Dos Santos (Deputy Head Girl and Head of Daygirls), Jennifer Coelho (Head of School House)

For the second year running, The High School for Girls Potchefstroom was listed as one of the top-25 government schools in the Fairlady Annual School Survey Report for 2015. The magazine’s editorial team are supplied with a list from the Department of Basic Education of the 100 schools that received the highest Bachelor Pass rates in 2014. These are the schools with the highest number of Grade 12s eligible for university. Using this as a departure point, Fairlady then use a ranking process to whittle the list down to the top 25 schools.

TOP-25 GOVERNMENT SCHOOLS

Top 10-Rankings TEAM AVG PTS1 AFFIES 6.8172 PAARL BOYS HIGH 6.5933 PAUL ROOS GYM 6.3174 PAARL GIM 6.1275 MICHAELHOUSE 5.8896 MONUMENT 5.6597 GREY HIGH SCHOOL 5.1408 GREY COLLEGE 4.9929 SELBORNE COLLEGE 14.87710 OAKDALE 14.840

RUGBYFirst XV Rugby Rankings:01/06/2015

TEAM AVG PTS1 PAARL BOYS HIGH 7.1302 GLENWOOD 7.0603 HELPMEKAAR 6.8404 GREY COLLEGE 6.7605 GREY HIGH SCHOOL 6.7606 SELBORNE COLLEGE 6.5307 BOLAND LANDBOU 6.3708 MONUMENT 5.9809 ST STITHIANS 5.92010 SACS 5.650

RUGBYU16 Rugby Rankings: 02/06/2015

TEAM AVG PTS1 ORANJE MEISIES 4.712 SPRINGFIELD 4.633 WATERKLOOF 4.554 ST STITHIANS 4.515 CLARENDON 4.096 PEARSON 4.007 DSG 3.998 EUNICE 3.979 ST MARYS WAVERLEY 3.9610 HERSCHEL 3.58

HOCKEYGirls Hockey: The SA School Top 10 Rankings: 28/05/2015

HOCKEYBoys Hockey The SA School Top 10 Rankings: 02/06/2015 TEAM AVG PTS1 MARITZBURG COLLEGE 5.062 SACS 4.573 PAUL ROOS GYM 4.384 KEARSNEY COLLEGE 4.185 SELBORNE COLLEGE 4.086 PRETORIA BOYS HIGH 4.007 GREY HIGH SCHOOL 3.848 ST DAVIDS 3.829 AFFIES 3.7210 WESTVILLE BH 3.48