bloemnuus 20131004

12
VRYDAG 4 OKTOBER 2013 WWW.BLOEMNUUS.CO.ZAGRATIS Met lof Dewald Louw kry graad bl. 10 Sit aan Kokkedoor deel een van sy resepte bl. 8 MAAK soos Jens Friis en verken ’n nedersetting digby Bloemfontein. Blaai na bl. 2. Foto: Jens Friis As ek moeg word vir die lewe in die stad . . . Vat ek die pad My life in Thailand p6

Upload: central-newspaper-group-bloemnuus

Post on 17-Mar-2016

295 views

Category:

Documents


1 download

DESCRIPTION

Bloemnuus 20131004

TRANSCRIPT

Page 1: Bloemnuus 20131004

VRYDAG 4 OKTOBER 2013 WWW.BLOEMNUUS.CO.ZAGRATIS

Met lof

DewaldLouwkrygraadbl. 10

Sit aan

Kokkedoordeel eenvan syresepte

bl. 8

MAAK soos Jens Friis en verken ’n nedersetting digby Bloemfontein. Blaai na bl. 2. Foto: Jens Friis

As ek moeg word vir die lewe in die stad . . .

Vatek die pad

My life in Thailand p 6

Page 2: Bloemnuus 20131004

2 BLOEMNUUS, VRYDAG 4 OKTOBER 2013

BrieweSMETdie geweldigewaterkrisiswat Bloemfon-tein die afgelope klompie dae getref het, het onsin Genl. Brandrylaan 133, Uitsig, ons harte oop-gemaak en bure gehelp met die skep van wateruit ons swembad vir toiletgebruik. Sodoende isdie swembad sewatervlak onder normaal gelaat.Graag vra ek hiermee dat die stadsbestuurder

ons ook tegemoet sal kom om ons swembad gra-tis op te vul.

– M.M. van Straaten, 082-681-5003

S DIE Soet-en-sout-hoenderkebabs wat voorver-ledeweek inBloemnuuswas, het ons opBraaidagbeproef. En ek moet sê: Dit was uiters smaaklik.Ek kan dit beslis vir ander lesers aanbeveel.

– Ansie, Fichardtpark

S ONS dogter se troufoto was in Bloemnuus. Ekwas absoluut verstom oor hoeveel mense onsdaarna gebel het om te sê hulle het dit gesien –selfs van Dewetsdorp en Brandfort. Bloemnuusword wyd gelees! – Alta Muller

S VERBEEL ek my, of word daar die afgelopetyd baie meer instandhoudingswerk gedoen indie tradisioneel wit woonbuurte van Bloemfon-tein as in die afgelope paar jaar?Strepe word met verf op paaie aangebring wat

deur die jare al verblyk is, ’n mens sien daremdat daar hier en daar ’n slaggat reggemaakword,Hoffmanplein word opgeknap, sypaadjies wordlangs Nelson Mandelarylaan gelê . . .Ek hoop nie ek is verkeerd nie. Dit sal wonder-

lik wees as die munisipaliteit sy sake agterme-kaar kry en daar ’n verbetering is.

– Brink Kern

DIE lente is hier en die weeris ideaal om die pad te vaten ’n nedersetting in dieBloemfontein-distrik te ver-ken. In die komende wekesal JENS FRIIS sulke plek-kies aandoen waarvan diewêreld al grootliks vergeethet. Eerste aan die beurt isAustin’s Post – suidwes vanBloemfontein.

DAAR word gesê watter lewens-pad jy neem, gaan bepaal waarjou lewensreis gaaneindig,maarmet ’n vakansie is dit anders:Dan hoef jy genadiglik nie altyd’n bestemming te hê nie.Soms is dit van die lekkerste

lekkertes om eenvoudig sonderenige verwagtings ’n pad te vat.En so moet dit wees as jy oor

’n naweek besluit om ’n draaideur jou dorp of stad se distrik tegaan ry.Só slaan ons op ’n Saterdagog-

gend neus in die wind in die rig-ting van Jagersfontein met dieR706, wat sommige sê die langstereguit stuk pad in die land is.Opdiekop65 kmuitBloemfon-

tein kruis die Petrusburg/Eden-burg-grondpad dié pad en dit ishier waar ons op die ingewinglinks draai toe die R706 te reguitword.’n Verdere 3 km aan wag Aus-

tin’s Post. Sy bome sien jy in dieverte van die teerpad af.Oor dié plekkie wat was, is be-

slis in sy ganse bestaan nog g’nreisberig geskryf nie. Maar hier-in lê juis die lekker: Om op ’nplek te kom waar plaaswerkersverbaas na jou kyk as jy ’n fotovan hul wêreld neem. Hier komimmers selde besoekers en jygaan een van weinig wees wat ’nprentjie aan die naam Austin’sPost sal kan koppel. Ja, dit ismaklik om deesdae te reis en on-ontdekte plekke word min.Dié stippel op ’n kaart bestaan

deesdae uit weinig meer as ’nplaasopstal en skure. Maar op sydag het die boere enwerkers vanomliggende plase hierheen ge-stroomomdienodige goedjies bydie plaaslike winkel aan te skaf.Jy sou ook jou pos hier kon kryen waarskynlik brandstof in-gooi. Austin’s Post was voor-waar ’n pos vir die onmiddellikeomgewing.Maar só vergete is dit nou dat

’n soektog op Google niks ople-wer oor waar Austin’s Post sewortels lê nie.

Al wat ek wys word, is dat ditwel nog ’n aparte inskrywing as“plek” indieGeelbladsyehetmetname soos Van der Merwe vanDiepfontein, King van Wonder-kop ennog ’nVanderMerwevanPoskraal.En dit is deur dié wêreld suid-

wes van Bloemfontein wat onsna Wurasoord ry om die N1-

noord terug huis toe te vat. Dievoordeel van só ’n sirkelroete isdat jy nie weer dieselfde pad te-rug Bloemfontein toe ry nie.En as jy ’n ekstra uurtjie het,

kan jy in plaas van Wurasoordook verder suid ry na Edenburg,die Rietrivier weer kruis onder-weg na Reddersburg en dan nadie Rosestad terugkeer.

Op sy dag het die boere enwerkers van omliggende plase hier-heen gestroom om die nodige goedjies by die plaaslike winkelaan te skaf. Jy sou ook jou pos hier kon kry en waarskynlikbrandstof ingooi. Foto’s: Jens Friis

Dié man het besluit dit is makliker om met sy fiets teen die bult op te stap as om dit uit te ry.

Pure plaas: ’n Trekker voor ’n skuur.

Sou jygaanS VAT drink- en eetgoedsaam en hou pieknieklangs die pad soos in van-melewe se dae.S Gooi in Bloemfonteinof op Edenburg brandstofin, daar is nie ’n vulstasieop Austin’s Post of Wu-rasoord nie.S Onthou jou sonbril ensonbrandroom.S Lente en herfs is diebeste tyd om dié gewestete besoek. Die winters isvaal en bitter koud en dieVrystaatse vlaktes is in’n droë, uitmergelendesomer nie altyd die mooi-ste plek nie.

Ry ’n draaina dié pos

Page 3: Bloemnuus 20131004

BLOEMNUUS, VRYDAG 4 OKTOBER 2013 3

BEAUTIFUL BLOEMFONTEIN: Huise weerkaats in ’n spieëlgladde plaat water op die Woodland Hills Wildlife Estate. Die kwik salvandag tot 30 grade Celcius styg, voorspel weathersa.co.za. Die son sak om 18:18. Geen reën word verwag nie. Foto: Jens Friis

Bernard Odendaal

NEE kyk, die hou van ’n ma-triekreünie is g’n kinderspe-letjies nie.Ek praat nie van die reë-

lings nie. Die turksvy is diekonfrontasie met tyd. Tyd ensy trawante: onthou en (wil)vergeet. Pril is die herbele-wings skielik in die kop.Kloppend die oopgekrapteseer.G’n wonder enkeles laat

weet hulle kom liewer nie.Ek weet nie hoekom nie,

maar hier, 40 jaar later, raakdie náme my. Veral die vroues’n; die meisies van toen-tertyd.Name met eeue se familie-

geskiedenis oor hulle geskryf:Elisabeth, Maria, Cornelia,Willemina, Laetitia. Troete-lend verklein tot Elsie, Marie-tjie, Nelie, Wilna – en Tiepies.Name pasgemaak vir ’n

Afrikaanse mond. Marinda.

Susan. Magtild. Die Engelse“Melanie” sê ook smaaklik.Maar ek jok; ek weet eintlik

hoekom dit my so tref. Alte-saam 35 jaar in die sekondêreen tersiêre onderwys en die algroter gesukkel om name ge-spel en uitgespreek te kry, hetdie waardering laat groei.Name uit die vermaaklik-

heidswêreld word gebedel.Ge-google. Aangesmokkel uitdie Amerikas, die koue Noor-de, die Verre én die NabyeOoste.Geparfumeer en gekon-kok dat jou tong verlam en joukieste verstop raak.Somtyds smaak dit my ou-

ers gaan kap sulke splintersuit al wat ’n familielid se na-me is, en pak dan die brokkies

soos Griekse krabbel aan-mekaar.Moenie dink daar is net een

manier om Elsie of Marietjiete spel nie. Elsi, Elske, Elsjé.Mariekie, Mariki, Marique,Mari-Ké.Dink hedendaagse ouers

hulmeisiekinders is ongeskikom familiebande oor te erf? Ofdat hulle speelpoppies is?Die verleentheid omaltyd te

moet verduidelik hoe jounaam uitgespreek en gespelword – aan jou eie mense!Anna, Annemie, Annelie.

Elsa en Elmien en Daleen.Ester,Hester enMarie. Uit dieWaterbron-kontrei van des-tyds klink die bekendheid.Name wat nie soos tierlan-

tyntjies vóór die persoonlik-hede in kom hang nie, maarmoeiteloos na hulle toe oop-maak.S Bernard Odendaal(ATKV-Skryfskool van dieNoordwes-Universiteit)

In ’n naam . . .Die 1973-matrieks van die Hoërskool J.B.M. Hertzog het onlangs hul 40-jaar-reünie gehou.

Skuins voortjaila-tyd

1905: Orville Wright pilots the first flightlonger than 30minutes. The flight lasted 33mi-nutes, 17 seconds and covered 21 miles.

1910: Dr Anthony Edward (Anton) Rupert, in-dustrial chemist and SA business entrepre-neur and magnate, is born in Graaff-Reinet.

1910: Dr Etienne Rousseau, founder of Federa-le Volksbeleggings in SA, is born.

1929: The Table Mountain cableway, one ofthe biggest tourist attractions in Cape Town,is inaugurated.

1957: Sputnik 1, the first man-made satellite,is launched, beginning the space race.

1957: JacobHendrik (Henk) Pierneef, SA land-scape painter, dies in Pretoria at the age of 71.

1963: Hurricane Flora storms through the Ca-ribbean, killing 6 000 in Cuba and Haiti.

1965: Pope Paul VI arrives in New York, thefirst pope ever to visit the US and the Westernhemisphere.

1966: Lesotho, formerly the British colony ofBasutoland, achieves its independence as theKingdom of Lesotho and becomes a member ofthe Commonwealth.

1992: Mozambique’s 16 year civil war endswith the Rome General Peace Accords.

Today inhistory

Page 4: Bloemnuus 20131004

4 BLOEMNUUS, VRYDAG 4 OKTOBER 2013

WAT gebeur wanneer en waar indie groter Bloemfontein? Bloem-nuus se gewilde Dagboek-blad isdie plek om te kyk.Dit word ook gelaai op

www.bloemnuus.co.za.As jy jou selfoon gebruik om

Bloemnuus te lees besoek bloem-nuus.mobi en kyk onder “My ge-meenskap” vir dagboek-inskry-wings.Stuur dagboekinskrywings in

dieonderstaandeformaat (moenievolledige nuusverklarings stuurnie) na [email protected] is gratis. Die spertyd is Dins-dag om 09:00.

VRYDAG, 4 OKTOBERS Die uitstalling Tom Waits for noman kan van môre tot 25 Oktober indie Stegmann-galery op die UV-kam-pus gesien word.SOoggesondheidsmaand duur tot20 Oktober. Volgens die Wêreldge-sondheidsorganisasie is gloukoom –abnormale vloeistofdruk in die oog –die naasgrootste oorsaak van blind-heid wêreldwyd.Jou tweejaarlikse besoek aan ’n oog-kundige moet ’n toets insluit om ditbetyds te diagnoseer en te behandel.S Fancy Dress Cansa Party at Ar-riva (Plot 23, Kelly’sView), 18:30. An-su, 082-457-8071.SAjé en Lee-Anne sing om 17:00 bydie Musgrave-mark. Theresa, 082-875-4852.S Tot Sondag wordKamers Vol Ge-skenke gehou by die Woodlands-konferensiesentrum.Dié ekspo bied ’n verskeidenheidhandgemaakte produkte wat juwe-liersware, kosprodukte vir die fyn-proewer, keramiekware en meubels,dekorbykomstighede, tuinware enontwerpersklere en -bykomstighedeinsluit. Kamers is daagliks oop van09:00 tot 18:00 en Vrydag van 09:00 tot20:00.S Dis Diereweek en die DBV biedspesiale tariewe vir inentings – ookvir hondsdolheid.Daar is ook afslag op sterilisasie enkastrasie van honde en katte. ReinetMeyer, 051-447-3801.

SATURDAY, 5 OCTOBERSNavaratri, Hindu Festival.SNG kerk Bloemfontein-Wes houvan 08:00 – 13:00Vleisfees opdie Sen-wes-terrein. Claudette, 051-444-2403.

S Inconvenient Truths, JimmyLaw exhibition at Gallery on Levi-seur, 082-835-2335.S The Windmill Casino will be sta-ging its annual fireworks displaytonight at 20:00 andwill last for 20mi-nutes.Ensure that your pets are kept in-doors to avoid their being frightenedby the noise. To minimise the noisefactor, the pyrotechnicians will notbe using fireworks larger than100 mm (diameter). See ad on this pa-ge for more info.S Die Vrystaatse Seniorburger-koorbied ’nLentekoorfees aan indieM.L. Spiessaal van die Hoër Meisie-skoolOranje om10:30. ’nGesamentli-ke koor onder leiding van ChesterMeyer sing liedere van verskeie lan-de.Anderkorewat gaanoptree, is dieBloemfonteinse mannekoor, die Se-renitas-vrouekoorendieOranje-Mei-sie-skoolkoor. ’n Massakoor onderleiding van Stefan Buys sal ook op-tree. Kaartjies kos R35 en is te kry byComputicket en die deur.S Under 9 6-a-side cricket festivalat Saint Andrew’s from 08:30. Thisevent forms part of their 150thbirthday celebrations and is the firstof its kind in Bloemfontein withschools like Grey College, FichardtPark, Willem Postma, Universitasand Centres of Excellence takingpart. P.J. Redelinghuys, 083-983-0279.SHuisgenoot-Skouspel today andtomorrow at Sun City. Tickets areavailable at Computicket and Chec-kers.S Kom kuier saam met die departe-ment voeding en dieetkunde en vinduitwatdieetkunde as beroepbehels.Tyd: 10:00 – 14:00. Rig navrae aanChristaMitchell by 051-401- 2894 of [email protected] kerkmark en marathon opJagersfontein. Pieto Louw, 082-385-2007.SRock-konsertmet Oros in ’n langglas, Locnville, Aka . . . Old Greys sesporterrein (The Dome) van 12:00 totmiddernag. Toegang: R150.S Chris Coetzer (deel van 3 Tenore)tree op saam met Maryna Knoesen,Ronel Engelbrecht, Angelique duPlessis, Marius van Greunen en Ste-phanHerholdt inOnsKinderhuis sesaal. Kaartjies kos R80 en R50 vir se-nior burgers en kinders onder 13jaar. RignavraeaanCarlizeStrydomby 082-577-5656.

SNew Moon, 02:34.SAandmetKobieKloppers. Orrel-uitvoering van sy werke om 19:30.Bespreek by Computicket.S Die pastorale terapeut Steyn Ven-ter sal praat oor Verstaan jou manby ’n gratis vroueteeparty om09:00 indie biblioteek, Boerneefstraat, Lan-genhovenpark. Skakel 076-302-7393.SOns land/ Our Land, the Johan-nesburg Station Panels Revisited byCarl Becker and Monique Pelser(Main Building, Oliewenhuis).Since 2007 Pelser and Becker havebeen travelling SouthAfrica locatingthe original sites of JH Pierneef’swell-known Johannesburg StationPanels. The two worked indepen-dently of each other and only met in2010, when they decided to collabora-te and develop a discourse. Betweenthem they have been to all 28 sites,which are widely distributed acrossSouth Africa and Namibia.The exhibition engages with the re-presentation of the South Africanlandscape. It attempts to both queryand contemporize the legacy of one ofSouth Africa’s most significant land-scape painters and contributes to anational discourse in art history.The viewer, confronted by this work,engageswith the legacyofpainting inSouth Africa as well as the changingsurface and concept of the land.SModensopark, Rhylaan 6, Bayswa-ter, hou ’n “openhouse” en is oopvan10:00 tot 17:00. Kom ry trein teen R5per persoon en kom kyk na model-treintjies. Monica 072-596-3659.

SONDAG, 6 OKTOBERS DieRussiese komponis Pjotr IljitsjTsjaikofski se lewe en musiek isdie onderwerp van ’n nuwe radio-reeks van 13 episodes. Dit worddeur Philip de Vos, ’n oud-Bloem-fonteiner, op RSG aangebied envolg op sy gewilde reeks oor Mo-zart. Tsjaikofski – Die musiek en diemens begin om 10:00 op RSG (100-104FM).S Biddag vir reën: Die Klipkerkhou ’n diens van verootmoediging ennuwe toewyding om 09:30 en 11:00.Die diens sal gelei word deur ds. Jo-hann Els. Dedrey du Randt, 051-448-1419.S Biddag vir reën: Die AndrewMurray-gemeente hou ’n biddiensvir reën om 09:00. Bel Iris (082-812-0990) of Mariana Nel (082-358-4709).

S Dr. Ntsele pak Moselesela om ’nWBF-bokstitel om 14:00, Instituutvir Sportwetenskap, 35 Nico van derMerwelaan, Oranjesig. Dit word ookregstreeks op DStv Supersport (SS6)uitgesaai. Kaartjies kos R100 virringsitplekke en die res R80. Dit iste koop by Computicket. Hein vanBosch enAntonNel sal sakeuitspookin ’n SA swaargewigvegtitel en Jansevan Rensburg en Jakkie “Jakstar”Olivier in ’n Cage Rage-geveg. DitvormdeelvanMacufe (MangaungAf-rican Cultural Festival). Kaartjiesna verskeie konserte byMacufe isnou te wen op www.bloemnuus.co.za.SNG kerk Heuwelsig hou ’n fees-diensom09:00 tervieringvansy50stebestaansjaar.

DONDERDAG, 10 OKTOBERS Prof. Philip Badenhorst praatoor Dr. Petronella van Heerden: Vry-stater, vuurvreter en baanbreker indie Sinagogesaal om 10:00. Dit vormdeel van die U3A se gereelde praat-jies.

S Toeac, die Nederlandse akkor-deon-duo om 19:30 in Odeion. Be-spreek by Computicket.S Die Bloemfonteinse skrywer Fa-nie Viljoen se wetenskapsfiksiedra-ma Breking debuteer om 20:00 opRSG in Radioteater.S The Blend, ’n musiekgroep, wordbekend gestel by Innie Skuur, Meer-katkolonie, Langenhovenpark, om19:00. Die Bloemfonteiners SarelGreyling, Anton Esterhuyse en JohnSmit is deel van die groep. ’nKaartjiewat ’n ete insluit, kos R120. Bespreekby 082-559-9700.S Die Grey-kollege Reünie Castle Li-te gholfdag in samewerking met diehoërskool, laerskool en preprimêreskool van Grey-kollege sal op dieSchoemanpark-gholfbaan gehouword. Daar word van die eerste entiendebowweafgeslaanenalbei baneis reeds volbespreek met ongeveer300 oud-Grey-leerlinge wat vir dieGrey-reünie-naweek in Bloemfon-tein bymekaarkom. Vir meer inlig-ting bel die reüniekantoor by 051-444-5799.

Dagboek:Dinge te doen

’n Reeks poskaarte van Oliewenhuis is by dié kunsmuseum tekoop.

Page 5: Bloemnuus 20131004

BLOEMNUUS, VRYDAG 4 OKTOBER 2013 5

GROOT VRAAGGEVRA: Nandi Kinghorn enMarius Cilliers is ver-loof. Stuur onlangse verlowingsfoto’s vir plasing in Bloemnuusna [email protected]. Foto: Perfect Pear Photography & Film

DIE volgende aanhalings blyMichael Hetzel, die hoofbestuur-der van Leopards and Lace, oordie jare heen by:

SMoenie jou hele lewe daaraan wyom iemand anders se aanvaardingen goedkeuring te wen nie. Onthoudat jy reeds aanvaar en goedgekeuris deur God. – Joyce MeyerS ’n Vriend is iemand wat jou verle-de verstaan, in jou toekoms glo enjou vandag aanvaar net soos jy is. –Beverly LaHayeS Die kuns van gelukkig wees, lêdaarin om vreugde in alledaagsedinge te vind. – Henry Ward Beecher

S Om U wil te doen, my God, is myeen begeerte, U Woord is my hele le-we. – Psalm 40:9SMoenie wag vir iets groots om tegebeur nie. Beginwaar jy is, met watjy het, en dit sal jou altyd lei na ietsgroter. – Mary Manin MorriseyS God sê nie altyd hoe Hy vir jou salsorg nie, maar Hy sê wel dat jy nooitsonder sy sorg salwees nie. Hy sê nievir jou wanneer Hy jou gebede salverhoor nie, maar Hy sê wel dat sytydsberekening perfek is. – Roy Les-sinS Ander sien ’n hopelose eindewaardie gelowige ’n eindelose hoop sien.– Gilbert M. Beeken

Oase ________

Michael Hetzel

Douglas skitter

Michael Douglas as Liberace inBehind The Candelabra.

ringe en nog vertakkings en intri-ges.Hierdie rol is ligjare weg van

Douglas se vroeë macho-rolle,maar hy skitter as Liberace enontsenu jou met sy perfekte glim-lag. Damon is ook goed, maar ditis na Douglas wat die aandag ver-skuif sodra hy op die toneel ver-skyn.Wat dit vererger, is hoe kleur-

vol die fliek is. Dit is soos om nadiamante te kyk, jy waardeer dieproduk, maar weet nooit wie hetmiskien daarvoor gesterf nie. Ditis ’n vermaaklikheidswêreld met’n lang skaduwee.Regisseur Steven Soderbergh

seOcean’s Eleven,Twelve enThir-teen is kleurvol, maar sit dit opsteroïede en jy kry Behind TheCandelabra.S Vir ’n voorsmakie van diefliek, gaan kyk bywww.bloem-nuus.co.za se video-afdeling.

Nico Gous

Behind The CandelabraPUNT UIT 5: 4REGISSEUR: Steven SoderberghAKTEURS: Michael Douglas,Matt Damon

DIT is min dat die voorprente myvang. Maar Matt Damon en MichaelDouglas as minnaars, wát gaan hieraan? Behind The Candelabra is ’nuitstekende titel vir die fliek. Op ’nkandelaar staan kerse en in hierdiefliek verskyn die flambojante pianisen sanger Liberace se storie onderdie lig met al sy vertakkings.Die fliek bekyk veral Liberace

(Douglas) se verhouding met ScottThorson (Damon). Die absurde ver-houding word die beste saamgevatmet hierdie stukkie dialoog van Li-berace uit die fliek: “I want to be fa-ther, brother, lover, best friend.”Daar is plastiese chirurgie, goue

Page 6: Bloemnuus 20131004

6 BLOEMNUUS, VRYDAG 4 OKTOBER 2013

AMY SCOTT was born andraised in Bloemfontein andmatriculated from St Micha-el’s School in Bloemfontein.She is currently living in Bang-kok and shared her experien-ces of Thailand through her ca-mera lense with Theonie Kok.

Why Bangkok? After college myboyfriend and I moved to CapeTown and one day while job hun-ting online, I stumbled upon a tea-ching in Thailand post and jokinglysaid: “I want to do that.” Since wehad justmoved it didn’t seemappro-priate to move again, but after wor-king in jobswe didn’t enjoywe deci-ded to sell everything and head offto Thailand. Honestly, I don’t eventhink I realisedBangkokwas the ca-pital until we got here. It was aquick decision and a whirlwind af-ter that.

Where do you live? At first we li-ved in the countryside, two hoursfrom Bangkok. It was great at first,but after a year we became bored.When we finished up our one anda half year contract with the schoolwe decided to try our luck in Bang-kok and this move would allow meto do photo shoots onweekends. I li-ve close to the main road, city cen-tre, and it’s easy to hop on the skytrain and go anywhere.

What do you do? I am an Englishteacher and have taught kindergar-ten and primary school. The experi-encehas been such a learning curveand I’ve come to really love childrenand their lively spirits.

How do you find your learners?At my previous school, I was morerespected than at my current one.The children tend to respect theThai teachers more and take chan-ces with us. I think this has to dowith the language barrier too, butcoming from a home and schoolwhere we were taught to respectadults it’s been tough to accept thathere children getmore respect thanadults.

How do the schools differ fromthe schools in South Africa? Icould probably write a book on thisquestion so I’ll try and sum it up. Iwent to a good school and had greatteachers and never realized howtough it was going to be here.There is no system. You are given

a book and told to teach English. Imade up my own curriculum as Iwent along, researching and tea-chingwhat I feltwas important.Ma-ny schools don’t believe reading isessential when learning anotherlanguage. There is so much con-centration on putting on differentshows for the parents and notenough time for education and timeto play.Lessons taught by Thai teachers

usually consist of the students copy-ing a board full of words into theirnotebook. The days are too long,08:00 to 15:30 with extra classes af-terwards.At my first school, there were no

sporting activities and no play-ground, only a concrete slab. InSouth Africa there is more structu-re and the quality of work and tea-chers are better.Thailand and South Africa have

one thing in common–youcan’t faila student; theymust do the test overand over till they pass.

How does life in Bangkok differfrom life in South Africa? Well,for one the cost of living. It’s cheapto live a decent life here as food anddaily expenses are more affordable.However, if you like to do activitiesevery weekend or party then thingsare expensive. Transport is ama-zing here; so cheap and safe. I feelsafe. I’ve been out may times andforgotten to lock the gate andno onehas ever been inside. I can walk thestreets alone and I still don’t feelthreatened, but I am always awareregardless.

The smells when you walk outsidesometimes make you wonder whatin this world can smell so bad . . .

Doyou findcommunicationdiffi-cult? Yes. In the countryside it wasworse trying to communicate asEn-glish there is nearly non-existent.In Bangkok it’s a bit better as thereis more emphasis on the importan-ce of English, but the street vendorsand taxi drivers often don’t under-stand you. I remember stumblingaround the street asking peoplewhere the hospital was when I had

dengue fever and no one under-stood me. Not a good memory.

How is the weather and how ha-ve you adapted? Hot, humid andmore hot. Imagine being in an out-door sauna – welcome to Thailand.You can shower and walk outsideonly to start sweating. The first sixmonths were tough, but you adjust.Wearing light clothing is theway togo even though this isn’t alwayspossible. I end up staying indoorswhen possible. Most people walkoutside with umbrellas.

How are the people? I’ve becomequite cynical, but at first glance, totourists the people appear to beniceand some genuinely are, but I’vegrown to not like them due to theirsplit personalities and excessivejudgment.

Strange habits? Saying “Yes, I un-derstand” when they have no cluewhat you’re saying. They tell peo-ple shamelessly if they are beauti-ful, ugly, fat or dark skinned.

Do they have any interestingsayings? “Same, same but diffe-rent.” I’m not quite sure how thisworks.

What do you miss about Bloem-fontein? Besides my family, I missthe different seasons, fresh air andquiet streets.

Doyouhave any advice for otherpeople thinking of living or wor-king abroad? Specific to Thailand,it’s not a gap year, it’s hard workand there are so many things youneed to adapt to. Finda schoolwhenyou get here, most agencies are notgood and it’s best to find employ-ment directly through a school. Ifyou can deal with teaching 40 child-ren in a small, hot roomwith no syl-labus then go for it, but if you thinkyoucanparty everyweekendor tra-vel everyweekend and take days offwork then think again. Youonly getpaid for the days you work, no paidholidays at most schools and noother benefits. Do your homeworkand research. If you don’t have a ba-chelors degree you will struggle tofind work in the major cities. Youhave todovisa runsoftenwhicharepricey, inconvenient and are notpaid by your employer.

What lesson did you learn there?The grass isn’t greener on the otherside although it does seem that wayat first.

Favourite characteristic of thepeople? They smile most of the ti-me.Least favourite characteristic?They gossip and stare.Favourite dish? Som Tam – greenpapaya salad.Favourite place to visit? In Bang-kok – JJWeekendMarket for cheapshopping.Favourite saying? “Mai pen rai,sabai sabai” – Don’t worry it’s allgood.) Visit amyscottpic.com to see mo-re of Amy’s work or www.face-book.com/amyscottpic.

Beautiful Bangkok

Photos are from the portfolio of Amy Scott. In the photo fourth from the left, top, Amy kisses the waxstatue of actor Johnny Depp. Photos: Amy Scott

Our peopleabroad

Page 7: Bloemnuus 20131004

BLOEMNUUS, VRYDAG 4 OKTOBER 2013 7

Getroud

Besoek ons by bloemnuus.co.za

Thaart en Lindie Slater. Foto: Elsa Vermeulen

Henri en Theresa Johnson.

Jaco en Lizette Henning. Foto: Alwin Keirr

TOE:HermienenKobusHamman is in 1974 indieKlipkerk, Bloemfontein, getroud.Hermienhetgrootge-word op Soutpan en Kobus op Hoopstad. Albei het aan die Hoërskool President Steyn gematrikuleer.NOU: Volgende jaar sal die Hammans 40 jaar getroud wees. En só lyk hulle nou. Die egpaar het drieseuns. Twee is getroud en hulle is oupa en ouma van vier kleinkinders (amper vyf). Hermien en Kobuswoon in Richardsbaai, maar “ons volg Bloemnuus getrou op ons rekenaar”. Lesers is welkom om hultroufoto’s af te stof en ’n toe-en-nou-foto na [email protected] te stuur. Jy moet minstens 30jaar getroud wees.

VOLGBLOEMNUUSOP JOUSELFOON: Ditis spesifiek só ontwerp dat jy die koerantnou maklik op jou selfoon se skermpie kanlees: http://bloemnuus.mobi.

Stuur jou mooiste, onlangse troufoto [email protected]. Die plasing hiervan inBloemnuus is gratis. Meld wie die fotograaf is, wiein die foto verskyn enwaar die foto geneem is. Nogtroufoto’s verskyn op bloemnuus.co.za.

Page 8: Bloemnuus 20131004

8 BLOEMNUUS, VRYDAG 4 OKTOBER 2013

FOKUS OP AÏDA

Dirk Swart

MENSE sien die lewe selde dieselfde. Een sien’n glas as half-leeg en die ander dit as half-vol.Net só sien kopers en verkopers produkte

en eiendomme verskillend. Die verkoper siensy huis as die mooiste paleis en die koper sienelke foutjie in die pondok raak.So wil elke verkoper die beste prys vir sy

eiendom hê terwyl elke koper die eiendomteen die beste prys wil koop.Wees realisties: Meneer die Verkoper, jou

buurman het moontlik R1,5 miljoen vir syhuis gekry omdat dit reeds opgeknap is metgraniet en nuwe kaste in die kombuis, mooiteëls of nuwe matte en moderne badkamers.Vergelyk dan jou huis daarmee: Jy kan nie

vir jou huis dieselfde vra as wat jy vir die pa-leis by die see wil betaal nie.Meneer dieKoper, jy kyknabaie huise voor-

dat jy koop, moet dus ook nie R1 miljoen vir’n eiendom van R1,5 miljoen aanbied nie. Dieverkoper kry kundige en ervare inligting vansy agent enweetwat is diewaarde van sy eien-dom.Wanneer jy wil verkoop:S Die eerste indrukke van jou huis is bly-wend. Is jou huis netjies? Klein jakkalsies ver-nietig die wingerd en ook die prys wat die ko-per bereid is om te betaal.S Kry agent(e)wat die area ken, gereeld in diearea huise bemark, borde op straat het, huisein die area skou en verkoop enwatmoeitemetdie bemarking van jou eiendom sal doen.S Om ’n huis te verkoop is ’n baie emosioneleen regskundige proses. Daar kan vele proble-me insluip wat die proses kan vertraag enmense ongelukkig kan maak.SWees seker voordat jy ’n bemarkingsdoku-ment by enige agent teken. Het die agent ditaan jou verduidelik en presies gesê wie gaanjou huis bemark? Het die agent vir jou ’n be-markingsplan voorgelê en ’n afskrif van diemandaat gegee?

SMandate vir bemarking:1. Alleenmandaat: slegs een agent/agentskapmag jou eiendom bemark en verkoop. Jy weetwie jou huis bemark, jy het die vertroue in

daardie agentskap en weet dat die agent in jouarea spesialiseer.2. Deelmandaat: Jy kies twee of drie agente/agentskappe wat jou huis bemark. Slegs eenvan hulle kan jou eiendom verkoop.3. Oopmandaat: Jy laat soveel agente as watjy wil toe om jou huis te bemark. Die risikois dat jy vir dubbele kommissie aanspreeklikgehou kan word wanneer twee agente beweerhulle het albei jou huis aan die kopers voorge-stel.

S Bemarkingsprys:Die huidige nasionale verkooptyd vir ’n regge-prysde huis is 17 weke en 2 dae. Soms verkoop’n huis binne enkele dae, want die agent het’n koperslys wat oor maande heen saamgestelis en weet watter koper sal in watter huis be-lang stel. Indien die prys te hoog is verloor jypotensiële kopers wat nie gaan kyk nie omdatditmoontlik bo hul vuurmaakplek is. As jy dieprys later verlaag, het daardie kopers reedsander reggeprysde huise gekoop.

SAïda se area-agente:1. Ken hul areas, hulle spesialiseer daar.2. Sal jou help om jou eiendom teen die bestemoontlike prys, in die kortste moontlike tyden met die minste ongerief te verkoop.3. Het indiennodig, direkte toegang tot regsad-vies by Phatshoane/Henney-prokureurs.4. Werkmet kenners om die kopers te help omhul verbande so spoedigmoontlik te laat goed-keur.5. Het ’n verskeidenheid eiendomme in hularea omvir voornemendekopers tewys. Daar-om skakel die meeste kopers die Aïda area-agente wanneer hulle huise in ’n spesifiekearea soek, want die Aïda-agent in die area ad-verteer in die koerante, op webblaaie, hul bor-de is op straat, hulle skou in die area en hullehet verkoopborde in die area.6. Sal jou graag behulpsaam wil wees metwaardasies en bemarking van jou eiendom.Skakel gerus die Aïda area-agent. Ons agentewil jou graag ontmoet.S Dirk Swart, die skrywer van dié berig,is die bestuurder van Aïda in Bloemfon-tein.

Paleis, pondok

HIERDIE is ’n baie eenvoudige, vinnige resepwat Henry Olivier van Kokkedoor-faam selfuitgedinkhet – sit dit voor saammetvars roomof vla.

Jy het nodig:16 ingelegde kwepers, afgeskil, pitte verwyderen elkeen in 4 tot 5 stukke gesny2 kg suiker3 en ’n half liter waterSkil van twee tot drie suurlemoene, dun afgeskilsonder die wit60 g ongesoute botter150 g koekmeel1 eier

Gooi die kweperstukke in ’n kastrol met ge-noeg water en kook dit vir 15 tot 20 minute tot

dit sagter is, maar nog ferm.Kook die suiker, water en suurlemoen-

skille in ’n ander kastrol tot dit ’n lekkerdik stroop gevorm het.Skep die kwepers uit die water, pak dit

in gesteriliseerde flesse en vul dit op metdie stroop (maaksekerdaar is geen lugblasein die bottels nie).Vir die kors: Vryf die bottermet jou vin-

gerpunte by die meel in en voeg die eier byom ’n deeg te vorm.Laat dit vir 30 minute in die yskas rus.Voorverhit die oond tot 180 gradeCelsius.Rol die deeg dunuit en voer ’n tertbak (ge-

spuitmet kleefwerendekossproei) daarmeeuit. Pak van die ingelegde kwepers in diekors en bak dit vir 25 tot 30 minute totdatdie kors goudbruin en gaar is.

Die pragtige boek Karoo Kombuis - onthoukos enonvertelde verhale uit die hartland deur Sydda Essop(www.quivertreepublications.com) het onlangsverskyn.

Skaf dit aan en ontdek die tradisionele resepte,die veldmedisyne en die uiteenlopende kosverha-le van die Groot-Karoo in hierdie boeiende reisna die geskiedkundige hartland van Suid-Afrika.

En as jy besluit om nie net die boek te leesnie, maar wel ook van die heerlike kos te maakonthou die volgende woorde van KatrienaTownsend uit Victoria-Wes: “Ek sê altyd vir mydogter as jy kosmaak, dan maak jy dit met liefde.Moenie die kos net in die pot in gooi nie. Myma het altyd gesê sit dit op met liefde, dansmaak dit lekker.”

Buiten die resep vir ’n kwepertert hiernaas deel ons opbloemnuus.co.za nog ’n resep, dié keer vir ’n Griekse oondge-roosterde lamsboud. Gaan loer daar.

Buiten die resep vir ’n kwepertert hiernaas deel ons op

Henry se kwepertert

Henry Olivier van Prins Albert wat so goed gevaar het in die realiteitskookprogram Kok-kedoor deel sy resep vir ’n kwepertert. Foto: Karoo Kombuis

Kom sit aan

Page 9: Bloemnuus 20131004

BLOEMNUUS, VRYDAG 4 OKTOBER 2013 9

Stuur jou onlangse matriekafskeidfoto (goeie gehalte en kleur) [email protected]. Nog foto’s verskyn op bloemnuus.co.za. Dieplasing van die foto’s is verniet.

Klas van ’13

REGS:PierreHugo (principal, BloemfonteinSouth), DukeMaema(deputy principal), PrudenceMahlaba (head girl), Chris Phalatsa-ne (head boy) and Driekie Boshoff (deputy principal).

Photo: Elsa Vermeulen

Lizaan Beukes en Tinus Venter (Fichardt-park). Foto: Francois Heydenrych

Ansunell Lourens en Ockie van Schalkwyk (Oranje).

Wynand Maritz en Carissa van Heerden (Fi-chardtpark).

JM Wentzel en Hilde-Mari Tessendorf (Fi-chardtpark).

Malvereen Lamont en Keanu Stone(Hoërskool Bloemfontein). Foto: Kiki-D

Arnold FoucheenSumari vanNiekerk (Fi-chardtpark).

Jancú Steyn en Leanne Snyman (Sand duPlessis).

Eloise Hellmuth en Marnus Meyburgh (Fi-chardtpark).

Vanessa vanBelkumenJames vanBiljon(Fichardtpark).

Page 10: Bloemnuus 20131004

10 BLOEMNUUS, VRYDAG 4 OKTOBER 2013

REPO &VERSEKERINGSVOERTUIE

Valenciaweg, Bainsvlei,BLOEMFONTEIN

WOENSDAG 9 Oktober om 11:00vm

AOP12560

7FJMJOHTSFÑMT PQ XFCXFSG CFTLJLCBBS t '*$" HFME WJS QVCMJFL FO IBOEFMBBST

/"73"& t 888 "6$5*0/01&3"5*0/ $0 ;"

Besigtig die dag voor veiling 9vm - 4nm

ABSA

Die sanger Dewald Louw het ’n graad in BA kommunikasiekunde(mediastudie en joernalistiek) met lof aan die UV verwerf. Hy gaanvolgende jaar verder aan Kovsies studeer en wil ’n honneursgraadin sielkunde doen. Hier is Dewald (tweede van links) saam met symeisie, Nicole van Niekerk, sy pa, prof. Flip Louw, en sy ma, MariaLouw. Foto: Gerhard Steenkamp

Wel en weeS DIE Vrystaters Phillip Hen-ning en Joubert Klopper het me-kaar in die eindstryd van die o.12-enkelspel van die Suid-Afrikaansejunior kampioenskapstoernooi ge-pak. Henning het die titel verowerdeur met 6-3, 6-1 op die stadion-ba-ne te seëvier. Phillip was verledejaar een van Bloemnuus en Super-Sport se Let’s Play-sportsterre vandie Maand.

S Sureta de Beer is op soek naManda Steyn. Hulle was in die1960’s saam in die Hoërskool Sen-traal en was boesemvriende. SouManda hierdie lees, kan sy aan Su-reta skryf by [email protected].

S DrBasieOlivier and adv.HeinLambrech of the CUT’s Depart-ment of Government Managementwill participate at the Internatio-nal Week hosted by HochshuleHarz in Germany to share their in-tercultural experiences, intellectu-al discourse and collaborative re-search with students and staffmembers in Germany. They willpresent guest lectures as part of theCUT’s internationalisation strate-gy to expose faculty staff and stu-dents to the globalised world andunderstand its implications for es-tablishing strategic partnershipsand enterprises in areas such as re-search, teaching and learning.

S Riaan Smit van die Cheetahshet sy kuit beseer in dié span sekragmeting teen die WP.

SGuida van der Westhuizen, ’ndosent in die departement somato-logie aan die SUT, en haar dogterArabella (2) is dood in ’n ongelukop die N1 buite Trompsburg.

SWas dit nie vir die (oud-)Vrysta-ters in die Springbokspan nie, soudie Bokke beslis nie die Wallabiesmet 28-8 afgeransel het nie. Adri-aan Strauss, Willie le Roux enMorné Steyn het seker gemaakdat die punte inrol.

SMagda Johnstone, ’n finalis indie kosprogram Kokkedoor op kyk-NET, was Saterdag een van die uit-stallers op Volksblad se Kos-en-kunsmark. Dié mark word elkelaaste Saterdag van die maand bydie Botaniese Tuin gehou. Moet ditnie die volgende keer misloop nie.

S Robert Hans (Bob) van Noord(76) se gedenkdiens vind vandagom 11:00 uit die Baptiste-kerk inLangenhovenpark plaas.

S Jaco Peyper het verlede na-week die Vrystaat se mees ervaretoetsskeidsregter geword toe hydie wedstryd in die rugby-kampi-oenskap tussen Argentinië en dieAll Blacks beheer het. Peyper hetin dié stryd verby wyle Steve Stry-dom se Vrystaatse rekord van 11toetse geskuif. Dié Bloemfonteinerhet verlede jaar die jongste blasergeword wat ’n Curriebeker-eind-stryd beheer het. Hy was 32 jaar en167 dae oud.

S The South African Chefs Associ-ation (SACA) is pleased towelcomeBruceMcKayas thenewchairper-sonof theSACAFreeState commit-tee.

SMaryka Holtzhausen, KarlaMostert en Adéle Niemand, dieUV se nasionale spelers, is teruguit Engeland waar hulle vir dieProteas in ’n reeks van drie toetsegespeel het.

S Elizabeth Maria Maree (87)van Striata-aftreeoord se gedenk-diens vind vandag om 10:00 uit dieNG kerk Universitas-Wes plaas.Die verassing vind privaat plaas.

S Johan van der Wath, kapteinvan die Knights, het hierdie weekse twee eendagwedstryde misge-loop. Hy het vroeër die week in ’noefening ’n kuitbesering opgedoen.

SWeet jy van ietswat op ons ra-dar hoort? Stuur dan ’n e-posaan [email protected].

DIE finaliste in die egpaar-afdelingvanBloemnuus en Athalia se Oumaen Oupa Roos 2013 se foto’s verskynvandag.Wie die kroon sal dra, sal op

Woensdag 16Oktober opMonte Bel-lo bekend gemaak word.

Die geselligheid begin om18:30 ensluit ’n driegangmaaltyd in en gastesal deur die Grey-kollege-boereor-kes, die sangers Riëtte van derWatten Chris Pretorius, Bloemnuus seSpontaan 2013-wenner, vermaakword.

Kaartjies teen R140 is by Hurter-makelaars, Kidgerstraat 8, Dan Pie-naar, te koop of Lianda Hurter kanby 084-410-2396 gebel word.Die hoofborge is Bloemnuus,

Checkers, CPI, Elsa Vermeulen-fo-tografie en Biographix.

Gala-aand hier

Piet en Doret du Toit.

Niel en Anita Botha. Willie en Marie Simmons.

Ogies en Lien Wessels. Daan en Wiesie Kotzee.

Buks en Annatjie Klopper. Bernie en Ria Keyter.

Susan en Johan du Plessis.

Page 11: Bloemnuus 20131004

BLOEMNUUS, VRYDAG 4 OKTOBER 2013 11

Wills will be drafted for freeAS has become tradition over the past fewyears, members of the public will be able tohave a basic will drafted by an attorney freeof charge during National Wills Week from 7to 11 October. Attorneys’ firms throughout thecountry are participating in the National WillsWeek project.

“By ensuring that you have a valid will, youas the testator, can protect the interests of yourloved ones and ensure that there is no delayin settling your estate after your death. It alsoensures that your executor will act accordingto your wishes as set out in your will. A validwill allows you to state who should inherityour assets and property, to appoint an execu-tor of your choice for your estate and also aguardian for your minor children,” say LawSociety of South Africa (LSSA) co-chairper-sons Kathleen Matolo-Dlepu and David Bek-ker.

During Wills Week, attorneys participatingin the initiative will display posters with theircontact details so that members of the publiccan make appointments with attorneys intheir area.

Why should an attorney draft your will?A practising attorney has the necessary know-ledge and expertise to ensure that your will isvalid by complying with all the legal require-ments in the Wills Act and also that it complieswith your wishes. An attorney can also adviseyou on any problem which may arise with yourwill and assist your executor. Often a will isnot valid because the person who drafts it doesnot have the necessary legal knowledge to en-sure that all the legal requirements of the WillsAct are met. These include the fact that the willmust be in writing, it must be signed by thetestator in the presence of at least two compe-tent witnesses and also signed by the witnes-ses.

What could happen to your estate if you diewithout a valid will? If you die without lea-ving a valid will, your assets will be distributedaccording to the provisions of the IntestateSuccession Act. These provisions are general-ly fair and ensure that your possessions aretransferred to your spouse and children, andwhere applicable, to siblings, parents, and if re-

quired, then to the extended family in termsof degrees of relationships.The following problems may arise if youdie without leaving a will:S Your assets may not be left to the person ofyour choice.S It can take a longer time to have an executorappointed. The executor who is appointed maybe somebody you may not have chosen your-self.S There could be extra and unnecessary costs.S There could be unhappiness and conflictamong members of your family because thereare no clear instructions on how to distributeyour assets.

The contact details of attorneys participatingin the project can be accessed on the LSSA web-site at www.LSSA.org.za or call the Law Socie-ty of the Free State on 051-447-3237.

By ensuring that you have a valid will, youas the testator can protect the interests ofyour loved ones and ensure that there isno delay in settling your estate after yourdeath.

Dringend! Opsoek nabetroubare eienaar vir 'npragtige, liefdevolle DuitseHerdershond (wit), so tus-sen 7 en 8 jr. (Charl071 869 8081/ Rensche083 623 5655.

NEED TO FEEL BETTER?NEED TO TALK? Contactus, WE'LL LISTEN. Alwaysconfidential and free. 24/7.Talk to us: 051 444 5000.Write to us at Box 29874,Danhof 9310. E-mail us [email protected]

SKAKEL RINA by051-4461361

SPRINGKASTELESPRINGKASTELEenen

WATERWURMSSokkerkasteel,

Spiderman, Barbie,

Krokodil, Shrek,

Gladiators, Tropical

Island, Barney,

skuimput.

Aktiwiteitskastele.

Kastele met glybane

HOË GLYBANE.

BOOT, 3-IN-EEN.

We pawn Kruger

Rands,

diamonds and

Rolex watches

082 345 6711

CASH FOR GOLD

KUSA-geregistreerdeStaffies te koop, R3 500elk. Gebore 05 Augustus2013( Francois072 380 8301.

ALLE groottes yskaste,vrieskaste te huur. Ska-kel 051 522 4616

CJK ACCOUNTANTS:For any accounting work,financials, statutoryreturns, estates, etc.Contact 079 522 3021/[email protected]

TIEN SONBEDSESSIESbeskikbaar teen R150,8:00 tot 21:00.Skakel: 071 678 2084

We do plumbing,tiling, painting andclean swimming-poolsfrom green towhatever colour. CallBen 071 067 4694/

AAA-kwaliteit- INSTAL-LERING van alle plafonneen 'dry walls' (herstel van

plafonne), matte('carpet tiles' en volvloer-

matte), gelamineerde vloere,gratis kwot.(079 581 6654.

BRIDGING CASHwhile waiting for

PENSION/PACKAGEPAYOUT (lump sum only)CASH SAME DAY086 1101 388083 6700 788

Bekostigbare plaasvakansie,15 min van Plettenbergbaaien Nature's Valley. Skakel079 872 4136.

HARTENBOS: Puikselfsorgwoonstel. Stap nastrand. Skottel-TV,onderdakbraai op patio.Baie gewild. Slaapplek vir 1tot 6. Beste tarief, heeljaar.044 695 0219/082 641 4092.

JEFFREYS BAY:Beautiful, fully furnishedduplex, plus braai andcarport. Available Dec. andJan. 042 293 1268/076 400 0703/082 562 1933.

Mazda Etude 2003 160IE:R45 000Audi A6 1999 2.8 Quatro:R35 000Renault Sandero 1.6 I 2010United, only 52 250 km:R79 000 . Skakel Anton082 825 9148.

Beautiful 4-bedr-house withpool and granny flat in YorkRd, Waverley to rent.R12 000 p.m. Call Stratos082 560 0420.

A Bachelor flat to let in Uit-sig, available anytime.Contact Thiwe076 791 2868/051 505 4702.

Gevestigde gordyn- maat-skappy benodig die dienstevan naaldwerksters met on-dervinding in industriëlemasjiene, en 'nwerkswinkelbestuurder.Skakel: 051 436 0746/082 557 4966 .

122 J D TYROPOLISBOEDEL WYLE:

JOHNNY DIMITRIOSTYROPOLIS

In die boedel van wyleJohnny Dimitrios Tyropolis,identiteitsnommer460805 5056 08 5 in lewewoonagtig te: 12 Louis vanWinsenstraat, Heuwelsig,

Bloemfontein,boedelnommer 15505/2008.Kennis geskied hiermee datdie eerste en finale likwida-sie- en distribusierekeningin bogenoemde boedel ter in-sae lê by die kantoor van dieMeester van die Hooggeregs-hof, Bloemfontein vir 'n tyd-perk van 21 dae gerekenvanaf 4 Oktober 2013.Naam en adres van ekseku-teur of gemagtigde:Jeannine Saffy, Saffy &Associates, Posbus 12439,Brandhof,9300. Tel. 051 4485511.

KENNISGEWINGVAN GEREGTELIKE

VERKOPING

VEILINGVrystaat Hoë Hof, Bloemfon-tein (Republiek van Suid-Afrika) in die saaknr.3123/2010 tussen:

PEETE MOLAPOEiser in

Hoofaksie/Vonisskuldenaaren

PS DE BRUYN N.O.Eerste Verweerder in

Hoofaksie/EersteVonnisskuldeiser

ES DE BRUYN N.O.(TRUSTEE VAN DIE

PASCAN TRUST)

Tweede Verweerder inHoofaksie/Tweede

VonnisskuldeiserPS DE BUYN

Derde Verweerder inHoofaksie/DerdeVonnisskuldeiser

Ingevolge 'n vonnis watgelewer is op 16 Julie 2013 inBloemfontein en 'n lasbriefvir eksekusie uitgereik deurdie griffier van die hof, saldie volgende goedere ver-koop word per openbare vei-ling sonder reserwe, opWoensdag 23 Oktober 2013om 10:00 by die Balju-WesKantoor, Derdestraat 6A,Arboretum, Bloemfonteinaan die hoogste bieder virkontant, te wete:P Molapo se reg, titel en be-lang onder saakno. 3123/10.Neem verder kennis dat:Hierdie is 'n verkoping ineksekusie kragtens 'n vonnisbekom in bogenoemde hof;Reëls van hierdie verkopingis beskikbaar 24 uurvoorafgaande die verkopingby die kantoor van die Bal-ju-Wes, Derdestraat 6A,Arboretum, Bloemfontein;Registrasie as koper is 'nvereiste onderworpe aan be-paalde voorwaardes o.m.3.1 voorskrifte van dieVerbruikersbeskermings-wet 68 van 2008: (URLhttp://www.info.gov.za/view/DownloadFileAction?id=99961);3.2 Fica-wetgewing m.b.t.identiteit- en adres-besonderhede;3.3 betaling vanregistrasiegelde;

3.4 registrasievoorwaardes.Verkoping sal geskied deurdie kantoor van die BaljuBfn-Wes met afslaers CH deWet en/of AJ Kruger en/ofTI Khaudi.Advertensiegelde teen heer-sende publikasietariewe enverkopingkoste volgenshofreëls, geld.Geteken in Bloemfontein in

September 2013.HJ KLEYNHANS

Prokureur vir VerweerdersBock & Van EsKellnerstraat 61WestdeneBloemfontein

BALJU BLOEMFONTEIN-WES.

Page 12: Bloemnuus 20131004

DIE Curriebeker het ’n helde-ontvangs gekry toe dit op die Absa Curriebeker-trofeetoerdie Loch Logan-Waterfront aangedoen het. Op dié geleentheid het die Cheetahs handteke-ninge uitgedeel en ’n skare rugbyondersteuners het opgedaag. Ook die agterkleindogtervan sir Donald Currie, die vader van die Curriebeker, was teenwoordig. Hopelik kom diégesogte beker gou weer Vrystaat toe. ’n Ondersteuner wat só glo, is Honiball Marais.

Mag CB hiér tuiskom

BloemnuusisopFacebook.

Gaansoekdiebladsy

en“like”ditdaar.

CUT basketball teamhonours fallen heroesby playing. Go towww.bloemnuus.co.za.