hersiening graad 7

18
Hersiening Graad 7 Junie 2012

Upload: lindsay

Post on 24-Feb-2016

375 views

Category:

Documents


1 download

DESCRIPTION

Hersiening Graad 7. Junie 2012. Meervoude (Plurals). Hersien reëls in Afrikaans Studie Gids bl.8 – 9 Look out for the word: BAIE Afrikaans Sonder Grense: bl. 132 – 133 boom bome. Verkleinwoorde (Diminutives). Hersien reëls in Afrikaans Studie Gids bl.10 – 11 - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Hersiening Graad 7

Hersiening Graad 7Junie 2012

Page 2: Hersiening Graad 7

Meervoude (Plurals)

• Hersien reëls in Afrikaans Studie Gids bl.8 – 9• Look out for the word: BAIE• Afrikaans Sonder Grense: bl. 132 – 133

boom bome

Page 3: Hersiening Graad 7

Verkleinwoorde (Diminutives)

• Hersien reëls in Afrikaans Studie Gids bl.10 – 11• Look out for the word: KLEIN• Afrikaans Sonder Grense: 134 – 136

eend eendjie

Page 4: Hersiening Graad 7

Trappe van Vergelyking

• Comparative Form = 2 people or things –er• Superlative Form = More than 2 people or things. –ste

(look for the word DIE)• Afrikaans Studie Gids bl. 12 – 13• Afrikaans Sonder Grense bl. 140 – 141

lekker lekkerder lekkerste

Page 5: Hersiening Graad 7

Byvoeglike Naamwoorde

• Adjektiewe• Same pattern as Column B of ‘Trappe van

Vergelyking’, but without the ‘r’• Afrikaans Studie Gids bl. 14• Afrikaans Sonder Grense bl.138 – 139 Die water is koud.

Die koue water.

Page 6: Hersiening Graad 7

S v1 T O M P v2 I

• You may start with anything other than the object, provided that you put the verb next.

• Afrikaans Sonder Grense bl. 164 – 165• Ek HET gister roomys by die kafee gekoop.• Gister HET ek roomys by die kafee gekoop.• By die kafee HET ek gister roomys gekoop.

Page 7: Hersiening Graad 7

Verlede Tyd

• Gewone werkwoord = het (v1) + ge- (v2)

• As die werkwoord begin met be, ge, her, er, ont, ver and mis = HET + NO ge-

• Woorde wat verander:is – was kan – kon wil – wouhet – het...gehad moet – moes sal – sou

Page 8: Hersiening Graad 7

Verlede Tyd

• As die sin op ‘n VOORSETSEL EINDIG, word die voorsetsel en werkwoord EEN woord.Bv. My broer HET sy speelgoed OPGETEL.

• As daar ‘n VOEGWOORD in die sin is, hanteer dit as 2 aparte sinne.

Page 9: Hersiening Graad 7

Toekomende Tyd

• Gewone werkwoord = SAL (v1) + werkwoord (v2)

• Woorde wat verander:is – sal...wees het – sal...he

Page 10: Hersiening Graad 7

Toekomende Tyd

• As die sin op ‘n VOORSETSEL EINDIG, word die voorsetsel en werkwoord EEN woord.Bv. My broer SAL sy speelgoed OPTEL.

• As daar ‘n VOEGWOORD in die sin is, hanteer dit as 2 aparte sinne.

Page 11: Hersiening Graad 7

Verlede en Toekomende Tyd

• Afrikaans Studie Gids bl. 20 – 22• Afrikaans Sonder Grense bl. 152 – 157

Page 12: Hersiening Graad 7

Voegwoorde

• GROEP 1:• Sin 1 – Voegwoord – Sin 2• ,maar en of ,want ,dog

• GROEP 2:• Sin 1 - ; - Voegwoord – v1 van Sin 2, res van sin• dan daarna dus daarom derhalwe

toe al tog nogtans

Page 13: Hersiening Graad 7

Voegwoorde

• GROEP 3:• Sin 1 – Voegwoord – Werkwoord sin 2 na

EINDE• Alle woorde wat eindig met DAT en WAT en

VRAAGWOORDE• dat omdat totdat voordat

nadat sodatwat wie

Page 14: Hersiening Graad 7

Voegwoorde

• Afrikaans Studie Gids bl. 24 – 25 Leer reels op bl. 25!!

• Afrikaans Sonder Grense bl. 162 – 163

Page 15: Hersiening Graad 7

Ontkennende Vorm

• Gewone sin = 2 nie’s.• As daar ‘n voornaamwoord of naam na v1 is,

word die eerste NIE NA dit geskryf.• Vraag: Nee, nie na die werkwoord, nie aan die

einde.• ‘Command’: MOENIE – sin – nie

Page 16: Hersiening Graad 7

Ontkennende Vorm

• Woorde wat verander:alles/iets – niks almal/iemand – niemandaltyd/ooit – nooit al – nog nieal erens – nog nerens al ooit – nog nooitnog – nie meer nog alles – niks meer

• Afrikaans Studie Gids bl. 28 – 29• Afrikaans Sonder Grense: 165 - 166

Page 17: Hersiening Graad 7

Voornaamwoorde

• Kyk altyd: Subject/Object/Possessive• Leer tabel op bl. 31, Afrikaans Studie Gids• Afrikaans Sonder Grense bl. 147 – 150

Page 18: Hersiening Graad 7

Voorsetsels

• Dui posisie aan.• Probeer jou bes!!!• Afrikaans Studie Gids bl. 42 – 43• Afrikaans Sonder Grense bl.160 – 161