jacobsdal primêre skool · web viewjacobsdal primÊre skool nuusbrief: 8 1 – 8 maart 2019 ouers:...

11
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 8 1 – 8 MAART 2019 OUERS: BEHEERLIGGAAM: Lede word herinner aan die volgende vergaderings wat op Maandag, 4 Maart plaasvind: Finansiële vergadering: 10:30 Beheerliggaamvergadering: 14:00 SPORT- EN OPVOEDKUNDIGE TOER: Leerders word daaraan herinner om die volgende op Maandag, 4 Maart in te handig: Produkte wat u kan skenk vir die toer. (Dankie vir dit wat reeds ingekom het!) Mediese vorms wat nog nie ingehandig is nie. Toergeld (R2700) moet asseblief op die laatste Maandag, 4 Maart inbetaal wees. Alle borgvorms moet op Woensdag, 6 Maart ingehandig word (ook leë vorms asseblief). Toerlede moet op Vrydag, 8 Maart reeds om 4:30 by die skool wees om in te pak. Die bus vertrek om 5:00. Leerders ry in hulle toerhempies en ‘n denim (of “navy” broek). BEDANKING: Hiermee ons opregte dank aan Alpha-Alpha, die borg van ons seisoenrugbytruie vir 2019. Ons waardeer dit opreg! KOSHUIS: Kennis geskied hiermee van ‘n Koshuiskomiteevergadering wat op Maandag, 4 Maart om 8:00 in die koshuis plaasvind. LEERDERDEELNAME: SPORTNAWEEK: Die rugby- en netbalprogram word by die nuusbrief ingesluit. Kom geniet die dag saam met u kind. STAATS SPORTNAWEEK: [AFSKEURSTROKIE] Ons sportspanne neem volgende week (7 en 8 Maart) aan rugby- en netbalwedstryde by Staats in Kimberley deel. Die volgende spanne gaan deelneem: Donderdagmiddag en -aand: Rugby: 0/7 en 0/8 Netbal: 0/7 en 0/8 Vrydagmiddag en -aand: Rugby: 0/9 en 0/11 Netbal: 0/9, 0/10, 0/11 Vul asseblief die afskeurstrokie in om u kind se vervoer te bevestig en stuur dit op Maandag, 4 Maart na die klasonderwysers terug. Programme word by die nuusbrief ingesluit. ATLETIEK: Baie sterkte aan die volgende atlete wat op Saterdag, 2 Maart aan die Vrystaat Atletiekkampioenskappe in Sasolburg deelneem: Justine Rampaleng, Sandri van Niekerk, Marius Etzebeth, Leo Wilkinson, Wianco Ludike, Riko Swart en Decoda Kilian. Baie dankie aan Irene Wilkinson wat as spanbestuurder gaan optree. SWEM: UITSLAE:

Upload: dangnhan

Post on 02-Aug-2019

240 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 8 1 – 8 MAART 2019 OUERS: BEHEERLIGGAAM: Lede word herinner aan die volgende vergaderings wat op Maandag,

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 8 1 – 8 MAART 2019OUERS:BEHEERLIGGAAM:Lede word herinner aan die volgende vergaderings wat op Maandag, 4 Maart plaasvind:Finansiële vergadering: 10:30Beheerliggaamvergadering: 14:00

SPORT- EN OPVOEDKUNDIGE TOER:Leerders word daaraan herinner om die volgende op Maandag, 4 Maartin te handig:

Produkte wat u kan skenk vir die toer. (Dankie vir dit wat reeds ingekom het!)

Mediese vorms wat nog nie ingehandig is nie.Toergeld (R2700) moet asseblief op die laatste Maandag, 4 Maart inbetaal wees.Alle borgvorms moet op Woensdag, 6 Maart ingehandig word (ook leë vorms asseblief). Toerlede moet op Vrydag, 8 Maart reeds om 4:30 by die skool wees om in te pak. Die bus vertrek om 5:00. Leerders ry in hulle toerhempies en ‘n denim (of “navy” broek).

BEDANKING:Hiermee ons opregte dank aan Alpha-Alpha, die borg van ons seisoenrugbytruie vir 2019. Ons waardeer dit opreg!

KOSHUIS:Kennis geskied hiermee van ‘n Koshuiskomiteevergadering wat op Maandag, 4 Maart om 8:00 in die koshuis plaasvind.

LEERDERDEELNAME:SPORTNAWEEK:Die rugby- en netbalprogram word by die nuusbrief ingesluit. Kom geniet die dag saam met u kind.

STAATS SPORTNAWEEK: [AFSKEURSTROKIE]Ons sportspanne neem volgende week (7 en 8 Maart) aan rugby- en netbalwedstryde by Staats in Kimberley deel.Die volgende spanne gaan deelneem:Donderdagmiddag en -aand:

Rugby:0/7 en 0/8Netbal:0/7 en 0/8Vrydagmiddag en -aand: Rugby: 0/9 en 0/11Netbal:0/9, 0/10, 0/11Vul asseblief die afskeurstrokie in om u kind se vervoer te bevestig en stuur dit op Maandag, 4 Maart na die klasonderwysers terug. Programme word by die nuusbrief ingesluit.

ATLETIEK:Baie sterkte aan die volgende atlete wat op Saterdag, 2 Maart aan die Vrystaat Atletiekkampioenskappe in Sasolburg deelneem:Justine Rampaleng, Sandri van Niekerk, Marius Etzebeth, Leo Wilkinson, Wianco Ludike, Riko Swart en Decoda Kilian. Baie dankie aan Irene Wilkinson wat as spanbestuurder gaan optree.

SWEM:UITSLAE:

“AGE GROUP” 5

NCASA “SPRINTS”

Elri de Waal 1ste 50 bors2de 50 vry en 50rug

Elri de Waal 2de 50 bors3de 50 vry en 50rug

Aidan Brooks 2de 50 vry en 50 vlinder3de 50 rug4de 50 bors

---- ----

Izeldi Jacobs 1ste 50 rug en 200IM

Izeldi Jacobs

1ste in 50 rug, 100 rug en 50 vlinder2de in 100 vlinder3de in 100 vryslag4de in 50 vryslag

Jaco de Waal 2de 100 bors,200 IM en 50 vry3de in 100 vry

Jaco de Waal

4de 200 IM en 100 vlinder6de in 50 rug, 100 bors en 50 vryslag

Die volgende swemmers het vir die “Level”-kompetisie gekwalifiseer:Jaco de Waal: 100m vryslag – level 2Jannie de Waal: 100m vry en 200m vry – level 2

Page 2: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 8 1 – 8 MAART 2019 OUERS: BEHEERLIGGAAM: Lede word herinner aan die volgende vergaderings wat op Maandag,

Izeldi Jacobs: 100m vry, 50m rug, 50m vlinder, 100m vlinder, 200m IM – level 2 100m rug – level 3Sandri van Niekerk: 50m rugslag – level 2Baie geluk aan ons swemmers en Verona Burger wat hulle afgerig het! Baie trots op julle.

TWEEKAMP:Die volgende tweekampatlete het plekke op die Suid-Vrystaat Tweekampkampioenskappe behaal:Ignus Jacobs: 2de plek seuns 0/8Rauch Burger: 3de plek seuns 0/8Christiaan Wilkinson: 5de plek seuns 0/8Elri de Waal: 6de plek dogters 0/8Louis-Harm Fourie: 3de plek seuns 0/13Baie geluk!Louis-Harm Fourie is vir die Suid-Vrystaat Tweekampspan gekies en neem op 30 Maart aan die SA Kampioenskappe in PE deel. Baie geluk!

TENNIS:Ouers kan kennis neem van die tenniskliniek wat op De Aar plaasvind. ‘n Inligtingstuk word by die nuusbrief ingesluit. Ouers moet self hulle kinders vir die kliniek inskryf.

LANDLOOP:Alle leerders wat hierdie jaar aan landloop wil deelneem se ouers moet asseblief die lisensievorm, wat by die nuusbrief ingesluit is, volledig invul.Elke atleet moet ‘n ASA-nommer ontvang waarsonder hulle nie mag deelneem nie.Kostes:R60 per atleet wat 12 jaar en jonger is tot op 31 Desember 2019R130 per atleet wat 13 jaar oud word in 2019Lisensievorms en gelde moet op Maandag, 4 Maart by die klasonderwysers ingehandig en inbetaal word.

VRYSTAAT / NOORDKAAP WISKUNDE UITDAGING: [AFSKEURSTROKIE]Graad 3 tot 7 leerders wat hierdie jaar vir die Vrystaat/Noordkaap Wiskunde Uitdagingkompetisie wil inskryf, kan die afskeurstrokie invul en saam met R10 inskrywingsgeld by hulle wiskundeonderwysers inbetaal. Die vraestel word op Dinsdag, 16 Julie geskryf, maar inskrywings moet voor of op 8 Maart in wees.

BYBELVASVRA:Graad 6- en 7-leerders wat vir die Bybelvasvraspan wil kwalifiseer kan op Dinsdag, 5 Maart om 14:30 ‘n kwalifiserende toets oor die volgende Skrifgedeelte skryf:1 Samuel 1 en 2Die toets sal in juffrou Naomi se klas geskryf word.

ALGEMEEN:KOEKIEVERKOPING:Die graad 6-klas hou hulle koekieverkoping op Maandag, 4 Maart. Bring asseblief ‘n geldjie om hulle te ondersteun.

…………………. Mnr PW TaitSKOOLHOOF

GEBEDSLYS:

Schalk Meintjes en gesin (pa oorlede)

Page 3: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 8 1 – 8 MAART 2019 OUERS: BEHEERLIGGAAM: Lede word herinner aan die volgende vergaderings wat op Maandag,

4 SLAAPKAMER HUIS TE KOOP IN JACOBSDAL.

Ingeboude kaste in al die slaapkamers (matte).

Oopplan kombuis (watersuiweraar) en opwas (geteel) met tv-kamer (vinyl

vloere) eetkamer(vinyl vloere)Kantoor (vinyl vloere)2 badkamers  (geteel)

3 toesluit garages, dubbel afdak vir parkering agter in erf, waterverkoeler in

huis, tenk, boorgat, drukpomp.Buite ingeboude braai op stoep met

canvas seile reg rondom(geteel)Naby aan Laerskool.

Geleë in doodloopstraat.R 980 000

Kontak Elsabie 0720277908

AFSKEURSTROKIE: STAATS SPORTDAE (7 & 8 Maart)

OUER: _______________________________________

SPELER/S: _______________________________________

EK NEEM SELF MY KIND/ERS NA KBY:

DONDERDAG, 7 MAART:

VRYDAG, 8 MAART:

MY KIND BENODIG VERVOER NA KBY:

DONDERDAG, 7 MAART:

VRYDAG, 8 MAART:

HANDTEKENING: _________________ DAT: __________

AFSKEURSTROKIE: WISKUNDE UITDAGING (GR 3 – 7) (Sluitingsdatum: 8 Maart) NAAM VAN OUER: ____________________________________

NAAM VAN LEERDER: _______________________ Gr.: _____

WIL GRAAG INSKRYF VIR DIE VRYSTAAT / NOORDKAAPWISKUNDE UITDAGING OP 16 JULIE 2019.

INGESLUIT MY INSKRYWINGSGELD VAN R10:

OUER SE HANDTEKENING: __________________________

Page 4: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 8 1 – 8 MAART 2019 OUERS: BEHEERLIGGAAM: Lede word herinner aan die volgende vergaderings wat op Maandag,

De Aar Tennis:Tennis kliniek 2019

Theuns v Rensburg en sy afrigters bied saam met Karoo Sport ‘n tenniskliniek aan vir 48 tennisspelers van 17 Junie tot 20 Junie 2019.

Soos u reeds weet is hierdie uitmuntend en sonder gelyke.

Die eerste 48 spelers wat hul fooi van R2250 betaal is verseker van hulle plek.

Betaal asb elektronies oor (asb moenie kontant inbetaal nie want u sal dan ook die bankfooi daarvoor moet betaal)*Let wel nuwe bankbesonderhede!!!!!!

ABSA: 933 968 3479Takkode: 632005Rek Naam: Tennis DevelopmentVerwysing: Naam van kind Epos [email protected]

Betaal asb voor Vrydag 29 Mei 2019

Op 17 Junie begin ons 8vm stiptelik by De Aar Laerskool vir die opening en maak Donderdag 20 Junie om 17H00 klaar

Wat om saam te bringKom in gemaklike oefenklere, tekkies, raket, hoed, sonblok, springtou, ‘n nota boekie en pen, ‘n handdoekie, waterkan met koue water . Daar is snoepies by bane beskikbaar.

Verblyf: KoshuisEk sal eers 3 weke voor die tyd weet of daar verblyf beskibaar is as gevolg van ‘n winter skool wat die hele koshuis beset. Ek is baie jammer hieroor.

Indien ek van die koshuis vroeër nuus kry sal ek u onmiddelik laat weet. Die kostes vir die koshuis sal R850 wees vir die week wat al jou etes insluit. Indien dit beskikbaar is.

Daar is wel middagetes beskikbaar teen R55 per ete sou u belangstel laat weet my asb.

Middagete betaling:Huis Sterrie MaraisABSA: 1850 1420 05Takkode: 334 308Faks asb bewys met kind se naam na 053 631 0964

Naam………………………………………………………………

Graad………………Tel nr…………………

Ouderdom……………Epos ……………………….........Ek wil graag van die koshuis verblyf gebruik maak…………………Ek wil graag my kind laat eet by die koshuis………………………….

TennisgroeteMarie Visser (0764739573)

Page 5: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 8 1 – 8 MAART 2019 OUERS: BEHEERLIGGAAM: Lede word herinner aan die volgende vergaderings wat op Maandag,

Jacobsdal Primêre Skool SPORTDAG: 2 MAART 2019

RUGBYPROGRAM:

TYD: SPANNE:08:00 - 08:20 Hopetown 0/9 vs Staats 0/9 08:20 - 08:40 Jacobsdal 0/9 vs Eureka 0/9 08:40 - 09:05 Staats 0/11 vs Eureka 0/11 09:05 – 09:30 Futurum 0/11 vs Hopetown 0/11 09:30 - 09:50 Futurum 0/7 1 vs Jacobsdal 0/7

Futurum 0/7 2 vs Hopetown 0/709:50 - 10:30 Jacobsdal 0/13 B vs Hopetown 0/13 10:30 - 10:50 Hopetown 0/9 vs Futurum 0/9 10:50 - 11:10 Eureka 0/9 vs Staats 0/9 11:10 - 11:35 Jacobsdal 0/11 vs Futurum 0/11 11:35 - 12:00 Hopetown 0/11 vs Staats 0/11 12:00 – 12:20 Jacobsdal 0/7 vs Futurum 0/7 2

Hopetown 0/7 Futurum 0/7 112:20 - 13:00 Eureka 0/13B vs Futurum 0/13 13:00 - 13:20 Futurum 0/9 vs Jacobsdal 0/9 13:20 - 13:45 Jacobsdal 0/11 vs Eureka 0/11 13:45 – 14:25 Staats 0/13 vs Jacobsdal 0/13

0/7 – 0/13 RUGBYREËLS:

- Elke span moet asseblief sorg vir ‘n vlagman- Die loting van wedstryde vind 5 minute voor die aanvang van die volgende wedstryd plaas- Geen beseringstyd word toegelaat nie

Page 6: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 8 1 – 8 MAART 2019 OUERS: BEHEERLIGGAAM: Lede word herinner aan die volgende vergaderings wat op Maandag,

Jacobsdal Primêre Skool Sportdag 2 Maart 2019

NETBALPROGRAM:TYD: Baan D: BAAN C: BAAN B: BAAN A:

08:00 – 08:25

Eureka 0/13Vs

Futurum 0/13

Futurum 0/12Vs

Jacobsdal 0/12

Staats 0/9Vs

Hopetown 0/9

Jacobsdal 0/7vs

Futurum 0/7

08:30 – 08:55

Futurum 0/11Vs

Hopetown 0/11

Jacobsdal 0/13Vs

Hopetown 0/13

Jacobsdal 0/9vs

Futurum 0/9

Hopetown 0/7vs

Eureka 0/7

09:00 – 09:25

Jacobsdal 0/10Vs

Futurum 0/10

Eureka 0/13Vs

Staats 0/13

Jacobsdal 0/8vs

Futurum 0/8

Eureka 0/9Vs

Koffiefontein 0/9

09:30 – 09:55

Jacobsdal 0/11Vs

Staats 0/11

Eureka 0/12Vs

Staats 0/12

Jacobsdal 0/13Vs

Futurum 0/13

Hopetown 0/8vs

Eureka 0/8

10:00 – 10:25

Hopetown 0/10Vs

Eureka 0/10

Jacobsdal 0/12Vs

Hopetown 0/12

Jacobsdal 0/9vs

Hopetown 0/9

Koffiefontein 0/7vs

Jacobsdal 0/7

10:30 – 10:55

Hopetown 0/11vs

Eureka 0/11

Eureka 0/13vs

Hopetown 0/13

Futurum 0/12vs

Eureka 0/12

Eureka 0/9vs

Staats 0/9

11:00 – 11:25

Staats 0/10vs

Futurum 0/10

Futurum 0/13Vs

Staats 0/13

Jacobsdal 0/8vs

Koffiefontein 0/8

Futurum 0/9Vs

Koffiefontein 0/9

11:30 – 11:55

Futurum 0/11Vs

Staats 0/11

Jacobsdal 0/12Vs

Staats 0/12

Futurum 0/8vs

Eureka 0/8

Eureka 0/7Vs

Futurum 0/7

12:00 – 12:25

Staats 0/10Vs

Hopetown 0/10

Hopetown 0/12Vs

Futurum 0/12

Hopetown 0/13Vs

Futurum 0/13

Koffiefontein 0/7Vs

Hopetown 0/7

12:30 – 12:55

Futurum 0/11Vs

Jacobsdal 0/11

Jacobsdal 0/13Vs

Staats 0/13

Eureka 0/9Vs

Koffiefontein 0/9

Koffiefontein 0/8Vs

Hopetown 0/8

13:00 – 13:25

Jacobsdal 0/10Vs

Eureka 0/10

Jacobsdal 0/12Vs

Eureka 0/12

Staats 0/12Vs

Hopetown 0/12

Futurum 0/9vs

Hopetown 0/9

13:30 – 13:55

Jacobsdal 0/11Vs

Eureka 0/11

Jacobsdal 0/13Vs

Eureka 0/13

Hopetown 0/13Vs

Staats 0/13

Jacobsdal 0/9vs

Staats 0/9

NETBALREËLINGS:- Wedstryde is 10 minute aan ‘n kant met ‘n 3-minuut rustyd- Voorsien asseblief eie skeidsregters vir spanne

Page 7: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 8 1 – 8 MAART 2019 OUERS: BEHEERLIGGAAM: Lede word herinner aan die volgende vergaderings wat op Maandag,
Page 8: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 8 1 – 8 MAART 2019 OUERS: BEHEERLIGGAAM: Lede word herinner aan die volgende vergaderings wat op Maandag,