werksafbakening november eksamen 2018 ......figure net so oor. tel n paar punte al weet jy nie hoe...

20
WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 GRAAD 11 AFRIKAANS HUISTAAL Taal: Vraestel 1 70 punte 2h 1. Klankleer 2. Spel 3. Hoofletters 4. Afkortings 5. Leestekens 6. Morfologie 7. Woordsoorte 8. Sinsleer 9. Sinonieme, antonieme, homonieme, homofone 10. Direkte en indirekte rede 11. Lydend en bedrywend 12. Leer al die taalteorie in Platinum en Afrikaans Teorie Gr 8 - 12! Voorgeskrewe: Vraestel 2 80 punte 2h30min. 1. Vaselinetjie 2. Voort met die spel: Seun na my hart Die volmaakte huwelik 3. Gedigte (4) Besoekersboek Brief van hulle vakansie Wie’s hy? ‘n Vigslyer sterf Daar word ook ‘n ongesiene gedig gevra wat verpligtend is. Onthou asb dat julle oor die eerste 2 boeke slegs een literêre opstel en een kontekstuele vraag mag beantwoord. Daar is ‘n keuse. As jy dus by Vaselinetjie die literêre opstel kies, MOET jy die kontekstuele vraag by Voort met die spel beantwoord, en andersom. HOëRSKOOL BELLVILLE TEL 021 948 1801 FAKS 021 948 4140 E-POS [email protected] De La Hayelaan, Bellville, 7530

Upload: others

Post on 15-Jan-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 ......figure net so oor. Tel n paar punte al weet jy nie hoe om dit te ontwikkel nie moet jy iets teken!!! Lees vraag mooi en doen net wat gevra

WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 GRAAD 11

AFRIKAANS HUISTAAL

Taal: Vraestel 1 70 punte 2h

1. Klankleer 2. Spel 3. Hoofletters 4. Afkortings 5. Leestekens 6. Morfologie 7. Woordsoorte 8. Sinsleer 9. Sinonieme, antonieme, homonieme, homofone 10. Direkte en indirekte rede 11. Lydend en bedrywend 12. Leer al die taalteorie in Platinum en Afrikaans Teorie Gr 8 - 12!

Voorgeskrewe: Vraestel 2 80 punte 2h30min.

1. Vaselinetjie 2. Voort met die spel:

Seun na my hart

Die volmaakte huwelik 3. Gedigte (4)

Besoekersboek

Brief van hulle vakansie

Wie’s hy?

‘n Vigslyer sterf

Daar word ook ‘n ongesiene gedig gevra wat verpligtend is.

Onthou asb dat julle oor die eerste 2 boeke slegs een literêre opstel en een kontekstuele vraag mag beantwoord. Daar is ‘n keuse. As jy dus by Vaselinetjie die literêre opstel kies, MOET jy die kontekstuele vraag by Voort met die spel beantwoord, en andersom.

HOëRSKOOL BELLVILLE

TEL 021 948 1801 FAKS 021 948 4140

E-POS [email protected] De La Hayelaan, Bellville, 7530

Page 2: WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 ......figure net so oor. Tel n paar punte al weet jy nie hoe om dit te ontwikkel nie moet jy iets teken!!! Lees vraag mooi en doen net wat gevra

ENGLISH HOME LANGUAGE

28 Nov: Paper 1: Grammar (Comprehension-30 + Summary-10 in prose form + Language – 30) Study: advertising, cartoons and visual language, editing. All notes in “English Handbook” and work through old papers.

13 Nov: Paper 2: Literature

Section A: Poetry: all seen poems done (choice of 2 for 20 marks)+ unseen poem (10)

Section B: Contextual “Buckingham Palace”- 25

Section C: Essay: “Buckingham Palace” - 25

ENGLISH FAL

13 Nov: Paper 2 – Literature (70) Section A: Novel- Dreaming of Light- the entire novel. (35)

Section B: Short Stories: 1- Gift of the Magi. 2- The Hajji. 3- The Wasteland. 4- Exit. (35)

28 Nov: Paper - Language (80) Comprehension (30), summary (10), Language: Cartoon (10), advertisement (10), editing (20). Work through the entire year’s work. Use your English Workbook (old papers are at the back), Smile and Basics book.

WISKUNDE

Onthou: geen formuleblad word verskaf nie, leer ALLE formules.

VRAESTEL 1: Maandag 5 November 150 punte- 3 uur

Getalle en Rye/ Getallestelsel( X –Fakt Mod 1, Mind Action Hfst 3)

Eksponente/Wortelvorme (X Fakt Mod 2, Mind Action Hfst 1)

Vergelykings/Ongelykhede( X F Mod 4, Mind Ac Bl 26-32 en 37-53 )

Aard van Wortels ( X F Mod 4, Mind A Bl 33-37)

Breuke ( X F Module 3, Mind A Bl 31,32)

Funksies : hiperbole eksp grafieke parabole reguit lyne (X F Module 6, Mind A Bl 83-134 )

Finansiële Wiskunde (X F Module 5, Mind A Hfst 10)

Waarskynlikheid ( X F Module 13, Mind A Hfst 9 – bl 247)

VRAESTEL 2: Vrydag 16 November- 150 punte- 3 uur

Analitiese Meetkunde ( X F Module 9, Mind Action Hfst 4) Vierhoeke

Page 3: WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 ......figure net so oor. Tel n paar punte al weet jy nie hoe om dit te ontwikkel nie moet jy iets teken!!! Lees vraag mooi en doen net wat gevra

Inklinasie Driehoeke (ook area) Middelpunte Vergelykings van lyne Lengtes van lynstukke Mediaan/swaartelyn

Trigonometrie ( X F Mod 10, Mind A Hfst 6) Kwadrantsketse, Substitusie (sakrekenaarwerk),

spesiale driehoeke, herleiding(180 ̊,360 ̊reëls), ko-funksies, identiteite, vergelykings, Trig grafieke

Sinus+Cosinus+Oppervlakreël ( X F Mod 11, Mind A Hfst 6)

Data/Statistiek ( X F Mod 7, Mind A Hfst 11)

Piramiede+sfeer+keel – Buite opp en Volume ( X F Mod 8, Mind A Hfst 7)

Euklidiese Meetkunde ( X F Mod 12, Mind A Hfst 8)

Lekker leer!!!

The only way to learn mathematics is to do mathematics.

EK KAN!!!!

WIG

Graad 11 - WIG - November 2018

Patrone: Hfst.1 (bl.1 – 14; 21 – 32

Alle omskakelings Hfst. 2 (g na ml, ens)

Tydblaaitjies

Wisselkoers: Hfst 11

Meting: Hfst. 4 (lengte, afstand, gewig temperatuur en volume)

Skale en kaartwerk: Hfst 6 en ekstra blaaitjies

Modelle en planne: Hfst 8 (aansigte: bo-; sy- ens)

Omtrek, oppervl. Volume en

Buite – oppervlakte : Hfst. 7 (bl177 – 183) EN ekstra blaaitjies

Data: Hfst 12. Trek en afkees van grafieke

(Gem, modus, mediaan, omvang) frekwensietabelle

Rente Hfst 4 (Enkelvoudig, Saamgesteld en Daagliks

Bereken P en r

Inflasie – Hfst 4

Belasting (BTW) – Hfst 9

Hfst 3: Winkelstrokies, bankstate (bankkoste),

Tariewe: Water en Elektrisiteit Inkomste en uitgawes, kosprys en verkoopprys (gelykbreekpunte)

Waarskynlikheid – Hfst. 10

Page 4: WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 ......figure net so oor. Tel n paar punte al weet jy nie hoe om dit te ontwikkel nie moet jy iets teken!!! Lees vraag mooi en doen net wat gevra

LO

LO WERKAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN

KWARTAAL 3

Hoofstuk 11 – Bl. 172 -197

Hoofstuk 13 – Bl. 215 – 234

KWARTAAL 4

Hoofstuk 15 – Bl. 248 – 261

Hoofstuk 17 – Bl. 271 – 286

Vrae soos behandel in klas en gedoen in werkboek.

TEORIE = 80

FLO = 20

TOTAAL = 100

BESIGHEIDSTUDIES

BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 11 300 PUNTE 3 URE BESIGHEIDSOMGEWING DRIE besigheidsomgewings: Mikro, Mark en Makro Komponente van elke omgewing Kenmerke Uitdagings in elke omgewing Aanpassings wat besighede moet doen agv van uitdagings Maniere hoe besigheid kan aanpas by uitdagings in makro omgewing Sosio-ekonomiese kwessies se impak op besighede Oplossings om sosio-ekonomiese kwessies aan te spreek/oplos Sake Sektore: Primere, sekondere en tersiere BESIGHEIDSAKTIWIETEITE Keuse van ondernemingsvorm Kenmerke, voordele, nadele ens Voordeel van maatskappy bo ander ondernemingsvorm Wyses om besighede te bekom Kenmerke, voordele, nadele en kontraktuele implikasies Om skakeling van 'n besigheidsplan in 'n aksieplan Gantt-kaarte/werksindelingstrukture en tydlynne Verantwoordelikhede en projekbeplanning

Page 5: WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 ......figure net so oor. Tel n paar punte al weet jy nie hoe om dit te ontwikkel nie moet jy iets teken!!! Lees vraag mooi en doen net wat gevra

Begin van besigheid gebaseer op aksieplan Verkryging van befondsing/kapitaal Aanbieding van besigheidsinligting Akkurate en bondige verbale en nie verbale aanbieding van besigheids verwante inligting Ondersteunings apparaat (tabelle, grafieke ens) Ontwerp en uitleg van 'n aanbieding Reageer op vrae Entrepeneurs eieinskappe en sukses faktore Identifiseer en asseseer die eienaar volgens sy eienskappe Verkenning en identifikasie van wat besigheid suskesvol maak BESIGHEIDSROLLE Kreatiewe denke en probleemoplossings tegnieke Kreatiewe denke om besigheidsprobleme aan te spreek en besigheidspraktyke te verbeter Stres en krisisbestuur Hantering en aanpassing by verandering Profesessionalisme en etiek Teorieë en beginsels van prof en etiek Toepassing van die beginsels en vaardighede om etiese en professionele besigheid te wees Gemeenskaplikerolle en verantwoordelikheid Rol van die landsburger en verantwoordelikhede van die besigheid Spanwerk en konflikhantering Fases van spanbou Spandinamika teorieë Hantering van konflik BESIGHEIDBEDRYWIGHEDE Aspekte van die bemarkingsfunksie Bemarkingsaktiwiteite Bemarking, produkbeleid, verspreiding, prysbeleid, kommunikasiebeleid Bemarking in informele sektor Elektroniese bemarking Buitelandse bemarking Produksiefunksie Massa-, stuk- en reeksproduksie Definisie, kenmerke en voorbeelde Produksie beplaning Veiligheidsaspekte Produksiekoste Menslikehulpbronne funksie Rol van menslikehulpbronne bestuurder Aktiwiteite van die menslikehulpbronne funksie Implikasie van wette op die menslikehulpbronne funskie

Page 6: WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 ......figure net so oor. Tel n paar punte al weet jy nie hoe om dit te ontwikkel nie moet jy iets teken!!! Lees vraag mooi en doen net wat gevra

SAMESTELLING VAN VRAESTEL AFDELING A (VERPLIGTEND) 40 PUNTE 1 Multi-keuse vrae 2 Vergelyk kolom A met B 3 Kies een woord vir…. AFDELING B (KRY 5 VRAE DOEN SLEGS 3 VRAE) 60 X 3 = 180 PUNTE 1 Noem, lys, identifiseer, klassifiseer 2 Bespreek, verduidelik 3 Regverdig, analiseer 4 Tabaleer AFDELING C (KRY 4 VRAE WAARVAN SLEGS 2 GEDOEN MOET WORD) 2x40 = 80PUNTE 1 Inleiding 2 Liggaam 3 Slot F FEITE (28 punte maksimum) L Inleidng en slot (2 punte elk) A Al die afdelings beantwoord 2 punte as een uitgelos 1 punt S Het antwoorde betrekking op vraag (2 punte) O Voorbeelde (praktiese voorbeeld mbt vraag)

DRAMATIESE KUNS

Graad 11 Dramakuns: November 2018 Vraag 1

A. Fugard: Lied van die Vallei [50]

Vraag 2 Realisme in die teater [50] Vraag 3 Elizabethaanse Teater [30] Vraag 4 Suid-Afrikaanse teater [20] TOTAAL: 150

Page 7: WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 ......figure net so oor. Tel n paar punte al weet jy nie hoe om dit te ontwikkel nie moet jy iets teken!!! Lees vraag mooi en doen net wat gevra

EKONOMIE

GRAAD 11

Kwartaal Onderwerp

1 Inleiding tot Ekonomie:

Basiese konsepte, bevolking en arbeidsmag

Ekonomiese kringloop

Ekonomiese stelsels

Basiese ekonomiese problem, sakesiklusse en openbare sektor

2 Dinamika van markte :

markte, koste en inkomste, pryselastisiteit

3 Ekonomiese groei, ontwikkeling

Armoede (Ekonomiese kwessies - deel van kwartaal 4 se werk)

Geld en bankwese

SA se ekonomiese belangrikheid in Afrika

4 Globalisering

Omgewingsagteruitgang

Makro : kwartaal 1 en 3 se werk (met uitsluiting van Armoede)

Mikro : kwartaal 2 en 4 se werk (met insluiting van Armoede)

Langvrae

Makro Mikro

Deelnemers in die ekonomie Tipes markte – kenmerke,

voordele, nadele

SA se betrokkenheid in Afrika Oorsake en gevolge van armoede

SA se infrastruktuur – vervoer,

kommunikasie, energie

Noord-Suid-verdeling – redes en

eienskappe

Geldverwante instrumente Maatreëls om

omgewingsvolhoubaarheid te

verseker – openbare

sektorbetrokkenheid

Ongelyke verdeling van

rykdom – Lorenz kurwe en

Gini- koëffisiënt

Gevolge van globalisering

Kenmerke van ontwikkelende

lande

Kategorieë van pryselastisiteit van

vraag en aanbod - grafieke

Page 8: WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 ......figure net so oor. Tel n paar punte al weet jy nie hoe om dit te ontwikkel nie moet jy iets teken!!! Lees vraag mooi en doen net wat gevra

FISIESE WETENSKAPPE

VRAESTEL 1: 9 NOVEMBER 2018 (150 punte)

Onderwerp 1: Meganika

Hoofstuk 1: Vektore

Hoofstuk 2: Newton se wette

Hoofstuk 3: Newton se Universele Gravitasiewet

Onderwerp 2: Golwe, klank en lig

Hoofstuk 4: Geometriese optika

Onderwerp 3: Elektrisiteit en Magnetisme

Hoofstuk 5: Elektrostatika

Hoofstuk 7: Elektriese stroombane

VRAESTEL 2: 12 NOVEMBER 2018 (150 punte)

Onderwerp 1: Materie en materiale

Hoofstuk 1: Atoomkombinasies: Molekulêre

struktuur

Hoofstuk 2: Ideale gasse (Boyle se Wet en

gasvergelykings)

Onderwerp 2: Chemiese verandering

Hoofstuk 3: Kwantitatiewe aspekte van chemiese

verandering

Hoofstuk 4: Energie en chemiese verandering

GEOGRAFIE

GEOGRAFIE GR. 11

VRAESTEL 1

Punte: 225

Tyd: 3 uur

Leerders moet ENIGE DRIE vrae beantwoord.

AFDELING A

Vraag 1

• Kort objektiewe vrae vir 15 punte wat die inhoud oor die Atmosfeer en Geomorfologie dek.

• Atmosfeer vir 30 punte

• Geomorfologie vir 30 punte

Vraag 2

Page 9: WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 ......figure net so oor. Tel n paar punte al weet jy nie hoe om dit te ontwikkel nie moet jy iets teken!!! Lees vraag mooi en doen net wat gevra

• Kort objektiewe vrae vir 15 punte wat die inhoud oor die Atmosfeer en Geomorfologie dek.

• Atmosfeer vir 30 punte

• Geomorfologie vir 30 punte

AFDELING B

Vraag 3

• Kort objektiewe vrae vir 15 punte wat die inhoud oor die Ontwikkeling en Hulpbronne en volhoubaarheid dek.

• Ontwikkeling vir 30 punte

• Hulpbronne en volhoubaarheid vir 30 punte

Vraag 4

• Kort objektiewe vrae vir 15 punte wat die inhoud oor die Ontwikkeling en Hulpbronne en volhoubaarheid dek.

• Ontwikkeling vir 30 punte

• Hulpbronne en volhoubaarheid vir 30 punte

GEOGRAFIE GR. 11

VRAESTEL 2

Punte: 75

Tyd: 1½ uur

Vraag 1

Meerkeusige vrae (15 punte)

Vraag 2

Kaartberekeninge (20 punte)

Vraag 3

Analise en vertolking van ’n topografiese kaart en ’n foto, en toepassing van teorie (25 punte)

Vraag 4

GIS (15 punte)

IGO

GRAAD 11 EKSAMEN WENKE NOVEMBER 2018

VRAESTEL 1 200 Punte 3 UUR VRAAG 1

1. ALL KORTVRAE IVM SIVIEL: (Die vraag help met vraag 4) a. Ken dakkap met byskrifte b. Ken fondasie en byskrifte. Ken ook arsering. c. Oppervlakte van kamers ens bepaal. Onthou wys berekeninge. d. Moet toilet, stort,wasbak,bad en stort vryhand kan teken. Onthou om dit VRYHAND

te teken. e. Ken eerste en derde hoekse ortografiese projeksie simbool.

Page 10: WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 ......figure net so oor. Tel n paar punte al weet jy nie hoe om dit te ontwikkel nie moet jy iets teken!!! Lees vraag mooi en doen net wat gevra

f. Terreinplanne kan gegee word. Ken BV…kontoerlyne. IO= Inspeksie Oog ENS.. g. Weet waar Noord en Suid is. Moet aansigte van gebou kan identifiseer. h. Weet wat grenslyne en boulyne en rioollyne en kragtoevoerlyne is. i. Werk deur handboek by siviele gedeelte om kortvrae asook wenke vir tekenwerk te

kry. VRAAG 2

2. Ontwikkellings: (Enige een of kombinasie kan gevra word) a. Deurdringings. Pype wat in pype pas. Silinders wat in prismas pas. Onthou om

deurdringingkurwe te teken. Nommer van bo-aansig sal help met ontwikkeling. Onthou net om oop te rol. As dit n silinder of kegel is moet jy die sirkel in 12 dele op deel en maak die som van 22/7 (pi x diameter). Onthou om in 12 ewe groot dele op te deel en te nommer. Onthou hulpsketse.

b. Enkelontwikkelings/Oorgangstukke. Onthou om bo-aansig in driehoeke op te deel. Bepaal dan ware lengtes. Gebruik kleur vir verskillende warelengtes. Teken gegewe figure net so oor. Tel n paar punte al weet jy nie hoe om dit te ontwikkel nie moet jy iets teken!!! Lees vraag mooi en doen net wat gevra word.

c. Vaste liggame. Voorwerpe wat gekantel word en dan moet jy n nuwe bo en sy aansigte teken. Daar word snitte gevra en ware vorms. Wenk: Teken eers die aansigte sonder die snit liggiese en dra dan die snylyne oor. Hoofstuk 7

3. VRAAG 3 a. Perspektief: Lees matriks mooi en doen als op punte matriks. Onthou om eers

verdwynpunte te bepaal vanuiit staanpunt na prentvlaklyn dan na hoogte lyn. Benoem ook die linker en die regter verdwynpunt. Dit tel punte!! Begin uit staanpunt parallel met bo-aansig se sye tot by grondlyn dan na horisonlyn. Werk dan van grondlyn af verder. Onthou om sirkels op te deel. Onthou om dak na prentvlaklyn toe te projekteer dan af na hoogte van dak dan na verdwynpunt. Kyk ook vir dak wat oorhang by mure.

4. VRAAG 4 (Sluit aan by vraag 1)(+- 95 Punte) SONDER DAKBESONDERHEDE a. Siviel. Teken van verskillende elevasies(aansigte) van n huis of deel van n huis of n

gebou.Belangrik om na die punte matriks te kyk. Om sodoende seker te maak dat als beantwoord is. As jy n klomp klein detail vergeet gaan jy baie punte verloor. Bv:

i. Afmetings byvoeg. ii. Geut inteken.

iii. Arsering by vloerplan. Onthou 45 ̊en dubbellyn dan spasie en dan weer dubbellyn.

iv. Arsering by snit. Fondasie en slab is driehoekies en kolletjies. Verharde puin en onversteurde grond.

v. Onthou om snit van vensters en deure te kan teken. Onthou wys hoe vensters oopmaak.

vi. Onthou VWl (Vog weerlaag) vii. Onthou byskrifte. Dit is gewoonlik die aandui van

slaapkamer,badkamer,kombuis ens. Dit is ook wat die vloeroppervlak is van spesifieke kamer bv: Mat, teels ens. Ook dalk vierkante meter van spesifieke kamer.

viii. Moet kyk na die elektriese simbole wat gegee is en dit gebruik. b. Vloerplan:

i. Moet byskrifte onthou. Benoem kamers asook VLOERPLAN en SKAAL 1:50. ii. Teken van elektriese skakelaars ens.

iii. Teken van toebehore: Dit beteken dat jy toilette,wasbakke,storte en baddens moet teken. Onthou om dit op die korrekte manier te teken.

iv. Korrekte arsering op mure. Dubbellyne spasie dubbellyne op n hoek van 45 .̊

v. Teken van deure en vensters.Onthou binne kosyn en buite kosyn. c. Aansigte:

i. Onthou om mure te teken. ii. Deure,skuifdeure en vensters se vooraansigte. Deure en vensters is selfde

hoogtes. Deur en vensterskedule word vir jou gegee. Onthou vensterbanke en vloervlaklyn.

iii. Teken van geute. Byskrifte byskryf Bv: Suidaansig, NGL en VVV. Links en regs

d. Snit:

Page 11: WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 ......figure net so oor. Tel n paar punte al weet jy nie hoe om dit te ontwikkel nie moet jy iets teken!!! Lees vraag mooi en doen net wat gevra

i. Mure, Vloer en Fondasie ii. Vensters + Deure+Toebehore. ( Onthou om venster,deur toilet,stort in te

teken as dit deel is van die snit…dit is toebehore!! iii. Arsering van snit. Mure, fondasie verhardepuin en onverwerkte puin. Toon

links en regs van fondasie.

VRAESTEL 2 200 Punte 3 UUR VRAAG 1

Alle kort vrae ivm masjientekeninge.( Sluit aan by vraag 4) ( Werk deur handboek by meganiese afdelings om deur kortvrae asook wenke vir tekenwerk te werk)

a) Ken sweissimbole en afwerkingssimbole. b) Alle detail is op te gegewe tekening. Jy moet dit net soek en vind!! c) Ken boute en moere. Weet wat M20 ens beteken. Ken die konstruksie (Teken) van

n bout en moer. d) Weet wat fillets, radiuse en speie ens…. Is!! e) Weet watter tipe deurnee gewys word. Benoem spesifiek!! f) Bepaal van verskillende afmetings. g) Moet 3e Hoekse ortografiese teken simbool kan teken.

VRAAG 2 (+-40 Punte) ( kan net een vra of n kombinasie van die twee) a) Nokke: Roller en wigvormig. Moet verplasings diagram kan teken. Lees deur die hele storie en voltooi dan. Harmoniese beweging en Eenvormige versnelling en vertraging.

b) Helikse: Vierkantige skroefdraad, trappe vere: rond of vierkantig ens, awegaar boor ens. VRAAG 3

Isometries. Dit kan met of sonder n snit gevra word. Daar gaan heelwaarskynlik n ronding in wees. Onthou om eers die BLỒK te teken. Kyk na lengte, breedte en hoogte. Bepaal dan al die hoogtes of horisontale afmetings dan al die vertikale afmerings.

a) Onthou arsering op snit. Ewewydig uitmekaar op 60 .̊ b) Onthou middellyne!! Deur rondinge. c) Onthou om 5kante en 6kante te kan konstrueer en dit in n blok te teken. Dit is jou

hulpaansig..NB!!!! d) Versteekte besonderhede. Indien gevra word! e) Doen egter net wat gevra word. As hulle niks se van versteekte besonderhede nie of

dit nie op die matriks wys nie dan moet jy dit NIE DOEN NIE!!! f) Plasing moet ook so wees dat gevraagde dle wys Bv: Voor-, bo- en regteraansig en

natuurlik snitgedeelte. g) Webbe word nie gearseer nie. Net soos by Masjientekening

VRAAG 4

Meganies. Sluit aan by vraag 1. a) Masjien tekening wat saamgestel moet word met n snit. b) Onthou middellyne. c) Onthou arsering is ewewydig op n hoek van 45 ̊. d) Dit kan n snit wees op die voor-,bo-,linker- of regter aansig wees. In die

geval moet die snylyn aangetoon word op die aansig wat nie deurgesny is nie. Dit tel punte. Doen dit eerste dan kan jy van daar af die snit makliker teken.

e) Jy moet n bout en moer kan teken. Lees vraag mooi of jy dit moet konstrueer of nie. Anders kan jy jou “JIG” gebruik. Weet wat M20 ens beteken. Vraag gaan se dat die bout en moer 3 of 2 vlakke moet toon op n sekere aansig. Onthou om seskant te konstrueer om sodoende dit korrek oor te dra na aansig waarop dit geteken moet word.

f) Boute en moere en wassers word nie gearseer of deur gesny nie. g) Kyk of die vraag n spei met n gleuf in het. As dit in n staaf is moet n

gedeeltelike snit geteken word om die detail van die spei te toon. h) Enige staaf moet ook nie deurgesny en gearseer word nie. i) Kyk na isometriese uitgeskuifde aansig. Dit wys gewoonlik vir jou wat die

vooraansig is en hoe jou saamgestelde tekening moet lyk. Onthou vooraansig dan regteraansig regs en linkeraansig linke en bo-aansig bo. Hang af watter aansigte hulle vra.

j) Onthou die web word nie deurgesny nie behalwe as dit op die kant is dan moet dit gearseer word.

Die enigste manier om vir die vak te leer is om te oefen en te oefen en te oefen……. Op internet is al die vraestelle van 2008 tot Maart 2016 beskikbaar. Laai dit af en oefen dit!!

Page 12: WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 ......figure net so oor. Tel n paar punte al weet jy nie hoe om dit te ontwikkel nie moet jy iets teken!!! Lees vraag mooi en doen net wat gevra

Gaan na westerncape.gov.za en gaan na past papers toe. Jy kry AL jou vakke se vraestelle met memo’s daar!! Asook Eastern Cape Department of Education. Ek wens jou sukses toe met jou eksamen. Ek wens opreg dat julle ALMAL sal goed doen. KYK NA PUNTE MATRIKS VAN ELKE VRAAG. DIT GEE AANDUIDING VAN WAT GEDOEN MOET WORD BY ELKE VRAAG!!!

INLIGTINGS- TEGNOLOGIE

Grade 11: – Algorithm Design and Solution Development

Input and output using a text file

- Setup proper file connection

- Apply simple file input and output using a text file and to develop simple reports

- Nested loops

Text-based reports

- Generating a text-based report, e.g. summary of data

String manipulation

- String manipulation using string methods:

- inserting and deleting characters - determine the position of a character

- find a character/substring - determine the length of a string

Arrays

- Arrays as a data structure (1-dim)

- Structure - Step through items

- Basic operations, e.g. aggregates - Searching using the linear search algorithm

- Sorting an array (any two) - Parallel arrays

Built-in methods

- Extend the use of built-in methods and the concept of parameters/message passing

User defined methods with and without parameter passing (primitive data types)

- Procedures

- Functions - Arguments vs parameters

- Reference vs value parameters

Basic input validation techniques

- Input validation using code constructs

Array manipulation

Database and programming

- Use programming language constructs in the execution of various simple database transactions

Grade 11 - Systems Technologies

Hardware concepts from Grade 10: • Overview of hardware as part of the system unit • Describe the motherboard • Purpose and role of the motherboard • Components as part of the motherboard

- Purpose and role of a BIOS chip, CPU, RAM, ROM, slots, cards and buses • Modular design • Flow/transfer of data between components

- USB - PnP, U3 - Point-to-point connections - Purpose and role of cache memory and caching

Page 13: WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 ......figure net so oor. Tel n paar punte al weet jy nie hoe om dit te ontwikkel nie moet jy iets teken!!! Lees vraag mooi en doen net wat gevra

• Purpose and role of the expansion cards • Memory as part of a computer system

- ROM, RAM - role and characteristics - Temporary/permanent/magnetic/optic/solid state

- Difference in performance of different components and caching (including web caching and disk caching)

Functions of system software from Grade 10:

Types of operating systems in terms of cost, size, hardware needed and platform - Programming language compilers/interpreters - What are programming language compilers/interpreters?

Overview of processing techniques (managed by systems software) - Multi-tasking, multi-threading, multi-processing

What is virtual memory? Role and purpose

Introduction to virtualisation - - Describe virtualisation - Virtual machines - purpose and examples

Computer management issues regarding safeguarding against threats

Safety and security - Human error (GIGO, accidents)

Threats - Physical access o Theft

Flash drives and portable media - Hardware failure - Storage - Power - Network vulnerability

Virus, worm, Trojan, rootkit, spoofing, phishing - Remedies - Backup, UPS, passwords, rights, firewalls, anti-virus, validation

Grade 11 - Communication Technologies

Physical aspects of a network - Communication (NIC, Wi-Fi, WiMAX, 3G)

Data transmission - Media (from Grade 10) - Physical layout (topology - star) - Physical limitations (bandwidth) - Connection (router/bridge) - Size (PAN/HAN, LAN, WAN)

VoIP

Virtual Private Networks (VPN)

Location-based computing (3G, wireless, GPS)

Mobile/wireless e-communication

- E-mail and blogging

- Micro blog, SMS, instant messaging

- Media: video casting, podcasting, VoIP, video conferencing

Mobile technology

- Mobile devices such as cell phones, smart phones, feature phones

- Mobile browser - description and examples

Wireless technologies

- Access points

- GPS, 3G, 4G, WiMAX, Bluetooth, etc.

Page 14: WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 ......figure net so oor. Tel n paar punte al weet jy nie hoe om dit te ontwikkel nie moet jy iets teken!!! Lees vraag mooi en doen net wat gevra

- Difference in range and bandwidth (non-technical)

Protocols

- How protocols control data, e.g. POP3, SMTP, VoIP

Security

- Passwords, firewalls, encryption

Evolution of the Internet in terms of:

- Software and applications

- WEB 1.0, WEB 2.0, WEB 3.0 Technology

- Fixed location vs mobile

Multimedia as part of Internet technologies

- Download vs streaming

- Live broadcasts

- Video on-demand and IPTV (Internet Protocol Television)

Media

- Compression technology (MP3, Mpeg4, Mpeg2, Jpeg)

- Compression: Quality vs bandwidth and speed

Internet services technologies

- Types of websites (i.e. what they offer)

- o Static vs dynamic sites (ability to store data, interactivity, media, advantages and disadvantages) o Location based services sites

- o Internet sites’ accessibility to mobile devices

Overview of supporting technologies:

- HTTP, HTTPS, FTP, VoIP, RSS, SEO (search engine optimisation)

- Rich Internet applications

- Security services

Internet vs Intranet vs Extranet

Internet related careers

- Web designer

- Web author

- Graphics and multimedia designer

- Grade 11 - Data and Information Management

Describe database management software (DBMS)

Examples of DBMS software, e.g.

- - Microsoft SQL Server, Oracle, Microsoft Access, Blackfish

- - Open source databases, e.g. PostgreSQL, MySQL

Database management - size and accessibility

- - Desktop vs server (size and accessibility)

- - Distributed (e.g. Google)

- - DBMS software

Database-related careers and roles of people involved

- - DBA (database administrator)

- - Unix administrators

- - Programmers

- - Analysts

- - Project managers

Characteristics of quality data:

- Accuracy, correctness, currency, completeness, relevance

- Data validation, e.g. format check, data type check, range check, check digit

Generating information from a database

Key fields - Primary and alternate keys

Page 15: WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 ......figure net so oor. Tel n paar punte al weet jy nie hoe om dit te ontwikkel nie moet jy iets teken!!! Lees vraag mooi en doen net wat gevra

Grade 11 - Social Implications

Social issues applicable to term 1 content such as network use policies and practices

How the advancement of ICT affects the human race

Computers providing solutions to issues of national and international importance such as:

- Weather

- Elections

- Census

Capabilities and limitations of ICTs

IT-related careers and the effects of digitalisation

- Careers: PC technician, programmer, network administrator, graphics design, web authoring, security consultants, systems analyst

- Effect on workplace and employment practices

- Mobile offices, virtual office, decentralisation of labour, office automation, robotics, artificial intelligence

- Ability to balance the advantages and disadvantages of a computerised system

Influences of computer and mobile technologies on society due to globalising trends

- Online services (online banking, booking reservations, e-learning)

- Video conferencing, interactive whiteboards, online banking, cell phone banking, social websites (e.g Facebook)

LEWENSWETENSKAPPE

VRAESTEL 1: 14 November 2018 Tyd : 2½ uur Punte : 150

1. Fotosintese (Module 2: Eenheid 1 – 27 punte)

2. Dierevoeding (Module 2:Eenheid 2 – 27 punte)

3. Respirasie (Module 2 : Eenheid 3 – 15 punte)

4. Gaswisseling (Module 2 :Eenheid 4 – 22 punte)

5. Ekskresie (Module 2: Eenheid 5 – 23 punte)

6. Bevolkingsekologie (Module3 : Eeenheid 1 – 36 punte)

VRAESTEL 2: 26 November 2018 Tyd : 2½ uur Punte : 150

1. Biodiversiteit en klassifikasie van mikroörganismes Module 1

:Eenheid 1 – 30 punte)

Page 16: WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 ......figure net so oor. Tel n paar punte al weet jy nie hoe om dit te ontwikkel nie moet jy iets teken!!! Lees vraag mooi en doen net wat gevra

2. Biodiversiteit van plante en voortplanting van plante (Module 1

Eenheid 2 en 3 – 30 punte)

3. Biodiversiteit van diere (Module 1 : Eenheid 4 – 20 punte )

4. Menslike impak op die omgewing ( Module 3 : Eenheid 2 – 70 punte )

ONTHOU: PRAKTIESE EKSAMEN NA VRAESTEL 1 !!!!!!!!!

Plus die volgende:

1. Wetenskaplike ondersoek 2. Alle tipe grafieke 3. Alle ekstra vrae en nota’s in werkboek.

Onthou : Bring gradeboog,passer,skerp potlood, liniaal, kramdrukker,

sakrekenaar. Jy mag niks leen nie.

LEKKER LEER en LEKKER SKRYF!!!!!!

MUSIEK

Tydmaattekens Nootwaardes Toonsoorttekens Transponering Herskryf melodie met dubbel nootwaarde/helfte van die nootwaarde Toonlere: majeur, harmoniese min, melodiese min, harmonies-chromaties, dories, eolies,blues Intervalle en drieklanke: skryf, herken en skryf/noem ‘n toonleer waarin dit sal voorkom. Musical Voorbeelde Kenmerke Definisie Soos ons eerste kwartaal onderstreep het. Raadpleeg ook die denkkaarte. Romantiese tydperk soos onderstreep in julle boek. Kunslied: definisie, begeleiding Voorbeelde Erlkoning: karakters, hoe elkeen uitgebeeld word, begeleiding, ens. Sangsiklus Raadpleeg ook denkkaarte Sonatevorm (notas) Rondovorm (notas) Chopin p 45 – 49 Polonaise – korter vrae Tchaikovsky Romeo en Juliet Overture – kort vraag Jazz: Algemene Kenmerke Ragtime

Page 17: WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 ......figure net so oor. Tel n paar punte al weet jy nie hoe om dit te ontwikkel nie moet jy iets teken!!! Lees vraag mooi en doen net wat gevra

Blues New Orleans Bebob

REKENINGKUNDE

Bankversoening; Vennote (State/Notas en ontleding);

Vervaardiging; Begrotings; Periodieke Stelsel; BTW;

AARP en Etiek deurlopend;

RTT

Teorie Stelseltegnologieë: Modules 1.1,1.2, 1.3, 1.4, 1.5, 1.6 Netwerk- en Internet-tegnologieë: Modules 2.1, 2.2, 2.3, 2.4 Sosiale Implikasies: Oplossingsontwikkeling: Geïntegreerde scenario: Praktiese toepassings

Prakties Word: Modules 3.1, 3.2, 3.3, 3.4, 3.5, 3.6, 3.7 Excel: Modules 4.1, 4.2, 4.3, 4.4 Access: Modules 5.1, 5.2, 5.3, 5.4 HTML: Modules 6.1, 6.2

SIVIELE TEGNOLOGIE

Benodighede: Tekenbord en tekentoerusting Inhoud: Generies:

Veiligheid

Materiale

Toeristing en gereedskap

Grafika en kommunikasie

Hoeveelhede

Verbinding Vak spesifiek

Swaairame

Deure

Muurpaneelwerk

Formele

Bekisting

Skoring

Ysterware

Houthangvloere

Page 18: WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 ......figure net so oor. Tel n paar punte al weet jy nie hoe om dit te ontwikkel nie moet jy iets teken!!! Lees vraag mooi en doen net wat gevra

Plafonne

Trappe

TOERISME

VERSKILLENDE VERVOERDIENSTE IN SA

BINNELANDSE TOERISMEGROEISTRATEGIE (NOTAS) + ERFENIS

SAOG LANDE

TOERPLAN

BEMARKING

GVS

KLIENTEDIENS – KLAGTES, DIENSGEHALTE

BUITELANDSE VALUTA

VERBRUIKERS STUDIE

Die Verbruiker

Eenheid 1 – Inkomste en uitgawes van S.A. gesinne

Die huishoudelike begroting

Finansiële en kontraktuele aspekte waarvan verbruikers kennis moet neem

Belasting, rentekoerse en inflasie

Voedsel en voeding

Voeding-en Voedselverwante gesondheidstoestande:

Die Glukemiese indeks (GI) van voedsel

Hioglukemie

Hiperglukemie

Diabetes

Koronêre hartsiektes

Hoë Bloedcholesterol

Hipertensie

Osteoporose

Anemie

Voedselallergieë

Voedselintoleransie

Page 19: WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 ......figure net so oor. Tel n paar punte al weet jy nie hoe om dit te ontwikkel nie moet jy iets teken!!! Lees vraag mooi en doen net wat gevra

Anorexia

Bulimie

Obesiteit

MIV/VIGS

Die elemente en beginsels van ontwerp

Kleur

Die elemente en beginsels van ontwerp

Behuising en interieurs

Ruimtebeplanning

Die entrepreneurskap

Eenheid 1 tot 4

PAT

Berei, versier en bedien aantreklike individuele Wortelkoekies vir ‘n spoggerige teegeleentheid.

BRING DIE VOLGENDE SAAM

Apparaat

Vadoek en afdroogdoek

Eie ekstra versierings ( ons verskaf die basiese bestanddele asook die versiersuiker maar as jy iets ekstra wil opsit moet jy dit bring.)

VISIUELE KUNSTE

Hoofstuk 1: Oorsig van die 19de eeu – Neo-Klassisisme, Romantisisme en Realisme

Hoofstuk 2: Die geboorte van Modernisme – Impressionisme en Post-Impressionisme

Hoofstuk 5: Tussen die Wêreldoorloë – Die Eerste Wêreldoorlog, Dada, Surrealisme en Frida Kahlo

Page 20: WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 ......figure net so oor. Tel n paar punte al weet jy nie hoe om dit te ontwikkel nie moet jy iets teken!!! Lees vraag mooi en doen net wat gevra

Hoofstuk 6: Oorsig van kuns post-1946 – Abstrakte Ekspressionisme, en Pop-kuns

Hoofstuk 7: Nuwe Media – Konseptuele kuns