dr. hugo smit optimale...

35
Dr. Hugo Smit Optimale koringverbouing

Upload: others

Post on 07-Mar-2020

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Dr. Hugo Smit

Optimale koringverbouing

Wat kan bestuur word?

1. Bemesting

2. Waterbehoeftes

3. Grond – fisies + chemies

4. Kultivarkeuse

5. Plantbeskerming

6. Benadering tot hoër opbrengs

• Lewe speel af tussen ore

• Dit wat jy dink dit is jy

• Een denk op ‘n slag

• Positiewe denke – stimuleer

• Negatiewe denke – blokkeer

• Dink aan uitvoerbare dinge

• Ignoreer die onuitvoerbare

• Jy kan dinktyd mors

• Rug teen die muur – kan nie lees nie - kan

nie vorder nie

• Besef jy

Faktore wat opbrengs beïnvloed

• Plant

• Atmosfeer

• Grond

INTERAKSIE

VERHOOGDE OPBRENGS VEREIS PRESIESE TOEPASSING VAN INSETTE !!

WAT - WANNEER - HOEVEEL / INTENSITEIT

Bestuur die energieproduksie

5

WERKLIK

IDEAAL G

R

O

E

I

BEHOEFTE

E

N

E

R

G

I

E

N

O

D

I

G

WERKLIK

IDEAAL

TYD

BEHOEFTE

KRITIES = GROEN BLARE, WATER, VOEDING

Kritiese groeistadia

6

E

N

E

R

G

I

E

N

O

D

I

G

Hoe bestuur ons die volgende?

• Aantal plante / hektaar

• Aantal are / plant

• Pitte / aar

• Massa / korrel

Kritiese groeistadia

7

E

N

E

R

G

I

E

N

O

D

I

G

Hoe bestuur ons die volgende?

• Aantal plante / hektaar

• Aantal are / plant

• Pitte / aar

• Massa / korrel

VEGETATIVE

PHASE

VEGETATIEF

REPRODUKTIEF

KORRELVUL

8

Vraag: Wat is die opbrengs/ha by xpitte/aar met yDKM ?

35 40 45 50

33 5.78 6.60 7.43 8.25

38 6.65 7.60 8.55 9.50

43 7.53 8.60 9.68 10.75

48 8.40 9.60 10.80 12.00

53 9.28 10.60 11.93 13.25

Pitte

per

Aar

O

p

b

r

e

n

g

s

(2.2 milj plante/ha met 500 are/m²)

9

Vraag: Watter komponente beïnvloed opbrengs ? 2.2 milj plante/ha met 500 are/m²

35 40 45 50

33 5.78 6.60 7.43 8.25

38 6.65 7.60 8.55 9.50

43 7.53 8.60 9.68 10.75

48 8.40 9.60 10.80 12.00

53 9.28 10.60 11.93 13.25

Pitte

per

Aar

DuisendKorrelMassa

O

p

b

r

e

n

g

s

Bestuur opbrengs

Plantdiepte & wortels

PLANTDIEPTE

• Te diep – baie energie

• Min wortels

• Klein blare

• Neem lank om uit te kom

Aar met opbrengspotensiaal

11

• Lengte - > 20 syare

• Vier pitte/syaar op grootste syare

• Syare met potensiaal – toon MIN

steriele blomme

• Kaffies wat pitte bedek - uitval

• Baie pitte/syaar tot punt van

aar – aar nie getaper nie

Aar met opbrengspotensiaal

12

• Lengte - > 20 syare

• Vier pitte/syaar op grootste syare

• Syare met potensiaal – toon MIN

steriele blomme

• Kaffies wat pitte bedek - uitval

• Baie pitte/syaar tot punt van

aar – aar nie getaper nie

Undeveloped flowers.

• Looks like spikes.

• Indication of yield potential

that did not realized under

current circumstances.

Reasons.

• Due to lack of energy – water

and or nutrition during the

period from flag leaf till

flowering.

Irrigation: 4 – 5 kernels / ear =

1ton/ha.

12

Wat kan bestuur word?

1. Bemesting

2. Waterbehoeftes

3. Grond – fisies + chemies

4. Kultivarkeuse

5. Plantbeskerming

6. Benadering tot hoër opbrengs

Bestuur van waterbehoefte

• Meet grondwater daagliks - elektronies

• Meet toediening per besproeiing - watermeters

• Meet weerdata - elektroniese weerstasie

Meet moenie raai nie, want jy raai altyd verkeerd!!!!

Watertekorte is die grootste oorsaak van lae opbrengste

• Wortels, water en voeding hoort bymekaar

• Het jy voldoende grondvolume vir opb? -Mikpunt

• Is hele volume bewortel

• Word hele volume benat

• Is besproeiings nie te ver uitmekaar nie

Invloed van watertekort op

opbrengs

BLOM

FLAG LEAF

8

7

6

5

4

Prestasie vogonttrekking

per diepte (mm)

Kultivar 100

MM

200

MM

300

MM

400

MM

600

MM Totaal

100-300

MM 100-400

MM

STEENBRAS 44.91 27.23 16.22 9.46 2.18 100.00% 97.82% 97.82%

KROKODIL 58.72 20.40 8.88 7.48 4.52 100.00% 88.01% 95.48%

OLIFANTS 43.56 32.86 11.47 6.83 5.28 100.00% 87.89% 94.72%

DUZI 44.80 39.14 7.65 3.36 5.05 100.00% 91.59% 94.95%

KARIEGA 45.70 25.81 15.87 6.31 6.31 100.00% 87.38% 93.69%

Waterverbruik oor groeiseisoen

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18

0

5

10

15

20

25

30

35

Besproeingssiklusse

MM

pe

r si

klu

s

Steenbras Krokodil Olifants Duzi Kariega

Afleidings

1. Waterbehoefte verskil by verskillende groeistadia

2. Waterbehoefte van kultivars verskil

3. ±95% van wateronttrekking geskied uit boonste 40cm grondlaag

4. Indien waterbehoefte nie daagliks gemeet word nie sal plante dikwels onder stremming

wees

Afleidings

1. Waterbehoefte verskil by verskillende groeistadia

2. Waterbehoefte van kultivars verskil

3. ±95% van wateronttrekking geskied uit boonste 40cm grondlaag

4. Indien waterbehoefte nie daagliks gemeet word nie sal plante dikwels onder stremming

wees

Bestuur van plantvoeding

ALLES DRAAI OM DIE OPBRENGSMIKPUNT

BESTUUR ‘N VOEDINGSVLOEIPROGRAM

• Grondontledings

• Opbrengspotensiaal areas in land

• Verdeling van voeding oor groeiseisoen

• Kritiese ontwikkelingstadia

• Volledige blaarvoeding is moontlik nodig by vlagblaar

Bestuur van plantvoeding

Bestuur van grondfaktore

ONTHOU

• Wortels, water en voeding hoort bymekaar

• Grond mag nie kors vorm nie

• Water en wortels moet kan indring na dieper lae

• Geen verdigte lae

• Voedingstowwe optimaal teenwoordig

• OM stabiliseer aggregate – verhoog waterindringing

• 1% verhoging in OM verdubbel plantbeskikbare-waterhouvermoë van grond

Voedingselemente / Ton graan

N - 22 kg/ton Cu – 50 - 10 g/ton

P - 3.8 kg/ton Fe - 40 - 50 g/ton

K - 4.3 kg/ton Mn - 30 - 40 g/ton

Ca - 3.0 kg/ton Zn - 15 - 30 g/ton

S - 2.5 kg/ton

Mg - 2.2 kg/ton

• Verdeel N oor kritiese groeistadia

• N en water op vlagblaar voorkom afspening

EN

• Verhoog proteïen

EN

• Groenblare met lang lewe

EN

• Onthou volle pakket as blaarvoeding na gs 15

pH en voedingtoeganklikheid

Nitrogen

Phosphorus

Potassium

Sulphur

Calcium

Magnesium

Iron

Manganese

Boron

Copper/Zinc

Molybdenum

Ideale pH is in omgewing van 6.3

Kruks van bemesting

• Bereken bemesting: grondontleding en onttrekking/ha

• Verdeel stikstof op:

• Met plant

• Tydens stamverlenging (begin aar te vorm)

• Baardvorming (groeistadia 12 – 13 van hoofhalm)

• Vlagblaar / baardsteek (voorkom blom afsterf)

• Blom

• Verseker lang blaarlewe

• Genoeg N vir proteïen neerleg in 14-20 dae na blom

• Genoeg voeding vir optimale energieproduksie

Plant beskikbare water en

tekstuurklasse

Plant beskikbare water en

tekstuurklasse

Plant beskikbare water en

tekstuurklasse

Opsomming

• Plante / m² - tel

• Aardraende halms / plant - tel

• Wortel besetting - grawe inspeksiegat

• Meet grondwater - benattingsfront

• Siektes en insekte - ondersoek

• Datums: opkoms, stamverlenging, GS 15, blom – notas

• Beplan vir regstellings in volgende seisoen

Kyk na die volgende in die seisoen (1)

Opsomming

• Aantal syare/aar na vlagblaar – tel en skryf neer

• Getal afgespeende blomme – teken aan

• Aantal pitte / aar / m² – skryf neer

• 1000 korrelmassa – meet en skryf neer

• Kwaliteit: Proteïen % + Hektolitermassa – hou rekord

• GPS-Opbrengskaart

• Beplan vir regstellings in volgende seisoen

Kyk na die volgende in die seisoen (2)

Opsomming

Aksies vir die afseisoen:

• Bepaal grondvrugbaarheid - ontledings

• Bepaal opbrengsmikpunt – kyk rekords

• Bereken bemesting / ha / ton graan - tabel

• Ondersoek grondprofiel vir verdigting - notas

• Maak goeie saadbed – tydig, gereedskap

• Soveel strooi op oppervlakte as kan - waterbestuur

• Planterkalibrasie – tabel vir plante / ha

• Kultivarkeuse – KGI se boekie

ONS TOEKOMSVISIE IS OM WINS

JAAR OP JAAR TE VERHOOG EN

NIE OMSET NA TE JAAG NIE