stellenbosch gazette 12 aug 2014

8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore Year 16 • Tuesday 12 August 2014 | Tel. 021 887 2840 WELKOME SKENKING: Songo.info, ’n nie-winsgewende organisasie in Kayamandi, het onlangs drie bergfietse spesifiek vir bergaf-renne geborg deur Specialized Bicycle Components, ontvang om hul bergfiets-program ’n hupstoot te gee. FOTO: SHAWN VALENTINE Songo ontvang drie bergfietse vir bergaf-program Songo.info het drie bergaf-bergfietse (downhill bicycles), geborg deur Speciali- zed Bicycle Components, op Vrydag 8 Au- gustus in Kayamandi ontvang. Die fietse is voorsien aan Songo.info, ’n nie-winsgewende organisasie, om hul bergaf-bergfietsprogram te bevorder. Hierdie donasie kom nadat Theo Ngube van Kayamandi, vroeër vanjaar aan die wêreldkampioenskappe deelgeneem het. Die prestasie het ander jeug en selfs die wat alreeds deel van Songo.info is, aange- moedig om aan die bergaf-kategorie deel te neem. Die behoefte aan meer bergaf-fietse is deur die fietsvervaardiger opgemerk en gevolglik aan die organisasie geskenk. “Songo.info word ondersteun deur Spe- cialized. Ons wil die program uitbrei deur bergaf-bergfietse,” het Harry Orr van Spe- cialized gesê. Die fietsvervaardiger het reeds ses jaar gelede die organisasie gehelp met toerus- ting en volgens Orr was dit nie ’n eenmali- ge uitreiking nie, maar soos die organisa- sie groei so verleen die fietsvervaardiger kennis en ondersteuning, en borg hulle die toerusting van die organisasie. Hierdie organisasie fokus dus nie net op sport nie, maar bemoedig ook die kinders om hul akademie te verbeter. ’n Assistent wat die kinders help met hul huiswerk, verseker hul akademie word nie afgeskeep nie. “Ons verseker dat sowel na akademie as sport gekyk word - as hulle nie goed in hul skoolwerk doen nie, kan hulle nie fiets ry nie,” sê Kathy Crabbe, die algemene be- stuurder van Songo.info. “Ons wil die kinders se horisonne ver- breed, ons wil geleenthede bied en hoe meer geleenthede ons aan die kinders bied, sál dit net die breër gemeenskap help,” sê sy.

Upload: boland-gazette

Post on 02-Apr-2016

255 views

Category:

Documents


7 download

DESCRIPTION

Stellenbosch gazette 12 aug 2014

TRANSCRIPT

Page 1: Stellenbosch gazette 12 aug 2014

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore

Year 16 • Tuesday 12 August 2014 | Tel. 021 887 2840

WELKOME SKENKING: Songo.info, ’n nie-winsgewende organisasie in Kayamandi, het onlangs drie bergfietse spesifiek vir bergaf-renne geborg deur Specialized Bicycle Components, ontvang om hul bergfiets-program ’n hupstoot te gee.FOTO: SHAWN VALENTINE

Songo ontvang drie bergfietse vir bergaf­programSongo.info het drie bergaf-bergfietse(downhill bicycles), geborg deur Speciali-zed Bicycle Components, op Vrydag 8 Au-gustus in Kayamandi ontvang.Die fietse is voorsien aan Songo.info, ’n

nie-winsgewende organisasie, om hulbergaf-bergfietsprogram te bevorder.Hierdie donasie kom nadat Theo Ngubevan Kayamandi, vroeër vanjaar aan diewêreldkampioenskappe deelgeneem het.Die prestasie het ander jeug en selfs die

wat alreeds deel van Songo.info is, aange-moedig om aan die bergaf-kategorie deelte neem.Die behoefte aan meer bergaf-fietse is

deur die fietsvervaardiger opgemerk engevolglik aan die organisasie geskenk.“Songo.info word ondersteun deur Spe-

cialized. Ons wil die program uitbrei deurbergaf-bergfietse,” het HarryOrr van Spe-cialized gesê.Die fietsvervaardiger het reeds ses jaar

gelede die organisasie gehelp met toerus-ting en volgens Orr was dit nie ’n eenmali-ge uitreiking nie, maar soos die organisa-sie groei so verleen die fietsvervaardigerkennis enondersteuning, enborghulledietoerusting van die organisasie.Hierdie organisasie fokus dus nie net op

sport nie, maar bemoedig ook die kindersom hul akademie te verbeter.’nAssistentwatdiekindershelpmethul

huiswerk, verseker hul akademie word

nie afgeskeep nie.“Ons verseker dat sowel na akademie

as sport gekyk word - as hulle nie goed inhul skoolwerk doen nie, kan hulle nie fietsry nie,” sê Kathy Crabbe, die algemene be-stuurder van Songo.info.“Ons wil die kinders se horisonne ver-

breed, ons wil geleenthede bied en hoemeer geleenthede ons aan die kindersbied, sál dit net die breër gemeenskaphelp,” sê sy.

Page 2: Stellenbosch gazette 12 aug 2014

Stellenbosch Gazette News - Nuus Tuesday 12 August 20142

Be aware of new fines fortraffic offences in StellenboschMotorists are cautioned about thenewtrafficoffencecodebooklistingnew rates or fines for traffic offenc-es published by the Western CapeProvincial Government and imple-mented on 1 August. The Stellen-bosch Municipality welcomes thenew code.

Thenewtrafficlawoffencescodecanbe accessed on theWestern Cape Gov-ernment’s website , www.western-cape.gov.za,ortheMunicipality’sweb-site,http://stellenbosch.gov.za/about-us/documents/municipal-policy/community-a-protection-services/1639-traffic-offence-code-book-2014/

file.) Some of themost common offenc-

es and their fines:Exceeding speed limit 60 km/h (if

driving between 71 – 74 km/h): R200Disobey stop sign (motor vehicle):

R1 500Disobey stop sign (with PrDP) (mo-

tor vehicle): R2 000Park on sidewalk (pavement): R500Disobey no-stopping sign: R500Disobey red-line: R500Disobey disabled parking bay: R800Disobey loading zone: R800Disobey no-parking: R500Disobey red traffic light: R2 000Disobeyredtrafficlight(withPrDP):

R2 000

Drive without driver’s license:R1 000(Not in vehicle: R500)Driver’s license card expired: R500Cellphone: R1 000Safety belt: R500Driver fail to ensure passenger un-

derageof14yearswearseatbelt:R1 000Obstruction: R1 000Park in front of private entrance:

R500Disregard railway crossing: R3 000Disregard scholar stop: R3 000Disobey stop sign (pedal cycle): R500Learner driver not accompanied by

licensed driver: R700Wheel spinning: R1 500Inconsiderate driving: R2 500.

Skoliere ‘kliek’ dieweDie graad 11 C-klas van Lückhoff Se-kondêr het verlede Donderdag tweemans op heterdaad betrap terwylhulle besig was om ’n tuimeldroër inIdasvallei te steel.Die leerders het ’n praktiese le-

wensoriëntering-les by die opeluggimnasium in Idasvallei gedoen.On-derweg na die skool het hulle gesienhoe die mans die masjien oor ’n vi-bracrete-muur tel.Die twee het dit toe in ’n inkopie-

trollie gelaai en begin wegstoot. Dieleerders het op die mans beginskreeu om die masjien te los, maar

hullehetvoortgegaanomdiegesteel-de item weg te stoot.Skrikkerig om die boewe voor te

keer, het die leerders besluit om eer-der ’n foto te neem en so bewyse tekry. Dié knap idee het die skurke af-geskrik en hulle het die tuimeldroe-ernetdaargelosenhulleuitdievoetegemaak. Die leerders kon daarinslaag omdiemasjien inbesit te neemen na hul skool te neem. Volgens ’nleerder het onbekende mans op Sa-terdag 2 Augustus by dieselfde wo-ning probeer inbreek, maar is deurdie huurder betrap.

Uitgevang: Hierdie twee mans het die tuimeldroër langs die Ou Helshoogte-pad summier gelos toehulle besef die Lückhoff-leerders is besig om hulle af te neem.

RegstellingIn verlede week se berig oor diebrand in Jamestown is Christop-herMurtz verkeerdelik as brand-

weerbeampte aangehaal. Hy isChrisMurtz, assistent-brand- we-erhoof: operasioneel.

Lede van die aktiewe Devon-vallei-gemeenskapswag hetonlangs nuwe kentekens virhul voertuie ontvang. Voorvan links is Buks van Niekerkvan Louisvale en HeinrichtPrins van JC leRoux. Agter vanlinks is Jannie Venn van Wa-terkloof, Erico Robyn van Se-aton, Pieter Meyer vanWater-kloof, Eddie Juries van Frans-manskraal, en Adriana Lynvan Middelvlei. Antoon vanZyl (regs) van Stellenbosch-wag het die tekens aan hulleoorhandig.

Page 3: Stellenbosch gazette 12 aug 2014

Stellenbosch GazetteNews - NuusTuesday 12 August 2014 3

12 AUGUSTUS

) AA Stellenbosch-sentraal komom 20:15 by die Van der Stel-sport-klub in Du Toitstraat byeen. Na-vrae en meer inligting:0 084 293 3967.

12 – 13 AUGUSTUS

) La Romantica Stellenbosch– 14de verjaardagviering. Hou ge-rus Eikestadnuus dop vir inligtingen advertensies.

13 AUGUST

) Stellenbosch 360 – 3rd annualgeneral meeting at Kleine Zalze,Function venue. 17:30 for 18:00.Please reserve with Jenna Mosesat [email protected].

14 AUGUSTUS

) Alkoholiste Anoniem (AA) enAlanon (vriende en familie vanverslaafdes) kom om 20:15 by dieVan der Stel-sportklub, Du Toit-straat, Stellenbosch, byeen.Navrae en meer inligting:0 084 293 396 / 021 889 5791.) VLV-vergadering. Gereformeer-de kerk se konsistorie, Marais-straat. Spreker: Prof. JohannesCronje. Tema: Maak Vriende metNuwe Tegnologie. Gaste is ook baiewelkom. Erna Basson:0 021 883 3854.

16 AUGUST) Elizabeth Galloway Academy ofFashion Design – Annual FashionEvent. Protea Hotel, Techno Park.This annual showcase is a “not tobe missed” fashion event represent-ing inspiring and creative designsfrom SA’s future top designers.More information at http://eliza-bethgalloway.co.za.

18 AUGUSTUS

) Eerste Algemene Jaarvergade-ring (AJV) van die Van der StelBofbalklub. Komiteekamer, Vander Stel-sportklub, Stellenbosch,om 18:00. Navrae en meer inligting:0 021 887 3158 of 2 [email protected].

21 AUGUST

) Lückhoff Career Expo. 09:00 –13:30, Lückhoff School Hall in IdasValley, Stellenbosch. Information:Kryska Marquard 2 [email protected].

28 AUGUSTUS) Cloetesville SAPD – Imbizo. Me-todistesaal, Idasvallei, om 19:00. Al-le rolspelers (predikante, onderwy-sers en gemeenskapsleiers) wordgevra om dit by te woon. Sers. Ze-nobia Sedeman: 0 082 411 2915.

29 AUGUST

) August Courtyard Market atThe Woodmill. Entertainment: TheNick Marucchi Band. Free entryand free parking.

27 SEPTEMBER

) L.A.P Buurtwag - Langarmdans.Stellenbosch Stadsaal. Vermaakverskaf deur Kallie-S Band. 19:30.Koste: R70 per persoon. Eie platteren XYZ. Kontak: Glen Daniels0 078 226 5151, Lizzie Neft0 079 011 2483.

Seen here flanked by Slu Mbokwana and Paul Kambule from the Kayamandi Arts and Culture Festivalorganising committee, is Johann Murray, chairperson of e’Bosch Heritage Festival, viewing the sitein Die Laan where the River Festival is destined to take place, for the third time, on Heritage Day,24 September. The Heritage Festival will be celebrated from 17–24 September in some of the10 participating Dorpies, with the River Festival being, as it was in the previous two years, a funday for all. This will be followed by the Kayamandi Arts and Culture Festival, organised to takeplaceduringOctober this year, in collaborationwith thee’BoschHeritageProject. Please viewwww.herit-agefestival.co.za for further details on both festivals.

Niks is voltooid sonder koek en beskuit nieDie L.A.P Buurtwag het op 2 Augustus ’n outydse basaar op hulperseel gehou.Die organiseerders was tevrede met die opkoms en het die ge-

meenskap en die buurtwaglede bedank vir die lekkernye en gas-vryheid.

Daar was lekker groente en vrugte om van te kies en keur. Hier staanCharles Adams en Lydia Jansen by die een tafel.

Niks is voltooi sonder koek en beskuit nie sê (van links) Sandra Daniels, CharmaineMoffat en Lizzie Neft.

Wen dié motorfiets!’nGelukkige leser vanEikestadnuushet die volgende maand of twee ’nkansom’nuniekeelektriesemotor-fiets te wen.

Eikestadnuus se knip-en-plak-kom-petisie het op 31 Julie begin. Al wat jyelke week moet doen, is om die Eike-stadnuusopDonderdaetekoop,dieleg-kaartstuk uit te knip en dit op sy regteplek op die inskrywingsvorm te plak.Die sluitingsdatum is 14 September

2014.Die fiets is te sien in die Eikestad

Mall.Voltooide inskrywingsvorms kan

ingegee word by Eikestadnuus se kan-toor by Alexanderstraat 44, Stellen-bosch, asookbyExtremeBikesbyTen-nantstraat 33, Tennantville, of by dieinligtingstoonbank in die EikestadMall.Slegs oorspronklike inskrywings-

vorms sal aanvaar word en kompeti-siereëls geld.Maak dus seker dat jy vandeesweek

se Eikestadnuus koop om te versekerdat jy jou nuwe plakstuk kry.

Francois le Roux wys presies hoe die fiets werk.

August is organdonor monthAugust is Organ DonorMonth and potential do-nors are encouraged to register as organdonors.The SA national transplant games are held

every two years and this year it is Stellenboschthat will host the games.At the transplant games athletes can qualify

for the World Transplant Games (WTG) whichisheldeveryalternateyearandSouthAfricahasbeen participating since 1993. In 1997 the SouthAfrican team was, for the first time, awardedSouthAfrican colours. Themain disciplines aretrack & field, golf, cycling, road race, squash,swimming, table tennis, ten pin bowling, tennis,pétanque and badminton. The athletics andswimming this yearwill beheld at theSportPer-formance Institute at Stellenbosch University,Coetzenburg.

) Read inThursday’sEikestadnuus about ourtown’s own transplant patients. Visitwww.ondf.org.za, or call 0 0800 226 611 formoreinformation.

Page 4: Stellenbosch gazette 12 aug 2014

Stellenbosch Gazette News - Nuus Tuesday 12 August 20144

Kollege hou opeweekDaarworddikwels aannuwemanieregedinkhoe om die brug tussen leerlinge en opvoed-kundige instansies te oorskry, en hierdie isnet nog ’n voorbeeldhiervan -BolandKollegeStellenboschkampusseeersteFET-opeweek.Die adjunk-minister vanhoër onderwys en

opleiding, Mduduzi Manana, het aan die be-gin van die jaar bekend gemaak dat die beginvan Augustus 2014 ’n FET-opeweek by kolle-ges sal wees.Verledeweek het Stellenbosch-kampus die

voorreg gehad om ’n klompie leerders vanomliggende skole op kampus te hê en hullete wys waaroor Boland Kollege gaan, asookblootstelling aan dei studentelewe te gee. Dieleerders het die voorreg gehad om deel te

neemaanpraktieseklassebygasvryheid, toe-risme en finansiële bestuur.Die geleentheid is ook gebruik omvir hulle

te vertel van die beurse wat beskikbaar is byBoland Kollege, hoe om aansoek te doen enwat hulle kan verwag gedurende hulle stu-dies hier op kampus.DiedoelvanhierdieFET-opeweekisomho-

erskoolleerders aan moontlike studierig-tings bloot te stel en aan temoedig vir studiesna skool, veral in die areas wat fokus op dietegniese en praktiese rigtings.Indien jy hierdie geleentheid misgeloop

het en belamngstel om meer inloigtign te be-kom, kan jy steeds vir Danel Gillespie by 0021 887 3027 bel vir al die nodige inligting. Leerders van Stellenzight Hoërskool tydens die FET-opeweek by Boland Kollege.

DHLWP Rugby: EagenvanderRheedevanLaerskoolEikestadis gekies vir die Westelike Provinsie o.12B-rugbyspan wat van2 tot 4 Oktober aan die Coastal Tournament in Riversdal gaandeelneem.

Let’s Play se Rubenvroeg al ’n tennisster“Do your best andGod will do therest.”Dít is die 12-jarige

wenner van Super-sport en Eikestad-nuus se JuliemaandLet’s Play- kompeti-sie, Ruben Fortuin,se leuse.Fortuin het op die

ouderdom van sesvir die eerste keer ’n raket vasge-hou en speel sedertdien tennis.“’n Menskannie rugbymet ten-

nis vergelyk nie - tennis is net sóveel beter,” vertel hy toeEikestad-nuus hom vra hoekomhy juis ten-nis gekies het.Ruben is in Laerskool Eikestad

se o.13A-span asook die in die Bo-land se o.12-span. Hy is gekeur on-der die voorste 15 o.12-spelers indie land.“Ek hou nie daarvan om te ver-

dedignie.Ekis ’naggressiewespe-ler. Ekprobeer altyddie eerste potvan die wedstryd wen.

‘As ek die lootwen,verkiesekomte ontvang,” ver-duidelikRubentoegevra is hoe hy ’nwedstryd benader.“Ek dink nie in

die wedstryd aandiewennie, ekhounie op speel tot dielaaste bal geslaanis nie.”

Fortuinoefenongeveertweeureper dag en om te ontspan lê hy opdie bank en kyk tennis op die tele-visie.Sy gunsteling tennisspelers is

NovakDjokovicenRogerFederer.“Federer is die beste speler wat

nog die spel speel - hy is ’n gentle-man,” vertel Fortuin.Vir ander aspirant tennisspe-

lers het hy hierdie bemoedigendewoorde gehad:“Hou net altyd aan, moet nooit

moedopgeenie.Houaltydaanmetjou harde werk en dit sál betaal,”sluit Ruben af.

Let's Play se Ruben Fortuin (regs) is die wenner vir Juliemaand. Hier ontvanghy sy prys by Bennie Aucamp, die skoolhoof van Laerskool Eikestad.

FOTO: SHAWN VALENTINE

Spaceteq introduces learners to engineeringDenel Spaceteq, a space engineering busi-ness, visited Kayamandi High School lastTuesday as part of their educationalschools outreach programme.This programme focuses on promoting

science, technology, engineering andmathematics.The purpose of the visit was to inspire

learners to select these subjects and pur-sue careers in engineering-related fields.

The visit consisted of science and engi-neering presentations to about 168 Grade10 and 11 learners.The engineers explained what they do

and answered the learners’ questions .“I’m very interested in space engineer-

ing, because you don’t find people whoteach about space engineering,” saidSiyanda Manana, a Gr.10 learner.When asked about his future plans,

Manana said: “I’m very passionate aboutmaths and physical science.“I’m still deciding, but I might settle to

study electrical or mechanical engineer-ing after school.”Denel Spaceteq is Denel’s space

engineering business unit that developsinnovative satellite systems for the SouthAfrican government and internationalclients.

Kgabo Mathapo, an electrical engineer at Denel Spaceteq, offers a scientific insight to the Grade 10 class. PHOTO: SHAWN VALENTINE

Learners servetea at KhulaniGrade 9 learners from Kayamandi who are part of theKhulaniproject, recently learnt thefinerdetailsofafter-noon tea etiquette.Chef Jeanette Barry from the Private Hotel School

taught them tomake scones and then how to serve andenjoy tea.The Khulani Kayamandi programme for learners at

the Legacy Centre in Kayamandi started out as a smallgroup of kids who came together to sing and dance, butthe influence of volunteers from Stellenbosch Ge-meente, Stellenbosch University and the permanentstaff at Legacy soon lead to a more professional ap-proach.Currently150childrenbenefit fromthisproject.Themethod that is used at Khulani is one of explora-

tion – a facilitated journey to discover their physical,emotional, intellectual and social potential, all as partof a much bigger world than they find themselves in.This is different from school as there is lots of fun

andparticipation inanenvironmentawayfromthereg-ular classroom. Khulani wants to focus on the buildingof discipline, self-confidence, leadership skills and ex-ploring strengths and talents.To become involved, contact the centre at

0 021 889 9591.

Noncedo Qoshe and Bakhokele Jack seem happy with theirprogress.

Page 5: Stellenbosch gazette 12 aug 2014

Stellenbosch GazetteNews - NuusTuesday 12 August 2014 5

Voorste plaaswerkers gesoekBenoemings vir die gewilde plaas-werker van die jaar-kompetisie kannou ingestuur word.

Die Stellenbosse landbougenootskapnooi al die produsente en plaaswerkersin die Stellenbosch-streek om deel teneem aan die Wes-Kaapse plaaswerkervan die jaar-kompetisie.Die kompetisie het ontstaan om er-

kenning te gee aan die waardevolle enbelangrikebydraeswatdieplaaswerkertot die volhoubaarheid en groei van dielandbousektor in Suid-Afrika lewer enhet aansienlik gegroei sedert dit in 2002in die Hexvallei begin is.Naverwagtingsalmeeras1 000plaas-

werkers uit 16 streke hierdie jaar teenmekaar meeding. Die algehele wennersal op ’n galageleentheid in Novembermet meer as R100 000 se prysgeld weg-stap.Shoprite het in 2012 die kompetisie fi-

nansieel begin ondersteun en is tesamemet die Wes-Kaapse departement vanlandboumedeborgevandiekompetisie.Die kategorieë vir benoemings is as

volg: algemenewerker, trekkerdrywer,administratiewe personeel, dierepro-duksie, tegniese pperateur, kelderwer-ker, besproeiingspesialis, sosiale ont-wikkeling, junior bestuur/voorman enmiddelbestuur.Daar is groot pryse asook ’n spesiale

aandfunksie vir alle deelnemers en hulgades op plaaslike vlak ter sprake.Produsente, mede-plaaswerkers of

plaaskomiteeskanplaaswerkersvirdiekompetisie benoem.Vir meer inligting en benoemings-

vorms skakel gerus vir Colette DavidsbydieStellenbosseLandbougenootskapby 0 021 886 4867.Ten einde meer plaaswerkers die ge-

leentheid te bied om deel te neem aanhierdie opbouende proses is die slui-tingsdatumviraansoekeuitgestel tot 22Augustus 2014.Komonsgeedieplaaswerkershierdie

jaar ’n goeie kans om die algehele wen-ner van die Wes-Kaap te wees!

Die 2013-wenners is (agter van links) Brandon Vermeulen (Kleine Zalze Wyne), Norman Paulse (Kleine Zalze Wyne), Nigel Wenn (Fransmanskraal), en (vooris) Claudie Daniels (MWT Investments Pty Ltd, T/A Compagniesdrift), Anesca Achilles (Kleine Zalze Wyne), Francois Hess (Morgenzon Trust), Jeffrey Abrahams(Kleine Zalze Wyne) en Rosemary Flandorph (Glenelly). Francois Hess is aangewys as die Stellenbosch-streek se plaaswerker van die jaar 2013.

Warm klere virKayamandi­kleutersPay@ en The BestLittle Company inStellenbosch hetvanjaar ook hul deelvir 67minute, tenba-te van Mandela-dag,gedoen.Hul aandag was

gevestig op Kaya-mandi se kleuters,en hulle wou graagiets doenomdiewin-ter virhulle te verge-maklik.Die groepe het ge-

sorg dat tannies indie gemeenskaptruitjies brei, kom-bersies en doeke virdie kleintjies insa-mel, en gesorg dataktiwiteite soos in-kleurboeke en-kryte, ook afgele-wer word.Legacy Centre in

Kayamandi dien askleuterskool gedu-rende die dag, ensaans en naweke ge-bruik die gemeen-skap die saal virfunksies, begrafnis-se, en/of troues.

TBLC se Marietha Kok het gehelp met die aantrekvan die truitjies.

Mari van Greunen vanPay@ het haar hande volgehad met die kleintjies.

Die Stellenbosch Gazette vra Stellenbossers om die volgendewelsyn- en gemeenskapsorganisasies te help.Hiér is ’n lys van hul grootste behoeftes:) Stellenbosch Nagskuiling: Blikkies of vars groente,

droësopbestanddele,macaroni,spaghetti,koffie,suiker,poei-ermelk, smeergoed vir brood asook badseep en handdoeke.Tweedehandse handdoeke, badseep, waslappe en toiletwa-

re sal ook nuttig wees.Daar is ook ’n behoefte aan vrywilligers om sop per dag

te skenk. Dit kan gevries of vars wees. 0 021 886 6173.)Huis Horison:Wit kerswas vir maak van vlamvatters,

stewige vulsel, houthangers, borduurgare, groterige stukkeeffe linne/katoenmateriaal en wol. 0 021 887 5080.

) Safe House Stellenbosch: Melkpoeier/langlewemelk,rys,mieliemeel,blikkiestuna,suiker,kookolie,waspoeierviroutomatiesemasjiene,HandyAndy,Jik/Domestosenopwas-middel.Vrywilligerswathulpkanaanbiedsalbaiewaardeerword.

0 021 883 2574.) Stellenbosch Voedingsaksie: Droë bestanddele soos

rys, pasta, mieliemeel, stampmielies en sopmengsel, asookprodukte vir kospakkies. 0 021 886 8986 of 0 071 322 0747.

)KindersorgSAStellenbosch:Skoolklere, al isdit twee-dehands, asook skryfbehoeftes word dringend benodig.0 021 887 2816.

) Jeuguitreik kinder- en jeugsorgsentrum: Brood, sui-ker, pasta, broodsmere en blikkieskos.GordyneenouDVD’swatoornawekevirdiekindersgewys

kanword, salwaardeerword.Skryfbehoeftesasookskoolkle-re sal van groot hulp wees. 0 021 886 6216.

) Stellenbosch Werksentrum vir Volwasse Personemet Gestremdhede: Behoefte aan kruideniersware vir diesentrum se driedaagse lewensvaardigheidskamp wat geske-duleer is vir 21 tot 24 Oktober buite Stellenbosch. Daar gaan45personemet gestremdhedebyhierdiekampbaat vind,watdeur’narbeidsterapeutentweemaatskaplikewerkersaange-bied gaan word.Die personemoet van drie maaltye per dag voorsien word

enskenkings soospap,melk, eiers, kaas,worsies, suiker, kof-fie, teeengebliktegroentesalwaardeerword.Virmeerbeson-derhede bel die sentrum by 0 021 887 8688.

) Ikhaya Trust Centre: Vrywilligers wat die leerders inhul nasorg op Vrydae van 15:00 tot 16:00 kan leer viool speel.0 021 889 8774.

)Marcelino Singh-stigting: Brood, broodsmere, varsgroente, tweedehandse klere en meubels. 0 021 889 9555 of0 072 888 7188.

)ACVV Stellenbosch: Nie-bederfbare kos, toiletware,skoolskoene, -hempies en -broekies, weggooidoeke vir babasen volwassenes en rugsakke vir skoolgaande kinders.Enige ou klere vir ons klerewinkel om te gee aan diegene

wat kom vra. 0 021 887 6959.

)Kayamandi Traumakamer: Driekwart- en enkelbed-matrasse, waaier, verwarmer, beddegoed, gordyne, komber-se, eetgerei, tweedehandseklere enonderklere, kos, toiletwa-re, skoonmaakmiddels.Belme. Bakubaku0 074 717 9676 of0 021 889 7686 ofMary

0 083 945 5811.) Stellenbosch Hospice: Koffie, tee en warm sjokolade

(hot chocolate), skryfbehoeftes (verf, skêre, Pritt, gekleurdepapiereninkleurpotlodevirkreatieweprojekte),enspeletjiessoosdambordenopvoedkundigespeletjies.Komberseenkus-sings met kussingslope sowel as mansskoene word verwel-kom. Skakel 0 021 886 5994.

) Need material for a school project? Find relevant cheapmaterial in our great selection of books and pictures in ourmanymagazinesat theHospiceshopinBorcherdStreet,openweekdaysuntil 16:45, and onSaturdays. Your purchases helpfund the caring services StellenboschHospice provides forover 1 000 patients every month.

)GreenDoorProjek@Jamestown: Babaklere (0-3 jaar),bababenodighede vir die 13 tienermammas, in hul sorg, enmeisiesklere (9-10 jaar). Kontak Chanene van As by0 082 890 8616.

)Dorothea Spesiale skool: Breinaalde, hekelpenne. Af-val: karton,wol,materiaal, hekelgare, hout. Skoolbenodighe-de: Skoolskoene, truie, sokkies (seuns en meisies), en enigeou klere vir kinders.

95ste verjaarsdagGemeenskapslede van Idasvallei het Sondag 10 Au-gustus besoek afgelê by Maria Baartman om haarverjaardag te vier.

Geskenke en blomme is aan die 95-jarige oorhan-dig terwyl familielede saamgedrom het.

Sy het op 8 Augustus haar verjaarsdag gevier enis in 1919 gebore.

Maria Baartman (middel), haar dogter Jacoba Olivier (links)en kleindogter Loretta George.

Page 6: Stellenbosch gazette 12 aug 2014

Stellenbosch Gazette General - Algemeen Tuesday 12 August 20146

PERSOONLIKE

DIENSTE

SPYSENIERING

& LOKALE

1401

DECKSTER'S CATE-RING, DéCOR / HIRING.Menu's from R120.00.Includes: crockery, cutlery,white tablecloths, whitechair covers, organza back-drop, arch & red carpet.(Ielaahm or Rene.) 021 3714507 / 082 324 9486.www.decksterscatering.co.za

LENINGS

1445

LOANS UP TO R200 000.Immediate approval. Fiona082 422 2271

TE KOOP

ALLERLEI

1655

CASH PAID FOR usedclothing, crockery,Linen, etc. I collect.Ph/sms/whatsapp Patricia0798414016

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

HUISVERBETERINGS

BINNE

1835

NEW HORIZON'SDEKOR.

Blindings, sonskerms envlieësiwwe.% Fabian: 021 886 6453of 083 348 1703. Epos:[email protected]

Burgemeester geselsmet ICA se studenteDie Isa CarstensAkademie (ICA)is reeds meer as37 jaar ’n leierop die gebiedvan gesondheid-en velsorg inSuid-Afrika enmeeras 2 000ge-kwalifiseerdeterapeute spogreeds met ‘n in-ternasionaal-er-kende ICA-kwa-lifikasie.

Stellenbosch seburgemeerster,Conrad Sidego,het onlangs daar besoek afgelê om met die stu-dente tegeselsoordiedorpas innoverendestadenhul toekomsplanne.Hyhetookmeeroorhulbedryf geleer.

Opwindende loopbaangeleenthede vir ge-kwalifiseerde ICA-studente is legio, nie netplaaslikniemaar ookwêreldwyd. ICA-studen-te is besonder gesog waar hulle ook al gaan tedankeaanhul gehalte teoretiese sowel asprak-tiese opleiding.

Die indiensopleiding wat studente by dieakademieontvangverskafaanhulleuitsteken-de vaardighede en die kursus se bestuurs- enbemarkingsmodule bieddienodigekennis aanstudente wat hul eie sakeonderneming wil be-stuur. Daar is vandag talle voorbeelde vanvoormalige ICA-studente wat suksesvolle een-

man-sakeonder-nemings bedryf,of groter salon-ne, waar hulle indie posisie is omwerk aan jongerterapeute te ver-skaf.

Terapeute kanuitdagende posteby spa’s plaasliken internasio-naal kry enhard-werkende endoelgerigte tera-peute kan binne’n kort tydjie be-vorder word totspa-bestuurders.

Baie terapeuteverkiesomdireknáhuloplei-ding op luukse passasierskepe tewerk, enwat-ter wonderlike geleentheid is dit nie vir tera-peute om op een van hierdie bote te werk enterselfdertydplekketesienwaaroordiemeesteander mense net kan droom.

Terapeutekanookasverteenwoordigersvanprodukhuise optree en in baie gevalle ook pro-duk-opleiding aan ander terapeute bied of asopleiers by ander gesondheid en velsorg oplei-dingskole werk.

Die uitbreiding van die mark vir “medieseestektika”maakbaie opwindende loopbaange-leenthede moontlik aangesien daar nou ge-leentheid is vir die kandidaat wat nie vir me-dies gekeur word nie, om wel as somatoloogin die mediese rigting te kan werk.

Conrad Sidego, Stellenbosch se burgemeester (links), het verledeweek besoek gebring aan die Isa Carstens Akademie. By homis Yvonne de Wet, ’n studente in haar derde jaar in somatologie,en Isabel Carstens-Roos, besturende direkteur van ICA.

Sorg dat jou familiebesigheidreg verloop–dit het voordele“Moenie die dag van klein dinge-tjies(’nkleinbegin)geringagnie”lees ons in Sag 4:10. En baie besig-hedebeginso.Namate’nonderne-ming egter groei, begin die eie-naar(s) met verloop van tyd besefdat die besigheid in die toekomswaarskynlik vir hul kinders ookvan loopbane sal kan voorsien.

Sodra die gedagte van geslagtewatmekaaropvolgin’nbesigheid’n realiteit word, kom die begripfamiliebesigheid ter sprake. Al-hoewel dit wonderlike voordele inhou, kandit ook, as dit nie reg bestuur word nie, baieprobleme en konflik veroorsaak.

In die tweede geslag is dit gewoonlikbroers en susters en moontlik hul gades watbetrokke is, maar by die derde geslag is ditneefs en niggies. Hoe langer die besigheidbestaan,hoebelangrikerraakdieuitklaringvan rolle van die familie, oor eienaarskapen die bestuur.

Dikwels is daar konflik tussen wat in diebeste belang van die besigheid is en wat diebestevireenofmeerledevandiefamiliemagwees. Indien die besigheid se doelstellingsen waardes nie duidelik uitgeklaar is nie,kan konflikterende verwagtinge groot on-enigheid en selfs die besigheid se ondergangbeteken.

Alhoewel die familieband ’n sterk binden-

de faktor in die besigheid is, hetdit ook ’n emosionele ondertoonwat maak dat emosie dikwels ’nrolspeelindieneemvanbesluite.Tog moet die besigheid groei in’n mededingende en vinnig ver-anderende sakewêreld wat nug-ter denke vereis. Daarom is dieinsettevanonafhanklikekonsul-tante en moontlik selfs bestuur-ders wat nie lede van die familieis nie, broodnodig.

Die grootste uitdaging bly eg-ter die suksesvolle oordra van die onderne-ming na die tweede en derde geslag. Nie aldiekindersstelnoodwendigbelangomindiebesigheid betrokke te raak nie.

Moet die oudste seun of dogter die volgen-de hoofbestuurder wees? Watter aandeelmoet elkeen in die besigheid hê? Of wat vankinderswat ’naandeel indiebesigheidgeërfhet, maar nie daar werk nie?

Daarom is opvolgbeplanning, waar sakeopenlik met alle betrokke partye bespreekword, baie belangrik.

Dievraagisofdieverhoudings indie fami-lie sodanig is dat openhartige gesprekvoe-ring hieroor kan plaasvind, sonder dat diefamiliebande, die bindende faktor in die be-sigheid, sal skade ly.

(David Malherbe is ’n besigheids- en loop-baankonsultant en woon in Wellington.).

Spesialeddiieennssttee

Remember to bling on Casual DayFor the price of less than a loaf of bread orthe small change in your pocket, you canmake a huge difference.By donating your R10 fora sticker, you are makingyour contribution to im-proving the lives of per-sons with disabilities.

Casual Day providesthe country with the op-portunity to show theirsolidarity with personswith disabilities, at thesame timeenjoying team-building and camarade-rie with their fellow par-ticipants. It gives SouthAfricans the opportunityto be creative and havefun while contributing tothe betterment of society.

Casual Day celebratesits 20th birthday thisyear. The theme for 2014 is “Bring out theBling” and the colour for the year is DazzleBlue. Put on your dancing shoes and dressup, not down, for this year’s Casual Day onFriday 5 September.

“The theme is appropriately celebrato-ry,” says project leader Celeste Vinassa.

“We have been dressing casually for thepast two decades, but this year is a special

occasion. So our mes-sage to you is to rustleup a little razzle dazzle,and dress up in the offi-cial colour of the year,dazzle blue.”

Casual Day is SouthAfrica’smost successfulfundraising project forpersons with disabili-ties – and the amountraised for last year hasclimbed to R24,8 mil-lion. Casual Day is theflagship project of theNational Council forPersons with PhysicalDisabilities in South Af-rica (NCPPDSA), whichthis year celebrates 75years of service to the

community of persons with disabilities.V You can contact the organisers of the

project on 0 011 609 7006 or visit our web-site at www.casualday.co.za

Keep abreast of activities at Casual Dayon our Facebook page at www.face-book.com/CasualDaySA

Page 7: Stellenbosch gazette 12 aug 2014

Stellenbosch GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 12 Augustus 2014 7

Brigade vier 30ste jaarDie Idasvallei Brigade het verledeweek hul 30ste bestaansjaarmet ’n erediens by die VG-gemeen.ste, Idas-vallei, gevier.

Die Praise & Worship-groep het die diens geopen. Van links staan Kosie Anthony, HiltonAdonis, Wippie Absalom en Regan Hendrikse.

Daar was heelwat spesiale gaste ook by die diens. Van links is Tommy Rispel, DesireWilliams, Kobus Williams, Dianne Ruiters en Arthur Gyggenaar.

Die Idasvallei Brigade-jeugkoor het liedere gesing. FOTO’S: DAAN WILLIAMS

Die gaste het lekker saam gekuier. Agter van links is Roslyn Jagers, Carol Daniels,Joyce Hartogh, Gina Adams, Roxanne Jagers en Dinah Petersen. Voor is RhaniaJagers en Ria Rhode.

Cathy Jonkers, Liezel van der Rheede, Elizabeth September en Carol Jacobs hetdie koek en tee baie geniet.

In ’n ontspanne luim is (agter van links) Adri Wilson, Christelene Buys, MagdaleneIsaacs, Catharina Voss en Katie Kroxi. Voor is Theresa Wenn, Elizabeth Januarieen Priscilla Constable. FOTO’S: DAAN WILLIAMS

Cloetesville­vroue kuierTer viering van Vrouemaand het die vroulike gemeentelede van dieVGK, Cloetesville, ’n high tea gehou.SU

campusradio 21years old

MFM launch: Selwyn Crotz with presenters CarlaMacKenzie and Renaldo Schwarp. PHOTOS:SHAWN VALENTINE

Management: Charita van der Berg, the station manager, and IgnatiusVlok.

Presenters: SanatanaLand, JudyPhilander, LesleyPiet andBarronHufk-ie.

Presenters: Barron Hufkie, Cato Louw, Sherlin Barends, Renaldo Schwarp, Andrea Krüger, Mirandi Nel, Bhoteke Mbombi and Petri Horn.

Stellenbosch University’s cam-pus radio station, MFM, cele-brated the relaunch of its web-site and the 21st year of broad-casting on Monday 4 August.

Page 8: Stellenbosch gazette 12 aug 2014

Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore

Year 16 • Dinsdag 12 Augustus 2014 | Tel. 021 887 2840

Pniel Villagers gee beursePnielVillagers-rugbyklubnooivoor-nemende studente om aansoek tedoen vir ’n Pniel Villagers-universi-teitstudiebeurs, in samewerkingmet die Universiteit Stellenbosch.Die minimum kriteria sluit in:

) Tans diens doen/in die toekomsdiens doen as ’n spelende lid.

) Moetaandie toelatingsvereistesvan die US voldoen. Die sluitingsda-tum is 15 Augustus. Bel WinstonStubbs by 0 082 474 4131.

Twee graad 10-leerders van Paul Roos Gimnasium, Damian Williams, losska-kel (links), en Benje Momberg, linkervleuel, was deel van die o.16 WP-rugby-span wat aan die Grant Khomo-rugbytoernooi in Pretoria deelgeneem het.In die finaal het hulle teen die Blou Bulle te staan gekom, en hulle met24-11 geklop. FOTO: BEN MOMBERG

Join the IMPI adventureBepart of the action at the last IM-PI Challenge of 2014.

Returning to LievlandWine Estateand Wiesenhof Legacy Park (Stellen-bosch) on Saturday 18 October andSunday 19 October, the IMPIChallenge Cape Town #2 promises tobe the highlight of the season.Combining trailrunning with an

adventure style obstacle course, theIMPIChallengeisaspectator-friendly

event that is ideal for the entirefamily. Route distances will rangefrom1 kmforchildren6yearsandold-er to 20 km for elite entrants.Enter individually or as part of a

team (teams vary in size from 2 – 25people, although teammembers starttogether, they donot need to finish to-gether).One of the many highlights of the

IMPI Challenge is that IMPIs are en-couraged to let creativity reign. The

best dressed individual and/or teamstands the chance to win awesomeprizes compliments of the event’ssponsors.Like the Facebook page: Impi Chal-

lengeFollow them on Twitter: @im-

pichallengeFor more information on the IMPI

Challenge contact 0 076 772 3735,2 [email protected] or visitwww.impichallenge.co.za.

A participant in action during the IMPI Challenge Cape Town #1 earlier this year. PHOTO: CHERIE VALE/NEWSPORT MEDIA

SKAAK: LaerskoolEikestad se o.11-skaakspan het Sater-dag 26 Julie aan dietop skole skaakproe-we asook die Wyn-land- en Overberg-streek se uitdunron-des by Caledondeelneem. Die spanhet ‘n silwermedalje inhul ouderdomsgroepgewen. Van agter is:Christiaan Otto, DawidNiuewoudt, TianSteyn. Voor is: TyroneFortune, Ruan Lieben-berg en Markus Nel.

RIETENBOSCH CHESS CHAMPIONS: Rietenbosch Primary’s u. 13 girls’ chessteam won the Boland top-school play-offs at Caledon Casino. They beat allthe primary and high schools and will represent Boland at the Western CapeTop-school play-offs from 5-7 September in Saldanha Bay. Here are (back fromthe left): Chantell-Lee Isaacs, Christa Davids, Genevieve Pietersen and BiancaBasjan; (front) Francisca Mehl, Uhlan Lackay and Laaiqah Anthony.

The Rietenbosch u. 13 boys’ chess team won their division at the Boland top-schools play-offs. They will participate in the Western Cape top school play-offs.Back from the left are Meeka-eel Witbooi, Davon Pietersen, Leutin Moses andJaden Pietersen. Iin front are Ashwill Blaauw, Uhlan Lackay and Athenkosi Tshixo.

Van Zyl triumphs in Ladies’ raceIrvette van Zyl (NedbankAthletics Club) had a stel-lar day of running on Sat-urday, claiming the 10kmTotalsports Ladies RaceStellenbosch victory in atimeof32:20,anewperson-al best for this inspiration-al runnerwho recently re-turned from injury.“I’m still in shock,” said

adelightedVanZyl. “Iwashoping for a time of 33:15,not once did I expect toachieve a new personalbest. Everything justwentright today. The routewasn’t easy. There were alotof turnswithafewhills.I knew Rene (Kalmer) was close tome. I kept hearing something behindme, but I think it was my ponytail

hitting against my sunglasses”.“I am very happy to have won two

out of the three Totalsports Ladies

Race events this year.“Unfortunately I wouldhavehadtobeintwoplac-es today had I wanted towin the Johannesburgrace as well. I am enjoy-ing running again andam therefore very excit-ed about what lies ahead.Rene and I will be cele-bratingWomen’s Day forthe rest of the week herein Stellenbosch,”VanZyladded.Rene Kalmer came in

second,whileZintleXini-we finished third.Jimmy Nevis, closed

off the Women’s Daycelebrations by serenading runnersand spectators at the CoetzenburgStadium.

Participants start the Stellenbosch ladies’ race in foggy conditionson Saturday. PHOTO: CHERIE VALE / NEWSPORT MEDIA